Skip to content

Geography Grade 12 P1 NSC Supplementary 2015 Addendum (Afr)

AddendumGeographyGrade 12201512 pages

Grade 12 Geography Paper 1 addendum from the NSC Supplementary Exam 2015 (Afrikaans), 12 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GEOGRAFIE V1 FEBRUARIE/MAART 2015 BYLAE Hierdie bylae bestaan uit 12 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 2 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS (Bylae) FIGUUR 1.1: LUGDRUKSELLE [Bron: Eksaminator se eie skets] FIGUUR 1.3: ASPEK [Bron: Eksaminator se eie skets] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 3 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS (Bylae) FIGUUR 1.4: SINOPTIESE WEERKAART SYNOPTIC WEATHER MAP SINOPTIESE WEERKAART TROPIESE SIKLOON HARUNA 992 [Bron: Suid-Afrikaanse Weerburo] FIGUUR 1.5: STROOMROOF Energieke rivier, erodeer terugwaarts [Bron: Eksaminator se eie skets] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 4 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS (Bylae) FIGUUR 1.6: RIVIERKRONKEL [Bron: Ucdenver.org] FIGUUR 2.1: WEERSTASIE [Bron: Suid-Afrikaanse Weerburo] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 5 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS (Bylae) FIGUUR 2.2: TIPES RIVIERE [Bron: Eksaminator se eie skets] FIGUUR 2.3: MIDDELBREEDTE-SIKLOON Die bewegings- rigting is … [Bron: ftp://ftp.hhs.co.za/Subjects] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 6 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS (Bylae) FIGUUR 2.4: VOGFRONT [Bron: Eksaminator se eie skets] FIGUUR 2.5: DREINEERBEKKEN see Niedeurlatende rots [Aangepas uit Physical Geography, RB Burnett] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 7 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS (Bylae) FIGUUR 3.1: NEDERSETTINGSHIËRARGIE konurbasie meer as 500 000 Getal funksies (dienste) stad 25 000–150 000 dorp 2 500–25 000 100–2 500 gehuggie plaasopstal Nedersettingsbevolkingsgrootte [Aangepas uit Wikispaces en Exam Series] FIGUUR 3.3: NEDERSETTINGSTIPE Rivier Sleutel Plaasopstal Dorps- meent Grondpad Lae brug Skaal: 1 : 7 000 [Aangepas uit GCSE-handboek] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 8 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS (Bylae) FIGUUR 3.4: GRONDGEBRUIKBESTUUR Die grondgebruikbestuur werk om te verseker dat alle grond en eiendom in stede slegs gebruik word volgens hulle toegekende grondgebruik- of soneringsregte. Grondgebruikbestuur oorweeg aansoeke deur grondeienaars en ontwikkelaars vir nuwe ontwikkelings om toegekende grondgebruike te verander. Dié verantwoordelikheid word uitgevoer in ooreenstemming met 'n stad se verbintenis tot volhoubare en gelyke ontwikkeling. Tipiese grondgebruik- of soneringskategorieë in 'n soneringskema sluit in: • Residensiële sones • Oopruimte-sones • Sake-kommersiële sones • Gemeenskapsgebruik-fasiliteitsones • Nywerheidsones • Gebruiksones – grondopvullingsterreine • Vervoersones [Aangepas uit eksaminator se notas] FIGUUR 3.5: NYWERHEIDSONTWIKKELINGSONES (NOS'e) SALDANHABAAI-NOS LOK STERK INTERNASIONALE ONDERSTEUNING As gevolg van goeie samesprekings tussen die regering en die gemeenskap van Saldanhabaai het hierdie dorp in die Wes-Kaap die potensiaal vir ekonomiese groei en werkskepping. Daar is tekens dat direkte buitelandse belegging in die toekoms sal toeneem. Baie huurooreenkomste is reeds deur olie- en gasmaatskappye onderteken. Die hawe word uitgebrei om voorsiening te maak