Skip to content

Civil Technology Grade 12 NSC November 2017 Memo (Afrikaans)

MemorandumCivil TechnologyGrade 12201719 pages

Grade 12 Civil Technology memorandum from the NSC November Exam 2017 (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SIVIELE TEGNOLOGIE NOVEMBER 2017 NASIENRIGLYNE PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 19 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie 2 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne VRAAG 1: KONSTRUKSIE, VEILIGHEID EN MATERIALE 1.1 • Moet nooit onveilige ondersteuning soos lere, dromme, los stene of kratte op steiers gebruik nie. √ • Die werker moes 'n veiligheidsharnas/veiligheidstou, gedra het. √ • Die werker moet verseker dat daar genoeg skutrelings op die steiers aangebring is. • Dra altyd beskermende klere, wanneer daar op steiers gewerk word/ (2) glyvaste skoene. • Die werker moet verseker dat daar geen olierige vloeistowwe en voorwerpe op die werkoppervlak van die steier is nie. ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE 1.2 • Om elektriese skok te verhoed. √ • Om kraggereedskap in 'n werkende toestand te hou. (1) • Om die veiligheid van die gebruiker te verseker. • Lewendige of oop drade kan elekriese skok of brande veroorsaak. ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE 1.3 •Die werker kan beseer word deur die bewegende lem. √ •Meetgereedskap/gereedskap kan beskadig word indien dit die (1) bewegende lem raak. • Verstelbare dele van die masjien kan beskadig word. ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE 1.4 • Stampstok/staaf √ • Keël/vorm/afgeknotte keël √ • Basis plaat/plaat/ waterdigte basis √ • Vouliniaal, meetband, staal liniaal,waterpas,reihout (3) • Graaf ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE 1.5 • Betonmenger/masjien vermenging √ • Voorafvervaardigde beton ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1) 1.6 1.6.1 B√ (1) 1.6.2 C√ (1) 1.6.3 D√ (1) 1.6.4 F/M √ (1) 1.6.5 G√ (1) 1.6.6 J√ (1) 1.6.7 L√ (1) 1.6.8 I√ (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie 3 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne 1.6.9 H√ (1) 1.6.10 A√ (1) 1.7 1.7.1 √ √√ √ √ √ (4) 1.7.2 PLANLAAG VAN N HOEKAANSLUITING VAN N (1) EENSTEENMUUR IN ENGELSE VERBAND/ HOEK GEBOU IN ENGELSE VERBAND √ ASSESSERINGS PUNT LEERDERS KRITERIA PUNT Stryklaag 1 Hoeksteen 1 Vrousluiter 1 Koplaag 1 TOTAAL 4 1.7.3 • Die vrousluiter vorm die verband in die muur/kwart oorslag. √ (1) • Die opening in die muur by die doodloop toe te maak by die koplaag. • Die vrousluiter verhoed n reguit vertikale mortellas. • Vrouesluiter vul die opening in die koplaag van die ‘n muur by die doodloopent. ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie 4 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne 1.8 √ √ √ √ OF (2) ASSESSERINGS PUNT LEERDERS KRITERIA PUNT Ondersteunende 1 mure Dak 1 TOTAAL 2 OF ENIGE ANDER KORREKTE ALTERNATIEF 1.9 1.9.1 • 'n Kwas kan gebruik word om verf aan ‘n plafon aan te wend √ • 'n Roller kan gebruik word om verf aan ‘n plafon aan te (1) wend • Spuitverf/Spuitverftoerusting kan gebruik word om verf aan ‘n plafon aan te wend. • ‘n Spons kan gebruik word om verf aan ‘n plafon aan te wend ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE 1.9.2 • Verf met 'n kwas aangewend sal fyn verf sproei op die mure en vloere verhoed. √ • Gebruik van 'n roller sal vinniger wees as om 'n kwas te gebruik/verhoed strepe. • Spuitverf sal vinniger wees as verf met 'n kwas en roller. (1) • ‘n Spons kan gebruik word vir die dekoratiewe aanwending van verf. ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE ANTWOORD 1.10 1.10.1 Vloerlys/Teëlvloerlys √ (1) 1.10.2 Kroonlys √ (1) ENIGE AANVAARBARE MATERIAAL WAT VIR DIE VERVAARDIGING VAN BOGENOEMDE KOMPONENTE GEBRUIK WORD, SAL AANVAAR WORD. [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie 5 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne VRAAG 2: GEVORDERDE KONSTRUKSIE EN TOERUSTING 2.1 2.1.1 D√ (1) 2.1.2 B√ (1) 2.1.3 B√ (1) 2.1.4 D√ (1) 2.1.5 C√ (1) 2.2 2.2.1 Bukswaterpas/Nivelleer-instrument √ (1) 2.2.2 Om vertikale en horisontale hoogtes/vlakke te meet √ Om vertikale en horisontale hoeke te meet Om afstande te meet (1) Vir opmeting/uitsit van geboue ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE 2.2.3 Driepoot/basisplaat √ (1) 2.2.4 Teleskopiese staaf/Nivelleerstok √ (1) 2.2.5 • Om te verhoed dat dit beskadig en nat word. √ • Om die instrument te beskerm teen stof/ vog/stampe/son • Die instrument is breekbaar (1) ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE 2.3 2.3.1 Rib-en-blok beton √ (1) 2.3.2 A – Beton vloerblad/beton/blad √ B – Beton holblok/ribblok/blok √ C – Gewapende staalmat/wapeningstawe √ (3) 2.3.3 Die rib en blok metode kan enige plek gebruik word, selfs in • water. √ • Komponente is vooraf gegiet, daarom spaar dit baie bou tyd. • Plasing is relatief vinnig. • Verskaf uitstekende weerstand teen grondbeweging. • Werk kan voortgaan nieteenstaande weersomstandighede. • Pleister van die onderkant van die vloer kan plaasvind sonder enige vertraging. • Geen omvangryke bekisting is nodig. • Is min of meer 30% ligter as in-situ vloerbladdens. • Geen geskoolde arbeid word benodig aangesien die (1) verskaffingsfirma ook die installasie doen. • Goedkoper • Minder materiaal word benodig. ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie 6 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne 2.4 2.4.1 A - Muurbint √ B - Vogweerlaag/VWL √ (2) 2.4.2 • Onder die vensterbank √ • Onder 'n vloerblad • Op die basis van buite- en binnemure/tussen die onder–en bobou (1) • Vertikaal by die wange of deurrame • Dak/Borsweringsmuur • Bokant die latei van ‘n spoumuur. ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE 2.4.3 Die holte in die muur: • Verhoed dat reënwater die binne laag(binnewand) van die muur binnedring. √ • Verskaf hoë insulasie teen hitte, koue en klank. • Maak die gebruik van goedkoper of alternatiewe materiale vir die binnelaag (binnewand) van die muur moontlik. (1) ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE 2.5 Binnewelwing (Intrados) – Is die binne oppervlak van 'n boog √ Buitewelwing (Extrados) – Is die buite oppervlak van 'n boog √ (2) 2.6 2.6.1 Kubus/Kubusvorm/Vorm √ (1) ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE 2.6.2 Laaistok/stampstok/Troffel/Graaf √ (1) ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE 2.6.3 Kubustoets √ (1) 2.6.4 • Die toets word gedoen om die druksterkte van beton te toets. √ • Toets die sterkte/drukvastheid van beton. (1) ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie 7 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne 2.7 √ √ ASSESSERINGS KRITERIA PUNT LEERDERS PUNT Skuif staaf korrek geteken 1 Beuels korrek geteken en 1 gespasiëer (2) TOTAAL 2 2.8 2.8.1 Gedraaide geribde staaf √ 2.8.2 Geribde staaf √ (2) 2.9 2.9.1 • Houtplanke/hout √ • Blokbord • Gelamineerde bord • Bekistingbord • Laaghoutborde • Metaalbekisting (1) ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE 2.9.2 B – Wîe √ C –Juk √ D – Klamp √ E – Staaf met skroefdraad/bout en moer/bout √ (4) 2.9.3 • Die jukke sal nie vaster gedraai kan word nie /Jukke sal nie geheg kan word nie. √ • Die bekisting sal nie in posisie gehou word nie/mee gee. • Die bekisting sal nie haaks wees nie. • Die jukke sal nie in posisie wees nie. • Die bekisting sal nie stewig wees nie. • Beton sal by die hoeke van die bekisting uitlek. (1) ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie 8 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne 2.10 • Daar is onvoldoende klankdigtheid √ • Daar is minder insulasie teen koue en hitte • Dit kan nie buite gebruik word nie • Die stapelmuur kan maklik beskadig word/brand (1) • Die stapelmuur kan nie swaar laste dra nie ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE 2.11 √ √ √ ASSE SERINGS PUNT LEERDERS KRITERIA PUNT Bekleding korrek geteken 1 Kroonlys/vorm by plafon 1 en muur korrek geteken Vloerlys/kwartrond by 1 vloer en muur korrek (3) geteken TOTAAL 3 2.12 • Voorafgevormde beton heipale √ • Staalpypomhulsel heipale • Ingedrewe in-situ heipale • Kortboor heipale (1) ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie 9 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne VRAAG 3: SIVIELE DIENSTE 3.1 3.1.1 S – sperder √ (1) 3.1.2 Om te verhoed dat rioolgasse (bedorwe lug) van die riool sisteem die gebou binnedring. √ (1) 3.2 • Die seisoen/wolkbedekking/weerstoestande √ • Tyd van die dag √ • Tydsduur van sonskyn • Skoonheid van glas paneel • Skadu's oor glas paneel • Die intensiteit van die sonlig • Posisie/oriëntasie ten opsigte van noord. (2) • Helling van die paneel • Die tipe sonverwarmer/paneel ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE 3.3 3.3.1 Verwarmingselement/element √ (1) 3.3.2 Die kouewaterinlaat is aan die onderkant van die geiser geplaas sodat die inkomende kouewater nie met die warmwater meng nie/Inkomende koue water word deur element verhit. √ Die warmwateruitlaat is aan die bokant geplaas om warm water uit te laat wat aan die bokant van die geiser gekonsentreer is. √ OF ENIGE ANDER AANVAARBARE ANTWOORD (2) 3.3.3 Temperatuur en drukveiligheidsklep/veiligheidsklep/drukklep √ (1) 3.4 3.4.1 • Die rooster ontvang/dreineer stormwater/Laat toe dat stormwater die stormwaterstelsel/pype binnegaan. √ • Water word van die paaie af weggelei om af te vloei na die randsteen van die pad en daarna in die padkanaal na die stormwaterpype. • Verhoed dat afval soos papier en plastiese sakke die stormwaterpype verstop. (1) • Veiligheidsredes ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE ANTWOORD 3.4.2 • Paaie sal oorstroom word met die stormwater. √ • Beskadiging van die paaie as gevolg van die stormwater. • Stormwater sal nie in staat wees om die stormwaterrooster binne te gaan nie. (1) • Die stormwater sal naby geleë areas oorstroom. ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE ANTWOORD Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie 10 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne 3.5 Windpomp √ Dompelpomp √ Waterpomp Handgedrewe waterpomp/handpomp Elektriese pomp Son aangedrewe pomp (2) ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE 3.6 C √√ YSKAS √√ √√ A B VB √√ ASSESSERINGS PUNT LEERDERS KRITERIA PUNT Fluoresseerlig 2 Verdeelbord 2 Dubbelpoollig- skakelaar 2 (eenrigting) Elektriese 2 bedrading TOTAAL 8 TEKENSIMBOLE VIR BOGENOEMDE ITEMS WAT IN DIE HANDBOEKE VOORKOM SAL AANVAAR WORD. (8) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie 11 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne 3.7 √ SO √ √ IO IO MG RP √ VP √ √ √ √ √ √ RIOOLTENK ASSESSERINGS KRITERIA PUNT LEERDERS PUNT Steekoog 1 Rioolput 1 Ventilasiepyp/Lugpyp/Vuillugpyp 1 Vertakkingspype 45° 2 Inspeksie-oë 2 Enige DRIE afkortings 3 TOTAAL 10 (10) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie 12 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne VRAAG 4: HOEVEELHEDE, MATERIALE EN VERBINDING 4.1 4.1.1 Spaanderbordskroewe/stapelmuurskroef/versinktekop skroef/pozi indraai skroef(pozi drive screw) √ Gebruik: Heg gefabriseerde borde/masjienvervaardigde/bordprodukte/ hout √ (2) 4.1.2 Staalspyker √ Gebruik: Hoofsaaklik gebruik om vloerlyste en klampe/hangers aan steenwerk te heg. √ OF Ovaalspyker Gebruik: Word op die kante van hout gebruik om te verhoed dat dit bars OF Vloerspyker Gebruik: Om vloerplanke vas te spyker. (2) 4.1.3 Swaardiensanker/muuranker/rawlbolt/hulsanker√ Gebruik: Heg voorwerpe aan beton en steenwerk/heg kaphangers teen 'n muur √ (2) 4.2 • Draadspykers/klampe/stormklampe/hurricane klamp √ (1) 4.3 Spykers: • Vinniger om in te slaan as skroewe √ • Beskikbaar in verskeie lengtes, diktes en sterkte √ • Verskeie koppe beskikbaar vir onsigbaar of dekoratiewe gebruik • Goedkoper as skroewe • Kan van roesvrye materiaal vervaardig word (koper of vlekvrye staal) • Kan vinnig verwyder word • Sterk en veerkragtig • Kan gelyk gemaak en hergebruik word • Spykers benodig 'n minder geskoolde werker • Nie so tydrowend as om skroewe in te draai nie (2) • Gebruik van spykers is baie vinniger as skroewe ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE 4.4 • Koperpyp/polycop/PVC pype/saamgestelde pyp (composite pipe) √ (1) 4.5 4.5.1 38/38 mm √ (1) 4.5.2 3√ (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie 13 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne 4.5.3 3 374/3 374 mm √ (1) 4.5.4 3 600/3 600 mm √ (1) 4.5.5 9 600/9 600 mm √ (1) 4.5.6 3 600/3 600 mm √ (1) 4.5.7 17 250/17 250 mm √ (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie 14 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne 4.6 A B C D Binne afmetings van vertrek: Lang mure = 7 000 mm – 2/220 mm √ = 6 560 mm √ Kort mure = 4 000 mm – 2/220 mm √ = 3 560 mm √ (4) 1/ 6,56 Binne-oppervlak van vertrek is: 3,56 √ 23,35 m2 √ (2) Oppervlak van een plafonbord: 1/ 4,2 √ Een bord is 4 200 mm x 1 200 mm 1,2 √ 5,04 m2 √ (3) Lengte van vloerlys: = (6 560 + 3 560) x 2 √ = 20 240 √ – 3 000 mm √ = 17,24 m √ OF = 13 120 √ + 7 120 √ - 3 000 mm √ = 17 240 mm = 17,24 m √ OF = 6 560 + 6 560 √ + 3 560 + 3 560 √ - 3 000 mm √ = 17 240 mm = 17,24 m √ (4) [30] INDIEN ‘N KANDIDAAT NIE DIE ANTWOORDBLAD GEBRUIK HET NIE, MOET TWEE PUNTE VAN DIE TOTAAL AFGETREK WORD. INDIEN ‘N KANDIDAAT NIE DIE AFMETINGS NA METERS HERLEI HET NIE, SAL HY NIE GEPENALISEER WORD NIE MAAR DIE FINALE ANTWOORD MOET IN VIERKANTE METER/METER WEES. INDIEN ‘N KANDIDAAT DIE BEWERKINGS IN DIE VERKEERDE KOLOMME GEDOEN HET MOET EEN PUNT VAN DIE TOTAAL AFGETREK WORD. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie 15 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne VRAAG 5: TOEGEPASTE MEGANIKA 5.1 5.1.1 (A1 x d) + (A2 x d) Totale oppervlakte √ √ √ √ = (3 600 mm² x 30mm) + (675 mm² x 25 mm) 4 275 mm² √ √ √ = 108 000 mm³ + 16 875 mm³ 4 275 = 124 875 mm³ √ 4 275 mm² = 29,21 √ mm √ OF Deel Oppervlakte A (A) X AX 1 3 600 mm² √ 3 600 x 30 = 30 mm √ 108 000 mm³ √ 2 675 mm² √ 25 mm √ 675 mm x 25 mm = 16 875 mm³ √ ∑ 4 275 mm² √ 124 875 mm³ X= ∑ Ax ∑A = 124 875 mm³ √ 4 275 mm² = 29,21 √ mm √ INDIEN ‘N KANDIDAAT AREA 1 EN 2 OMGERUIL HET MOET EEN PUNT AFGETREK WORD. (10) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie 16 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne 5.2.1 40 N 60 N B C F G A E 45° 45° 45° D 10 m RL = 65 N RR = 35 N a √ √ b g √ e d √ √ √ √ √ f c (8) ONDERDEEL AARD GROOTTE AE Stut √ 92 N √ (4) 5.2.2 DG Stang √ 35 N √ Toleransie van 1 N na beide kante NIE OP SKAAL WEENS ELEKTRONIESE OORDRAG. GEBRUIK 'N MASKER OM HIERDIE VRAAG NA TE SIEN. INDIEN ‘N KANDIDAAT DIE BEWERKINGS IN DIE VERKEERDE KOLOMME GEDOEN HET MOET EEN PUNT VAN DIE TOTAAL AFGETREK WORD. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie 17 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne 5.3 5.3.1 20 N/m √ (1) 5.3.2 8m√ (1) 5.3.3 4m√ (1) 5.3.4 5N 7N 4N 5 N/m 2m 4m 3m 3m A B C D E F 72 Nm 68 Nm √ √ √ 42 Nm 44 Nm √ √ 0 0 A B C D E F Indien die lyne tussen B en D reguit is sal geen punte vir hierdie lyne gegee word nie. NIE OP SKAAL WEENS ELEKTRONIESE OORDRAG. GEBRUIK 'N MASKER OM HIERDIE VRAAG NA TE SIEN OMDAT AFSTANDE TUSSEN AB, BC ENS. OP DIE PROVINSIE SE ANTWOORDBLAD MAG VERSKIL. (5) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie 18 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne ANTWOORDBLAD 6.1 NO. VRAE ANTWOORDE PUNTE Noem die titel van die 1 1 tekening? Suidaansig √ Identifiseer nommer Nokplaat/nokdekking/nok √ 2 1 1. Identifiseer nommer Teëldak/Teël/Betondakteël/dakbedekking √ 3 1 2. Identifiseer nommer Geut √ 4 1 3. Identifiseer nommer Afvoerpyp/Afleipyp √ 5 1 4. Identifiseer nommer Noordpunt/simbool/ware noord √ 6 1 5. 7 Identifiseer nommer 6 NGV/Natuurlike grondvlak/grondvlak √ 1 8 Identifiseer nommer 7 Vensterbank √ 1 Noem die tipe dak Gewel √ 9 aan die oostekant van 1 die woning. Noem die tipe dak Skilddak/Wolfenddak √ 10 aan die westekant 1 van die woning. Noem die materiaal Hout/Veselsement/plastiek/uPVC/gegalvaniseerde 11 wat vir die fassiebord 1 plaat metaal √ gebruik kan word. Aan hoeveel kante 3 kante √ van die gebou sal 12 1 fassieborde gevind word? Teken die boaansig √ √ 13 (daklyn) van die dak √ vir die aansig soos 3 aangedui in FIGUUR 6.1 in die kolom langsaan. TOTAAL 15 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie Downloaded from hlayiso.com 19 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne ASSESSERINGS PUNTE LP KRITERIA VRAAG 6: GRAFIKA EN KOMMUNIKASIE Korrektheid van 3 ANTWOORDBLAD 6.2 tekening Buitemuur 1 Simbool vir muur 1 √ Pleister 2 Muurplaat 1 √ Bindbalk 1 √ Daksparre/Kapbene 2 Hoofstyl Stut 1 Hangstyl 1 Hoofstyl 1 √ Fassiebord 1 √ √ Hanger 1 √ Hangstyl Draer 1 Veselsement Bindbalk 1 √ √ √ plafonbord Enige DRIE 3 √ Byskrifte √ √ Skryf titel 1 √ Toepassing van skaal Een of twee √ √ verkeerd = 3 Drie of vier verkeerd √ =2 Meer as vyf √ verkeerd = 1 DEURSNEE BB √ Geen afmetings 3 NIE VOLGENS SKAAL NIE: GEBRUIK 'N MASKER OM HIERDIE VRAAG korrek nie = NA TE SIEN Totaal 25 Toepassing van skaal √ √ √ Korrektheid van tekening: Muur √ Geslote dakrand √ Dakkap √ [40] Kopiereg voorbehou [200]

Study this subject

More from Grade 12 Civil Technology

View all