Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2022
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye, ʼn HTML-merkersblad, ʼn
toevoermasker-karakterblad en ʼn inligtingsblad.
Skip to contentAll 2022 papers 





View all





Computer Applications Technology Grade 12 P1 2022 QP (Afr)
Grade 12 Computer Applications Technology Paper 1 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2022 (Afrikaans). Read online or download the free PDF.
Computer Applications Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2022 · Afrikaans. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Computer Applications Technology
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2022
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 16
- File size
- 490.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 16
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2022
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/SEPTEMBER 2022)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. As gevolg van die aard van hierdie praktiese eksamen is dit belangrik om
daarop te let dat, selfs as jy die eksamen vroeg klaarmaak, jy NIE toegelaat sal
word om die eksamenlokaal te verlaat voordat al die administratiewe funksies
wat met die eksamen geassosieer word, gefinaliseer is NIE. Gedurende die
eksamen sal die normale reëls oor die verlating van die eksamenlokaal geld.
2. As jy op die netwerk werk, of die datalêers is vooraf op jou stelsel gelaai, moet
jy die instruksies volg wat deur die opsiener/opvoeder verskaf is.
3. Aan die einde van die eksamen moet jy seker maak dat AL jou antwoordlêers
op die netwerk/rekenaar gestoor is soos deur die toesighouer/opvoeder aan
jou verduidelik is.
4. Maak absoluut seker dat alle lêers gelees kan word. MOENIE onnodige
lêers/lêergidse stoor nie en MOENIE duplikaat antwoordlêers/lêergidse
inhandig nie. MOENIE enige oorspronklike lêers uitvee waaraan jy nie gewerk
het nie.
5. Die inligtingsblad wat saam met die vraestel voorsien is, MOET NA DIE DRIE-
UUR EKSAMENSESSIE VOLTOOI WORD. Gee dit aan die toesighouer aan
die einde van die eksamen.
6. ʼn Afskrif van die meesterlêers (‘Master files’) sal by die toesighouer beskikbaar
wees. Indien daar enige probleme met ʼn lêer is, kan jy ʼn ander kopie van die
opsiener aanvra.
7. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae. Beantwoord AL die vrae.
8. Lees deur elke vraag voordat jy dit beantwoord of die probleem oplos. MOENIE
meer doen as wat die vraag vereis NIE.
9. Maak seker dat jy elke dokument stoor met die lêernaam wat in die vraestel
gegee word. Stoor jou werk gereeld as ʼn voorsorgmaatreël teen moontlike
kragonderbrekings.
10. Jy mag GEEN hulpbronmateriaal gebruik NIE.
11. Akkuraatheid sal in berekening gebring word, bv. indien ʼn vraag vereis dat die
antwoord in sel F3 in ʼn sigblad moet wees, en jy voer die antwoord in sel G4
in, sal dit NIE nagesien word NIE.
12. Maak seker dat die streeksinstellings (‘regional settings’) op ‘South Africa’
ingestel is en dat datum- en tydinstellings, nommerinstellings en
geldeenheidsinstellings (‘currency settings’) korrek ingestel is.
13. In alle vrae wat woordverwerking behels, moet jy die taal op English (‘South
Africa’) stel. Die papiergrootte word aanvaar as A4 Portret (‘Portrait’), tensy
anders aangedui. Gebruik sentimeters as meeteenheid.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 3
14. Maak seker dat die ‘Developer’-oortjie en Liniaal (‘Ruler’) geaktiveer is.
15. Maak seker dat die desimale simbool (‘decimal symbol’) as ʼn punt ('.') ingestel is
en dat die lys-skeikarakter (‘List separator’) as ʼn komma (',') ingestel is.
16. Formules en/of funksies moet vir ALLE berekeninge in sigbladvrae gebruik word.
Gebruik absolute selverwysings slegs waar nodig, om seker te maak dat
formules korrek is wanneer jy dit na ander selle in ʼn sigblad kopieer.
