Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SIVIELE TEGNOLOGIE
FEBRUARIE/MAART 2016
MEMORANDUM
PUNTE: 200
Hierdie memorandum bestaan uit 16 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2016 papers 





View all
%20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202025%20Question%20Paper--c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5/v1-be996aaed91bf782e098/card.webp)
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)
%20Afr--05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648/v1-f5ca67113376f7457b83/card.webp)


Civil Technology Grade 12 NSC Supplementary 2016 Memo (Afr)
Grade 12 Civil Technology memorandum from the NSC Supplementary Exam 2016 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.
Civil Technology · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2016. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Civil Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2016
- Exam period
- NSC Supplementary Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 16
- File size
- 385.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 16
This exam
NSC Supplementary Exam 2016
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie 2 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
VRAAG 1: KONSTRUKSIE, VEILIGHEID EN MATERIALE
1.1 1.1.1 • Die persoon gebruik stoele en die tafel om die korrekte hoogte
te bereik. √
• Die persoon gebruik nie die korrekte veiligheidstoerusting nie. (1)
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER
AANVAARBARE ANTWOORD
1.1.2 Die persoon kan 'n leer of 'n steier gebruik om die bepaalde hoogte
te verkry. √ (1)
1.2 1.2.1 • Wanneer 'n hoekslypmasjien gebruik word kan die vonke jou
gesig brand. √
• Wanneer 'n hoekslypmasjien gebruik word kan die vonke jou
oë beskadig.
• Wanneer jy verf kan verf spatsels in jou oë beland.
• Wanneer jy sny of beitelwerk doen op hout kan splinters in jou
gesig beland. (1)
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER
AANVAARBARE ANTWOORD
1.2.2 • Wanneer met sement gewerk word sal jy stof inasem wat jou
long probleem kan gee. √
• Wanneer hout gesaag/geskuur word, kan jy die stof inasem. (1)
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER
AANVAARBARE ANTWOORD
1.2.3 • Jy kan beseer word as swaar voorwerpe op jou voete val. √
• Jy kan beseer word as jy in spykers, skroewe of enige skerp
voorwerp trap.
• Jy sal geen isolasie beskerming teen elektriese krag hê nie. (1)
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER
AANVAARBARE ANTWOORD
1.3 • Verseker dat werkers 'n veilige afstand handhaaf van materiaal wat
oorhoofs vervoer word. √
• Kry hulp om materiaal wat te groot en swaar is te skuif. √
• Verseker dat daar genoeg mannekrag is om swaar vragte te dra. √
• Die materiaal moet goed vasgemaak word.
• Wanneer materiaal met 'n kraan vervoer word moet die operateur
gekwalifiseerd wees. (3)
ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
ANTWOORD
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie 3 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
1.4
Kwartrondlys/ Vloerlys √
Kwartrondte √ (2)
1.5 1.5.1 Kanaalyster √ (1)
1.5.2 • Die staalprofiel is grys √
• Roes maklik
• 'n Goeie geleier van hitte
• Smeebaar
• Buig nie maklik nie
• Sweis goed
• Kan maklik gelas word (1)
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER
AANVAARBARE ANTWOORD
1.6 • Klip gee volume aan beton. √
• Klip maak die mengsel meer ekonomies. √
• Die gebruik van klip maak die mengsel stabiel en verlaag die pasta
inhoud. √
• Die hoeveelheid klip bepaal die sterkte van die beton.
• Klip verminder ook inkrimping en deformasie. (3)
ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
ANTWOORD
1.7 • Onder betonvloere. √
• Onder vensterbanke. √
• By dakke/onder dak bedekking. √
• Onder die muur van die bobou. (3)
ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
ANTWOORD
1.8 Vogweerlaag word gebruik om te verhoed dat vog die gebou binnedring. √ (1)
1.9 1.9.1 Strykverband. √ (1)
1.9.2 EINDAANSIG
√√
