Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
LANDBOUWETENSKAPPE V1
NOVEMBER 2019
NASIENRIGLYNE
TOTAAL: 150
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 11 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Skip to contentMemorandum 



%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5353c8e3-1139-4cf7-86d0-63682cc7012e/v1-b11ff282ad65746dcb8d/card.webp)







View all





Agricultural Sciences Grade 12 Paper 1 NSC November 2019 Memo
Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2019, 11 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Agricultural Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2019. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2019
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 370.4 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 11
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 2 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
AFDELING A
VRAAG 1:
1.1 1.1.1 A
1.1.2 B
1.1.3 C
1.1.4 D
1.1.5 C
1.1.6 D
1.1.7 B
1.1.8 A
1.1.9 C
1.1.10 D (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 Slegs B
1.2.2 Slegs A
1.2.3 Beide A en B
1.2.4 Geeneen
1.2.5 Slegs A (5 x 2) (10)
1.3 1.3.1 Voervloei
1.3.2 Beligting/ligte/gloeilampe
1.3.3 Interne/inwendige/endo
1.3.4 Fetus edeem/hidrofetus
1.3.5 Oögenese/ovigenese (5 x 2) (10)
1.4 1.4.1 Kafeteria stelsel/vrye keuse
1.4.2 Insulasie
1.4.3 Progesteroon
1.4.4 Aborsie
1.4.5 Akrosoom (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 3 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
AFDELING B
VRAAG 2: DIEREVOEDING
2.1 Spysverteringskanaal van plaasdiere
2.1.1 Klassifikasie van diere
DIAGRAM A - Herkouer/poligastries
DIAGRAM B - Nieherkouer/monogastries (2)
2.1.2 TWEE aanpassings van die dier in DIAGRAM A
• Saamgestelde/komplekse/poligastriese/voor maag/
retikulo-rumen
• Bevat ‘n groot fermentasie vat/rumen
• Teenwoordigheid van rumen mikro-flora/organismes Enige 2) (2)
2.1.3 Rede waarom die dier in DIAGRAM B nie met 'n rantsoen hoog in
ruvesel gevoer kan word nie
• Dier is monogastries/enkelmaag/geen voormae
• Geen mikro flora/organismes/kan vesel nie verteer (Enige 1) (1)
2.1.4 Verduideliking waarom die dier in DIAGRAM A voordeel sal trek
uit nie-proteïen stikstof bestanddele
Afskeiding van urease wat ureum na ammoniak kan omskakel wat
gebruik word om sintetiese mikrobe proteïen te vervaardig wat later
afgebreek word na aminosure (2)
2.2 Samestelling van 'n rantsoen
2.2.1 Identifikasie van die voer
(a) Koolhidraatryke ruvoer: Hawerhooi (1)
(b) Proteïenryke konsentraat: Sonneblom-oliekoekmeel (1)
2.2.2 Verduideliking waarom die rantsoen nie as die enigste voer vir
lammers aanbeveel word nie
• Die rumen van die lam is nog onderontwikkeld/abomasum is
die enigste funksionerende komponent, maar dit kan nie vesel
verteer nie (2)
• Kan voer met 'n hoë ruveselinhoud nie verteer nie/ruvoer
inhoud is te hoog/70%
2.2.3 Belangrikheid van grashooi in die rantsoene van volwasse ooie
• Grashooi is goedkoop en geredelik beskikbaar
• Verbeter die funksionering van die spysverteringstelsel
• Voorkom opblaas
• Voorsien die nodige lywigheid aan die rantsoen/hoof bron van
die rantsoen
• Bron van energie (Enige 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 4 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
2.3 Pearson-vierkant
2.3.1 Dele van die rantsoen wat mielies en Sonneblom-oliekoekmeel
verteenwoordig
• Mieliemeel - 20 dele (1)
• Sonneblom-oliekoekmeel - 8 dele (1)
2.3.2 Berekening van die persentasie van VOER B in die mengsel
• 20 + 8 = 28
• Voer B = 20 x 100
28
• = 71,43% (3)
2.3.3 Berekening van die hoeveelheid mieliemeel in 'n 250 kg mengsel
• 20 x 250kg
28
• = 178,6kg
OF
• 71,43 x 250kg
100
• = 178,6kg (2)
2.4 Voedingsverhouding
2.4.1 Berekening van die voedingsverhouding van VOER B met 'n
formule
• VV = 1: %TVV – %VP
%VP
• 1: 80% – 7%
7%
• VV = 1 : 10,4/10
OF
• VV = 1: %VNSV
%VP
• 1: 73%
7%
• VV = 1 : 10,4/10 (3)
2.4.2 Regverdiging van die geskiktheid van VOER A en VOER B vir
groei
• VOER A: Geskik, voedingsverhouding is nou/meer proteïen/
minder koolhidrate (1)
