Skip to content

Civil Technology Grade 12 NSC November 2015 Memo (Afrikaans)

MemorandumCivil TechnologyGrade 12201518 pages

Grade 12 Civil Technology memorandum from the NSC November Exam 2015 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SIVIELE TEGNOLOGIE NOVEMBER 2015 MEMORANDUM PUNTE: 200 Hierdie memorandum bestaan uit 18 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie 2 DBE/November 2015 NSS – Memorandum VRAAG 1: KONSTRUKSIE, VEILIGHEID EN MATERIALE 1.1 • Iemand moes die leer vasgehou het. √ • Vangnette moes geïnstalleer gewees het om te voorkom dat gereedskap en materiaal op mense val. √ • Die besoeker moet ‘n hardehoed dra. • Die werkers moet 'n gereedskapband dra. • Steiers kan opgerig word. • Vergadering moet na n veilige plek verskuif word. (2) ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE ANTWOORD. 1.2 • Verseker dat die saag altyd skerp is. √ • Gebruik sae net vir die doel waarvoor hulle ontwerp is. √ • Veiligheidsmaatreëls vir die saag moet streng nagekom word. • Moenie met ‘n saag met 'n los of gebreekte handvatsel werk nie / saag moet in ‘n goeie toestand wees. • Rapporteer enige defekte en gebreke onmiddellik. • Hou altyd jou hande weg of agter die snyvlak van die saag. • Handhaaf die korrekte snyrigting. • Moenie die saagblad/punt van die saag buig wanneer dit gebruik word nie. • Stomp sae benodig meer krag en kan tot onnodige ongelukke lei. • Moenie die skerpheid van jou saagtande met jou vinger toets nie. Toets eerder met ‘n stukkie hout. (2) • Werk moet vasgeklamp word om ongelukke te vermy. ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE. 1.3 • Slote wat gegrawe word moet met ‘n heining afgeskort word. √ • Rooi waarskuwingsligte of -tekens moet met intervalle geplaas word en moet duidelik sigbaar wees om die publiek teen die gevaar te waarsku. (1) ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE ANTWOORD. 1.4 • Spuitverf √ • Spuitverf is ‘n beter keuse omdat plastiek gewoonlik gladde oppervlakke het. Spuitverf sal daarom ‘n beter keuse wees. √ • Maklik om aan te wend. (2) • Vinniger om te gebruik. ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE. 1.5 √ √ I-balk H-balk (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie 3 DBE/November 2015 NSS – Memorandum DRIE-DIMENSIONELE SKETSE SAL OOK AANVAAR WORD. 1.6 Bymengsels word gebruik om: • die eienskap van die beton mengsel te verander. √ • die werkbaarheid te verbeter. • die verhardingstyd te verminder of te verbeter.. • die sterkte te verbeter. • die duursaamheid te verbeter. • koste te verlaag. • waterinhoud te verminder. • pompvermoë te verbeter • nabehandelingstyd te verkort. • die temperatuuromvang te verander • die kleur van die beton te verander ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE. (1) 1.7 • Plastiseermiddel √ • Versnellers • Vertrager • Lugentrainers/entrapment-bymiddels • Korrosie-inhibeerders • Vogweringsbymiddels • Water – verminder bymiddels • Teenuitwas-bymiddels • Verbindingsbymiddels • Kleurbymiddels/oksiede te gebruik ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE. (1) 1.8 • Nie vuurbestand nie. Daarom moet dit behandel word / brand maklik. √ • Dit is duurder as gewone dakbedekkings / versekering duurder √ • Baie instandhouding word benodig / kan maklik beskadig word • Gras is ‘n organiese materiaal en kan maklik vrot. • Gras by die nokbedekking moet gereeld herdek word. • Duursaamheid is min of meer 25 tot 30 jaar indien behoorlik onderhou word. (2) • Ideale broeiplek vir insekte en stof. ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE. 1.9 • Gegolfde sinkplaat √ • IBR-sinkplate √ • Beton/kleidakteëls/Teëls • Leiklip • Veselsementplate • Veselglasplate • Deurskynende IBR-plate • Perspeksplate • Perspekteëls • Sinkplaat (2) ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie 4 DBE/November 2015 NSS – Memorandum 1.10 1.10.1 Assesserings- Kandidaat Punt kriteria se punt Voegskort korrek geteken 2 √ √ (2) 1.10.2 • Waterdigte membraan met ‘n digtingsmiddel √ • Bituminueuse materiaal (velt) • Plastiek • Koper plaat • Gegalvaniseerde plaatmetal • Lood plaat (1) • Aluminium ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE. 1.10.3 • Om die opening tussen die muur en die dak te verseël. √ • Om te voorkom dat reën die dak binnedring. • Om te voorkom dat stof en onwenslike materiaal die dak binnedring (1) ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE. 1.11 1.11.1 Engelse verband √ (1) 1.11.2 • Die Engelse verband kan slegs as ‘n eensteen wye muur gebou word. √ • Een laag sal ‘n stryklaag wees. • gevolg deur 'n koplaag met die tweede en tweede laaste steen in die koplaag ‘n vrousluiter. √ • Indien die laag in die buitehoek in die vooraansig ‘n strykverband is, sal dieselfde laag om die hoek ‘n koplaag wees. • Een van die sterkste verbande • Elke tweede laag sal dieselfde wees. (2) 1.11.3 • Die muur kan geverf word. √ • Die muur kan geteël word. • Die muur kan met (hout/klip/steen) bekleë word. (1) ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie 5 DBE/November 2015 NSS – Memorandum 1.11.4 Entaansig √ √ A A (2) 1.11.5 ASSESSERINGS- PUNT KANDIDAAT KRITERIA SE PUNT Stryklaag 2 Vrousluiter 1 Koplaag 1 TOTAAL: 4 Planaansig van T-aansluiting √ √ √ √ (4) 1.12 • Veselsementplafonborde √ • Pasplankplafonne/Kwasdenplafonne • Plaatmetaalplafonne • Gipsbord/'Rhino board' • Plastiekplafonne • Polistireenplafonne (1) • Styroskuim ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE. [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie 6 DBE/November 2015 NSS – Memorandum VRAAG 2: GEVORDERDE KONSTRUKSIE EN TOERUSTING 2.1 2.1.1 Elektriese versteksaag √ (1) 2.1.2 • Die versteksaag kan gebruik word om akkurate dwarssnitte teen verskillende hoeke te maak. √ • Die versteksaag kan gebruik word om hoeke of saamgestelde hoeke op dakkapdele te saag. • Die versteksaag kan gebruik word vir die saag van verstekke by vloerlyste. (1) ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE. 2.1.3 • Die versteksaag verseker akkurate saagwerk. √ • Dit sal tyd bespaar. √ (2) 2.2 • Begin deur die pyp met water te vul. Bring die watervlak in die deurskynende pyp in lyn met die eerste vlak. √ • Neem die ander punt van die pyp na die volgende vlak waarnatoe die vlak oorgedra moet