Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2020
ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITAAL
NASIENRIGLYN
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 13 bladsye.
Skip to contentAll 2020 papers %20Afr_hlayiso.com_--0bb1bc18-1e0e-4585-bd39-fe4fdc8e6873/v1-013a331a53c838a570ee/card.webp)





View all


%20Eng--870e3d22-85e9-42bd-890f-3ef1fd3333cf/v1-34f597b30020a0074782/card.webp)
%20Afr--98972424-ba56-4bbc-a319-fdfc1fec40f8/v1-90de7f1850adc8e5ce8c/card.webp)
%20Afr--5f2b4850-fffb-4024-8f24-d74bd8677a25/v1-8feb81a6973919da05bd/card.webp)
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 Memo
Grade 12 Electrical Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2020 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.
Electrical Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Electrical Technology
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2020
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 607.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 13
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITAAL (EC/SEPTEMBER 2020)
INSTRUKSIES AAN NASIENERS
1. Alle vrae met veelvuldige antwoorde veronderstel dat enige relevante,
aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.
2. Berekeninge:
2.1 Alle berekeninge moet formules toon.
2.2 Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.
2.3 Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te
word.
2.4 Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat
die korrekte antwoord verkry is.
2.5 Wanneer ʼn verkeerde antwoord in ʼn daaropvolgende berekening
gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou word.
Indien die verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas word,
moet die nasiener die antwoord weer uitwerk met die verkeerde
waardes. Indien die kandidaat die aanvanklike verkeerde antwoord
daaropvolgende korrek toegepas het, moet die kandidaat volpunte vir
die daaropvolgende korrekte berekeninge kry.
2.6 Nasieners moet in aanmerking neem dat kandidate se antwoorde
effens van die nasienriglyne kan verskil, afhangend van waar en hoe
daar in die berekening afgerond is.
3. Hierdie nasienriglyn is slegs ʼn gids met modelantwoorde.
4. Alternatiewe vertolkings moet oorweeg word en op meriete nagesien word.
Hierdie beginsel moet konsekwent tydens die nasiensessie by ALLE
nasiensentrums toegepas word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITAAL 3
VRAAG 1: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID
1.1 Ongeluk beteken ʼn insident wat voortspruit uit en in die loop van die
werknemer se werk en wat lei tot ʼn persoonlike besering, siekte of die
dood van die werknemer. (2)
1.2 Sorg vir die gesondheid en veiligheid van hom-/haarself en ander
persone wat deur sy of haar optrede geraak kan word.
Werk saam met die werkgewer of persone om die pligte wat deur die
vereistes en prosedures verleen word, moontlik te maak.
Voer enige wettige bevel uit wat aan hom gegee is, en hou die
gesondheids- en veiligheidsreëls en prosedures neergelê deur sy
werkgewer of deur iemand wat daar gemagtig is deur sy werkgewer, in
die belang van gesondheid of veiligheid
As daar ʼn onveilige of ongesonde situasie onder sy / haar aandag kom,
moet jy dit so gou doenlik aan sy / haar werkgewer rapporteer, of ʼn
gesondheids- en veiligheidsverteenwoordiger wat dit by die werkgewer
moet aanmeld. (Enige 2) (2)
1.3 Spelery
Hardloop in die werkswinkel.
Dinge gooi
Sakke, stoele of materiaal in die wandelgang agter laat.
Mors ʼn vloeistof of olie sonder om skoon te maak.
Enige relevante antwoord (2)
1.4 Derdegraadse brandwond: waar alle lae van die vel verbrand is, wat
permanente velbeskadiging veroorsaak wat vet, spiere en selfs been
beïnvloed. (2)
1.5 Om die doeltreffendheid van gesondheids- en veiligheidsmaatreëls te
hersien.