LET WEL: Alle formules en/of funksies moet só ingevoeg word dat die korrekte
resultate steeds verkry sal word, selfs as veranderinge aan die
bestaande data gemaak word.
17. Jy mag NIE ʼn woordverwerkingsprogram soos Word gebruik om die HTML-vraag
te beantwoord NIE.
18. Die eksamendata-lêergids wat jy saam met hierdie vraestel ontvang, bevat die
lêers wat hieronder aangedui word. Maak seker dat jy al die lêers het voordat jy
met hierdie eksamen begin.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/SEPTEMBER 2022)
SCENARIO
Soos tegnologie in die algemeen, het sosiale media beide ʼn goeie kant en ʼn slegte
kant. Wat die sosiale media-effekte op tieners betref, is daar voor- en nadele. Jou
skool het besluit om ʼn veldtog te voer oor veilige gebruik van sosiale netwerke.
VRAAG 1: WOORDVERWERKING
ʼn Dokument is geskep om ʼn paar basiese feite oor veilige gebruik van sosiale
netwerke te gee.
Maak die 1_ Social Networks-woordverwerkingsdokument oop.
1.1 Skep ʼn nuwe karakterstyl in die dokument as volg:
1.1.1 Noem die nuwe karakterstyl Media. (1)
1.1.2 Stel die lettergrootte op 17 pt. (1)
1.1.3 Stel paragraafspasiëring op 18 na die paragraaf. (1)
1.1.4 Pas die Media-styl toe op die eerste opskrif in die dokument, ‘What is
social media?’ (1)
1.2 Pas ʼn Drop Cap-kenmerk toe op die eerste letter van die woord ‘Social’ in die
eerste paragraaf, sodat dit oor 2 reëls en 0.2 cm weg van die teks af verskyn. (3)
1.3 Voeg ʼn voetnota in op die geel gemerkte teks ‘social media’ in paragraaf 2
gevind as volg:
1.3.1 Gebruik die voetnota Wingdings-simbool (karakterkode 70). (2)
1.3.2 Voeg die teks ‘https://www.investopedia.com’ by die voetnota in. (1)
1.4 Vind die teks ‘Facebook’ in paragraaf 3. Voeg ʼn aanhaling (citation) op die teks
as volg:
1.4.1 Tipe bron: Film (1)
1.4.2 Titel: Die Sosiale Netwerke (1)
1.4.3 Maak seker dat die APA-styl gekies is. (1)
1.5 Stel die proeftaal (‘proofing language’) vir die hele dokument op English South
African. (1)
1.6 Gebruik ʼn woordverwerkingskenmerk (feature) om te verseker dat die teks in
die paragraaf onder die opskrif ‘TikTok’ op dieselfde bladsy verskyn. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 5
1.7 Wysig al die kolpunte onder die opskrif ‘Why teens use social media?’ as volg:
1.7.1 Vervang die kolpunte met die 1_SN.jpg prentjie wat in jou
eksamenlêer gevind kan word (1)
1.7.2 Die posisie (alignment) van die kolpunte moet na sentreer verander
word (1)
1.8 Vind die kolpuntlys op die paragraaf onder die opskrif: ‘What are the benefits
of social media for teenagers?’ en doen die volgende:
1.8.1 Die teks moet in twee kolomme met ʼn lyn tussenin wees. (2)
1.8.2 Gebruik die woordverwerkingskenmerk om te verseker dat daar vier
kolpunte in elke kolom is. (1)
1.9 Vind die kolpuntlys onder die opskrif ‘What are the risks of using social media?’
Skep ʼn multi-vlaklys (multi-level list) en pas dit toe as volg:
1.9.1 Voeg nommering I, II, III... in vir die 1ste vlak op 1 cm en
i, ii, iii ... vir die 2de vlak op 2 cm soos in die voorbeeld hieronder
vertoon word. (4)
1.10 Pas bladsynommering toe op die dokument as volg:
1.10.1 Gebruik die Arrow 1-styl. (1)
1.10.2 Geen bladsynommer op eerste bladsy nie. (1)
1.10.3 Moet onewe en ewe getalle wees. (2)
1.11 Soek die teks ‘Back to the Top’ aan die einde van die dokument. Hiperskakel
hierdie teks na die bokant van die dokument. (2)
1.12 Versteek (Hide) die teks ‘adapted from https://parents.au.reachout.com’,
aan die einde van die dokument.
