Skip to content
Study guide

Geografie V2 Oorlewingsgids

Grade 12 Geography study guide, 26 pages. Read online or get the free PDF download.

Publisher: WCED Study Guides

Subject: GeographyGrade 1226 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
KAAPSE WYNLAND ONDERWYSDISTRIK GEOGRAFIE VRAESTEL 2 NEDERSETTINGS EN DIE EKONOMIE VAN SUID-AFRIKA JA!!! Ek kan!! SLAAG JOU GEOGRAFIE … LAG-LAG Verwerk en saamgestel deur: Hyran Gillion & Mike Eksteen Bydraes en Erkennings: Glenn Samaai
Wat is ‘n Nedersetting? ’n Groep mense wat daagliks in ’n NEDERSETTINGS gebied met geboue, kommunikasie- KONSEPTE netwerke en infrastruktuur woon. STANDPLAAS Wat is dit? LIGGING Spesifieke stuk grond waarop die Posisie van die nedersetting m.b.t. die nedersetting gebou is. omringende omgewing bv. riviere. • Watervoorsiening, vrugbare grond, weiding • Bokant vloedlyn • Woude vir brandstof en boumateriaal Waarom • Warmer noordfrontende helling in SH • Minerale daar? • Warmer middelhelling of termiese gordel • Natuurlike hawe • Naby vervoerroetes (paaie) vir toeganglikheid Wat is die tipes standplase? Droëpunt Natpunt Verdediging Standplaas is in ‘n Standplaas is in ‘n Standplaas is op nat area, maar droë area waar hoë grond vir die nedersetting is die nedesetting veiligheid en Watter faktore bokant die naby die inwoners kan hul beïnvloed vloedlyn gebou waterbron gebou vyand van ‘n standplaas? om oorstromings word bv. Rondom afstand sien. te vermy. ‘n oase. 2
1. 2. VERSKILLE IN GROOTTE VAN NEDERSETTINGS BRON 1 – Jy moet kan: TIPES • Onderskei tussen landelike en stedelike nedersettings BRON 2: Jy moet kan • Identifiseer wat die verskillende nedersettings is volgens grootte • Definieer wat die verskillende nedersettings is volgens grootte 3. LANDELIKE NEDERSETTINGSPATRONE BRON 3 – Jy moet kan: • Identifiseer die patroon + redes Gee • Beskryf watter faktore beïnvloed die tipe patroon • Voordele en Nadele van Kern en Verspreide nedersettingspatrone Gee 3
1. NEDERSETTINGSVORME 3. LANDELIKE NEDERSETTINGSKWESSIE (2) BRON 1 – Jy moet kan: • Identifiseer die vorm + redes Gee Ongeregtigheid: Enige optrede wat onbillikheid teenoor iemand anders, of skending van iemand se reg insluit. • Beskryf watter faktore beïnvloed die vorm BRON 2 – Jy moet kan: • Definieer landelik-stedelike migrasie • Bespreek die oorsake van landelik- stedelike migrasie (Stoot/Trek faktore) • Bespreek die gevolge van landelik- stedelike migrasie. 2. LANDELIKE NEDERSETTINGSKWESSIE (1) • Voorstel strategieë om mense in landelike gebiede te laat aanbly BRON 3 – Jy moet kan: • Definieer wat ongeregtigheid is • Definieer wat die 3 grondhervormingsbeleide is • Beskryf wat die uitdagings t.o.v. grondhervorming in Suid-Afrika is 4
4. BESTUDEER BRON 4 en VOLTOOI DIE TABEL Tipe Nedersetting Rede/Funksie A Jy moet kan: B • Identifiseer watter tipe stedelike nedersetting dit is op diagramme en kaarte • Redes GEE vir jou antwoorde C • Onderskei tusen lae-orde en hoë-orde goedere/funksies D E F 5
Jy moet hierdie konsepte wat verband hou met Sentrale plekke kan Definieer 1. INVLOEDSFEER: die gebied waarvandaan ‘n besigheid klante trek 2. DREMPELBEVOLKING: die minimum aantal mense benodig om ‘n besigheid te onderhou 3. REIKWYDTE: die maksimum afstand wat ‘n verbruiker bereid sou wees om te reis om iets by ‘n sentraleplek te koop rand van maksimum markgebied rand van minimum markgebied Jy moet elk van die konsepte kan DEFINIEER en TOEPAS. STEDELIKE GROEI Toename in die getal stedelinge a.g.v. verstedeliking en natuurlike aanwas. VERSTEDELIKING Toename in die proporsie mense wat in stedelike nedersettings woon bv. 0,8 miljard in 1950 tot 4,5 miljard in 2020. OP TWEE WYSES GEMEET VLAK VAN VERSTEDELIKING Persentasie (%) van die totale bevolking wat in stedelike gebiede bly op ‘n gegewe tyd bv. 50% STEDELIKE UITBREIDING Die fisiese groei in area (groter word) van stadsgebiede. TEMPO VAN VERSTEDELIKING Die snelheid waarvolgens verste- deliking geskied. (vinnig/stadig) TEENVERSTEDELIKING Mense beweeg van stedelike gebiede na landelike gebiede. s7qp =—>LANDELIK ONPLANMATIGE STEDELIKE UITBREIDING Die snelle, onbeplande en vormlose groei van stedelike nedersettings.