A A (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie 4 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
1.9.3
ASSESSERINGS- PUNT KANDIDAAT
KRITERIA SE PUNT
Stryklaag van
2
hoofmuur
Stryklaag van T-
2
aansluiting
√ √
√ √
(4)
1.10 • Klei/Leiklipteëls √
• Gegalvaniseerde sinkplaat √
• Gegalvaniseerde IBR-sinkplaat
• Grasdakke
• Veselsementplate (2)
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
ANTWOORD
1.11 • Houtrame benodig gereelde onderhoud. √
• Hout is duur, ingevoerde hardehout is skaars. √
• Houtrame kan nie effektief beveilig word nie.
• Hout word aangeval deur swamme en insekte.
• Hout is nie vuurbestand nie. (2)
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
ANTWOORD
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie 5 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
VRAAG 2: GEVORDERDE KONSTRUKSIE EN TOERUSTING
2.1 2.1.1 Draagbare elektriese skaaf √ (1)
2.1.2 Die masjien word hoofsaaklik gebruik vir die skaaf van:
• skaafkante. √
• eindes. √
• skuinstes.
• insnywerk.
• afkanting. (2)
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER
AANVAARBARE ANTWOORD
2.1.3 • Die skaaf kan meer as 2 mm hout op een slag verwyder. √
• Die skaaf is meer akkuraat.
• Die skaaf is baie vinniger as 'n handskaaf. (1)
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER
AANVAARBARE ANTWOORD
2.1.4 Deur 'n kragopwekker te gebruik kan die skaaf nog steeds gebruik
word. √ (1)
2.2 2.2.1 • Meting van hoogtes √
• Meting van afstande √
• Meting van hoeke (2)
2.2.2 • Die teleskopiese waterpas/bukswaterpas √
• Die driepoot √
• Teleskopiese staf √ (3)
2.3
√
(1)
ENIGE EEN HIERBO
2.4 Wanneer jy spoumure bou. √ (1)
2.5 2.5.1 Voorafvervaardigde betonrib/Betonrib/Rib. √ (1)
2.5.2 • Geriffelde staaf √
• Gedraaide geriffelde staaf
• Vierkantige gedraaide staaf
• Ronde staaf (1)
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER
AANVAARBARE ANTWOORD
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie 6 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
2.5.3 • Dit dien as addisionele bewapening. √
• Die staal mat kan aan die driehoekige bewapening van die rib
vasgedraai word met binddraad.
• Verseker effektiewe verbinding tussen beton en rib. (1)
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER
AANVAARBARE ANTWOORD
2.5.4 By rib-en-blokvloere. √ (1)
2.5.5 • Besprinkeling met water
• 'n Gepatenteerde seëlaar kan gebruik word
• Beton kan met nat sand bedek word
• Beton kan met seile bedek word
• Beton kan met nat sak materiaal bedek word
• Beton kan bedek word met 'n beskermende laag (1)
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER
AANVAARBARE ANTWOORD
2.5.6 • Platkopstut √
• Valkopstut
• Veeldoelige stut
• Stut (1)
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER
AANVAARBARE ANTWOORD
2.6 • Bekistingsborde moet skoongemaak word nadat dit gebruik is. √
• Alle oorblyfsels van beton moet verwyder word. √
• Alle gate moet toegemaak word.
• Vormolies en emulsies moet aan die bekisting aangebring word. (2)
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
ANTWOORD
2.7 • Bekisting moet sterk genoeg wees om die gewig van die nat beton te kan
dra. √
• Dit moet die gewig van gereedskap en werkers kan dra wat daarop
werk. √
• Bekisting moet van 'n materiaal gemaak word wat op die terrein herstel
kan word. √
• Die bekisting moet so gemaak word dat dit maklik opgerig en afgetakel
kan word.
• Dit moet akkuraat aanmekaar gesit word.
• Dit moet verseël word om die verlies aan beton te beperk, wat
heuningkoek effek kan veroorsaak.
• Dit moet skoon wees en vry van saagsels en vormolies. (3)
ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
ANTWOORD
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie 7 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
2.8 2.8.1 A – Skuifstaaf √
B – Beuels/binders √
C – Ankerstaaf √
D – Hoofstaaf √ (4)
2.8.2 Spasieerders en dekkingsblokke word gebruik om die stawe weg te
hou van die bekisting. √ (1)
2.9 • Voetstukke word gebruik om 'n gelyke oppervlak te verkry om steiers op
te rig. √
