Downloaded from hlayiso.com
Province of the
EASTERN CAPE
EDUCATION
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2012
VERBRUIKERSTUDIES
MEMORANDUM
PUNTE: 200
Hierdie memorandum bestaan uit 15 bladsye.
Skip to contentMemorandum 

--8a5e377e-56ba-4e74-bf85-3168556146ef/v1-c25ccd3585e5fad59a83/card.webp)









View all





Consumer Studies Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2012 Memo
Grade 12 Consumer Studies Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2012, 15 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Consumer Studies · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2012. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Consumer Studies
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2012
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 15
- File size
- 300.2 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 15
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 VERBRUIKERSTUDIES (Memo) (SEPTEMBER 2012)
CONSUMER STUDIES/VERBRUIKERSTUDIES
ANSWER SHEET/ANTWOORDBLAD
SEPTEMBER 2012
NAME/NAAM: MEMORANDUM GRADE/GRAAD:
SECTION A/AFDELING A
QUESTION 1.1/VRAAG 1.1 QUESTION 1.5/VRAAG 1.5
1.1.1 A B C D 1.5.1 A B C D E F G
1.1.2 A B C D 1.5.2 A B C D E F G
1.1.3 A B C D 1.5.3 A B C D E F G
1.1.4 A B C D 1.5.4 A B C D E F G
1.1.5 A B C D 1.5.5 A B C D E F G
1.1.6 A B C D
1.1.7 A B C D
1.1.8 A B C D 5x1 5
1.1.9 A B C D
1.1.10 A B C D
1.1.11 A B C D
1.1.12 A B C D
1.1.13 A B C D
1.1.14 A B C D
1.1.15 A B C D
1.1.16 A B C D
1.1.17 A B C D
1.1.18 A B C D 23
QUESTION 1.2/VRAAG 1.2
1.2 A B C D E F G H
4x1 4
QUESTION 1.3/VRAAG 1.3
1.3 A B C D E F
3x1 3
QUESTION 1.4/VRAAG 1.4
1.4.1 A B C D E
1.4.2 A B C D E
1.4.3 A B C D E
1.4.4 A B C D E
1.4.5 A B C D E 5x1 5
TOTAL TOTAAL
40
TOTAAL AFDELING A: 40
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) VERBRUIKERSTUDIES (Memo) 3
AFDELING B: VOEDSEL EN VOEDING
VRAAG 2
2.1 Vetsug/Oorgewig/Hoë cholesterol/Arteriosclerosis/Hartvatsiekte/Beroerte
(Enige 1)
ʼn Toestand waar oortollige vet in die liggaam gestoor
is/hoofare/vernouing van die are
1 punt – voorbeeld van gesondheidsverwante siekte
2 punte vir beskrywing (3)
VERSTAAN LU 12.2.1
2.2 Bulimie Anorexia
1. Self-braking 1. Uithongering.
2. Gebruik purgeermiddel na 2. Gekenmerk deur lae kalorie-
ooreet sessies. inname en groot belangstelling
in voedsel.
3. Nie beheer oor 3. Verwronge liggaamsbeeld (Voel
eetgewoontes (eet groot vet al is hulle ondergewig)
hoeveelhede voedsel)
4. Lae self-beeld 4. Voel in beheer.
5. Menstruasie nie geaffekteer 5. Menstruasie geaffekteer.
nie.
6. Gesondheidstoestande – 6. Gesondheidstoestande – droë
ontstaan a.g.v. vomering, vel, droë hare wat uitval, droë
seer keel, tand-verrotting hare op wang, koue voete en
enigeen en nierprobleme, hande en moontlike
opswelling (Enige 1) hartprobleme (Enige 1)
7. Liggaamsmassa-beheer 7. Baie dun en is maklik om te sien.
(moeilik om te sien).
8. Gedrag gemik om te 8. Sielkundig
verhoed om gewig op te tel
9. Spiere swakheid 9. Ernstige gewigsverlies
10. Kopsere 10. Gewigstoename word gesien as
verlies van selfbeheer (groot
vrees)
11. Geswolle speekselkliere 11. Gedrag gemik op gewigsverlies
– obsessie
12. Moegheid 12. Baie dun, maklik om te sien
