Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIORSERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2024
ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA
NASIENRIGLYN
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 13 bladsye.
Hosted by www.ecexams.co.za.
Skip to contentAll 2024 papers 





View all
%20Eng--870e3d22-85e9-42bd-890f-3ef1fd3333cf/v1-34f597b30020a0074782/card.webp)
%20Afr--98972424-ba56-4bbc-a319-fdfc1fec40f8/v1-90de7f1850adc8e5ce8c/card.webp)
%20Afr--5f2b4850-fffb-4024-8f24-d74bd8677a25/v1-8feb81a6973919da05bd/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--137f3b1e-bf33-4898-86e2-9638cddd796c/v1-7f4e7e802c7ad4ef5308/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--bc6643fc-fe4e-4949-86e0-0846d92291b7/v1-e52cf933e04085645745/card.webp)
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo
Grade 12 Electrical Technology memorandum from the Eastern Cape Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.
Electrical Technology · Grade 12 · Eastern Cape Prelim Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Electrical Technology
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2024
- Exam period
- Eastern Cape Prelim Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 556.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 13
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2
Downloaded from hlayiso.com
ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA (EC/SEPTEMBER 2024)
INSTRUKSIES VIR MERKERS
1. Alle berekeninge met veelvuldige antwoorde impliseer dat enige relevante,
aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.
2. Berekeninge:
2.1 Alle berekeninge moet die formules toon.
2.2 Substitusie van waardes moet korrek gedoen word.
2.3 Alle antwoorde MOET die regte eenheid bevat om oorweeg te word.
2.4 Alternatiewe metodes moet oorweeg word, mits die korrekte antwoord
verkry word.
2.5 Waar ʼn verkeerde antwoord na die volgende stap oorgedra kan word,
sal die eerste antwoord as verkeerd beskou word. Sou die verkeerde
antwoord egter korrek oorgedra word, moet die merker die waardes
herbereken deur die verkeerde antwoord vanaf die eerste berekening te
gebruik. Indien dit korrek gebruik word, moet die kandidaat die volle
punte ontvang vir daaropvolgende berekeninge.
2.6 Merkers moet in ag neem dat leerders se antwoorde effens van die
nasienriglyn kan afwyk, afhangende van hoe en waar in die berekening
afronding gebruik is.
3. Hierdie nasienriglyne is slegs ʼn gids met modelantwoorde.
4. Alternatiewe interpretasies moet op meriete oorweeg en gemerk word. Hierdie
beginsel moet egter konsekwent gedurende die nasiensessie by ALLE
nasiensentrums toegepas word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded
(EC/SEPTEMBER 2024)
from hlayiso.com
ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA 3
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
1.1 A✓ (1)
1.2 C✓ (1)
1.3 C✓ (1)
1.4 B✓ (1)
1.5 A✓ (1)
1.6 C✓ (1)
1.7 B✓ (1)
1.8 A✓ (1)
1.9 C✓ (1)
1.10 C✓ (1)
1.11 B✓ (1)
1.12 D✓ (1)
1.13 C✓ (1)
1.14 A✓ (1)
1.15 B✓ (1)
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
4
Downloaded from hlayiso.com
ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA (EC/SEPTEMBER 2024)
VRAAG 2: BEROEPSGESONDHEID EN -VEILIGHEID
2.1 Spanwerk help ʼn span om sy doelwitte te bereik en kwaliteit werk te lewer. ✓
Werknemers wat goed is in spanwerk, respekteer hul eweknieë en help waar
hulle kan, om samewerking gladder te laat verloop. ✓ (2)
2.2 Wanneer ʼn leerder by rowwe speletjies in ʼn werkswinkel betrokke is, doen
die leerder doelbewus ʼn onveilige handeling ✓ wat kan lei tot die besering of
dood van iemand, asook die moontlikheid van skade aan masjinerie en/of
toerusting. ✓ (2)
2.3 • Swak ventilasie. ✓
• Swak beligting.
• Foutiewe gereedskap of toerusting.
• Swak huishouding. (Enige 1 x 1) (1)
2.4 • Jou reg om ʼn redelike loon te verdien. ✓
• Jou reg om redelike ure te werk.
• Jou reg op billike arbeidspraktyke.
• Jou reg om aan ʼn vakbond te behoort.
