Skip to content

Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2024 QP (Afr)

Question paperEngineering Graphics and DesignGrade 1220246 pages

Grade 12 Engineering Graphics and Design Paper 2 question paper from the November 2024 NSC (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
O* Vertroulik basic education Department: )) Basic Education REPUBLIC OF SOUTH AFRICA NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 Kopiereg voorbehou | | | Stafieskode-plakker | | | | MOENIE DIE VRAESTEL IN DIE HELFTE VOU NIE. INSTRUKSIES EN INLIGTING Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae. Beantwoord AL die vrae. ALLE tekene is in derdehoekse ortografiese projeksie, tensy anders aangedui. ALLE tekene moet met potlood en instrumente voorberei word, tensy anders aangedui. ALLE antwoorde moet akkuraat en netjies geteken word. AL die vrae moet, soos voorgeskryf, op die VRAESTEL beantwoord word. AL die bladsye moet weer in nommervolgorde in SLEGS die BOONSTE LINKERKANTSTE HOEK vasgekram word, ongeag of die vraag beantwoord is, of nie. Tydsbestuur is noodsaaklik om al die vrae te voltooi. Drukskryf jou eksamennommer in die blokkie op elke bladsy voorsien. 0. Enige besonderhede of afmetings wat nie gegee is nie, moet in goeie verhouding veronderstel word. RENS NO see SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK VRAAG PUNT BEHAAL | 3] TEKEN | GEMODEREER | 3] TEKEN HERNASIEN 3 | TEKEN 1 2 3 4 TOTAAL 2|0|0 2|0/0 2|0/0 FINALE VERWERKTE PUNT NAGESIEN DEUR. 10 VOLTOO! DIE VOLGENDE: SENTRUMNOMMER SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER EKSAMENNOMMER Biaai om asseblief
Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2 NSS Vertroulik DBE/November 2024 Pp ANTWOORD 18 VRAAG 1: ANALITIES (MEGANIES) LJ Twee aansigte van die saamgestelde onderdele van 'n penskroefsamestelling, gedetailleerde aansigte van die dah _ verskillende onderdele, geteken volgens 'n ander skaal, 'n titelblok en 'n tabel met vrae. Die tekeninge is nie volgens 1o=-]=9} die aangeduide skale voorgestel nie T P O16 B10 Instruksies: os I Voltooi die tabel hieronder deur die vrae, wat na die bygaande tekeninge, titelblok en meganiese inhoud verwys, . =a) mas) netjies te beantwoord. [30] a | J Ju VRAE ANTWOORDE 1 | Water eenheid van meting word op die tekening gebruik? 1 2. | Op watter datum is die tekening voorberei? 1 3 | Wat is die titel van die tekening? 1 4 | Wat is die telefoonnommer van die tekenmaatskappy? 1 5 | As AANSIG 1 die vooraansig is, wat sal AANSIG 2 genoem word? 1 6 | Watter material word vir die handvatsel benodig? 1 7 | Walter skaal is vir die individuele onderdele aangedui? 1 8 |Hoevee! 22-penne is daar in ‘n enkele penskroefsamestelling? 1 | | il 9 | Hoeveel penskroewe moet vervaardig word? 4 a z SNIT a-a D) (E 10 | Noem die tipe snit wat by A getoon word 1 AANSIG 1 AANSIG 2 = 8 Hid 8] | 41 | Noem die tipe snit wat by B getoon word. 1 PENSKROEFSAMESTELLING The; SNITRR & LH P yes : SKAAL 1:1 R + " 42 | Watter tipe snit sal deur snyviak P-P geproduseer word? 1 Lion SNITS-S @ tJ 1g | Hoevee! opperviakke van die penskroefsamestelling moet 1 a s Is gemasjineer word? + . 