Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2020
ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA
PUNTE: 200
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye, insluitend ʼn 2 bladsy-formuleblad
en 3 antwoordblaaie.
Skip to contentAll 2020 papers 




%20Afr_hlayiso.com_--0bb1bc18-1e0e-4585-bd39-fe4fdc8e6873/v1-013a331a53c838a570ee/card.webp)
View all
%20MEMO%20GR12%20SEPT%202025%20ENG_watermark--0a867070-2654-43cf-8e48-5037555e0c3d/v1-84a07d81399f5d7a195b/card.webp)
%20MG%20Afr--3b862a0c-6a87-4296-b5b6-09b072c7d1e9/v1-66d030d2505ce0cce42c/card.webp)

%20MG%20Afr_hlayiso.com_--d3e896ed-f4d8-4c2a-9cac-f812d2b1a6b1/v1-c626a1835b7bd66cd74a/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--137f3b1e-bf33-4898-86e2-9638cddd796c/v1-7f4e7e802c7ad4ef5308/card.webp)
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 QP
Grade 12 Electrical Technology question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2020 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.
Electrical Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2020 · Afrikaans. Question paper, 18 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Electrical Technology
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2020
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 18
- File size
- 631.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 18
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA (EC/SEPTEMBER 2020)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae.
2. Beantwoord AL die vrae.
3. Beantwoord die volgende vrae op die aangehegte ANTWOORDBLAAIE:
VRAAG 4.4.1
VRAAG 4.5.4
VRAAG 4.6.2
4. Skryf jou VOLLE NAAM en KLASSEKSIE op elke ANTWOORDBLAD en
lewer dit saam met jou ANTWOORDEBOEK in, al het jy dit nie gebruik nie.
5. Sketse en diagramme moet groot, netjies en VOLLEDIG BENOEM wees.
6. Toon ALLE berekeninge en rond antwoorde korrek tot TWEE desimale
plekke af.
7. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in
hierdie vraestel gebruik is.
8. Jy mag ʼn nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
9. Berekeninge moet die volgende insluit:
9.1 Formules en manipulasies waar nodig
9.2 Korrekte vervanging van waardes
9.3 Korrekte antwoorde en relevante eenhede waar van toepassing
10. ʼn Formuleblad is aan die einde van hierdie vraestel aangeheg.
11. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA 3
VRAAG 1: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID
1.1 Definieer die term ongeluk, met verwysing na die Wet op Beroeps-
gesondheid en Veiligheid, 1993 (Wet 85 van 1993). (2)
1.2 Verduidelik TWEE algemene pligte van werknemers in die werkplek. (2)
1.3 Noem TWEE onveilige toestande in ʼn skoolwerkswinkel wat ʼn ongeluk kan
veroorsaak. (2)
1.4 Verduidelik kortliks ʼn derdegraadse brandwond. (2)
1.5 Noem TWEE funksies van ʼn gesondheids- en veiligheidsverteenwoordiger. (2)
[10]
VRAAG 2: RLC
2.1 Verduidelik die faseverhouding tussen stroom en spanning in die volgende
WS-kring:
2.1.1 Suiwer kapasitiewe stroombaan (2)
2.1.2 Suiwer induktiewe kring (2)
2.1.3 Weerstandsbaan (2)
2.2 Verwys na die kringdiagram FIGUUR 2.2 hieronder en beantwoord die vrae
wat volg.
FIGUUR 2.2: RLC-KRING
Bereken:
2.2.1 Induktiewe reaktansie (3)
2.2.2 Kapasitiewe reaktansie (3)
2.2.3 Impedansie van die kring (3)
2.2.4 Totale stroomvloei deur die stroombaan (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA (EC/SEPTEMBER 2020)
2.3 Verduidelik hoe die waarde van die kapasitiewe reaktansie beïnvloed sal
word as die toevoerfrekwensie verhoog word. (3)
2.4 ʼn Parallelle stroombaan in FIGUUR 2.4 bestaan uit ʼn kapasitor wat ʼn stroom
van 4 A trek, ʼn induktor wat ʼn stroom van 6 A trek en ʼn weerstand wat ʼn
stroom van 5 A trek. Al die komponente word aan ʼn 240 V / 50 Hz toevoer
gekoppel.
