Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2020
VERBRUIKERSTUDIES
NASIENRIGLYN
PUNT: 200
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 16 bladsye.
Skip to contentAll 2020 papers 





View all





Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 Memo (Afr)
Grade 12 Consumer Studies memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2020 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.
Consumer Studies · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2020. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Consumer Studies
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2020
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 16
- File size
- 392.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 16
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2020
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 VERBRUIKERSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2020)
VRAAG 1: KORTVRAE
1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
1.1.1 D (1)
1.1.2 C (1)
1.1.3 C (1)
1.1.4 B (1)
1.1.5 A (1)
1.1.6 B (1)
1.1.7 C (1)
1.1.8 D (1)
1.1.9 A (1)
1.1.10 C (1)
1.1.11 B (1)
1.1.12 A (1)
1.1.13 B (1)
1.1.14 A (1)
1.1.15 A (1)
1.1.16 B (1)
1.1.17 B (1)
1.1.18 A (1)
1.1.19 B (1)
1.1.20 C (1)
1.2 1.2.1 E
1.2.2 A
1.2.3 F
1.2.4 C (4)
1.3 1.3.1 C
1.3.2 F
1.3.3 E
1.3.4 D
1.3.5 G (5)
1.4 1.4.1 aantrekkode
1.4.2 teikenmark
1.4.3 handelsmerk
1.4.4 volhoubare produksie
1.4.5 indirekte
1.4.6 korpotatiewe kleredrag (6)
1.5 B, C, E, G, H (Enige volgorde) (5)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020) VERBRUKERSTUDIES 3
VRAAG 2: DIE VERBRUIKER
2.1 2.1.1 Afkorting vir VPI
Verbruikersprysindeks (1)
2.1.2 Verduidelik hoe die monitering van die mandjie saamgestel is.
Dit word oor ʼn vasgesteldeperiode / maandeliks / kwartaalliks / jaarliks
gedoen. (1)
2.1.3 Bespreek wat bedoel word met die frase ʼn mandjie van goedere
en dienste.
Dit is ʼn monster van tipiese goedere en dienste wat deur
huishoudings gekoop word.
Dit bestaan uit ongeveer 400 verskillende produkte van verskillende
kategorieë / 12 kategorieë / verskillende groepe.
Voorbeelde: voedsel, alkohol, nie-alkoholiese dranke, toebehore en
meubels, kommunikasiedienste, gesondheidsdienste, opvoeding en
restaurante.
LET WEL: Twee punte kan vir voorbeelde toegeken word. (Enige 2) (2)
2.1.4 Verduidelik hoe die VPI as ʼn indikator om inflasie te meet, gebruik
word.
Die VPI meet prysveranderinge / verhoogde pryse / bereken die
prysverhogings
Die styging in pryse/verhoging in pryse word na as inflasie verwys.
Wanneer inflasie verhoog, neem die waarde van die rand af / jy kan
minder koop / die koopkrag verminder
Die inflasiekoers word van die VPI bereken / die persentasie in die
VPI verhooging word na as die inflasiekoers verwys.
Wanneer die VPI-% opgaan, dan gaan die inflasiekoers op.
(Enige 3) (3)
2.2 2.2.1 Noem die instelling wat die repokoers aanpas.
Die Suid-Afrikaanse Reserwebank / Reserwebank. (1)
2.2.2 Verduidelik hoe die verlaging van die repokoers die verbruiker wat
geld op sy krediekaart skuld, sou affekteer.
Die rentekoers (wat deur die bank gehef word) op die uitstaande
bedrag sal laer wees. (2)
2.3 2.3.1 Die tipe belasting wat die grootste inkomste voorsien
Persoonlike inkomstebelasting (1)
2.3.2 Noem die tipe belasting waarvan die regering geen inkomste
tydens die aanvanklike inperkingstydperk ontvang het nie.
Bespreek waarom daar geen inkomste ontvang is nie.