Jy moet kan: Identifiseer elke grongebruiksones vanaf bronne, Gee wat die ligging is, Definisies gee van elkeen, Beskryf wat die kenmerke is van elke grondgebruiksone Gebied in ’n stedelike grondgebied met ’n spesifieke doel of funksie GRONDGEBRUIKSONES: Ook bekend as Vervalsone 7
WENK: Jy moet kan: • Definieer wat elke straatpatroon is • Identifiseer watter straatpatroon dit is op diagramme, fotos en kaarte • Beskryf wat die voordele van al 3 straatpatrone is • Beskryf wat die nadele van al 3 straatpatrone is 8
STADSPROFIEL: Figuur 3.3.3A Stadsprofiele - Jy moet kan: • Definieer wat ‘n stedelike profiel is • Beskryf hoe geboue se hoogte verander soos jy weg van die SSK beweeg • Verduidelik waarom die hoogte en digtheid van die profiel verander Die syaansig van die stadsgebied wat verskille in hoogte van geboue toon 9
STEDELIKE KWESSIES (1-3) WENK: Jy moet kan: • Definieer wat elk van die stedellike kwessies 1 tot 3 is • Meld wat die oorsake is van elke kwessie • Beskryf wat die effekte (impak) is van elke kwessie • Voorstel watter strategieë ingespan kan word om elke kwessie te beheer en bestuur (oplossings) 10
STEDELIKE KWESSIE 4 KWESSIE 5 INFORMELE NEDERSETTINGS ONGEREGTIGHEDE Jy moet kan: Jy moet kan: • Definieer wat ongeregtigheid en die 3 tipes is • Definieer wat ‘n informele nedersetting is • Identifiseer elke tipe ongeregtigheid op • Identifiseer wat ‘n informele nedersetting is diagramme en kaarte • Meld wat die kwessies (probleme) is wat met informele nedersettings verband hou • Voorstel watter strategieë ingespan kan word om informele nedersettings te beheer en bestuur (oplossings) 11
EKONOMIESE GEOGRAFIE VAN SUID-AFRIKA WENK: Jy moet kan: • Definieer die begrippe primêre sekondêre tersiêre en kwaternêre sektore • Noem voorbeelde van ekonomiese aktiwiteite in elke sektor bv. primêre - boerdery • Identifiseer elk van die ekonomiese sektore vanaf grafieke, tabelle en kaarte • Lees vanaf grafieke wat die bydrae van elke sektor tot die BBP is • Definieer die begrippe BBP en BNP 12
1. 4. WENK: 2. Jy moet kan: • Meld/Noem wat die rol van landbou is (bron 1) • Beskryf watter faktore landbou bevoordeel / begunstig (bron 2) 3. • Beskryf watter faktore landbou benadeel / strem (bron 3) • Onderskei tussen kleinskaalse- en grootskaalse boere (bron 4) • Definieer (definisies) die begrip voedselsekuriteit (bron 5) • Beskryf watter nadelige faktore lei tot voedselonsekerheid (bron 5) 5. • Voorstel strategieë (maatreëls) wat ingespan kan word om voedselsekerheid te verseker / verbeter (bron 5) 13
2. GEBRUIKE VAN SUIKERRIET 4. Produksie van suiker vir SUIKERRIETBOEDERY IN • ONGUNSTIGE FAKTORE Afname in suikerrietpryse WENK: huishoudelike gebruik en vir sekondêre nywerhede (konfyt, SUID-AFRIKA • Hoër produksiekoste (bemestingstowwe, elektrisiteit en koeldrank, lekkers ens.) 1. brandstofkostes) Bagasse as byproduk: ‘n • Natuurrampe – droogte veselagtige materiaal wat oorbly • Verskeidenheid siektes en peste lei nadat die stroop uit die tot afname in produksie Jy moet kan: suikerriet onttrek is. Gebruike: • Afname in verbruik as gevolg van