Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIORSERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2024
ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA
PUNTE: 200
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye, wat ʼn 1-bladsy formuleblad en ʼn antwoordblad insluit.
Hosted by www.ecexams.co.za.
Skip to contentAll 2024 papers 




%20Afr_hlayiso.com_--0bb1bc18-1e0e-4585-bd39-fe4fdc8e6873/v1-013a331a53c838a570ee/card.webp)
View all
%20MEMO%20GR12%20SEPT%202025%20ENG_watermark--0a867070-2654-43cf-8e48-5037555e0c3d/v1-84a07d81399f5d7a195b/card.webp)
%20MG%20Afr--3b862a0c-6a87-4296-b5b6-09b072c7d1e9/v1-66d030d2505ce0cce42c/card.webp)
%20MG%20Afr_hlayiso.com_--d3e896ed-f4d8-4c2a-9cac-f812d2b1a6b1/v1-c626a1835b7bd66cd74a/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--137f3b1e-bf33-4898-86e2-9638cddd796c/v1-7f4e7e802c7ad4ef5308/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--bc6643fc-fe4e-4949-86e0-0846d92291b7/v1-e52cf933e04085645745/card.webp)
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP
Grade 12 Electrical Technology question paper from the Eastern Cape Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.
Electrical Technology · Grade 12 · Eastern Cape Prelim Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Electrical Technology
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2024
- Exam period
- Eastern Cape Prelim Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 14
- File size
- 1.1 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 14
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA (EC/SEPTEMBER 2024)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae.
2. Sketse en diagramme moet groot, netjies en volledig benoem wees.
3. Toon ALLE berekeninge en rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af.
4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
5. Jy mag ʼn nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
6. Wys die eenhede vir ALLE antwoorde van berekeninge.
7. ʼn Formuleblad is aan die einde van hierdie vraestel ingesluit.
8. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA 3
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies
die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (1.1 tot 1.15)
in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.16 D.
1.1 Die doel van die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid is om ...
A voorsiening vir die gesondheid en veiligheid van persone by die werk te
maak.
B voorsiening vir die gesondheid en veiligheid van persone tuis te maak.
C slytasie op masjinerie te voorkom.
D te verhoed dat werkers masjinerie gebruik. (1)
1.2 Wat is die doel van ʼn bistabiele multivibrator?
A Om ʼn stroombaan aan te skakel.
B Om ʼn gereguleerde klokpuls te vorm.
C Om ʼn ontwip stroombaan te vorm.
D Om die uitset van ʼn multivibrator te stel en herstel. (1)
1.3 Pen 3 van ʼn 555-geïntegreerde kringf (IK) word … genoem.
A Vcc
B Grond/aard
C uitset
D inset (1)
1.4 Die uitsetgolfvorm van ʼn Schmitt-snellerkring sal altyd ʼn … golf wees.
A sinus
B driehoekige
C radio
D vierkantige (1)
1.5 Die bistabiele multivibrator het die volgende eienskappe:
A Vry hardlopend met EEN inset
B Vry hardlopend met TWEE insette
C TWEE stabiele toestande met TWEE insette
D GEEN stabiele toestand met EEN inset (1)
1.6 Die maksimum stroom wat ʼn 555-IC kan absorbeer of voer is:
A 2A
B 200 A
C 2 mA
D 20 mA (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
4 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA (EC/SEPTEMBER 2024)
1.7 Die funksie van ʼn enkodeerder is om ʼn ...
A analoog sein na ʼn digitale sein te verander.
B digitale sein na ʼn analoog sein te verander.
C binêre kode na ʼn herkenbare desimale vorm te omskep.
D desimale kode na ʼn herkenbare binêre vorm te omskep. (1)
1.8 Met verwysing na mikrobeheerders, die term ETG (RAM) beteken:
A Lees Alle Geheue
B Lukraak Plasing Geheue
C Lees en Onthou Geheue
D Ewetoeganklike Geheue (1)
1.9 Met verwysing na mikrobeheerders, ʼn ... is ʼn voorbeeld van ʼn inset.
A sensor
B motor
C monitor
D LED-vertoonvlak (1)
1.10 Wat sal gebeur met die waarde van ʼn ligafhanklike weerstand (LAW) as die
lig wat daarop skyn, toeneem?
