Skip to content

Geography Grade 12 P2 NSC Supplementary 2015 Memo (Afr)

MemorandumGeographyGrade 12201511 pages

Grade 12 Geography Paper 2 memorandum from the NSC Supplementary Exam 2015 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GEOGRAFIE V2 FEBRUARIE/MAART 2015 MEMORANDUM PUNTE: 75 Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 2 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Memorandum HULPBRONMATERIAAL 1. 'n Uittreksel uit topografiese kaart 2528DA CULLINAN. 2. Ortofotokaart 2528 DA 16 CULLINAN. 3. LET WEL: Die bronmateriaal moet deur skole vir hul eie gebruik ingeneem word. INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Skryf jou EKSAMENNOMMER en SENTRUMNOMMER in die spasies op die voorblad. 2. Beantwoord AL die vrae in die spasies wat op hierdie vraestel voorsien word. 3. Jy word voorsien van 'n 1 : 50 000 topografiese kaart 2528DA van CULLINAN en 'n ortofotokaart van 'n gedeelte van die gekarteerde gebied. 4. Jy moet die topografiese kaart en die ortofotokaart aan die einde van die eksamensessie aan die toesighouer oorhandig. 5. Jy mag die blanko bladsy aan die einde van die vraestel vir alle rofwerk en berekeninge gebruik. MOENIE hierdie bladsy van die vraestel losmaak NIE. 6. Toon ALLE berekeninge, waar van toepassing. Punte sal hiervoor toegeken word. 7. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik. 8. Die afgebakende gebied in ROOI op die topografiese kaart verteenwoordig die gebied wat deur die ortofotokaart gedek word. 9. Die volgende Engelse begrippe en hul Afrikaanse vertalings word op die topografiese kaart getoon. ENGLISH AFRIKAANS Diggings Uitgrawings Conveyor belt Vervoerband Golf course Gholfbaan River Rivier Diamond mine Diamantmyn Sewage works Rioolwerke Waterworks Waterwerke Sewage disposal works Rioolverwyderingswerke Rifle range Skietbaan Landing strip Landingstrook Brickworks Steenwerke Furrow Voor Refuse dump Vullisstortingsterrein Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 3 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Memorandum ALGEMENE INLIGTING OOR CULLINAN Cullinan is in die Hoëveldstreek van Suid-Afrika geleë. Die dorp lê 1 467 m bo seevlak. Die naaste stad is Pretoria, wat 40 km daarvandaan is, terwyl Johannesburg 100 km daarvandaan is. Op 25 Junie 1905 is die beroemde Cullinan-diamant, die grootste ter wêreld teen 3 106 karaat (621 g), deur Frederick George Stanley Wells, 'n oppervlakbestuurder by die Premier-diamantmyn, ontdek. Die dorp Cullinan het sy bestaan te danke aan diamantmynbou in die gebied. Cullinan se oopgroefmyn is een van die grootstes in die wêreld en is drie keer groter as die meer bekende Kimberley- diamantmyn. MOSAMBIEK NAMIBIË ATLANTIESE INDIESE OSEAAN OSEAAN FIGUUR 1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 4 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Memorandum VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Die vrae hieronder is gebaseer op die 1 : 50 000 topografiese kaart 2528DA CULLINAN, sowel as die ortofotokaart van 'n gedeelte van die gekarteerde gebied. Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie langs elke vraag. 