Aksyns/Sondebelasting belasting op alkohol en sigarette wat
verban was / geen verkope is toegelaat nie (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 VERBRUIKERSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2020)
2.4 Regverdig waarom dit elke burger se morele verpligting is om
belasting te betaal.
Die betaling van belasting is ʼn vereiste volgens wet, daarom is dit die
regte ding om te doen.
Indien jy nie belasting betaal nie, sal jy ʼn boetes opgelê word of selfs sal
tronk toe gaan.
Om regeringsuitgawes van provinsiale, munisipale en plaaslike owerhede
te finansier.
Om dienste soos byvoorbeeld paaie te verbeter / verskaf
Vir publieke dienste soos skole, universiteite, hospitale en klinieke.
Vir verdediging en sekuriteit.
Belasting word gebruik om sosiale en ekonomiese programme te
befonds.
Om lewensomstandighede/gehalte van lewe te verbeter sodat almal
daarby baat kan vind.
Ondersteun regeringstoelaes / pensioene. (Enige 5) (5)
[20]
VRAAG 3: VOEDSEL EN VOEDING
3.1 3.1.1 Lys TWEE groepe sensitiewe verbruikers wat die eet van die
Jungle-energiestafie moet vermy.
Gluten-intolerant / -onverdraagsaamheid
Die met allergieë vir koeimelk, grondboontjies, neute en soja.
Laktose-intolerant / -onverdraagsaamheid
LET WEL: GEEN punte vir SLEGS lys van allergene NIE omdat dit
reeds in die vraag voorkom.
(Gluten (hawermout), koeimelk, grondboontjies, neute
en soja) (Enige 2) (2)
3.1.2 Identifiseer van die voedingswaarde inhoud, EEN regulasie wat
deur die voorgeskrewe formaat van etikettering van ʼn
voedselproduk gevolg is.
Die nutriënt-waardes is per 100 g gegee.
Die korrekte tipe nutriënt wat gelys is (waardes is gegee vir
proteïene, koolhidrate, vet, vesel en natruim). (Enige 1) (1)
3.1.3 Noem die gesondheids-verwantetoestand wat ʼn persoon kan
opdoen wat nie die advies om hoë natruim-inname te vermy,
volg nie.
Hipertensie / hoë bloeddruk (1)
3.1.4 Noem die stafie met die hoogste natriuminhoud.
Trek-grondboontjie energiestafie / Trek-energiestafie (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020) VERBRUKERSTUDIES 5
3.2 Skryf ʼn paragraaf om die gesondheidstoestand en oorsake van Tipe-1
diabetes te beskryf.
Dit is ʼn toestand waar die bloedglukosevlak abnormaal hoog is omdat die
liggaam dit nie kan beheer nie.
Die pankreas is nie in staat om insulien te vervaardig nie / die pankreas
selle is beskadig.
Bloedglukose kan nie in die selle beweeg om na energie omgesit te word
nie.
Bloedglukosevlakke neem toe / hoë bloedglukose-vlakke / hiperglisemie.
Bloed gaan dan in die urine oor.
Insulien moet dan met insulien-inspuiting vervang word. Die begin is
gewoonlik skielik in persone jonger as 30 jaar oud/kinders/jong
volwassenes.
Kan veroorsaak word deuroorerwing / bestaande genetiese toestand kan
veroorsaak word deur infeksies, stres of trauma
Dit kan simptome soos gewigsverlies / oormatige honger, dors / urineer
meer / moegheid en verteringsprobleme insluit.
LET WEL: ʼn Maksimum van 2 punte vir die simptome.
Trek EEN punt af indien nie in paragraafformaat nie. (Enige 5) (5)
3.3 Onderskei tussen sistoliese bloeddruk en diastoliese druk om
bloeddruklesings te verduidelik.
Sistoliese bloeddruk: Die eerste telling (boonste) – dit is die hoeveelheid
druk in jou are wanneer die hart saamtrek.