FIGUUR 2.4: RLC-PARALLELKRING
Bereken:
2.4.1 Totale stroom deur die kring (3)
2.4.2 Die fasehoek (3)
2.4.3 Induktiewe reaktansie (3)
2.4.4 Kapasitiewe reaktansie (3)
2.5 ʼn Parallelle RLC-stroombaan bestaan uit ʼn 10 Ω-weerstand, ʼn 0,05 μF en ʼn
0,2 H-induktor wat oor ʼn 120 V-toevoer gekoppel is. Bereken die:
2.5.1 Resonante frekwensie (3)
2.5.2 Q-faktor (4)
2.5.3 Bandwydte (3)
2.6 ʼn Reeks-ingestelde stroombaan het ʼn resonante frekwensie van 95 MHz en
ʼn bandwydte van 200 kHz. Die kondensator is 2,5 pF en die draad wat
gebruik word om die spoel op te wikkel het geen weerstand nie. Bereken:
2.6.1 Die Q-faktor van die kring (3)
2.6.2 Die grootte van die induktor (2)
2.6.3 Die stroombaanweerstand (2)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA 5
VRAAG 3: HALFGELEIERTOESTELLE
3.1 Verduidelik die doel van ʼn veldeffekstransistor. (2)
3.2 Noem die vernaamste voordeel van veldeffektoestelle bo bipolêre
voegstoestelle. (4)
3.3 Teken en benoem die simbool van die P-kanaal verrykingsmodus MOSVET. (3)
3.4 Noem TWEE toepassings van die eenvoegvlaktransistor (EVT). (2)
3.5 Noem DRIE ideale eienskappe van ʼn ideale Op-versterker. (3)
3.6 Beskryf die verskille tussen die omkeer en nie-omkeer insette van ʼn Op-
versterker. (2)
3.7 Teken en benoem die simbool van ʼn Darlington-paar transistor. (4)
3.8 Verduidelik die voordele om negatiewe terugvoer met ʼn Op-versterker te
gebruik. (3)
3.9 Verwys na FIGUUR 3.9 en bereken die wins van die versterker as die
terugvoerweerstand ʼn waarde van 120 kΩ het en die insetweerstand ʼn
waarde van 12 kΩ het.
+ Vcc
INSET
INPUT
+
UITSET
OUTPUT
_
Rf
- Vcc
Rin
0V 0V
FIGUUR 3.9: NIE-OMKEERVERSTERKER (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA (EC/SEPTEMBER 2020)
3.10 Verwys na FIGUUR 3.10 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
FIGUUR 3.10: OMKEER OP-VERSTERKER
3.10.1 Bereken die wins van die Op-versterker. (3)
3.10.2 Bereken die uitsetspanning. (3)
3.11 Verduidelik die doel van die vergelyker. (2)
3.12 Noem DRIE modusse van werking van ʼn 555-tydreëlaar GS. (3)
3.13 Verduidelik die doel van die DRIE interne verbinde series weerstande in 'n
555-GS. (3)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA 7
VRAAG 4: SKAKELKRINGE
4.1 Verduidelik die doel van ʼn astabiele multivibrator. (2)
4.2 Teken ʼn volledig benoemde kringdiagram van ʼn 741- astabiele
multivibrator-stroombaan. (5)
4.3 Verwys na FIGUUR 4.3 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
FIGUUR 4.3: BISTABIELE MULTIVIBRATOR
4.3.1 Noem die funksie van R1 en R2. (2)
4.3.2 Beskryf wat gebeur wanneer die stelskakelaar, S1 gedruk word. (3)
4.3.3 Verduidelik waarom drempelpen 6 direk na aarde verbind word. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA (EC/SEPTEMBER 2020)
4.4 FIGUUR 4.4 hieronder toon insetsnellerpulse A en B na ʼn 555-mono-
stabiele multivibrator. Beantwoord die vrae wat volg.
Snellerpuls
Kapasitor laai
Uitset
FIGUUR 4.4: MONOSTABIELE MULTIVIBRATOR SNELLERPULSE
4.4.1 Teken die uitsetsein op ANTWOORDBLAD 4.4.1. (4)
4.4.2 Beskryf die toestand wat by snellerpuls B voorkom. (2)
4.4.3 Verduidelik waarom die toestand wat by snellerpuls B voorkom,
NIE die kapasitor wat laai, beïnvloed NIE. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA 9
4.5 Verwys na FIGUUR 4.5.1 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Boonste
Snellervlak
Inset
Onderste
Snellervlak
Uitset
FIGUUR 4.5.1: SCHMITT-SNELLER-INSET EN -UITSET
4.5.1 Noem of die uitsetsein ʼn omkeer- of ʼn nie-omkeer-Schmitt-sneller
verteenwoordig. Motiveer jou antwoord. (3)
4.5.2 Teken die kringdiagram van die Schmitt-sneller wat uit twee
weerstande en ʼn 741-op-versterker bestaan wat die uitsetsein in
FIGUUR 4.5.1 sal lewer. (7)
4.5.3 Noem TWEE omsetters wat as insettoestelle na die Schmitt-sneller
gebruik kan word. (2)
4.5.4 Teken die uitsetsein op ANTWOORDBLAD 4.5.4 indien die insetsein
in FIGUUR 4.5.4 hieronder op die kring toegepas word.