1.1 Die nommer 28 in die kaartindeks/-verwysing van die topografiese kaart van Cullinan verwys na die … A breedtelyn. B lengtelyn. C minute (') in die breedtelyn. D sekondes (") in die lengtelyn. B 1.2 Die ortofotokaartindeks/-verwysing van die ortofotokaart noordwes van 2528DA 16 CULLINAN is … A 2528DA 11. B 2528DD 22. C 2528AD 12. D 2528CB 15. D 1.3 Die foto is om/in die … geneem. A 12:00 B middag C oggend D nag B 1.4 Cullinan is in … geleë. A Noordwes B Mpumalanga C D Limpopo Gauteng D 1.5 Verskynsel 3 op die ortofotokaart is 'n … A mynhoop. B dam. C D uitgrawing. deurgrawing. A 1.6 Die helling wat deur die lyn vanaf 8 tot 11 op die ortofotokaart voorgestel word, is 'n … helling. A konkawe B konvekse C D steil terras- B Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 5 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Memorandum 1.7 Die natuurlike verskynsel by 5 op die ortofotokaart is 'n … A uitloper. B vallei. C nek/saal. D poort. C 1.8 Die nedersetting van Rayton in blok H2 en H3 is 'n … A vragbrekingspunt. B poortdorp. C brugdorp. D sentrale plek. D 1.9 … is die hoofgrondstof wat in die Cullinan-omgewing ontgin word. A Diamante B Koper C Goud D Platinum A 1.10 Die algemene vloeirigting van die rivier in blok H6 is … A suidwes. B noordwes. C suidoos. D noordoos. B 1.11 Die steenwerke in blok G7/G8 is 'n … ekonomiese aktiwiteit. A primêre B sekondêre C tersiêre D kwaternêre B 1.12 Die soort boerdery wat by Franjojan in blok H3 beoefen word, is … boerdery. A grootskaalse B kleinskaalse C vrugte- D vee- B 1.13 Die waarde van kontoerlyn D in blok C7 is … A 1 500 m. B 1 520 m. C 1 380 m. D 1 360 m. C Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 6 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Memorandum 1.14 Watter tipe mynboutegniek word by die myn in blok D1 toegepas? A Oopgroefmynbou B Boorwerk C Skagmynbou D Baggerwerk A 1.15 Die nedersettingspatroon by Z in blok E8 is… A lineêr. B verspreid. C kernagtig. D rond. C (15 x 1) [15] VRAAG 2: KAARTBEREKENINGE EN -TEGNIEKE 2.1 Bereken die magnetiese peiling van punthoogte 1464 by punt Q in blok E6 vanaf punthoogte 1429 by punt R in blok E4 vir die jaar 2015. Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word. Magnetiese peiling = ware peiling + magnetiese deklinasie Ware peiling: 95° (93° – 97°)  Verskil in jare: 2015–2002 = 13 jaar  Gemiddelde jaarlikse verandering: 8'W  Totale verandering: 13 x 8'W = 104'W/1°44'W  Magnetiese deklinasie 2015: 16°52'W +  1°44'W = 18°36'W  Magnetiese peiling 2015: 95° + 18°36' = 113°36'  Speling [111°28' tot 115°28'] (7 x 1) (7) 2.2 Verwys na punthoogte 1508 by punt 1 en punthoogte 1516 by punt 2 op die ortofotokaart, en beantwoord die vrae wat volg. Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 7 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Memorandum 2.2.1 Bereken die gemiddelde gradiënt tussen punt 1 en 2. VI = 1 516 m – 1 508 m  VI = 1 516 m – 1 508 m  =8m =8m HE = 6,5 cm x 100 OF HE = 65 mm x 10 000 1 000 = 650 m  = 650 m Gradiënt = _8_ Gradiënt = _8_ 650 650 = __1__ = __1__ 81,3 81,3 = 1 : 81,3/1 in 81,3  = 1 : 81,3/1 in 81,3  Speling [1 : 84,3 tot 1 : 78,3] (5 x 1) (5) 2.2.2 Wat sê jou antwoord op VRAAG 2.2.1 vir jou oor die steilte van die helling? Helling is geleidelik (1 x 1) (1) 2.2.3 Gee TWEE redes vir jou antwoord op VRAAG 2.2.2. Vir elke een eenheid wat jy vertikaal beweeg, beweeg jy slegs 83,1 eenhede horisontaal  Kontoerlyne op die ortofotokaart is ver uit mekaar wat op 'n geleidelike helling dui  (2 x 1) (2) 2.3 Bepaal die intersigbaarheid van punt 1 vanaf punt 2 op die ortofotokaart. Gee EEN rede vir jou antwoord. Intersigbaarheid: Punt 1 is sigbaar vanaf punt 2  Rede: Geen obstruksies nie Geen hoogliggende gebied tussen punt 1 en punt 2 nie  [Enige EEN] (1 + 2) (3) 2.4 Gee die ruitverwysing/koördinate van punthoogte 1429 by punt R in blok E4 op die topografiese kaart. 