Diastoliese druk: Dit is die tweede telling (onderste) telling-bloed is teen die
are se wande terwyl die hart rus of tussen die hartkloppe. (4)
3.4 Bespreek DRIE redes waarom ʼn klein vyf-en-vyftigjarige-vrou makliker
vatbaar vir die ontwikkelinging van osteoporose sal wees.
Sy is vroulik/vrouens is meer vatbaar om osteoporose te ontwikkel omdat
hul ʼn lae beendigtheidsmassa het.
ʼn 55-jarige is waarskynlik post-menopousaal en daar is ʼn verlaging in die
estrogeenvlakke / estrogeen voorkom beenverlies.
Liggaamsvorm is klein wat haar meer vatbaar maak omdat sy minder been
kan verloor. (3 x 2) (6)
3.5 Noem TWEE voedselverwante siektes wat met ʼn gebrek aan persoonlike
higiëne geassosieer kan word.
Hepatitis A (aansteeklike geelsug)
E-coli-infeksie
Disenterie
Gastroënteritis (Enige 2) (2)
3.6 3.6.1 Noem die term wat met die onderstreepte woorde in die
onderstaande aanhaling verband hou:
“Die grootste impak van ʼn ontwrigte klimaat sal die invloed op
menslike voedselproduksie en voedselbeskikbaarheid is.”
Voedselsekuriteit / plaaslike voedselproduksie. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 VERBRUIKERSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2020)
3.6.2 Analiseer hoe ʼn persoon wat aan ʼn hartprobleem en hoë
cholesterolvlakke ly baat sal vind as hy hoofsaaklik ʼn
plantgebaseerde dieet om sy siekte te bestuur, volg.
Peulgroente sal aan sy proteïenbehoeftes voorsien. Dit sal hul
rooivleisinname verlaag wat tot ʼn afname in die vetinname sal lei /
dierlike vette is ongesond.
Minder diervette beteken dat versadigde vette minder is en die
cholesterol-inname is minder wat die risiko van hartaanvalle
verminder / verhoog bloedglukosevlakke.
Plantaardige voedsel bevat geen cholesterol nie.
Dit help om te voldoen aan die vereistes en om nie meer as 300 mg
cholesterol per dag in te neem nie.
Die bron van plantaardige vette verhoog van die gesonder vet is. Dit
beteken dat die mono-onversadige vette verhoog byvoorbeeld
avokadopere, neute en sade.
Die poli-onversadige vette vermeerder en dit vervang dierlike
bronne met neute en sade en die teenwoordigheid van plantolies
vermeerder.
Hulle kan nog steeds vis in beperkte hoeveelhede geniet wat
hoofsaaklik onversadigde vette bevat.
Vis bevat omega-3 vetsure wat die hart en are beskerm.
Peulgroente het ʼn hoëvesel-inhoud. Hulle sal die inname van vesel
vermeerder, want peulgroente is hoog in oplosbare vesel.
Oplosbare vesels het ʼn verlagende cholesteroleffek.
Peulgroente bevat stysel wat tot die gevoel van versadiging bydra.
ʼn Oorwegende plantgebaseerde dieet sal vrugte- en groenteinname
verhoog. (voldoen aan minstens 5 porsies per dag)
ʼn Verhoging in inname van vrugte en groente sal die minerale,
vitamiene en anti-oksidante verhoog. Vrugte en groente dra ook
vesel by tot die dieet.
Peulgroente is ryk in yster, kalium en folate wat ʼn beskermende rol
speel.
LET WEL: Moenie feite twee keer merk nie, byvoorbeeld met vesel.
Hulle kan nie twee keer punte vir vesel kry nie, tensy dit aan
groente, vrugte of peulgroente gekoppel is. Dit voorsien
vesel en peulgroente voorsien ook vesel. Dieselfde met
vette. Plantaardige olies verhoog is dieselfde feit as gesonder
vette word in dieet word.
