Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2020
ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA
NASIENRIGLYN
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 13 bladsye.
Skip to contentAll 2020 papers %20Afr_hlayiso.com_--0bb1bc18-1e0e-4585-bd39-fe4fdc8e6873/v1-013a331a53c838a570ee/card.webp)





View all


%20Eng--870e3d22-85e9-42bd-890f-3ef1fd3333cf/v1-34f597b30020a0074782/card.webp)
%20Afr--98972424-ba56-4bbc-a319-fdfc1fec40f8/v1-90de7f1850adc8e5ce8c/card.webp)
%20Afr--5f2b4850-fffb-4024-8f24-d74bd8677a25/v1-8feb81a6973919da05bd/card.webp)
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 Memo
Grade 12 Electrical Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2020 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.
Electrical Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Electrical Technology
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2020
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 658.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 13
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA (EC/SEPTEMBER 2020)
INSTRUKSIES AAN NASIENERS
1. Alle vrae met veelvuldige antwoorde veronderstel dat enige relevante,
aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.
2. Berekeninge:
2.1 Alle berekeninge moet formules toon.
2.2 Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.
2.3 Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te
word.
2.4 Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat
die korrekte antwoord verkry is.
2.5 Wanneer ʼn verkeerde antwoord in ʼn daaropvolgende berekening
gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou
word. Indien die verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas
word, moet die nasiener die antwoord weer uitwerk met die
verkeerde waardes. Indien die kandidaat die aanvanklike verkeerde
antwoord daaropvolgende korrek toegepas het, moet die kandidaat
volpunte vir die daaropvolgende korrekte berekeninge kry.
2.6 Nasieners moet in aanmerking neem dat kandidate se antwoorde
effens van die nasienriglyne kan verskil, afhangend van waar en hoe
daar in die berekening afgerond is.
3. Hierdie nasienriglyne is slegs ʼn gids met modelantwoorde.
4. Alternatiewe vertolkings moet oorweeg word en op meriete nagesien word.
Hierdie beginsel moet konsekwent tydens die nasiensessie by ALLE
nasiensentrums toegepas word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA 3
VRAAG 1: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID
1.1 Ongeluk beteken ʼn insident wat voortspruit uit en in die loop van die
werknemer se werk en wat tot ʼn persoonlike besering, siekte of die dood
van die werknemer lei. (2)
1.2 Sorg vir die gesondheid en veiligheid van hom- en haarself en ander
persone wat deur sy of haar optrede geraak kan word.
Werk saam met die werkgewer of persone om die pligte wat deur die
vereistes en prosedures verleen word, moontlik te maak.
Voer enige wettige bevel uit wat aan hom gegee is, en hou die
gesondheids- en veiligheidsreëls en prosedures neergelê deur sy
werkgewer of deur iemand wat daar gemagtig is deur sy werkgewer,
in die belang van gesondheid of veiligheid
As daar ʼn onveilige of ongesonde situasie onder sy / haar aandag
kom, moet u dit so gou doenlik aan sy / haar werkgewer rapporteer,
of ʼn gesonde en veiligheidsverteenwoordiger wat dit by die
werkgewer moet aanmeld. (2)
1.3 Spelery
Hardloop in die werkswinkel.
Dinge gooi
Sakke, stoele of materiaal in die loopgang agter laat.
Mors ʼn vloeistof of olie sonder om skoon te maak.
Enige relevante antwoord (2)
1.4 Derdegraadse brandwond: waar alle lae van die vel verbrand is, wat
permanente velbeskadiging veroorsaak wat vet, spiere en selfs been
beïnvloed. (2)
1.5 Om die doeltreffendheid van gesondheids- en veiligheidsmaatreëls te
hersien.
