Skip to content

Geography Grade 12 P1 NSC Supplementary 2015 Memo (Afr)

MemorandumGeographyGrade 12201515 pages

Grade 12 Geography Paper 1 memorandum from the NSC Supplementary Exam 2015 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GEOGRAFIE V1 FEBRUARIE/MAART 2015 MEMORANDUM PUNTE: 225 Hierdie memorandum bestaan uit 15 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 2 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Memorandum AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 A (1) 1.1.2 B (1) 1.1.3 A (1) 1.1.4 B (1) 1.1.5 B (1) 1.1.6 A (1) 1.1.7 A (1) (7 x 1) (7) 1.2 1.2.1 I (1) 1.2.2 H (1) 1.2.3 D (1) 1.2.4 A (1) 1.2.5 G (1) 1.2.6 C (1) 1.2.7 B (1) 1.2.8 F (1) (8 x 1) (8) 1.3 1.3.1 Die rigting waarin 'n helling front/Die hoek waarteen sonstrale die helling tref (1) [KONSEP] (1 x 1) (1) 1.3.2 Hellings wat noord front kry meer direkte sonlig in die suidelike halfrond (1) (1 x 1) (1) 1.3.3 Gebied by A ontvang nie direkte sonlig nie (2) Gebied A front weg van die sonstrale af (2) Hoogliggende gebied werp skaduwee oor helling A (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 1.3.4 Lug in kontak met die hellings verhit (2) Lug word ligter/minder dig (2) Lug styg teen die helling (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 3 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Memorandum 1.3.5 Hellings wat noord front in die suidelike halfrond ontvang meer sonlig regdeur die jaar (2) Gewasse wat direkte sonlig benodig aard beter by gebied D (2) Dalende koue lug vorm rypholtes op die valleibodem (2) Gewasse wat sensitief vir ryp is, moet nie in rypholte (C) geplant word nie (2) Rypweerstandbiedende gewasse moet by C geplant word (2) Grond op hellings wat noord front is ook droër as gevolg van hoë verdampingsvlakke (2) Boere op hellings wat noord front sal gewasse moet besproei om suksesvolle boerdery te verseker (2) Die plaasopstal kan hoër teen die helling op geleë wees want dit is warmer/in die termiese gordel (2) [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) 1.4 1.4.1 Somer (1) (1 x 1) (1) 1.4.2 (1) (1 x 1) (1) 1.4.3 Die baie lae druk in die middel van die sikloon (992 hPa) (2) Baie steil drukgradiënt /4 isobare rondom die gebied van laagdruk is baie naby aan mekaar (2) Die oog het ontwikkel (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 1.4.4 Kalm, met geen wind (2) Geen reën (2) Geen wolke (2) Lae lugdruk (2) Oseaanoppervlaktemperature van meer as 26,5°C (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 1.4.5 'n Tropiese sikloon verlang hoë vlakke van verdamping (2) Latente hitte ontstaan (2) Konveksiestrome van warm, vogtige, stygende lug lei tot ontwikkeling van cumulonimbuswolke (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 1.4.6 Stel ontruimingsplanne in plek om mense uit gevaargebiede te kry (2) Daar moet reddingspanne wees om mense uit vloedgebiede te te red (2) 'n Goeie voorspellingstelsel is belangrik om die baan van die tropiese sikloon te volg en te voorspel en waarskuwingsuit te reik (2) Organiseer noodhulpkassies en batterye vir radio's, lampe en flitsligte (2) Gaar geblikte kos en watervoorrade op (2) Plaas sandsakke langs riviere en kusgebiede om die impak van oorstromings te verminder (2) Maak venster toe met houtgrendels en leer mense om van vensters af weg te bly tydens die storm (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 4 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Memorandum 1.5 1.5.1 'n Hoogliggende gebied wat twee dreineerbekkens skei (1) (1 x 1) (1) 1.5.2 Riviere erodeer en set aktief neer oor tyd en dit sal die posisie van die waterskeiding verander (2) (1 x 2) (2) 1.5.3 