(5 feite + verduidelik op elke punt) (5 x 2) (10)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020) VERBRUKERSTUDIES 7
3.6.3 Bespreek die implikasies wat droogte op voedselproduksie sal
hê.
ʼn Gebrek aan reën/water beteken dat voedselproduksie sal
afneem.
Voorraad sal skaars wees / onverkrygbaarheid / sal pryse
verhoog/duurder om te koop.
Werkers word afgedank / werkloosheid verhoog/verloor werk
/ dit lei tot verhoogde armoede / finansiële beperkinge /
besighede mag sluit.
Die land sal moet invoer / plaas druk op regering se begroting /
verlaging in voedselsekerheid / veroorsaak voedselonsekerheid.
(Enige 7) (7)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 VERBRUIKERSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2020)
VRAAG 4: KLEDING
4.1 4.1.1 Beskryf die term kontemporêre mode in prent A.
Dit is mode / neiging / styl wat baie mense dra/aanvaar deur baie
mense.
Die mode wat huidiglik gedra word / wat huidiglik populêr is / hoogte van
populariteit bereik / huidiglik in winkels verkoop.
Word in groot hoeveelhede vervaardig / massaproduksie.
Verkoop teen redelike lae pryse. (Enige 2) (2)
4.1.2 Teken ʼn skets van die modesiklus. Dui met ʼn pyltjie aan waar die
kledingstuk in prent A op die modesiklus sal wees. Noem die stadium
langs die pyltjie. (2)
Hoogtepunt
Een punt vir die pyltjie op die regte plek
Een punt vir die naam van die stadium (2)
4.1.3 Verduidelik hoe die modestyle in prente B, C en D aangedui ʼn mode-
ontwerper kan beïnvloed wanneer ʼn kontemporȇre kledingstuk
ontwerp word.
PRENT B
Beroemde ontwerpers toon / bemark die mode op die loopplank / stel
nuwe modeneigings by modevertonings voor / bekend.
Die haute couture-ontwerpe reflekteer kunstige uitstallings of ʼn
oordrewe uitdrukking daarvan.
Ontwerpers kry dan inspirasie van modeskoue / idees van
modeparades.
Die kontemporêre pofbaadjie is nie so gepof nie / ʼn eenvoudiger ontwerp /
maar die idee van ʼn geïnsuleerde baadjie is gebruik.
(Maks. 2)
PRENT C
Ontwerpers kyk na die verlede / vorige era vir inspirasie / nuwe idees.
Hulle bring die nuwe aanskou met `n modern aanslag terug. / Herontdek
dit
In dié geval sal dit retrospektief wees
Hierdie 1938-pofbaadjie het ʼn voller voorkoms (‘bulky look’) / het
aanpassings soos ʼn kappie / eenvoudiger weergawe vir ʼn warm
baadjie (Maks. 2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020) VERBRUKERSTUDIES 9
PRENT D
ʼn Ontwerper kan beïnvloed word deur wat beroemdes dra omdat
hulle modeleiers is wat nuwe neigings stel
Billy Eilish, ʼn 18-jarige sanger, die jeug het met haar geïdentifiseer /
wou soos sy wees / wou aantrek wat sy gedra het / het ʼn oorgrote
pofbaadjie gedra (Maks. 2)
(3 x 2) (6)
4.2 Bespreek hoe die dame die pofbaadjie gedra het as deel van haar
uitrusting sodat dit geskik is vir professionele werksdrag.
Sy het ʼn swart baadjie gekies en swart is ʼn formele kleur.
Dra dit met ʼn swart effekleurige romp en bykomstighede.
Dra met ʼn gordel om nie so sakkerig te lyk nie / slank pas.
Die baadjie is ʼn hoënekstyl, dus nie so ontblotend nie.
Handskoene gee ʼn formele gevoel.
Alhoewel die hakke hoog is, dra die toe skoen by tot die formele gevoel.
Gebruik van die kleur goud dra by tot ʼn formele voorkoms.