dierevoer, maak van papier, suikerbelasting en hoër pryse • Identifiseer waar suikerriet brandstof vir energie. • Afname in wins vir die produseerder verbou word bv. KZN en Swartstroop as byproduk: ‘n dik, Mpumalanga (bron 1) donker stroop verkry uit ru- 5. SUIKERINDUSTRIE: BYDRAE TOT DIE • Meld/Noem waarvoor suikerriet suiker tydens die EKONOMIE gebruik word (bron 2) raffineringsproses. Ryk aan • Dra R6 miljard by tot die BBP vitamiene en minerale. • Suikerriet (grondstof) stimuleer die • Beskryf watter faktore groei van suikermeulens en suikerrietboerdery bevoordeel / Gebruike: veevoer, maak van begunstig (bron 3) brouersgis en alkoholiese raffinerings-nywerhede drankies. • Suiker ondersteun groei van koeldrank- • Beskryf watter faktore en soetgoed nywerhede suikerrietboerdery benadeel / 3. • Voorsien werksgeleenthede(1 miljoen) strem (bron 4) GUNSTIGE FAKTORE • Baie warm en nat klimaat in landelike gebiede en nywerhede • Meld/Noem watter rol (tropies) • Voorsien byprodukte aan ander suikerrietboerdery speel (bron 5) • Voldoende jaarlikse nywerhede (*bagasse, **swartstroop) reënval:1000 -1500mm • Suikernywerhede voorsien bagasse om • Vrugbare alluviale grond elektrisiteit op te wek wat na • Temperatuurspeling van suikermeulens teruggevoer word. 20 tot 35 °C • Uitvoere (50%) verdien buitelandse • Warm, sonnige, rypvrye valuta van R2 miljard pj weerareas • Ontwikkeling en verbetering van • Goedgedreineerde infrastruktuur sanderige leemgrond 14
1. 2. WENK: Jy moet kan: • Meld/Noem wat die ekonomiese rol (bydrae) van mynbou is (bron 1) • Meld/Noem wat mynbou vir Suid-Afrika se ontwikkeling beteken het (bron 2) 4. • Beskryf watter faktore mynbou bevoordeel / begunstig (bron 3) 3. • Beskryf watter faktore landbou benadeel / strem (bron 4) • Identifiseer wat Suid-Afrika se vernaamste minerale is (bron 5) • Meld/Noem hoe mynbou tot omgewingsongeregtigheid bydrae (sien omgewingsongeregtigheid onder stedelike nedersettings) 5. 15
GOUDMYNBOU IN SUID-AFRIKA WENK: 1. ONTGINNINGSGEBIEDE 2. Jy moet kan: • Identifiseer waar goudmynbou in SA plaasvind (bron 1) • Bepaal & Beskryf wat die tendens is van goudproduksie vanaf ‘n grafiek (bron 2) Die goudproduksie tendens is dalend tot 2020 daarna stabiliseer dit. • Beskryf watter faktore goudmynbou bevoordeel / 3. FAKTORE WAT GOUDMYNE IN SUID AFRIKA 4. FAKTORE WAT GOUDMYNE IN SUID AFRIKA STREM begunstig (bron 3) BEVOORDEEL • Afstand vanaf kus (verhoog vervoerkoste van uit- en invoere bv. • Beskryf watter faktore Grondstowwe (groot reserwes van goud) minerale en masjienerie) goudmynbou benadeel / strem Arbeid (geskoold en ongeskoold) • Koste van skagmynbou (diep ondergronds grawe) (bron 4) Krag (elektrisiteit van steenkool) • Wisselende markpryse Markte (plaaslik en internasionaal) • Water (koste en skaarste) • Meld/Noem watter rol (bydrae) goudmynbou speel (bron 5) Infrastruktuur (pad, spoorlyn, hawens) • Elektrisiteitsvoorsiening (koste en tekorte) • Besoedeling (water; lug [stof]; visueel [mynhope]) 5. Bydrae van goudmyne vir SA ekonomie • Hoë temperature maak mynbou ongemaklik – diep ondergronds) Bron van buitelandse inkomste deur uitvoere. Voorsien werksgeleenthede vir ongeveer 500 000 mense. Voorsien grondstowwe aan die vervaardigingsektor. Myne betaal belasting aan die regering wat help om die land te ontwikkel. Baie stede het in die mynbougebiede ontwikkel. Inkomste uit mynbou het die ontwikkeling van infrastruktuur in S A befonds (paaie, spoorweë, hawens). 16
