Skip to content

Geography Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2015 Memo

MemorandumGeographyGrade 12201511 pages

Grade 12 Geography Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2015, 11 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 GEOGRAFIE V2 MEMORANDUM PUNTE: 75 Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 GEOGRAFIE V2 (EC/SEPTEMBER 2015) AFDELING A VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Die volgende stellings is op die 1 : 50 000 topografiese kaart 2726 DC ODENDAALSRUS, sowel as die ortofotokaart van ʼn gedeelte van die gekarteerde gebied, gebaseer. Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende stellings gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie langs elke stelling neer. 1.1 Die ortofotokaart stel slegs die … gedeelte van die topografiese kaart voor. A suidoostelike B noordelike B C noordoostelike D suidwestelike 1.2 Die rye van bome, in blok A1, gevind naby die myne word vir ... gebruik. A die afbakening van plaasgebied. B die beskerming vir die rivierwalle. D C plantasies. D windskerms. 1.3 ʼn Ortofotokaart is ʼn … lugfoto wat kontoerlyne en ander gemerkte verskynsels daarop geteken het. A hoëskuinshoek B laeskuinshoek D C horisontale D vertikale 1.4 Wanneer daar in ʼn suidelike rigting op die R30 vanaf Odendaalsrus gery word, in blok B2, sal die volgende sentrale plek ... wees. A Theunissen B Virginia A C Welkom D Bloemfontein 1.5 Die gemiddelde jaarlikse verandering van die magnetiese deklinasie vanaf 1995 tot 2000 was … A 14' wes. B 4' oos. C C 5' wes. D 5' oos. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2015) GEOGRAFIE V2 3 1.6 Die ware rigting vanaf trigonometriese stasie 345, in blok F1, na die Seiljagklub, in blok I2 is ... A 163°. B 74°. A C 343° D 170°. 1.7 Die belangrikste middle van vervoer van water, in blok H3/D2, uit die myne aan die damme op die topografiese kaart is deur … A voore en windpompe. B kanaale en windpompe. C C pyplyne and vore. D windpompe. 1.8 Die gebied wat as 1 op die ortofotokaart gemerk is, is … A ʼn mynbougebied. B nie-standhoudende water. B C ʼn mynhoop. D ʼn ontspanningsgebied. 1.9 Die vliegveld in blok I2 op die topografiese kaart word in die … gevind. A SSK. B landelike-stedelike oorgangsone. B C woongebied. D ontspanningsgebied. 1.10 Die kenmerk wat 2 op die ortofotokaart gemerk is, is ʼn … A mynhoop B keerwal A C begraafplaas D vakansieoord 1.11 Die nedersetting van Odendaalsrus, in B3, het oorspronklik as ʼn … - nedersetting ontwikkel. A mynbou B boerdery A C vakansieoord D padaansluiting Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 GEOGRAFIE V2 (EC/SEPTEMBER 2015) 1.12 Die residensiële gebied gemerk A op die topografiese kaart toon ʼn … straatpatroon. A rooster B radiale D C konsentriese D beplande onreëlmatige 1.13 Die natuurlike verskynsel wat as B in blok G2 op die topografiese kaart gemerk is, is ʼn … A droë pan. B standhoudende rivier. D C nie-standhoudende rivier. D moeras en vlei. 1.14 Die pad wat Odendaalsrus met Virginia via Welkom verbind, is ʼn … A nasionale pad. B hoofpad. C C hoofverkeersweg. D ander pad. 1.15 Watter ontspanningsfasiliteit kom by die koördinate 27°54'10"S 26°42'45"O /27°54,2'S 26°42,8'O op die topografiese kaart voor? A Uitgrawings B Perdryklub D C Karavaanpark D Phakisa motorrenbaan (15 x 1) (15) TOTAAL AFDELING A: 15 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2015) GEOGRAFIE V2 5 AFDELING B VRAAG 2: KAARTWERKTEGNIEKE EN -BEREKENINGS 2.1 As jy SSO (suid-suid-oos) op ʼn trein op reis was (5 op ortofotokaart), sou Oudensdaalrus oos of wes van jou wees? Wes  (1 x 1) (1) 2.2 Is punte 4 na punt 5 op die ortofotokaart intersigbaar? Gee ʼn rede vir jou antwoord. Nee./Punte is nie intersigbaar.  