(Enige 3) (3)
4.3 4.3.1 Identifiseer vanuit die teks TWEE verskillende fokus-areas wat die
woord volhoubaar beskryf.
Beskerm die omgewing / verminder die impak op die omgewing/
bespreek van omgewingskwessies / spreek kwessies soos
grondgesondheid, plaagdodergebruik en watergebruik aan.
Beskerm die mense/ verbeter werksomstandighede/ vir mense om
produktief in ʼn atmosfeer van vryheid/ gelykheid/sekuriteit en
menswaardigheid te werk / fokus op vrouebemagtiging en die
voorkoming van kinderarbeid. (2)
4.3.2 Noem die term wat gebruik word vir maatskappye wie se produkte
vervaardig word volgens etiese praktyke wat die mense en die
omgewing beskerm.
Billike handelspraktyke (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 VERBRUIKERSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2020)
4.3.3 Verduidelik hoe nie-organiese tekstiele volhoubaar beskou kan
word deur na die manier waarop dit verbou/ geproduseer word, te
verwys. Gee EEN voorbeeld van ʼn nie-organiese volhoubare gewas.
Gegroei op ʼn omgewingsvriendelike manier / lae koolstofvoetspoor.
Daar is klein grondbeskadiging / neem grondgesondheid in ag / kan
geplant en weer hergroei word sonder grondbeskadiging.
Beperkte gebruik van chemikalieë, gedurende groei / insekdoders /
onkruiddoders.
Gebruik minder / toksiese materiaal /en gewas is bestand teen
insekte.
Die gewasse vereis minder water/ gebruik die water effektief.
Mag bio-afbreekbaar wees.
Voorbeelde: hemp, katoen, bamboes, soja)
(Enige 3 + 1 voorbeeld) (4)
LET WEL: Die vraag handel oor groei van kropgewasse en NIE oor
die vervaardiging van vesels NIE.
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020) VERBRUKERSTUDIES 11
VRAAG 5: BEHUISING
5.1 5.1.1 Gee TWEE redes waarom Billy sou kies om eiendomme as ʼn
belegging wil koop.
Die huur wat ontvang word kan sy verband afbetaal.
Eiendomme verhoog in waarde oor tyd, so wanneer hy dit
verkoop, sal hy `n wins maak.
Sy familie kan die erf / hy kan dit aan sy familie nalaat.
(Enige 2) (2)
LET WEL: Vraag is op `n belegging gebaseer. MOENIE punt vir
algemene rede toeken nie. Byvoorbeeld – Hy het ekstra
inkomste om van te leef.
5.1.2 Gee die naam van die kontrak waarvolgens Billy eiendom gekoop
het.
Titelakte (1)
5.1.3 Bespreek deeltitel as ʼn vorm van eienaarskap.
ʼn Persoon is die eienaar van ʼn eenheid / deel van ʼn gebou /deel van
behuisingskompleks
Hulle het ook ʼn aandeel in gemeenskaplike eiendom. byvoorbeeld:
hysbak, tuin, swembad
Alle eienaars is lede van die korporatiewe liggaam van die blok.
ʼn Maandelike heffing word deur alle eienaars betaal om die
kompleks te bestuur / onderhou, bv. die sny van die grasperk
Die heffingsgeld gaan na die korporatiewe liggaam
Die korporatiewe liggaam is verantwoordelik vir die bestuur van die
kompleks (Enige 6) (6)
5.1.4 Verduidelik die term oordragskoste.
Dit is die regeringsbelasting wat gehef word wanneer ʼn eiendom
eienaarskap verander / oorgedra word op die nuwe eienaar se naam
en dit word aan die SAID betaal
Die bedrag is gebaseer op die huislening / waarde van die eiendom
gebaseer op die verkoopprys (Enige 3) (3)
5.1.5 Gee EEN rede waarom oordragskoste nie op EIENDOM A betaal
word nie.