13. Slukdermskade 13. Onvermoë om te konsentreer
14. Maagsere 14. Osteoporose (bekom dit maklik)
15. Langtermyn intestinale
probleme
(Enige 3) (3x2) (6)
TOEPASSING LU 12.2.1
Downloaded from hlayiso.com
4 VERBRUIKERSTUDIES (Memo) (SEPTEMBER 2012)
2.3 Eet gesonde, hoë-vesel - meer plantvoedsels.
Wees fisies aktief.
Moenie rook nie.
Handhaaf ʼn gesonde gewig.
Drink alkohol in matigheid.
Verminder soutinname.
Verlaag onversadigde vette inname
Verhoog omega-3 vetsure
Beperk cholesterolinname (100 mg per dag) (Enige 4) (4)
VERSTAAN LU 12.2.1
2.4 2.4.1 Laktose-intoleransie is die onvermoë van die liggaam om
groot hoeveelhede laktase te verteer.
Die onvermoë is a.g.v. ʼn tekort aan die ensiem laktase wat
normaalweg in die dunderm vervaardig word. (2)
VERSTAAN LU 12.2.1
2.4.2 Naarheid
Krampe
Opswelling
Gas
Diarree
Halitose (slegte asem)
Braking (Enige 3) (3)
VERSTAAN LU 12.2.2
2.4.3 Verseker voldoende kalsiuminname (bv. groen groentes,
vis met sagte grate en tofu) en vitamiene D om die bene
optimum te verseker.
Gebruik melk van rys en klapper om laktose in melk te
vervang.
Baie soja-voedsels is natuurlik hoog in kalsium en is
belangrik vir gesonde bene en gesondheid.
Gebruik kalsiumverryke soja-melk om voldoende kalsium
inname te verseker.
Melkprodukte soos byvoorbeeld joghurt is veilig omdat dit
lewendige bakterieë bevat wat help om laktose te verteer.
Lees etikette om nie-suiwelprodukte wat laktose bevat te
vermy.
Gebruik suiwelprodukte wat natuurlik laag is in laktose
soos byvoorbeeld Switserse kaas en roomkaas.
Gebruik spesiale produkte soos Lacteeze of ander laktose-
vrye melkverlaagde laktose tot 99%.
Voorbeeld en Verduideliking
(Enige 3) (3x2) (6)
TOEPASSING LU 12.2.1
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) VERBRUIKERSTUDIES (Memo) 5
2.5 2.5.1 Anemie is ʼn bloed-verwante siekte as gevolg van
onvoldoende hemoglobien in die bloed en dit val tot onder ʼn
sekere vlak.
OF
Die bloed het van sy kapasiteit verloor om suurstof te dra.
OF
Tekort of geen hemoglobien word vervaardig want geen
suurstof is vervoer nie. Vermindering in rooibloedselle. (2)
VERSTAAN LU 12.2.1
2.5.2 (a) Vegetariërs
Hang af van tipe vegetariër.
ʼn Tekort aan vitamien B12 wat slegs van dierlike
oorsprong is.
Geen yster en vitamien B12 is ingeneem nie. (2)
(b) Tienerdogters
Hulle begin om te menstrueer
Hulle glo rooivleis maak jou vet
Onvoldoende yster en vitamien B12 word ingeneem.
Vrouens is kieskeurig oor sekere kosse en vermy dus
voedsel wat ysterryke en vitamiene C bevat (lewer en
spinasie)
Baie koffie gebruik benadeel absorpsie van yster.
Fetus kan te veel koffie d.m.v. plasenta absorbeer as
swanger is.
As swanger is ʼn toename in bloedvolume.
Drink baie tee – die tiamien benadeel ysterabsorpsie. (3)
VERSTAAN LU 12.2.1
Downloaded from hlayiso.com
6 VERBRUIKERSTUDIES (Memo) (SEPTEMBER 2012)
2.6 (a) Liggaamsgewig word beheer.
Goeie voeding voorsien nutriënte wat opboumateriaal en hoë
energie voedsels verskaf wat die liggaamsgewig stabiel hou.
Voorsien ook voldoende energie om oefeninge te kan doen,
spiere op te bou en help dus om die gewig te handhaaf.
Die klem is op ʼn gesonde gebalanseerde maaltydpatroon. (3)
(b) Verlore nutriënte word vervang.
Die verlies word veroorsaak a.g.v. diarree, sweet snags en