• Jou reg om nie teen gediskrimineer te word weens jou geslag, godsdiens,
taal, gestremdheid of ras nie. (Enige 1 x 1) (1)
2.5 • Die gebruik (of misbruik) van kraggereedskap. ✓
• Die verkeerde gebruik en hantering van handgereedskap. ✓
• Die ets van gedrukte stroombaanborde. (Enige 2 x 1) (2)
2.6 In kwantitatiewe risiko-analise word gepoog om die waarskynlikheid van
verskillende nadelige gebeurtenisse en ✓ die waarskynlike omvang van die
verliese numeries te bepaal indien ʼn bepaalde gebeurtenis plaasvind. ✓ (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded
(EC/SEPTEMBER 2024)
from hlayiso.com
ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA 5
VRAAG 3: RLC-KRINGBANE
3.1 3.1.1 Die verskuiwing in fase tussen die toevoerspanning en die
stroombaanstroom ✓ binne ʼn komplekse stroombaan met
reaktansies en weerstande.✓ (2)
3.1.2 Die toename in amplitude van ʼn ossillasie in ʼn meganiese of
elektriese stelsel, ✓ onder die invloed van ʼn eksterne periodieke
impuls van soortgelyke frekwensie as die oorspronklike vibrasie. ✓ (2)
3.2 • Die frekwensie. ✓
• Die kapasitansie van die kapasitor. ✓ (2)
3.3 Die weerstand sal konstant bly ✓ , daarom sal die stroom en spanning in
fase bly, ongeag die verandering van frekwensie. ✓ (2)
3.4 XL = XC. ✓
IT is by ʼn maksimum. ✓
Z = R. ✓
Fase hoek is 0˚. (3)
3.5 3.5.1 𝑓𝑟 = 1
Hz✓
2×𝜋×√𝐿×𝐶
1
𝑓𝑟 = Hz✓
2×𝜋×√80×10−3 ×33×10−6
𝑓𝑟 = 97,95 Hz✓ (3)
3.5.2 I = VT (Z = R by resonansie) ✓
Z
I = 120 A ✓
30
I=4A ✓ (3)
3.5.3 VL = I x XL x V ✓
VL = 4 x 49,24 V ✓
VL = 196,94 V ✓ (3)
3.6 3.6.1 XL = VS Ω ✓
IL
100
XL = 2 Ω ✓
XL = 50 Ω ✓ (3)
3.6.2 XC = VS Ω ✓
IC
100
XC = 6 Ω ✓
XC = 16,67 Ω ✓ (3)
3.6.3
IT = √IR 2 + (IC − IL )2 A ✓
IT = √52 + (6 − 2)2 A ✓
IT = 6,4 A ✓
(3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
6
Downloaded from hlayiso.com
ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA (EC/SEPTEMBER 2024)
3.7 3.7.1
IT = √IR 2 + (IC − IL )2 A ✓
IT = √62 + (3 − 4)2 A ✓
IT = 6,083 A ✓ (3)
3.7.2 Cos θ = IR ✓
IT
θ = Cos-1 IR
IT
θ = Cos-1 __6__ ✓
6,083
θ = 9,59° ✓
(3)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded
(EC/SEPTEMBER 2024)
from hlayiso.com
ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA 7
VRAAG 4: HALFGELEIERTOESTELLE
4.1 Veld Effek Transistor ✓
(1)
4.2 Vir die werking daarvan maak dit slegs van een ladingsdraer op ʼn slag
gebruik, ✓ elektrone of gate, maar nie albei nie. ✓ (2)
4.3 4.3.1 Bron ✓ (1)
4.3.2 Hek ✓ (1)
4.3.3 Uitset ✓ (1)
4.3.4 Channel ✓ (1)
4.4 MOSVET ✓ (1)
4.5 ʼn OP-AMP benodig beide ʼn positiewe sowel as ʼn negatiewe toevoerspanning
om te werk. ✓ ʼn Gesplete kragbron, of dubbelpolariteitspanningstoevoer,
bied ʼn positiewe toevoer ✓ en ʼn negatiewe toevoer ✓ met betrekking tot
0 V. ✓ (4)
4.6 𝑅
Vuit = Vin (– 𝑅 𝑓 ) V ✓
𝑖𝑛
𝑓 𝑅
8,5 = 10 mV (– 180𝛺 )✓
Rƒ = 153 kΩ ✓
LET WEL: Die negatiewe teken kan weggelaat word aangesien dit weerstand
is. (3)
4.7 4.7.1 Nie-omkeer op-amp. ✓ (1)
4.7.2 𝑅
Vuit = Vin (1 + 𝑅 𝑓 ) V✓
𝑖𝑛
33 𝑘Ω
4,275 V = 150 mV(1 + 𝑅 )✓
𝑖𝑛
Rin = 1k2 ✓ (3)
4.8 • Die uitset van ʼn op-amp is eweredig aan die verskil van die insette. ✓
• As die insette identies is, is die uitsetspanning nul. ✓
