Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2022
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 14 bladsye.
Skip to contentAll 2022 papers 
_hlayiso.com_--f13e52b1-d03e-4ce0-9cbb-fd83efd28130/v1-8ef7c28c9e52e80e7e56/card.webp)




View all




Computer Applications Technology Grade 12 P2 2022 Memo (Afr)
Grade 12 Computer Applications Technology Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2022 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.
Computer Applications Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Computer Applications Technology
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2022
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 14
- File size
- 284.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 14
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2022
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2022)
VOORSTELLE EN AANBEVELINGS VIR NASIENERS
• Verwys dikwels terug na die vrae en die nasienriglyne gedurende die
nasiensessie.
• Dit is raadsaam om die vrae gereeld te lees (en te herlees) tesame met die
kandidaat se antwoord om na te gaan dat dit ooreenstem, sodat jy nie deur
die kandidaat se stellings/antwoorde mislei word nie.
• Wees versigtig om nie op sleutelwoorde of algemene stellings te fokus nie,
maar lees eerder die hele antwoord. As jy twyfel, lees die hele antwoord,
dan die vraag in die vraestel en die antwoord in die nasienriglyn
o Vra jouself of jou senior nasiener of die antwoord in die nasienriglyne kan
‘pas’ voordat die korrekte punte aan die kandidaat toegeken word.
o Aanvaar korrekte antwoorde wat anders uitgedruk word, bv. die nasienriglyne
noem ‘stadig’ en die kandidaat antwoord ‘nie vinnig nie’.
• Wees versigtig vir oorvleuelende antwoorde op ʼn spesifieke vraag. In die
algemeen word EEN punt per feit toegeken.
• Moenie antwoorde namens die kandidaat kies nie. Waar ʼn vraag vereis dat
die kandidaat moet LYS of NOEM: merk die eerste getal antwoorde wat vereis
word, bv. die eerste TWEE feite as 'n kandidaat 'n lys van VYF feite gee
wanneer slegs TWEE feite vereis word, selfs as dit in ʼn paragraafvorm
aangebied word.
• Vrae wat langer antwoorde vereis moet as ʼn enkele eenheid gesien word.
Punte kan toegeken word indien korrekte stellings op enige plek in die
paragraaf voorkom.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 3
AFDELING A: KORTVRAE
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE
1.1 D✓ (1)
1.2 C✓ (1)
1.3 D✓ (1)
1.4 B✓ (1)
1.5 B✓ (1)
1.6 B✓ (1)
1.7 A✓ (1)
1.8 B✓ (1)
1.9 B✓ (1)
1.10 D✓ (1)
[10]
VRAAG 2: PASITEMS
2.1 J✓ (1)
2.2 I✓ (1)
2.3 O✓ (1)
2.4 D✓ (1)
2.5 H✓ (1)
2.6 K✓ (1)
2.7 N✓ (1)
2.8 F✓ (1)
2.9 R✓ (1)
2.10 B✓ (1)
[10]
VRAAG 3: WAAR/ONWAAR
3.1 Onwaar – sorteer/filter ✓ (1)
3.2 Waar ✓ (1)
3.3 Onwaar – Skyfskoonmaakprogram ✓ (1)
3.4 Waar ✓ (1)
3.5 Onwaar – Bot/Zombie ✓ (1)
[5]
TOTAAL AFDELING A: 25
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2022)