Boonste
Snellervlak
Onderste
Snellervlak
FIGUUR 4.5.4: INSETSEIN (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA (EC/SEPTEMBER 2020)
4.6 Verwys na FIGUUR 4.6 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
VVERW VUIT
FIGUUR 4.6: OP-VERSTERKER KRINGDIAGRAM
4.6.1 Identifiseer die Op-versterker-kringdiagram in FIGUUR 4.6. (2)
4.6.2 Teken die uitsetsein op die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 4.6.2. (4)
4.6.3 Verduidelik hoe die verwysingspanning negatief gemaak word. (2)
4.7 Verwys na FIGUUR 4.7 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
VUIT
FIGUUR 4.7: OMKEER-SOMMEERVERSTERKER
Gegee:
V1 = 300 mV
V2 = 500 mV
V3 = 400 mV
RF = 100 kΩ
R1 = R2 = R3 = 20 kΩ
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA 11
4.7.1 Verduidelik hoe die wins van hierdie versterker bepaal kan word. (3)
4.7.2 Bereken die uitsetspanning van die versterker. (3)
4.7.3 Gee ʼn rede waarom die versterker NIE versadig is NIE. (2)
4.7.4 Bereken die wins van die versterker deur spanningswaardes te
gebruik. (3)
4.7.5 Beskryf wat met die uitsetspanning sal gebeur as die waarde van
R2 na 10 kΩ verander word. (1)
[60]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA (EC/SEPTEMBER 2020)
VRAAG 5: VERSTERKERS
5.1 Verwys na FIGUUR 5.1 hieronder en beantwoord die volgende vrae.
FIGUUR 5.1
Bereken:
5.1.1 Die spanning oor die weerstand (VCE) (2)
5.1.2 Die maksimum stroom (3)
5.2 Verduidelik TWEE voordele van klas AB-versterkers. (2)
5.3 ʼn 741 Op-versterker het ʼn oopluswins van 100. Dit is gekoppel aan ʼn
negatiewe terugvoerkring wat 9% van die uittree-sein terugvoer.
Beantwoord die volgende vrae.
5.3.1 Teken die kringdiagram van ʼn negatiewe terugvoer. (5)
5.3.2 Noem DRIE voordele van negatiewe terugvoer. (3)
5.3.3 Bereken die algehele wins van negatiewe terugvoer. (3)
5.4 Noem TWEE voordele van ʼn transformator gekoppelde versterker. (2)
5.5 Noem TWEE gebruike van radiofrekwensie (RF)-versterkers. (2)
5.6 Noem TWEE voordele van ʼn balansversterker. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA 13
5.7 Verwys na ʼn RC faseskuifossillators en beantwoord die volgende vrae.
5.7.1 Skryf die formule neer om die resonansiefrekwensie van ʼn
faseskuifosillator te bereken. (2)
5.7.2 Teken die stroombaandiagram van ʼn RC-faseskuifossillator. (6)
5.7.3 Noem TWEE voordele van die RC-netwerk. (2)
5.7.4 Verduidelik die tipe terugvoering wat deur die RC-faseskuif-
ossillator gebruik word. (3)
5.7.5 Noem DRIE belangrike gebiede op ʼn frekwensiekenkromme. (3)
[40]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA (EC/SEPTEMBER 2020)
