Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SIVIELE TEGNOLOGIE
FEBRUARIE/MAART 2015
MEMORANDUM
PUNTE: 200
Hierdie memorandum bestaan uit 16 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2015 papers 





View all%20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202025%20Question%20Paper--c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5/v1-be996aaed91bf782e098/card.webp)
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)
%20Afr--05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648/v1-f5ca67113376f7457b83/card.webp)


%20Afr--eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c/v1-3553acfa446acbaa2a45/card.webp)
Civil Technology Grade 12 NSC Supplementary 2015 Memo (Afr)
Grade 12 Civil Technology memorandum from the NSC Supplementary Exam 2015 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.
Civil Technology · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2015. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Civil Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2015
- Exam period
- NSC Supplementary Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 16
- File size
- 458.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 16
This exam
NSC Supplementary Exam 2015
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie 2 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 1: KONSTRUKSIE, VEILIGHEID EN MATERIALE
1.1 Hy dra nie oormoffe nie/oorbeskermers. √
Hy dra nie 'n oorpak nie. √
Hy het nie los klerasie soos die das verwyder nie. √
Hy dra nie 'n masker (stof, verf, gas, ens.) nie. √
Hy dra nie 'n veiligheidsbril nie.
ENIGE VIER VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
ANTWOORD (4)
1.2 1.2.1 'n Kroonlys word geïnstalleer waar die plafon en muur ontmoet. √
'n Vloerlys word geïnstalleer waar die muur en vloer ontmoet. √ (2)
1.2.2 'n Kroonlys word gebruik vir dekoratiewe afwerking tussen muur en
plafon. √
'n Vloerlys word gebruik as dekoratiewe afwerking tussen die vloer
en muur. √
OF ENIGE ANDER AANVAARBARE ANTWOORD (2)
1.3 1.3.1 Dit voorkom dat insekte hout binnedring. √
Voorkom houtverrotting. √
Ek sal behandelde hout gebruik omdat dit hout minder ontvanklik
maak vir aanvalle deur swamme.
Ek sal behandelde hout gebruik omdat dit duursaam is.
Gee 'n mooi voorkoms.
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER
AANVAARBARE ANTWOORD (2)
1.3.2 Koolteerkreosoot √
Waterbasispreserveermiddels
Ligte oplosbare preserveermiddels
Olie
Vernis
Verf
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER
AANVAARBARE ANTWOORD (1)
1.4 Om hoofstawe saam te bind. √
Om skuifspanning te weerstaan. √
Dit verhoed die buiging van hoofstawe.
Dit verhoed dat beton skeur.
Dit hou hoofstawe in plek.
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
ANTWOORD (2)
1.5 Vog sal die muur binnedring. √
Vog sal die gebou vertikaal en horisontaal binnedring. √
'n Muwwerige reuk sal in die gebou teenwoordig wees.
Vogtigheid sal die verfwerk aan die binne- en buitekant van die muur
beskadig.
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
ANTWOORD (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie 3 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
1.6 Maak die muur skoon. √
Herstel krake. √
Toets vir vogtigheid. √
Seël die muur.
Wend onderlaag aan.
Verf die muur met verf wat vir beton geskik is.
Verf 'n afdigtingslaag (betonseëlaar) aan.
ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
ANTWOORD (3)
1.7 1.7.1 Hoekyster √ (1)
1.7.2 Buig nie maklik nie √
Sweis maklik
Kan maklik gelas word
Smeebaar
Rekbaar
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER
AANVAARBARE ANTWOORD (1)
1.7.3 Staaldakkappe √
Palissade/heinings
Leireling vir verskuifbare versperrings/hekke
Stut om voorwerpe teen 'n muur te heg
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER
AANVAARBARE ANTWOORD (1)
1.8 Sporte √
Style √
Voete/Pote
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
ANTWOORD (2)
1.9 1.9.1 Dubbelswaairaamhoutvenster (1)
1.9.2 A – Vensterstyl/styl √
B – Tussenstyl √
C – Vensterglas/glas √
D – Onderreling √
E – Vensterbank √ (5)
1.10 Balkvulling is die steenwerk tussen die dakkappe/kapbene vanaf muurplaat-
hoogte tot aan die onderkant van die dakbedekking. √ (1)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie 4 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 2: GEVORDERDE KONSTRUKSIE EN TOERUSTING
2.1 2.1.1 Beton √ (1)
2.1.2 Hierdie deel van die blok rus op die voorgespanne betonrib. √ (1)
2.1.3 Wapeningstaalmat/staalmat/maasbewapening. √ (1)
2.1.4 • Spuit of sprinkel water op die beton nadat dit geset het. √
• Laat water in 'n vorm van 'n dammetjie bo-op die
betonoppervlak lê.
• 'n Digtingsmiddel is ook in die handel beskikbaar.
• Nat sand, goiing, seil of enige ander beskermende materiaal
kan gebruik word om die beton toe te maak.
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER
AANVAARBARE ANTWOORD (1)
2.1.5 Bespaar materiaalkoste. √
Verminder die gewig van die vloer. √
Kan as diensgate vir geleipype gebruik word.
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER
AANVAARBARE ANTWOORD (2)
2.2 2.2.1 Verskil in hoogte = (1,654 – 1,275) √√
= 0,379 m of 379 mm √ (3)
2.2.2 Daling √ (1)
2.3 2.3.1 Afmerk op die dakkap waar daklatte vasgespyker moet word. √ (1)
2.3.2 Om al die dakkappe in 'n reguit lyn te kry. √
Om dakkappe waterpas/gelyk te kry.
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER
AANVAARBARE ANTWOORD (1)
2.4 • Meetbande moenie aan die son vir te lang tye blootgestel word nie, want
dit sal die akkuraatheid beïnvloed (Nylon). √
• Moenie onnodig met die meetband peuter nie. √
• Vermy dat dit nat word.
• Bêre altyd in 'n behoorlike plek.
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
ANTWOORD (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie 5 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
2.5 2.5.1 A- Staalkabel/kabel √
B- Staalpypomhulsel/staalpyp √
C- Onversteurde (Ongeroerde) grond/onstabiele grond/sagtegrond/
grond √
D- Valhamer √
E- Prop √ (5)
2.5.2 √
√
KRITERIA PUNTETOEKENNIN
Betonsimbool 1
Verlengde/vergrote basis(toon) 1 (2)
2.5.3 Om betonprop in te hamer √ (1)
2.5.4 Dit moet verwyder word √ (1)
2.5.5 Wanneer 'n gewone fondasie nie gebruik kan word nie √
Op los grond/sagte grond/onstabiele grond
Geen rotsbodem beskikbaar
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER
AANVAARBARE ANTWOORD (1)
2.5.6 Kortboorheipale/hamergedrewe heipale √ (1)
2.5.7 Kan enige plek en ook in water gebruik word √
Goeie stabiliteit
Maklik om te installeer
Weerstaan spanning
Kan in enige weersomstandighede gebruik word
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER
AANVAARBARE ANTWOORD (1)
2.6 Teëls is duursamer as verf √
Meer koste effektief oor 'n langer tydperk √
Maklik om te onderhou
Verhoog die voorkoms
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
ANTWOORD (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie 6 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
2.7 √ √
Vertikale klampe
√√
√
Kraag 38 mm dik
Latte 38 x 38 mm
Uitvoering/Voering
√
√
√
√ 16 mm diameter (Ø)
skroefdraadstawe en
-moere