Om gevare en moontlike groot voorvalle op die werkplek te
identifiseer. (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA (EC/SEPTEMBER 2020)
VRAAG 2: RLC-KRINGE
2.1 2.1.1 Die stroom en die spanning is buite fase met mekaar en die
stroom lei die spanning met 90°. (2)
2.1.2 Die stroom en die spanning is nie in fase met mekaar nie en die
stroom is agter die spanning met 90°. (2)
2.1.3 Die stroom en die spanning is in fase en hul fasehoek is zero. (2)
2.2 2.2.1 𝑋𝐿 = 2𝜋𝐹𝐿
= 2𝜋 × 60 × 44 × 10−3
= 16,587 Ω (3)
2.2.2 1
𝑋𝑐 =
2𝜋𝐹𝐶
1
𝑋𝑐 =
2𝜋×60×120
𝑋𝑐 = 22,105 Ω (3)
2.2.3 𝑍 = √𝑅2 + (𝑋𝐿 − 𝑋𝑐)2
= √252 + (22,105 − 16,58)2
𝑍 = 25,6 Ω (3)
2.2.4 𝑉𝑇
𝐼𝑇 =
𝑍𝑇
120
=
25.6
= 4,69 𝐴 (3)
2.3 Die kapasitiewe reaktansie sal afneem omdat die kapasitiewe reaktansie
omgekeerd eweredig aan die frekwensie is. (3)
2.4 2.4.1 𝐼𝑇 = √𝐼𝑅2 + (𝐼𝐿 − 𝐼𝐶)2
= √62 + (5 − 4)2
= 6,08 𝐴 (3)
2.4.2 𝐼𝑅
𝐶𝑂𝑆𝜃 =
𝐼𝑧
6
𝜃 = 𝐶𝑜𝑠 −1
6,08
= 9,305° (3)
2.4.3 𝑉𝑇
𝑋𝐿 =
𝐼𝐿
240
𝑋𝐿 =
5
𝑋𝐿 = 48 Ω (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA 5
2.4.4 𝑉𝑇
𝑋𝑐 =
𝐼𝐶
240
𝑋𝐶 =
4
= 60 Ω (3)
2.5 2.5.1 1
𝐹𝑅 =
2𝜋√𝐿𝐶
1
𝐹𝑅 =
2𝜋√0,2×0,05−6
𝐹𝑅 = 1591,5 𝐻𝑧 (3)
2.5.2 𝑋𝐿 = 2𝜋𝐹𝐿
𝑋𝐿 = 2𝜋 × 1 591,5 × 0,2
𝑋𝐿 = 1999,938 Ω
𝑋𝐿
𝑄=
𝑅
1999,938
𝑄=
10
𝑄 = 200 (4)
2.5.3 𝐹𝑟
𝐵𝑊 =
𝑄
1 591,5
𝐵𝑊 =
200
= 7,958 Hz (3)
2.6 2.6.1 𝐹𝑟
𝑄=
𝐵𝑊
95 × 106
𝑄=
200 × 103
Q = 475 Hz (3)
2.6.2 1
𝑋𝑐 =
2𝜋𝐹𝐶
1
𝑋𝑐 =
2𝜋×95×106 ×2,5×106
𝑋𝑐 = 22,105 Ω (2)
2.6.3 𝑋𝐿
𝑅=
𝑄
670
𝑅=
475
= 1,4466 Ω (2)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA (EC/SEPTEMBER 2020)
VRAAG 3: HALFGELEIERTOESTELLE
3.1 Die veldeffekstransistor (VET) is ʼn toestel wat staatmaak op die
ontwikkeling van ʼn elektriese veld wat binne die toestel bestaan om die
vloei van stroom te beheer. (2)
3.2 Die grootste voordeel van ʼn VET bo ʼn BVT is dat dit ʼn veel laer kragverlies
het en meer effektief is.
VET’s het ook baie hoë insetweerstande en trek dus baie min stroom
vanaf die vorige stadium. (4)
D
3.3 √
√
A
C √
(3)
3.4 EVT as ʼn skakelaar
EVT as ʼn saagtanggenerator (2)
3.5 Baie lae uitsetimpedansie.
Baie breë bandwydte.
Oneindige oopluswins
Uiters hoë insetimpedansie (3)
3.6 ʼn Sein na slegs die nie-omkeerterminaal sal by die uitsetterminaal
verskyn in dieselfde as wat dit in die Op-versterker ingesit is.
