NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2022
ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS
NASIENRIGLYN
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.
Skip to contentAll 2022 papers 





View all


%20Eng--870e3d22-85e9-42bd-890f-3ef1fd3333cf/v1-34f597b30020a0074782/card.webp)
%20Afr--98972424-ba56-4bbc-a319-fdfc1fec40f8/v1-90de7f1850adc8e5ce8c/card.webp)
%20Afr--5f2b4850-fffb-4024-8f24-d74bd8677a25/v1-8feb81a6973919da05bd/card.webp)
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 Memo
Grade 12 Electrical Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2022 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.
Electrical Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Electrical Technology
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2022
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 560.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS (EC/SEPTEMBER 2022)
INSTRUKSIES AAN NASIENERS
1. Alle vrae met veelvuldige antwoorde veronderstel dat enige relevante,
aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.
2. Berekeninge
2.1 Alle berekeninge moet die formules toon.
2.2 Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.
2.3 Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te word.
2.4 Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat die
korrekte antwoord verkry is.
2.5 Wanneer ʼn verkeerde antwoord in ʼn daaropvolgende berekening gebruik
word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou word. Indien die
verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas word, moet die
nasiener die antwoord weer uitwerk met die verkeerde waardes. Indien
die kandidaat die aanvanklike verkeerde antwoord korrek toegepas het,
moet die kandidaat volpunte vir die daaropvolgende korrekte berekeninge
kry.
2.6 Nasieners moet in aanmerking neem dat kandidate se antwoorde effens
van die nasienriglyne kan verskil, afhangend van waar en hoe daar in die
berekening afgerond is.
3. Hierdie nasienriglyne is slegs ʼn gids met modelantwoorde.
4. Alternatiewe vertolkings moet oorweeg word en op meriete nagesien word.
Hierdie beginsel moet konsekwent tydens die nasiensessie by ALLE
nasiensentrums toegepas word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2022) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS 3
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
1.1 1.1 A✓ (1)
1.2 C✓ (1)
1.3 B✓ (1)
1.4 C✓ (1)
1.5 D✓ (1)
1.6 B✓ (1)
1.7 A✓ (1)
1.8 D✓ (1)
1.9 C✓ (1)
1.10 B✓ (1)
1.11 A✓ (1)
1.12 D✓ (1)
1.13 C✓ (1)
1.14 B✓ (1)
1.15 A✓ (1)
[15]
VRAAG 2: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID
2.1 ʼn Gebeurtenis van rampspoedige afmetings, ✓ wat voortspruit uit die
gebruik van bedryfstoerusting of masjinerie, of uit bedrywighede by ʼn
werkplek. ✓ (2)
