Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2015
GEOGRAFIE V1
BYLAAG
*GEOGA3*
Hierdie bylaag bestaan uit 10 bladsye.
Skip to contentAll 2015 papers 





View all%20June%202025%20Possible%20Answers--164c2c1c-f5c3-4207-9e0d-0dc315f4a347/v1-3595c1d253b6030d1edc/card.webp)
%20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)
%20June%202025%20Question%20Paper--ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205/v1-98bc441a090fdcbd55aa/card.webp)



Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2015 Addendum (Afr)
Grade 12 Geography Paper 1 addendum from the Eastern Cape Mock Exam 2015 (Afrikaans), 11 pages. Read online or get the free PDF download.
Geography · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2015. Addendum, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Geography
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Addendum
- Year
- 2015
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 1.3 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2015
Questions in this paper
- Question 1.1Climate and weather8 marks
- Question 1.2Geomorphology7 marks
- Question 1.3Climate and weather15 marks
- Question 1.4Climate and weather15 marks
- Question 1.5Geomorphology14 marks
- Question 1.6Geomorphology16 marks
Show all 24 questions
- Question 2.1Geomorphology7 marks
- Question 2.2Geomorphology8 marks
- Question 2.3Climate and weather18 marks
- Question 2.4Climate and weather12 marks
- Question 2.5Geomorphology15 marks
- Question 2.6Geomorphology15 marks
- Question 3.1Rural and urban settlements8 marks
- Question 3.2Rural and urban settlements7 marks
- Question 3.3Rural and urban settlements15 marks
- Question 3.4Rural and urban settlements16 marks
- Question 3.5Rural and urban settlements11 marks
- Question 3.6Economic geography of South Africa17 marks
- Question 4.1Rural and urban settlements7 marks
- Question 4.2Economic geography of South Africa16 marks
- Question 4.3Rural and urban settlements13 marks
- Question 4.4Rural and urban settlements17 marks
- Question 4.5Economic geography of South Africa16 marks
- Question 4.6Economic geography of South Africa14 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) (EC/SEPTEMBER 2015)
FIGUUR 1.1: MIKROKLIMAAT
[Bron: Exploring Geography]
FIGUUR 1.3: YSIGE TOESTANDE SOOS KWIK VAL
Daar word verwag dat ʼn tweede kouefront die Wes-Kaap vanmiddag sal tref, en die res
van die land kan koel tot koue weerstoestande verwag, is gister deur die Suid-Afrikaanse
weerburo voorspel.
Die begin van winter is aangedui toe temperature hierdie week drasties getuimel het nadat
ʼn kouefront oor die naweek vanaf die Wes-Kaap regoor die land beweeg het.
In Gauteng is minimum temperature so laag soos -7 °C in seker dele teen Saterdag
gevoel. Die kouefront sal buie en reënval in die suidwestelike dele van die land meebring.
Die Suid-Afrikaanse weerburo het ʼn rypwaarskuwing vir die Vrystaat, Noordwes en Noord-
Kaap aangekondig.
[Bron: Aangepas en vertaal uit Sunday Independent, 7/8/2014]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) 3
FIGUUR 1.4: SINOPTIESE WEERKAART
[Bron: Suid-Afrikaanse weerdiens]
FIGUUR 1.5: DREINERINGSBEKKENS
[Bron: Aangepas uit Via Africa]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) (EC/SEPTEMBER 2015)
FIGUUR 1.6: KONSEP OOR STROOMROOF
[Bron: Via Afrika]
FIGUUR 2.3: TEN MINSTE 10 000 STERF TOE TIFOON DIE FILIPPYNE TREF
In een van die mees kragtigste storms wat nog voorgekom het, is ten minste 10 000