AFDELING B
VRAAG 4: STELSELTEGNOLOGIEË
4.1 4.1.1 Enige TWEE redes: ✓✓
• SSD vs. HDD (vinniger skyfspasie)
• Meer RAM 2
4.1.2 Enige TWEE redes: ✓✓
• Linux is gratis om te laai
• Baie stabiel
• Kan verander word om aan te pas by die gebruikers se
behoeftes/bronkode is beskikbaar
• Minder kwesbaar vir virusse 2 4
4.2 4.2.1 HDMI 1
4.2.2 Enige TWEE: ✓✓
• Stadige data-oordrag
• Geen klank
• Laer resolusie 2 3
4.3 4.3.1 QR-kode / 2D strepieskode 1
4.3.2 • Dit sal deur ʼn selfoon geskandeer word om die inligting
wat dit bevat te openbaar ✓
• Enige voorbeeld soos ʼn URL of skakel na ʼn webwerf ✓ 2 3
4.4 Enige TWEE redes: ✓✓
• SSD duurder per GB
• Groter kapasiteit aandrywers-redelik skaars
• Hulle is nie geskik vir langtermynberging (argivering) nie,
aangesien hulle krag verloor
• Beperkte lees/skryf siklusse 2 2
4.5 Verwys na ʼn konsep waar mense toegelaat word om hul eie
draagbare toestelle te bring en te gebruik, ✓ om toegang tot die
netwerk te kry. ✓ 2 2
4.6 Voordeel: (Enige EEN)
● geen drade/meer mobiel/draagbaarheid/minder beperkings ten
opsigte van reikwydte ✓
Nadeel: (Enige EEN)
● Batterye raak gou pap
● Makliker om te steel
● Stadiger reaksietempo veral vir rekenaarspelers (‘gamers’) 2 2
4.7 3D-drukkers skep driedimensionele soliede voorwerpe uit ʼn digitale
model deur ✓ opeenvolgende lae materiaal bo-op mekaar te plaas ✓ 2 2
4.8 Stelselvereistes van die sagteware moet in ag geneem word ✓ 1 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 5
4.9 • Voer ʼn antivirusskandering uit
• Formaat 2 2
4.10 4.10.1 Enige TWEE riglyne: ✓✓
●Gereelde opdaterings
●Gebruik treffende titels
●Gepaste inhoud vir teikengehoor
●Interaksie met lesers/opmerkings
●Hou taal informeel/gebruik taal wat maklik deur die
teikengehoor verstaanbaar sal wees 2
4.10.2 Stroomvideo is nie op jou toestel gestoor nie / Jy hoef nie te
wag totdat die aflaaiproses voltooi is, voordat jy daarna kyk
nie ✓ 1
4.10.3 Hoë datagebruik ✓ bv. gebruik al jou data / betaal baie vir
meer data. 1 4
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2022)
VRAAG 5: INTERNET- EN NETWERKTEGNOLOGIEË
5.1 GAN: Global Area netwerk ✓
(Aanvaar ook WAN: Wye Area Netwerk) 1 1
5.2 Enige TWEE voordele: ✓✓
• Bespaar tyd: hoef nie sagteware te bestuur/installeer/ontplooi/
konfigureer nie
• Bespaar koste: gedeelde infrastruktuur/verminder
instandhoudingskoste/verminder lisensie koste/betaal slegs vir
sagteware wat jy gebruik
• Opgraderings is moeiteloos/outomaties gedoen
• Verstelbaar (‘scalable’)/opgradeer en afgradeer is makliker
• Benodig net ʼn webblaaier om toegang te verkry 2 2
5.3 5.3.1 Enige TWEE nadele: ✓✓
•ʼn Internetverbinding word vereis
•Die koppelvlak is so stadig, of so vinnig, soos jou
internetverbinding is.
• Jy het geen beheer oor die koppelvlak wat gebruik
word om toegang tot jou e-pos te kry nie.
• Jou e-pos word op een plek gestoor: as iets met
daardie e-pos gebeur, gaan besonderhede soos
kontakte verlore.
