Downloaded from hlayiso.com
Province of the
EASTERN CAPE
EDUCATION
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2012
VERBRUIKERSTUDIES
PUNTE: 200
TYD: 3 uur
*CONSDM*
Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, insluitende ʼn antwoordblad.
Skip to contentAll 2012 papers 





View all



--8a5e377e-56ba-4e74-bf85-3168556146ef/v1-c25ccd3585e5fad59a83/card.webp)

Consumer Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2012 QP (Afr)
Grade 12 Consumer Studies Paper 1 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2012 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.
Consumer Studies · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2012. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Consumer Studies
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2012
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 370.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 13
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2012
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 VERBRUIKERSTUDIES (SEPTEMBER 2012)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit VYF afdelings.
TYD
AFDELING PUNTE
(MINUTE)
A Kortvrae 40 20
B Voedsel en Voeding 40 40
C Kleding 40 40
D Behuising en Huishoudelike Apparaat 40 40
E Teorie van Produksie en
40 40
Entrepreneurskap
TOTAAL 200 180
2. Al die afdelings is verpligtend.
3. Beantwoord AFDELING A op die aangehegte ANTWOORDBLAD en
plaas dit agter in jou ANTWOORDEBOEK.
4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in
hierdie vraestel gebruik is.
5. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy.
6. ʼn Sakrekenaar mag gebruik word.
7. Gee aandag aan spelling en sinskonstruksie
8. Skryf slegs met blou of swart ink.
9. Skryf netjies en leesbaar.
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) VERBRUIKERSTUDIES 3
AFDELING A: KORTVRAE
VRAAG 1
1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae
gegee. Kies die antwoord en maak ʼn kruisie (X) in die blokkie (A – D)
langs die vraagnommer (1.1.1 – 1.1.18) op die aangehegte
ANTWOORDBLAD. GEEN punte sal toegeken word as meer as een
kruisie (X) vir ʼn antwoord verskyn nie.
1.1.1 Die funksie van die Nasionale Verbruikersforum is om …
A die belange van die Nasionale Besigheidsforum te
beskerm.
B uitbuiting van leenagente te identifiseer.
C die kwaliteit van verbruikersprodukte te toets.
D berading vir mense met finansiële probleme te gee. (1)
1.1.2 Voorbeelde van indirekte belasting sluit in …
A kapitaalwinsbelasting en uitvoerbelasting.
B SIBW en BTW.
C BTW en LBS.
D aksynsbelasting en invoerbelasting. (1)
1.1.3 Die eet van die volgende voedsels sal die cholesterol laag hou:
A hawermout, appels, lensies
B All-Bran vlokkies, druiwe, ertjies
C mielievlokkies, waatlemoen, nierboontjies
D coco pops, perskes, groenboontjies (1)
1.1.4 Osteoporose kan ontstaan as gevolg van onvoldoende … in die
dieet.
A vitamien C en vitamien D
B vitamien D en koolhidrate
C versadigde vette en kalsium
D kalsium en vitamien D (1)
1.1.5 Die voedselverwante gesondheidstoestand as gevolg van die
onvermoë om die glukosevlak in die bloed te beheer is:
A Anemie
B Hoë bloeddruk
C Diabetes
D Bulimie (1)
1.1.6 Kies die mees geskikte proteïenryk-voedsel vir ʼn persoon om
koronêre-hartvatsiekte te beheer.
A Hoender
B Eiers
C Vis
D Rooivleis (1)
Downloaded from hlayiso.com
4 VERBRUIKERSTUDIES (SEPTEMBER 2012)
1.1.7 ʼn Voorbeeld van vis wat ʼn allergiese reaksie in sommige mense
kan veroorsaak is …
A skulpvis.
B sardientjies.
C stokvis.
D tuna. (1)
1.1.8 ʼn Stap in klerekasbeplanning:
A Sosiale faktor
B Behoefte analise
C Hulpmiddels
D Innovasie (1)
1.1.9 Style wat tydloos en eenvoudig is word geklassifiseer as …
A mode.
B hoogmode.
C klassiek.
D etnies. (1)
1.1.10 Konformiteit is …
A ʼn persoonlikheids-eienskap.
B die opinie wat ʼn persoon van homself of haarself het.
C om klere te kies wat by die portuurgroep-voorkeure pas.
D ʼn belangrike eienskap wat een individu van ʼn ander
skei. (1)
1.1.11 ʼn Voordeel van ʼn voltitel-eiendom is dat …
A daar meer parkering in die erf is.
B daar meer privaatheid is.
C daar meer sekuriteit is.
D dit rustig en stiller is. (1)
1.1.12 Om te kwalifiseer vir staatsubsidie moet ʼn persoon …
A nie voorheen ʼn subsidie ontvang het nie.
B getroud wees.
C al vir twee jaar gewerk het.
D geen kriminele rekord hê nie. (1)
1.1.13 Die dokument wat dien as wetlike eienaar van ʼn huis staan
bekend as die …
A akte van verband.
B koopkontrak.
C titelakte.
D eienaarskaptitel. (1)
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) VERBRUIKERSTUDIES 5
1.1.14 ʼn Belangrike rol van ʼn eiendomsagent is om …
A konfliksituasies op te los.
B om ʼn skakel tussen die koper en verkoper te wees.
C om alle dokumente namens die verkoper te teken.
D instandhoudingsdienste vir huiseienaars te voorsien. (1)
1.1.15 … is die organisasie wat verseker dat die werkmanskap van die
konstruksie van huise die verlangde standaarde te verkry.
A Sosiale Behuisingorganisasie
B Behuisingverbruikersbeskermingtrust
C Nasionale Huisbouersregistrasieraad
D Nasionale Behuisingsfinansieringskorporasie (1)
1.1.16 Identifiseer uit die onderstaande lys die ABBA-beginsel wanneer
ʼn advertensie gemaak word:
1. Aandag
2. Belangstelling
3. Begeerte
4. Ontwerp
5. Aksie
6. Beeld
A 1, 2, 3, 6
B 1, 2, 4, 5
C 1, 2, 3, 5
D 2, 3, 5, 6 (2)
1.1.17 ʼn Persoon wat aan hipertensie (hoë bloeddruk) ly moet die
volgende kombinasie voedsels vermy.
1. Soet beskuitjies
2. Aartappelskyfies
3. Gepiekelde uie
4. Piesangs
5. Biltong
6. Room
A 1, 3, 4
B 3, 5, 6
C 2, 5, 6
D 2, 4, 5 (3)
Downloaded from hlayiso.com
6 VERBRUIKERSTUDIES (SEPTEMBER 2012)
1.1.18 Uit die onderstaande lys, kies DRIE eienskappe van ʼn
funksionele klerekas.
1. Pas by jou persoonlikheid.
2. Goedkoop kwaliteit en steeds bekostigbaar.
3. ʼn Kern van modegiere.
4. Meer bloese/hemde as broeke/rompe.
5. ʼn Ander uitrusting vir elke tweede dag.
6. Items wat pasmaats is.
A 1, 2, 3
B 1, 4, 6
C 3, 5, 6
D 2, 3, 4 (3)
1.2 Identifiseer VIER klassieke style uit die onderstaande prent. Maak ʼn kruis
(X) oor die letter (A – H) op die aangehegte ANTWOORDBLAD.
A B C D
E F G H
(4)
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) VERBRUIKERSTUDIES 7
1.3 Kies uit die onderstaande lys DRIE van die modebeginsels van mode.
Maak ʼn kruis oor die letter (A – F) op die aangehegte ANTWOORDBLAD.
A Modeverandering is radikaal
B Mode verander gedurig
C Modeverandering is NIE gebaseer op pryse NIE
D Modeveranderinge is revolusionêr
E Modeverandering word deur verbruikers bepaal
F Modeveranderinge vind plaas op ʼn afnemende pas (3)
1.4 Pas die stadia in die modesiklus in Kolom B (A – E) met die stelling van
mode in Kolom A (1.4.11 – 1.4.5). Maak ʼn kruisie (X) in die blok (A – E)
op die vraagnommer (1.4.1 – 1.4.5) op die aangehegte
ANTWOORDBLAD.
KOLOM A KOLOM B
Stelling van Modes Stadia in
modesiklus
1.4.1 Bykans alle tieners dra die tipe klere A Toename
wat deur welbekende akteurs en
aktrises gedra word
1.4.2 Baie tieners word by uitverkopings B Groei
gevind. Hulle kyk na die styl en wat
nog gedra en in die mode is.
1.4.3 Victoria en David Beckham is C Bekendstelling
gewoonlik die eerste persone om die
nuwe style te dra.
1.4.4 Die style word by die 2010- D Afname
Wêreldsokkerbeker geadverteer in
baie tydskrifte, pamflette, koerante,
venstervertonings en word massa