• Dit staan bekend as ʼn gemeenskaplike modussein. ✓
• Die vermoë van ʼn op-amp om hierdie seine te onderdruk, staan bekend
as die gemeenskaplikemodus-sperverhouding. ✓ (4)
4.9 • Die uitset word 100% teruggevoer na die omkeerinvoer. ✓
• Dit kanselleer al die wins van die op-amp uit en laat dit met ʼn wins van
1 (eenheid). ✓
• Dit maak hierdie stroombaan ideaal om gebruik te word as ʼn
koppelingstadium (buffer) tussen twee oneweredig ooreenstemmende
stadiums, sonder dat hulle direk aan mekaar gekoppel is. ✓ (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
8
Downloaded from hlayiso.com
ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA (EC/SEPTEMBER 2024)
4.10 • Dit is ʼn aktiewe lae sneller. ✓
1
• As die spanning op Pin 2 minder is as van die toevoerspanning, gaan die
3
uitset hoog. ✓
2
• As die spanning op Pin 2 groter is as 3 van die toevoerspanning, sal die
uitset onmiddellik laag word. ✓ (3)
4.11 • Hierdie stroombaan vergelyk die spannings by sy insette. ✓
• Afhangend van die verskil tussen die insetspannings, sal die uitset hoog of
laag wees. ✓
• As die nie-omkeer (+) terminale spanning hoër is, sal die uitset hoog
bly. ✓
• As die omkeer (-) terminale spanning hoër is, sal die uitset na laag
verander.✓ (4)
4.12 • Die drie 5 kΩ-resistors vorm ʼn spanningsverdelernetwerk tussen die
toevoerpen en grond. ✓
2
• Die eerste 5 kΩ-weerstand sal ʼn spanningsval van 3 van die
toevoerspanning aan die eerste vergelyker gee ✓, wat hierdie inset met
die drempelspanning vergelyk en die 555 aktiveer namate die
2
laaispanning 3 van die toevoer
• bereik. ✓
• Die laer spanning word deur die tweede vergelyker met die
snellerspanning vergelyk. ✓ (4)
4.13 • Wanneer die eenvoegvlaktransistor aan ʼn spanningstoevoer gekoppel is,
sal ʼn spanningsval oor die lengte van die komponent ontwikkel. ✓
• Twee spanningsval word onderskei, naamlik die spanningsval oor basis 1
en die emitter, en die spanningsval oor die emittor en basis 2. ✓
• Die spanningsvalle oor die emittor en basis 2 staan bekend as die
spesifieke spanning. ✓
• Wanneer ʼn eksterne spanning wat die spesifieke spanning oorskry, op die
emittor van die komponent toegepas word. ✓
• Die interne weerstand van die komponent sal baie vinnig daal. ✓
• Die komponent sal tussen basis 1 en basis 2 begin gelei. ✓
• Wanneer die emittorspanning verwyder word, sal die interne weerstand
van die komponent baie vinnig toeneem. ✓
• Die komponent sal soos ʼn oop skakelaar reageer. ✓ (8)
[45]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded
(EC/SEPTEMBER 2024)
from hlayiso.com
ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA 9
VRAAG 5: SKAKELKRINGE
5.1 5.1.1 Dit het TWEE ✓ eksterne insette en TWEE ✓ stabiele state. (2)
5.1.2 Dit het EEN ✓ eksterne inset en EEN ✓ stabiele toestand. (2)
5.1.3 Dit het GEEN ✓ eksterne insette en GEEN ✓ stabiele state nie. (2)
5.2 Dit word gebruik om skakelaarwip uit te skakel. ✓ (1)
5.3 As ʼn skakelaar gesluit is, skakel die kontakte nooit net dadelik nie. ✓ In plaas
daarvan sal dit saggies op en af spring totdat dit uiteindelik gaan lê. ✓ (2)
5.4 Dit sal ʼn deurlopende reeks van vierkantige golwe wees. ✓ (1)