25º41.1ʹS 28º33.6ʹO  / 25º41ʹ06ʺS 28º33ʹ35ʺO  (2 x 1) (2) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 8 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Memorandum VRAAG 3: TOEPASSING EN INTERPRETASIE 3.1 Verwys na die gebied vanaf K in blok F1 tot J in blok E2 en beantwoord die vrae wat volg. 3.1.1 Identifiseer die landvorm tussen K en J. Vallei  (1 x 1) (1) 3.1.2 Benoem die tipe wind wat om 23:00 by die landvorm wat jy in VRAAG 3.1.1 geïdentifiseer het, sal voorkom. Katabatiese/Hellingdalende wind/Bergbries  (1 x 1) (1) 3.1.3 Gee 'n moontlike rede waarom geen plaasaktiwiteite by E in blok F1 voorkom nie. Ryp sal gewasse in winter beskadig  Die rivier kan oorstroming veroorsaak  [Enige EEN] (1 x 2) (2) 3.2 Verwys na die riviere in blok H1 en H2 en blok H3 en H4 op die topografiese kaart. Hierdie riviere vloei in teenoorgestelde rigtings. 3.2.1 Noem die rigting waarin die rivier in blok H1 en H2 vloei. Wes  (1 x 1) (1) 3.2.2 Noem die rigting waarin die rivier in blok H3 en H4 vloei. Oos  (1 x 1) (1) 3.2.3 Verduidelik die verskil in vloeirigting van die twee riviere wat in VRAAG 3.2.1 en 3.2.2 geïdentifiseer is. Rug/hoogliggende gebied vorm 'n waterskeiding tussen die twee rivierstelsels  (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 9 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Memorandum 3.3 Die gholfbaan by punt 4 op die ortofotokaart kan as 'n groengordel-area beskou word. Behalwe vir ontspanningsgebruik, verduidelik TWEE ander positiewe gevolge wat dit op die residensiële gebied by punt 9 sal hê. Skep buffersone tussen residensiële gebied 9 en die mynbougebied  Estetiese waarde/maak die gebied beter lyk  Verhoog suurstofvoorsiening  Verminder besoedeling  Verminder temperature  [Enige TWEE. Aanvaar ander redelike antwoorde.] (2 x 2) (4) 3.4 Infrastruktuur is belangrik vir mynbou. Verwys na die Premier-diamantmyn op die ortofotokaart om die vrae wat volg te beantwoord. 3.4.1 Noem TWEE tipes infrastruktuur wat deur die Premier-diamantmyn gebruik word. Paaie  Spoorlyne  Vervoerband  Dam  Reservoirs  Kraglyne  [Enige TWEE] (2 x 1) (2) 3.4.2 Verduidelik waarom die infrastruktuur wat jy in VRAAG 3.4.1 genoem het, van belang is vir die Premier-diamantmyn. Paaie – vervoer van grondstof/masjinerie wat gebruik word  Spoorlyne – vervoer van grondstowwe/masjinerie wat gebruik word  Vervoerband – skuif materiaal van een plek na 'n ander binne die myn  Dam/Reservoirs – verskaf water vir verkoelingstelsels in die myn  Kraglyne – verskaf energie/elektrisiteit  [Enige TWEE. Aanvaar ander redelike antwoorde.] (2 x 2) (4) 3.4.3 Evalueer die impak van die Premier-diamantmyn op die stedelike uitbreiding van Cullinan. Dit beperk stedelike uitbreiding weswaarts  (1 x 2) (1) 3.5 Vind die vullisverwyderingsterrein in blok E2 en E3. 