2.2 Die leerder ken nie veilige praktyke nie. ✓
Die leerder weet van beter, maar voer die handeling moedswillig uit. (1)
2.3 2.3.1 Deur te hardloop kan veroorsaak dat jy struikel of met ʼn ander
leerder bots. ✓ Dit kan daartoe lei dat jy jouself met nabygeleë
toerusting of masjinerie beseer. ✓ (2)
2.3.2 Dit kan veroorsaak dat die uitlaat sy aangeslane stroom
oorskry ✓ en kan tot kortsluitings, brande of beskadigde toestelle
lei. ✓ (2)
2.4 Eerstens sou ek al die verskillende bedreigings vir veiligheid in die
werkswinkel definieer. ✓
Tweedens sou ek die omvang van al die swakhede in die werkswinkel
bepaal. ✓
Ten slotte sou ek teenmaatreëls uitdink indien ʼn risiko sou voorkom. ✓ (3)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS (EC/SEPTEMBER 2022)
VRAAG 3: RLC-KRINGE
3.1 3.1.1 Dit sal dieselfde bly. ✓ (1)
3.1.2 XL = 31,83 Ω ✓ (1)
3.1.3 (a) XL = 2πfL ✓
= 2 × π × 50 × 0,5 ✓
= 157,08 Ω ✓ (3)
(b) Z = √R2 + (XL − XC )2 ✓
= √1202 + (157,08 − 31,83)2 ✓
= 173,46 A ✓ (3)
(c) Vc = I × XC ✓
= 1,38 × 31,83 ✓
= 43,93 V ✓ (3)
(d) XC =
1
2πfC
1
C = 2πfX ✓
C
1
= 2×π×50×42,44 ✓
= 0,000075 F = 75 μF ✓ (3)
(e) V
I = RR ✓
240
= 120 ✓
= 2A✓ (3)
3.2 0A✓ (1)
3.3 Die nou band van frekwensies ✓ rondom die resonante frekwensie
gesentreer. ✓
Die frekwensies tussen die boonste afsnyfrekwensie en die onderste
afsnyfrekwensie, rondom die resonante frekwensie gesentreer. (2)
3.4 Z is maksimum ✓
I is minimum ✓
XL = XC (2)
3.5 3.5.1
IT = √IR 2 + (IC − IL )2 ✓
= √0,832 + (0,63 − 0,5)2 ✓
= 0,84 A ✓ (3)
3.5.2 I = V
R
V = I. R ✓
= 0,83 × 120,487✓
= 100 V ✓ (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2022) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS 5
3.5.3 Z = V ✓
I T
100
= 0,84 ✓
= 119,05 Ω ✓ (3)
3.5.4 cosθ = IR
I T
I
θ = cos−1 IR ✓
T
0,83
= cos−1 0,84 ✓
= 8,85° ✓
Voorlopend ✓ (4)
[35]
VRAAG 4: DRIEFASE-WS-OPWEKKING
4.1 Drie spoele word 120 elektriese grade uitmekaar geplaas en dan in ʼn
eenvormige magnetiese veld geroteer. ✓ Dit produseer drie enkelfase
spannings, met elke spanning geskei deur 120°. ✓ (2)
4.2 4.2.1 Stergekoppelde driefasestelsel ✓ (1)
4.2.2 A – neutraal ✓
B – geel fase ✓ (2)
4.2.3 Deur een kant van elke spoel aan ʼn gemeenskaplike punt te
verbind. ✓ (1)
4.2.4 VPH =
VL
✓
√3
440
= ✓
√3
= 254,03 V ✓ (3)
4.3 4.3.1 Dit word gedefinieer as die verhouding van die aktiewe drywing ✓
gelewer aan die stelsel tot die skyndrywing in die kring. ✓ (2)
4.3.2 Die drywingsfaktor is direk aan die stroomvlak verwant. ✓ (1)
4.4 𝑢𝑖𝑡𝑠𝑒𝑡
ƞ = 𝑖𝑛𝑠𝑒𝑡 × 100% ✓
220 × 6,5
= 380 × 4,5 × 100% ✓
= 83,63% ✓ (3)
4.5 4.5.1 VL = VPH ✓
= 380 V ✓ (2)
4.5.2 Drywingsfaktor = cosθ
θ = cos −1 drywingsfaktor ✓
= cos−1 (0,89) ✓
= 27,13° ✓ (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS (EC/SEPTEMBER 2022)
4.5.3 S = √3VL IL ✓
= √3 × 380 × 27 ✓
= 17 770,84 VA = 17,77 kVA ✓ (3)