• Jy het beperkings op die aantal e-posse wat jy kan hou 2
5.3.2 Enige EEN voordeel: ✓
• Kan die hele bespreking volg
• Bespreking is meer gefokus op die onderwerp 1 3
5.4 Data sekuriteit ✓
Privaatheid ✓ 2 2
5.5 5.5.1 Die skakelaar (‘switch’) verbind al die rekenaars en
toestelle ✓aan die bediener. ✓ 2
5.5.2 Die bediener verskaf gedeelde hulpbronne ✓ soos lêers, e-
pos en internetfasiliteite of drukkers aan netwerkgebruikers ✓ 2 4
5.6 5.6.1 VoIP is ʼn protokol ✓wat mense toelaat om telefoonoproepe
oor netwerke, soos die internet, te maak. ✓ 2 2
5.6.2 Enige EEN voordeel: ✓
• VoIP-oproepe is goedkoper as gewone telefoonoproepe
• VoIP-sagteware is gratis
• VoIP laat jou toe om lêers oor te dra
• Laat jou toe om videokonferensie-oproepe te maak 1 1
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 7
VRAAG 6: INLIGTINGSBESTUUR
6.1 Enige EEN metode wat spraak behels: ✓
• Deur telefoonoproep
• Onderhoude 1 1
6.2 Enige TWEE redes: ✓✓
• Daar is baie inligting op die internet
• Nie genoeg gehaltebeheer nie
• Inligting raak verouderd
• Inligting is dikwels subjektief en eensydig/bevooroordeeld
• Enigiemand kan inligting aanlyn plaas, al is hulle nie ʼn kenner op
die gebied nie 2 2
6.3 Die data kan nie maklik ontleed word nie / te veel moontlike
antwoorde 1 1
6.4 1. Org beteken dit is ʼn organisasie (gewoonlik nie-winsgewende) ✓
2. Mobi beteken dit is ʼn webwerf wat vir mobiele gebruik aangepas
is ✓
3. Ac beteken dit is ʼn akademiese instelling OF Za verwys na
Suid-Afrika ✓ 3 3
6.5 6.5.1 Enige EEN: ✓
• Dit toon die verhouding tot die geheel
• Toon proporsies van ʼn geheel
• Toon watter persentasie elke deel uitmaak 1
6.5.2 Petroleum 1
6.5.3 Voeg data-etikette en/of waardes by datapunte 1 3
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2022)
VRAAG 7: SOSIALE IMPLIKASIES
7.1 7.1.1 ʼn Soort kwaadwillige sagteware (‘malware’) wat ontwerp
is om toegang tot jou rekenaarstelsel en lêers dit te
enkripteer om te voorkom dat jy toegang daartoe kry ✓ en
vereis dat jy ʼn bedrag geld betaal (losprys). ✓ 2
7.1.2 Gereelde rugsteun op ʼn veilige plek (nie op die rekenaar
nie) ✓ 1 3
7.2 ʼn Botnet is ʼn netwerk van private rekenaars wat besmet is ✓met
kwaadwillige sagteware en wat beheer word as ʼn groep ✓sonder
die eienaars se medewete.
Dit kan gebruik word vir ʼn DDoS-aanval deur honderde valse
versoeke na ʼn bediener te stuur ✓wat daartoe lei dat die bediener
ineenstort. 3 3
7.3 Rekeninginstellings – stel jou gebruikersnaam en wagwoord in
sodat net jy toegang tot die rekening het. ✓
Privaatheidinstellings – die instellings wat beheer wie toegang tot
jou muur het en wie jou inligting kan sien. ✓ 2 2
7.4 Enige TWEE maniere: ✓✓
• Annaliseer en vergelyk bronne
• Toegang tot inligting op ʼn gedissiplineerde en
gestruktureerde manier
• Verwys na die stuur van onbelangrike inligting aan ander
mense
• Lees vinnig en akkuraat 2 2
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 9
VRAAG 8: OPLOSSINGSONTWIKKELING
8.1 8.1.1 Enige TWEE: ✓✓
• Merk veranderings (‘track changes’)
• Kommentaar
• Gebruik die opsie om dokumente langs mekaar te
vergelyk
• Merk veranderinge of opmerkings in verskillende kleure
met die hand 2
8.1.2 Toeganklikheid van ʼn dokument: Die leesbaarheid van
die dokument, met ander woorde hoe die persoon wat die
dokument lees, dit ervaar bv. sal ʼn blinde alles in die
dokument kan ‘lees’ en verstaan. 1 3
8.2 8.2.1 Hangende inkeping 1
8.2.2 Enige EEN: ✓
• Vergroot lynspasiëring
• Beperk die aantal opeenvolgende koppeltekens
• Verklein die lettergrootte 1 2
8.3 8.3.1 Datum/Tyd 1
8.3.2 As die lengte (aantal karakters) van enige waarde in die
veld groter is as die verminderde veldgrootte, sal hierdie
waarde verkort word, alle karakters na die gespesifiseerde