LET WEL: MOENIE hierdie teks uitvee (delete) nie. (1)
Stoor en maak 1_Social Networks toe. [31]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/SEPTEMBER 2022)
VRAAG 2: WOORDVERWERKING
Jy word versoek om die strooibiljet wat geskep is, te wysig. Hierdie strooibiljet sal
aan studente versprei word vir bewusmaking.
Maak die 2_Flyer-woordverwerkingsdokument oop en wysig die dokument om soos
die een hieronder te vertoon.
2.1 Verander die ‘SmartArt’ na Cycle Diverging Radial. (1)
2.2 Voeg ALLE teks in soos dit in die prentjie verskyn. (1)
2.3 Voeg die 2_SN.jfif prentjie wat in die eksamenlêer gevind kan word in as volg:
• In die middel van die ‘SmartArt’.
• Verander die grootte van die prentjie na 2.5 cm x 2.5 cm.
• Stel die prentstyl op sagte rand ovaal (soft edge oval). (5)
2.4 Formateer die ‘SmartArt’ as volg:
• Voeg ʼn vormvulling (shape fill) kleur van jou keuse in.
• Voeg ʼn blou vormomtrek (shape outline) in met ʼn gewig van 2¼ pt. (3)
Stoor en maak 2_Flyer toe. [10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 7
VRAAG 3: SIGBLAD
ʼn Sigblad 3_Survey is geskep om die resultate van die opname wat deur die leerders
gedoen is, aan te teken.
Maak die 3_ Survey-sigblad oop en werk in die Summary-werkblad.
3.1 Ry 1 en ry 2 moet as volg verander word:
3.1.1 Voeg selle A1:U2 saam (1)
3.1.2 Sentreer die opskrif horisontaal en vertikaal (1)
3.1.3 Agtergrond (vul) -kleur moet standaard groen wees (1)
3.1.4 Verander lettertipekleur van die opskrif na wit (1)
3.2 Maak seker dat die inhoud van sel S4 sigbaar is sonder om die wydte van die
kolom te vergroot. (1)
3.3 Verander die formaat van die geboortedatums (kolom D), sodat die datum in die
formaat dd-mm-jjjj vertoon word en kopieer die formule af na die res van die selle
in kolom D. (2)
3.4 Voeg ʼn funksie in E5 om Emery Schwartz se ouderdom te bereken.
Die finale antwoord moet ʼn heelgetal wees, in voltooide aantal jare. (3)
3.5 Kolom F bevat e-posadresse van alle leerders wat aan die opname deelgeneem
het. Hierdie e-posadresse is as volg saamgestel:
• Surname soos in kolom C
• ʼn Punt, gevolg deur
• Eerste letter van die naam van die leerder in kleinletters, gevolg deur
• @school.za
Gebruik ʼn funksie in sel F5 om die korrekte e-posadres vir die leerder Emery
Schwartz te vertoon. (4)
3.6 Die leerders is gevra om die sosiale netwerke wat hulle gereeld gebruik, te lys.
Die wat WhatsApp eerste en Facebook tweede gelys het, is Old Users en die
ander is New Users.
Gebruik ʼn funksie in sel K5 om te bepaal watter tipe gebruiker Emery Schwartz
is. (4)
3.7 Voeg ʼn voorwaardelike formateringsreël in kolom P, sodat selle wat die teks
‘Watch Videos’ bevat, met rooi dun horisontale ‘crosshatch’ patroon gevul word. (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/SEPTEMBER 2022)
3.8 Leerders wat enige uitdagings teëgekom het, sal vir ʼn aanlynveiligheidskursus
ingeskryf word.