vomering, goeie voeding vervang vloeistowwe en elektroliete
wat verlore is en sluit in water, sop, vrugtesappe, verskaf
vitamiene en minerale wat belangrik is om infeksie te beveg.
Energievlakke word verhoog.
Immuunsisteem word verhoog.
Neem meer vrugte en groente in.
Drink skoon, veilige water om verlore vloeistowwe te vervang. (3)
(c) Die immuunstelsel funksioneer beter.
Goeie voeding voorsien voldoende proteïene, energie, vitamiene
en minerale is belangrik vir onderhoud, beskerming, beheer en
versterking van die immuunstelsel, verlaag die toename in
MIV/Vigs.
Die lyers se welstand verbeter en versterk die immuunstelsel.
Sluit in Vitamien C, Vitamien A, Vitamien B6
Minerale: selenium en sink.
Verhoog die inname van vrugte en groente (3)
ANALISEER LU 12.2.1
TOTAAL AFDELING B: 40
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) VERBRUIKERSTUDIES (Memo) 7
AFDELING C: KLEDING
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Styl Lyne wat een vorm van ʼn ander onderskei. (2)
3.1.2 Modegril/gier Is uitspattige mode wat op ʼn gegewe tydstip
gedra word/gewoonlik deur ʼn klein groep aanvaar word en
verdwyn net so vinnig. Bykomstighede is dikwels modegiere. (2)
3.1.3 Haute couture ʼn Term wat gegee word vir die skepping en
vervaardiging van mode waar die ontwerper sy/haar skepping
ontwerp in plaas van om aan individuele ontwerpe se vereistes
te voldoen. Nuwe skeppings en style wat slegs net deur
modeleiers gedra word. Goeie werkmanskap, kwaliteit en duur. (2)
3.1.4 Modeneigings Is die rigting wat ʼn mode silhoeët volg –
byvoorbeeld lengte van rok. (2)
ONTHOU LU 12.2.4
3.2 Prent A – Kultuur – die Sari dui aan dat die vrou van ʼn Indiese kultuur is.
OF
Godsdiens – die hoofbedekking dui aan die vrou die
Moslemgeloof volg (2)
Prent B – Beroep – die Sjefbaadjie en die hoed dui aan die man is ʼn sjef. (2)
Prent C – Aktiwiteit – Die sweetpak en sportskoene dui aan dat die vrou
oefeninge doen. (2)
TOEPASSING LU 12.2.4
3.3 Welbekende persoonlikhede beïnvloed modes as verbruikers hulle
naboots met wat hulle dra.
Verskillende bemarking segmentasie vereis verskillende modes,
byvoorbeeld klere vir die jeug, bejaardes, fisies gestremde mans en
vrouens, etniese en geloofsgroepe.
Geografiese leefpatrone – mense wat in die stad woon word
blootgestel aan modes en koop nuwe modes, terwyl mense in die
platteland nie so baie klere koop nie.
Hoë vlak van opvoeding – beïnvloed mode – veranderinge positief
want opgevoede mense het meer toegang tot hulpmiddels en is bewus
van nuwe modes.
Kruis-kulturele kontak en sub-kulturele groepe stel nuwe modes in.
Godsdiens – Minder beperking as in die verlede
Verhoogde mobiliteit – beter infrastruktuur daarom meer
ontspanningsklere want mense reis meer – meer vakansie.
Meer vrouens in die werkplek – ʼn groter aanvraag op die mode
industrie om beide die werk en leefstylbehoeftes te bevredig.
Opvoeding – meer modekennis.
Geografiese patroonverandering – byvoorbeeld beweeg na die stad
toe – meer modebewus
Kulturele feeste – besoekers sien nuwe modes. (Enige 4) (4)
VERSTAAN LU 12.2.4
Downloaded from hlayiso.com
8 VERBRUIKERSTUDIES (Memo) (SEPTEMBER 2012)
3.4 Dit dui op finansiële sukses en status tussen die jeug, want ʼn nuwe
klas ontstaan bv. Adidas ✓