mense in die sentrale Filippyne gedood, is gister deur ʼn senior polisie-offisier vertel, met
groot golwe wat kusdorpies heeltemal weggevee het en die streek se vernaamste stad
verwoes het.
Hoofsuperintendent Elmer Soria vertel hoe supertifoon Haiyan ongeveer 70 tot 80 persent
van die omgewing in sy pad verwoes het, soos dit die Leyte-provinsie Vrydag verskeur
het. Terwyl reddingswerkers geworstel het om die geteisterde dorpies langs die kus te
bereik, waar die dodetal nog onbekend was, het oorlewendes vir voedsel gesoek, soos
voorrade drasties afgeneem het, of hulle het vir geliefdes gesoek.
Die meeste sterftes is waarskynlik veroorsaak deur verwoestende seewater wat met
rommel gevul was. Talle mense het dit vergelyk met ʼn tsunami, soos dit huise platgevee
en honderde mense laat verdrink het in een van die ergste natuurlike rampe wat die
suidoos Asiatiese nasie nog getref het.
Die nasionale regering en rampagentskap het nog nie die jongste geskatte dodetal bekend
gemaak nie. Daar is ʼn skerp toename in die aanvanklike skattings wat op Saterdag
gemaak is, waar ten minste 1 000 gesterf het deur ʼn storm met volgehoue winde van 313
km per uur en rukwinde van tot 378 km per uur.
[Bron: Vrye vertaling – Manuel Mogato – Reuters]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) 5
FIGUUR 2.4: LUGBEWEGING IN ’N VALLEI
[Bron: Aangepas uit Platinum]
FIGUUR 2.5: FLUVIALE PROSESSE
[Bron: Aangepas uit Geografie Graad 12 X-Kit]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) (EC/SEPTEMBER 2015)
FIGUUR 2.6: GEVALLESTUDIE – OLIFANTSRIVIER-DREINERINGSBEKKEN
Die Olifantsrivier vloei deur drie provinsies naamlik Gauteng, Mpumalanga en Limpopo-
provinsies. Die Olifantsrivierdreineringsbekken is een van mees onderdrukste bekkens in
terme van die kwaliteit van die water in die riviere sowel as die aanvraag van water deur
verbruikers in die grensbekkens.
Die aanvraag na water in die Olifantsrivierdreineringsbekken oorskry die beskikbaarheid
as gevolg van verskeie aktiwiteite wat in die bekken plaasvind. Hierdie aktiwiteite sluit in
landbou, bosbou, kragopwekking, mynbou en staalindustrieë.
[Bron: Aangepas en vry vertaal uit TOP CLASS]
FIGUUR 3.3: LANDELIKE-STEDELIKE MIGRASIE
[Bron: Aangepas en vryelik vertaal uit Geografie Graad 12 X-Kit]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) 7
FIGUUR 3.4: VERSTEDELIKINGSVLAKKE
Streek 1995 2000 2005 2010 2015 2020 2025 2030 2035 2040
Suid-Afrika 54,5 56,9 59,3 61,5 63,8 65,9 67,9 69,8 71,7 73,5
Afrika 33,9 35,6 37,3 39,2 41,1 43,2 45,3 47,7 50,1 52,6
Europa 70,3 70,8 71,6 72,7 73,8 74,9 74,9 77,4 78,6 79,9
Wêreld 44,8 46,7 49,1 51,6 53,9 56,0 56,0 59,9 61,7 63,5
[Bron: Aangepas deur Eksaminator]
FIGUUR 3.5: GROEI VAN MINIBUSTAXI’S
Minibustaxi‟s is ʼn bron van effektiewe vervoer in ontwikkelende lande, waar bus- en
treindienste onvoldoende is. In Suid-Afrika is die koste om ʼn motor te koop buite die bereik
van die meeste burgers. Deur die fooie te deel word die koste van individuele vervoer
verminder. ʼn Minibus hou enige plek op aanvraag stil, en dit maak die diens meer
effektiewer omdat dit die looptyd van die passasiers verminder.
Die de-regulering van die vervoerindustrie na 1994 in Suid-Afrika het ʼn mark vir taxi-dienste
wat goedkoop, gereeld, vinnig en langs die gewildste roetes beweeg, geopen. Hierdie
geskied op ʼn deel-koste basis. As gevolg van ʼn tekort aan regeringsregulering is daar hoogs
mededingende pogings om die mark langs die belangrike roetes, te beheer, wat skielike
