Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
LANDBOUTEGNOLOGIE
2022
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 16 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2022 papers 





View all





Agricultural Technology Grade 12 NSC June 2022 Memo (Afr)
Grade 12 Agricultural Technology memorandum from the NSC June Exam 2022 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.
Agricultural Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2022. Memorandum. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2022
- Exam period
- NSC June Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 16
- File size
- 293.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 16
This exam
NSC June Exam 2022
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie 2 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 A
1.1.2 C
1.1.3 D
1.1.4 B
1.1.5 A
1.1.6 C
1.1.7 B
1.1.8 D
1.1.9 C
1.1.10 A
(20)
1.2 1.2.1 Rooi
1.2.2 Hardvlakking
1.2.3 Geraasbesoedeling
1.2.4 GPS
1.2.5 Reghoekige bale
(10)
1.3 1.3.1 E
1.3.2 G
1.3.3 C
1.3.4 F
1.3.5 D
(10)
TOTAAL AFDELING A: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie 3 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING B
VRAAG 2: MATERIAAL EN STRUKTURE
2.1 Noem DRIE moontlike faktore wanneer 'n geskikte hegmiddel vir hierdie
spesifieke toepassing gekies word.
Vlambaarheid.
Duur van klewing.
Duur van bruikbaarheid.
Hitteweerstand. (temperatuur)
Waterweerstand./ Olie bestand
Elastisiteit.
Dravermoë. (Enige 3) (3)
2.2 Voordele van die gebruik van 'n waterkrip gemaak van glasvesel eerder as
staal.
Ligheid.
Kan in enige vorm gemaak word.
Kan maklik gesaag, geboor en gevyl word.
Sterk.
Kan maklik herstel word wanneer dit breek.
Roes, verweer/korrodeer, erodeer nie. (Enige 3) (3)
2.3 VIER chemiese stowwe wat NIE enige uitwerking op Teflon het NIE.
Kleefstowwe /Gom.
Asfalt/teer.
Kleurstowwe/Gifstowwe.
Ghries.
Gasse.
Lateks.
Lakvernis/ Brandstowwe.
Verf.
Sure (Enige 4) (4)
2.4 2.4.1 EEN rede waarom Vesconite in droë toepassings gebruik word en 'n
verduideliking vir elke antwoord.
Rede: Vesconite het nie enige smeermiddel nodig nie.
Verduideliking: Gemaak uit interne gesmeerde polimere.
(2)
2.4.2 TWEE omstandighede waar Vesconite doeltreffend op 'n trekker gebruik
kan word om bestaande metaalbusse te vervang.
Voorste as draaibusse.
Rat hefboom busse. (2)
Stuurskakelingbusse.
Driepunt busse.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie 4 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
2.5 2.5.1 DRIE faktore wat in aanmerking geneem moet word wanneer tin vir die
vervaardiging van kosblikkies geïdentifiseer word.
Sag.
Smeebare metaal.
Kan blink gepoleer word.
Weerstand teen suurstof en water maar los op in sure en basisse
(voorkom roes). (Enige 3) (3)
2.5.2 TWEE kommersiële gebruike van tin, behalwe vir die gebruik in die
voedsel-inmaakbedryf.
Metaalbedekking.
Allooi-element van brons.
Allooi-element van sagsoldeersel.
Koeldrank blikkies. (Enige 2) (2)
2.6 TWEE eienskappe van bronsbusse wat dit geskikter maak vir gebruik in
implemente.
Brons bied weerstand teen korrosie.
Beter weerstand metaalvermoeidheid/metaalverswakking as staal.
Beter geleier van hitte.
Laer wrywingseienskappe. (Enige 2) (2)
2.7 DRIE invloede van mangaan op vlekvrye staal.
Bied weerstand teen korrosie.
Gee aan staal 'n growwer struktuur.
Verander die bandstruktuur en veroorsaak 'n afname in slaansterkte.
Laat treksterkte toeneem.
Verminder die kritieke afkoeltempo.
Verbeter verharding.
Laat weerstand teen slytasie toeneem.
Verminder magnetisme. (Enige 3) (3)
2.8 Regverdiging van die gebruik van geelkoper eerder as koper vir die
vervaardiging van waterkoppelstukke.
Sterkte.