Gee ʼn behoefte aan behoort portuuraanvaarding en populariteit, want
niemand wil uit die mode wees nie ✓
Handelsnaam lojaliteit word gesien as ʼn statussimbool, sportklere dui
op sosiale groepe tussen jeug (Puma, Nike, Adidas) ✓
Assosieer met goeie kwaliteit en outentisiteit ✓
Verhoog selfbeeld want slegs die beste is goed genoeg ✓
Jong volwassenes het ʼn verwronge waardesisteem, persepsie dat
handelname is ʼn moet/superieure modeneigings ✓ (Enige 5) (5)
TOEPASSING LU 12.2.4
3.5 Tieners wil aanvaar word deur ander en erkenning kry van individue as
ook aanvaar word deur hul eie portuur.
Klere wat deur jou portuur gedra word, maak dat jy aan ʼn groep
behoort en laat jou goed voel.
Sosiale identiteit verhoog die aanduiding dat jy aan ʼn sekere groep
behoort.
Portuur het ook mode, en verandering in die mode help andere van
dieselfde ouderdom om te konformeer en gee die gevoel van sterkte,
d.i. sterkte in getalle.
ʼn Hoër ekonomiese status, as hulle handelsname wat duur is koop van
spesifieke winkels.
(5)
TOEPASSING LU 12.2.4
3.6 Aantreklik om ʼn goeie indruk te skep.
Skoon en netjies om ʼn positiewe beeld oor te dra.
As jy klere dra wat verskillend is of “way-out” mag dit ʼn negatiewe
indruk skep.
Bykomstighede wat pas by die uitrusting skep ʼn goeie indruk en by jou
persoonlikheid.
Trek aan om by die werk-omgewing te pas, dit laat die indruk skep dat
jy belangstelling in die werkplek toon en dat jy moeite gedoen het.
Geskikte kleur byvoorbeeld bloue pak – want dit is ʼn kalmerende kleur.
(Enige 2)(2x2) (4)
TOEPASSING LU 12 2 3
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) VERBRUIKERSTUDIES (Memo) 9
3.7 Klere moet gemaklik wees, want jy is die heeldag in die uitrusting.
Kies kleure wat pas by jou persoonlikheid, jy voel goed in die klere en
dit verskaf vertroue in die werkplek.
Kies klere wat nie uit mode gaan nie, modegrille het ʼn beperkte
lewensspan en is duur om te vervang.
Mode en modegril reflekteer die klein detail soos bykomstighede wat
die huidige mode reflekteer. Daar moet ʼn gekoördineerde meng en
pas wees.
Kledingstukke wat met maklike versorging kledingstowwe gemaak is
moet gekies word. Dit bespaar tyd op herstel en versorging.
Jy sal begroot sodat jy sal weet wat om te koop.
Jy sal beter keuses maak en die omgewing bewaar.
Jy sal weet watter bykomstighede jy het vir jou klere.
Maklik en vinnig aantrek.
Spaar geld – minder items.
Pas by figuurtipe en werk aktiwiteite insluitende sosialegeleenthede
wat deel vorm van werkverantwoordelikhede.
Beste kwaliteit wat jy kan bekostig en dit sal langer hou.
ʼn Kern van basies, klassieke style in neutrale kleure wat nie maklik
uit die mode gaan nie.
Items wat maklik meng-en-pas – kombinasies in terme van style,
kleur en tekstuur.
Meer hemde/bloese as rompe/broeke (3-5 hemde/bloese vir elke
broek/romp).
Ongeveer 70-80% gewone en 20-30% gedruk.
Vermy impulsiewe aankope.
Moenie items dupliseer nie. (Enige 8) (8)
TOEPASSING LU 12.2.3
TOTAAL AFDELING C: 40
Downloaded from hlayiso.com
10 VERBRUIKERSTUDIES (Memo) (SEPTEMBER 2012)
AFDELING D: BEHUISING EN SAGTE MEUBLEMENT
VRAAG 4
4.1 4.1.1 Huisverband/huislening.
Die tipe lening gee jou geleentheid om van jou verbandlening
geld te trek.
Jy kan die ekstra geld oordra in u rekening om die lening