44 |Noem die onderdeet waarop die diepte van die tapgat vir die 1 VERSTELBARE KEEL [3] klampskroef (onderdeel 6) gemeet kan word. i LYS VAN ONDERDELE 15 | Bepaal die volledige afmetings by: C: D 2 “| T NR ONDERDEEL HOEVEELHEID MATERIAAL 16 | Bepaal die volledige hoek by E. 1 o | Thi 1 [HANDVATSEL 1 HOUT 47 | Met verwysing na die toleransie, bepaal die maksimum en die MAKSIMUM: 1 “jhe i al | 2 | KAKE 2 SILWERSTAAL minimum afmeting by F MINIMUM: 1 f Vioiw | [Z| Th 3_ | VERSTELBARE KEEL 1 GeELKOPER | |. |In die spasie voorsien bo die aansigie van die verstelbare keél (ANTWOORD 18), gebruik A po! 2 | Ms 7a LAMPARM 2 STAAL tekeninstrumente om die senterpunt van die boog te bepaal. Toon ALLE konstruksies. KLAMPARM [4] KLAMPSTEUN [5] KLAMPSKROEF [6] | Taawpsreun , STAAL 4g | In die spasie hieronder (ANTWOORD 19), teken, in netjiese vryhand, 'n masjineringsimbool, met A byskrifte vir die inligting en prosesse in die tabel, vir die gegewe opperviak. =| 14 6 | KLAMPSKROEF 1 STAAL ima I | 90 | In die spasie hieronder (ANTWOORD 20), teken, in nejjiese vryhand, die SANS 10111 : = > = + + 7 | PEN (22,5) 2 STAAL konvensionele voorstelling van 'n koeéllaer (‘bearing’). PEN 2,5 [7] PEN @2 [8] PEN 22 [9] 8 | PEN (22) 1 STAAL TOTAAL | 30 9 | PEN (@2) 4 STAAL ANTWOORD 19 ANTWOORD 20 LEERNAAM: CJ-10810 HOEVEELHEID: 80 PENSKROEWE | aie ONGESPESIFISEERDE | +9) caangyp: 1025 TEKENING Nr, 025 skal | 4:8 RADIUSSE IS 3 mm 03 INLIGTING EN PROSESSE KLIENT SE NAAM: CAROLUS JUWELIERS, pRogRaMe AUTOCAD 2023. | ALLE rN NGS ISIN @ <4 PRODUKSIEMETODE SLYPING VILJOENSTRAAT, CULLINAN a GROFHEIDSGRAAD 05 XANDER TEKENAARS BK GETEKEN DEUR: CHRIS P | DATUM: 21-05-2024 XANDER TEKENAARS BK sw kamerwatnkon.co 28 SETECEN DEUTSCHE? _ DATUM BLO 2TE| [rune VAN ARWERKING LOODREG SGHEES ae 6940 Es ¥ UM; 25-05-20 MASJINERINGSTOELATING 0,2 OPPERVLAK PENSKROEF GOEDGEKEUR DEUR: JOHN | DATUM: 27-05-2024 aoa ENGI En [2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2 NSS Vertroulik DBE/November 2024 VRAAG 2: LOKUSSE LET WEL: Beantwoord VRAAG 2.1 en 2.2 ... 2.1: MEGANISME Gegee: * 'n Skematiese tekening van 'n meganisme wat bestaan uit kruk OA, verbindingstaaf AB en tuimelaar CD © Die posisie van senterpunt O op die tekenvel Spesifikasies: * Die posisies van senterpunt O en punt C van tuimelaar CD is vas. © Verbindingstaaf AB is met 'n pen aan kruk OA by A verbind. © Tuimelaar CD is met 'n pen aan AB by D verbind. Beweging: Soos kruk OA vir een volledige omwenteling roteer, ossilleer tuimelaar CD om punt C. Instruksies: © Gebruik senterpunt © en teken, volgens skaal 1 : 1, die gegewe skematiese tekening van die meganisme en benoem AL die gegewe punte. * Bepaal die lokus wat by punt B vir EEN volle omwenteling van kruk OA gegenereer word. © Toon ALLE konstruksies [19] 2.2: NOK Gegee: Die onderste linkerkantste hoek van die verplasingsgrafiek, gemerk P, op die tekenvel. Beweging: 'n Nok begin by die maksimum verplasing van 64 mm en verleen die volgende beweging © Daar is 'n rusperiode vir die eerste 30° * Dit daal tot die minimum verplasing oor die volgende 90° met eenvormige versnelling en vertraging. * Dit styg 36 mm oor die volgende 45° met eenvormige beweging * Daar is 'n rusperiode vir die volgende 30°. * Dit daal dan 22 mm oor die volgende 30° met eenvormige beweging. © Daar is 'n rusperiode vir die volgende 45° © Dit keer terug na sy oorspronklike posisie oor die laaste 90° met eenvoudige harmoniese beweging Instruksies: * Gebruik hoek P as die 0°-posisie en teken, volgens 'n rotasieskaal van 120 mm = 360° en 'n verplasingskaal van 1: 1, die verplasingsgrafiek vir die gegewe beweging. * Benoem die verplasingsgrafiek en sluit die rotasieskaal in. Toon ALLE konstruksies 183] pL fa ASSESSERINGSKRITERIA 2.2 41 |GRAFIEKKONSTRUKSIE | 6 ASSESSERINGKRITERIA 2.1 2. |PUNTE + KURWE re 4 |GEGEE 63 3. |BYSKRIFTE ‘l 2 |KONSTRUKSIE 5 PENALISERING (-) 3 |LOKUS VAN B 8 SUBTOTAAL 2.2 184 PENALISERING (-) SUBTOTAAL 2.1 194 EKSAMENNOMMER TOTAAL| 193 TOTAAL| 38 EKSAMENNOMMER [3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2 