Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
ONTWERP V1
(TEORIE)
NOVEMBER 2018
PUNTE: 100
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye.
Hierdie vraestel moet in volkleur gedruk word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2018 papers 





View all



--5cf24f22-37cf-4c83-99d1-522c23cb4496/v1-d115bc5f6aec2e1521e3/card.webp)

Design Grade 12 P1 NSC November 2018 Question Paper (Afr)
Grade 12 Design Paper 1 question paper from the NSC November Exam 2018 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.
Design · Grade 12 · NSC November Exam · 2018. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Design
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2018
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 14
- File size
- 1.1 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 14
This exam
NSC November Exam 2018
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1 2 DBE/November 2018
NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae.
2. Daar is drie keusevrae in hierdie vraestel. Lees die opsies aandagtig deur.
3. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:
AFDELING A: Ontwerpgeletterdheid (30 punte)
VRAE 1 tot 3
AFDELING B: Ontwerpgeskiedenis (30 punte)
VRAAG 4
AFDELING C: Ontwerp in 'n sosiokulturele/omgewings- en volhoubare
konteks (40 punte)
VRAAG 5 en 6
4. Lees die vereistes vir elke vraag aandagtig deur.
5. Beantwoord in volsinne en vermy die opnoem van feite. MOENIE in tabelvorm
antwoord NIE.
6. Gebruik die puntetoekenning om te bepaal hoeveel tyd jy aan elke vraag
moet bestee.
7. MOENIE dieselfde feite en voorbeelde in verskillende vrae herhaal NIE.
8. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1 3 DBE/November 2018
NSS
AFDELING A: ONTWERPGELETTERDHEID
VRAAG 1: 'ONGESIENE' VOORBEELDE
BEANTWOORD ÓF VRAAG 1.1 ÓF VRAAG 1.2.
1.1
FIGUUR A: Tslops-plakkaat deur Hylton Warburton (Suid-Afrika), 2011.
1.1.1 Analiseer die gebruik van die volgende elemente en beginsels in
FIGUUR A hierbo:
• Kleur
• Kontras
• Fokuspunt
• Eenheid (4 x 2) (8)
1.1.2 Bespreek hoe eenheid in diversiteit in hierdie plakkaat verkry word.
Verwys na TWEE simbole wat in FIGUUR A hierbo gebruik word om
dit te verkry. (2)
[10]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1 4 DBE/November 2018
NSS
1.2
FIGUUR B: Exocarp-stoel deur Guillermo Bernal (Italië), 2015.
Verduidelik die gebruik van die volgende ontwerpterme deur na FIGUUR B
hierbo te verwys:
• Biomimikrie
• Ergonomie
• Vorm
• Tekstuur
• Balans (5 x 2) [10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1 5 DBE/November 2018
NSS
VRAAG 2: KOMMUNIKASIE DEUR ONTWERP
FIGUUR C: Nelson Mandela-plakkaat deur The Mandela Poster Project, 2013.
2.1 Identifiseer DRIE beelde wat simboliese waarde het EN verduidelik hulle
moontlike betekenisse met verwysing na die plakkaat in FIGUUR C hierbo. (6)
2.2 Bespreek hoe die gebruik van kleur daartoe bydra om die betekenis van die
plakkaat hierbo oor te dra. (2)
2.3 Bespreek hoekom die plakkaat in FIGUUR C as bevooroordeeld beskou kan
word. (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1 6 DBE/November 2018
NSS
VRAAG 3
Beantwoord ÓF VRAAG 3.1 ÓF VRAAG 3.2.
3.1 Verwys na FIGUUR D en FIGUUR E hieronder en beantwoord die vraag wat
volg.
FIGUUR D: Teepot FIGUUR E: Tee-eier en -siffie ('Tea Infuser and Strainer')
deur Hennie Meyer deur Marianne Brandt (Duitsland), 1924.
(Suid-Afrika), 2015.
Skryf 'n opstel van ten minste 200–250 woorde (EEN bladsy) waarin jy
FIGUUR D met FIGUUR E vergelyk.
Verwys na die volgende:
• Vorm
• Produksiemetode
• Medium
• Versiering
• Inspirasie (5 x 2) [10]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1 7 DBE/November 2018
NSS
3.2
FIGUUR F: Bosjes-kapel deur Steyn's Studio Interieur van Bosjes-kapel