vinniger terug te betaal. (2)
VERSTAAN LU 12.2.5
4.1.2 Oordragskoste.
Geld betaal om die huis oor te dra aan die nuwe eienaar.
Die hoeveelheid hang af van die koopprys van die eiendom.
Belasting word aan die ontvanger van inkomste betaal.
Koper betaal oordragskoste voordat die eiendom op die nuwe
eienaar se naam geregistreer word. (Enige 2) (2)
VERSTAAN LU 12.2.5
4.1.3 Volle titelakte.
Die eienaar het volle eienaarskap van die huis en die
eiendom.
Strukturele verandering buite die gebou gedoen word met
goedkeuring van die munisipaliteit.
Belasting moet deur die eienaar betaal word.
Eienaar verantwoordelik vir alle koste. (Enige 3) (3)
VERSTAAN LU 12.2.5
4.2 Die koper moet bewys lewer van sekuriteit/kollaterale sekuriteit
Moet permanente werk het en kan bewys dat jy wel in staat sal wees
om die lening/maandelikse paaiement terug te betaal.
Waardasie van die eiendom moet gedra word om te verseker dat die
bank die geld sal terugkry indien die koper versuim om terug te betaal
Terugbetalingspaaiement behoort nie meer as 25% van die
(gesamentlike) maandelikse inkomste te wees nie.
Bank terugbetaling oor 20-30 jaar. (Enige 3) (3)
VERSTAAN LU 12.2.5
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) VERBRUIKERSTUDIES (Memo) 11
4.3 4.3.1 ʼn Huurooreenkoms is ʼn wettige ooreenkoms tussen die huurder
en die huiseienaar wat aandui elkeen se regte en
verantwoordelikhede. (2)
VERSTAAN LU 12.2.5
4.3.2 Die huurooreenkoms moet aandui die gesin se regte en
verantwoordelikhede. In dien die huurder nie by die
ooreenkoms bly nie kan die huiseienaar hulle vra om die
huis te verlaat en indien hulle die huurooreenkoms gelees
het kan hulle nog ʼn saak hê teen die eienaar.
Die ooreenkoms die regte van die eienaar meld kan hy/sy
die huurders uitsit.
Die ooreenkoms moet deur beide partye onderteken word.
Dan is dit wettig en bindend en nou mag die gesin nie die
prokureur en hulle tyd mors nie. (3)
TOEPASSING LU 12.2.5
4.3.3 As dit jou huis is hoef jy geen toestemming van die eienaar
of korporatiewe liggaam te kry as jy veranderinge wil
aanbring nie.
Kan veranderinge en verdere ontwikkeling aanbring sonder
toestemming van ʼn tweede persoon.
Die familie sal ʼn vorm van sekuriteit/kollaterale sekuriteit hê
as hulle moet geld leen.
Hulle is die wettige eienaars en hulle kan dit aan iemand
anders oordra.
Hulle het ʼn bate wat hulle teen ʼn wins kan verkoop –
finansiële belegging.
Huur die kamers uit om ekstra geld te verdien, sonder om
toestemming te verkry.
Kan ʼn besigheid bedryf van die huis af met goedkeuring van
die plaaslike owerhede, hulle kan geld spaar en hoef nie vir
die huiseienaar te vra nie.
Gevoel van trots – jy versorg jou eiendom met trots en kyk
hoe pas dit in by die gemeenskap.
Gevoel van onafhanklikheid. (Enige 4) (4)
VERSTAAN LU 12.2.6
4.3.4 Okkupasiehuur
Vervoeruitgawes verbonde aan trek
Grondbelastingklaringsertifikaat
Eiendomsbelastingsertifikaat
Aansluitingskoste
Onvoorsiene uitgawes (Enige 4) (4)
VERSTAAN LU 12.2.6
Downloaded from hlayiso.com
12 VERBRUIKERSTUDIES (Memo) (SEPTEMBER 2012)
4.4 Water, elektrisiteit, vullis rekening moet betaal word.
Sekuriteitkoste soos die “armed response” maatskappy.
Herstelwerk.
Huishoudelike assuransie.
Huishoudelike versekering om te verseker dat die inhoud verseker