A Dit sal dieselfde bly.
B Dit sal aanvanklik verhoog en dan verlaag.
C Dit sal verhoog.
D Dit sal verlaag. (1)
1.11 Pols gesnellerde wipkring stroombane word ook na verwys as:
A Meester/Slaaf
B Volg my leiding
C Gelyktydige sneller
D Aanhoudende sneller (1)
1.12 ʼn Vinnige tydelike geheue waarmee inligting deur die stelsel gestoor en
opgespoor kan word terwyl dit werk, word die ... genoem
A LAG (ROM)
B ETG
C SVE
D I/O-eenheid (1)
1.13 Die … is wanneer die tydsein deur elke wipkring ʼn bietjie vertraag word.
A rimpel-teller
B afteller
C frekwensie verdeler
D voorplantingsvertraging (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA 5
1.14 Die term ‘foutopsporing/ontfouting’, verwys na:
A Om foute op te spoor en te verwyder
B Om ʼn programfout te kry en hulle dood te maak
C Om ʼn programfout te kry en te verwyder
D Al die bogenoemde (1)
1.15 ʼn ... is ʼn gespesialiseerde op-versterker stroombaan wat twee insetspannings
vergelyk en ʼn uitset lewer wat altyd by een van die twee toestande is.
A Integreerder
B Differensieerder
C Vergelyker
D Schmitt-sneller (1)
[15]
VRAAG 2: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID
2.1 Gee die betekenis van die volgende met verwysing na die Wet op
Beroepsgesondheid en Veiligheid, 1993 (Wet 85 van 1993).
2.1.1 Risiko (1)
2.1.2 Veilig (1)
2.2 Verduidelik die doel van die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid. (2)
2.3 Noem DRIE onveilige toestande wat die meeste ongelukke in die werkswinkel
veroorsaak. (3)
2.4 Beskryf DRIE standaardbehandelings vir elektriese skok nadat die elektrisiteit
verwyder is. (3)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
6 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA (EC/SEPTEMBER 2024)
VRAAG 3: SKAKELSTROOMBANE
3.1 Noem EEN toepassing van ʼn monostabiele multivibrator. (1)
3.2 Noem die tipe multivibrator wat:
3.2.1 Een golfsiklus produseer wat ‘hoog en laag’ gaan wanneer ʼn sneller-
puls toegepas word. (1)
3.2.2 Van toestand verander wanneer ʼn snellerpuls toegepas word en in
daardie toestand bly totdat die volgende snellerpuls toegepas word. (1)
3.3 FIGUUR 3.3 en TABEL 3.3 hieronder toon die weerstandswaardes,
uitsetspannings en wins van ʼn sommerversterker. Verwys na FIGUUR 3.3 en
bestudeer TABEL 3.3 hieronder om die volgende vrae te beantwoord.
FIGUUR 3.3: SOMMEERVERSTERKER
WEERSTAND WAARDES UITSET WINS
R1 R2 R3 RF VUIT β (AV)