vir die groei wat plaasvind. Twee groot windenergieprojekte word deur die wêreld-energiemaatskappy, GDF Suez, gefinansier. Hierdie gebied het ook verskeie unieke natuurlike verskynsels wat toeriste lok. [Bron: West Coast Business News and Directory] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 9 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS (Bylae) FIGUUR 3.6: NYWERHEID EN MYNBOU Vliegtuie, chemikalieë, elektronika, voedsel, yster en staal, masjinerie, metaalbou, motorvoertuie, olieraffinaderye, olie uit steenkool Chemikalieë, papier, olieraffinaderye, rayontekstiel, rubber- goedere, skeepsbou, suikermeule Motormonteeraanlegte, tekstielgoedere, farmaseutiese produkte, voedselverwerking Hoofnywerheidstreek Voedselprodukte, meubels, Hidro-elektriese krag olieraffinaderye, tekstielgoedere, Hawe tabak en wyn [Bron: http://kora.matrix.msu.edu/files/101/596/65-254-103-168-overcoming_apartheid- a0a8a4-a_3272.jpg] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 10 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS (Bylae) FIGUUR 4.1: STEDELIKE PROFIEL EN STRAATPATRONE [Bron: http://urbanvistadotnet.files.wordpress.com/2011/ 08/4-1.jpg] FIGUUR 4.2: TABEL WAT BYDRAE TOT BRUTO BINNELANDSE PRODUK (BBP) TOON EKONOMIESE AKTIWITEITE % BYDRAE TOT BBP Elektrisiteit 2,8% Konstruksie 3,2% Landbou, bosbou en vissery 4% Mynbou 5% Vervaardiging 14% Vervoer, berging en kommunikasie 16% Regeringsdienste 16% Groothandel en kleinhandel, hotel en restaurant 17% Finansiële, versekering-, eiendom- en besigheidsdienste 22% [Aangepas uit Statistiek SA] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 11 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS (Bylae) FIGUUR 4.3: SENTRALE PLEKKE SLEUTEL Stad Dorp Markdorp Dorpie Grense Sentrale Plekke [Bron: http://www.watd.wuthering-heights.co.uk] FIGUUR 4.4: GRONDGEBRUIKMODEL Industriële sone [Bron: www.bluestudy.com] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 12 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS (Bylae) FIGUUR 4.5: VOEDSELSEKERHEID DIE G8 … MINAG … MINAG! [Bron: Zapiro.com] FIGUUR 4.6: APARTHEID- EN POST-APARTHEID-NYWERHEIDSONTWIKKELING- STRATEGIEË Apartheid is ontwerp om mense op grond van ras te skei. Ten opsigte van Suid-Afrika se nywerheidsontwikkeling het dit beteken dat die regering nywerheidsgroeigebiede buite 'wit' Suid-Afrika se hoofsentra wou skep. Om hierdie doelwit te bereik het die regering probeer om swart mense uit hierdie hoofsentra te hou deur swart nasionale state, bekend as tuislande, te skep – dit was om nywerheidsontwikkeling in apartheid- Suid-Afrika te desentraliseer. Daar is voorspel dat oorbesetting en hoë werkloosheidsvlakke groot probleme in die tuislande sou beteken. Groeipunte rondom hierdie tuislande is vir nywerheidsontwikkeling geïdentifiseer sodat swart mense in hierdie nywerhede kon werk, maar steeds in die tuislande bly. Sedert 1994 het die post-apartheidsregering die ontwikkeling van die vervaardigingsektor bevorder en die saamgroepeer van nywerhede aangemoedig deur verskeie ekonomiese beleidsrigtings. Hierdie beleidsrigtings is daarop ingestel om nywerhede meer produktief, effektief en dus meer kompeterend te maak. Hierdie ekonomiese beleidsrigtings is meer vraaggedrewe en sluit meganismes in wat arbeidsmobiliteit toelaat, belastingtoegewings verskaf en ook vir onderrig en opleiding voorsiening maak. [Aangepas deur eksaminator] Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Geography

View all