grootte sal eenvoudig verlore gaan. ✓
(Nota aan nasiener: Aanvaar ʼn praktiese voorbeeld wat
die konsep korrek beskryf). 1
8.3.3 Wildcard 1 3
8.4 8.4.1 Formateer die selle as Nommer of Algemeen 1
8.4.2 Freeze Panes 1
8.4.3 Kan spesifiseer watter ry(e) boaan elke gedrukte bladsy
herhaal moet word – nuttig vir kolomopskrifte 1 3
8.5 8.5.1 • Om die grootte van die prent te verander
• Om die webblaaier te help om die prent vinniger te laai 2
8.5.2 Pixels/Piksels 1
8.5.3 Om ʼn beskrywing van die prent te vertoon as dit nie vertoon
word nie. 1 4
[15]
TOTAAL AFDELING B: 75
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2022)
AFDELING C: GEÏNTEGREERDE SCENARIO
VRAAG 9
9.1 Enige TWEE: ✓✓
● Deel dit via Dropbox/Google Drive
● Gebruik lêeroordragprotokol
● Pers prente saam/zip-lêer
● Stoor as PDF (vir samepersing) 2 2
9.2 9.2.1 Enige TWEE maniere: ✓✓
● Kan internettoegang/Kasberging van webbladsye
bespoedig
● Kan gebruik word om jou IP-adres te verskuil/kan
anoniem op die internet ‘surf’
● Kan gebruik word om toegang tot webwerwe te
monitor/beperk/beheer 2
9.2.2 Herhaler
(Aanvaar ook toegangspunt) 2 4
9.3 ● Rugsteun na ʼn wolkdiens
● Rugsteun na ʼn eksterne berging wat geskuif kan word 2 2
9.4 Hy moet versigtig wees, want dit is ʼn weergawe van sagteware wat
ontwikkelaars publiseer met die wete dat dit in die finale stadiums
van ontwikkeling is en foute kan hê ✓ en hulle het nodig dat die
publiek dit toets en aan hulle terugvoer gee sodat hulle die foute kan
regmaak voordat die finale weergawe vrygestel word. ✓ 2 2
9.5 9.5.1 Enige TWEE redes: ✓✓
● Regstel van probleme/foute/foute in sagteware
● Verbeter die sekuriteitskenmerke van die sagteware
● Verbeter die doeltreffendheid van die sagteware 2
9.5.2 ● Opdaterings verseker minimale probleme met sagteware
● Gebruikers kan vergeet om die sagteware op te dateer
● Ontwikkelaars voel dat alle opdaterings belangrik is
● Opdaterings verseker dat sagteware op datum bly 1
9.5.3 Enige TWEE nadele: ✓✓
● Kenmerke kan onnodig opgedateer word aangesien dit
nie gebruik word nie
● Vermindering in stoorplek
● Afname in werksverrigting nadat opdaterings geïnstalleer
is
● ʼn Daling in die rekenaar se werkverrigting kan voorkom,
terwyl die opdatering aan die gang is
● Die aflaai van opdaterings sal ʼn impak hê op die spoed
waarteen ʼn gebruiker op die internet kan rondblaai
● Datagebruik kan dramaties toeneem 2 5
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 11
9.6 ● Mikrofoon
● Braille-sleutelbord
● Sleutelbord met groot sleutels
● Luidsprekers
● Groter skerm 2 2
9.7 ʼn Templaat is ʼn dokument wat voorafbepaalde formatering en uitleg
het. 2 2
9.8 9.8.1 Om data wat in ʼn ander toepassing geskep is, in ʼn program
in te voeg/data te omskep in ʼn formaat wat in ʼn ander
program gebruik kan word. 1
9.8.2 ʼn Wizard is ʼn program/sagteware/stel instruksies wat die
gebruiker lei/help om ʼn taak te voltooi✓deur hulle deur ʼn
reeks stappe te neem/verskeie opsies aan hulle voor te stel
om die stappe te voltooi. ✓ 2 3
9.9 9.9.1 Duplikaatwaardes kan heel moontlik voorkom 1
9.9.2 Valideringsreël/verpligte veld 1
9.9.3 Beperk foute/tik in korrekte formaat/vinniger data-invoer 1 3
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2022)
VRAAG 10
10.1 10.1.1 Dit verwys na die neiging waarvolgens allerhande
voorwerpe en toestelle ✓ toenemend via die internet
met mekaar verbind word ✓ 2
10.1.2 Enige TWEE voorbeelde: ✓✓
● Verkeersbestuur deur kameras
● Vullisdromme kan die soort afval wat die meeste in
spesifieke areas voorkom, optel en herwinnings-
dromme plaas waar dit die nodigste is
● Verkeersligte monitor verkeerspatrone in reële tyd
om ligsinchronisasie te bepaal
● Smart motors kan slaggate aan die stad se