Stroomerosie vind naby aan oorsprong van rivier plaas en verleng rivier (2) Stroomerosie verleng die stroomloop stroomop en erodeer deur die waterskeiding (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 1.5.4 Vloei teen steil helling af (2) Hoër reënval lei tot groter stroomsnelheid en erosievermoë aan die kant van sytak C (2) Sytak C vloei oor nie-weerstandbiedende rots met verskuiwingslyne en nate (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 1.5.5 Rowerstroom (2) Geroofde stroom (2) Roofelmboog/ Waterval (2) Windsaal/Riviergruis (2) Onthoofde stroom (2) Verjongde stroom (2) Korrekte diagram (2 punte) en enige EEN korrekte byskrif (2 punte) (2 x 2) (4) 1.5.6 B (2) Laagliggende rivier (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 1.6 1.6.1 Meander/Rivierkronkel (1) (1 x 1) (1) 1.6.2 Wydte (1) en diepte (1) (2 x 1) (2) 1.6.3 Gly-/glipoewer (1) (1 x 2) (2) 1.6.4 Die seuns verstaan nie die verskil tussen die twee oewers van die rivierkronkel nie/Die gly-oewer is vlak en die stooroewer is dieper (2) [KONSEP] (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 5 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Memorandum 1.6.5 Verskil in ontwikkeling van oewers A en B Oewer A - Stootoewer Die uitgeholde oewer wat met vinnigvloeiende water geassosieer word (2) Baie energie lei tot die proses van laterale erosie (2) Dit gebeur aan die buite-oewer van die rivierkronkel (2) Die oewer is diep en konkaaf (2) Oewer B - Gly-/glipoewer Dit is die oewer wat met water wat stadiger vloei geassosieer word (2) Meer wrywing en water wat stadiger vloei lei tot afsetting (2) Dit gebeur aan die binne-oewer van die rivierkronkel (2) Die oewer is geleidelik en konveks (2) [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) [75] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 6 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Memorandum VRAAG 2 2.1 2.1.1 3° C (1) 2.1.2 -2° C (1) 2.1.3 Noordwes/Wes van Noordwes (1) 2.1.4 25 knope (1) 2.1.5 TUSSEN 988 en 992 hPa (1) 2.1.6 8/8/Bewolk (1) 2.1.7 Reën (1) (7 x 1) (7) 2.2. 2.2.1 C (1) 2.2.2 B (1) 2.2.3 C (1) 2.2.4 A (1) 2.2.5 C (1) 2.2.6 B (1) 2.2.7 C (1) 2.2.8 A (1) (8 x 1) (8) 2.3 2.3.1 Wes na Oos/Ooswaarts/Oostelik (1) (1 x 1) (1) 2.3.2 Dit het 'n koue en 'n warm front wat goed ontwikkel is (2) Die warmsektor van die sikloon is sigbaar agter die warm front (2) Die koue sektor van die sikloon is sigbaar agter die koue front (2) Isobare is sirkelvormig rondom die punt (2) Die warmsektor het 'n duidelike V-vorm (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 2.3.3 Die warmsektor beweeg nie oor Suid-Afrika nie (2) Die warmsektor beweeg suid, oor die oseaan verby (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 7 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Memorandum 2.3.4 Okklusieproses en weer wat daarmee verband hou 'n Okklusie kom voor wanneer 'n koue front die warm front inhaal by die middelpunt van die middelbreedte sikloon (2) Dit is omdat die koue front koud en dig is en vinniger as die warm front beweeg (2) Dit forseer al die warmsektor lug opwaarts en van die grond af (2) Dit gee aanleiding tot koel en koue lugmassas agter die koue front en voor die warm front (2) Die koudste van die twee lugmassas forseer die koel lug om te styg wat tot reënbuie aanleiding gee (2) Daarna verval die twee fronte (2) [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) 2.4 2.4.1 'n Sone tussen warm vogtige lug vanaf die Indiese Oseaan en koue droë lug vanaf die Atlantiese oseaan/'n Sone tussen twee lugmassas met verskillende voginhoude (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 2.4.2 A – Warm, vogtige