Daar is geboue, plantegroei (bome) tussenin.  (2 x 1) (2) 2.3 Bereken die oppervlak in vierkante kilometer (km²) van die afgebakende gebied wat deur die ortofotokaart op die topografiese kaart aangedui word afgebakende. Toon AL die berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word. Oppervlakte = L x B  [Speling van 2 mm] L= (van 11,0 x 0,5) (10,8 – 11,2) B= (van 5,6 x 0,5) (5,4 – 5,6) = 5,55 km  x 2,8 km  = 15,4 km²  (Speling = 14,58 – 16,24 km²) [Geen eenhede in die finale antwoord – geen punte.] (6 x 1) (6) 2.4 Bereken die gemiddelde gradiënt vanaf punthoogte 1341, in blok C4, tot by punthoogte 1357, in blok D6. Gebruik die reguitlyn-afstand tussen die twee punthoogtes. Toon AL jou berekeninge aan. Punte sal vir berekeninge toegeken word. Gradiënt = VT/HE  VT = 1 357 – 1 341 = 16 m  HE = 8,6 cm  x 50 000 ÷ 100 [8,5 cm – 8,7 cm] = 4 300 m [4 250 m – 4 350 m]  Gradiënt = 16 m ÷ 4 300 m  = 1 : 268,75  [Speling: 265,63 – 271,88] (6 x 1) (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 GEOGRAFIE V2 (EC/SEPTEMBER 2015) 2.4.1 Is die gradiënt wat jy in VRAAG 2.4 bereken het steil, of geleidelik? Geleidelik  (1 x 1) (1) 2.4.2 Verduidelik jou antwoord in VRAAG 2.4.1. Vir elke 252,98 – 258,93 gereis op die grond,  sal jy met 1 m opgaan.  [Verkeerde antwoord in VRAAG 2.4.1 – geen punt vir VRAAG 2.4.2.] (2 x 1) (2) 2.5 Verduidelik waarom die Gert Gombrinkdam in blok B/C 3 groter op die ortofotokaart, aangedui 12, as op die topografiese kaart vertoon. Ortofoto het ʼn groter skaal (1 : 10 000) in vergelyking met die topografiese kaart (1 : 50 000) – 5 keer groter skaal.  OF Topografiese kaart het ʼn kleiner skaal (1 : 50 000) in vergelyking met die ortofoto kaart (1 : 10 000) – 5 keer groter skaal.  (1 x 1) (1) 2.6 Noem die kontoerintervalle van die ortofotokaart. 5m (1 x 1) (1) TOTAAL AFDELING B: 20 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2015) GEOGRAFIE V2 7 AFDELING C VRAAG 3: KAARTINTERPRETASIE EN -ONTLEDING 3.1 Die sketskaart hieronder verteenwoordig ʼn deel van die gebied wat deur die topografiese kaart gedek word. Bestudeer die topografiese kaart en die ortofotokaart en dui dan die verskynsels, waarna daar in (3.1.1–3.1.4) verwys word, so akkuraat as moontlik op die sketskaart aan. Verwysing Reference Rivier -------- River Paaie Roads Spoorweg Railway Beboude gebied Built-up areas 3.1.1 Die verwysingsnommer van die topografiese kaart. Verwysingsnommer: 2726 DC (ODENDAALSRUS)  (1 x 1) (1) 3.1.2 Dui op die skets die trigonometriese stasie Δ286 (blok C5) met die letter C en gee sy hoogte. C = (OP DIE KAART)  1 360 m  (2 x 1) (2) 3.1.3 Noem die bestemming van die pad wat suid-oos lei en met ʼn D aangedui is. D = Welkom  (1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 GEOGRAFIE V2 (EC/SEPTEMBER 2015) 3.1.4 Identifiseer die menslike aktiwiteit by die volgende plekke: E = Gholfbaan/Ontspannings  F = Slikdam  (2 x 1) (2) 3.2 Gee EEN bewys, in blok A2, uit die topografiese kaart wat aandui dat mynbou vir goud in die gebied plaasvind. Freddies-goudmyn (A2)  [Enige EEN – Aanvaar ander – moet mynbou noem.] (1 x 2) (2) 3.3 Vind die Vrystaat Geduld-myn in blokke E3 en E4. 3.3.1 Lys DRIE dienste en fasiliteite wat dié myn ondersteun. Paaie  Spoorweë  Diensspoorlyn  Slikdamme  Nedersettings  Koshuise  Rioolwerke  Ontspanningsgeriewe  Winkels  Begraafplaas  [Enige DRIE] (3 x 1) (3) 3.3.2 Oor die afgelope dekades het goud in belangrikheid afgeneem. Watter impak het dit op die ekonomie van Odendaalsrus gehad? Die dorp mag ekonomies ly.  