instandhoudingspan rapporteer
● Besoedelingsmonitors kan gesondheidsbeamptes
of selfs die publiek waarsku teen
besoedelingsvlakke – herlei verkeer om
besoedeling te verlig, publiek aan te moedig om
'groener' maniere van reis te gebruik
● Sekuriteitskameras van dashcams kan geïntegreer
word met sekuriteitskameras van elke enkele gebou
waartoe die polisie enige tyd toegang het. 2
10.1.3 Die IoT-toestelle ✓ skep voortdurend Groot data ✓ 2
10.1.4 Enige TWEE:
● Gebrek aan vaardighede/kennis om sulke stelsels
te implementeer en in stand te hou
● Gebrek aan vaardighede/kennis om groot datastelle
te analiseer
● Gebrek aan stoorplek vir die data
● Bandwydte om sulke groot hoeveelhede data oor te
dra
(Nota aan nasiener: aanvaar enige ander wettige
uitdagings, behalwe enigiets wat verband hou met
befondsing/finansies betrokke) 2
10.1.5 Verskil:
• Alle inwoners het die reg tot privaatheid
• Regeringsinstansies kan sulke data gebruik om
inwoners teen gereelde misdadigers te beskerm
Stem saam:
• Sulke toesig is bloot die newe-effek van die
verbetering van lewe deur tegnologie
(Nota aan nasiener: aanvaar enige redelike
argumente aan weerskante wat nie direk uit die artikel
kom nie. Ken een punt toe vir ʼn swak/
vanselfsprekende maar korrekte argument en twee
punte vir ʼn uitstekende, weldeurdagte argument.) 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 13
10.1.6 • Afskakel/veroorsaak wanfunksies in enige toestelle
wat sensors bevat (elektrisiteit, verkeersligte,
waterstelsels).
• Neem administratiewe stelsels oor, bv. die gebruik van
kwaadwillige sagteware soos die WannaCry-
afkoopsagteware aanval wat die NHS in die VK geraak
het.
(Nota aan nasiener: enige realistiese voorbeeld) 1 11
10.2 10.2.1 Enige TWEE: ✓✓
● Bespaar op papierkoste/Bespaar papier
● Beskerm die omgewing
● Rugsteun kan maklik gedoen word
● Bespaar op fisiese stoorspasie 2
10.2.2 ‘Sheet fed’ skandeerder (scanner) 1
10.2.3 Sommige drukkers het multifunksie-kenmerke/
konvergensie van funksies in een toestel/Drukker kan ʼn
multifunksietoestel wees 1
10.2.4 RSS-voere/Teken in op ʼn nuusbrief 1
10.2.5 Enige TWEE: ✓✓
● Moenie hoofletters gebruik nie
● Aanhegsels moenie te groot wees nie/Pers groot lêers
saam
● Moenie spelfoute of taalfoute maak nie
● Maak seker dat jou e-posse virusvry is
● Voeg ʼn betekenisvolle onderwerpreël by
● Stuur slegs werkverwante e-posse/Geen gemorspos 2
10.2.6 Possamevoeging (‘Mail merge’) 1
10.2.7 Enige EEN: ✓
● Resolusie
● ISO-gradering
● DSLR (nie mik en druk nie) 1
10.2.8 Enige EEN:✓
● Geheuekaart
● Hardeskyf
● VTA (‘SSD’) 1 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2022)
10.3 10.3.1 Enige TWEE: ✓✓
● Geo-etikettering
● Los ʼn pin op ʼn kaart
● Teken GPS-koördinate aan te teken 2
10.3.2 Enige TWEE: ✓✓
● Gebruik ʼn toepassing wat outomaties beperk wie
plasings kan sien
● Gebruik kenmerke/privaatheidskontroles in die
betrokke toepassing
● Plaas inligting onder ʼn bynaam/skuilnaam 2 4
[25]
TOTAAL AFDELING C: 50
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2020 Memo (Afr)
_hlayiso.com_--f13e52b1-d03e-4ce0-9cbb-fd83efd28130/v1-8ef7c28c9e52e80e7e56/card.webp)
Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2017 Memo (Afr)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2020 Memo (Afr)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2018 Memo (Afr)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2015 Memo (Afr)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2013 Memo
More from Grade 12 Computer Applications Technology

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2025 QP (Afr)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2025 QP (Eng)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 QP (Afr)

Question paper