lug – aanlandige vloei vanaf die Indiese (warmer) Oseaan waar verdampingvlakke hoër is (1) B – Koue, minder vogtige lug – aanlandige vloei vanaf die Atlantiese (kouer) Oseaan waar verdampingsvlakke laer is (1) (2 x 1) (2) 2.4.3 Lyndonderstorm (2) (1 x 2) (2) 2.4.4 Oostelike kant (2) (1 x 2) (2) 2.4.5 Warm, minder digte lug kom van die noordooste (A) (2) Bots met koue, droë lug vanuit die suidweste (B) (2) Warm, vogtige lug oos van die vogfront styg (2) Warm, vogtige lug oos van die vogfront kondenseer (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 2.4.6 Hael (skade aan oeste) (2) Weerlig (begin brande) (2) Swaar reënval (2) Oorstromings (2) Grond oorversadig (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 2.5 2.5.1 Totale gebied wat deur 'n rivier en sy sytakke dreineer word (1) [KONSEP] (1 x 1) (1) 2.5.2 Water wat direk oor die landoppervlak beweeg tydens reënval/Water wat oor die landoppervlak vloei tydens reënval en die grond reeds versadig is (1) [KONSEP] (1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 8 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Memorandum 2.5.3 Nie-deurlaatbare rots (2) Steil gradiënt (2) Gebrek aan plantegroei (2) Swaar reënval (2) Versadigde grond (2) Lae verdampingstempo (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 2.5.4 (a) Toename (2) (1 x 2) (2) (b) Hoër reënval vermeerder die aantal sytakke van die hoofstroom (2) Meer eerste-orde strome ontwikkel (2) Stroom-orde van strome verder stroomaf verhoog (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 2.6 2.6.1 Benedeloop (1) (1 x 1) (1) 2.6.2 Riviermond (1) (1 x 1) (1) 2.6.3 Die helling is geleidelik (2) Energie en stroomsnelheid neem af (2) Stroomvrag oorskry drakrag (2) Waar die stroom die see binnevloei, hou dit op vloei (2) Afsetting vind onmiddellik plaas (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 2.6.4 Groot stroomvrag (2) Beperkte gety-aktiwiteit (2) Dit is naby die see (riviermond) en die stroom kan sy vrag afset (2) Seestrome kan nie die sediment uit die riviermond verwyder nie (2) Die souttoestande van die see laat fyn partikels aanmekaar kleef wat die partikels groter maak en laat sink (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 2.6.5 Die delta vorm maak vrugbare landbougrond vir gewasse soos rys (2) Die delta verskaaf baie water vir visvangs en visboerdery wat families kan voed en inkomste inbring (2) Gelyk grond vir boerdery/meganisering (2) Die delta verskaf genoegsame water vir huishoudelike gebruik (2) Die delta is 'n toerisme-aantreklikheid (2) Die delta verskaf goeie vervoernetwerke en maak handel moontlik (2) [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) [75] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 9 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Memorandum VRAAG 3 3.1 3.1.1 Boeredorpie (1) 3.1.2 Daar is 'n groter drempelbevolking (1) 3.1.3 Plaasopstal (1) 3.1.4 Stad (1) 3.1.5 Megalopolis (1) 3.1.6 Bied baie hoë-orde funksies (1) 3.1.7 B (1) 3.1.8 Dorp (1) (8 x 1) (8) 3.2 3.2.1 C (1) 3.2.2 F (1) 3.2.3 B (1) 3.2.4 G (1) 3.2.5 A (1) 3.2.6 H (1) 3.2.7 E (1) (7 x 1) (7) 3.3 3.3.1 Sirkelvormig/rond (1) (1 x 1) (1) 3.3.2 Toegang tot die boerdorpie beperk wanneer die rivier oorstroom (2) Nie alle bewerkte lande het toegang tot die rivier nie (2) Kwaliteit van paaie beïnvloed vervoer (2) Boer verbind tot gemeenskaplike besluite (2) (2 x 2) (4) 3.3.3 Die dorpsmeent verskaf 'n mark vir bewerkte gewasse (2) Toegang tot vervoernetwerke (paaie) vir sommige boere (2) Toegang tot die rivier vir sommige boere maak besproeiing moontlik (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 10 