ʼn Sein na slegs die omkeerterminaal sal by die uitsetterminaal verskyn in
ʼn omgekeerde rigting as wat dit in die Op-versterker ingesit is. (2)
3.7 C
√
√
B
√
√
E
(4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA 7
3.8 Wanneer negatiewe terugvoer gebruik word, word die algehele
spanningswins van ʼn op-versterker verminder en beheer, sodat die Op-
versterker in staat is om soos ʼn gewone lineêre versterker op te tree (soos
ʼn transistorversterker). Negatiewe terugvoer beheer die kring se inset en
uitset-impedansie, asook die frekwensiereeks (die bandwydte). (3)
3.9 𝑅𝐹
𝐴𝑣 = 1 +
𝑅𝑖𝑛
120×108
=1+
12×108
= 11 (3)
3.10 3.10.1 𝐹𝑅
𝑉𝑤𝑖𝑛𝑠 = 𝑉𝑖𝑛 × −
𝐹𝑖𝑛
200 × 1 000
= 0,02 × −
200
= −20 𝑉 (3)
3.10.2 𝑅𝑓
𝐴𝑣 = −
𝑅𝑖𝑛
200 000
𝐴𝑣 = −
2 000
𝐴𝑣 = −100 (3)
3.11 ʼn Vergelyker vergelyk die spanning by die insette terminale.
Afhangende van die verskil tussen hulle, gaan die uitset ‘hoog’ of ‘laag’. (2)
3.12 Astabiele modus
Monostabiele modus
Bistabiele modus (3)
3.13 Die drie identiese 5 kΩ serie gekoppelde weerstande verdeel die
toevoerspanning met ʼn spanningdeler in 2/3 en 1/3 van die
toevoerspanning aan die res van die interne stroombaan te voorsien. (3)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA (EC/SEPTEMBER 2020)
VRAAG 4: SKAKELKRINGE
4.1 ʼn Astabiele multivibrator genereer ʼn ononderbroke reeks pulse sonder
die behoefte aan ʼn snellerpuls. (2)
4.2
Rf
+ 15 V
VVUIT
OUT
R1
C1 - 15 V
R2
0V (5)
4.3 4.3.1 Weerstande R1 en R2 is optrekweerstande.
Weerstande R1 en R2 hou albei snellerpen 2 en terugstelpen 4
hoog. (2)
4.3.2 Die trekknop 2 word laag getrek en veroorsaak dat die GS (IC)-
uitset ‘wip’ en hoog styg as die LUD (LED) aangeskakel word
wanneer die skakelaar S1 ingedruk word. (3)
4.3.3 Drempelpen 6 word doelbewus by O V gehou, wat veroorsaak
dat die GS herstel, wat die uitset hoog hou wanneer S1 ingedruk
word. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA 9
4.4 4.4.1
Snellerpuls
Kapasitor laai
Uitset
(4)
4.4.2 Snellerpuls B lyk soos ʼn reeks ‘aan’ en ‘af’ pulse. Dit staan as
skakelaarwip bekend. (2)
4.4.3 Die tydsduur van die snellerpuls B sal nie die toestand van die
kring beïnvloed nie en om die rede sal die ladingstempo van
die kapasitor nie beïnvloed word nie. (3)
4.5 4.5.1 Die uitsetsein is ʼn omkerende Schmitt-sneller omdat die
uittree-sein omgekeer word met verwysing na die insetsein.