4.5.4 P = √3VL IL cosθ ✓
= √3 × 380 × 27 × 0.89 ✓
= 15 816,05 W = 15,82 kW ✓ (3)
4.6 PTOT = W1 + W2 + W3
W3 = PTOT − (W1 + W2 ) ✓
= 28,75 − (12 + 7,5) ✓
= 9,25 kW ✓ (3)
4.7 ʼn Nalopende arbeidsfaktor trek meer stroom uit die las. ✓
Die hoër strome verhoog die verlore energie en vereis dikker geleiers en
groter toerusting. ✓
Dit lei daartoe dat die elektriese voorsieners die kommersiële verbruikers
met ʼn hoër koste belas. ✓ (3)
4.8 𝑊 −𝑊
𝑡𝑎𝑛𝜃 = √3 [𝑊1+𝑊2 ]
1 2
16,6−5,5
𝜃 = tan−1[√3 × (16,6+5,5)]
= 41,02° ✓
𝐷𝑟𝑦𝑤𝑖𝑛𝑔𝑠𝑓𝑎𝑘𝑡𝑜𝑟 = 𝑐𝑜𝑠𝜃
= cos (41,02) ✓
= 0,75 ✓ (3)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2022) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS 7
VRAAG 5: DRIEFASETRANSFORMATORS
5.1 • Ysterverliese ✓
• Koperverliese ✓ (2)
5.2 Die Bucholtz-relê monitor die vloei van gas ✓
ʼn Ernstige fout veroorsaak ʼn groot hoeveelheid gas en die relê sal
onmiddellik klink ✓
Vir stadige foute sal die geleidelike opbou van gas die relȇ ✓ aktiveer sodra
ʼn sekere vasgestelde vlak bereik word ✓ (3)
5.3 5.3.1 B✓ (1)
5.3.2 D✓ (1)
5.3.3 A✓ (1)
5.3.4 C✓ (1)
5.4 VLP = VPP = 6 600 V ✓
𝑉
VPS = 𝐿𝑆
√3
381,05
= ✓
√3
= 220 𝑉 ✓
𝑤𝑖𝑛𝑑𝑖𝑛𝑔𝑒𝑣𝑒𝑟ℎ𝑜𝑢𝑑𝑖𝑛𝑔 = 𝑉𝑃𝑃 : 𝑉𝑃𝑆 ✓
= 6 600 ∶ 220 ✓
= 30 ∶ 1 ✓ (6)
5.5 5.5.1 𝑉𝐿𝑆 = √3𝑉𝑃𝑆
𝑉
𝑉𝑃𝑆 = 𝐿𝑆 ✓
√3
11 000
= ✓
√3
= 6 350,85 V = 6,35 kV ✓ (3)
5.5.2 𝑆 = √3𝑉𝐿𝑃 𝐼𝐿𝑃 ✓
= √3 × 33 000 × 9,72 ✓
= 555 572,62 VA = 555,57 kVA ✓ (3)
5.5.3 𝑃 = √3𝑉𝐿𝑆 𝐼𝐿𝑆 𝑐𝑜𝑠𝜃
𝑃
𝐼𝐿𝑆 = ✓
𝑐𝑜𝑠𝜃
√3𝑉𝐿𝑆
500 000
= ✓
√3×11 000×0,9
= 29,16 𝐴 ✓ (3)
5.5.4 𝐼𝐿𝑃 = √3𝐼𝑃𝑃
𝐼
𝐼𝑃𝑃 = 𝐿𝑃 ✓
√3
9,72
= ✓
√3
= 5,61 𝐴 ✓ (3)
5.5.5 ƞ=𝑃
𝑃𝑈𝐼𝑇
× 100% ✓
𝑈𝐼𝑇 + 𝑣𝑒𝑟𝑙𝑖𝑒𝑠𝑒
500 000
= 500 000+1 800 × 100% ✓
= 99,64 % ✓ (3)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS (EC/SEPTEMBER 2022)
VRAAG 6: DRIEFASEMOTORS EN -AANSITTERS
6.1 Sterk ✓
Betroubaar ✓
Ekonomies ✓
Vereis minder onderhoud/instandhouding
Meer effektief (3)
6.2 Draaibanke ✓
Staanbore ✓
Bankslypers (2)
6.3 6.3.1 Kontinuïteitstoets ✓
Isolasie weerstand tussen windinge en aard ✓ (2)
6.3.2 Nee. ✓ Daar is geen kontinuïteit tussen V1 en V2 nie ✓ en V2 van
die spoel is kortgeslote na aard. ✓ (3)
6.4 6.4.1 Ja, dit is geskik. ✓ (1)
6.4.2 𝑃 = √3VL IL cosθ ✓
= √3 × 380 × 24 × 0,8 ✓
= 12 637,04 W = 12,64 kW ✓ (3)
6.4.3 𝑃
Ƞ = 𝑃𝑈𝐼𝑇 × 100% ✓
𝐼𝑁
10 000
= 12 637,04 × 100 ✓
= 79,13 % ✓ (3)
ns −nr
6.4.4 %glip = ns
r n
ns = 1−glip ✓
3000
= 1−0,04 ✓
= 3125 opm ✓ (3)
6.5 6.5.1 Die tydskakelaar verseker dat motor 2 eers na ʼn voorafbepaalde
tyd aangeskakel word. ✓ (1)
6.5.2 380 V ✓ (1)
6.5.3 HK2 sal ontkrag ✓ sodra die aansitmotor 2-knoppie gelos word. ✓ (2)
6.5.4 Motor 1 moet eers aangeskakel word. ✓
Motor 2 kan slegs aangeskakel word nadat ʼn voorafbepaalde tyd
verstryk het. ✓
Albei motors moet onafhanklike oorbelastingsbeskerming hê. ✓
Die stopknoppie skakel die hele kringbaan af. ✓ (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2022) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS 9