5.5 Die tydsverloop ✓ tussen oorsaak en gevolg. ✓ (2)
5.6 • Dit word wyd gebruik in die eerste stadiums van radio-ontvangers ✓, waar
dit gebruik word om ʼn sein wat tydens uitsending verdraai is, 'skoon te
maak'. ✓
• Dit word gebruik in digitale stroombane, ✓waar geraas dikwels deur die
weiering van die skakelaar aan die stroombaan bekendgestel word, wat ʼn
aantal ongewenste spanningspieke kan veroorsaak, om hierdie pieke uit te
skakel. ✓
• Dit word gebruik om die insetgolfvorm te verander, ✓ byvoorbeeld, ʼn
sinusgolf kan verander word na ʼn vierkantige of reghoekige golf. ✓
• Dit word gebruik om erg verwronge seine te herstel ✓ en in die proses hoë
pieke uit te skakel. ✓ (8)
5.7 5.7.1 Omkeer opsomming versterker. ✓
Merker se Nota: Indien leerder slegs sommeerversterker skryf, word 1
punt ook toegeken. (1)
5.7.2 Deur ʼn bykomende weerstand in parallel met die huidige weerstande
te voeg ✓ (1)
5.7.3 𝑅 𝑅 𝑅
Vuit ═ − (𝑉1 𝑅𝑓 + 𝑉2 𝑅𝑓 + 𝑉3 𝑅𝑓 ) V ✓
1 2 3
100 𝑘Ω 100 𝑘Ω 100 𝑘Ω
Vuit ═ − (50 𝑚𝑉 5 𝑘Ω + 150 𝑚𝑉 10 𝑘Ω + 300 𝑚𝑉 15 𝑘Ω ) V ✓
Vuit ═ − (1 + 1,5 + 2) V
Vuit ═ − 4,5 V ✓ (3)
5.7.4 • Die insetweerstande is gekoppel aan die negatiewe invoerterminal
van die op-versterker. ✓
• Dit is die omkeerinset en sal ʼn negatiewe antwoord lewer. ✓ (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
10
Downloaded from hlayiso.com
ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA (EC/SEPTEMBER 2024)
5.8
✓
✓
✓
✓
Merker se nota:
Een punt vir Terugvoerweerstand.
Een punt vir invoerkapasitor op korrekte invoer.
Een punt vir op-amp simbool korrek.
Een punt vir beide toevoerspannings korrek en korrek gekoppel. (4)
5.9
✓
Afskakel
Temperatuur
✓
✓ ✓
Aanskakel ✓
Temperatuur
✓
Verwarmer Verwarmer
aan ✓ af ✓
(8)
5.10 Verander die waarde van die tydsberekeningweerstand. ✓
Verander die waarde van die tydsberekening kapasitor. ✓
Verander die waarde van albei, die tyd weerstand en die tyd kapasitor. ✓ (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded
(EC/SEPTEMBER 2024)
from hlayiso.com
ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA 11
5.11 • ʼn Lig afhanklike weerstand (LAW) ✓ word in serie verbind met ʼn weerstand
van 100 kΩ. ✓
• Dit vorm ʼn spanningsverdeler wat die nie-omkeerinset van die
• op-amp voorsien. ✓
• Die omkeerinset word voorsien deur ʼn veranderlike weerstand van 100 kΩ.
✓
• Namate die intensiteit van die lig verlaag, neem die LAW se weerstand toe.
✓
• Dit sal veroorsaak dat die spanning op die nie-omkeerinset ook styg. ✓
• Wanneer die spanning op die nie-omkeerinset styg tot ʼn vlak wat hoër is as
die verwysingspanning op die omkeerinset deur die 100 kΩ-veranderlike
• weerstand, ✓ sal die op-amp uitset gaan onmiddellik hoog gaan, wat die
transistor aktiveer wat dan die alarm energie gee. ✓ (8)
[50]
VRAAG 6: VERSTERKERS
6.1 6.1.1 • Q-punt Klas A versterker – die Q-punt is in die middel van die GS-
laslyn. ✓
• Q-punt Klas B versterker – die Q-punt is op die afsnypunt van die
GS-laslyn. ✓ (2)
6.1.2 • Doeltreffendheid: klas A versterker – dit het lae doeltreffendheid,
daarom het dit minder uitsetkrag. ✓
• Klas A versterker – 25%.
