Skip to content

Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2019 Memo (Afr)

MemorandumGeographyGrade 11201914 pages

Grade 11 Geography Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2019 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2019 GEOGRAFIE V1 NASIENRIGLYN PUNTE: 225 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 14 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2019) AFDELING A: KLIMATOLOGIE EN GEOMORFOLOGIE VRAAG 1 1.1 1.1.1 G (parallellisme) (1) 1.1.2 A (omwenteling) (1) 1.1.3 D (insolasie) (1) 1.1.4 B (wentelbaan) (1) 1.1.5 E (terrestriële radiasie) (1) 1.1.6 I (sonstilstand) (1) 1.1.7 C (eweninge) (1) 1.1.8 H (sirkel van verligting) (1) (8 x 1) (8) 1.2 1.2.1 A (1) 1.2.2 B (1) 1.2.3 C (1) 1.2.4 B (1) 1.2.5 D (1) 1.2.6 D (1) 1.2.7 C (1) (7 x 1) (7) 1.3 1.3.1 Hierdie winde affekteer klein/sekere gebiede (1) (1 x 1) (1) 1.3.2 Weerstoestande gedurende die winter en somer is verskillend (2) Drukstelsels verander oor die land in die winter en somer (2) Die wind verander rigting gedurende die seisoene as gevolg van die verskil in die drukstelsels oor die land (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 1.3.3 Hoë druk oor Sentraal-Asië gedurende die winter (2) Lug beweeg van die binneland na die oseaan en daal teen die Himalaja-berge (2) Die lug verhit adiabaties en ʼn warm, droë wind bereik Indië (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) GEOGRAFIE V1 3 1.3.4 Gedurende die somer beweeg die ITCZ suidwaarts (2) Land word vinniger verhit as die oseaan (2) Lae druk ontwikkel oor die land en ʼn hoë druk oor die oseaan (2) Vogtige lug word vanaf die oseaan na die land getrek, wat stormagtige reënbuie bring (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 1.3.5 Lewensverlies weens swaar reënval (2) Oorstromings vernietig huise (2) Oorstroming van landbougrond veroorsaak voedseltekorte (2) Noodsaaklike infrastruktuur word weggespoel (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 1.4 1.4.1 Min of geen reënval oor ʼn lang tydperk (1) [KONSEP] (1 x 1) (1) 1.4.2 Hidrologiese droogte Stad gaan uit water loop – April 21 (1) Meteorologiese droogte Skroeiende son, sonder kans vir reënval (1) (2 x 1) (2) 1.4.3 Waterbergingsfasiliteite word droog en geen besproeiing is moontlik nie (2) Dit sal ʼn afname in die landbou-opbrengs veroorsaak, daarom is minder voedsel beskikbaar vir inwoners van Kaapstad (2) (2 x 2) (4) 1.4.4 Stel waterbeperkings in stedelike gebiede in (2) Bou meer waterbergingsfasiliteite soos damme (2) Neem aan ontsoutingsprojekte deel as ʼn ander bron van water (2) Ondersoek die moontlikheid van inter-bekken-waterskemas (2) Navorsing oor El Niño weer en klimaatsverandering (2) Hersirkulering van water (2) [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) 1.5 1.5.1 Intrusiewe stollingsgesteentes kom voor wanneer gesmelte gesteente onder die aardoppervlak stol (1) en ekstrusiewe stollingsgesteentes kom voor wanneer gesmelte gesteentes bo die aardoppervlak stol (1) (2 x 1) (2) 1.5.2 X – Lakkoliet (1) Y – Gang (1) (2 x 1) (2) 1.5.3 Magma word tussen die rotslae naby die oppervlak gedruk (1) Die druk van die magma veroorsaak dat die rotslae opwaarts buig (1) (2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2019) 1.5.4 Kom in groot dieptes onder die aardoppervlak voor (1) Is ʼn groot massa rots sonder enige lae (Is massief) (1) Dit het nie ʼn vloer nie (1) [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) 1.5.5 (a) Graniet (1) (1 x 1) (1) (b) Intrusief (1) (1 x 1) (1) (c) Eksfoliasie (1) (1 x 1) (1) (d) Massa magma word opwaarts geforseer (2) Wanneer oorliggende sedimentêre gesteentes geërodeer is, word die intrusie as ‘n koepel aan die oppervlakte ontbloot (2) (2 x 2) (4) 1.6 1.6.1 LC