Bekisting vir ronde kolom √
Toepassing van skaal √√
NIE VOLGENS SKAAL NIE: GEBRUIK 'N MASKER OM HIERDIE VRAAG
TE MERK
Assesseringkriteria Punt Leerderpunt
Latte (Formeellatwerk) 38 x 38 mm 2
Vertikale klampe/vertikale borde 2
Krae 2
16 mm-moere/skroefdraadstawe en moere 2
Simbool vir beton 1
Toepassing van skaal 2
Titel 1
Totaal 12
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie 7 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
√
√
Boute 16 mm
Vertikale klampe
√
√ Latte 50 x 25 mm
√
√
Uitvoering/Voering
√ Kraag 38 mm
√
√
16 mm diameter (Ø) bout
en moer
Bekisting vir ronde kolom √
Toepassing van skaal √√
NIE VOLGENS SKAAL NIE: GEBRUIK 'N MASKER OM HIERDIE VRAAG TE
MERK
Assesseringkriteria Punt Leerderpunt
Latte (Formeellatwerk) 38 x 38 mm 2
Vertikale klampe/vertikale borde 2
Krae 2
16 mm-moere/skroefdraadstawe en moere 2
Simbool vir beton 1
Toepassing van skaal 2
Titel 1
Totaal 12
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie 8 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 3: SIVIELE DIENSTE
3.1 3.1.1 Reën/fonteine/damme/sneeu √
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER
AANVAARBARE ANTWOORD (1)
3.2.1 Koper √ (1)
3.2.2 Kapillêre verbinding √ (1)
3.3 Koste-instandhouding en herstelwerk is min. √
Dit word maklik in stand gehou. √
Dit produseer genoeg warm water vir verskeie huishoudelike gebruik solank
daar elektrisiteit is.
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
ANTWOORD (2)
3.4 Die water binne die geiser kan uitgetap word deur die dreineerkraan √ in die
silinder oorlooppan wanneer die geiser leeg getap moet word. √
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
ANTWOORD (2)
3.5 Die seisoen √
Wolkbedekking/bewolkte weersomstandighede √
Die tyd van die dag
Die tydperk van sonskyn
Die hoek waarteen die paneel gemonteer is ('n hoek van 35° met die
horisontaal is ideaal)
Die hoogte van die panele op die dak vir effektiewe werking van die ander
onderdele van die sisteem.
Die posisie van die sonpanele (wys noord vir meeste son)
Skaduwee van dubbel verdieping geboue/bome langs jou huis.
Die afstand van die sonpaneel vanaf die opgaartenk
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
ANTWOORD (2)
3.6 Sonpanele moet noord wys teen 'n helling van ±35° √
Sirkulasiepype moet geïsoleer word om hitteverlies te bekamp. √
Sonpanele moet SANS goedgekeur wees.
Moenie in 'n skaduwee-area geïnstalleer word nie.
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
ANTWOORD (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie 9 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
3.7 3.7.1 Rioolwater – verwys na vuilwater en drekwater √ (1)
3.7.2 Drekwater/vuilwater – water wat menslike afval bevat. √ (1)
3.8 3.8.1 Helling in millimeter vanaf A tot B Val 1 : 40 = 1 ÷ 40 = 0,025
= 35 m x 0,025 m √
= 0,875 m
= 875 mm √ (2)
OF
Helling in millimeter vanaf A tot B = Afstand x Val
= 35 m x 1:40
= 35 x 1 ÷ 40 √
= 0,875 m
= 875 mm √
√ √
3.8.2 Bodemvlak/diepte A = 1 385 - 875 mm
√
= 510 mm (3)
3.9 A – Rioolput √
B – Aansluiting 45°√ (2)
3.10 3.10.1 D√ (1)
3.10.2 C√ (1)
3.10.3 C√ (1)
3.11 Dit is baie veiliger √
Ontblote kabels kan nie gesien word nie √
Kabels word nie blootgestel aan die weer en beskadiging nie √
Die kabel lyk ook netjieser as los kabels
ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
ANTWOORD (3)
3.12 √√
M
(2)
3.13 Kanale √
Dalende/Hellende harde oppervlakke √
Stormwaterpype
Ondergrondse kanale
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
ANTWOORD (2)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie 10 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 4: HOEVEELHEDE, MATERIALE EN VERBINDING
4.1 Om dakstrukture aan ondersteunende mure vas te maak √
Om deur kosyne in mure vas te bou.