geproduseer teen lae pryse en nuwe
modes is besig om in te kom.
1.4.5 Die populariteit hang af van hoe E Ouderwets
goed ʼn produk geadverteer is. (5)
Downloaded from hlayiso.com
8 VERBRUIKERSTUDIES (SEPTEMBER 2012)
1.5 Kies uit Kolom B (A – G) die mees relevante beheer van ʼn persoon wat
aan die volgende siekte ly. Maak ʼn kruis (X) in die blok (1.5.1 – 1.5.5) op
die aangehegte ANTWOORDBLAD.
KOLOM A KOLOM B
Siekte Beheer
1.5.1 Diabetes A Moenie suiwel en suiwelprodukte eet.
1.5.2 Arteriosclerosis B Beheer jou gewig, die tipe voedsel en
die vlak van fisiese aktiwiteite.
1.5.3 Hoë bloeddruk C Eet ses kleiner maaltye ʼn dag en op
dieselfde tyd elke dag.
1.5.4 Vetsug D Eet meer spinasie en brokkoli want dit
bevat groot hoeveelhede luteïen.
1.5.5 Osteoporose E Neem suiwelprodukte en groen
blaargroente vanaf ʼn vroeë ouderdom.
F Streng op ʼn gluten-vrye dieet.
G Oefen gereeld, en verminder die inname
van sout. (5)
TOTAAL AFDELING A: 40
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) VERBRUIKERSTUDIES 9
AFDELING B: VOEDSEL EN VOEDING
VRAAG 2
2.1 Identifiseer en gee ʼn kort beskrywing van ʼn gesondheidsverwante
probleem as gevolg van te veel versadigde vette wat ingeneem word. (3)
2.2 Verduidelik die verskil tussen eetversteurings bulimie en anorexia.
Tabuleer jou antwoord as volg:
Bulimie Anorexia
(3x2) (6)
2.3 Noem VIER riglyne om die risikofaktore wat met hartvatsiektes
geassosieer is te beperk. (4)
2.4 Bespreek laktose-intoleransie met verwysing na die volgende:
2.4.1 Verduidelik wat laktose-intoleransie is. (2)
2.4.2 Simptome van laktose-intoleransie. (3)
2.4.3 Riglyne om ʼn gebalanseerde dieet te beheer terwyl jy laktose-
intoleransie beheer. (3x2) (6)
2.5 2.5.1 Verduidelik wat anemie is. (2)
2.5.2 Verduidelik waarom die volgende persone meer vatbaar vir
anemie is:
(a) Vegetariërs (2)
(b) Tienerdogters (3)
2.6 Die voordele van goeie voeding vir MIV/Vigs-lyers sluit die volgende in:
(a) Liggaamsgewig word beheer.
(b) Verlore nutriënte word vervang.
(c) Die immuunstelsel funksioneer beter.
Analiseer die voordele in detail. (3x3) (9)
TOTAAL AFDELING B: 40
Downloaded from hlayiso.com
10 VERBRUIKERSTUDIES (SEPTEMBER 2012)
AFDELING C: KLEDING
VRAAG 3
3.1 Verduidelik die volgende terme:
3.1.1 Styl (2)
3.1.2 Modegril/gier (2)
3.1.3 Haute couture (2)
3.1.4 Modeneiging (2)
3.2 Identifiseer en verduidelik watter boodskap deur die onderstaande klere
oorgedra word.
A B C
(3x2) (6)
3.3 Bespreek hoe sosialeveranderinge modeveranderinge kan beïnvloed. (4)
3.4 Waarom verkies jongmense om klere en bykomstighede met
handelsname te koop? (5)
3.5 Tieners konformeer dikwels met kledingstyle wat deur hulle portuur gedra
word.” Verskaf goeie redes vir bogenoemde stelling. (5)
3.6 Verduidelik met redes hoe en waarom jy op ʼn sekere manier moet aantrek
wanneer jy vir ʼn onderhoud gaan. (2x2) (4)
3.7 Gee advies hoe geskikte klere gekies kan word vir die wêreld van werk. (8)
TOTAAL AFDELING C: 40
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) VERBRUIKERSTUDIES 11
AFDELING D: BEHUISING EN SAGTE MEUBLEMENT
VRAAG 4
4.1 Verduidelik die volgende terme:
4.1.1 Huislening/Huisverband (2)
4.1.2 Oordragskoste (2)
4.1.3 Volle titelakte (3)
4.2 Noem DRIE vereistes waaraan voldoen moet word voordat ʼn bank ʼn
verbandlening sal goedkeur. (3)
4.3 Lees die onderstaande gevallestudie en beantwoord die vrae wat volg:
Toe Mike se gesin uit die woonstel wat hulle gehuur het gesit is, het hulle
besluit om ʼn hofsaak te begin. Die landdros het die familie gevra of hulle
die huurooreenkoms gelees het.
4.3.1 Wat is ʼn huurooreenkoms? (2)
4.3.2 Meld waarom die landdros die familie gevra het of hulle die