• VOER B: Nie geskik, voedingsverhouding is wyd/min proteïen/
meer koolhidrate (1)
2.5 Energiewaarde van voere
2.5.1 Berekening van die energiewaarde deur A verteenwoordig
ME = BE – Energie verliese in die mis – energie verliese in die urine
en gasse
BE = 19J – 7J – 4J OF 19 – (7+4) = 11J
BE = 8J (2)
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 5 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
2.5.2 Identifikasie van die energie verliese in B
Energieverliese deur hitte (1)
2.5.3 TWEE belangrikhede van energie vir diere in C
• Vir onderhoud
• Vir produksie
• Vir reproduksie
• Fisiese werk
• Groei (Enige 2) (2)
2.6 Staafgrafiek van die verskillende hoeveelhede minerale in die rantsoene
Die hoeveelheid minerale in drie verskillende rantsoene
8
Ca P Mg
7
Hoeveelheid (mg/kg)
6
5
4
3
2
1
0
Rantsoen
Ration A
1 Rantsoen
Ration 2 B Ration 3C
Rantsoen
Rantsoen
KRITERIA/RUBRIEK/NASIENRIGLYNE
• Korrekte opskrif
• X-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Rantsoen)
• Y-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Hoeveelheid)
• Korrekte eenheid (mg/kg)
• Staafgrafiek
• Akkuraatheid (6)
[35]
VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER
3.1 Die laagste kritieke temperatuur en hitteproduksie in verskillende
plaasdiere.
3.1.1 Identifikasie van TWEE diere wat onder intensiewe produksie
stelsels aangehou moet word
• Klein varkies
• Dag-oud-kuikens (2)
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 6 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
3.1.2 REDE
Laagste kritieke temperatuur is die hoogste/laagste hitte produksie (1)
3.1.3 Diere wat die ekonomieste sonder fasiliteite aangehou kan word
Melkbeeste (1)
3.1.4 TWEE redes vanuit die grafiek
• Hul laagste kritiese temperatuur is die laagste
• Kan meer hitte genereer om hulself warm te hou (2)
3.1.5 Die invloed van temperatuur verlaging onder 25°C op voerinname
Klein varkies sal meer eet (1)
3.2 Produksiestelsels
3.2.1 Identifikasie van die intensiewe produksiestelsel
Agterplaasstelsel/vryloop/semi-intensief (1)
3.2.2 Rede
• Pluimvee beweeg bedags vrylik rondom die huis
• Word in die aand in 'n skuiling gehuisves
• Voer word voorsien (Enige 2) (2)
3.2.3 Indikasie van die letter vanuit die prente
(a) Prent B (1)
(b) Prent A (1)
3.2.4 Onderskei tussen die fasiliteite in terme van doel
• Fasiliteit in A - Diere word gehou vir hantering/bestuurspraktyke/
veiling/tydelik (1)
• Fasiliteit in D - Diere word gehuisves vir voeding/groei/permanent (1)
3.2.5 Rol van die toerusting E in prent D
Vir die outomatiese verskaffing van dierevoer (1)
3.3 TWEE basiese riglyne vir die hantering van groot plaasdiere
• Kondig aankoms deur aanraking van voor/kant aan
• Vermy die blindekol
• Vermy die skoparea as diere van agter benader word
• Gebruik behoorlike fasiliteite/spesiale fasiliteite vir manlike diere
• Laat altyd 'n ontsnappingsroete oop
• Vermy klein areas saam met groot diere
• Moet nooit diere met iets gooi/steek/'n skokstok gebruik nie
• Gee diere tyd om aan te pas voordat met hul gewerk word
• Gee spesiale aandag as daar met koeie met kalwers gewerk word
• Kinders/besoekers/nie-werkers moet nie diere benader nie
• Beperk/verlaag geraas vlakke
• Hanteer diere in ‘n groep/as kudde (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 7 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
3.4 Parasiete
3.4.1 Klassifikasie van PARASIET A volgens lewensiklus
Eengasheerbosluis (1)
3.4.2 Protozoa siekte deur die parasiet oorgedra
Rooiwater/anaplasmose/galsiekte (1)
3.4.3 Indikasie van die letter van die parasiet
(a) Parasiet C (1)
(b) Parasiet B (1)
3.4.4 TWEE volhoubare gebruike van medikasie
• Medikasie moet veilig vir die spesifieke dier wees
• Maak seker van die vervaldatum
• Gee die korrekte dosis volgens massa en ouderdom
• Korrekte toedieningsmetode van medisyne
• Korrekte tyd van toediening/korrekte intervalle tussen toedienings
• Stoor behoorlike volgens die instruksies
• Gebruik geregistreerde middels
• Steriliseer toerusting (Enige 2) (2)
3.5 Dieresiektes
3.5.1 Siektes wat diere affekteer
• Dier 1 - Antraks/miltsiekte (1)
• Dier 2 - Klontwol (1)