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
ANTWOORD (1)
4.2 4.2.1 Gegalvaniseerde pype √ (1)
4.2.2 PVC-pype √ (1)
4.3 4.3.1 Dit word gebruik by rowwe houtbewerking soos om fassieborde,
houtlatte en staal aan hout en ander materiaal te heg. √
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER
AANVAARBARE ANTWOORD (1)
4.3.2 Dit word gebruik om skarniere by deur vas te draai √
Waar die skroefkop gelyk met die hout moet wees.
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER
AANVAARBARE ANTWOORD (1)
4.4 Spykerplaat √
Boute en moere √
Spykers
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
ANTWOORD (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie 11 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
ANTWOORDBLAD 4.5
A B C D
Hartlyn: Bobou
2 /10 500 mm = 21 000 mm √
2 / 6 000 mm = 12 000 mm √
= 33 000 mm √
Minus 4/ 220 = 880 √
= 32 120 mm
Hartlyn: = 32,12 m √ (5)
1/ 32,12 √ Oppervlakte van muur vir bobou
2,7 √ 86,72 m²√ (3)
1/ 2√ Oppervlakte van deur: = 1,6 m²
0,8 √ 1,6 m²√ (3)
1/ 1,0 √
0,6 √ 0,6 m²√ Oppervlakte van venster: = 0,6 m² (3)
Totale oppervlakte van muur na aftrekkings
= 86,72 m² - 1,6 m² - 0,6 m²√ = 84,52 m² √ (2)
2/ 84,52 √
50 √ 8 452 √ Stene benodig vir bobou. (3)
8 452 stene benodig (19)
OF
1/ 84,52
100 8 452
4.6 • Plafonlatte/latwerk √
• Plafonbord/gipsbord (rhino bord)/dennehoutplafon √
• Kroonlys √
• Dekstroke/Halfrondes √
• Draadspykers/Paneelspykers
• Plafonspykers/Stapelmuurskroewe
ENIGE VIER VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
ANTWOORD (4)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie 12 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 5: TOEGEPASTE MEGANIKA
5.1 ANTWOORDBLAD 5.1
Posisie van sentroïed vanaf A–A = (A1 x d) + (A2 x d) – (A3 x d)
Total oppervlakte
√ √ √
= (2 100 x 65) + (2 500 x 25) – (450 x 10)
4 150 √
= 136 500 + 62 500 – 4500 √
4 150
= 194 500 mm3 √
4 150 mm²√
= 46,867 mm √
OF
Neem momente om A op Y-as
√ √ √ √
4 150 mm² x Y = (2 100 x 65) + (2 500 x 25) – (450 x 10)
4 150 mm² x Y = 199 000 – 4500 √
4 150 mm
= 194 500 mm² √
4 150 mm² √
= 46,867 mm √
OF
ONDERDEEL OPPERVLAK Y OPPERVLAK VAN
(A) Y (AY)
Reghoek 2 100 mm² h = 30 = 15 mm 136 500 mm²
2 2
c = 50 + 15
65 mm √
Vierkant 2 500 mm² s = 50 = 25 √ 62 500 mm²
2 2
Reghoekige - 450 mm² h = 30 = 10 √ - 4 500 mm² √
driehoek 3 3
Σ 4 150 mm² √ 194 500 mm²
Σ AY
ΣA
= 194 500 mm3 √
4 150 mm² √
= 46,867 mm √ (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie 13 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
5.2
5.2.1
B √
60°
C
√
A
45°
50 N
(2)
RUIMTEDIAGRAM
Aard van die kragte BC en CA = 2 punte
5.2.2 a
√
√
√
√
c
√
√ b (6)
VEKTORDIAGRAM
NIE VOLGENS SKAAL NIE: GEBRUIK 'N MASKER OM DIE VRAAG NA TE
SIEN
5.2.3 ONDERDEEL AARD GROOTTE
BC Stang √ 37 N √
CA Stut √ 45 N √
Toleransie van 1 mm na beide kante toe (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie 14 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
5.3 5.3.1 10 N √ (1)
5.3.2 1m√ (1)
5.3.3 SFe (8 m vanaf A) = 32,5 N – 10 N – 25 N – 10 N + 12,5 N √√√√
=0N (4)
5.3.4
5 N/m 25 N 10 N
