Skip to content
Study guide

Geografie V1 Oorlewingsgids

Grade 12 Geography study guide, 20 pages. Read online or get the free PDF download.

Publisher: WCED Study Guides

Subject: GeographyGrade 1220 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
KAAPSE WYNLAND ONDERWYSDISTRIK GEOGRAFIE VRAESTEL 1 KLIMAAT & WEER EN GEOMORFOLOGIE JA!!! Ek kan!! SLAAG JOU GEOGRAFIE … LAG-LAG Verwerk en saamgestel deur: Hyran Gillion & Mike Eksteen Erkennings: Glenn Samaai
3. KLIMAAT EN WEER WENK: 30° 60° Lug agter front is koud Jy moet kan: • Herken/Identifiseer wat die koue, warm, okklusie fronte, windrigting, wolkbedekking, temperature, wolktipes en vormingstadiums is (bronne1, 4 & 5) Lug agter front is • Definieer wat ‘n koue & warm front is (bron 4) • Noem wat die algemene bewegingsrigting is en ‘n rede daarvoor kan gee (bron 8) • Beskryf waar & waarom dit daar vorm (bronne 2 & 3) • Noem/Beskryf weersveranderinge veroorsaak deur ‘n koue front (bron 6) • Teken die deursnit met byskrifte van ‘n koue, warm en okklusie front (bron 4 & onderwyser) • Noem/Beskryf wat die impak van koue fronte sal wees (bron 7) • Voorstel watter strategieë ingestel kan word om die impak te verminder (sien klasnotas) 8. • ALGEMENE BEWEGINGSRIGTING: wes na oos • REDE: aangedryf deur westewinde wat dit ooswaarts laat beweeg 2
WENK: Jy moet kan: • Herken/Identifiseer wanneer dit ‘n tropiese sikloon en in watter stadium dit is (bron 5) • Noem wat die algemene bewegingsrigting en die rede daarvoor is (bronne 1 & 8) • Noem/Beskryf wat die algemene kenmerke is (bron 1) • Noem/Beskryf waar & waarom dit daar vorm (bronne 2 & 3) • Noem/Beskryf weersveranderinge soos die storm aankom en die oog oorbeweeg (bron 4) • Noem/Beskryf wat die impak sal wees (bron 6) • Voorstel watter strategieë ingestel kan word om die impak te verminder (bron 7) • Noem/Beskryf hoe dit name kry (bron 1) • Verduidelik waarom die windspoed afneem of toeneem (vra jou onderwyser) 8. • ALGEMENE BEWEGINGSRIGTING: oos na wes • REDE: aangedryf deur oostewinde wat dit weswaarts laat beweeg 3
3. 1. WENK: Jy moet kan: • Herken/Identifiseer die posisie van die 3 WINTER hoogdrukselle op kaarte (bron 1 & 2 ) • Noem die name van die 3 hoogdrukselle wat die weer van Suid-Afrika beïnvloed (bron 1) • Definieer ‘n inversie en inwigging (bron 4) 2. Inwigging van • Herken/Identifiseer die isobaarpatroon van Isobare inwigging op die sinoptiese kaart (bron 2) Suid Atlantiese • Identifiseer watter seisoen (winter) dit is deur Hoog na die teenwoordigheid van Kalahari hoog te kyk (bron 1) • Beskryf die seisoenale beweging van die Kalahari hoog en rede daarvoor gee bv. die 4. • INVERSIE – ‘n laag lug in die atmosfeer waar die temperature toeneem Kalahari hoog word vervang deur ‘n hittelaag met hoogte wat verhoed dat lug onder dit styg (sien bron 1). Die in somer omdat die binneland verhit (bron 1) inversie is laer as die platorand in winter weens die sterk dalende lug • Noem/Beskryf wat die algemene kenmerke van van die Kalahari hoog. In die somer ontstaan ‘n hittelaagdruk waar die hoogdruksel is (bron 3) Kalahari hoog voorkom want die landoppervlak verhit en die inversie is nou hoër as die platorand (sien bron 1). • Noem/Beskryf hoe die 3 hoogdrukselle die weer beïnvloed (bron 1) • INWIGGING – uitwaartse verlenging/buiging van isobare weg vanaf die hoogdruksentrum ( sien bron 2) • Beskryf & Verduidelik hoe die hoogte van die inversie langs die platorand verander in winter en somer (bron 1 & 4) 4