Om gevare en moontlike groot voorvalle op die werkplek te
identifiseer. (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITAAL (EC/SEPTEMBER 2020)
VRAAG 2: SKAKELKRINGE
2.1 ʼn Astabiele multivibrator genereer ʼn ononderbroke reeks pulse sonder die
behoefte aan ʼn snellerpuls. (2)
2.2
Rf
+ 15 V
VVUIT
OUT
R1
C1 - 15 V
R2
0V (5)
2.3.1 Weerstande R1 en R2 is optrekweerstande.
Weerstande R1 en R2 hou albei snellerpen 2 en terugstelpen 4
hoog. (2)
2.3.2 Die trekknop 2 word laag getrek en veroorsaak dat die GS (IC)-
uitset ‘wip’ en hoog styg as die LED aangeskakel word wanneer
die skakelaar S1 ingedruk word. (3)
2.3.3 Drempelpen 6 word doelbewus by O V gehou, wat veroorsaak
dat die GS herstel, wat die uitset hoog hou wanneer S1 ingedruk
word. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITAAL 5
2.4 2.4.1
Snellerpuls
Kapasitor laai
Uitset
(4)
2.4.2 Snellerpuls B lyk soos ʼn reeks ‘aan’ en ‘af’ pulse. Dit staan as
skakelaarwip bekend. (2)
2.4.3 Die tydsduur van die snellerpuls B sal nie die toestand van die
kring beïnvloed nie en om die rede sal die ladingstempo van
die kapasitor nie beïnvloed word nie. (3)
2.5 2.5.1 Die uitsetsein is ʼn omkerende Schmitt-sneller omdat die
uittree-sein omgekeer word met verwysing na die insetsein.
OF
Die uittreesein is by –Vee as dit deur die boonste
snelspanning geaktiveer word en swaai na + Vee as dit deur
die onderste snellerspanning geaktiveer word. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITAAL (EC/SEPTEMBER 2020)
2.5.2
VUIT
(7)
2.5.3 Termokoppel
Piezo-sensor
Mikrofoon (2)
2.5.4
Boonste
snellervlak
Onderste
snellervlak
Uitset
(4)
2.6 2.6.1 Omkeer- versterker (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITAAL 7
2.6.2
VVERW
(4)
2.6.3 Verander die verbinding van weerstand R1 van die positiewe
toevoer na die negatiewe toevoer. (2)
2.7 2.7.1 Die versterking van die versterker word bepaal deur die
verhouding tussen die terugvoerweerstand en die
insetweerstand van elke tak. (3)
2.7.2 RF RF RF
VUIT = -[V1 + V2 + V3 ]
R1 R2 R3
100 ×103 100 ×103 100 ×103
= -[0,3 × 3 + 0,5 × 3 + 0,4 × ]
20 ×10 20 ×10 20 × 103
= -6 V (3)
2.7.3 Die versterker is nie versadig nie omdat die uitsetspanning
kleiner as die toevoerspanning is. (2)
2.7.4 VUIT = VIN ˣ Wins
VUIT
Wins Av =
VIN
VOUT
=
(V1 + V2 + V3 )
-6
=
(0,3 + 0,5 + 0,4)
= -5 (3)
2.7.6 As R2 na 10 kΩ verander word, sal die toename vir V2 toeneem
en sodoende die totale uitsetspanning laat toeneem. (1)
[60]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITAAL (EC/SEPTEMBER 2020)
VRAAG 3: HALFGELEIER TOESTELLE
3.1 3.1.1 Pen 1 is links van die kerf. OF
Die punt dui pen 1 aan. (1)
3.1.2 Dit versterker is meer gestabiliseer.
Die vervorming van die uitsetsein word verminder.