spanning en geweld veroorsaak en dit as die „taxi oorloë‟ bekend geword.
[Bron: Aangepas en vryelik vertaal uit Study Master]
FIGUUR 3.6: BELANGRIKE STATISTIEKE IN ‘N PLATINUMMYNBOUBEDRYWIGHEID
Bedrywigheid VS $ dollars 2010 2011 2012
2,23 miljoen ton 1,95 miljoen ton 1,82 miljoen
ton
Koste per PGM (oz) $/oz 0,94c 1,19c 1,32c
Prys per PGM (oz) $/oz 1,23c 1,45c 1,34c
Werkers 1 904 1 528 1 309
Gross wins/(verlies) $/m 4 (7) (25)
[Bron: Aangepas deur Eksaminator]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) (EC/SEPTEMBER 2015)
FIGUUR 4.1: LANDELIKE NEDERSETTINGSPATRONE EN -VORMS
[Bron: Aangepas deur Eksaminator]
FIGUUR 4.3: GEVALLESTUDIE – GRONDHERVORMING
Patrick Mojapelo wag al meer as vyf jaar vir die Suid-Afrikaanse regering om 30 plase wat
in die 1930‟s van sy gemeenskap “gesteel” was, terug te besorg. “Ons eis sedert 1995
ons grond deur die regering se grondrestitusie-program, maar sover het ons nog nie een
plaas teruggekry nie. Ons vergader gereeld met die amptenare van die Departement van
Grondsake, maar hulle maak net leë beloftes. Ons het nog steeds geen enkele plaas
ontvang nie”, het Mojapelo vertel. Mojapelo het by die protesteerders voor die Uniegebou
in Tswane aangesluit, om die president bewus te maak van hierdie probleem. “Die
onteiening van swart mense vanaf hulle grond, was ʼn sentrale deel van die
apartheidsregime se sistematiese onderdrukking van die swart meerderheid, polities,
ekonomies, kultureel en sosiaal. In die afwesigheid van enige betekenisvolle
grondhervorming hou die effek van hierdie historiese onteiening mense nog steeds tot
vandag in armoede. Ten spyte hiervan het daar geen fundamentele verandering in
toegang tot grond en eienaarskap in Suid-Afrika sedert 1994 plaasgevind nie,” het
Mojapelo gesê, terwyl hy uit ʼn memorandum wat deur protesteerders opgestel is, aan die
president lees.
[Bron: Vryelik vertaal uit Focus]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) 9
FIGUUR 4.4: MODEL VAN ’N ONTWIKKELENDE LAND
[Bron: Aangepas en vry vertaal uit University of Cambridge 0460/12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) (EC/SEPTEMBER 2015)
FIGUUR 4.5: KERN-INDUSTRIËLE STREKE
[Bron: Aaangepas uit Study Master]
FIGURE 4.6: TYDLYN VAN DIE EKONOMIESE ONTWIKKELINGSTRATEGIEË
[Bron: Aangepas deur Eksaminator]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Study this subject
Recommended for this subject

Addendum
Geography Grade 12 P1 NSC June 2015 Addendum (Afrikaans)

Addendum
Geography Grade 12 P1 NSC Supplementary 2015 Addendum (Eng)

Addendum
Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2017 Addendum (Afr)

Memorandum
Geography Grade 12 Paper 1 NSC June 2015 Memo (English)

Question paper
Geography Grade 12 P1 NSC June 2015 Question Paper (English)

Question paper
Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2019 QP (Afr)
More from Grade 12 Geography
%20June%202025%20Possible%20Answers--164c2c1c-f5c3-4207-9e0d-0dc315f4a347/v1-3595c1d253b6030d1edc/card.webp)
Memorandum
Geography Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Memo (Afrikaans)
%20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Question Paper (Afr)
%20June%202025%20Question%20Paper--ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205/v1-98bc441a090fdcbd55aa/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P2 Gauteng June 2025 Question Paper (Eng)

Memorandum
Geography Grade 12 Paper 2 Gauteng Mock 2025 Memo

Question paper
Geography Grade 12 Paper 1 KZN Mock 2025 Question Paper

Question paper