1. 3. 2. WINTER ±1000m Jy moet kan: BERGWINDE • Identifiseer en Noem die 3 drukselle wat nodig is vir bergwinde om te vorm/ontwikkel (bron 3) • Beskryf hoe bergwinde vorm/ontwikkel (bron 3) 4. • Definieer wat ‘n bergwind is (bron 1) 44°C • Verduidelik die rol van die platorand in die styging van temperatuur van ‘n bergwind (bron 2) • Meld/Noem waarom bergwinde in die winter voorkom (bron 3) • Lees vanaf ‘n grafiek wat die tyd en temperature van ‘n bergwind was (bron 4) • Beskryf wat die impak (2-4 feite) van bergwinde op die natuurlike omgewing is bv. Veldvure vernietig natuurlike plantegroei of As van veldvure bevrug die grond (sien notas) • Voorstel watter strategieë (2-4 feite) ingestel kan word om die 10:00 - 14:00 impak te verminder/bestuur (sien klasnotas) BERG WIND 5
VOGFRONT EN LYNDONDERSTORMS WENK: 1. 2. Jy moet kan: • Identifiseer en Noem die seisoen en die 3 drukselle wat nodig is vir lyndonderstorms om te vorm/ontwikkel (bron 3) • Identifiseer wat die windrigtings is van die Koel, droë lug forseer warm, vogtige lug opwaarts. 2 hoogdrukke (bron 3) • Definieer wat ‘n lyndonderstorms en ‘n 3.] 4. vogfront is (bron 4) Lyndonderstorm: Donderstorms wat in ‘n lyn plaasvind aan die oostekant van die • Verduidelik hoe die vogfront vorm wanneer die lug van die SAH en SIH ontmoet oor vogfront waar die warm, vogtige lug die binneland (bron 2 & punt 5 op bron 3) forseer word om te styg. • Meld/Noem waarom donderstorms oos van die vogfront voorkom (bron 2 & punt 3 op Vogfront: ‘n Kontaksone tussen twee bron 3) lugmassas met verskille in voggehalte. Droë lug en vogtige lug veroorsaak • Meld/Noem waarom lug van die SAH droog is terwyl lug van die SIH vogtig is (bron 3) die front. • Meld/Noem waarom lug van die SIH op 5. IMPAK: forseer word deur die lug van die SAH as Swaarreënval veroorsaak vloede wat lei tot dit oor die binneland ontmoet (bron 3) natuurlike plantegroei-/habitatverliese. • Beskryf wat die impak (2-4 feite) op die Weerlig kan vure veroorsaak wat natuurlike natuurlike omgewing is (bron 5) plantegroei/habitatte vernietig. Swaarreënval veroorsaak gronderosie/verlies • Voorstel watter strategieë (2-4 feite) ingestel kan word om die impak te van vrugbare grond. verminder/bestuur (sien klasnotas) Hael beskadig natuurlike plantegroei/ habitatte. 6
HOE OM ‘N WEERSTASIESIMBOOL TE LEES Isobaarpatrone: Isobaarpatrone: H • Rug - uitwaartse verlenging/buiging van isobare • Rug/Wig L RUG weg vanaf die hoogdruksentrum • Saalgebied L SAAL • Trog • Saal – gebied van konstante druk tussen 2 hoogdrukke of laagdrukke TROG • Trog – uitwaartse verlenging/buiging van H isobare weg vanaf die laagdruksentrum 7
WENK: Jy moet kan: • Identifiseer en Noem watter helling warmer & koeler is (bron 1) • Verduidelik waarom ‘n helling warmer & koeler is (bron 2) • Definieer wat hellingaspek, katabatiese en anabatiese winde, ‘n inversie, rypholte, en stralingsmis is (bronne 1 – 5) • Identifiseer en Noem wanneer ‘n Katabatiese en Anabatiese wind voorkom (bron 2) • Meld/Noem wanneer katabatiese en anabatiese winde vorm en waarom (bron 2) • Beskryf hoe katabatiese winde vallei inversies vorm (bron 3) • Beskryf hoe katabatiese winde rypholtes tot gevolg sal hê (bron 4) • Beskryf hoe stralingsmis vorm (bron 5) • Meld/Noem wat die impak van hellingaspek, katabatiese en anabatiese winde, inversies, rypholtes en stralingsmis is op menslike aktiwiteite (bron 6) • Teken met byskrifte die diagramme vir katabatiese en anabatiese winde (bron 2) KAARTWERK WENK – Jy moet kan: 8 • Identifseer hellingaspek, termiese gordels, katabatiese en anabatiese winde, rypholtes en stralingsmis