Die bandwydte neem toe. (2)
3.2 3.2.1 R
VUIT = VIN ˣ [ F ]
RIN
100 ×103
= 2 x [- ]
12 ×103
= -16,67 V (3)
3.3 Direk-in-lyn Verpakking (1)
3.4 Astabiele modus
Bistabiele modus
Monostabiele modus (3)
3.5 Sneller pen 2 is ʼn aktiewe laagsneller.
As die spanning hoër is as 10 V op die drempelpen 6, sal die uitset na
laag herstel word. (2)
3.6 Hierdie pen stel die spanningsvlak wanneer die 555 GS geaktiveer
word. Dit word gebruik om die spanning oor die tydmeetkapasitor te
handhaaf wat met behulp van pen 7 ontlaai word. (3)
3.7 ʼn Wipkring is ʼn geheue-sel wat die laaste inligting stoor wat ontvang
word, totdat nuwe inligting ontvang is. (2)
3.8 Monolitiese kan gedefinieer word as ʼn groot stroombaan gebou op ʼn
enkele silikoonskyfie. (2)
3.9 As ʼn Op-versterker aan ʼn stroombaan gekoppel is, sonder enige
terugvoer, word die uitset weer met die insette verbind. (2)
3.10 +5 V/-5 V tot +15 V/-15 V (2)
3.11 3.11.1 Dit waarneem die differensiële uitset vanaf die eerste
stadium en versterk die verskil. (2)
3.11.2 ʼn Baie lae uitsetimpedansie
ʼn Hoë stroomwins (2)
3.11.3 Hierdie stadium het ʼn enkele uitsetterminaal met
verwysingsterminal as die 0V-toevoerspoor beskou word.
Die uitsetspanning kan tot + Vcc-spoor en af tot by die –Vcc-
terminaal beweeg. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITAAL 9
3.12 3.12.1 Nie-omkeer inset (1)
3.12.2 Direk-in-lyn verpakking (1)
3.13
+V
90°
0v
270°
-V
(2)
3.14 In die monostabiele modus bly die 555 GS in een stabiele toestand
As ʼn eksterne trekkerpuls geaktiveer word, verander die stroombaan
sy toestand na stel.
Dit sal vir ʼn vasgestelde tyd in hierdie toestand bly, waarna dit weer
na sy stabiele toestand sal terugkeer.
Die tydkonstante T = 5RC bepaal hoe lank dit in die ingestelde
toestand sal wees voordat dit na die oorspronklike toestand
terugkeer. (4)
3.15 Twee vergelykers
Een RS-wipkring (2)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITAAL (EC/SEPTEMBER 2020)
VRAAG 4: DIGITALE EN SEKWENSIËLE TOESTELLE
4.1 ʼn Vloeibare kristal-vertoner (VKV) beheer die deurlating van lig deur die
polariteit van die polariteitsroosters te beheer.
Deur twee roosters op 90° te polariseer,
word die lig in beide die vertikale en horisontale vlakke geblokkeer. (3)
4.2
V+
Q1
LAS
LOAD Q1
GND1 D1 GND
SINKING
ABSORBERING VOEDING
SOURCING
UITSET UITSET
OUTPUT OUTPUT (4)
4.3 INSETTE UITSETTE
0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 A3 A2 A1 A0
1 1 1 1 1 1 1 1 1 1 0 0 0 0
1 0 1 1 1 1 1 1 1 1 0 0 0 1
1 1 0 1 1 1 1 1 1 1 0 0 1 0
1 1 1 0 1 1 1 1 1 1 0 0 1 1
1 1 1 1 0 1 1 1 1 1 0 1 0 0
1 1 1 1 1 0 1 1 1 1 0 1 0 1
1 1 1 1 1 1 0 1 1 1 0 1 1 0
1 1 1 1 1 1 1 0 1 1 0 1 1 1
1 1 1 1 1 1 1 1 0 1 1 0 0 0
1 1 1 1 1 1 1 1 1 0 1 0 0 1 (10)
4.4 4.4.1 Klok (1)
4.4.2 Die drywerstransistors word gebruik om LUD in die skerm apart in
te voer om te verseker dat alle stawe na dieselfde vlak verlig
is. (3)
4.4.3 INSETTE UITSETTE
A B C D a b c d e f g
0 1 0 1 1 1 1 0 0 1 1 (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITAAL 11
4.5 4.5.1
A
Σ (SUM)
SOM
B
Co
Carry out
oordra
(4)
4.5.2 INSETTE UITSETTE
A B Σ CO
0 0 0 0
0 1 1 0
1 0 1 0
1 1 0 1 (4)
4.6 4.6.1
J
Q
Klk
Clk AND
EN OR
OF
gates Gates
Hekke korrek
correct Hekke korrek
correct
_
K Q
JK WIPKRING logikakring
J-K Flip-Flop logic circuit
(7)