Masjineerbaarheid.
Weerstand teen slytasie.
Hardheid. (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie 5 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
2.9 2.9.1 Identifiseer komponent A en B in die diagram.
A - Energiewekker.
B - Aardpen. (2)
2.9.2 Die maksimum spanning wat volgens wetgewing in die stelsel toegepas
kan word.
10 000 volt. (1)
2.9.3 Beskrywing van die daaglikse take wat uitgevoer moet word om 'n
elektriese heining in stand te hou.
Haal enige plantegroei by die heininglyn uit.
Gaan na vir beskadigde of gebreekte drade.
Beskadigde isolators of los verbindings.
Gereelde toetsing van die energiewekker se puls. (Enige 2) (2)
2.9.4 VIER grondtoestande wat 'n negatiewe effek op die
aardingsdoeltreffendheid van 'n elektriese heining kan hê.
Turf.
Sanderige grond.
Gruis.
Baie droë grond.
Sneeu of gevriesde grond. (Enige 4) (4)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie 6 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3: ENERGIE
3.1 3.1.1 DRIE belangrike faktore wat in aanmerking geneem moet word wanneer 'n
windturbine geïnstalleer word.
Kies 'n geskikte omgewing.
Grootte van die turbine.
Beskikbaarheid van substansiële windsterkte.
Afwesigheid van berge en heuwels.
Turbinekapasiteit.
Stel 'n professionele persoon aan om 'n opmeting van die omliggende
area te doen. (Enige 3) (3)
3.1.2 Verduideliking van TWEE voordele van windturbines.
Dekades van gratis elektrisiteit nadat aanvanklike koste herwin is.
Verhoogde eiendomswaardes.
Betroubare elektrisiteitsopwekking.
Verligting van hoë pryse van ander vorme van elektrisiteit.
Persoonlike energie-afhanklikheid.
Ondersteun skoon energie.
Beveg aardverwarming. (2)
Hernubare energie.
Geen brandstof koste. (Enige 2)
3.2 3.2.1 Die halfgeleidende materiaal wat vir die vervaardiging van die fotovoltaïese
sonpanele gebruik word.
Silikon. (1)
3.2.2 Verduideliking van die proses wanneer elektriese energie in 'n sonpaneel
opgewek word.
Die sonpanele word gemaak uit 'n halfgeleidende materiaal wat
elektrone bevat.
Wanneer fotone (kom voor in sonstrale) die sonkragselle tref,
absorbeer die elektrone hierdie sonenergie.
Transformeer dit na geleidingselektrone.
Elektrone is in staat om vry te raak en 'n elektriese lading deur 'n
stroombaan na 'n bestemming te dra. (4)
3.3 Die voordele van 'n geotermiese kragstasie bo 'n steenkool-kragstasie.
'n Geotermiese stelsel veroorsaak nie enige besoedeling nie.
Die koste van die grond waarop 'n geotermiese kragsentrale gebou word, is
gewoonlik nie so duur nie.
Geotermiese sentrales neem baie min plek in beslag.
'n Mens kan minder belasting betaal en/of geen omgewingsrekeninge ontvang
nie.
Geen brandstof word gebruik om die krag op te wek nie.
Geen koste vir aankoop, vervoer of skoonmaak van brandstowwe nie.
(Enige 4) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie 7 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
3.4 VIER voordele van biobrandstof.
Biobrandstof bied 'n goedkoper oplossing vir ons energiebehoeftes.
Biobrandstowwe word uit plant- en dierafvalstowwe gemaak.
Bio-afbreekbaar.
Beskadig nie die omgewing nie.
Geen radikale veranderinge is nodig om na die gebruik van biobrandstowwe
om te skakel nie.
Hernubare energiebronne.
Nie duur om te vervaardig nie. (4)
Help om detonasieklop te voorkom. (Enige 4)
3.5 TWEE hulpbronne vir die vervaardiging van metanol.
Houtagtige plantvesel.
Steenkool.
Natuurlike gas.
Gefermenteerde afvalprodukte soos riool en mis. (Enige 2) (2)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie 8 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4: VAARDIGHEDE EN KONSTRUKSIEPROSESSE
4.1 4.1.1 Identifikasie van onderdeel A.