OF
Die uittreesein is by –Vee as dit deur die boonste snel-
spanning geaktiveer word en swaai na + Vee as dit deur die
onderste snellerspanning geaktiveer word. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA (EC/SEPTEMBER 2020)
4.5.2
VUIT
(7)
4.5.3 Termokoppel
Piezo-sensor
Mikrofoon (2)
4.5.4
Boonste
snellervlak
Onderste
snellervlak
Uitset
(4)
4.6 4.6.1 Omkeer- versterker (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA 11
4.6.2
(4)
4.6.3 Verander die verbinding van weerstand R1 van die positiewe
toevoer na die negatiewe toevoer. (2)
4.7 4.7.1 Die versterking van die versterker word bepaal deur die
verhouding tussen die terugvoerweerstand en die
insetweerstand van elke tak. (3)
4.7.2 RF RF RF
VUIT = -[V1 + V2 + V3 ]
R1 R2 R3
100 ×103 100 ×103 100 ×103
= -[0,3 × 3 + 0,5 × 3 + 0,4 × ]
20 ×10 20 ×10 20 × 103
= -6 V (3)
4.7.3 Die versterker is nie versadig nie omdat die uitsetspanning
kleiner as die toevoerspanning is. (2)
4.7.4 VUIT = VIN ˣ Wins
VUIT
Wins Av =
VIN
VUIT
=
(V1 + V2 + V3 )
-6
=
(0,3 + 0,5 + 0,4)
= -5 (3)
4.7.6 As R2 na 10 kΩ verander word, sal die toename vir V2 toeneem
en sodoende die totale uitsetspanning laat toeneem. (1)
[60]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA (EC/SEPTEMBER 2020)
VRAAG 5: VERSTERKERS
5.1 5.1.1 𝑉𝐶𝐸 = 𝑉𝑐𝑐
𝑉𝐶𝐸 = 12 𝑉 (2)
5.1.2 𝑉𝑐𝑐
𝐼𝑐 =
𝑅𝑐
12
𝐼𝑐 =
1 000
𝐼𝑐 = 12 𝑚𝐴 (3)
5.2 Elke halfkring is in staat om die insetsein tot dubbel die vorige grootste
waarde te verserk.
Die kring veroorsaak weinig, indien enige, vervorming.
Die kring is amper net so effektief as ʼn suiwer Klas B voorspanning. (2)
5.3 5.3.1
Vin
Vs
Vout
Av
β
(5)
5.3.2 Die verbetering van die versterker se stabiliteit.
Verbreding die bandwydte van die versterker.
Vermeerdering van die versterker se inset en uitset impedansies
Die vermindering of onderdrukking van die geruis wat binne die
versterker geproduseer word. (3)
𝐴
5.3.3 𝐴′ =
1+𝛽𝐴
100
=
1 + 0,09 × 100
= 10 (3)
5.4 Uitstekende impedansie-aanpassing kan bereik word.
Totale GS-isolasie tussen stadia. (2)
5.5 RF-versterkers word gebruik om ʼn enkele hoë frekwensie te versterk en
om die ander te onderdruk. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA 13
5.6 Dit lewer ʼn baie groter uitsetsein as ʼn enkel Klas A voorgespande
transistor versterker.
Omdat dit Klas B voorspanning gebruik, is die rendement tussen 70% en
75%. (2)
5.7 5.7.1 1
𝐹𝑅 = (2)
2𝜋√6 𝑅𝐶
5.7.2 +Vcc
RB Rc
Uitset
C1
C3
C2
R3 Re
R1 R2 Ce
0v
(6)
5.7.3 Goedkoop, ekonomies en kompak omdat dit net weerstande en
kapasitors gebruik.
Lewer ʼn konstante wins oor ʼn breë frekwensie bandwydte. (2)
5.7.4 Positiewe terugvoer vind plaas wanneer ʼn gedeelte van die
uitsetsein in fase met die invoer teruggevoer word. (3)
5.7.5 Die lae frekwensie afsny-end
Die middelfrekwensie afsny-end
Die hoë frekwensie afsny-end (3)
[40]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject
%20Afr_hlayiso.com_--0bb1bc18-1e0e-4585-bd39-fe4fdc8e6873/v1-013a331a53c838a570ee/card.webp)
Practical assessment task
Electrical Technology PAT GR 12 2020 (Electronics) Afr

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 QP
More from Grade 12 Electrical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Dig Elec ATP 2023 24

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP
%20Eng--870e3d22-85e9-42bd-890f-3ef1fd3333cf/v1-34f597b30020a0074782/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Eng)
%20Afr--98972424-ba56-4bbc-a319-fdfc1fec40f8/v1-90de7f1850adc8e5ce8c/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Afr)
%20Afr--5f2b4850-fffb-4024-8f24-d74bd8677a25/v1-8feb81a6973919da05bd/card.webp)
Question paper