Skip to content

Geography Grade 12 Eastern Cape June 2025 Memo (Afrikaans)

MemorandumGeographyGrade 1220259 pages

Grade 12 Geography memorandum from the Eastern Cape June Exam 2025 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Eastern Cape June Exam 2025

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 JUNIE 2025 GEOGRAFIE NASIENRIGLYN PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye. Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
2 GEOGRAFIE (EC/JUNIE 2025) AFDELING A: VRAAG 1 1.1 1.1.1 B (1) 1.1.2 D (1) 1.1.3 C (1) 1.1.4 A (1) 1.1.5 B (1) (5 x 1) (5) 1.2 1.2.1 benede (1) 1.2.2 5 °C (1) 1.2.3 dag (1) 1.2.4 Koel (1) 1.2.5 stygende (1) (5 x 1) (5) 1.3 1.3.1 (SW) Indiese (1) (Oseaan) (1 x 1) (1) 1.3.2 Somer (1) (1 x 1) (1) 1.3.3 12 dae (1) (1 x 1) (1) 1.3.4 Aangedryf deur die Oostewinde / Passaatwinde (2) Geleë in die tropiese oostelike windgordel (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 1.3.5 WOLKLOSE TOESTANDE: Geen kondensasie vind plaas nie (2) Lug sak / daal (2) Lug verhit / adiabatiese opwarming (2) Verdamping van vog / lug droog uit (2) [ENIGE EEN] KALM: [ENIGE EEN] (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/JUNIE 2025) GEOGRAFIE 3 1.3.6 [ENIGE DRIE] [GEEN DEELNASIEN NIE N REDE EN N KWALIFISEERDER IS NODIG] (3 x 2) (6) 1.4 1.4.1 Kuslaag vorm aan die weskus en beweeg ooswaarts langs die kus (beweeg oor streek), wat die weer beïnvloed / verander (2) [KONSEP] (1 x 2) (2) 1.4.2 32°C (1) (1 x 1) (1) 1.4.3 Waai vanaf die binneland na die kus / langs drukgradiënt / van gebied met hoogdruk na gebied met laagdruk (2) Soos die lug daal (die platorand) word dit warm (adiabaties) (2) (2 x 2) (4) 1.4.4 (8) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
4 GEOGRAFIE (EC/JUNIE 2025) VRAAG 2 2.1 2.1.1 E (1) 2.1.2 C (1) 2.1.3 F (1) 2.1.4 D (1) 2.1.5 B (1) (5 x 1) (5) 2.2 2.2.1 Z (1) 2.2.2 Y (1) 2.2.3 Y (1) 2.2.4 Z (1) 2.2.5 Z (1) (5 x 1) (5) 2.3.1 Hoogliggende gebied wat twee dreineringsbekkens skei (2) [KONSEP] (1 x 2) (2) 2.3.2 X (1) (1 x 1) (1) 2.3.3 Helling met sagter rots erodeer vinniger (2) Helling met steiler helling erodeer vinniger (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 2.3.4 Hoofwaters / bron van water word afgesny (deur die rowerstroom) (2) (1 x 2) (2) 2.3.5 Meer water / groter afvoer verhoog erosie kapasiteit (2) Verhoogde energie / verjongde rivier as gevolg van die verhoogde volume / spoed van water (2) [ENIGE VIER] [GEEN DEEL NASIEN NIE N REDE EN N KWALIFISEERDER IS NODIG] (4 x 2) (8) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/JUNIE 2025) GEOGRAFIE 5 2.4 2.4.1 Botswana (1) Zimbabwe (1) Mosambiek (1) [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) 2.4.2 Menslike faktor: toename in aanvraag vir water (1) Fisiese faktor: klimaatsverandering (1) (2 x 1) (2) 2.4.3 60 (1)% (1 x 1) (1) 2.4.4 Kunsmis / oortollige voedingstowwe lei tot eutrofikasie / bevorderde alge- oplewing (2) Oortollige sediment kan die water vertroebel (2) Plaagdoders/onkruiddoders verhoog die vlak van giftige chemikalieë (2) Afloop van vee veroorsaak verhoogde patogene/skadelike bakterieë (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 2.4.5 Bewusmakings- / opvoedingsveldtogte (2) Bufferingskepping van riviere / vestig bufferstroke (2) Bewaar oewersone (2) Beskerm vleilande (2) Gereelde toetsing / monitering van waterkwaliteit (2) Verseker OIB's uitgevoer / omgewingsinpakstadie (2) Herbebossing / bebossing/plant natuurlike plantegroei langs rivieroewers (2) Verminder landbou-afloop (2) Bevorder gebruik van organiese kunsmis (2) Verseker behoorlike behandeling van afvalwater (2) Aansporings om besoedeling te verminder (2) Wetgewing om besoedeling te voorkom (2) [ENIGE DRIE] (3 x 2) (6) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