Snyspuitstuk. (1)
4.1.2 Identifikasie van die probleem deur pyl B aangedui, wat kan
voorkom wanneer dik materiaal met die plasmasnyer gesny
word.
Die hoek van die snit sal nie reghoekig/90º wees nie. (1)
4.1.3 Oplossing van die probleem geïdentifiseer in VRAAG 4.1.2.
'n Masjien kan gebruik word om die vlak reghoekig/90º te
slyp.
Die sweisspuitstuk kan teen 'n hoek gekantel word om vir die
probleem te kompenseer. (Enige 1) (1)
4.1.4 TWEE soorte gas wat algemeen in die plasmasnyproses gebruik
word.
Gewone lug
Argon
Stikstof
Suurstof (Enige 2) (2)
4.2 4.2.1 TWEE gasse wat gedurende die oksiasetileen-snyproses gebruik
word.
Asetileen en suurstof. (2)
4.2.2 Voordele van die gebruik van die oksiasetileen-apparaat bo die
plasmasnyer.
Elektrisiteit is nie nodig nie.
Kan gebruik word om werkstukke op te warm.
Draagbaar.
Geen elektriese komponente nie.
Roes het geen uitwerking op die snyproses nie.
Maklik om daarmee te werk. (Enige 3) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie 9 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
4.2.3 Belangrike veiligheidsmaatreëls wat nagekom moet word
wanneer met die oksiasetileen-snyapparaat gewerk word.
Indien 'n silinder omval en die hoofklep breek af, sal die
silinder 'n missiel word en uiterste skade veroorsaak.
Dra 'n leervoorskoot of soortgelyke beskermingsdrag en
sweishandskoene wanneer jy 'n oksi-asetileenvlamsnyer
gebruik.
Gebruik altyd 'n behoorlike oksi-asetileensnybril.
Moet nooit die vlam na 'n ander persoon of enige vlambare
materiaal rig nie.
Steek altyd die oksi-asetileenvlamsnyer met 'n voorslaner/
slagpen ('striker') aan.
Waar moontlik, gebruik 'n hitteskerm agter die komponent wat
jy verhit.
Na verhitting van 'n stuk metaal, merk dit met 'n stuk kryt as
'WARM' sodat ander nie sal probeer om dit op te tel nie.
Maak seker daar is geen lekkasies in pype en konneksies. (3)
Maak seker alle kleppe is toe na gebruik. (Enige 3)
4.3 4.3.1 Beskrywing van die proses wanneer 'n verslete sweispunt
vervang word.
Verwyder die sweisskermkoppie.
Skroef die beskadigde sweispunt los.
Skroef die nuwe punt vas.
Vervang die sweiskoppie. (4)
4.3.2 Verduideliking van die gebruik van anti-spatselsproei tydens
die MIG-sweisproses.
Voorkom dat die sproeier met sweismetaal verstop raak.
Voorkom dat die vulstafie/sweiselektrode aan die kontakpunt
vassit. (2)
4.3.3 VIER redes hoekom die sweisdraad nie glad deur die
sweispyp beweeg nie.
Gebuigde sweisvoerderpyp.
Skade aan die voerdermeganisme..
Verweerde sweiselektrode/-draad.
Beskadigde punt. (4)
4.4 Voorkomingsmaatreëls:
4.4.1 Puntsweis.
4.4.2 Vooraf stelling.
4.4.3 Vaspenning. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie 10 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
4.5 Ontwerptekening van 'n deur vir 'n perdestal.
Punte sal vir die volgende toegeken word:
Ontwerp (1)
Skarniere en grendel (2)
Afmetings (2)
Netheid (1)
(6)
4.6 Verduideliking van die gebruik van 'n omsettersweismasjien ('inverter
welder'), aangedryf deur 'n generator, eerder as om 'n MIG-sweismasjien
te gebruik.
Liggewig.
Kompak.
Gassilinder nie nodig nie.
Omsetter kan in winderige toestande werk. (Enige 3) (3)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie 11 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 5: GEREEDSKAP, IMPLEMENTE EN TOERUSTING
5.1 5.1.1 VYF basiese implemente wat gebruik kan word om lusern te oes.
Trekker.
Snymasjien.
Hooihark.
Baalmasjien.
Toedraaimasjien.