B C 2m D 2m E
A 2m 2m
LR = 32,5 N RR = 12,5 N
55 Nm
√
√ 50 Nm
30 Nm
√
√
0 Nm 0 Nm
NIE VOLGENS SKAAL NIE: GEBRUIK 'N MASKER OM DIE
VRAAG NA TE SIEN
-1 PUNT AS DIE VERKEERDE SKAAL GEBRUIK WORD (4)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie 15 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 6.1
ANTWOORDBLAD 6.1
NO. VRAE ANTWOORDE PUNTE
1 Identifiseer nommer 1. Bad
1
2 Bereken die omtrek van die gebou. 29 600 mm/29,6 m
1
3 Identifiseer nommer 2. Handewasbak
1
4 Identifiseer nommer 3. Waterkloset
1
5 Bereken die oppervlakte van die vloer van 9 m²
die badkamer in m². 1
6 Identifiseer nommer 4. Trog/Wastrog/Wasbalie/
Wasgoedbak 1
7 Identifiseer nommer 5. Ingeboude kas
1
8 Benoem die tipe dak van die gebou. Skilddak
1
9 Identifiseer die elektriese simbool by Fluoresseerlig
nommer 6. 1
10 Identifiseer die elektriese simbool by Dubbelpool eenrigting-
nommer 7. skakelaar 1
11 Teken die simbool om 'n deursneeaansig
van 'n siersteenmuur aan te dui.
2
12 Identifiseer nommer 8. Lig – muur gemonteer
1
13 Watter aansig van die huis moet geteken Noordaansig
word om die voorkant van die slaapkamer 1
te sien?
14 Hoeveel deure word op die tekening 4 deure
aangedui? 1
Totaal 15
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie 16 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 6.2
ANTWOORDBLAD 6.2 ASPEK PUNTE LEERDER-
PUNT
Korrektheid van onderbou
6
Korrektheid van bo-bou
7
Korrektheid van enige drie
tekensimbole 3
Drukskryf van enige drie
byskrifte 3
Afmetings en afmetingslyne 2
Drukskryf die titel 1
Toepassing van skaal
Een of twee verkeerd =3
√ √ Drie of vier verkeerd =2
Meer as vyf verkeerd =1
√ Geen afmetings korrek = 0 3
Totaal 25
√
√
√ Deur √
√
√
√ √ Betonblad √
√ Hardepuinvulling √
√ √ √ √
√ √ 250√
SNIT A-A √ TOEPASSING VAN SKAAL √ √ √
NIE VOLGENS SKAAL NIE: GEBRUIK 'N MASKER OM HIERDIE VRAAG TE MERK
[40]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC Supplementary 2015 Memo (Eng)

Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC Supplementary 2015 QP (Eng)

Memorandum
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2015 Memo (Afr)

Memorandum
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2015 Memo (Eng)

Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC November 2015 Memo (English)

Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC Supplementary 2017 Memo (Eng)
More from Grade 12 Civil Technology
%20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202025%20Question%20Paper--c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5/v1-be996aaed91bf782e098/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 Gauteng June 2025 QP (Afr)
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC June 2025 Question Paper (Afr)
%20Afr--05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648/v1-f5ca67113376f7457b83/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2025 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Eng)
%20Afr--eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c/v1-3553acfa446acbaa2a45/card.webp)
Question paper