NSS Vertroulik DBE/November 2024 ONVOLLEDIGE REELMATIGE VYFHOEK VRAAG 3: ISOMETRIESE TEKENING Gegee: * Die vooraansig, boaansig en regteraansig van ‘ngietstuk * Die posisie van punt P op die tekenvel Instruksies: Gebruik skal 1 : 1 en omskep die grafiese aansigte van die gietstuk in 'n isometriese tekening. * Gebruik P as begin- en laagste punt van die tekening. © Toon ALLE konstruksies * GEEN verborge besonderhede word verlang NIE. [40] 20 10 30 60 $| al 10 40 30 20 15 |_ 25 I a0 a 3 eo. | 3 é I * i I That = 2 Le PT PE ao i ASSESSERINGSKRITERIA 1 |PLASING +HULPAANSIG | 24 2 |Basis + vYFHOEK 20 3 |BOONSTE GEDEELTE 144 4 |SIRKELS +KoNsTR.+sL | 3 PENALISERING (-) TOTAAL| 40 EKSAMENNOMMER EKSAMENNOMMER [4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2 NSS Vertroulik DBE/November 2024 32__12 12, 20.12 LINKEREINDPLAAT [1] 138 102 29 SILINDERHULSEL [2] 2 ‘- 220 M16 x2 za a] bea VERBINDINGSTAAF [4] UITSKUIF- ISOMETRIESE TEKENING STAAFGIDS [5] a- i M28 x2 220 20 7 KOPPELING [6] VRAAG 4: SAAMGESTELDE TEKENING Gegee: © Die uitskuif- isometriese tekening van die onderdele van 'n hidrouliesesilinder-samestelling, wat die posisie van elke onderdeel relatief tot al die ander toon * Ortografiese aansigte van elke onderdeel van die hidrouliese- silinder-samesteliing Instruksies: * Beantwoord hierdie vraag op bladsy 6. Teken, volgens skaal 1 : 1 en in derdehoekse ortografiese projeksie, die volgende aansigte van die saamgestelde onderdele van die hidrouliesesilinder-samestelling 4.1 Die regteraansig 4.2 'n Halfdeursnee-vooraansig op snyviak A-A. Toon die boonste helfte van die samestelling in snit, soos gesien vanuit die rigting van die pyl op die uitskuif- isometriese tekening. Die snyviak word op die regteraansig van die regtereindplaat (onderdeel 3) getoon. LET WEL: © Beplanning is noodsaaklik * ALLE tekeninge moet aan die SANS 10111-tiglyne voldoen © Die konvensie van simmetrie mag NIE toegepas word NIE. Rig punt S op die verbindingstaaf (onderdeel 4) met punt S op die silinderhulsel (onderdee! 2). Toon DRIE viakke van die M16-moer (onderdeel 10) op die halfdeursnee-vooraansig * GEEN verborge besonderhede word verlang NIE. [92] 18 A 44 248 aa LYS VAN ONDERDELE ONDERDEEL HOEVEELHEID MATERIAAL 1 | LINKEREINDPLAAT 1 VLEKVRYE STAAL SUIER [7] SUIERSEEL [8] 2. | suiNDERHULSEL 1 SAGTE STEEL 3 | REGTEREINDPLAAT 1 GIETYSTER 18 10 4 | VERBINDINGSTAAF 1 VLEKVRYE STAAL gy [ae ES | 5 | STAAFGIDS 1 GEELKOPER —- = Ae 6 | KOPPELING 1 GIETYSTER & i iL oKto 7 | SUIER 1 ALUMINIUMALLOO! : 8 | SUIERSEEL 1 RUBBER BOUT [9] 9 |Bour 2 SAGTE STAAL 10 | m16-MOER 1 SAGTE STAAL Ht DRUKWEG 13 SCGG SOUTH PARK INGENIEURSWERKE BK www.sterk.co.za | | ® 092 400 2590 M16-MOER [10] HIDROULIESE SILINDER ALLE AFMETINGS IS IN MILLIMETER. © &4 BI Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2 NSS Vertroulik DBE/November 2024 SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK VERKEERDE ORTOGRAFIESE PROJEKSIE VERKEERDE ALGEHELE SKAAL VERKEERDE ARSERING ONDERDELE NIE SAAMGESTEL NIE PENALISERINGSTOTAAL (-) ASSESSERINGSKRITERIA REGTERAANSIG 1 | REGTEREID- 3 2 | BOUTE 4 3. | KOPPELING 33 4 | M16-MOER 4 SUBTOTAAL 164 HALFDEURSNEE-VOORAANSIG 1 twee 40 3 2 | SILINDERHULSEL 5 3. | RESTEREIND- 8 VERBINDING- 4 |staar+suier+ | 14 SUIERSEEL 5 | STAAFGIDS 3 6 | KOPPELING 6 7 | BOUTE 14 8 | M16-MOER 4 SUBTOTAAL 62} ALGEMEEN 41 | SENTERLYNE 3 2 | SAMESTELLING 10 SUBTOTAAL 13 TOTAAL 92 PENALISERING (-) GROOTTOTAAL EKSAMENNOMMER: EKSAMENNOMMER [6 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Engineering Graphics and Design

View all