word deur die eerste vlak te behou. Maak ‘n merk langs die watervlak op hierdie punt. √ (2) 2.3 • Dit word gebruik om elektrisiteit aan alle draagbare elektriese toerusting op ‘n bouperseel te verskaf waar geen elektrisiteit beskikbaar is nie. √ • Om elektrisiteit aan die terrein kantoor te verskaf. (1) ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE. 2.4 2.4.1 Betonspasieerder/Spasieërder/Dekdiepteblok √ (1) 2.4.2 • Dit word gebruik om bewapeningstawe weg van grond en sye van slote of bekisting te hou. √ • Dit word gebruik om die dekkingsdiepte van beton te behou/ om staalstawe in posisie te hou. (1) ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE. 2.5 2.5.1 Rib-en-blokvloer √ (1) 2.5.2 • Dit is goedkoper. √ • Dit is ligter en maklik om mee te werk. √ • Dit is vinniger om op te rig. • Dit het ‘n ligter las op fondasies. (2) • Maklik om op te ente te sny ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE ANTWOORD. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie 7 DBE/November 2015 NSS – Memorandum 2.5.3 • Dit is meer ekonomies as die in situ-betonvloere. √ • Baie min of geen bekisting word benodig nie. √ • Dit verskaf uitstekende klank en warmte-isolasie. √ • Kan vinniger opgerig word as in situ-betonvloerblaaie. • Hoogs geskoolde arbeid is onnodig. • Geen swaar hystoerusting is nodig nie. (3) • Maklik om geleipype te installeer. • Maak die las op die fondasie ligter ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE ANTWOORD. 2.6 2.6.1 • Plat √ • Halfronde √ • Ronde • Segmentele boog (2) ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE. 2.6.2 Sluitsteen √ (1) 2.7 Saktoets - Toets die werkbaarheid en konsistensie van die betonmengsel. √ Kubustoets – Toets die druksterkte van beton. √ (2) 2.8 2.8.1 A - Ankerstaaf √ B - Skuifstaaf √ C - Beuel/Binder √ D - Hoofstaaf van die kolom √ (4) 2.8.2 Geribde stawe verseker ‘n beter verbinding met die beton as gevolg van die growwe oppervlak van die staaf. √ (1) OF ENIGE ANDER AANVAARBARE ANTWOORD. 2.9 2.9.1 A – Vloer/Bordes √ (1) 2.9.2 B – Tussen 75 mm and 200 mm. √ (1) 2.9.3 C – Aantree/Loopstuk/Loopvlak √ (1) 2.9.4 D - Trapskort/trapboom √ (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie 8 DBE/November 2015 NSS – Memorandum 2.10 270 √ √ √ √ √ √√ √ √ ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KANDIDAAT SE PUNT Simbool vir betonfondasie en betonvloer 1 Vogweerlaag tussen mure en 2 spoumuuropening Vogwering onder die betonvloer 2 Syfergat 1 Beton in spoumuur 1 Muurbint 1 Afmeting van totale breedte van muur 1 (9) TOTAAL: 9 2.11 Heipaalfondasies/Vlotfondasie √ (1) 2.12 Stapelmuur/Droëmuur √ (1) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie 9 DBE/November 2015 NSS – Memorandum VRAAG 3: SIVIELE DIENSTE 3.1 3.1.1 C/B √ (1) 3.1.2 A√ (1) 3.1.3 E√ (1) 3.1.4 B√ (1) 3.1.5 D√ (1) 3.1.6 G√ (1) 3.1.7 F√ (1) 3.2 3.2.1 Indien daar geen rioolput in die rioolsisteem is nie en die rioolsisteem is geblokkeer, sal rioolafval deur die baduitlaat/stortuitlaat/spoelkloset in die huis invloei. √ (1) 3.2.2 Indien daar ‘n blokkasie in die rioolsisteem is, sal daar geen toegang wees om die blokkasie te verwyder nie. √ (1) 3.3 • Deur ‘n elektriese geiser te gebruik. √ • Deur ‘n gasgeiser te gebruik. √ • Deur ‘n songeiser te gebruik. • Deur vuur te gebruik om water te verhit. • Elektrisiteit/ketel • Gas • Hout/vuur/donkie (2) • Hitte pomp ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE ANTWOORD. 