Geen oordragskoste word op eiendomme wat R750,000 of minder
kos nie (1)
5.1.6 Lys die finansiële verantwoordelikhede van ʼn huurder.
Om die deposito te betaal voordat die huis bewoon kan word
Om ʼn maand se huur vooruit te betaal voordat die huis bewoon word
Betaal die maandelike paaiemente op die afgesproke tyd
Moet dalk ook vir die elektrisiteit en/of water betaal afhangende van
die ooreenkoms (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 VERBRUIKERSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2020)
5.1.7 Gebruik die inligting van die scenario en die tabel en kies watter
eiendom Billy moet koop. Regverdig jou antwoord met VIER redes.
Eiendom A
Bespaar op oordragkoste
Koopprys goedkoper
Heffing en belasting per maand goedkoper
Netto huuropbrengs hoër
(1 punt eiendomskeuse + 4 punte vir rede) (5)
5.2 Verduidelik hoe verbandterugbetalings geaffekteer word indien rente
deur veranderlike koers bereken word.
Die bedrag van die rente wat jy terug betaal wissel wat beteken dat jy min of
meer rente op jou verband betaal. As die rentekoers verminder dan betaal jy
ook minder.
As die rentekoers verhoog, sal jou terugbetalings ook vermeerder. (4)
5.3 Beskryf die rol van die Aktekantoor wanneer ʼn huis gekoop word.
Die Aktekantoor is waar die eiendom in die naam van die nuwe eienaar
geregistreer sal word.
Die oordrag van eienaarskap / oordragsdokumente vind hier plaas en die
registrasie van die verband / verband dokumente in die koper se naam.
Die koper betaal vir die oordragskoste (ʼn fooi vir die papierwerk/
dokumentasie vereis deur die Aktes kantoor).
Die aktes kantoor oorsien die oordrag van die eiendom in die koper se
naam.
Die “conveyancer” sal ʼn dokument opstel wat by die Registrasie kantoor
(deed of transfer) registreer.
Sodra die registrateur dit teken staan dit bekend as die Titel Akte en die
persoon word die wettige eienaar van die eiendom. (Enige 6) (6)
5.4 5.4.1 Bespreek DRIE kwessies wat die Khumalo gesin moet oorweeg
voordat hulle ʼn skottelgoed wasser koop.
Grootte van die gesin is 5 / hulle het 3 kinders / skottelgoedwasser
grootte.
Hulle onthaal naweke so groot kapasiteit sal nodig wees.
Leefwyse – beide werk so moet oorweeg om tyd te bespaar.
Die spasie beskikbaar / hulle kan ʼn standaard grootte
skottelgoedwasser neem. (Enige 3) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020) VERBRUKERSTUDIES 13
5.4.2 Bespreek DRIE aspekte wat in ag geneem moet word rakende die
omgewingimpak wanneer hulle ʼn skottelgoedwasser kies.
Die watergebruik / liters water per siklus gebruik / halwe lading
siklus opsie sal minder water gebruik.
Die elektrisiteit gebruik /energie graad / energie doeltreffendheid. /
A ++ graad gebruik minder elekrisiteit
Geraas vlak / geraas besoedeling / minder decibel is stiller.
Kapasiteit-groter kapasiteit beteken/minder ladings bespaar op
water en elektrisiteit.
Ekonomiese siklus werk vinniger so elektrisiteit word gespaar en
minder water word gebruik. (Enige 3) (3)
5.4.3 Identifiseer VIER verbruikersverantwoordelikhede wat Mev.
Khumalo nagekom het, voordat sy die aankoop gemaak het.
Sy het navorsing gedoen oor die verskillende handelsname.
Sy het pryse vergelyk.
Sy sal oor die waarborg en afleweringskoste vra.
Sy het haar begroting nagegaan. (Enige 4) (4)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 VERBRUIKERSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2020)
VRAAG 6: ENTREPRENEURSKAP
6.1 Verduidelik wat word met die terme beste-verkoop scenario en
slegte -verkoop scenario bedoel.