• Dit word gebruik sodat steiers nie in die grond wegsak nie.
• Dit versprei die gewig van die steiers, materiaal en werkers egalig na die
grond toe. (1)
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
ANTWOORD
2.10 2.10.1 Syfergate moet ingesit word bokant die vogweerlaag van die
buitemuur. √ (1)
2.10.2 Laat toe dat reënwater wat die buitemuur binnedring by die
syfergat kan uitloop. √ (1)
2.10.3 • Die spou verhoed dat water die binnemuur binnedring. √
• Die spou voorsien isolasie teen hitte. √
• Die spou voorsien isolasie teen koue.
• Die spou voorsien isolasie teen klank. (2)
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER
AANVAARBARE ANTWOORD
2.10.4 Swak betonmengsel √ (1)
2.10.5 110 + 50 + 110 √ = 270 √ (2)
2.11 Waterbestande gipsbord/veselsementborde/waterbestande laaghout. √ (1)
2.12 Normale/Strookfondasies word gebruik. √ (1)
2.13 Formeel √ (1)
2.14 Intrados √ (1)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie 8 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
VRAAG 3: SIVIELE DIENSTE
3.1 3.1.1 B√ (1)
3.1.2 E√ (1)
3.1.3 D√ (1)
3.1.4 C√ (1)
3.1.5 A√ (1)
3.2 • PVC-pyp √
• Koperpype √
• Gegalvaniseerde pyp √ (3)
3.3 3.3.1 Dit voorsien water aan die kraan. √ (1)
3.3.2 Prop B kan verwyder word om toegang tot die binnekant van die
pyp te verkry. √ (1)
3.3.3 Vuilwaterpyp/PVC-pyp/Gegalvaniseerde pyp √ (1)
3.3.4 40 mm/50 mm √ (1)
3.3.5 Dit word gebruik om die pyp teen die muur te anker. √ (1)
3.3.6 Dit word gebruik om die vuilwater direk na die rioolput te lei. √ (1)
3.3.7 100 mm binne/110 mm buite √ (1)
3.3.8 • Die doel is om 'n waterseël/waterslot te verkry. √
• Verhoed dat slegte reuke en gasse van die rioolstelsel die huis
binnedring. (1)
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER
AANVAARBARE ANTWOORD
3.3.9 P – sperder √ (1)
3.4 3.4.1 Wastrog √ (1)
3.4.2 Rioolpyp/rioollyn √ (1)
3.4.3 Veiligheidsklep √ (1)
3.4.4 Stormwaterdreineerpyp √ (1)
3.5 • Dit bevat chemikalieë wat giftig is vir die bakterieë in die tenk. √
• Die tenk sal gou vol word en 'n blokkasie veroorsaak. √ (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie 9 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
3.6 A – Afsluitkraan√ (1)
B – Drukbeheerklep/Drukverminderingsklep √ (1)
C – Vakuumbreker √ (1)
D – Uitlaatklep/Kouewater-inlaat √ (1)
E – Drupbak √ (1)
F – Veiligheidsklep/Warmwater-uitlaat √ (1)
G – Warmwatersilinder/Geiser √ (1)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie 10 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
VRAAG 4: HOEVEELHEDE, MATERIALE EN VERBINDING
4.1 4.1.1 1 130 mm √ (1)
4.1.2 150 mm √ (1)
4.1.3 114 mm √ (1)
4.1.4 Vensterstyl √ (1)
4.1.5 44 mm √ (1)
4.1.6 54 mm √ (1)
4.1.7 4√ (1)
4.2 4.2.1 B√ (1)
4.2.2 A√ (1)
4.2.3 D√ (1)
4.2.4 C√ (1)
4.2.5 D√ (1)
4.3 • Gegalvaniseerde hoepelyster word gebruik om die dakkappe aan die
muur te heg. √
• Om muurplate aan mure vas te heg.
• Vir kruisverspanning van die dak kappe.
• Om hout rame aan steenwerk te heg.
• Om bestaande steenwerk aan nuwe steenwerk te heg. (1)
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
ANTWOORD
4.4 Staalspykers √ (1)
4.5 • Ankerbout √
• Chemiese hegters wat saam skroefdraadstawe en moere gebruik word
• Hulsankers kan gebruik word. (1)
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
ANTWOORD
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie 11 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
4.6
4.6.1 A B C D
Binne-afmeting van:
Lang mure = 10 040 √ - 2/220 √
= 9 600 √
Kort mure = 5 240 √ - 2/220 √
= 4 800 √
(6)
4.6.2 A B C D
1/ 9, 6 √ Binne-oppervlakte van kamer:
x 4, 8 √ 46, 08 m2 √ Binnelengte = 9 600 mm
Binnewydte = 4 800 mm
Oppervlak is 46,08 m2
(3)
4.6.3 A B C D
1/ 0,6 Oppervlak van een teël:
√
x 0,6 √ 0, 36 m2 √ Grootte van een teël = 600 mm x 600 mm
Oppervlak is 0, 36 m2
Binne - oppervlak van kamer
Totale getal teëls =
Oppervlakt e van een teël
46,08
= √√
0,36
= 128 teëls benodig √
(6)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie 12 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