Gebruik ʼn funksie in sel O5 om die teks ‘Online Safety Course’ te vertoon vir al
die leerders wat enige van die drie uitdagings in hul opname teëgekom het en
los oop (blank) vir die wat nie voldoen nie. (5)
3.9 Voeg ʼn funksie in sel S56 om die mees algemene bedrag wat leerders gebruik
om data te koop, te bepaal. (2)
3.10 Voeg ʼn formule in sel U5 om die tekort aan data wat leerders benodig en die
data wat gebruik is, te bereken. Kopieer die formule af na die res van die selle
in kolom U.
MTN het ʼn bedrag van R7 020.00 belowe. Hierdie bedrag is die totale tekort
bedrag (deficit) van alle leerders wat MTN gebruik.
Voeg ʼn funksie in sel S58 om te bereken hoe MTN die bedrag van R7 020.00
bereken het. (6)
Werk in die Graph-werkblad.
3.11 Gebruik die data wat in Sheet 1 verskaf word om ʼn grafiek soortgelyk aan die
een hieronder te skep.
LET WEL:
• Die grafiektitel moet gesentreer wees
• Uitroepdata-etikette
• Legendes onderaan
• MTN-ontploffingspunt moet op 30% gestel word
• Gradiëntvulling toegepas op die plotarea
• Hernoem Sheet 1 na Graph (8)
Stoor en maak die 3_Survey toe. [43]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 9
VRAAG 4: DATABASIS
ʼn Databasis van alle leerders wat aan die opname deelgeneem het, is geskep.
Verander die databasis en doen alle navrae in ontwerpaansig.
Maak die 4_Learner Survey-databasis oop.
4.1 Wysig die Registrations-tabel soos volg:
4.1.1 Voeg ʼn invoermasker vir die Code-veld in om te verseker dat die
gebruiker ʼn kode invoer wat soos volg saamgestel is:
• drie verpligte kleinletters, gevolg deur
• ʼn koppelteken ( - ), gevolg deur
• drie hoofletters, waarvan die eerste twee verpligtend moet wees,
en en die laaste een opsioneel.
Byvoorbeeld, die volgende is geldige kodes: boy-BOY of xyz-AB. (5)
4.1.2 Voeg die waardes “Manlik” en “Vroulik” in by die aftreklys vir die
kombinasieboks (Combo Box) vir die Gender-veld. (2)
4.1.3 Verander die veldeienskap van die CellNo-veld om te verseker dat
selfoonnommers nie gedupliseer kan word nie. (1)
4.1.4 Voer ʼn valideringsreël vir die RegistrationDate-veld in, sodat dit
ooreenstem (pas) by die valideringsteks-eienskap van dieselfde veld. (2)
4.1.5 Verander die eienskappe van die Transport-veld, sodat wanneer ʼn
nuwe rekord bygevoeg word, die waarde “Yes” vir hierdie veld
outomaties vertoon sal word. (1)
4.2 Open die vorm frm4_2.
Wysig die vorm as volg:
• Verander die agtergrondkleur van die Detail-afdeling van die vorm na
enige kleur van jou keuse.
• ‘Distribute-align’ die teks in die CellNo-veld.
• Die Pledge-teksblokkie op die vorm vertoon ʼn “Type of User” inligting
wanneer die vorm in die ontwerpaansig oopgemaak word. Maak die nodige
regstelling. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/SEPTEMBER 2022)
4.3 Open die navraag qry4_3.
Wysig die navraag om die uitkoms hieronder te kry:
(5)
4.4 Open die navraag qry4_4.
Wysig die navraag om die volgende inligting te onttrek:
• Alle leerders met geen selnommers nie.
• Leerders wat ou gebruikers (old users) is.
Die leerders sal ʼn aftrekking van 15% op hul beloftegeld (pledge money)
ontvang.
• Skep ʼn berekende veld genaamd Balance om die bedrag wat oorbly na die
aftrekking, te toon.
• Gebruik ʼn rooi alternatiewe rykleur op die navraag. (6)
4.5 Skep ʼn verslag vanaf die Survey Data-tabel.
• Slegs die volgende velde moet gebruik word: Name, Surname, CellNo,
Pledge en Education.