6.6 Die ster-kontaktor verseker dat die motor in ster gekoppel word tydens
aanskakeling, ✓ wat dan die aansitstroom verminder met √3 of 58% van die
vollasstroom. ✓
Die deltakontaktor verseker dat die motor na ʼn voorafbepaalde tyd in delta
gekoppel word. ✓ Dit lewer maksimum drywing wat gelewer moet word
wanneer die motor op volle spoed is. ✓ (4)
6.7 P = √3VL IL cosθ
P
IL = ✓
cosθ
√3VL
6 000
= ✓
√3×380×0,78
= 11,69 A ✓ (3)
[35]
VRAAG 7: PROGRAMMEERBARE LOGIKABEHEERDERS (PLB's)
7.1 • Insetaftasting ✓
• Prosesaftasting ✓
• Uitsetaftasting ✓ (3)
7.2 7.2.1
UITSET UITSET
1 punt vir korrekte simbool ✓
2 punte vir korrekte benoeming ✓✓
(3)
7.2.2 a – 0 ✓
b–0✓ (2)
7.3 Hulle is interne ‘virtuele’ geheue elemente in die stoorgeheue wat gebruik kan
word om data te hou ✓ en optree as relê, ✓ wat aan- of afgeskakel kan
word, ✓ en om ander toestelle aan of af te skakel. ✓ (4)
7.4
DIODE
WS- BRUG- OMKEERDER
TOEVOER GELYKRIGTER
SPOED
VERWYSING SPANNING EN
FREKWENSIE
BEHEER
(7)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS (EC/SEPTEMBER 2022)
7.5 DEEL 1 – skakel die WS-toevoerspanning om na ʼn GS-spanning deur middel
van ʼn gelykrigter. ✓ Dit bestaan uit drie pare gelykrigterdiodes, met ʼn paar op
elke een van die fases. ✓
DEEL 2 – die WS-rimpeling word uit gestryk met filterkapasitors. ✓ Dit verseker
ʼn suiwer GS-spanning op die GS-geleistam. ✓ (4)
7.6 • Verstelbare volume lugversorgingstelsels ✓
• Waterpompskemas
• Uitlaat-ontrekkingstelsels
• Spoedbeheer van waaierstelsels
• Verhittingstelsels vir lug- en vloeistoftoepassings (1)
7.7 ʼn Skakelaar verander die toestand van ʼn toestel van 1 na 0 of omgekeerd. ✓
ʼn Sensor skakel ʼn fisiese toestand om in ʼn elektriese sein wat deur ʼn PLB
gelees kan word. ✓ (2)
7.8 7.8.1
✓
✓
stop ✓ Aansit 1 ✓ O/B1
HK1
N/O
HK1 ✓
N/O
stop HK1 O/B2 ✓
✓ Aansit 2 ✓
✓
HK 2
✓
N/O ✓
HK 2
(11)
7.8.2 Die motors kan verskillende aangeslane stroomwaardes hê, ✓ dus
bied die metode onafhanklike oorstroombeperking aan elke motor. ✓ (2)
7.8.3 Die N/O HK1-kontaktor is gekoppel om te verseker dat motor 1
bekragtig moet word voordat motor 2 bekragtig kan word. ✓ (1)
[40]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 QP

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 Memo
More from Grade 12 Electrical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Dig Elec ATP 2023 24

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP
%20Eng--870e3d22-85e9-42bd-890f-3ef1fd3333cf/v1-34f597b30020a0074782/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Eng)
%20Afr--98972424-ba56-4bbc-a319-fdfc1fec40f8/v1-90de7f1850adc8e5ce8c/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Afr)
%20Afr--5f2b4850-fffb-4024-8f24-d74bd8677a25/v1-8feb81a6973919da05bd/card.webp)
Question paper