Voorlaaigraaf. (Enige 5) (5)
5.1.2 DRIE voordele van die gebruik van masjinerie in die oesproses.
Enkelwerking.
Gebruik minder tyd.
Spaar arbeid.
Baie betroubare metode.
Ekonomies. (3)
5.1.3 'n Ander manier wat gebruik kan word om lusern te sny.
Gebruik 'n sekel. (1)
5.1.4 EEN veiligheidstoestel wat op 'n baalmasjien geïnstalleer word
Breekbout.
Glykoppelaar.
Spanningsvere. (Enige 1) (1)
5.2 5.2.1 Berekening van die lopende koste van 'n stroper.
(Toon ALLE bewerkings.)
R8 100-00 + R1 200-00 + R1 500-00 + R3 000-00
+ R8 000-00 = R21 800-00 (2)
5.2.2 Berekening van die BTW (15%) van die totale lopende koste.
R21 800-00 x 15% = R3 270-00 (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie 12 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
5.3 5.3.1 Opskrif vir die grafiek.
Depresiasie. (1)
5.3.2 Bepaal die regte tyd om die trekker te verkoop deur die data in die
grafiek hierbo te analiseer EN gee TWEE redes vir jou antwoord.
Gedurende jaar 4.
Motivering
Een jaar oor van diensplan.
Hoër waarde as om in jaar 6 te verkoop. (3)
5.3.3 DRIE stappe wat 'n boer kan doen om buitensporige depresiasie
in die waarde van tweedehandse implemente te minimaliseer.
Herstel/Vervang stukkende of geslete onderdele.
Berg/Stoor behoorlik.
Diens volgens gebruikershandleiding.
Gebruik implement volgens spesifikasies. (Enige 3) (3)
5.4 5.4.1 Identifikasie van komponente A, B en C en TWEE funksies van
ELK.
A. Boonste stang.
Om die hoek van die implement ten opsigte van die trekker
se beweging aan te pas.
Dien as boonste verbinding van die driepunt-meganisme
vir die implement.
B. Hidrouliese pomp.
Verskaf druk aan die hidrouliese stelsel van die trekker.
Verskaf druk aan die hidrouliese stelsel van die
implement.
C. Kragaftakker(KAT)-dryfas.
Dra dryfkrag van die trekker na die implement oor.
Verskaf hoekbeweging tussen die trekker en die
implement. (9)
5.4.2 DRIE belangrike veiligheidsmaatreëls wat op komponent C van
toepassing is.
Moet nooit oor die dryfas klim wanneer dit in beweging is
nie.
Veiligheidskerm moet op die regte plek wees.
Veiligheidskerm moet nie saam met die as roteer nie.
Skerm moet baie sigbaar wees.
Moet nooit aan 'n implement werk terwyl die dryfas in
beweging is nie. (Enige 3) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie 13 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
5.5 5.5.1 Identifikasie van komponente A, B en C.
A Vliegwiel.
B Koppelaarplaat.
C Drukplaat. (3)
5.5.2 VIER redes hoekom 'n trekker met 'n koppelaar toegerus word.
Enjinaandrywing moet ontkoppel word wanneer ratte gewissel
word.
Aandrywing moet ontkoppel word wanneer die trekker
aangeskakel word.
Die koppelaar word ontkoppel om die enjinspoed te laat
toeneem en dan weer gekoppel om groter wringkrag te gee.
Stel die operateur in staat om die trekker, bandkatrol of KAT-
as te stop sonder om die enjin te stop. (4)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie 14 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 6: WATERBESTUUR
6.1 6.1.1 Verduideliking van die struktuur se vermoë om die swaar vrag van die
besproeiingstelsel te dra.
Ondersteun deur triangulasie/vakwerkmetode.
Boogvormige ontwerp.
Staalkabels/-stawe hou die vakwerk. (Enige 2) (2)
6.1.2 EEN moontlike oorsaak vir die verstopping van die sproeierspuitstuk
voor en gee 'n oplossing vir die probleem.
Sand/Bemestingpartikels.
Plantmateriaal.
Organismes in water. (Alge, paddavissies, ens.)
Dit kan voorkom word deur 'n filter in die stelsel te installeer.
(Enige 2) (2)
6.1.3 DRIE faktore wat in aanmerking geneem moet word wanneer 'n
waterpomp vir die stelsel gekies word.