• Groepeer volgens Pledge-veld.
• Sorteer stygend volgens die Surname-veld.
• Gebruik ʼn funksie in die Pledge-voetskrif om die totale aantal rekords vir
die groep te bereken.
• Voeg ook ʼn funksie in die Pledge-voetskrif om die totale bedrag per groep
te bereken.
• Maak seker dat die berekening in Rand geldeenheid is.
• Stoor die verslag as rpt4_5. (10)
Stoor en maak 4_Learner Survey toe. [35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 11
VRAAG 5: WEBONTWERP (HTML)
ʼn Webblad is geskep om mense bewus te maak van die Gewilde Netwerke vir Kinders.
Maak die onvolledige 5_Social Network-webwerf.html-webblad oop in ʼn webblaaier
en ook in ʼn teks/HTML-redigeerder, bv. Notepad (NIE ʼn woordverwerkingsprogram
soos Word NIE).
LET WEL:
• Vraagnommers word as kommentaar in die kodering ingevoeg en dien as riglyne
om ongeveer te wys waar die antwoord(e) ingevoeg moet word.
• ʼn HTML-merkersblad is aangeheg vir verwysing.
Jou finale webblad moet soos die voorbeeld hieronder lyk.
5.1 Voeg ʼn HTML-kode in om die teks ‘Popular Social Networks’ in die blaaier te
vertoon. (1)
5.2 Pas die opskrif ‘Popular Networks for Children’ soos volg aan:
• Sentreer die opskrif ‘Popular Networks for Children’.
• Verander die lettertipe kleur na rooi. (2)
5.3 Verander die kolpuntlys soos per voorbeeld hierbo en verander ook die lys na
Romeinse syfers.
• Die Romeinse syfers moet in hoofletters wees.
• Maak seker dat die lys deur alle blaaiers gelees kan word. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/SEPTEMBER 2022)
5.4 ʼn Tabel is geskep, maar vertoon nie korrek nie. Maak dit as volg reg:
• Stel die wydte van die tabel op 500.
• Stel die sel-spasiëring op 5. (2)
5.5 Verander die vulkleur van die eerste ry van die tabel na geel. (1)
5.6 Voeg die prentjie WhatsApp.png wat gevind kan word in jou datalêer in die
tweede ry, vierde kolom.
• Beide die wydte en hoogte van die prentjie moet op 30 gestel word. (3)
5.7 Voeg ʼn rooi horisontale lyn onder die tabel in. Die grootte van die lyn moet 10
wees. (2)
5.8 Die opskrif Further Reading moet verander word na opskrif 2 (heading 2) asook
vetdruk en kursief. (2)
5.9 Voeg ʼn hiperskakel in na die teks ‘Click here’ om ʼn webwerf, ‘Raising children’
oop te maak. Gebruik die skakel wat verskaf word. (3)
EEN punt sal toegeken word vir die sluiting van etikette (closing tags) en
korrekte nes (correct nesting). (1)
Stoor en maak 5_Social Network toe. [20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 13
VRAAG 6: ALGEMEEN
6.1 Maak die sigblad 6_Analysis oop en maak die nodige veranderinge.
6.1.1 Data vir leerders is na ʼn nuwe werkblad gekopieer, al die leerders
verskyn meer as een keer.
Gebruik ʼn sigbladfunksie in werkblad Q6.1 om die reproduksies van
leerders te verwyder.
Noem die funksie wat in sel E104 gebruik is. (3)
6.1.2 Die skoolbeheerliggaam het kort kursusse vir die leerders gereël om
veilig te wees wanneer hulle sosiale netwerke gebruik.
Elke kursus word ʼn aantal minute per dag toegeken. Alle kursusse
begin om 09H00.
Bereken die eindtyd vir die eerste kursus in werkblad Q6.2 in sel C4. (3)
Stoor en maak 6_Analysis toe.