King (1) (1 x 1) (1) 1.6.2 Hellings erodeer parallel (1) Die hoogte bly dieselfde (1) (2 x 1) (2) 1.6.3 ʼn Droë klimaat bevorder terugwaartse erosie en dus hellingterugtrekking (2) ʼn Vogtige klimaat lei tot hellingafname (2) Temperatuurverskille tussen seisoene lei tot hellingvervanging (2) [Enige TWEE] (2 x 2) (4) 1.6.4 Helling-afname Steil hellings aan die begin van die erosieproses (2) As gevolg van plaatvloei in vogtige streke, het die boonste hange vinniger geërodeer as die res van die helling (2) Die hoek van die helling daal (2) Die helling verloor hoogte en steilheid en sal uiteindelik tot ʼn byna plat geërodeerde penevlakte lei (2) Helling-terugtrekking As gevolg van terugwaartse erosie beweeg die boonste steil eskarp- helling agtertoe en parallel met die helling (2) Die hoek van al die hellingselemente bly dieselfde (2) Daar is geen afname in die hoek van die helling nie (2) ʼn Konkawe pediment vorm by die onderste dele van die krans (2) Soos die helling agtertoe beweeg, word die pediment groter (2) [ENIGE VIER – DIE VERSKIL TUSSEN DIE TEORIEË MOET DUIDELIK AANGEDUI WORD] (4 x 2) (8) [75] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) GEOGRAFIE V1 5 VRAAG 2 2.1 2.1.1 D (coriolis) (1) 2.1.2 H (geostrofies) (1) 2.1.3 F (chinook) (1) 2.1.4 B (Meditereens) (1) 2.1.5 A (verwoestyning) (1) 2.1.6 E (drukgradiënt) (1) 2.1.7 C (woestyn) (1) (7 x 1) (7) 2.2 2.2.1 A (1) 2.2.2 A (1) 2.2.3 B (1) 2.2.4 A (1) 2.2.5 B (1) 2.2.6 A (1) 2.2.7 B (1) 2.2.8 A (1) (8 x 1) (8) 2.3 2.3.1 ʼn Verandering in die gewone patroon van water- en lugsirkulasie in die Stille Oseaan / klimaatsverandering wat deur warmer toestande in die Stille Oseaan veroorsaak word (1) [KONSEP] (1 x 1) (1) 2.3.2 (a) Tropiese oostewinde/Passaatwinde (1) (1 x 1) (1) (b) Walker-sirkulasie (1) (1 x 1) (1) 2.3.3 Die verswakking van die Passaatwinde (2) Sterker westewinde oor die Suid-Stille Oseaan (2) Hoë druk ontwikkel oor Australië in plaas van lae druk (2) Lae druk met swaar reën kom oor die sentrale Stille Oseaan in plaas van Australië voor (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2019) 2.3.4 Koue waters veroorsaak opwelling (2) Hierdie bring voedingstowwe vir vis na die oppervlakte (2) Vis-industrie is winsgewend (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 2.3.5 Die afname in reënval veroorsaak droogte in Australië (2) Daar is ʼn beduidende afname in landbouopbrengste (2) Dit lei tot minder uitvoer van gewasse (2) Dit sal duurder wees om gewasse te produseer (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 2.4 2.4.1 Winde wat gegenereer word deur globale lugsirkulasie en waai oor groot oppervlaktes van die aarde (1) [KONSEP] (1 x 1) (1) 2.4.2 Die globale winde is verantwoordelik vir die driesel-rangskikking (2) (1 x 2) (2) 2.4.3 Die winde deflekteer na links in die suidelike halfrond (2) Die winde deflekteer na regs in die noordelike halfrond (2) (2 x 2) (4) 2.4.4 Die hoë temperatuur by die ewenaar veroorsaak dat lug verhit word en styg (2) Die stygende lug koel af en daal terug na die oppervlak by die 30° breedtelyn (2) By die 30° breedtegraad vloei ʼn deel van die oppervlaklug na die 60° breedtegraad en ander terug na die ewenaar (2) Die geslote sirkulasie van lug tussen 0 ° en 30 ° breedtegrade staan bekend as die Hadley-sel (2) Die lug van die sinkende oppervlak by die pole is koud en beweeg terug na die middelbreedtes van 60° (2) Lug konvergeer by die 60° waar die kouer lug vanaf die pole die warmer lug vanaf 30° breedtegrade dwing om te styg (2) In die boonste luglae by 60° breedtegrade, divergeer die lug na die pole en ander beweeg na 30° breedtegrade (2) Twee sirkulerende selle ontwikkel, tussen 30° en 60°, die Ferrell-sel (2) En tussen 60° en 90° die poolsel (2) [ENIGE