Beste-verkoop scenario: Wanneer die produkte goed verkoop. Wanneer
jou verkope die verkoop teiken bereik / jy verkoop al die produkte. Jy maak
ʼn wins.
Slegte-verkoop scenario: Wat kan gebeur as jou produkte nie goed verkoop
nie. / verkoop sleg. Jy verkoop minder as breekpunt. Jy maak ʼn verlies /
maak nie ʼn wins. (6)
6.2 Lys VYF faktore hoe ʼn besigheid tyd op ʼn produksielyn effektief kan
gebruik.
Maak ʼn daaglike prioriteit lys van take
Toekenning van tyd aan elke taak
Volg ʼn roetine
Voltooi elke taak so gou as moontlik en nie uitstel nie
Hou die werksplek goed georganiseer, netjies en skoon
Beplan die gebruik van toerusting
Beplan elke werker se taak sodat maksimum produksie kan plaasvind
Bepaal ʼn produksieteiken (Enige 5) (5)
6.3 6.3.1 Noem DRIE belangrike vereistes van verpakking wat op brood van
toepassing is.
Aantreklik vir haar teikenmark / opvallend vir die oog
Geskikte materiaal vir haar brood, bv. papiersak
Regte grootte vir die minibroodjie
Regte vorm vir die mini-broodjie
Beskerm teen die omgewing-dehidrasie
Sterk genoeg om vervoer te word
Veilig en higiënies vir die raklewe. (Enige 3) (3)
6.3.2 Bereken die verkoopprys van een mini broodjie. Toon ALLE
berekeninge. Rond af tot die naaste rand.
R35 + R40 = R75 x 60% = R45
R45 + R75 = R120 ÷ 6 = R20
LET WEL: Die “R” moet aangedui word as die antwoord (6)
6.4 6.4.1 Kies ʼn sin uit die onderhoud wat aandui dat Mapholo se benoeming
van haar handelsnaam belangrik vir haar besigheid was.
Ek het my handelsmerk ‘Ledikana’ genoem omdat die dorpie waar ek
groot geword het, het my ma Ledikana genoem.
OF
Sy was lief vir mooi goed insluitende mode en hoede. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020) VERBRUKERSTUDIES 15
6.4.2 Identifiseer VIER faktore uit die eerste TWEE paragrawe wat verseker
dat Mapholo se besigheid potensiaal gehad het om winsgewend te
wees.
Sy het passie / belangstelling gehad.
Sy het teikenmark / sy verkoop aan kliënte by begrafnisse /
naweekstalletjie / naweekmark.
Sy het ʼn produk om te verkoop / verkoop van hoede / tradisionele
klere.
Sy het ʼn verkoopplek / mark / by die werk.
Sy het die idee getoets / verkoop 10 hoede in die eerste week en ook
by klein stalletjie.
Sy het tyd gemaak /gebruik haar vrye tyd alhoewel sy voltyds gewerk
het.
Sy was instaat / sy kon ontwerp en stik
Sy het die toerusting gehad.
Haar finansiële posisie / kapitaal / aanvangskoste / spaargeld.
(Enige 4) (4)
6.4.3 Identifiseer die faktor wat oorweeg moet word in die keuse van ʼn
geskikte produk vir ʼn besigheid wanneer Mapholo se kliënte gaande
oor haar ware by die eerste winkel was.
Verbruikersaanklank van ʼn produk (1)
6.4.4 Gee TWEE voordele van Mapholo se direkte verkope by die
naweekmark.
Sy is in kontak met haar kliënte / goeie kliënteverhoudinge
Sy kan haar mode promoveer want sy dra die klere
Sy beheer die beeld van haar handelsmerk
Sy beheer die prys waarteen sy dit wil verkoop (Enige 2) (2)
6.4.5 Mapholo het personeel aangestel. Lys VIER redes waarom dit
voordelig is om personeel op te lei.