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Memorandum 3.3.4 Implementering van landhervormingsbeleide (2) Voorsiening van boerderysubsidies deur die regering (2) Verbeterde landelike infrastruktuur en dienslewering (2) Grondbesit word ontwikkel vir uiteindelike grondbesit (2) Landbouskole om ontwikkeling te volhou en groei in boerderykapasiteit (2) Vaardigheidsontwikkeling van boere in wetenskaplike boerderymetodes (2) Samewerkende tegnieke kan ontwikkel word om oeste en winste te verbeter (2) [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) 3.4 3.4.1 Die bestuur van hoe die grond benut word (1) [KONSEP] (1 x 1) (1) 3.4.2 Reëls en regulasies moet deur die plaaslike regering neergelê word (2) Soneringspermitte moet uitgereik word deur beheerliggame en bestuursowerhede in munisipaliteite (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 3.4.3 Skep 'n meer esteties aanskoulike omgewing (2) Groengordels reguleer die hoeveelheid koolstofdioksied en verhoog suurstofvlakke (2) Ontspanningsgebiede vir gesondheid en vernuwing (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 3.4.4 Oopruimte-sones en Gemeenskapsgebruik-fasiliteitsones (2) Oopruimte-sones en Residensiële sones (2) Nywerheidsones en vervoersones (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 3.4.5 Parke en ontspanningsgebiede is kenmerkend van beide sones (2) Familiegebruik vir ontspanning (2) Buffer teen geraas en besoedeling (2) Vir die vervoer van grondstowwe en verwerke produkte (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 3.4.6 Vervoersones help mense om hulle werksplek te bereik (2) Die mense wat openbare vervoer benodig verhoog konstant (2) Vervoersones maak dit moontlik om alle ander sones te bereik (2) Vervoersones maak die vervoer van goedere en dienste moontlik (2) Vir veiligheid om ongelukke te verminder (2) Om verkeersopeenhopings te verminder (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 3.5 3.5.1 Weskaap (1) (1 x 1) (1) 3.5.2 Om beleggings na buite die metropolitaanse gebiede te lok waar die potensiaal vir ekonomiese groei en werksverskaffing bestaan (2) (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 11 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Memorandum 3.5.3 Dit het ryk olie- en gasreserwes (2) Dit is langs die Weskus geleë en maak handel met Noord- en Suid-Amerika moontlik (2) 'n Hawe wat uitgebrei het weens die beskikbaarheid van ystererts (2) Saldanhabaai het moontlikhede vir ontwikkeling in landbou, toerisme en vervaardigingsnywerhede (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 3.5.4 Direkte skakel met internasionale hawens en lughawens (2) Wêreldklas infrastruktuur wat ontwikkel is om huurders te lok (2) Regeringstrekpleisterskemas (2) Verlaagde belasting en kwytskelding vir sekere aktiwiteite en produkte (2) Gratis doeane voordele vir grondstowwe wat ingevoer word (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 3.5.5 Verlaagde elektrisiteitskostes (2) Verlaagde besoedelingsvrystellings (2) Gesonde omgewing (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 3.6 3.6.1 PWV/ Gauteng Nywerheidstreek (1) (1 x 1) (1) 3.6.2 Myne verskaf grondstowwe vir plaaslike nywerhede (2) Myne benodig masjinerie en ander stowwe wat hulle vanaf plaaslike nywerhede verkry (2) (2 x 2) (4) 3.6.3 Die ligging langs die kus skep vragverbrekingspunte (2) Maak handel en die vervoer van goedere na lande oos en wes van Suid-Afrika moontlik (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 3.6.4 Binnelandse ligging van die PWV Arbeid – Gauteng het 'n groeiende aantal geskoolde, semi-geskoolde en ongeskoolde arbeiders (2) Energie – Steenkoolreserwes verskaf energie