6.2 Maak die 6_Survey-vorm oop en berei die opname as volg voor:
• Voeg ʼn teksvormveld langs die teks ‘Name’ in om die name in hoofletters te
vertoon.
• Voeg die opsie ‘TikTok’ by die aftrekvormveld.
• Vervang die simbole langs die teks ‘Do you want ...?’ met ʼn merkblokkie-
vormveld. Merk/Check die ‘Yes’-merkblokkie. (5)
Stoor en maak 6_Survey toe. [11]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/SEPTEMBER 2022)
BYLAE A – HTML-MERKBLAD (HTML TAG SHEET)
Basiese Merkers (Basic Tags) Formatting Tags continued
Merker (Tag) Beskrywing Merker (Tag) Beskrywing
<body></body> Definieer die liggaam van die <li></li> Word voor elke lysitem
webblad ingevoeg, en voeg dan ʼn
<body Stel die agtergrondkleur van nommer of simbool by
bg colour="pink"> die webblad afhangende van die tipe lys
wat geselekteer is
<body text="black"> Stel die kleur van die <img src="name"> Voeg ʼn prent in
liggaamteks
<head></head> Bevat inligting oor die <img src="name" Stel ʼn prent inlyn: kan ook
dokument align="left"> ''right", "centre"; "bottom",
"top", "middle'' wees
<html></html> Skep ʼn HTML-dokument – <img src="name" Stel die grootte van die
begin en eindig ʼn webblad border="1"> raam rondom ʼn prent
<title></title> Definieer ʼn titel vir die <img src="name" Stel die hoogte en breedte
dokument width="200" height van ʼn prent
<!-- --> Kommentaar ="200">
Teksmerkers (Text Tags) <img src="name" Vertoon alternatiewe teks
Tag Description alt="alternative wanneer die muis oor ʼn
<hl></hl> Skep die grootste opskrif text"> prent gehou word of
wanneer die prent nie
gevind word nie
<h6></h6> Skep die kleinste opskrif <hr/> Voeg ʼn horisontale lyn in
<b></b> Skep teks in vetdruk <hr size="3"/> Stel die grootte (hoogte)
van ʼn reël
<i></i> Skep teks in skuinsdruk <hr width="80%"/> Stel die breedte van ʼn lyn,
in persentasie of absolute
waarde
<font Stel fontgrootte van "1" tot "7" <hr colour="ff0000"/> Stel die kleur van die lyn
size="3"></font>
<font Stel fontkleur Tabelmerkers (Table Tags)
colour="green"></font>
<font face="Times Stel fonttipe Merker (Tag) Beskrywing
New Roman"></font>
Skakelmerkers (Link Tags) <table></table> Skep ʼn tabel
Merker (Tag) Beskrywing <tr></tr> Skep ʼn ry in ʼn tabel
<a href="URL"></a> Skep ʼn hiperskakel <td></td> Skep ʼn sel in ʼn tabel
<a href="URL"><img Skep ʼn prentskakel <th></th> Skep ʼn tabelopskrif (in ʼn sel
src="URL"></a> met algemene vetgedrukte,
gesentreerde teks)
<a name="NAME"></a> Skep ʼn teikenarea <table width="50"> Stel die breedte van die
tabel
<a href="#NAME"></a> Skakel na ʼn teikenarea wat <table border="1"> Stel die breedte van die
elders in die dokument raam rondom die selle van
geskep is die tabel
Formateringsmerkers (Formatting Tags) <table Stel die spasie tussen die
cellspacing="1"> selle van die tabel
Merker (Tag) Beskrywing <table Stel die spasie tussen ʼn
cellpadding="1"> selraam en die inhoud
daarvan
<p></p> Skep ʼn nuwe paragraaf <tr align="left"> Stel die inlynstelling vir die
sel(le) (kan ook ''centre'' of
''right'' wees)
<p align="left"> Stel ʼn paragraaf links inlyn <tr valign="top"> Stel die vertikale
(verstek), kan ook ''right'' of inlynstelling vir sel(le) (kan
''centre'' wees ook ''middle'' of ''bottom''
wees)
<br/> Voeg ʼn reëlbreuk ('line <td colspan="2"> Stel die getal kolomme
break') in waaroor ʼn sel moet strek
<ol></ol> Skep ʼn genommerde lys <td rowspan="4"> Stel die getal rye waaroor ʼn
sel moet strek