3.5.1 Identifiseer die grondgebruiksone waarin die vullisstortingsterrein geleë is. Landelik-stedelike oorgangsone  (1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 10 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Memorandum 3.5.2 Waarom is die vullisstortingsterrein geleë in die grondgebruiksone wat jy in VRAAG 3.5.1 geïdentifiseer het? Veroorsaak slegte reuke wat onaangenaam vir mense is  Dit is ver van residensiële gebiede  Rotte broei in afval  Siektes broei hier  [Enige EEN. Aanvaar ander redelike antwoorde.] (1 x 2) (2) 3.5.3 Wat het die plaaslike regering gedoen om die estetiese werking (voorkoms) van die gebied rondom die vullisstortingsterrein te verbeter? Die plaaslike regering het bome geplant  (1 x 2) (2) [25] VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS) 4.1 Verwys na die gebied wat in ROOI op die topografiese kaart afgebaken is en beantwoord die vrae wat volg oor afstandwaarneming. 4.1.1 Definieer die konsep afstandwaarneming. Versameling van inligting oor die aarde- en see-oppervlaktes met sensors bo die aarde met toestelle soos satelliete  [Konsep] (1 x 1) (1) 4.1.2 Sal 'n omgewingsbewuste persoon aktiewe of passiewe afstandwaarneming gebruik? Aktiewe afstandwaarneming  (1 x 1) (1) 4.1.3 Hoe kan afstandwaarneming omgewingsbewustes help om die impak van die Premier-diamantmyn op die natuurlike omgewing te evalueer? Analise van die impak van plantegroeiverwydering deur mynbou deur gebiede ruimtelik te beskou  Kan vroeëre en huidige impak van mynbou op fauna en flora vergelyk deur ruimtelike gebiede te analiseer  Kan bepaal hoe waterkwaliteit beïnvloed word deur spektorale resolusie te analiseer  Kan analiseer hoe biodiversiteit beïnvloed word deur ruimtelike gebiede te analiseer  (Enige TWEE. Aanvaar ander redelike antwoorde.) (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 11 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Memorandum 4.1.4 Verduidelik EEN maatreël wat die Premier-diamantmyn kan aanwend deur GIS te implementeer om die negatiewe impak wat dit op die natuurlike omgewing het, te verminder. Gebruik bufferskepping om te bepaal waar mynbou kan plaasvind  (1 x 2) (2) 4.2 Verwys na rivier F in blok H5 en G5 op die topografiese kaart en beantwoord die vrae wat volg. 4.2.1 Definieer die begrip attribuutdata. Verdere inligting van 'n gebied addisioneel tot die ligging daarvan  [Konsep] (1 x 1) (1) 4.2.2 Noem TWEE attribute van die rivier (F) in blok H5 en G5. Dit het twee nie-standhoudende sytakke  Dit vloei noordwaarts  Dit vloei oor 'n plat oppervlak  Die rivier het 'n kronkelende loop  [Enige TWEE] (2 x 1) (2) 4.2.3 Noem EEN gebruik van die rivier in blok H5 en G5. Water vir landbou  Word as 'n voor gebruik  Vir huishoudelike gebruik  [Enige EEN] (1 x 1) (1) 4.3 Datamanipulasie verwys na data wat tot bruikbare inligting verwerk en aangepas word. 'n Primêre bron/data word gemanipuleer om 'n sekondêre bron/data te skep. 4.3.1 Is die ortofotokaart 'n voorbeeld van 'n primêre of 'n sekondêre bron? Sekondêr  (1 x 1) (1) 4.3.2 Gee 'n rede vir jou antwoord op VRAAG 4.3.1. Inligting soos kontoerlyne, verskynsels en plekke word op 'n vertikale lugfoto bygevoeg  (1 x 2) (2) [15] TOTAAL: 75 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Geography

View all