DIE SEKONDÊRE SEKTOR 1. 4. Faktore wat ligging van nywerhede bepaal WENK: Jy moet kan: • Definieer die begrip sekondêre sektor 2. 4. • Definieer die tipes nywerhede bv, ligte nywerhede (bron 1) • Bepaal en Beskryf vanaf grafieke wat die bydrae van die sektor is tot die BBP (bron 2) 7. Skryf die faktore in die blokkies neer wat die ligging • Meld/Noem wat die rol/bydrae/ van nywerhede op die kaart beïnvloed het. belangrikheid van nywerheids- ontwikkeling is (bron 3) 3. • Meld/Noem die faktore wat ligging van nywerhede bepaal (bron 4) • Beskryf watter faktore nywerheids- ontwikkeling bevoordeel (bron 5) • Beskryf watter faktore nywerheids- ontwikkeling benadeel / strem 5. 6. (bron 6) • Identifiseer watter faktore begunstig die ligging van nywerhede op topografiese kaarte (bron7) 17
Tipes nywerhede: PWV (GAUTENG) WENK: Chemikalieë, Yster en staal, Motorfabrieke, Masjinerie NYWERHEIDSTREKE Faktore wat ligging begunstig/bevoordeel: • Groot Markte • Netwerk van paaie en spoorlyne Jy moet kan: VAN SUID-AFRIKA • Volop arbeid • Verskeidenheid grondstowwe • Identifiseer op kaarte waar die 4 • Genoeg water bv. Vaaldam nywerheidstreke geleë is PWV en Durban-Pinetown • Goedkoop elektrisiteit • Noem die tipe nywerhede in sal eksamineer word Faktore wat ligging strem/beperk/benadeel: Gauteng en Durban-Pinetown • Watertekorte • Beskryf watter faktore nywerheids- • Besoedeling. Lug- & water besoedeling (sure) van myne ontwikkeling in albei streke • Vatbaar – meer as 50% van SA nywerhede hier begunstig/bevoordeel • Opeenhopings en druk op hulpbronne • Beskryf watter faktore nywerheids- ontwikkeling in albei streke DURBAN-PINETOWN (Ethekwini) benadeel /strem/beperk Tipes nywerhede: Chemikalieë, Voedselverwerking, Suiker – en Olie raffinaderye, motors Faktore wat ligging begunstig/bevoordeel: • Toegang tot verskepingshawe– Durban hawe • Groot markte • Goedontwikkelde vervoerroetes • Volop geskoolde en ongeskoolde arbeid • Goeie watervoorsiening SUIDWES KAAP PORT ELIZABETH- Faktore wat ligging strem/beperk/benadeel: • Min gelyke grond om nog groot nywerhede te bou Moet ligging ken UITENHAGE • Besoedeling Moet ligging ken • Warm, vogtige klimaat skep ongunstige werkstoestande • Ontwikkeling van Durban hawe is beperk 18
2. 1. WENK: 3. Jy moet kan: • Identifiseer waar die Dube handelshawe geleë is (bron 1) • Definieer wat ‘n NOS is (bron 2) 4. • Meld/Noem waaruit die NOS bestaan bv. Lughawe (bron 3) • Noem wat die belangrikste ontwikkelings van die NOS is (bron 4) • Noem waarom (doelwitte) die NOS ontwikkel is (bron 5) • Beskryf wat die voordele van die ligging is (bron 6) 5. 6. • Beskryf die ekonomiese en sosiale impak (voordele) van die NOS (bron 7) 7. 19