6 GEOGRAFIE (EC/JUNIE 2025) VRAAG 3 3.1 3.1.1 C (1) 3.1.2 A (1) 3.1.3 A (1) 3.1.4 B (1) 3.1.5 C (1) (5 x 1) (5) 3.2 3.2.1 C (1) 3.2.2 A (1) 3.2.3 B (1) 3.2.4 D (1) 3.2.5 A (1) (5 x 1) (5) 3.3 3.3.1 Die afname in die aantal mense in landelike gebiede (2) [KONSEP] (1 x 2) (2) 3.3.2 Gebreekte strukture (deure / vensters) (1) / skilverf (1) Verlate geboue (1) Oorgroeide plantegroei (1) Afwesigheid van menslike aktiwiteit (1) Treinstasie werk nie (1) [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) 3.3.3 Ineenstorting van primêre nywerhede (veral landbou en mynbou) (1) (1 x 1) (1) 3.3.4 Afname in werksgeleenthede / werksverliese (2) Verhoogde armoede (2) Afname in waarde van eiendom (2) Verhoogde reiskoste om toegang tot goedere te verkry (2) Afname in plaaslike belastinginkomste (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/JUNIE 2025) GEOGRAFIE 7 3.3.5 Migrasie ontwrig gesinsstrukture (2) Geboortesyfer daal (2) Breindreinering (2) Verouderende bevolking (2) Afname in dienste (2) Sosiale insolasie (2) Toename in misdaad / maatskaplike euwels (2) Erosie van gemeenskapsidentiteit (2) Afsterwe lewenskwaliteit (2) Toename in armoede (2) [ENIGE DRIE] (3 x 2) (6) 3.4 3.4.1 Toenemende (1) (1 x 1) (1) 3.4.2 Dig bebou (1) Hoogs vlambare materiale (1) (2 x 1) (2) 3.4.3 Swak toeganklikheid (2) Toegang is beperk (2) Beperk / toegang word geweier (2) Moeilik om te navigeer (2) Neem langer / vertraag reaksietyd (2) Ondoeltreffende reaksie (te laat) (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 3.4.4 Lewer beter dienste (aanvaar voorbeelde) (2) Toegang tot beter nooddienste (aanvaar voorbeelde) (2) Leer inwoners oor brandgevare (2) Voorsien sterker boumateriaal (2) Bevorder die gebruik van minder vlambare boumateriaal (2) Toegang tot behoorlike behuising (aanvaar voorbeelde) (2) Bevorder spasiëring tussen huise (2) Voorsien beter infrastruktuur (aanvaar voorbeelde) (2) Maak foutiewe elektriese bedrading / verbindings reg (2) Installeer brandalarms / gemeenskapswaarskuwingstelsels (2) [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
8 GEOGRAFIE (EC/JUNIE 2025) AFDELING B: VRAAG 4 4.1 4.1.1 A (1) (1 x 1) (1) 4.1.2 C (1) (1 x 1) (1) 4.1.3 B (1) (1 x 1) (1) 4.1.4 (a) 780 m (1) (1 x 1) (1) (b) 625 (m) 615 (m) (1) = 10 m (1) (2 x 1) (2) (c) VI = 10 (m) (1) (Korrekte vervanging) HE = 780 (m) 1 : 78 (1) (2 x 1) (2) (d) Goedkoper om op geleidelike helling te bou (2) Makliker om op geleidelike helling te bou (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 4.2 4.2.1 Eksotiese (1) (1 x 1) (1) 4.2.2 Vloei deur streek wat min reën kry, maar aansienlike vloei of water het (2) [ENIGE EEN (1 x 2) (2) 4.2.3 Geen obstruksie tussen die twee punte nie (1) Punthoogte 844 is vanaf punthoogte 824 sigbaar (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 4.2.4 Die lug aan die bokant koel vinniger af as die lug aan die onderkant van die rif / beduidende temperatuurverskil word geskep (1) Die digte koue lug vloei teen die helling af / swaartekrag trek die digte lug teen die helling af (1) (2 x 1) (2) 4.2.5 Verspreid (1) (1 x 1) (1) 4.2.6 Beperkte toegang tot dienste (1) Gebrek aan sosiale interaksie (1) Beperkte gemeenskapsondersteuning (1) Kwesbaar vir misdaad / sekuriteitkwessies (1) Kan nie hulpbronne deel nie (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/JUNIE 2025) GEOGRAFIE 9 4.2.7 (a) Stroom-op (1) (1 x 1) (1) (b) Afsny / vertikale erosie maak die kloof dieper (2) Voorwaartse erosie wat die waterval stroomop laat terugtrek en die kloof verleng (2) Laterale erosie maak die kloof wyer (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) (c) Lok toeriste/toerismeverwante besighede (aanvaar voorbeelde) (1) Verskaf werk (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 4.3 4.3.1 Die proses om inligting oor gebied op afstand in te samel / sonder om fisiese kontak te maak (2) [KONSEP] (1 x 2) (2) 4.3.2 Raster (1) (1 x 1) (1) 4.3.3 Het hoër ruimtelike resolusie (1) [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) 4.3.4 Beskermde gebied (1) Ry bome (1) Geen ontwikkeling/beperkte menslike aktiwiteite (aanvaar voorbeelde) naby rivier (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 4.3.5 Beskerm die watergehalte (2) Verminder besoedeling (2) Verminder sediment afloop (2) Erosie beheer (2) Stabiliseer die rivieroewer (2) Vloedbestuur (2) Handhaaf akwatiese prosesse (2) Beskerm rivier-ekosisteem (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) [30] TOTAAL AFDELING B: 30 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

Study this subject

More from Grade 12 Geography

View all