• Klas B versterker – dit het hoër doeltreffendheid, en lewer dus meer
uitsetkrag. ✓
• Klas B-versterker – 50%. (2)
6.2 • Verhoog die inset- en uitsetimpedansies van die stroombaan. ✓
• Verbeter die winsstabiliteit van die stroombaan. ✓
• Verminder geraas en vervorming van die uitsetgolf. ✓
• Verhoog die bandwydte van die stroombaan. (Enige 3 x 1) (3)
6.3 • ʼn Klein seinversterker word gebruik om ʼn baie lae seinspanning of
seinstroom tot ʼn meer hanteerbare vlak te vergroot. ✓
• Hierdie versterking moet gedoen word sonder om ✓ enige vervorming of
geraas in die stroombaan in te voer. ✓
• Dit word bestuur deur slegs die sein klein hoeveelhede op ʼn slag te
versterk. ✓ (4)
6.4 Daar word gesê dat ʼn transistor voorgespan is wanneer sy omliggende
stroombaan die korrekte, ✓ vooraf gekose spannings by sy terminale ✓ opstel
wat weer beheerde en geselekteerde strome deur die stroombaan laat vloei. ✓ (3)
6.5 • Afsny area. ✓
• Versadigings area. ✓
• Aktiewe area. ✓ (3)
6.6 Transistors word geklassifiseer op grond van die posisie van hul Q-punt op die
laslyn. ✓ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
12
Downloaded from hlayiso.com
ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA (EC/SEPTEMBER 2024)
𝑉𝑐𝑐
6.7 6.7.1 ICmax =
𝑅𝑐
A✓
12
ICmax = ✓
470 𝑘
ICmax = 25,53 𝜇𝐴 ✓ (3)
6.7.2 Wanneer IC = 0 A
VCE = VCC ✓
VCE = 12 V ✓ (2)
𝑉𝐶𝐶 −𝑉𝐵𝐸
6.7.3 IB =
𝑅𝐵
A✓
12 𝑉−0,7 𝑉
IB = A✓
120 𝑘
IB = 94,17 𝜇𝐴 ✓
(3)
6.7.4
✓
Q Punt ✓
✓
(3)
𝑉𝑢𝑖𝑡
6.8 AV = 20 log
𝑉𝑖𝑛
dB ✓ ✓
3,5 𝑉
AV = 20 log dB ✓
250 𝑚𝑉
AV = 22,932 dB ✓ (4)
6.9 • Op die punt van transmissie is die sein onmiddellik versterk om dit groot
genoeg te maak om die transmissielyne vir die grootste afstand af te dra. ✓
• Namate die sein in die lyne beweeg, word dit verswak (verminder in
grootte) deur die natuurlike weerstand van die transmissielyne self. ✓
• Om hierdie probleem te oorkom, is die sein verskeie kere langs die lyne
versterk. ✓
• Om die totale wins van die sein in ʼn lineêre numeriese metode te bereken,
sal baie groot en onhandige waardes lewer. ✓ (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded
(EC/SEPTEMBER 2024)
from hlayiso.com
ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA 13
6.10 • Wanneer ʼn WS-spanning toegepas word op die inset van die eerste
versterkerstadium, ✓ ʼn wisselstroom sal in die kollekteerder kring van
transistor (Q1) vloei. ✓
• ʼn Wisselspanning ✓ sal oor die kollekteerder weerstand (RC1)
ontwikkel. ✓
• Die wisselspanning oor die RC1 sal oorgedra word deur
kapasitor C2 ✓ na die basis van die transistor (Q2) in die tweede fase
van die versterker. ✓
• Die proses sal herhaal word ✓ en die versterkte uitset kan tussen C3 en
0V gemeet word. ✓ (8)
[45]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 QP
More from Grade 12 Electrical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Dig Elec ATP 2023 24
%20Eng--870e3d22-85e9-42bd-890f-3ef1fd3333cf/v1-34f597b30020a0074782/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Eng)
%20Afr--98972424-ba56-4bbc-a319-fdfc1fec40f8/v1-90de7f1850adc8e5ce8c/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Afr)
%20Afr--5f2b4850-fffb-4024-8f24-d74bd8677a25/v1-8feb81a6973919da05bd/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Afr)
%20Eng_hlayiso.com_--137f3b1e-bf33-4898-86e2-9638cddd796c/v1-7f4e7e802c7ad4ef5308/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC June 2023 QP (Eng)
%20Afr_hlayiso.com_--bc6643fc-fe4e-4949-86e0-0846d92291b7/v1-e52cf933e04085645745/card.webp)
Question paper