2. WENK: 6. 3. 1. Jy moet kan: • Identifiseer waar die Maputo 7. korridor geleë is (bron 1) • Definieer wat ‘n ROI is (bron 2) • Noem waarom (doelwitte) die ROI ontwikkel is (bron 3) 4. 8. • Beskryf wat die voordele is (bron 4) • Noem wat die belangrikste ontwikkelings van die ROI is (bron 5) • Beskryf watter faktore die ontwikkeling van die ROI begunstig/bevorder (bron 6) • Beskryf watter faktore die ontwikkeling van die ROI 5. benadeel/strem/beperk (bron 7) • Beskryf die ekonomiese en sosiale impak (voordele) van die ROI (bron 8) 2. 20
WENK: Jy moet kan: • Definieer die begrippe tersiêre sektor, internasionale handel, invoere en uitvoere • Bepaal en Beskryf vanaf grafieke wat die bydrae van die sektor is tot die BBP • Meld/Noem wat die rol/bydrae/belangrikheid van tersiêre sector is • Meld/Noem wat die rol/bydrae/belangrikheid van vervoer is • Beskryf wat die impak (voordele & nadele) van internasionale handel is 21
WENK: Jy moet kan: • Definieer die begrip informele sektor • Beskryf die kenmerke/eienskappe • Meld/Noem wat die redes is waarom so baie mense in die informele sektor werk • Meld/Noem die belangrikheid • Beskryf watter probleme/uitdagings ervaar informele handelaars • Voorstel watter strategieë ingestel kan word om die informele sektor te verbeter 22
Jy moet instaat wees om hierdie kaartvaardighede te doen om Vraag 3 te beantwoord Kontoere Trig. Bakens Hoogtepunte Hoogtemerke 5 Ruit- A|B i XK verwysing Bo So we J oer cereoe guanaceee 33° 22’ 18” S als eae 18° 34’ 42” 0 Po | 23
BEREKENING WENKE: Maak seker jy: • Ken die formule • Skryf die formule neer • Meet in die korrekte eenheid soos geleer • Toon alle stappe in jou berekening • Toon die maateenhede in jou finale antwoorde vir afstand, area en magnetiese peiling • Toon Keer (X) in jou finale antwoord vir vertikale vergroting bv. 20 keer • Toon slegs ° & ` in jou finale antwoord vir magnetiese peiling • Toon ° & ` en wes van ware noord in jou finale antwoord vir magnetiese deklinasie Maak seker dat jy al die berekeninge kan doen wat nie in VRAESTEL 1 getoets was nie 24
WENK: Kaartinterpretasie Jy moet die volgende kan identifiseer en die inhoud kan toepas op die kaart. • Ekonomiese sektore en voorbeelde • Faktore wat landbou bevoordeel/bevorder • Negatiewe uitwerkings van mynbou op die omgewing • Soorte nywerhede bv. Grondstof georiënteerd • Faktore wat ligging van nywerhede bevorder bv. water • Negatiewe uitwerking van nywerhede op die omgewing Jy moet die volgende kan identifiseer en die inhoud kan toepas op die kaart. • Standplaas en ligging van nedersettings • Tipe nedersettings bv. landelik • Patroon van nedersettings bv. kern • Vorm van nedersettings bv. linieêr • Tipe stedelike nedersettings bv. Sentraleplek • Grondgebruiksones en voorbeelde • Straatpatrone bv. radiaal of onreëlmatig 25
GIS WENK: • Maak seker jy ken al jou GIS konsepte wat nie in Vraestel 1 getoets was nie. • Maak seker jy kan sommige van die GIS konsepte op die kaart toepas bv. buffers. 26

Study this subject

Notes, quizzes and topic questions for Grade 12 Geography.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 12 Geography

View all