Beter kwaliteit werk
Verhoog motivering / moraal
Verhoog werk / werktevredenheid
Vermoë om onafhanklik te werk
Verhoog produksie
Verminder afval
Verminder onderhoed en herstel koste van toerusting
Verkry nuwe vaardighede (Enige 4) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
16 VERBRUIKERSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2020)
6.4.6 Analiseer die stappe wat Mapholo geneem het sedert die begin
van haar besigheid totdat sy voltydse werkers aangestel het, wat
ʼnpositiewe impak op ʼn suksesvolle besigheid gehad het.
Sy het klein begin / begin van die huis af / lae kapitaal uitleg. Dit
het beteken dat sy nie geld hoef te geleen het nie. Begin besigheid
sonder skuld.
Sy het voort gegaan met haar voltydse werk wat haar instaat gestel
het om voort te gaan om ʼn salaris te verdien terwyl sy die klein
besigheid in haar spaartyd genavors het.
Sy het haar passie ontdek – ʼn belangrike menslike hulpmiddel vir ʼn
suksesvolle besigheid.
Sy het hoede gemaak volgens bestellings wat verkope verseker het /
geen voorraad wat nie verkoop nie / en het nie net hoede gemaak
met die hoop om dit te verkoop nie. Dit beteken dat sy ʼn produk
produseer / wat die teikenmark wou hȇ / en met die dat die hoede
gedra word, gee dit vir haar gratis advertering / “word of mouth”
mense vertel mekaar.
Sy het ʼn geleentheid in die mark geïdentifiseer en daarvoor gegaan
(aanvanklike hoede, later klere).
Sy het ʼn afset vir haar produkte gehad / stalletjie by naweekmark wat
ʼn goedkoop opsie was / en haar items blootstelling gegee het /
teikenmark vergroot.
Sy het die teikenmark verder uitgebrei deur by die werk te verkoop
en dit het tot meer advertering gelei.
Sy gebruik haar kreatiwiteit deur die hoede self te ontwerp / sy gaan
voort om haar vaardighede te ontwikkel / kreatiwiteit deur klere te
ontwerp wat haar ʼn unieke handelsmerk sal gee.
Sy het die items self gemaak, sy het die vermoë om te stik /
naaldwerk te doen / ʼn waardevolle menslike hulpbron.
Sy het geld gespaar om haar groeiende besigheid te finansier / so
sy het gespaar op rente wat sy sou moes betaal indien sy geld sou
leen.
Sy het ʼn geskikte handelsnaam gekies wat die teikenmark met
die storie kon identifiseer. Die handelsmerk sou groei met haar
waardes van pragtige modes.
Sy het saam met die teikenmark se behoeftes gegroei, kon die
teikenmark se neigings identifiseer toe sy die tradisionele klere
gemaak het / Kleurvolle en etniese ontwerpe.
Deur die winkel by die lughawe te open het sy toeriste gelok /
teikenmark uitgebrei / besigheid gegroei en kon hoër pryse vra
wat beteken ʼn hoër wins.
Sy neem haar wins en ploeg dit terug in die besigheid en brei dit uit,
daarom die opening van ander winkel ook.
Sy het meer werkers aangestel om die aanvraag te beheer en die
geleentheid vir groei aangegryp / risiko geneem. (Enige 8) (8)
[40]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 Memo (Eng)

Question paper
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 QP (Afr)

Question paper
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 QP (Eng)

Memorandum
Consumer Studies Grade 12 NSC November 2020 Memo (English)

Memorandum
Consumer Studies Grade 12 NSC November 2020 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo (Afr)
More from Grade 12 Consumer Studies

Annual teaching plan
Gr 12 Con Stu ATP 2023 24

Question paper
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2025 QP (Eng)

Question paper
Consumer Studies Grade 12 NSC June 2025 Question Paper (Afr)

Question paper
Consumer Studies Grade 12 NSC November 2025 QP (Eng)

Errata
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Errata

Question paper