NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2016
SIVIELE TEGNOLOGIE
MEMORANDUM
PUNTE: 200
Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye.
Skip to contentAll 2016 papers 





View all
%20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202025%20Question%20Paper--c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5/v1-be996aaed91bf782e098/card.webp)
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)
%20Afr--05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648/v1-f5ca67113376f7457b83/card.webp)


Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2016 Memo (Afr)
Grade 12 Civil Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2016 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Civil Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2016. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Civil Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2016
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 666.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2016
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 SIVIELE TEGNOLOGIE (EC/SEPTEMBER 2016)
VRAAG 1: KONSTRUKSIEPROSESSE
1.1 1.1.1 Leunskoring √ (1)
1.1.2 1.1.A – Skoring planke / bord / staalplaat √
1.1.B – Leunskoor √
1.1.C – Voetplaat √ (3)
1.2 Benoem die volgende gereedskapstukke en noem EEN gebruik van elk:
1.2.1 - Klouhamer
Enige EEN gebruik:
Spykers inslaan
Klou om spykers uit te trek (2)
1.2.2 - Swaaihaak
Enige EEN gebruik:
Skuinslyne / hoeke te trek √√
Hoeke te toets √√ (2) 1 x 2)
(Enige
1.2.3 - Kort voegyster
Enige EEN gebruik:
Vertikale daghavoeë te stryk √√ (2)
1.2.4 - Messelpenne en lyn
Enige EEN gebruik:
Boulyne te span √√ (2)
1.2.5 - Draagbare figuursaag
Enige EEN gebruik:
Uitsaag van kurwes √√
Uitsaag van reguit snitte √√ (Enige
(2) 1 x 2)
1.3 (1) Draaiende lem kan (2) skade / beserings veroorsaak aan die voorwerp
waarop dit neergesit word. (2)
1.4 FIGUUR 1.4 toon die steenwerk vir ʼn buitemuur.
1.4.1 Spoumuur (1)
1.4.2 Enige DRIE voordele van die tipe muurkonstruksie.
Verhoed dat vog na binnemuur deurdring √
Goeie termiese isolasie √
Geen beraping / pleister benodig vir buitemure √
Binnemure kan van goedkoper stene gebou word √
Goeie klankisolasie √ (Enige
(3) 3 x 1)
1.4.3 (1) Sodat vog / water wat deur muur dring (2) weer uitgelaat kan word. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2016) SIVIELE TEGNOLOGIE 3
1.5 FIGUUR 1.5 toon die onvolledige bevestiging van ʼn dakkap op ʼn
muur. Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die
konstruksie in FIGUUR 1.5.
FIGUUR 1.5
1.5.1 1.5.A – Kapbeen / dakspar √
1.5.B – Bindbalk √
1.5.C – Muurplaat √ (3)
1.5.2 (1) Versprei die lading (2) van die kap op die muur. (2)
1.5.4 Enige soortgelyke antwoord:
(1) Muurplaat (2) druk op (3) buigdeel van bindbalk.
OF
(2) Muurplaat (2) druk op kruising / in hoek van (3) kapbeen- en
bindbalk-kruising.
OF
(3)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 SIVIELE TEGNOLOGIE (EC/SEPTEMBER 2016)
VRAAG 2: GEVORDERDE KONSTRUKSIEPROSESSE
2.1 (1) Dra laste / steenwerk (2) oor openinge / vensters / deure. (2)
2.2 Soda √
Silika √
Kalk √ (3 x 1) (3)
2.3
(3)
2.4 (Enige soortgelyke beskrywing.)
- (1) Ondergrond bied (2) beter stabiliteit / harder / stewiger. (2)
2.5 Enige VIER faktore wat ʼn invloed sal hê op die keuse van die korrekte
tipe fondament.
Lasdravermoë van grond √
Diepte van geskikte lasdraende grond √
Vlak van watertafel √
Afstand van bome en ander strukture √
Gewig van gebou √ (Enige 4 x 1) (4)
2.6 (1) Verhoed dat voglaag (2) stukkend gedruk word (3) deur hardepuinvulling. (3)
2.7 2.7.1 DRIE vereistes waaraan die staalwapening vir betonwerk moet
voldoen.
Trekspanning kan weerstaan. √√