Waterbron.
Tipe pomp.
Grootte.
Drukvereistes.
Beskikbare pompmodelle.
Kragbron nodig om die pomp te laat werk. (Enige 3) (3)
6.2 Die proses wanneer 'n besproeiingsboer die korrekte frekwensie en duur van
watertoediening vir 'n gewas stel om plantegroei te maksimeer.
Besproeiingskedulering/-tydsberekening. (1)
6.3 6.3.1 Identifiseer komponent A en die funksie daarvan.
Mangat/Riooldeksel.
Dit is om toegang vir skoonmaak en inspeksie te verskaf. (2)
6.3.2 Vereistes wat nagekom moet word om hierdie septiese stelsel
funksioneel te hou.
Gebruik slegs toiletpapier.
Moenie nie-afbreekbare materiaal in die tenk afspoel nie (sigarette,
plastiek, rubber).
Geen ontsmettingsmiddels, bleikmiddels, olies moet in die stelsel
afgespoel word nie.
Inspekteer die mangat gereeld.
Maak die watertenk leeg wanneer nodig. (Enige 4) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie 15 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
6.4 6.4.1 Verduideliking van die tegniese uitleg van hierdie dreineringstelsel.
Dit bevat geperforeerde pype.
Die pype word onder gruis of klippies begrawe.
Die water dreineer deur die oppervlakgruis en syg deur die pyp se
perforasies voordat dit aan die ent van die pyp uitvloei.
Pype word teen 'n effense hoek of helling geïnstalleer om die vloei
van water weg van die waterversadigde area te fasiliteer. (Enige 3) (3)
6.4.2 'n Stelsel wat vinnig groot hoeveelhede water uit versuipte landerye kan
verwyder.
Kanaal-/Geur-/Groefdrein.
Valdrein.
Visgraat. (Enige 1) (1)
6.4.3 'n Paar aspekte wat probleme kan veroorsaak as daar geen
dreineringstelsel rondom 'n gebou geïnstalleer is nie.
Water lek in die huis in.
Vog sypel in die mure in.
Staande water lok peste.
Erosie rondom die fondasie. (Enige 3) (3)
6.5 6.5.1 Identifiseer tydhouer A.
(1)
Meganiese tydhouer.
6.5.2 TWEE nadele van tydhouer B.
Moeilik om op te stel/te laat werk.
Battery moet gereeld vervang word.
Elektroniese onderdele moet behoorlik geseël word . (Enige 2) (2)
6.5.3 Die tydhouer wat 'n meervoudige programmeringsfunksie het.
Tydhouer B. (1)
6.6 DRIE voordele van die gebruik van die kraanwater-filtrasiestelsel.
Nie nodig om water te kook nie.
Vinnige proses van watersuiwering.
Filters is maklik bereikbaar op die kombuistoonbank.
Kan aan- en afgeskakel word.
Kassette ('Cartridges') is redelik goedkoop en maklik om te ruil. (Enige 3) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie 16 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
6.7 'n Moniteringstelsel vir ELKE scenario in die tabel hieronder.
Scenario Moniteringstelsel
Beheer die bemestingstof se 6.7.1 Veranderliketempo-tegnologie.
toedieningstempo presies.
Bepaal areas van ondergroei. 6.7.2 Geografiese
Inligtingstelsels/Hommeltuig/Termiese (2)
weergee ('Thermal imaging')/. [30]
Opbrengs monitor.
TOTAAL AFDELING B: 160
GROOTTOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Agricultural Technology Grade 12 NSC June 2022 Memo (Eng)

Question paper
Agricultural Technology Grade 12 NSC June 2022 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Technology Grade 12 NSC June 2022 QP (Eng)

Memorandum
Agricultural Technology Grade 12 NSC June 2024 Memo (Eng)

Memorandum
Agricultural Technology Grade 12 NSC June 2023 Memo (Afr)

Memorandum
Agricultural Technology Grade 12 NSC June 2023 Memo (Eng)
More from Grade 12 Agricultural Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Agric Tech ATP 2023 24

Question paper
Agricultural Technology Grade 12 NSC June 2025 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Technology Grade 12 NSC November 2025 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Technology Grade 12 NSC November 2025 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Afr)

Question paper