Mense mag hul werk verloor.  Inwoners het dus minder geld om in die dorp te spandeer.  [Enige EEN – Aanvaar enige ander redelike antwoord.] (1 x 2) (2) 3.4 Verduidelik TWEE omgewingsimpakte van goudmynbou in die gebied. Skade aan die omgewing – letsels van die landskap.  Ontwrigting van ekosisteme  Lug/waterbesoedeling  [Enige TWEE – Maar nie gesondheids verwante antwoorde nie.] (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2015) GEOGRAFIE V2 9 3.5 Identifiseer die tipe landelike/stedelike grondgebruike by 9, 10 en 11 geleë op die ortofoto. Gee ʼn rede vir die keuse van die oorspronklike standplaas in elke geval. STANDPLAAS TIPE KEUSE VAN STANDPLAAS 9 SSK  Plat/toeganklik  Landelike stedelike 10 Ontspanning  oorgangsone / goedkoop grond  Naby spoorweg + 11 Nywerheid  paaie/plat land  (6 x 1) (6) 3.6 Verwys na die R30-hoofverkeersoete, in blok H3, op die topografiese kaart. Noem EEN voordeel wat die R30-verbypad vir die dorp van Welkom het. Verminder verkeersopeenhopings  Verminder oorbevolking  Verminder die lug-/geraasbesoedeling  Verminder ongelukke  [Enige EEN] (1 x 2) (2) TOTAAL AFDELING C: 25 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 GEOGRAFIE V2 (EC/SEPTEMBER 2015) AFDELING D VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS) 4.1 Noem DRIE prosesse wanneer met ʼn GIS gewerk word. Datainvoer  Datastoring  Datamanipulasie  Data-analise  Uitsetinligting  Databestuur  Datatoepassing  (3 x 1) (3) 4.2 Datastoring in GIS moet in die vorm van ʼn … wees: 1. vektor.  2 . raster.  (2 x 1) (2) 4.3 Daar is honderde data-kollekterings satelliete wat rondom die aarde wentel. 4.3.1 Definieer die term afstandwaarneming. Verwys na die waarneming van die aarde vanaf ʼn afstand deur gebruik te maak van satelliete om inligting te versamel sonder om direkte kontak met ʼn gebied te hê.  [KONSEP] (1 x 1) (1) 4.3.2 Satelliete versamel data deur die gebruik van ʼn (aktiewe/passiewe) stelsel. (Kies die korrekte woord.) Passiewe  (1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2015) GEOGRAFIE V2 11 4.4 ʼn Nuwe ontwikkeling van die myn word vir die Odendaalsrusarea beplan ʼn GIS-spesialis is gevra om mynontwikkelaars te help met die uitvoering van ʼn OIE (Omgewingsimpakstudie) vir die projek. 4.4.1 Evalueer waarom ʼn GIS-ontleding voordelig sou wees. Nodig ruimtelike navrae: Rigtingvrae – Waar op die kaart? Posisie in verhouding tot dorp  Oop ruimte  Afstandvrae – Myne nie te naby aan natuurreservate  Moeras en vlei  Topografie vrae – Besoedeling in die gebied  Rock tipe/dreinering van die gebied  Plat land  [ENIGE TWEE – Aanvaar ande.r] (2 x 2) (4) 4.4.2 Identifiseer die TWEE lae wat die spesialis vir hierdie navorsing sal gebruik. Geologiese rotsformasie/Grond  Grondwater/Riviere/Dreinering  Strata lae/Mynhoop/Verligting verander  Infrastrukture – Paaie/Spoorlyne lae/Agteruitgang  Ekonomiese aktiwiteite  Kraglyne  [ENIGE TWEE – Aanvaar ander antwoord met betrekking tot negatiewe impak van mynbedrywighede.] (2 x 1) (2) 4.4.3 Motiveer elk van die antwoorde in VRAAG 4.4.2 gegee. Geologiese rotsformasie – Sinkgate  Grondwater/Riviere – Grondwater en riviere besoedel  Strata lae – Verligting verander/omgewing despolosie/landskap letsels  Infrastrukture – Paaie/Spoorlyne lae – veranderde roetes  (2 x 1) (2) TOTAAL AFDELING D: 15 GROOTTOTAAL: 75 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Geography

View all