• Dier 3 - Hondsdolheid (1)
3.5.2 Dier met 'n dodelike bakteriese siekte
Dier 1 (1)
3.5.3 Patogeen wat siekte in DIER 2 veroorsaak
Fungus (1)
3.5.4 EEN voorsorgmaatreël om die verspreiding van die siekte in
DIER 3 te voorkom
• Inenting/immunisasie
• Bewusmaking/opvoeding/verwittig die owerhede
• Isolasie (Enige 1) (1)
3.5.5 TWEE rolle van die staat om die verspreiding van die siekte in
DIER 1 te beheer
• Vestig kwarantynstasies/sones
• Beperk beweging van/na besmette areas/in- en uitvoer verbod
• Vernietig/korrekte/metode/wyse van wegdoen van besmette
karkasse/materiaal
• Inenting/immunisering van gesonde diere/veeartsenydienste
• Bewusmaking van die publiek (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 8 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
3.6 Soutvergiftiging
3.6.1 TWEE simptome van soutvergiftiging in plaasdiere
• Oormatige speekselafskeiding
• Verhoogde dors
• Vomering
• Hardlywigheid
• Waggel/loop in sirkels/blindheid/stuipe/gedeeltelik verlam
• Sleep van agterbene/swig van die hakskene
• Slymvliese in die bek is rooi/droog
• Hipersensitiwiteit met aanraking
• Gereelde uninering
• Ontsteking van die maag en derms
• Aggressie
• Diarree (Enige 2) (2)
3.6.2 TWEE maatstawwe vir die behandeling van diere met sout-
vergiftiging
• Voorsien klein hoeveelhede vars water met kort intervalle
• Verskaf hipertoniese dekstrose/isotoniese saline oplossing
• Verwyder die bron van vergiftiging (Enige 2) (2)
[35]
VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE
4.1 Reproduksie siklus van plaasdiere
4.1.1 Hormone wat paring in DIER A en DIER B moontlik maak
• DIER A - Estrogeen (1)
• DIER B - Testosteroon (1)
4.1.2 Rede vir elke hormoon
• Estrogeen - Laat koeie in estrus kom/laat dekking toe (1)
• Testosteroon - Stimuleer die parings gedrag in die bul (1)
4.1.3 Identifikasie van die reproduktiewe proses
(a) Bevrugting/dragtigheid (1)
(b) Parturisie/skenk geboorte/kalwing (1)
4.1.4 Hormoon wat melklating veroorsaak
Oksitosien (1)
4.1.5 Die funksie van oksitosien tydens melklating
Dit veroorsaak kontraksies van die mio-epiteelselle wat die alveoli
omring om die melk vry te laat (1)
4.2 Sperm morfologie
4.2.1 Proses waartydens spermselle hierbo vorm
Spermatogenese (1)
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 9 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
4.2.2 Identifikasie van die spermselle wat goeie kwaliteit semen
verteenwoordig
Spermsel A (1)
4.2.3 Instrument wat gebruik word vir 'n semen ondersoek
Mikroskoop (1)
4.2.4 Verduideliking van hoe die spermselle in B en C die vermoë van
die bul om te bevrug kan beïnvloed
SPERMSEL B - Dit kan nie met die ovum versmelt nie aangesien
daar geen akrosoom is nie/geen kop (1)
SPERMSEL C - Dit kan nie na die punt van bevrugting beweeg nie
aangesien daar nie 'n stert is nie (1)
4.3 Korrekte tegniek tydens KI
4.3.1 Herrangskik die stappe van tydens KI
• Die koei word beskut en kalm gehou
• Oortollige mis word verwyder
• Die inseminator voel vir abnormaliteite en of die koei nie dragtig is
nie deur die hand in die rektum van die koei te steek
• Pistolette word deur die vulva, vagina tot in die serviks gestuur (4)
4.3.2 TWEE nadele van KI vir die boer
• Siektes kan na 'n groot aantal koeie oorgedra word
• Infeksies kan voorkom/geslagsiektes kan vinnig versprei
• Genetiese abnormaliteite kan voorkom
• Onervare operateur kan die geslagsorgaan beskadig
• Lae besettingsyfer word verkry met onervare inseminator
• Arbeisintensief
• Duur proses
• Tydrowend
• Nie altyd suksesvol nie
• Verbeter nie noodwendig die genetika van die kudde nie
• Genetiese veranderlikheid kan agteruit gaan
• Waar rekords nie noukeurig gehou word nie kan inteling voorkom
• Onverlangde eienskappe kan na meer nageslag oor gedra word
(Enige 2) (2)
4.4 Fetale membrane
4.4.1 Stadia van dragtigheid
Fetale stadium (1)
4.4.2 Indikasie van die letter van die membrane
(a) A (1)
(b) B (1)
(c) C (1)
4.5 Kalwing
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 10 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
4.5.1 TWEE tekens in die gedrag van koeie wat op die punt staan om