(Suid-Afrika), 2016. deur Steyn's Studio
(Suid-Afrika), 2016.
FIGUUR G: Tempel van Herkules (Italië), Detail van Tempel van Herkules
2de eeu VHJ. (Italië), 2de eeu VHJ.
3.2.1 Vergelyk, in 'n paragraaf, die strukture en invloede op die plekke van
aanbidding hierbo. (4)
3.2.2 Skryf 'n opstel van ten minste 120–150 woorde (halwe bladsy)
waarin jy die kontemporêre Steyn's Studio-kapel in FIGUUR F met
die Antieke Romeinse tempel van Herkules in FIGUUR G vergelyk.
Anders kan jy enige Klassieke gebou wat jy bestudeer het, met
enige kontemporêre gebou wat 'n soortgelyke funksie het, vergelyk.
Verwys na die volgende:
• Materiaal
• Tegnologie
• Funksie (3 x 2) (6)
[10]
TOTAAL AFDELING A: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1 8 DBE/November 2018
NSS
AFDELING B: ONTWERPGESKIEDENIS
VRAAG 4
4.1
FIGUUR H FIGUUR I
Kies TWEE bewegings uit die lys hieronder. Skryf 'n opstel van
400–450 woorde (TWEE bladsye) waarin die een beweging die aanhaling in
FIGUUR H weerspieël, terwyl die ander beweging die aanhaling in FIGUUR I
weerspieël.
Bespreek kortliks die doelstellings, invloede en eienskappe van ELKE
beweging en verduidelik hoe ELKE beweging die gekose aanhaling
weerspieël. Verwys na EEN voorbeeld en ontwerper van ELKE beweging in jou
bespreking om jou stellings te motiveer.
• Goties
• Renaissance
• Barok
• Neoklassisisme
• Kuns en Kunsvlyt
• Art Deco
• De Stijl
• Bauhaus
• Skandinawies
• Pop
• Postmodernisme
• Konstruktivisme (20)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1 9 DBE/November 2018
NSS
4.2
FIGUUR J: Boekomslag deur FIGUUR K: Boekomslag,
HM Brock, Art Nouveau ontwerper onbekend, Modernisme
(Engeland), 1895. (VSA), 1950's.
In 'n opstel van 200–250 woorde (EEN bladsy) vergelyk die twee geïllustreerde
boekomslae hierbo om te verduidelik hoekom hulle die bewegings waaraan
hulle behoort, verteenwoordig.
Verwys na die volgende in jou bespreking:
• Invloede
• Doelstellings
• Kleur
• Lyn
• Fatsoen (5 x 2) (10)
TOTAAL AFDELING B: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1 10 DBE/November 2018
NSS
AFDELING C: ONTWERP IN 'N SOSIOKULTURELE/OMGEWINGS- EN
VOLHOUBARE KONTEKS
VRAAG 5
Beantwoord ÓF VRAAG 5.1 ÓF VRAAG 5.2.
5.1
FIGUUR L: 'Words kill wars' ('Woorde maak oorloë dood')-plakkaat deur
Ogilvy & Mather (Japan), 2017.
5.1.1 Verduidelik hoe die boodskap deur die plakkaat in FIGUUR L hierbo
uitgebeeld word deur na die volgende te verwys:
• Komposisie
• Simboliek
• Gebruik van beelde (3 x 2) (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1 11 DBE/November 2018
NSS
5.1.2 Skryf TWEE aparte opstelle van ten minste 200–250 woorde
ELK (TWEE bladsye in totaal), en noem en bespreek die werke van
EEN Suid-Afrikaanse kontemporêre ontwerper/ontwerpgroep EN EEN
internasionale kontemporêre ontwerper/ontwerpgroep wat sosio-
kulturele kwessies beklemtoon.
Ondersteun jou bespreking met die volgende:
• 'n Kort analise van EEN voorbeeld deur ELKE ontwerper/
ontwerpgroep
• Hoekom kan die voorbeeld hierbo as eties en mensgesentreerd
beskou word?
• Hoe word hierdie sosiokulturele kwessies aangepak? (Verwys na
werkprosesse, materiaal en ontwerp-etiek.)
Jy mag NIE na enige ontwerper(s)/ontwerpgroep(e) verwys wat jy
voorheen bespreek het of ontwerpvoorbeelde wat in hierdie vraestel
gebruik is nie. (14)
OF
5.2
FIGUUR M: Kleurgeweefde Versameling ('Colour-weaved Collection'),
slegs in Suid-Afrika beskikbaar deur Converse Chuck Taylor (VSA), 2014.
5.2.1 Bespreek die rol van inheemse kunshandwerk in die moderne
samelewing deur na die ontwerp in FIGUUR M hierbo te verwys. (2)
5.2.2 Jy is 'n lid van jou skool se nuusbriefspan. Jou span is gevra om 'n
artikel te skryf waarin 'n spesifieke inheemse kunshandwerk wat in
