Downloaded from hlayiso.com
*GRDSA2*
Skip to contentAll 2018 papers 





View all





Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2018 QP (Afr)
Grade 12 Engineering Graphics and Design Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2018 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.
Engineering Graphic And Design · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2018. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Engineering Graphics and Design
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2018
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 6
- File size
- 759.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 6
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2
EC/SEPTEMBER 2018
Downloaded from hlayiso.com
B42
20
P13
BASIS [1]
M118 x2
DOP [2]
STUWER [3]
MOER [5]
‘ALLE ONGESPESIFISEERDE RADIUSSE IS R 3
ALLE AFMETINGS IS IN MILLIMETER. | SKAAL:1:2
TEKENPROGRAM: AUTOCAD 2018 | MATERIAAL: GIETYSTER
LEERNAAM: pomp3.dwg HOEVEELHEID: 300 EENHEDE
TEKENING NR. P3A-08 BEHANDELING: GEEN
FREESWERK 1, VERANDER
AFWERKING: POLEER 0.10 TOEVOER 2017/10/20
VF GROOTTE
HUNTERSTRAAT 160 | _ HERSIENINGS DATUM
INGENIEURSWERKE 041 487 2188 [NASIENER:LP 2017/09/13
TITEL WATERPOMP GOEDGEKEUR: DW 2017/10125
VRAAG 1; ANALITIES (MEGANIES)
Gegee:
'n Gedetaileerde tekening van 'n waterpomp met 'n titelblok en 'n tabel met
vrae. Die tekeninge is nie volgens die getoonde skaal voorberei nie.
Instruksies:
Voltooi die tabel hieronder deur die vrae, wat almal na die bygaande
tekeninge en titelblok verwys, netjies te beantwoord. [26]
VRAE ANTWOORDE
Op watter datum is die tekening goedgekeur? 1
2. | Watis die naam van die ingenieursfirma? 1
3 | Walter aangetoonde skaal is gebruik? 1
4 |Hoeveel waterpompe moet vervaardig word? 1
5 | Wat moes verander word voor die tekening goedgekeur is? 1
6 | Wat is die I6ernaam? 1
7_ | Wat is die ruheidsgraad wat op die gemasjineerde opperviakte 1
vereis word?
8 | Hoeveel opperviakke, op die BASIS, moet gemasjineer word? 1
9 | Benoem die tipe snit wat snyvlak L-L bepaal het. 1
10 | Benoem die tipe snit wat snyvlak M-M sal bepaal 1
411 | Benoem die tipe kenmerk by 1 4
12 | Wat toon die geringde kenmerk by 2 aan. 1
13 | Wat is die betekenis van die kenmerk (lyn) by 3? 1
14 | Benoem die kenmerk by 4 1
15 | Wat beteken die "x 2" in die M18 x 2 afmeting op die DOP? 1
16 | Water fout is gemaak by die arsering van die DOP? 1
17 | Bepaal die volledige afmetings: A B 23
18 | Bepaal die volledige radius by C. at
19 | Indie blok hieronder, teken, in netjiese vryhand, die SANS simbool vir 'n laer. 6
TOTAAL | 26
ANTWOORD 19
NAAM
NAAM [2
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2
P
Downloaded from hlayiso.com —
VRAAG 2: LOKUSSE (NOKKE)
Gegee:
* Die as en volger besonderhede van 'n industriéle nok. Die
volger word getoon op sy laagste posisie.
* Die vertikale senterlyn van die nokas as 'n verwysingslyn op
die tekenblad
Die spesifikasies vir die beweging is soos volg:
* Die nokas roteer anti-kloksgewys met konstante snelheid
vir die eerste 270°
Oor die eerste 60° styg die volger 27 mm.
Daar is 'n rusperiode vir die volgende 45°.
Oor die volgende 45° styg die volger 'n verdere 28 mm.
Daar is 'n rusperiode vir die volgende 30°.
Oor die volgende 60° val die volger 15 mm.
ee Dar is 'n rusperiode vir die volgende 30°.
* — Cor die finale 90° keer die volger terug na die oorspronklike
posisie met eenvoudige harmoniese beweging
Instruksies:
2.1. Teken, volgens skaal 1 : 1, die gegewe aansig van die
nokas en die volger deur gebruik te maak van die vertikale
senterlyn as verwysing. Die pyl wat draairigting aandui
moet getoon word.
2.2. Teken die verplasingsdiagram volgens 'n skaal waar 30°
gelyk is aan 10 mm, Die volger se verplasing is volgens
skaal 1 : 1 vir die gegewe beweging. Benoem die grafiek.
+ 2.3 Projekteer en teken die nokprofiel wat die gegewe
bewegings sal genereer.
* Toon ALLE konstruksies. [39]
VERWYSINGSLYN
NOKAS EN VOLGER DETAIL
ASSESSERINGSKRITERIA
1 | GRAFIEK 12
2 VOLGER + AS + 8
PYLPUNT +L
3 | KONSTRUKSIES: 4
4 | NOKPUNTE 8
5 | KURWE-KWALITEIT 7
TOTAAL | 39
NAAM
NAAM [3
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2
Downloaded from hlayiso.com —