20 kΩ 20 kΩ 20 kΩ 20 kΩ B 1
20 kΩ 20 kΩ 20 kΩ 40 kΩ + 5,2 V D
5 kΩ 10 kΩ 20 kΩ 40 kΩ C 4,08
20 kΩ 20 kΩ 20 kΩ A + 10,4 V 4
TABEL 3.3
3.3.1 Noem die doel van die sommeerversterker. (2)
3.3.2 Bereken die uitsetspanning by B. (3)
3.3.3 Bereken die uitsetspanning by C. (3)
3.3.4 Bereken die waarde van die terugvoerweerstand by A. (3)
3.3.5 Bereken die totale wins by D. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA 7
3.4 Verwys na FIGUUR 3.4 hieronder en antwoord die vrae wat volg.
FIGUUR 3.4: VERGELYKER
3.4.1 Verduidelik wat bedoel word met oop lus met verwysing na
FIGUUR 3.4. (2)
3.4.2 Beskryf die werksbeginsels van ʼn vergelyker. (6)
3.5 Teken die stroombaandiagram vir ʼn passiewe integreerder. (4)
3.6 Noem DRIE belangrike werksaksies van die op-versterker integreerder
stroombaan. (3)
3.7 Verduidelik hoe jy die tydsduur wat die uitset van ʼn monostabiele
multivibrator ‘HOOG’ bly, sal verander. (3)
3.8 Met verwysing na die astabiele multivibrator op-versterker stroombaan,
verduidelik die term terugvoer. (3)
3.9 Teken ʼn volledig benoemde stroomdiagram vir ʼn astabiele multivibrator
op-versterker stroombaan. (6)
3.10 Verduidelik die werksbeginsel van ʼn dag/nag skakelkring. (6)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
8 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA (EC/SEPTEMBER 2024)
VRAAG 4: HALFGELEIER TOESTELLE
4.1 Identifiseer pen 7 van ʼn 741 op-versterker. (1)
4.2 Noem die TWEE primêre boustene van ʼn 555-GS. (2)
4.3 Noem TWEE modusse waarin die 555-GS opgestel is om in te funksioneer. (2)
4.4 Met verwysing na FIGUUR 4.4 hieronder, beantwoord die volgende vrae.
FIGUUR 4.4: OP-VERSTERKER
4.4.1 Identifiseer die op-versterker in FIGUUR 4.4. (1)
4.4.2 Bereken die wins van die versterker as die terugvoerweerstand ʼn
waarde van 1 kΩ en die insetweerstand ʼn waarde van 1 900 Ω het. (3)
4.5 Met verwysing na die 555-tydreёlaar-GS, beantwoord die vrae hieronder.
4.5.1 Noem die spanningsparameters waartussen ʼn 555-tydreёlaar kan
werk. (2)
4.5.2 Verduidelik die astabiele werkingsmodus van ʼn 555-tydreëlaar. (2)
4.5.3 Verduidelik die funksie van pen 6 (drempel) op ʼn 555-GS. (3)
4.6 Met verwysing na op-versterker eienskappe, verduidelik die term bandwydte. (4)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA 9
VRAAG 5: DIGITALE EN SEKWENSIËLE TOESTELLE
5.1 Meld EEN toepassing van die op/af teller. (1)
5.2 FIGUUR 5.2 hieronder verteenwoordig die logiese simbool van ʼn wipkring.
FIGUUR 5.2
5.2.1 Identifiseer die wipkring in FIGUUR 5.2. (1)
5.2.2 Verduidelik hoe die stroombaan ontwerp is om enige onwettige
toestande in die werking van hierdie wipkring uit te skakel. (4)
5.2.3 Noem TWEE toepassings van hierdie tipe wipkring. (2)
5.3 Met verwysing na die LED-sewesegmentvertoner, verduidelik die verskil
tussen gemene anode en gemene katode. (4)
5.4 Verwys na FIGUUR 5.4 hieronder van ʼn driestadium bis binêre teller en
beantwoord die vrae wat volg.
FIGUUR 5.4
5.4.1 Voltooi die tyddiagramme vir hierdie teller op die ANTWOORDBLAD
vir VRAAG 5.4.1. (8)
5.4.2 Meld of die stroombaan in FIGUUR 5.4 sinchronies of asinchronies is. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
10 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA (EC/SEPTEMBER 2024)
5.5 Noem VIER tipes skuifregisters wat beskikbaar is. (4)
5.6 Noem TWEE metodes om inligting in digitale stelsels te vertoon. (2)
5.7 Noem TWEE nadele van voortplantingsvertraging. (2)
5.8 Verduidelik die nadeel van op/af tellers in verhouding met normale op of af
tellers. (2)
5.9 Verduidelik die verskil tussen ʼn vol reeks teller en ʼn afgesnyde teller. (4)
5.10 Noem TWEE toepassings van tellers. (2)
5.11 Met verwysing na FIGUUR 5.11 hieronder, beantwoord die vrae wat volg.
OF
FIGUUR 5.11
5.11.1 Identifiseer die stroombaan in FIGUUR 5.11. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA 11
5.11.2 Teken ʼn waarheidstabel vir die stroombaan in FIGUUR 5.11. (5)
5.11.3 Verduidelik die funksie van die stroombaan in FIGUUR 5.11. (2)
5.12 Meld TWEE maksimumwaardes wat in ag geneem moet word wanneer jy
met ʼn LED-vertooneenheid werk. (2)
5.13 Teken ʼn volledig benoemde stroombaandiagram van ʼn D-grendel-wipkring
met behulp van NEN-hekke, EKSKLUSIEWE OF hekke en ʼn OMKEERDER. (8)
[55]