is.
Verbandbetaling (eienaar van die huis om huur te betaal huurder).
Verbandbeskermingversekering (eienaar van die huis). (Enige 3) (3)
VERSTAAN LU 12.2.6
4.5 Transaksies – Voordele en Nadele.
Transaksie Voordele Nadele
4.5.1 Debietkaart Geen rente Groot hoeveelheid
Kry produk na geld – onveilig.
betaling. Indien tjek gebruik
Koop waar jy die – hoë bedrog risiko.
beste waarde vir jou
geld kry.
Vermy skuld/beheer
finansies.
Kan die item
onmiddellik gebruik
Kry afslag. (2) (2)
4.5.2 Kredietkaart Dra nie kontant nie. Die geld wat
Het ʼn keuse vir spandeer word
paaiementskedule. word later betaal.
Paaiemente betaal As dit nie beheer
oor ʼn periode van tyd. word nie kan dit
onbekostigbaar
word.
Hoë rente
betaalbaar
Hoë bedrog risiko
(1) (1)
(3x2) (6)
VERSTAAN LU 12.2.6
4.6 Herwinning skep werkgeleenthede.
Spaar geld want minder energie word gebruik vir herwinning want
daar word nie van roumateriaal gebruik gemaak nie.
Spaar hulpmiddels verlaag die behoefte om roumateriaal te gebruik,
spaar geld en verminder besoedeling.
Bewaar lug en waterkwaliteit want minder ontbinding en besoedeling
vind plaas.
Afval is onooglik en impak negatief op die gesondheid.
Deur herwinning, kan Suid-Afrikaners geld spaar, leef in ʼn skoner en
gesonder omgewing.
Verminder afval en beperk stortingterreine.
Spaar energie deur dit te hergebruik in plaas van nuwe produkte.
Herwin kombuisafval as kompos (Enige 4) (4x2) (8)
EVALUERING LU 12.2.7
TOTAAL AFDELING D: 40
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) VERBRUIKERSTUDIES (Memo) 13
AFDELING E: TEORIE VAN PRODUKSIE EN BEMARKING VAN VOEDSEL,
KLEDING EN SAGTE MEUBLEMENT
VRAAG 5
5.1 5.1.1 Kwaliteitbeheer Is die evaluasie van ʼn finale produk voor dit
bemark word. (2)
5.1.2 Gelykbreek Dit is die posisie waar al die koste van die produkte
gedek word deur die verkope. Verkope hierna sal winste wees. (2)
5.1.3 Teikengroep Dit verwys na die seksie van kliënte van ʼn
besigheid en besluit op die doel van bemarking. (2)
5.1.4 Volhoubaar In staat om winsgewend te bly en inkomste te skep
sodat die sakeonderneming kan voortgaan. (2)
ONTHOU: LU 12.4.3
5.2 Verseker die glad verloop van die proses.
Gebruik effektiewe metode en prosedure.
Belangrik vir doeltreffendheid – verminder foute.
Spaar op koste deur beter benutting van tyd, materiaal en arbeid.
Maak terugvoering maklik by die punt van produksie.
Gehalteversekering kan toegepas word. (Enige 4) (4)
VERSTAAN LU 12.4.3
5.3 Hou dit kort en eenvoudig.
Wees spesifiek en akkuraat in u beskrywing.
Beplan die uitleg sorgvuldig.
Plaas aandag op fokuspunte om die aandag op die produk te plaas.
Gebruik ʼn font wat maklik lees.
Die boodskap moet maklik verstaanbaar wees, opreg/insiggewend
en kliëntgeoriënteerd. (Enige 5) (5)
VERSTAAN LU 12.4.1
5.4 ʼn Prototipe sal die kliënt presies wys hoe die finale produk lyk.
ʼn Prototipe wys die kwaliteit van ʼn produk.
Wanneer die kliënt die produk sien kan groot bestellings geplaas
word/visuele vertoning kan bestellings aanmoedig. (3)
TOEPASSING LU 12.4.1
Downloaded from hlayiso.com
14 VERBRUIKERSTUDIES (Memo) (SEPTEMBER 2012)
5.5 Dien as bewys van inkomste en uitgawes vir oudit-doeleindes
Toon aan hoe geld gespandeer is/Toon finansiële posisie.