FORMULEBLAD
RLC-KRINGE HALFGELEIER-TOESTELLE
𝑉𝑢𝑖𝑡 𝑅
𝐴𝑉 = = 𝐹
1 𝑉𝑖𝑛 𝑅𝐼𝑁
𝑋𝐿 = 2𝜋𝐹𝐿 𝑒𝑛 𝑋𝐶 = 𝑅𝐹
2𝜋𝐹𝐶 𝑉𝑈𝐼𝑇 =𝑉𝐼𝑁 = (− )
𝑅𝐼𝑁
SERIES 𝑅
𝐴𝑉 =1+ 𝐹
𝑅𝐼𝑁
𝐼𝑇 =𝐼𝑅 =𝐼𝐶 = 𝐼𝐿 𝑉𝑈𝐼𝑇 = 𝑉𝐼𝑁 (1 +
𝑅𝐹
)
𝑅𝐼𝑁
𝑍 = √𝑅2 + (𝑋𝐿 − 𝑋𝐶 )2 𝛽𝑠𝑢𝑝𝑒𝑟 =𝛽1 × 𝛽2
𝑉𝑇 = √𝑉𝑅 2 + (𝑉𝐿− 𝑉𝐶 )2 VERSTERKERS
𝑉𝐶𝐸 =𝑉𝐶𝐶
𝑉𝐿 = 𝐼𝑋𝐿 en 𝑉𝑐 = 𝐼𝑋𝐶 en 𝑉𝑇 = 𝐼𝑍
𝑉
𝑅
𝐼𝐶𝑚𝑎𝑥 = 𝐶𝐶
𝑅𝐶
𝐶𝑂𝑆𝜃 =
𝑍
𝑉𝑅 𝐴
𝐶𝑂𝑆𝜃 = 𝐴′ =
𝑉𝑇 1+𝛽𝐴
𝑋𝐿 𝑋𝐶 𝑉 𝑉𝐶 1 𝐿
𝑄= = = 𝐿= = √ 𝑃𝑢𝑖𝑡
𝑍 𝑍 𝑉𝑆 𝑉𝑆 𝑅 𝐶
𝐾𝑟𝑎𝑔 𝑊𝑖𝑛𝑠 𝐴𝑃 = 𝑙𝑜𝑔10 ( )
𝑃𝑖𝑛
PARALLEL
𝐸
1. 𝑉𝑇 = 𝑉𝑅 =𝑉𝐿 = 𝑉𝐶 𝐴𝑉 = 20 𝑙𝑜𝑔10 𝑜𝑢𝑡 dB
𝐸𝑖𝑛
𝑽 𝑉 𝑉
2. 𝐼𝑹 = = 𝑒𝑛 𝐼𝐿 = = 𝐼𝐶 =
𝑹 𝑋𝐿 𝑋𝐶
𝐼
𝐴𝐼 = 20 𝑙𝑜𝑔10 𝑢𝑖𝑡
𝐼𝑖𝑛
3. 𝐼𝑇 = √𝐼𝑅 2 + (𝐼𝐿 − 𝐼𝐶 )2
1
𝐹0 =
𝐼𝑅 2𝜋√𝐿𝑇 𝐶
4. 𝐶𝑂𝑆𝜃 =
𝐼𝑇
1
5. 𝑄=
𝑋𝐿
=
𝑋𝐶
=
𝑉𝐿
=
1
=√
𝐿 Fr =
2𝜋√𝐿𝐶
𝑍 𝑍 𝑉𝑆 𝑅 𝐶
1
𝐹𝑂 =
2𝜋√6 𝑅𝐶
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA 15
SKAKELKRINGE
𝑉𝑈𝐼𝑇 𝑅𝑓
1. Wins A𝑉 = = −( ) omkeerversterker
𝑉𝐼𝑁 𝑅𝑖𝑛
𝑉𝑈𝐼𝑇 𝑅𝑓
2. Wins A𝑉 = =1+( ) nie-omkeerversterker
𝑉𝐼𝑁 𝑅𝑖𝑛
𝑅𝑓
3. 𝑉𝑈𝐼𝑇 = 𝑉𝐼𝑁 × (− ) omkeerversterker
𝑅𝑖𝑛
4. 𝑉𝑈𝐼𝑇 = −(𝑉1 + 𝑉2 + 𝑉3 ) sommeerversterker
1
5. 𝑓𝑟 =
2𝜋√𝐿𝐶
1
6. 𝑓=
2𝜋√6𝑅𝐶
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
16 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA (EC/SEPTEMBER 2020)
ANTWOORDBLAD 4.4.1 SEPTEMBER 2020
NAAM:
GRAAD 12:
Snellerpuls
Kapasitor laai
Uitset
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA 17
ANTWOORDBLAD 4.5.4 SEPTEMBER 2020
NAAM:
GRAAD 12:
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
18 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA (EC/SEPTEMBER 2020)
ANTWOORDBLAD 4.6.2 SEPTEMBER 2020
NAAM:
GRAAD 12:
VVERW
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 Memo

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 QP
%20Afr_hlayiso.com_--0bb1bc18-1e0e-4585-bd39-fe4fdc8e6873/v1-013a331a53c838a570ee/card.webp)
Practical assessment task
Electrical Technology PAT GR 12 2020 (Electronics) Afr
More from Grade 12 Electrical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Dig Elec ATP 2023 24
%20MEMO%20GR12%20SEPT%202025%20ENG_watermark--0a867070-2654-43cf-8e48-5037555e0c3d/v1-84a07d81399f5d7a195b/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2025 Memo
%20MG%20Afr--3b862a0c-6a87-4296-b5b6-09b072c7d1e9/v1-66d030d2505ce0cce42c/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2025 Memo (Afr)

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo
%20MG%20Afr_hlayiso.com_--d3e896ed-f4d8-4c2a-9cac-f812d2b1a6b1/v1-c626a1835b7bd66cd74a/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC June 2023 Memo (Afr)
%20Eng_hlayiso.com_--137f3b1e-bf33-4898-86e2-9638cddd796c/v1-7f4e7e802c7ad4ef5308/card.webp)
Question paper