3.4 • Windpomp/-meul √ • Handpomp • ‘n Dompelpomp (solar pomp) • ‘n Gemotoriseerde pomp (1) ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE ANTWOORD. 3.5 • Vlakputte √ • Seewater (ontsouting) • Reënwater • Damme • Riviere • Mere (1) • Watertenke/reservoirs/gekoopte water/herwinbare water ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE ANTWOORD. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie 10 DBE/November 2015 NSS – Memorandum 3.6 Stort- roos √ √ √ W K Warmwater- Kouewater- inlaat √ inlaat √ OF Stort- roos Waterwater- Kouewater- inlaat √ √ inlaat √ √ √ W K (5) OF ENIGE ANDER AANVAARBARE UITLEG 3.7 3.7.1 Enkelopwasbak √ (1) 3.7.2 Rioolput √ (1) 3.7.3 Watermeter √ (1) 3.8 • Deur dakgeute te gebruik, word reënwater na ‘n uitlaatpunt gekanaliseer. √ • Deur oppervlakkanale te gebruik om reënwater na uitlaatpunt te lei. √ • Deur harde oppervlakke te gebruik, word reënwater na uitlaatpunt gelei. • Deur roosterdekselmangate te gebruik, word reënwater na 'n stormwater-pypnetwerk gelei. (2) ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE ANTWOORD. 3.9 3.9.1 Leipype word in muurgleuwe geplaas. √ (1) 3.9.2 • ‘n Ligskakelaar/skakelaar/isolator/muurprop √ OF • Kontaksok/kontaksok met skakelaar/kragpunt (1) 3.9.3 C Kontaksok/Kragsok/-punt √ (1) D Verdeelbord/-kas/Voorafbetaalde elektrisiteitsmeter √ (1) E Meterkas/elektriese meter √ (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie 11 DBE/November 2015 NSS – Memorandum 3.9.4 • Die leipyp word gebruik om die elektriese kabels te beskerm teen beskadiging. √ • Om die installasie van die elektriese kabels na die meterkas moontlik te maak. • Vir die maklike vervanging van elektirese kabels (1) • Elektrisiteitsvoorsiening na die gebou • Veiligheid/netheid 3.9.5 W OF M √ (1) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie 12 DBE/November 2015 NSS – Memorandum VRAAG 4: HOEVEELHEDE, MATERIALE EN VERBINDING 4.1 4.1.1 2√ (1) 4.1.2 114 mm √ (1) 4.1.3 44 mm √ (1) 4.1.4 Tussenstyl √ (1) 4.1.5 810 mm √ (1) 4.1.6 32 mm √ (1) 4.1.7 230 mm √ (1) 4.2 4.2.1 C√ (1) 4.2.2 B√ (1) 4.2.3 D√ (1) 4.2.4 A√ (1) 4.2.5 D√ (1) 4.2.6 D√ (1) 4.2.7 A√ (1) 4.2.8 A√ (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie 13 DBE/November 2015 NSS – Memorandum 4.3.1 A B C D Binne-afmetings van: Lang mure = 5 240 √ – 2/220 mm √ = 4 800 mm √ Kort mure = 4 040 √ – 2/220 mm √ = 3 600 mm √ (6) 1/ 4, 8 √ Binne-oppervlakte van stoorkamer. 4.3.2 3, 6 √ 2 17, 28 m √ (3) Getal plafonborde. 