WENK: Jy moet kan: • Identifiseer op grafieke en kaarte waar daar ‘n stedelike hitte-eiland voorkom en die temperature kan Lees (middel van bron) • Definieer wat ‘n stedelike hitte-eiland en ‘n besoedelingskoepel is (bron 2 & 3) • Verduidelik waarom stede (stedelike hitte- eilande) warmer is as die platteland (bron 1 & 2) • Meld/Noem wat die gevolge/impakte van stedelike hitte-eilande is (bron 2) • Voorstel watter strategieë (2-4 feite) ingestel kan word om die impak/gevolge van stedelike hitte-eilande te verminder (bron 4) • Beskryf wat die oorsake van besoedelings- koepels is (bron 3) • Meld/Noem wat die gevolge/impakte van besoedelingskoepels is (bron 3) KAARTWERK WENK – Jy moet kan: • Identifiseer waar ‘n stedelike hitte-eiland en koeler plattelandse omgewings voorkom • redes GEE vir die voorkoms van stedelike hitte-eilande en koeler plattelandse omgewings (bron1 & oorsake op bron 2) 9
GEOMORFOLOGIE WENK: Totale area wat ‘n rivierstelsel dreineer [-benedeloop] Jy moet kan: • Definieer wat ‘n dreineerbekken en al die kenmerke is (bron 1), die tipes riviere (bron 2), dreineerdigheid, (bron 3), turbulente en laminêre vloei is (bron 5) [- boloop] • Identifiseer op diagramme en kaarte ‘n waterskeiding, interfluviale gebied, oorsprong, samevloei, takrivier, en monding (bron 1) • Identifiseer en beskryf die 2 dreineerdigthede (bron 3) • Redes gee vir hoë en lae dreineerdigthede (bron 3) • Bepaal wat die stroomorde van ‘n rivier is (bron 4) • Redes gee vir turbulente en laminêre vloei (bron 5) • Beskryf wat die impak van turbulente en Die verhouding tussen die lengte van die laminêre vloei is (bron 5) strome in 'n dreineerbekken en die grootte van die dreineerbekken. 10
DREINEERPATRONE Patroon Dendrities Trallie Straal Reghoekig | Sentripetaal| Ontwrig Parallel H A i liu Diagram Ze PN a y Nan Yam Lyk soos die Sterk hoof- Van bo gesien, | Takriviere sluit | Teenoorgestelde | Kleinstrome met | Strome vioei take van ‘n stroom. Kort lyk die patroon | reghoekig aan. | van straal geen spesifieke | parallel aan . boom. Tak- takriviere wat soos die speke | Vorm kronkels patroon. patroon. mekaar. Beskrywing riviere sluit reghoekig van ‘n wiel. van 90°. skerphoekig aansluit aan. Uniforme ge- Geleidelike Riviere vloei In areas with Strome vioeina | Baie gelyk ge- Kom algemeen Onder- steentes wat helling met weg van ‘n hard rock that is | ‘n sentrale kom, | biede wat langs heuwels liagende min of meer ewe | afwisselende sentrale punt well jointed. soos ‘n meer of | onlangs ver- voor. a hard is. parallele harde | soos ‘n tafelkop moeras. gletsering strukture en sagte of spitskop ondergaan het. gesteentes Gee ‘n beskrywing van die patrone. Beskryf die onderliggende strukture wat die patroon veroorsaak het. Jy moet die volgende kan doen: Identifiseer elk van die patrone op diagramme. Identifiseer die patrone op topografiese kaarte. Dendritiese patroon Tralie patroon MZ Peau Straal patroon Reghoekige patroon 11
Daar is ‘n toename in die spoed en erosiekrag van ‘n rivier. Dit het meer energie om afwaarts te erodeer, en veroorsaak ‘n nuwe riviervallei in die ou een. 12
U-vormige verskynsels as meanders afgesny word van riviere WENK: Draaie in die rivierloop Jy moet kan: • Definieer wat ‘n natuurlike levee, meander, hoefystermeer, gevlegde stroom en ‘n waterval is (bron 1-6) • Identifiseer op diagramme en topografiese kaarte al 6 fluviale landvorme/verskynsels (bron 1-6) ‘n Rivier wat in kleiner kanale verdeel Walle wat opbou langs • Beskryf hoe al 6 verskynsels die oewers ontwikkel/vorm (bron 1-6) • Teken met byskrifte die korrekte deursnit van ‘n meander (bron 2) Die steil afvloei van water Ophoping van slik afgeset by die mond van rivier 13
1. WENK: 2. 3. Jy moet kan: • Definieer wat stroomroof is (bron 1) • Definieer wat terugwaartse erosie, rowerstroom, geroofde stroom, verarmde stroom, roofelmboog, windsaal en ‘n waterval is (bron 4) River A sny • Identifiseer waar terugwaartse erosie terug gebeur, waar die rowerstroom, geroofde stroom, verarmde stroom, roofelmboog en windsaal voorkom (bron 4) • Teken met byskrifte ‘n 4. lynskets/planaansig van stroomroof nadat dit plaasgevind het (bron 3) • Definieer wat geërfde en antesedente dreinering is (bron 5) • Beskryf wat geërfde en antesedente dreinering is (bron 5) 5. 14