huurooreenkoms gelees het. (3)
4.3.3 Gee VIER voordele wat die familie sou gehad het as hulle hul eie
huis gekoop het. (4)
4.3.4 Noem VIER verborge koste verbonde aan die koop van ʼn huis
ander as die koste van die huis. (4)
4.4 Bespreek die finansiële implikasies verbonde aan die dag-tot-dag bestuur
van ʼn huis. (3)
4.5 Vergelyk die volgende transaksies met betrekking tot voordele en nadele
van die volgende.
4.5.1 Debietkaart
4.5.2 Kredietkaart
Tabuleer jou antwoord as volg:
Transaksie Voordele Nadele
4.5.1 Debietkaart (2) (2)
4.5.2 Kredietkaart (1) (1)
(3x2) (6)
4.6 Evalueer hoe Suid-Afrikaners ʼn bydrae behoort te maak met afvalbeheer
en om afval te herwin. (4x2) (8)
TOTAAL AFDELING D: 40
Downloaded from hlayiso.com
12 VERBRUIKERSTUDIES (SEPTEMBER 2012)
AFDELING E: TEORIE VAN PRODUKSIE EN BEMARKING VAN VOEDSEL,
KLEDING EN SAGTE MEUBLEMENT
VRAAG 5
5.1 Verduidelik die volgende:
5.1.1 Kwaliteitbeheer (2)
5.1.2 Gelykbreek (2)
5.1.3 Teikengroep (2)
5.1.4 Volhoubaar (2)
5.2 Bespreek die belangrikheid van ʼn produksielyn in ʼn klein onderneming. (4)
5.3 Wat moet jy in gedagte hou wanneer jy ʼn advertensie beplan om jou
produk te bevorder? (5)
5.4 Verduidelik waarom die maak van ʼn voorbeeld of prototipe ʼn goeie
hulpmiddel is vir ʼn besigheid. (3)
5.5 Om rekord te hou is ʼn sleutelaspek van enige besigheid. Verduidelik die
belangrikheid van behoorlike finansiële rekordhouding. (4)
5.6 Bespreek entrepreneurskap onder die volgende hoofde:
5.6.1 Verduidelik ʼn entrepreneur (2)
5.6.2 VYF redes waarom entrepreneurs faal. (5)
5.7 ʼn Entrepreneur spandeer R30 op tien produkte en verkoop dit vir R50.
(Toon al die berekeninge).
5.7.1 Bereken die netto wins vir die entrepreneur. (3)
5.7.2 Bereken die winspersentasie. (3)
5.7.3 Bereken die eenheidsprys van die produk. (3)
TOTAAL AFDELING E: 40
GROOTTOTAAL: 200
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) VERBRUIKERSTUDIES 13
CONSUMER STUDIES / VERBRUIKERSTUDIES
ANSWER SHEET / ANTWOORDBLAD
SEPTEMBER 2012
NAME / NAAM: GRADE / GRAAD:
SECTION A / AFDELING A
VRAAG 1.1 / QUESTION 1.1 VRAAG 1.5 / QUESTION 1.5
1.1.1 A B C D 1.5.1 A B C D E F G
1.1.2 A B C D 1.5.2 A B C D E F G
1.1.3 A B C D 1.5.3 A B C D E F G
1.1.4 A B C D 1.5.4 A B C D E F G
1.1.5 A B C D 1.5.5 A B C D E F G
1.1.6 A B C D
1.1.7 A B C D
1.1.8 A B C D 5x1 5
1.1.9 A B C D
1.1.10 A B C D
1.1.11 A B C D
1.1.12 A B C D
1.1.13 A B C D
1.1.14 A B C D
1.1.15 A B C D
1.1.16 A B C D
1.1.17 A B C D
1.1.18 A B C D 23
VRAAG 1.2 / QUESTION 1.2
1.2 A B C D E F G H
4x1 4
VRAAG 1.3 / QUESTION 1.3
1.3 A B C D E F
3x1 3
VRAAG 1.4 / QUESTION 1.4
1.4.1 A B C D E
1.4.2 A B C D E
1.4.3 A B C D E
1.4.4 A B C D E
1.4.5 A B C D E 5x1 5
TOTAL TOTAAL
40
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Consumer Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2012 QP (Eng)

Memorandum
Consumer Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2012 Memo

Memorandum
Consumer Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2012 Memo

Question paper
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Question paper
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP (Eng)

Question paper
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 QP
More from Grade 12 Consumer Studies

Annual teaching plan
Gr 12 Con Stu ATP 2023 24

Memorandum
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2025 Memo (Afr)

Memorandum
Consumer Studies Grade 12 NSC June 2025 Memo (English)

Memorandum
Consumer Studies Grade 12 NSC November 2025 Memo (Afrikaans)
--8a5e377e-56ba-4e74-bf85-3168556146ef/v1-c25ccd3585e5fad59a83/card.webp)
Memorandum
Consumer Studies Grade 12 NSC November 2025 Memo (Afrikaans)

Errata