<ol type="A","a", Definieer die tipe nommers
"I","i","1"></ol> wat gebruik is
<ul></ul> Skep ʼn kolpuntlys
type="disc", Definieer die tipe kolpunte
"square","circle"></ul> wat gebruik word
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 15
TOEVOERMASKER (‘INPUT MASK’)-KARAKTERBLAD
KARAKTER BESKRYWING
Syfer (0 tot 9, inskrywing vereis, plus [+]- en minus [–]-tekens nie
0
toegelaat nie)
Syfer of spasie (geen inskrywing vereis nie, plus [+]- en minus [–]-tekens
9
nie toegelaat nie)
Syfer of spasie (geen inskrywing vereis nie; spasies word as oop plekke
(‘blanks’) in Redigeringsmodus (‘Edit mode’) vertoon, maar oop plekke
#
word verwyder wanneer data gestoor word; plus [+]- en minus [–]-tekens
toegelaat)
L Letter (A tot Z, inskrywing vereis)
? Letter (A tot Z, inskrywing opsioneel)
A Letter of syfer (inskrywing vereis)
a Letter of syfer (inskrywing opsioneel)
& Enige karakter of ʼn spasie (inskrywing vereis)
C Enige karakter of ʼn spasie (inskrywing opsioneel)
Desimale plekhouer en duisende-, datum- en tydskeiers (Die werklike
karakter wat gebruik word, hang van die instellings ('settings') in die
.,:;-/ 'Regional Settings
Properties'-dialoogblokkie (‘dialog box’) in die ‘Windows Control Panel’
af.)
< Laat alle karakters na onderkas (‘lower case’) omgeskakel word
> Laat alle karakters na bokas (‘upper case’) omgeskakel word
Laat die toevoermasker van regs na links, in plaas van links na regs,
vertoon. Karakters wat in die toevoermasker ingesleutel word, vul dit
! altyd van links
na regs.
Jy kan die uitroepteken op enige plek in die toevoermasker invoeg.
Laat die karakter wat volg, as die letterlike karakter vertoon word
\
(byvoorbeeld, \A word slegs as A vertoon)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
16 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/SEPTEMBER 2022)
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 – SEPTEMBER 2022
INLIGTINGSBLAD (moet deur die kandidaat voltooi word NA die sessie van 3 uur)
SKOOL:
NAAM:
WERKSTASIE-NOMMER:
SUITE GEBRUIK Microsoft Microsoft Office Microsoft Office 365
(Merk toepaslik Office 2013 Office
boks met ʼn kruis (X)) 2010 2016
WEBBLAAIER GEBRUIK Ander
(VRAAG 6) Internet (Spesifiseer)
Mozilla Firefox Google Chrome
(Merk toepaslik Explorer
boks met ʼn kruis (X))
LÊERNAAM:
Merk indien gestoor en/of probeer.
Vraag Lêernaam Gestoor Poging Maksimum Maksimum Merker HVD Groepering EM
Nommer (√) (√) merk behaal
1_Social
1 31
Networks
2 2_Flyer 10
3 3_Survey 43
4 4_LearnerSurvey 35
5_Social
5 20
Networks
6_Analysis
6 11
6_Survey
TOTAAL: 150
Kommentaar (slegs vir merkergebruik)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2020 Memo (Afr)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2018 Memo (Afr)

Errata
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2022 Errata

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2017 QP (Eng)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2016 QP (Eng)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2016 QP (Afr)
More from Grade 12 Computer Applications Technology

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2025 Memo (Eng)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2025 Memo (Afr)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2022 QP (Afr)

Exam guideline
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2021 Guideline

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2021 Memo (Afr)

Memorandum