1/ 2, 4 √ Oppervlakte van 'n plafonbord (PB): 0, 9 √ 2, 16 m2 √ Een plafonbord is 2 400 mm x 900 mm 4.3.3 Oppervlakte is 2, 16 m2 Oppervlakt e van kamer Plafonborde benodig = Oppervlakt e van PB 17,28 = √√ 2,16 = 8 Plafonborde word benodig√ (6) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie 14 DBE/November 2015 NSS – Memorandum VRAAG 5: TOEGEPASTE MEGANIKA 5.1 5.1.1 60 mm x 40 mm = 2 400 mm² √ (1) 5.1.2 ½ x 20 x 30 mm = 300 mm² √ (1) 5.1.3 80 mm x 30 mm = 2 400 mm² √ (1) 5.1.4 2 400 mm + 2 400 mm – 300 mm = 4 500 mm² √ (1) 5.1.5 40 mm √ (1) 5.1.6 60 mm √ (1) 5.1.7 60 mm √ (1) 5.1.8 40 mm √ (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie 15 DBE/November 2015 NSS – Memorandum 5.2 60 N B 30 N A F C 45° E 30° 45° D 10 m 41 N RUIMTEDIAGRAM 49 N a √ f √ e √ d √ √ b √ √ (8) c√ VEKTORDIAGRAM NIE VOLGENS SKAAL NIE GEBRUIK 'N MASKER VIR HIERDIE VRAAG DEEL AARD GROOTTE AF Stut √ 42,4 N √ CE Stut √ 69,2 N √ (4) Toleransie van 1 N na weerskante Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie 16 DBE/November 2015 NSS – Memorandum 10 kN 30 kN 80 kN 10 kN/m A B C D E 1m 1m 8m 65 kN 55 kN RUIMTEDIAGRAM 5.3.1 65 kN √ 55 kN √ √ 25 kN 0 kN 0 kN √ √ SKUIFKRAGDIAGRAM -55 kN (5) 5.3.2 140 kN/m √ 120 kN/m √ √ 65 kN/m √ √ 0 kN/m 0 kN/m (5) BUIGMOMENTDIAGRAM [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie 17 DBE/November 2015 NSS – Memorandum ANSWER SHEET 6.1 NR. VRAE ANTWOORDE PUNTE 1 Geslote dakrand Identifiseer die tipe dakoorhang- Toe dakrand 1 konstruksie wat in die tekening gebruik is. 2 Noem die minimum helling (skuinste) van 5° - 10° 1 nommer 1. 3 Noem die standaardafmeting van nommer 114 mm x 38 mm 1 2. 4 300 mm/400 mm/450 mm Noem die hart-tot-hart-spasiëring tussen Enige EEN van bogenoemde 1 die plafonlatwerk van die plafonkonstruksie. Om die opening tussen die plafon en die muur te bedek. 5 Noem die doel van nommer 3. Om te verhoed dat 1 ongewensde elemente die dakruimte binnekom. 6 Teken die tekensimbool vir nommer 4. 1 7 Noem die breedte van die buitemuur wat 220 mm deur nommer 5 aangetoon word, pleister 1 uitgesluit. 8 Noem die kleurkode wat vir nommer 6 Geel 1 gebruik moet word. Gegolfde sinkplaat, IBR, 9 As 'n tekenaar, beveel 'n tipe dakbedekking Chromadeck, Veselglas 1 vir nommer 7 aan. Of enige ander aanvaarbare antwoord Veselsement, kwasden, 10 Noem EEN materiaal wat vir ogiesdraad en soffiet latwerk, 1 nommer 8 gebruik kan word. soffietbord, latwerk Enige EEN van bogenoemde Kwartronde 11 Identifiseer nommer 9. 1 12 Wat is die standaardafmeting van nommer 114 mm x 38 mm 1 10? 13 Teken 'n netjiese vryhandlyndiagram van 'n hoofstyldakkap. √ 3 √ √ TOTAAL: 15 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie Downloaded from hlayiso.com 18 DBE/November 2015 NSS – Memorandum ASSESSERINGS- ASSESSERINGS- PUNT LP PUNT LP KRITERIA KRITERIA VRAAG 6: GRAFIKA EN KOMMUNIKASIE Buitemure 3 Nokdekking 1 NGV (korrek aangedui) 1 Bepaal dakhoogte 1 VVV (korrek aangedui) 1 Enige twee byskrifte 2 ANTWOORDBLAD 6.2 Venster 1 Toepassing van skaal Vensterbank 1 Een of twee verkeerd = 3 Deuropening 1 Drie of vier verkeerd = 2 Trap 1 Meer as vyf verkeerd = 1 Geen afmetings korrek nie 3 Fassiebord 1 Reënwater-afvoerpype 3 =0 Dak (korrek geteken) 4 Geut 1 TOTAAL: 25 √ √ Kleiteëls √ √ √ √ √ √ √ √ √ √ √ √ Pleister en verf √ √ √ √ √ VVV √ √ √ NIE VOLGENS SKAAL NIE. GEBRUIK MASKER VIR NASIEN. Akkuraatheid van skaal √ √ √ [40] TOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Civil Technology

View all