VRAAG 6: MIKROBEHEERDERS
6.1 Meld EEN tipe kommunikasieprotokol. (1)
6.2 Definieer kommunikasieprotokol. (2)
6.3 Beantwoord die vrae wat volg met verwysing na kommunikasieprotokolle.
6.3.1 Noem DRIE toepassings van die RS-485. (3)
6.3.2 Noem die lynkonfigurasie van die RS-485. (1)
6.4 Verduidelik die verskil tussen ʼn mikroverwerker en ʼn mikrobeheerder met
verwysing na die hardeware van mikrobeheerders. (4)
6.5 Verwys na ʼn serie kommunikasie koppelvlak en beantwoord die vrae wat
volg.
6.5.1 Skryf die volle benaming vir die afkorting UART uit. (4)
6.5.2 Verduidelik die funksie van die UART. (5)
6.6 Beantwoord die volgende vrae met verwysing na kommunikasie in ʼn
mikrobeheerder.
6.6.1 Verduidelik die funksie van die stelselbus. (3)
6.6.2 Noem die DRIE busse wat deel vorm van die stelselbus in ʼn
mikrobeheerder. (3)
6.6.3 Noem TWEE voordele van sinchrone kommunikasie in vergelyking
met asinchrone kommunikasie. (2)
6.6.4 Noem TWEE nadele van parallelle kommunikasie in vergelyking met
serie kommunikasie. (2)
6.7 Teken ʼn vloeidiagram vir ʼn monostabiele toestel wat slegs een stabiele
toestand het. Die program skakel die uitset elke 5 sekondes aan en af en keer
dan terug na die oorspronklike toestand. (10)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
12 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA (EC/SEPTEMBER 2024)
6.8 Verwys na kommunikasie in ʼn mikrobeheerder en beantwoord die vrae wat
volg.
6.8.1 Teken die blokdiagram van ʼn mikrobeheerder, wat duidelik die
DRIE stelselbusse aandui. (6)
6.8.2 Definieer die term koppelvlak. (1)
6.9 Noem DRIE soorte registers wat in die sentrale verwerkingseenheid (SVE)
van die mikrobeheerder voorkom. (3)
[50]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA 13
FORMULEBLAD
SKAKELKRINGE
V R
1. Wins AV = VUIT =- (R f ) omkeer operasionele versterker
IN in
V R
2. Wins AV = VUIT =1+ (R f ) nie-omkeer operasionele-versterker
IN in
R
3. VUIT = VIN × (- R f ) omkeer-versterker
in
4. VUIT = -(V1 +V2 +V3 ) sommerende operasionele-versterker
1
5. fr = 2π√LC
1
6. f = 2π√6RC
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
14 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA (EC/SEPTEMBER 2024)
LEERDER SE NAAM:
VRAAG 5: DIGITALE EN SEKWENSIËLE TOESTELLE
ANTWOORDBLAD 5.4.1
FIGUUR 5.4.1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 QP
%20Afr_hlayiso.com_--0bb1bc18-1e0e-4585-bd39-fe4fdc8e6873/v1-013a331a53c838a570ee/card.webp)
Practical assessment task
Electrical Technology PAT GR 12 2020 (Electronics) Afr
More from Grade 12 Electrical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Dig Elec ATP 2023 24
%20MEMO%20GR12%20SEPT%202025%20ENG_watermark--0a867070-2654-43cf-8e48-5037555e0c3d/v1-84a07d81399f5d7a195b/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2025 Memo
%20MG%20Afr--3b862a0c-6a87-4296-b5b6-09b072c7d1e9/v1-66d030d2505ce0cce42c/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2025 Memo (Afr)
%20MG%20Afr_hlayiso.com_--d3e896ed-f4d8-4c2a-9cac-f812d2b1a6b1/v1-c626a1835b7bd66cd74a/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC June 2023 Memo (Afr)
%20Eng_hlayiso.com_--137f3b1e-bf33-4898-86e2-9638cddd796c/v1-7f4e7e802c7ad4ef5308/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC June 2023 QP (Eng)
%20Afr_hlayiso.com_--bc6643fc-fe4e-4949-86e0-0846d92291b7/v1-e52cf933e04085645745/card.webp)
Question paper