Suid-Afrika beoefen word, bespreek word. Skryf 'n opstel van ten
minste 200–250 woorde (EEN bladsy) wat die voortgesette
beoefening van hierdie kunshandwerk ondersteun.
Verwys na die volgende in jou opstel:
• Die historiese konteks van dié kunshandwerk
• Die sosiale waarde van dié kunshandwerk
• Materiaal, metodes en prosesse wat gebruik word
• 'n Kort analise van EEN werk, sowel as die naam (name) van die
kulturele groep/kunshandwerkpersoon wat dit gemaak het (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1 12 DBE/November 2018
NSS
5.2.3 Dit is moontlik om tradisionele en moderne tegnieke van twee
aparte kulture te vermeng om iets te ontwerp wat vir die
kontemporêre internasionale mark relevant is.
Verwys na die stelling hierbo en skryf 'n opstel van ongeveer
200–250 woorde (EEN bladsy) waarin jy EEN Suid-Afrikaanse
kontemporêre ontwerper/ontwerpgroep bespreek wat tradisionele
kunshandwerktegnieke op 'n moderne wyse gebruik.
Verwys in jou bespreking na die volgende:
• Naam van die ontwerper/ontwerpgroep en sy/haar/hul
ontwerpproduk(te)
• 'n Gedetailleerde beskrywing van hoe tradisionele tegnieke/
metodes en materiaal op kontemporêre ontwerp toegepas is.
Verwys na spesifieke voorbeelde om jou stellings te ondersteun.
• 'n Bespreking oor die sosiokulturele bydrae van die ontwerp(e)
Jy mag NIE na enige ontwerper/ontwerpgroep verwys wat jy
voorheen bespreek het of ontwerpvoorbeelde wat in hierdie vraestel (10)
gebruik is nie. [20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1 13 DBE/November 2018
NSS
VRAAG 6
6.1
FIGUUR N: Plastiekbesoedelingsplakkaat deur die Wêreldnatuurfonds
(World Wide Fund for Nature) (Indië), 2014.
6.1.1 Bespreek die doelstellings van die plakkaat in FIGUUR N hierbo en
verduidelik hoe hierdie doelstellings bereik word. (4)
6.1.2 Definieer en vergelyk die terme herwin ('recycle') en hernu ('upcycle'). (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1 14 DBE/November 2018
NSS
6.2 Skryf TWEE aparte opstelle van ten minste 200–250 woorde ELK (TWEE
bladsye in totaal), en noem en bespreek die werke van EEN Suid-Afrikaanse
kontemporêre ontwerper/ontwerpgroep EN EEN internasionale kontemporêre
ontwerper/ontwerpgroep wie se werk volhoubaarheid ondersoek en
materiaal/terreine in belangrike ontwerpe verander.
Verwys in jou bespreking na die volgende:
• Naam van die ontwerper/ontwerpgroep en sy/haar/hul ontwerpproduk(te)
• 'n Bespreking van die doelstellings, ontwerpprosesse en materiaal van
die ontwerper/ontwerpgroep hierbo
• 'n Bespreking van EEN voorbeeld om die transformasie en impak
daarvan op die omgewing te bespreek
Jy mag NIE na enige ontwerper/ontwerpgroep verwys wat jy voorheen
bespreek het of ontwerpvoorbeelde wat in hierdie vraestel gebruik is nie. (14)
[20]
TOTAAL AFDELING C: 40
GROOTTOTAAL: 100
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Design Grade 12 P1 NSC November 2018 Question Paper (Eng)

Memorandum
Design Grade 12 Paper 1 NSC November 2018 Memo (English)

Memorandum
Design Grade 12 Paper 1 NSC November 2018 Memo (Afrikaans)

Question paper
Design Grade 12 P2 NSC November 2018 Question Paper (Eng)

Question paper
Design Grade 12 P2 NSC November 2018 Question Paper (Afr)

Question paper
Design Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2018 QP (Afr)
More from Grade 12 Design

Annual teaching plan
Gr 12 Des ATP 2023 24

Memorandum
Design Grade 12 Paper 1 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Design Grade 12 Paper 1 NSC November 2025 Memo (English)

Memorandum
Design Grade 12 Paper 1 NSC November 2025 Memo (Afrikaans)
--5cf24f22-37cf-4c83-99d1-522c23cb4496/v1-d115bc5f6aec2e1521e3/card.webp)
Memorandum
Design Grade 12 Paper 1 NSC November 2025 Memo (Afrikaans)

Question paper