VRAAG 3: ISOMETRIESE TEKENING
Gegee:
Die vooraansig, boaansig en regteraansig van ‘n setsteun en
die snyviak A-A.
Die posisie van punt S op die tekenvel.
Instruksies:
Deur skaal 1: 1 te gebruik, omskep die ortografiese aansigte
van die setsteun in 'n deursnee-isometriese tekening op
snyvlak A-A.
* Maak hoek S die laagste punt van die tekening
* Toon ALLE konstruksies.
* GEEN verborge besonderhede word verlang nie. [37]
RIB
e
86
ASSESSERINGSKRITERIA
1 | HULPAANSIG +PLASING | 2
2 | ISOMETRIESE LYNE 133
3 | SESKANT 4
w
Ss 4 | SIRKEL + SL 5
5 | DEURSNEE-OPPERVLAK | 124
TOTAAL 37
NAAM
NAAM [4
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
76 “4 120 , 92
24 o12 30 21 50
L iva 20 O14
1 ee
{
5
2
|. 3
GESKROEFDE KRAAG [6]
UITSKUIF-ISOMETRIESE TEKENING
t
s
° g 8/8} |) | |] es ey
|
] TL t —
2 | I 56 —_ 24 {48} \ 26
A \
HOUER [2] \
3 GATE
by 3 DIEP
op 24SSD__ 2 72
58
~ I | /
z 8 im Ly
ae 2xas /
a Downloaded from hlayiso.cc
a
m4
a0
M14 MOER [7]
| } 228 a4
PLAAS S)HIER Be
nai
WASSER [8]
OOGBOUT [9]
VRAAG 4: MEGANIESE SAMESTELLING
Gegee:
* Die uitskuif-isometriese tekening van die onderdele van
‘n oorhoofse katrolsamestelling, wat die posisie van
elke onderdeel relatief tot al die ander toon.
* Ortografiese aansigte van elke onderdeel van die
oorhoofse katrolsamestelling.
Instruksies:
© Beantwoord hierdie vraag op bladsy 6
© Teken, volgens skal 1 : 1 en in derdehoekse
ortografiese projeksie, die volgende aansigte van die
saamgestelde onderdele van die oorhoofse
katrolsamestelling:
4.1. Die halfdeursnee-vooraansig van die oorhoofse
katrolsamestelling, volgens snyvlak A-A, soos
gesien vanuit die rigting van die pyl wat in die
uitskuif-isometriese tekening getoon word. Die
linkerhelfte van die vooraansig moet gesny word.
Die snyviak, wat vertikaal deur die senterlyn van
die samestelling gaan, word op die regteraansig
van die steunstuk (onderdee! 1) en sny deur punt
s.
4.2 Die regteraansig sonder enige verborge detail
* ALLE tekene moet aan die riglyne vervat in die SANS
10111 voldoen
LET WEL:
* Soos aangetoon, rig punt S van die wasser met punt S
op die houer en punt S op die oogbout.
© Beplanning van die uitleg van die aansigte is belangrik
© Toon, in die deursnee-vooraansig, DRIE vlakke van die
M14 moer en ALLE konstruksies.
© GEEN verborge besonderhede word verlang nie.
Voeg die volgende kenmerke by die tekening
* Die snyviak A-A. [98]
LYS VAN ONDERDELE
ONDERDELE HOEVEEL MATERIAAL,
41. STEUNSTUKKE, 2 SAGTE STAAL
2. HOUER 1 SAGTE STAAL
3. ASSE 2 SAGTE STAAL
4. SPASIEERDERS 4 SAGTE STAAL
5. LAERS. 4 SAGTE STAAL
6. GESKROEFDE KRAE. 4 SAGTE STAAL
7. M14 MOER 1 SAGTE STAAL
8. WASSER 1 SAGTE STAAL
9. OOGBOUT 1 GIETYSTER
TITEL
OORHOOFSE KATROL
HUNTERSTRAAT 160
DW PORT ELIZABETH
6 s\ 6001
INGENIEURSWERKE, FR 041 487 2188
ALLE
ALLE AFMETINGS IS IN
MILLIMETER ONGESPESIrIscERDE 4
RADIUSSE IS R4. [5|
Kopiereg voorbehou
Biaai om asseblief
Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2
EC/SEPTEMBER 2018
Downloaded from hlayiso.com
ASSESSERINGSKRITERIA
DEURSNEE VOORAANSIG
‘STEUNSTUK 10
HOUER a
AS a
SPASIEERDERS 4
LAERS 6
SKROEFKRAE 10
MOER 43
WASSER ag
coGBouT 1
SUB-TOTAAL | 62
ASSESSERINGSKRITERIA
REGTERAANSIG
‘STEUNSTUK 4
HOUER 3
MOER 3
WASSER 4
00GBOUT %
SNYLYN 3
‘SAMESTELLING 12
SUB-TOTAAL | 36
TOTAAL 98
NAAM
NAAM [6
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2018 QP (Eng)

Question paper
Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2018 QP (Eng)

Question paper
Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2018 QP (Afr)

Question paper
Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2023 QP

Question paper
Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2023 QP (Afr)

Question paper
Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2017 QP (Eng)
More from Grade 12 Engineering Graphics and Design

Memorandum
Engineering Graphics and Design Grade 12 P1 2025 Memo

Memorandum
Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2025 Memo (Eng)

Memorandum
Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2025 Memo

Memorandum
Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2024 Memo (Eng)

Memorandum
Engineering Graphics and Design Grade 12 P1 2023 Memo (Afr)

Question paper