Skip to content

Agricultural Sciences Grade 11 P1 2012 Memo (Afr)

MemorandumAgricultural SciencesGrade 1120127 pages

Grade 11 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2012 (Afrikaans), 7 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 LANDBOUWETENSKAPPE V1 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (Memo) (NOVEMBER 2012) ANTWOORDBLAD LANDBOUWETENSKAPPE V1 NAAM EN VAN Memorandum AFDELING A VRAAG 1.1 VRAAG 1.2 1.1.1 A B C D BEIDE A en B SLEGS A SLEGS B Geeneen 1.1.2 A B C D 1.1.3 A B C D 1.1.4 A B C D 1.1.5 A B C D 1.1.6 A B C D 1.2.1 A B C D 1.1.7 A B C D 1.2.2 A B C D 1.1.8 A B C D 1.2.3 A B C D 1.1.9 A B C D 1.2.4 A B C D 1.1.10 A B C D 1.2.5 A B C D (10x2) (20) (5x2) (10) VRAAG 1.3 VRAAG 1.4 1.3.1 Koolsuur  1.4.1 Isotope  1.3.2 Veldwaterkapasiteit  1.4.2 Dreinering  1.3.3 Katioonabsorpsie  1.4.3 Bewerking  1.3.4 Kovalente  1.4.4 Neutralisasie  1.3.5 Aardverwarming  1.4.5 Lignien  (5x2) (10) (5x1) (5) 45 TOTAAL AFDELING A: 45
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2012) LANDBOUWETENSKAPPE V1 (Memo) 3 AFDELING B VRAAG 2 BASIESE CHEMIE 2.1 2.1.1 Kolloïede  (1) 2.1.2 Die molekules wat die oplossing vorm is homogeen versprei deur die oplossing.  (2) 2.1.3 ʼn Kolloïdale dispersie is wanneer kolloïdale stowwe soos fyn klei- partikels swewend in die vloeistof bly en nie afsak nie. ʼn Kolloïdale suspensie is wanneer die groter partikels afsak onder die invloed van swaartekrag.  (2) 2.2 2.2.1 Molekulêre formule van etaan  (1) 2.2.2 Aminogroep (-NH2)  en Karboksielgroep (-COOH)  (2) 2.2.3 Peptiedbinding  (1) 2.2.4 Koolhidrate  (1) 2.2.5 C12 H22O11  (1) 2.2.6 Vetmolekule/Ester/Gliserolbutiraat  (1) 2.3 2.3.1 Totale vetinhoud Versadigde vet 12 10 8 Vetinhoud 6 (g/100g) 4 2 0 Bees Bees kruisskyf Ekstra maer Varkboud Varkkruisskyf binneboud been maelvleis Vleistipes  Byskrifte verskillende asse   Korrekte skaal   Titel van grafiek   Korrekte plot van grafiek   Differensiasie tussen die 2  Korrekte tipe grafiek  grafieke  (6) 2.3.2  Vetsug   Diabeties   Hoë bloeddruk   Epileptiese aanvalle   Verstopping van are  (Enige 2) (2) 2.3.3  Energiebron   Waterbestand   Beskerming en insulasie   Vorm deel van selmembraan  (Enige 2) (2)
Downloaded from hlayiso.com 4 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (Memo) (NOVEMBER 2012) 2.4 Materie is enige iets wat ʼn massa het en spasie opneem.  Atome is die basiese eenhede waaruit materie opgebou is.  (4) 2.5 Herkouers  (2) 2.6 2.6.1 Fermentasie/Ontbinding  (1) 2.6.2 (i) H H (ii) Etanol   H C C OH H H (3) 2.6.3  Geen produksie   Afwesigheid vanaf werk   Gesondheidsrisiko   Sterftes onder werkers  (Enige 3) (3) [35] VRAAG 3 GRONDKUNDE 3.1 3.1.1 Koolstofkringloop  (1) 3.1.2 Mikrobiese ontbinding  (1) 3.1.3 Verbruik  (1) 3.1.4 Koolstofdioksied  (1) 3.1.5  Geen plantlewe   Geen dierelewe   Geen fotosintese   Lewende wesens sterf uit   Geen organiese verbindings   Afwesigheid van koolstofdioksied  (Enige 2) (2) KLEI SAND 3.2 3.2.1 Kohesie Baie goed/Groot  Geen  (2) 3.2.2 Kapillariteit Baie groot  Baie laag  (2) 3.2.3 Watervashoukapasiteit Baie sterk  Baie laag/Swak  (2) 3.3 3.3.1 Grond word geklassifiseer as grondvorm en grondseries.  (1) 3.3.2  Vir die optimale benutting van natuurlike hulpbronne   Vir die wetenskaplike plaasbeplanning   Beplanning van plaaskampe   Waardering van gronde   Ontginning van nuwe gebiede  (Enige 2) (2)
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2012) LANDBOUWETENSKAPPE V1 (Memo) 5 3.4 3.4.1 A = Leem  B = Sand  C = Klei  (3) 3.4.2 Monster A  (1) 3.5 3.5.1 W (1) 3.5.2 Koel, kouer grond (kleigrond gewoonlik meer nat).  (1) 3.6 3.6.1 P = Moedermateriaal  R = Topografie  CL = Klimaat  O = Organisme  T = Tyd  (5) 3.7 3.7.1 Massadigtheid = Massa van oondgedroogde grond  Volume van oondgedroogde grond = 680 g  80 cm3 = 8,5 g/cm3  (3) 3.7.2 50: 25: 25  (1) 3.8 3.8.1 A = Prisma-agtig/Prismaties/Kolom  B = Krunsmel/struktuurloos  C = Plaatagtig  D = Blokagtig  (4) 3.8.2  Nat word en uitdroog van grond   Klimaat   Plantwortels   Kolloïdale materiaal in die grond   Tipe klei-mineraal in grond  (Enige 1) (1) [35]
Downloaded from hlayiso.com 6 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (Memo) (NOVEMBER 2012) VRAAG 4 GRONDKUNDE 4.1 4.1.1 a= transpirasie/transpirasie verliese  b = grondoppervalverdamping  c = afloop/stormwatererosie  d = wegsyfering/perkolasie/loging  (4) 4.1.2  Beheerde besproeiing   Toevoeging van organiese materiaal   Bedek grond met plantmateriaal  (Enige 2) (2) 4.1.3 Wegsyfering is die afwaartse beweging van water in die grond sonder om deur wortels opgeneem te word.  Kapillariteit is die opwaartse beweging van water vanaf die wortels deur die mikroporieë.  (2) 4.2 4.2.1 Makroporieë  Mikroporieë  (2) 4.2.2 Fyn tekstuur  (1) 4.2.3  Korsvorming vind maklik plaas   Lugbeweging baie min   Kleigrond is moeilik om te bewerk   Waterversadiging vind maklik plaas   Wateropname is baie stadig   Watervashouvermoë is baie stadig   Geen dreinering   Waterbeweging baie stadig   Beperk wortelgroei as gevolg van kohesie  (Enige 4) (4) 4.3 4.3.1 A = Ligging van die grond/helling/Topografie  B = Uitstraling en uitstraling van die son se energie vanaf die grond  C = Plantegroei/grondbedekking  D = Gronddiepte  (4) 4.3.2  Saad ontkiem gouer by hoër temperatuur.   Grondmikrobes verkies hoë temperature.   Oggendson verhoog die rypwording van gewasse.   Grond se chemiese reaksies vind vinniger plaas by hoër grondtemperatuur.   25 °C is optimale temperatuur vir die groei en produksie van gewasse.   Warm grond lewer vroeë oeste en koue grond laat oeste.   Plant voedingstowwe word meer oplosbaar by hoër temperature.  (Enige 2) (2)
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2012) LANDBOUWETENSKAPPE V1 (Memo) 7 4.4 4.4.1 (a) Suur  (1) (b) Sterk alkalies  (1) (c) Baie suur  (1) (d) Alkalies  (1) (e) Effens suur  (1) 4.4.2 Neutraal = 6,6 – 7,5  (1) 4.5 4.5.1  Bevorder grondstruktuur   Porieruimte verhoog as gevolg van beter struktuurvorming   Grondwater-infiltrasie verhoog   Bewerking vergemaklik   Meer hitte word absorbeer   Erosie deur wind en water verminder  (Enige 2) (2) 4.5.2  Bakterieë   Protozoa   Fungi (swamme)   Alge (wiere)   Actinomycetes  (Enige 4) (4) 4.5.3  Afbreek van plant- en dierereste   Vrystelling van voedingstowwe en koolstofdioksied   Stikstoffiksering en verandering   Voedselprosesering en bederf van voedsel   Mutualisme bv. Rhizobium/knoppies bakterieë  (Enige 2) (2) [35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150

Study this subject

More from Grade 11 Agricultural Sciences

View all