4.7 Asinchroniese teller: Benodig nie ʼn eksterne klokpuls om te werk nie.
Sinchroniese teller: Benodig ʼn eksterne klokpuls om te werk. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITAAL (EC/SEPTEMBER 2020)
4.8
HOOG
KLK
(9)
[55]
VRAAG 5: MIKROBEHEERDERS
5.1 Word in alledaaglikse toestelle gebruik
Word in kommersiële toestelle gebruik
Word in industriële beheertoestelle gebruik (2)
5.2 Produksie gebaseer op mikrobeheerders sal kleiner, goedkoper en
meer betroubaar wees. (2)
5.3 5.3.1 Die huidige instruksieregister verdeel die instruksie in twee dele.
Een deel word deur die beheereenheid gedekodeer, gereed vir
uitvoering,
die ander deel is die adres van die gestoorde data wat nodig is
om die instruksie uit te voer. (2)
5.3.2 Dit bespeur ʼn analoogsein en skakel dit om na ʼn digitale
sein. (2)
5.4 5.4.1 Registers is ʼn baie vinnige ‘werksgeheue’ van die SVE. (2)
5.4.2 ʼn Register stoor ʼn enkele lyn van instruksie data, ʼn
bergingsadres of enige ander soort data. (2)
5.4.3 Spesiale diensregisters
Algemene diensregisters (2)
5.4.4 Dit bevat ʼn kopie van die huidige instruksie wat uitgevoer
word. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITAAL 13
5.5
(6)
5.6 5.6.1 ʼn Stel reëls en regulasies (1)
5.6.2 Die elektriese of meganiese metode om inligting tussen
toestelle deur te gee. (2)
5.7 Dit word tydens vervaardiging geïnstalleer en kan nie uitgewis of
geprogrammeer word nie.
Dit bevat die inligting wat permanent benodig word, met die programme,
bedryfstelsels en data wat benodig word wanneer die stelsel geaktiveer
word.
ROM is nie vlugtig nie, aangesien die geheue nie verlore gaan as die
krag afgeskakel word nie. (3)
5.8 5.8.1 Simpleks
Dupleks
Half dupleks
Vol dupleks (2)
5.8.2 Parallel kommunikasie is baie vinniger. (1)
5.8.3 Benodig ʼn klokpuls vir beide sender en ontvanger.
Werk op ʼn meester- / slaafkonfigurasie, wat beteken die
sender het beheer oor die werking en die ontvanger is die
slaaf. (3)
[35]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject
%20Afr_hlayiso.com_--0bb1bc18-1e0e-4585-bd39-fe4fdc8e6873/v1-013a331a53c838a570ee/card.webp)
Practical assessment task
Electrical Technology PAT GR 12 2020 (Electronics) Afr

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 QP
More from Grade 12 Electrical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Dig Elec ATP 2023 24

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP
%20Eng--870e3d22-85e9-42bd-890f-3ef1fd3333cf/v1-34f597b30020a0074782/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Eng)
%20Afr--98972424-ba56-4bbc-a319-fdfc1fec40f8/v1-90de7f1850adc8e5ce8c/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Afr)
%20Afr--5f2b4850-fffb-4024-8f24-d74bd8677a25/v1-8feb81a6973919da05bd/card.webp)
Question paper