4. BESTUUR VAN OPVANGGEBIEDE EN DREINEERBEKKENS Wat is dit? Wat is die impak? Hoe kan dit bestuur word? Waarom is dit belangrik om opvanggebiede en dreineerbekkens te bestuur? Sien gehevekaart Belangrikheid om opvanggebiede en dreineerbekkens te bestuur ontspanning o.a. water- sporte en kampeerareas word gebruik vir voorsien vioedviaktes van groot riviere met vrugbare landboudoeleindes grond vir beheer water- besoedeling is waterbronne vir huishoudelike, landbou & nywerheidsgebruik onderhou plante en dierelewe/ekosisteme vloede beheer die vloei van water en verminder aan mense bv. vis verskaf voedselbronne word gebruik om permanente waterbronne te skep (damme) vir menslike gebruik en opwekking van hidroelektrisiteit Wat is die impak van die mens op dreineerbekkens en opvanggebiede? Daar is ook natuurlik ander impakte. Jy moet die impak van mense op diagramme en gevallestudies kan identifiseer Impak van mens op dreineerbekkens en opvanggebiede » MYNBOU Besoedel grondwater % | STEDE OP VLOEDVLAKTE Afname in infiltrasie kan tot corstromings lel HUISHOUDELIKE GEBRUIK Informele nedersettings besoedel riviere DREINERING VAN VLEILANDE Dien as sponse tydens oorstromings WATER BESOEDEL + Nywerhede + _Rioolwerke Insektedoders en bemesting stowwe besoedel riviere LANDBOU DAMME PLANTEGROEI Verander die vice van riviere |= Verwydering kan oor- stromings tot gevolg hé 45
Hoe moet dreineerbekkens en opvangsgebiede bestuur word? STRATEGIEË: Munisipaliteite moet: • rioolwater, nywerheidsafvalwater suiwer vir hergebruik Monitor water- • water van dreineerbekkens bestuur gehalte • mense opvoed oor die belangrikheid van dreineerbekkens gereeld • wetgewing in plek stel en besoedelaars beboet • Beskerm vleilande • Dit is soos ‘n spons - water word stadig vrygelaat wat vloede beperk • Monitor oorbeweiding om gronderosie te bekamp • Moedig die groei van plante aan • Skep buffersones om ontwikkeling te naby aan riviere • Dit verbeter infiltrasie en beperk te verbied (veral informele nedersettings) vloede • Verwyder uitheemse plante – dit verbruik baie water
Jy moet instaat wees om hierdie kaartvaardighede te doen om Vraag 3 te beantwoord Kontoere Trig. Bakens Hoogtepunte Hoogtemerke 5 Ruit- A|B i XK verwysing Bo So we J oer cereoe guanaceee 33° 22’ 18” S als eae 18° 34’ 42” 0 Po | 17
BEREKENING WENKE: Maak seker jy: • Ken die formule • Skryf die formule neer • Meet in die korrekte eenheid soos geleer • Toon alle stappe in jou berekening • Toon die maateenhede in jou finale antwoorde vir afstand, area en magnetiese peiling • Toon Keer (X) in jou finale antwoord vir vertikale vergroting bv. 20 keer • Toon slegs ° & ` in jou finale antwoord vir magnetiese peiling • Toon ° & ` en wes van ware noord in jou finale antwoord vir magnetiese deklinasie 18
Kaartinterpretasie WENK: Jy moet die volgende kan identifiseer en die inhoud kan toepas op die kaart. • Valleiklimate • Stadsklimate • Dreineerbekkens • Tipes riviere • Laminêre en turbulente vloeipatrone • Stroomordes kan bepaal • Dreineerdigtheid • Dreineerpatrone • Stadiums van riviere (bo-, middel-, benedeloop) • Fluviale landvorme 19
GIS WENK: • Maak seker jy ken al jou GIS konsepte. • Maak seker jy kan sommige van die GIS konsepte op die kaart toepas bv. buffers. 20

Study this subject

Notes, quizzes and topic questions for Grade 12 Geography.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 12 Geography

View all