om elektrisiteit op te wek (2) Markte – Mynbou en die snelgroeiende bevolking verskaf 'n afsetgebied vir 'n verskeidenheid van nywerhede (2) Waterbeskikbaarheid – Wateroordragskemas is ontwikkel om water vir binnelandse gebruik beskikbaar te stel (2) Grondstowwe – 'n Groot hoeveelheid grondstowwe in en om die gebied (2) Vervoernetwerke – Die PWV streek het goed-ontwikkelde vervoernetwerke wat die streek met ander nywerheidstreke verbind (2) Kommunikasienetwerke en infrastruktuur – Die grootste kommunikasienetwerk operateurs is in Gauteng daarom is die netwerkinfrastruktuur goed ontwikkel. (2) [ENIGE VIER. AANVAAR ANDER LOGIESE ANTWOORDE] (4 x 2) (8) [75] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 12 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Memorandum VRAAG 4 4.1 4.1.1 Beplan onreëlmatig (1) 4.1.2 Ruit/Blok (1) 4.1.3 Maklike uitleg en onderverdeling van straatblokke (1) 4.1.4 Grootte van erwe wissel (1) Meer modern en esteties aanskoulik (1) Verlig verkeersopeenhopings (1) [ENIGE EEN] 4.1.5 Mees toeganklikste gebied in die stedelike nedersetting (1) Hoogste grondwaarde is in die SSK (1) [ENIGE EEN] 4.1.6 Grondwaarde verminder verder vanaf die SSK en eiendomme groei horisontaal (1) In die SSK word vertikale ruimtes benut omdat grondwaardes hoog is (1) [ENIGE EEN] 4.1.7 Hoog (1) (7 x 1) (7) 4.2 4.2.1 Elektrisiteit (1) 4.2.2 4 + 5 = 9% (1) 4.2.3 Tersiêr (1) 4.2.4 Vervaardiging (1) 4.2.5 Tersiêr (1) 4.2.6 Ontwikkelend (1) 4.2.7 Finansiële, versekerings-, eiendom- en besigheidsdiens (1) 4.2.8 Dienssektor (1) (8 x 1) (8) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 13 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Memorandum 4.3 4.3.1 'n nedersetting wat stedelike goedere en dienste aan die omringende gebied voorsien (1) [KONSEP] (1 x 1) (1) 4.3.2 Handel in plaasprodukte (1) (1 x 1) (1) 4.3.3 Hoe kleiner die sentraleplek, hoe meer sentraleplekke (2) OF Hoe groter die sentraleplek, hoe minder sentraleplekke (2) [ENIGE EEN (1 x 2) (2) 4.3.4 Hoë-orde dienste is duurder en meer gespesialiseerd (soos spesialisdokters) en mense moet, en is gewillig, om groter afstande te reis om voordeel uit hierdie dienste te trek (2) Lae-orde dienste is goedkoper en sluit alledaagse goedere (soos om brood en melk te koop) in, en mense reis kortafstande om die basiese benodigdhede te bekom (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 4.3.5 (a) Hoe hoër die orde van die diens, hoe groter die drempelbevolking (2) OF Hoe laer die orde van die diens, hoe kleiner die drempelbevolking (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) (b) As 'n hoë-orde diens binne 'n gebied met 'n lae drempelbevolking geplaas Word sal die besigheid of diens nie 'n groot genoeg kliëntebasis hê nie Dit sal toemaak of bankrot speel (2) (2 x 2) (2) 4.4 4.4.1 Hoyt-/Sektormodel (1) (1 x 1) (1) 4.4.2 Lae inkomste residensieel (1) (1 x 1) (1) 4.4.3 Hoër by A, want die aanvraag na grond is groter (2) Dit is meer toeganklik (2) Hoër huurkostes, want dit het 'n kommersiële funksie (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 4.4.4 Hoë geraasvlakke (2) Hoë besoedelingsvlakke (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 14 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Memorandum 4.4.5 Sektor SSK sentraal geleë (2) Stad op gelyk grond gebou (2) Grondgebruiksones in die vorm van sektore/wîe wat vanaf die SSK uitstraal (2) Vervoerstelsels maklik en gelykmatig toeganklik deur die stad (2) Goed-gedefinieërde sosio-ekonomiese gebiede (lae, middel en hoë inkomste) (2) Suid-Afrikaanse Stad Beïnvloed deur Westerse kapitalistiese model van privaatgrondbesit (2) Hoë grondwaardes