Maklik in die nodige vorm gebuig kan word. √√
Die oppervlakte moet met die beton kan bind. √√ (3 x 1) (3)
2.7.2 Handskoene
Oorpak
Veiligheidskoene
Harde hoed
Veiligheidsbril (Enige 3 x 1) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2016) SIVIELE TEGNOLOGIE 5
2.8 2.8.1 ONWAAR (1)
2.8.2 ONWAAR (1)
2.8.3 ONWAAR (1)
2.8.4 ONWAAR (1)
2.8.5 WAAR (1)
2.8.6 WAAR (1)
2.8.7 WAAR (1)
2.8.8 WAAR (1)
2.9 2.9.1 Platboog √ (1)
2.9.2 (Soortgelyke antwoord)
(1) Voorkom illusie (2) dat boog na onder buig. (2)
2.9.3 2.8.A – Boogstene √
2.8.B – Wang √ (2)
2.10 (1) Bind verskillende (2) staalonderdele aanmekaar. (2)
2.11 2.11.1 300 mm √ (1)
2.11.2 600 mm √ (1)
[40]
VRAAG 3: SIVIELE DIENSTE
3.1 3.1.1 Waterdienspunt √ (1)
3.1.2 3.1.B – Stopkraan √
3.1.C – Watermeter √
3.1.D – Munisipale watervoorsiening / Verdeelleiding √
3.1.E – Verbruikerspyp √ (4)
3.1.3 Ø20 mm √ (1)
3.1.4 Plaaslike owerheid / Munisipaliteit √ (1)
3.2 (1) Water op te vang wanneer (2) geiser lek / gediens word / water nie
plafon beskadig. (2)
3.3 (Soortgelyke antwoord.)
(1) Meeste sonstrale opvangs (2) is aan noordelike kant. (2)
3.4 3.4.1 Vlotterklep (Ball valve) √ (1)
3.4.1 Enige TWEE posisies
Geiser √
Waterkloset (toilet) se waterbak √ (2 x 1) (2)
3.5 3.5.1 ONDERGRONDSE √ (1)
3.5.2 TWEE √ (1)
3.5.3 SAK AF √ (1)
3.5.4 ANAËROBIESE BAKTERIEË √ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 SIVIELE TEGNOLOGIE (EC/SEPTEMBER 2016)
3.6 Toets of rioolpyp vry van obstruksies is. √ (1)
3.7 600 mm √ (1)
3.8 Enige DRIE posisies in ʼn rioolstelsel waar toegangsopeninge
geïnstalleer moet word.
Riool rigtingverandering √
Waar ander rioolpype aansluit √
Elke 45 m in stelsel √
Begin van riool √
Riool hellingverandering √ (3 x 1) (3)
3.9
(4)
3.10 Wisserstok √ (1)
3.11 Enige TWEE voordele van windturbines vir elektrisiteitvoorsiening.
Skoon brandstof √
Geen besoedeling √
Hernubaar √ (2 x 1) (2)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2016) SIVIELE TEGNOLOGIE 7
VRAAG 4: MATERIALE EN HOEVEELHEDE
4.1 Enige DRIE eienskappe van koolteerkreosoot vir die verduursaming.
Buite gebruik √
Gebruik wanneer hout met grond in aanraking kom √
Bestand teen uitloging √
Donker kleur √
Kleur die hout √
Kan nie geverf word nie √
Verander nie mates nie √
Sterk reuk √ (3 x 1) (3)
4.2 1.6.1 Natuurlike / lugdroging √ (1)
1.6.2 (1) Sodat lug behoorlik kan sirkuleer en (2) nie vog uit grond
absorbeer nie. (2)
1.6.3 Enige TWEE vereistes van die fondament vir die drogings-
metode.
Stewig √
Behandelde pale / beton / stene √
Suiwer gelyk √ (2 x 1) (2)
4.3 Enige VIER voordele van PVC vir die gebruik as rioolpype.
Lig in massa √
Lang lengtes beskikbaar √
Minder laswerk √
Digte lasse √
Hanteer / installeer maklik √
Goeie vloeidoeltreffendheid √
Weerstand teen chemiese stowwe / rioolvuil √ (4 x 1) (4)
4.4 (1) Ongelyke aantal (2) lae fineer wat (3) met grein reghoekig opmekaar
gelym is. (3)
4.5 4.5.1 ONWAAR (1)
4.5.2 ONWAAR (1)
4.5.3 WAAR (1)
4.5.4 ONWAAR (1)
4.5.5 WAAR (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 SIVIELE TEGNOLOGIE (EC/SEPTEMBER 2016)
4.6 FIGUUR 4.6 toon die fondamentstroke vir ʼn gebou. Die fondamente is
700 mm breed en 200 mm dik en ʼn betonmengsel van 1 : 3 : 4 word
gebruik. Die hartlynmate van die gebou is 31,6 m en die totale
volume beton benodig vir die fondament is 4,424 m³.
Bepaal die volgende hoeveelhede vir die betonmengsel:
4.6.1 Volume sand benodig.
4,424 m³ x = 1,659 m³³ (3)
4.6.2 Volume klip benodig.
4,424 m³ x = 2,212 m³³ (3)
4.6.3 Bereken die hoeveelheid sakkies sement benodig indien die
inhoud van ʼn sakkie sement 0,033 m³ is.
4,424 m³ x = = 16,75 = 17 sakkies sement (4)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2016) SIVIELE TEGNOLOGIE 9