Verslae word benodig om inkomstebelastingstate te voltooi.
Help om doelwitte te stel en die fondse te verkry/beplanning vir die
toekoms.
Dit verseker dat maandelikse uitgawes betaal word/voorkom dat die
besigheid op die swartlys verskyn
ʼn Instrument om die volhoubaarheid van die besigheid te
monitor/evalueer/monitor finansiële prestasie op ʼn deurlopende
basis/Help om finansiële tekortkominge te identifiseer voordat dit te laat
is/toon aan of genoeg wins gemaak word
Help om voorraad op skuld aan te koop
Om aan kliënte die opsie van krediet te verskaf (Enige 4) (4)
VERSTAAN LU 12.4.1
5.6 5.6.1 ʼn Persoon wat sy eie besigheid begin en bestuur.
ʼn Persoon wat besigheidsgeleenthede herken, het die moed
om dit te begin en die deursettingsvermoë om dit te bestuur.
ʼn Persoon wat ʼn produk of diens verkoop, in ruil om ʼn wins te
maak. (Enige 2) (2)
VERSTAAN LU 12.4.2
5.6.2 Gebrek aan bestuursvaardighede.
Swak besluitneming.
Swak besigheidskennis
Swak tegniese vaardighede.
Tekort aan kapitaal.
Kliëntkrediet.
Belegging in geboue, apparaat.
Swak beplanning.
Tekort aan voorraad.
Houding – sukses vereis harde werk.
Swak etiek – oneerlikheid (Enige 5) (5)
TOEPASSING LU 12.4.2
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) VERBRUIKERSTUDIES (Memo) 15
5.7 5.7.1 Netto wins Wins = verkoopprys – kosprys
= R50 – R30 = R20 (3)
5.7.2 Wins Wins x 100
persentasie Verkope
20 x 100
50
= 40% (3)
5.7.3 Eenheids- Eenheidsprys = verkoopprys aantal produkte
prys = R50 10
= R5 per produk (3)
TOEPASSING LU 12.4.3
TOTAAL AFDELING E: 40
GROOTTOTAAL: 200
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
- Grade 12 Consumer Studies notes
CAPS revision notes with worked examples.
- Consumer Studies questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- All Grade 12 Consumer Studies past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 12 past papers
More Consumer Studies and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Memorandum
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Consumer Studies Grade 12 NSC June 2025 Memo (English)
--8a5e377e-56ba-4e74-bf85-3168556146ef/v1-c25ccd3585e5fad59a83/card.webp)
Memorandum
Consumer Studies Grade 12 NSC November 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo (Afr)

Memorandum
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo (English)

Memorandum
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo (Afrikaans)
Related documents

Memorandum
Consumer Studies Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2012 Memo

Question paper
Consumer Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2012 QP

Question paper
Consumer Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2012 QP

Memorandum
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo (English)

Memorandum
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 Memo (English)
More from Grade 12 Consumer Studies

Annual teaching plan
Gr 12 Con Stu ATP 2023 24

Question paper
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2025 Question Paper

Question paper
Consumer Studies Grade 12 NSC June 2025 Question Paper (Afr)

Question paper
Consumer Studies Grade 12 NSC November 2025 Question Paper

Errata
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Errata

Question paper