geboorte te gee
• Isoleer haarself van die res van die kudde
• Verlies aan eetlus
• Toon tekens van ongemak
• Nes maak/beweeg in sirkels op soek na 'n wegsteek plek
• Rusteloosheid
• Gereelde urinering
• Bulk baie/maak geloei geluide (Enige 2) (2)
4.5.2 TWEE oorsake van kalfprobleme in verse
• Fetus te groot/verse te klein
• Meerling geboortes
• Gebrek aan ondervinding
• Verkeerde posisionering van die kalf
• Misvormde fetus/hidrosefalus
• Grootte van die bekkengedeelte
• Onbeweeglikheid van die serviks/serviks rek nie
• Verlengde geboortetydperk/oneffektiewe/swak kalwing
• Verdraaiing van die baarmoeder
• Ondoeltreffende of swak kalwing
• Lengte van dragtigheid
• Swak liggaamskondisie van die vers
• Wanvoeding
• Siektes (Enige 2) (2)
4.6 Belangrike aspekte van embrio-oorplanting
4.6.1 Superovulasie
Vir die produksie van meer geneties meerderwaardige diere (1)
4.6.2 Embrio spoeling
Vir die oes van meer embrio’s van meerderwaardige/skenkerkoeie (1)
4.6.3 Skenkerkoeie (1)
Vir die produksie van meerderwaardige embrio’s
4.6.4 Ontvangerkoei
Vir die implantering van die geoeste embrio’s (1)
4.7 Kernoordrag
4.7.1 Belangrikheid van kernoordrag
(a) Boer
• Diere met verlangde eienskappe kan geproduseer word vir 'n
spesifieke produksie behoefte
• Behou meerderwaardige gene/diere
• Boere kan veilige en hoë kwaliteit voedsel produseer
• Diere wat meer bestand teen siektes is word geteel
• Gevries en geklone embrio’s word wêreldwyd versprei
• Baie klone word van een vroulike dier verkry (Enige 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 11 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
(b) Veeartsenydienste
• Produksie van stamselle as geneesmiddel vir siektes
• Navorsing
• Waardevolle menslike medikasie kan in die melk van
koeie/skaap en bokooie geproduseer word
• Diere met ‘n effens gemodifiseerde genetiese samestelling kan
ontwikkel word vir die oorplanting in mense
• Die bewaring van skaars/bedreigde spesies (Enige 1) (1)
4.7.2 TWEE nadele van kernoordrag
• Gekloonde diere het 'n korter leeftyd
• Genetiese abnormaliteite kan na die nageslag oorgedra word
• Duur proses
• Gekloonde diere het laer immuniteitstelsels
• Nageslag is groot en veroorsaak probleme tydens geboorte
• Genetiese diversiteit gaan agteruit/variasie verminder
• Voortydige veroudering van gekloonde diere veroorsaak hul
vroeë dood
• Die nageslag van gekloonde diere ondervind probleme met
noodsaaklike organe soos longe, hart en niere
• Benodig spesifieke vaardighede (Enige 2) (2)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
- Grade 12 Agricultural Sciences notes
CAPS revision notes with worked examples.
- Agricultural Sciences questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- Grade 12 Agricultural Sciences quizzes
Short topic quizzes with instant feedback.
- All Grade 12 Agricultural Sciences past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 12 past papers
More Agricultural Sciences and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC June 2025 Memo (English)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2024 Memo (Eng)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 Memo
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5353c8e3-1139-4cf7-86d0-63682cc7012e/v1-b11ff282ad65746dcb8d/card.webp)
Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2023 Memo (Afr)
Related documents

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Paper 2 NSC November 2019 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2019 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Paper 1 NSC November 2017 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Paper 1 NSC November 2017 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Paper 1 NSC November 2016 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Paper 1 NSC November 2015 Memo
More from Grade 12 Agricultural Sciences

Annual teaching plan
Gr 12 Agric Sci ATP 2023 24

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC June 2025 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2024 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper