Skip to content

Computer Applications Technology Grade 11 P1 2022 Memo (Afr)

MemorandumComputer Applications TechnologyGrade 11202211 pages

Grade 11 Computer Applications Technology Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November Exam 2022 (Afrikaans). Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Eastern Cape November Exam 2022

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2022 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 NASIENRIGLYN (EKSEMPLAAR) NAAM VAN KANDIDAAT: GRAAD: HANDTEKENING VAN ONDERWYSER: TOTAAL V1 V2 V3 V4 V5 V6 PUNTE: 150 28 12 41 38 20 11 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 11 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/NOVEMBER 2022) VRAAG 1 Lêernaam: 1_GirlChild Totaal V1: 28 Maksimum Kandidaat Nr. Kriteria Punt Punt 1.1 WordArt 1 • WordArt gebruik. ✓ • Goud Accent kleur 4 WordArt op die opskrif 1 3 toegepas. ✓ • Bevel Relaxed Inset tekseffek op die opskrif gebruik. ✓ 1 1.2 Eindnota • Eindnota bygevoeg. ✓ 1 3 • Wingdings 70 simbool as “custom”-merk gebruik. ✓ 1 • Teks ‘Adapted ….2021’ in die eindnota geplaas. ✓ 1 1.3 Vind en Vervang COVID-19 1 • “Whole word” met vetdruk COVID-19 vervang. ✓ 1 3 • En onderstreep. ✓ • Al DRIE verskynsels vervang. ✓ 1 1.4.1 Kolpunte 1 • Kolpunte op die korrekte gelyste items ingevoeg. ✓ 2 1 • Gebruik 1Bullet.jpg prentjie. ✓ 1.4.2 Kolpunte 1 1 • Afstand 1.5 cm vanaf die kolpunt gestel. ✓ 1.5 Hyperlink(Hiperskakel) 1 1 • Hiperlink van die prentjie verwyder. ✓ 1.6 Styl 1 • Nuwe Styl GirlChild geskep. ✓ 1 • Gebaseer op Heading 2 styl. ✓ 4 • Formateer na “small cap”-effek. ✓ 1 • Pas dit op die 3 subopskrifte onder die opskrif Facts and figures toe. ✓ 1 1.7 Citation (Aanhaling) 1 • Aanhaling op die teks “Rwanda” ingestel. ✓ 1 • Nuwe webtuiste bron ingevoeg ✓ 4 1 • Naam van die bron ingevoeg (UN.org) ✓ • URL ingevoeg. ✓ 1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2022) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 3 1.8 Bladsy-oriëntasie • Bladsybreuk ingevoeg aan die einde van die 1 dokument om nuwe bladsy by te voeg. ✓ 1 3 • Laaste bladsy se oriëntasie op landskap gestel. ✓ • 1GirlChild.jfif op die bladsy ingevoeg. ✓ 1 1.9 Bladsynommering 1 • Outline Circle bladsynommering in voetskrif. ✓ 1 • Gelyke bladsynommers links geblok word ✓ 4 1 • en ongelyke nommers regs geblok. ✓ • Nommering op die eerste bladsy moenie wys nie. ✓ 1 Totaal vir VRAAG 1 [28] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/NOVEMBER 2022) VRAAG 2 Lêernaam: 2_EntryForm Totaal V2: 12 Maksimum Kandidaat Nr. Kriteria Punt Punt 1 2.1 Formatting • Papiergrootte na A3 verander. ✓ 1 • Oriëntasie van papier na landskap verander. ✓ 1 • Prentjie (trophy) “flipped”. ✓ • Prentjie (trophy) agtergrond verwyder. ✓ 1 • Opskrif verander na WordArt. ✓ 1 • WordArt en Prentjie (trophy) gegroepeer. ✓ • Regter tabs met gidstippies op 13 cm gestel. ✓ 1 12 • Vir beide Surname en Name. ✓ 1 • Vormveld teksblokkies gestel op Age. ✓ 1 • Nommerformaat op 0.00 vir Amount Paid gestel. ✓ 1 • Hotel by die Accommodation aftreklys bygevoeg. ✓ • Rooi en groen kleure vir die agtergrond van die 1 bladsy gebruik. ✓ 1 1 Totaal vir VRAAG 2 [12] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2022) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 5 VRAAG 3 Lêernaam: 3_Participant Totaal V3: 41 Maksimum Kandidaat Nr. Kriteria Punt Punt Ward Info werkblad 3.1.1 Font • Fontkleur verander na enige kleur wat die font 1 1 sigbaar sal maak. (Wit, rooi ens.) ✓ 3.1.2 Borders (Rame) Rooi raam rondom die saamgevoegde sel ingevoeg. ✓ 1 1 3.2 Teksrigting (Alignment) 1 • Ry 7 opskrifte na vetdruk verander. ✓ 2 1 • Vertikaal en horisontaal gesentreer. ✓ 3.3 “Freeze Panes” • Ry 7 gevries ✓ 1 2 • Alle ander teks skuif in onder ry 7 wanneer die 1 gebruiker afrol ✓ 3.4 D3 1 =Max(D8:D37) • Korrekte funksie: Max ✓ 2 • Korrekte reeks: D8:D37 ✓ 1 3.5 Sel G4 1 =COUNTIF (G8:G37,"084*") • Korrekte funksie: Countif ✓ 1 3 • Korrekte reeks: G8:G37. ✓ • Korrekte kriteria: 084* ✓ 1 3.6 Sel H6 =COUNTBLANK (H8:H37) 1 2 • Korrekte funksie: Countblank ✓ 1 • Korrekte reeks: H8:H37. ✓ 3.7 Sel I8 1 =$I$6-H8 • Korrekte selle gebruik. ✓ 1 • Minus teken korrek gebruik. ✓ 4 • Korrekte gebruik van absolute waarde. ✓ 1 • Formule na ander selle gekopieer. ✓ 1 3.8 Sel J11 1 =1500-(I12+I11) • 1500 ✓ 1 • Minus teken. ✓ 4 • Korrekte selle gebruik. ✓ 1 • Korrekte gebruik van hakies. ✓ 1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/NOVEMBER 2022) Maksimum Kandidat Nr. Kriteria Punt Punt 3.9 Voorwaardelike formatering 1 • Kriteria slegs BnBs ✓ • Donker groen teks en ✓ 1 3 • groen vul toegepas ✓ 1 3.10 Sel M6 1 =SUMIF (M8:M37,"Whatif”, I8:I37) 1 • Sumif funksie gebruik. ✓ 4 • Kriteria reeks: M8:M37 ✓ 1 • Kriteria: ‘Whatif’ ✓ • Sum reeks: I8:I37 ✓ 1 3.11 Sel P8 1 =IF (H8<1,"Send email"," ") • Korrekte funksie: IF ✓ 1 4 • Korrekte Kriteria: H8<1 ✓ 1 • Korrekte waarde as kriteria waar is: Send email ✓ • Korrekte waarde as kriteria vals is: “ ” ✓ 1 3.12 Grafiek • Korrekte data gebruik. ✓ • 3D-gegroepeerde (clustered) grafiek geskep ✓ • Kaartgebied geformateer met enige vul ✓ 1 1 • Gradiëntvul gebruik in die kaartgebied. ✓ 1 1 • Formateer datareekse tot volle keël (full cone). ✓ 1 • Data-etikette met slegs die aantal deelnemers. ✓ 1 10 • Binnemerkies (inside tick marks) op die X-as 1 ingevoeg ✓ 1 1 • Graad 10-deelnemers wys nie op grafiek nie 1 (filtered). ✓ • Grafiek na nuwe blad geskuif. ✓ • Noem nuwe blad My Graph. ✓ Totaal vir VRAAG 3 [41] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2022) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 7 VRAAG 4 Lêernaam: 4_Learners Totaal V4: 38 Maksimum Kandidaat Nr. Kriteria Punt Punt 4.1.1 Hoofletters 1 1 • > in Surname-veld. ✓ 4.1.2 Formatering 1 1 • Field size 15 ✓ 4.1.3 Nuwe Veld 1 • Nuwe veld tussen Name en DOB ingevoeg ✓ • Genaamd Image ✓ 1 3 • Veld-eienskap na OLE OBJECT gestel ✓ 1 4.1.4 Data Geldigheid (Validation) • Kriteria wat gebruik is – “Between 01 January 2003 1 and 31 December 2005” ✓ 2 • Geskikte geldigheidsboodskap ingevoeg ✓ 1 4.1.5 Toevoermasker (Input Mask) <LL\*99 1 • < vir kleinletters ✓ 3 • * is ingevoeg. ✓ 1 • 99 vir een of twee getalle (digits) ✓ 1 4.1.6 Opsoekwaarde (Lookup value) • Opsoekwaarde eienskap gebruik ✓ 1 2 • BnB, Lodge en Hotel ALMAL in die lys ingevoeg. ✓ 1 4.2 Vorm: Participants 1 • Vorm geskep met die volgende velde: Surname, Name, Grade en Accommodation. ✓ 1 • Etiket (label) in vorm kopskrif met leerder se naam ✓ 1 • Skaduweerand om die etiket bygevoeg. ✓ 6 • Vandag se datum as ʼn veld in vormvoetskrif 1 ingevoeg. ✓ • Aksieknoppie in vormvoetskrif ingevoeg. ✓ 1 • Vorm opdrag is om vorm te sluit. ✓ 1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/NOVEMBER 2022) 4.3 Navraag (Query) 4_3 1 1 1 • Velde gebruiik: Surname, Name, DOB, Grade en 6 Cell Number velde alleenlik. ✓ 1 • DOB Kriteria - between #2004/01/01# ✓ And #2004/12/31# ✓ 1 • Grade kriteria: 10 ✓ Or 11 ✓ • Navraag in stygende orde volgens Surname-veld gesorteer ✓ 1 4.4 Navraag (Query) 4_4 1 • Kriteria op Cell Number: Like "073*" Or Like "083*"✓ 1 • Kriteria op Registration Fee: >= ✓ 4 • 300 ✓ 1 • Cell Number-veld wys nie. ✓ 1 4.5 Verslag - Report 4_6 1 • Velde gebruik: Accommodation- en Catering-velde nie ingesluit nie. ✓ 1 • Verslag is gegroepeer volgens Grade en ✓ 1 • dan volgens Town. ✓ 1 • Volgens Surname-veld gesorteer. ✓ 1 9 • Oriëntasie na landskap verander. ✓ 1 • Opskrif van verslag na ‘Report Girl Child’ verander.✓ • Berekening in Grade-voetskrif. ✓ 1 • = count (*) ✓ 1 • Gepaste beskrywing vir berekende veld. ✓ 1 Totaal vir VRAAG 4 [38] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2022) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 9 VRAAG 5 Lêernaam: 5_Leadership Games Totaal V5: 20 • Die vraag moet vanaf die HTML-kode gemerk word. • Numeriese attribuutwaardes hoef nie in aanhalingstekens te wees nie. Maksimum Kandidaat Nr. Kriteria Punt Punt 5.1 Titel <title> Girl Child </title> 1 1 • Titelmerker by Girl Child gevoeg. ✓ 5.2 Formattering 1 <font size = "4" face = "Book Antiqua"> <i>…. </i> </font> 1 • Fontgrootte na 4 gestel. ✓ 4 • Font na Book Antiqua gestel. ✓ 1 • Paragraaf is in kursief. ✓ • Op hele paragraaf toegepas. ✓ 1 5.3 Format Picture/Prentjie <center><img src="Mine field.jpg" width = 100 1 height = 100 alt = "IMAGE"></center/> • Src merker reggemaak. ✓ 1 • Wydte en hoogte van prentjie op 100 gestel ✓ 4 • Prentjie is gesentreer. ✓ 1 • Alternatiewe merker gebruik as prentjie nie wys nie. ✓ 1 5.4 Lyn <hr width = 80% color = "ff0000"/> 1 • Lynkleur is rooi. ✓ 2 • Lynwydte is 80%. ✓ 1 5.5 Lys <ol type = I> 1 <li>...</li> </ol> • ul-merker na ol-merker verander. ✓ 1 3 • Tipe na Hoofletter Romeinse syfers gestel. ✓ • li-merkers vir gelyste items gebruik. ✓ 1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/NOVEMBER 2022) 5.6 Raam (Border) <img src= “Human Knot.jpg” width = 60 height 1 = 60 border = 2> 2 • Border-merker gebruik.✓ 1 • op 2 gestel. ✓ 5.7 Skakels (Links) 1 <a href = "https://www.gov.za/InternationalDayoftheGirl Child2021"> Go to Website </a> 1 3 • Anker (Anchor)-merker korrek gebruik. ✓ • Op die website …gov.za…✓ • Toegepas op hiperskakel – “Go to website”. ✓ 1 Sluitingsmerker(s), of driehoekige hakies en 1 1 nesting korrek gebruik. ✓ Totaal vir VRAAG 5 [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2022) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 11 VRAAG 6 Lêernaam: 6_Export en 6_Merge Info Totaal V5: 11 Maksimum Kandidaat Nr. Kriteria Punt Punt 6.1.1 Kantlyne • Linker- en regterkantlyne op 0.3 cm gestel. ✓ (Of kan “Page Break Preview” gebruik of “Scalefit to 1 1 page 91%) 6.1.2 Bladsyuitleg 1 • Sigblad horisontaal oor die bladsy gesentreer. ✓ 1 6.1.3 Bladsyuitleg • Ry 1 gestel om bo-aan elke bladsy te herhaal. ✓ 1 1 6.1.4 Filtering 1 • Data gefiltreer. ✓ 2 • Slegs deelnemers van Lady Frere word vertoon. ✓ 1 6.1.5 PDF • Sigblad as 6_Export gestoor. ✓ 1 1 6.2 Saamvoeg (Mail Merge) • Saamvoeg met koeverte gedoen. ✓ 1 • 6_Merge Info-sigblad as brondokument gebruik. ✓ 1 • Surname, Name en Town-veld as saamgevoegde (merged) velde gebruik. ✓ 1 5 • Ontvangerslys in stygende orde volgens die Surname-veld. ✓ 1 • 30 voltooide saamgevoegde (merged) koeverte as 6_Merged_Envelopes gestoor. ✓ 1 Totaal vir VRAAG 6 [11] TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 11 Computer Applications Technology

View all