Skip to content

Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2018 QP (Afr)

Question paperEngineering Graphics and DesignGrade 1220186 pages

Grade 12 Engineering Graphics and Design Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2018 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com *GRDSA2*
Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2 Downloaded from hlayiso.com VRAAG 1; ANALITIES (MEGANIES) M20 x15) p12) BI aa 14 66 EC/SEPTEMBER 2018 Gegee: ‘n Gedetaileerde tekening van 'n waterpomp met 'n titelblok en 'n tabel met vrae. Die tekeninge is nie volgens die getoonde skaal voorberei nie. Instruksies: Voltooi die tabel hieronder deur die vrae, wat almal na die bygaande V tekeninge en titelblok verwys, netjies te beantwoord. [26] alg] 8! 2 VRAE ANTWOORDE = Op watter datum is die tekening goedgekeur? 1 Wat is die naam van die ingenieursfirma? 1 i Watter aangetoonde skaal is gebruik? 1 Hoeveel waterpompe moet vervaardig word? 1 2 40 DOP [2] Wat moes verander word voor die tekening goedgekeur is’ 1 BASIS [1] Wat is die Jeemaam? 1 7 | Wats die ruheidsgraad wat op die gemasjineerde opperviakte 1 vereis word? 8 | Hoeveel opperviakke, op die BASIS, moet gemasjineer word? 1 9 |Benoem die tipe snit wat snyviak L-L bepaal het. 1 10 | Benoem die tipe snit wat snyvlak M-M sal bepaal 1 11 | Benoem die tipe kenmerk by 1 1 12 | Wat toon die geringde kenmerk by 2 aan. 1 13 | Wat is die betekenis van die kenmerk (lyn) by 3? 1 14 | Benoem die kenmerk by 4 1 15 | Wat beteken die "x 2" in die M18 x 2 afmeting op die DOP? 1 BA © 16 | Water fout is gemaak by die arsering van die DOP? 1 17 | Bepaal die volledige afmetings: A 23 STUWER [3 3] MOER [5] 18 | Bepaal die volledige radius by C. rf 19 | In die blok hieronder, teken, in netjiese vryhand, die SANS simbool vir 'n laer. 6 ‘ALLE ONGESPESIFISEERDE RADIUSSE IS R 3 TOTAAL! 26 ALLE AFMETINGS IS IN MILLIMETER. | SKAAL: 1:2 TEKENPROGRAM: AUTOCAD 2018 | MATERIAAL: GIETYSTER ANTWOORD 19 LEERNAAM: pomp3.dwg HOEVEELHEID: 300 EENHEDE TEKENING NR. P3A-08 BEHANDELING: GEEN FREESWERK 1, VERANDER AFWERKING: POLEER 0.10 TOEVOER 2017/10/20 GROOTTE HUNTERSTRAAT 160 | _ HERSIENINGS DATUM DW PORT EUABETH | GETEKEN: MaT 2017/09/10 INGENEURSWERKE 041 487 2188 [NASIENER:LP 2017/0913 a TITEL WATERPOMP GOEDGEKEUR: DW 2017/10125 NAAM [2 Kopiereg voorbehou Blaai om assebliot
Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2 oe eg Downloaded from hlayiso.com — VRAAG 2: LOKUSSE (NOKKE) Gegee: * Die as en volger besonderhede van 'n industriéle nok. Die volger word getoon op sy laagste posisie. * Die vertikale senterlyn van die nokas as 'n verwysingslyn op die tekenblad Die spesifikasies vir die beweging is soos volg: * Die nokas roteer anti-kloksgewys met konstante snelheid vir die eerste 270° Oor die eerste 60° styg die volger 27 mm. Daar is 'n rusperiode vir die volgende 45°. Oor die volgende 45° styg die volger 'n verdere 28 mm. Daar is 'n rusperiode vir die volgende 30°. Oor die volgende 60° val die volger 15 mm. ee Daar is 'n rusperiode vir die volgende 30°. * Oor die finale 90° keer die volger terug na die oorspronklike posisie met eenvoudige harmoniese beweging Instruksies: 2.1. Teken, volgens skaal 1 : 1, die gegewe aansig van die nokas en die volger deur gebruik te maak van die vertikale senterlyn as verwysing. Die pyl wat draairigting aandui moet getoon word. 2.2. Teken die verplasingsdiagram volgens 'n skaal waar 30° gelyk is aan 10 mm, Die volger se verplasing is volgens skaal 1 : 1 vir die gegewe beweging. Benoem die grafiek. + 2.3 Projekteer en teken die nokprofiel wat die gegewe bewegings sal genereer. * Toon ALLE konstruksies. [39] VERWYSINGSLYN NOKAS EN VOLGER DETAIL ASSESSERINGSKRITERIA 1 | GRAFIEK 12 VOLGER + AS + PYLPUNT + SL 8 3 | KONSTRUKSIES 4 4 | NOKPUNTE 8 5 | KURWE-KWALITEIT 7 TOTAAL | 39 NAAM NAAM [3 Kopiereg voorbehou Biaai om asseblief
Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2 A Downloaded from hlayiso.com — VRAAG 3: ISOMETRIESE TEKENING Gegee: Die vooraansig, boaansig en regteraansig van ‘n setsteun en die snyvlak A-A. Die posisie van punt S op die tekenvel. Instruksies: Deur skaal 1 : 1 te gebruik, omskep die ortografiese aansigte van die setsteun in 'n deursnee-isometriese tekening op snyvlak A-A. * Maak hoek S die laagste punt van die tekening * Toon ALLE konstruksies. * GEEN verborge besonderhede word verlang nie. [37] RIB e 5] 86 ASSESSERINGSKRITERIA 1 | HULPAANSIG +PLASING | 2 2 | ISOMETRIESE LYNE 13} 3 | SESKANT 4 \ Ss 4 | SIRKEL + SL 5 5 | DEURSNEE-OPPERVLAK | 124 TOTAAL 37 NAAM. NAAM [4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2 Downloaded from hlayiso.c M14 @ oie | M14 MOER [7] 5 GESKROEFDE KRAAG [6] |. 3 AS [3] UITSKUIF-ISOMETRIESE TEKENING O28 o14 PLAAS S HIER. “4 WASSER [8] Mi4x4 76 44 120 92 21 _. P12 22 | 30 21 50, I a i H 20 14 i rH an an \ 4 — Fel x a7 try ° a 88) |] | |] es ae I ] a —_ aE : — * 27] 56 + Le \ 28] n \ STEUNSTUK [1] HOUER [2] \ @3 GATE by 3 DIEP op 24SSD__ 2 72 a (-—— | ~~! / 3 g i : f-— + Ss [2x45 / OOGBOUT [9] O m EC/SEPTEMBER 2018 VRAAG 4: MEGANIESE SAMESTELLING Gegee: * Die uitskuif-isometriese tekening van die onderdele van ‘n corhoofse katrolsamestelling, wat die posisie van elke onderdeel relatief tot al die ander toon. * Ortografiese aansigte van elke onderdeel van die oorhoofse katrolsamestelling. Instruksies: * Beantwoord hierdie vraag op bladsy 6 © Teken, volgens skaal 1 : 1 en in derdehoekse ortografiese projeksie, die volgende aansigte van die saamgestelde onderdele van die oorhoofse katrolsamestelling: 4.1. Die halfdeursnee-vooraansig van die oorhoofse katrolsamestelling, volgens snyviak A-A, soos gesien vanuit die rigting van die pyl wat in die uitskuif-isometriese tekening getoon word. Die linkerhelfte van die vooraansig moet gesny word. Die snyviak, wat vertikaal deur die senterlyn van die samestelling gaan, word op die regteraansig van die steunstuk (onderdee! 1) en sny deur punt s. 4.2. Die regteraansig sonder enige verborge detail * ALLE tekene moet aan die riglyne vervat in die SANS 10111 voldoen LET WEL: * Soos aangetoon, rig punt S van die wasser met punt S op die houer en punt S op die oogbout. * Beplanning van die uitleg van die aansigte is belangrik. © Toon, in die deursnee-vooraansig, DRIE viakke van die M14 moer en ALLE konstruksies. * GEEN verborge besonderhede word verlang nie. Voeg die volgende kenmerke by die tekening * Die snyviak A-A. [98] LYS VAN ONDERDELE ONDERDELE HOEVEEL MATERIAAL, 1. STEUNSTUKKE, 2 SAGTE STAAL 2.HOUER 1 SAGTE STAAL 3. ASSE 2 SAGTE STAAL 4. SPASIEERDERS 4 SAGTE STAAL 5. LAERS. 4 SAGTE STAAL 6. GESKROEFDE KRAE. 4 SAGTE STAAL 7. M14 MOER 1 SAGTE STAAL 8. WASSER 1 SAGTE STAAL 9. OOGBOUT 1 GIETYSTER TITEL OORHOOFSE KATROL HUNTERSTRAAT 160 DW PORT ELIZABETH ci s 6001 INGENIEURSWERKE FR 041 487 2188 ALLE ALLE AFMETINGS IS IN MILLIMETER ONGESPESIFISEERDE 4 RADIUSSE IS R4. [5| Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2 EC/SEPTEMBER 2018 Downloaded from hlayiso.com ASSESSERINGSKRITERIA. DEURSNEE VOORAANSIG ‘STEUNSTUK 10 HOUER % AS rl SPASIEERDERS 4 LAERS 6 ‘SKROEFKRAE 10 MOER 43 WASSER 4 coGBouT 1 SUB-TOTAAL | 62 ASSESSERINGSKRITERIA REGTERAANSIG ‘STEUNSTUK 4 HOUER 3 MOER 3 WASSER 4 00GBOUT & SNYLYN 3 ‘SAMESTELLING 12 SUB-TOTAAL | 36 TOTAAL 98 NAAM NAAM [6 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Engineering Graphics and Design

View all