VRAAG 5: TOEGEPASTE MEGANIKA
5.1 5.1.1 90 mm x 30 mm = 2 700 mm² √ (1)
5.1.2 60 mm x 60 mm = 3 600 mm² OF 3 150 mm² √ (1)
5.1.3 15 mm x 30 mm = 450 mm² √ (1)
5.1.4 2 700 mm + 3 600 mm – 450 mm = 5 850 mm² √ (1)
5.1.5 55 mm √ (1)
5.1.6 45 mm √ (1)
5.1.7 40 mm √ (1)
5.1.8 45 mm √ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie 13 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
5.2
90 N
B
50 N
C
F
A
E 30°
60°
30°
D
82,5 N 57,5 N
RUIMTEDIAGRAM
a
5.2.1
√
√
b
√
√
e d√
√
f
(8)
√
5.2.2
ONDERDEEL AARD GROOTTE
AE Stut √ 95,2 N √
DE Stang √ 47,6 N √ c√
VEKTORDIAGRAM
NIE VOLGENS SKAAL
GEBRUIK 'N MASKER OM HIERDIE VRAAG NA TE SIEN (4)
Toleransie van 1N na elke kant
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie 14 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
12 N
8N 3 N/m 4N 3N
A B C D E
2m 4m 2m
LR = 13 N RUIMTEDIAGRAM RR = 14 N
5.3.1
√
13 N
√ 5N
√
NB: 14 – 3 = +11
-7 N
√
√ -11 N
SKUIFKRAGDIAGRAM
(5)
5.3.2
√
30 N
√
26 N
√
22 N
√ √
0 0
BUIGMOMENTDIAGRAM
(5)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie 15 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
ANTWOORDBLAD 6.1
NR. VRAE ANTWOORDE PUNTE
Identifiseer die tipe dakrandkonstruksie wat
1 Oop dakrand 1
in die tekening gebruik word.
2 Noem die minimum helling van nommer 1. 10° 1
Noem die standaardafmeting van
3 114 mm x 38 mm 1
nommer 2.
4 Teken die tekensimbool van nommer 3. 1
5 Noem die kleurkode van nommer 3. Rooi 1
Word gebruik om die
gewig van die dak egalig
6 Verduidelik die doel van nommer 4. te versprei op die 1
ondersteunde mure van
die gebou.
Noem die standaardafmeting van
7 50 mm x 76 mm 1
nommer 5.
Noem die hart-op-hart-spasiëring vir
8 900 mm tot 1 200 mm 1
nommer 5.
Hoofstyl dakkap,
As 'n tekenaar, beveel 'n toepaslike dakkap SA (Howe) dakkap,
9 aan vir 'n gebou met 'n spanwydte van W-dakkap, Sparpaar- 1
4 meter. dakkap
Noem die breedte van die muur wat deur 110 mm
10 1
nommer 6 aangedui word.
√
Teken die bo-aansig van die uitleg van 'n √ √
11 geweldak vir die voorgestelde gebou wat in 5
die antwoordkolom aangedui word. √
√
TOTAAL 15
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie
Downloaded from hlayiso.com 16 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum ASSESSERINGS-
PUNTE LP
ASSESSERINGS-
PUNTE LP
KRITERIA KRITERIA
Plasing van buitemure 3 Nokdekking 1
VRAAG 6: GRAFIKA EN KOMMUNIKASIE NGV (korrek aangedui) 1 Bepaal dakhoogte 2
VVV (korrek aangedui) 1 Titel in drukskrif en skaal 2
ANTWOORDBLAD 6.2 Vensters 2 Toepassing van skaal
Vensterbanke 2 Een of twee verkeerd = 3
Fassiebord 1 Drie of vier verkeerd = 2
Meer as vyf verkeerd = 1
Afvoerpype 2 Geen afmeting korrek nie
Dak (korrek geteken) 4 =0 3
Geut 1 TOTAAL 25
√ √
√
√
√ √
√
√
√
√ √ √ √
√
√ √
√ √
VVV √
√ NGV
NIE VOLGENS SKAAL NIE:
Wesaansig √ Skaal 1: 50 √ Toepassing van skaal √√ √
GEBRUIK 'N MASKER OM HIERDIE VRAAG NA TESIEN
[40]
TOTAL: 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC Supplementary 2016 QP (Afr)

Memorandum
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2016 Memo (Afr)

Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC November 2016 Memo (English)

Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC Supplementary 2017 Memo (Eng)

Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC Supplementary 2017 Memo (Afr)

Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC Supplementary 2015 Memo (Eng)
More from Grade 12 Civil Technology

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2025 QP (Eng)
%20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202025%20Question%20Paper--c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5/v1-be996aaed91bf782e098/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 Gauteng June 2025 QP (Afr)
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC June 2025 Question Paper (Afr)
%20Afr--05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648/v1-f5ca67113376f7457b83/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2025 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Afr)

Question paper