VRAAG 5: TOEGEPASTE MEGANIKA
5.1 Bereken die sentroïed van die liggaam in FIGUUR 5.1 vanaf punt P.
X= = =1
=3–1+1=3
Y= = 3 =2
=2+2=4 (4)
5.2 FIGUUR 5.2 op ANTWOORDBLAD A toon die ruimtediagram van ʼn
dakkap. Bepaal grafies op ANTWOORDBLAD A die grootte en aard van
die kragte in die onderdele van die kap deur die kragtediagram te teken
en die tabel te voltooi.
80 N
60 N 60 N
30º 30º
100 N 100 N
FIGUUR 5.2 (18)
5.3 FIGUUR 5.3 toon ʼn balk met puntbelasting. Bereken op die volgende
reaksiekragte van steunpunte A en B.
20 N 40 N 25 N 30 N
2m 4m 2m
A B
Om A Om B
L.O.M R.O.M
(B x 6)+(20 x 2) = (25 x 4)+(30 x 6) (A x 6) = (25 x 2) + (40 x 6) + (20 x 8)
B6 + 40 = 100 + 180 A6 = 50 + 240 + 160
B6 = 280 – 40 A=
B= = 75 N
= 40 N (8)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 SIVIELE TEGNOLOGIE (EC/SEPTEMBER 2016)
VRAAG 6: GRAFIKA EN KOMMUNIKASIE
6.1 FIGUUR 6.1 op ANTWOORDBLAD B toon die buitelyne van ʼn struktuur
wat op ʼn terrein gebou moet word. Teken die terreinplan op skaal 1 :
200 sodat die struktuur in die middel van die terrein is. Die terreinplan
moet aan die volgende vereistes voldoen.
6.1.1 Erf grootte is (1) 20 m breed van oos na wes en (2) 30 m lank van
(3) suid na noord (3)
6.1.2 Sypaadjie van (1) 2 m en die straat van (2) 6 m aan die (3) suide-
kant (3)
6.1.3 Bougrense is (1) 2 m aan die (2) ooste-, noorde- en westekante en
(3) 4 m aan die (4) suidekant. (4)
6.1.4 (1) 3 m Breë (2) ingang na die erf (2)
6.1.5 (1) Uitgangspeil in die (2) noord-wes hoek van die erf (2)
Teken ook die dakplan op die struktuur in en toon die volgende.
6.1.6 Oorhang van 400 mm (2)
6.1.7 Skildakkonstruksie aan die noordekant (2)
6.1.8 Amerikaanse geuwelent aan die suidekant (3)
6.1.9 Nok (1)
Toon die volgende mates.
6.1.10 Lengte en breedte van die erf (4)
6.1.11 Suidelike en westelike bougrense (2)
6.2 Sketse om die volgende simbole op ʼn vloerplan te illustreer.
6.2.1
Watermeter (2)
6.2.2 Lugpyp LP (2)
6.2.3 Bad (2)
6.2.4 Spoelkloset (2)
6.2.5 Opwasbak
(2)
6.2.6 Kragpunt
(2)
[40]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2016) SIVIELE TEGNOLOGIE 11
ANTWOORDBLAD SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM:
ANSWER SHEET
A CIVIL TECHNOLOGY NAME:
VRAAG/QUESTION 5.2 (18)
80 N
60 N B C 60 N
G H
A D
30º F 30º I
a
100 N
E 100 N
h
b
i
e
f
RUIMTEDIAGRAM: c
SPACE DIAGRAM: g
SKAAL/SCALE: 2 mm = 1 N (9)
d
100 N
70 N
70 N
100N
85 N
85 N (9)
30 N
30 N
30 N
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
12 SIVIELE TEGNOLOGIE (EC/SEPTEMBER 2016)
ANTWOORDBLAD SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM:
ANSWER SHEET
B CIVIL TECHNOLOGY NAME:
VRAAG/QUESTION 6.1 (28)
20 m
30 m
2m
4m
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2016 QP (Afr)

Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC November 2016 Memo (English)

Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC Supplementary 2016 Memo (Afr)

Memorandum
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo (Eng)

Memorandum
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)
More from Grade 12 Civil Technology

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2025 QP (Eng)
%20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202025%20Question%20Paper--c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5/v1-be996aaed91bf782e098/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 Gauteng June 2025 QP (Afr)
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC June 2025 Question Paper (Afr)
%20Afr--05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648/v1-f5ca67113376f7457b83/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2025 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Afr)

Question paper