gebaseer op gekose liggings (2) Koloniale erfenis het SA stede beïnvloed (2) Apartheidsdorpsbeplanning het 'n groot rol gespeel om segregasie en ongelykhede te skep (2) Buffersones kom voor tussen verskillende residensiële gebiede (2) Die ligging van die SSK wissel; soms sentraal geleë en ander gebaseer op toeganklikheid (2) Vervoerroetes speel ook 'n rol in die ontwikkeling van sommige stede (2) [ENIGE VIER. MOET NA BEIDE VERWYS] (4 x 2) (8) 4.5 4.5.1 G8 (1) (1 x 1) (1) 4.5.2 Hulle eet soos vrate (1) Groot verskeidenheid en hoeveelheid kos word verbruik (1) Meer en meer kos word ingedra (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 4.5.3 Hulle is almal ryk, Eerstewêreldse of ekonomies meer ontwikkelde lande (1) Hulle is almal in Globale Noordelike lande (1) Almal het politiese sterk en globale leiers (1) [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) 4.5.4 Arm, minder ontwikkelde lande is kwesbaar vir natuurrampe (soos droogtes, oorstromings, peste, klimaatsverandering, ens.) en is minder suksesvol as ryk, ontwikkelde lande om gewasse suksesvol te verbou (2) Sommige lande is polities onstabiel en het 'n swak regeringstelsel en kan nie effektief vir voedselversekering voorsiening maak nie (2) Hoë bevolkingsgroei in sommige lande bedreig hulle voedselsekerheid (2) Ekonomiese resessies plaas mense se werk in gevaar; families se voedselsekerheid word bedreig as broodwinner sy/haar werk verloor (2) Hoë voedselpryse verhoog voedselonsekerheid (2) Gebrek aan energie beïnvloed produksie en berging en dit verhoog die risiko van voedselonsekerheid (2) Onsekere buitelandse handelsomgewing (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 15 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Memorandum 4.5.5 GA Gewasse word beskou as 'n oplossing vir arm, sukkelende lande want GA gewasse meer voedsaam (2) GA gewasse meer bestand teen peste en klimaatsverandering (2) Groter oeste word GA gewasse verkry (2) Groter verskeidenheid kossoorte kan ontwikkel word en as GA gewasse verbou word (2) Dit is meer volhoubaar (2) [ENIGE DRIE] (3 x 2) (6) 4.6 4.6.1 Desentralisasie is die proses waardeur die regering of besighede nywerhede na grensgebiede, of ekonomies belangrike gebiede, toe verskuif waar hulpbron- en arbeidsbehoeftes aan voldoen kan word (1) [KONSEP] (1 x 1) (1) 4.6.2 'n Groeipunt is 'n geografiese gebied wat identifiseer word as 'n gebied wat potensiaal het vir ekonomiese ontwikkeling en groei (1) [KONSEP] (1 x 1) (1) 4.6.3 Te min mense met die nodige vaardighede (1) Nie genoeg werksgeleenthede nie (1) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 4.6.4 Sodat al die mense wat in die tuislande gewoon het werksgeleenthede kon hê (2) Mense wat in die tuislande gewoon het kon in dieselfde plek woon en werk (2) Om ekonomiese aktiwiteit/groei binne tuislande aan te moedig (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 4.6.5 NOS'e lei tot ekonomiese ontwikkeling Die regering wou verskillende rassegroepe integreer (2) Nywerhede nader aan hulpbronne en grondstowwe geleë (2) Fokus op verskaffingsgedrewe prosesse en uitsette (2) Om segregasiepraktyke van waar mense woon en werk te verbreek (2) NOS'e is ontwerp om mense toe te laat om rond te beweeg; meer toeganklik vir werk, arbeidsmobiliteit is vry, ens. (2) Meer trekpleister en belastingsvoordele om investering en ekonomiese groei en diversifikasie aan te moedig (2) Fokus daarop om mense vaardighede of nuwe vaardigede aan te leer deur opvoedings- en opleidingsprogramme (2) [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) [75] GROOTTOTAAL: 225 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Geography

View all