VIER – ONTWIKKELING VAN AL DRIE SELLE MOET BESKRYF WORD] (4 x 2) (8) 2.5 2.5.1 Beskryf hoe swaartekrag veroorsaak dat verweerde materiaal teen ʼn helling afbeweeg (1) [KONSEP] (1 x 1) (1) 2.5.2 Geen plantegroei op die helling (1) Steil helling (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 2.5.3 Rotse en klippe opgestapel op die bodem van 'n helling (1) (1 x 1) (1) 2.5.4 Rotsstortings gebeur vinniger as grondverskuiwings (2) (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) GEOGRAFIE V1 7 2.5.5 Mag dood en beserings veroorsaak (2) Skade aan eiendom en geboue (2) Beskadig infrastruktuur (2) Skade aan landbougrond (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 2.5.6 Vangheinings om vallende rotse te vang (2) Beton impak beskermingsafdakke (2) Rotssperring – verwyder los of gevaarlike gesteentes (2) Bou steunmure (2) Aanplant van plantspesies met sterk wortelstelsels om boonste lae van die grond aanmekaar te bind (2) [ENIGE DRIE] (3 x 2) (6) 2.6 2.6.1 (a) mesa (1) (1 x 1) (1) (b) butte (1) (1 x 1) (1) 2.6.2 Hulle is beide onderworpe aan hellingterugtrekking of terugwaartse erosie (1 x 1) (1) 2.6.3 Hard en weerstandbiedend (2) (1 x 2) (2) 2.6.4 Die kaprots erodeer nie afwaarts nie en laat die landskap sy hoogte hou (2) (1 x 2) (2) 2.6.5 VOORDELE Indrukwekkende natuurskoon maak hierdie landskappe ʼn toeriste- aantreklikheid (2) Ontspanningsaktiwiteite soos voetslaan- of adrenaliensport kan op hierdie landskappe beoefen word (2) Veeboerdery byvoorbeeld kan op die pedivlakte beoefen word (2) STRUIKELBLOK Droë klimaat in hierdie landskappe maak gewasboerdery onmoontlik (2) Dit is moeilik om water uit hierdie landskappe vir besproeiing te gebruik aangesien die hellings van die canyon te ruig is (2) Nedersettings is moeilik om te ontwikkel (2) Moeilik om infrastruktuur te ontwikkel (2) [ENIGE VIER – MOET NA BEIDE VOORDELE EN STRUIKELBLOKKE VERWYS] (4 x 2) (8) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2019) VRAAG 3 3.1 3.1.1 Volhoubaarheid (1) 3.1.2 Kern-periferie (1) 3.1.3 Vryemark (1) 3.1.4 Vryemark (1) 3.1.5 Volhoubaarheid (1) 3.1.6 Kern-periferie (1) 3.1.7 Vryemark (1) 3.1.8 Kern-periferie (1) (8 x 1) (8) 3.2 3.2.1 C (nie-hernieubaar) (1) 3.2.2 H (suurreën) (1) 3.2.3 G (uraan) (1) 3.2.4 D (hernieubaar) (1) 3.2.5 F (koolstofvoetspoor) (1) 3.2.6 A (Kioto-protokol) (1) 3.2.7 B (hulpbron) (1) (7 x 1) (1) 3.3 3.3.1 Hulp wat een land/organisasie aan ʼn ander land verskaf. [KONSEP] (1 x 1) (1) 3.3.2 Voedsel (1) Medisyne (1) Geld (1) Tegnologie (1) Dienste (1) [ENIGE EEN – AANVAAR VOORBEELDE VAN BOGENOEMDE] (1 x 1) (1) 3.3.3 Ontwikkeld (MDC) (1) (1 x 1) (1) 3.3.4 Hy is die een wat hulp verleen (1) Hy is die een wat hulpbronne in ruil neem (1) Die ander persoon (ontwikkelend) in die strokiesprent is swak aangetrek (1) Die swak geklede man stel Afrika voor, soos aangedui deur die etiket om sy nek (1) [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) 3.3.5 Skenkerlande verleen hulp met voorwaardes daaraan verbonde (2) Hulp bevoordeel skenkerland meer as ontvangerland, aangesien natuurlike hulpbronne uitgeput gaan word (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) GEOGRAFIE V1 9 3.3.6 Tegnologie word voorsien om te help met ontwikkelingsprojekte (2) Dit sal werk skep (2) Mense leer nuwe vaardighede, aangesien hulle opgelei word in die nuwe tegnologie (2) Skenkerlande gee kundige advies en help om probleme op te los (2) Tegniese ontwikkeling help met die groei van sekondêre en tersiêre sektore in ʼn ontvangerland (2) [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) 3.4 3.4.1 Vinnige industrialisasie in ʼn land om goedere uit te voer (1) [KONSEP] (1 x 1) (1) 3.4.2 (a) Brandstowwe (1) (1 x 1) (1) (b) Vervaardigde goedere (1) (1 x 1) (1) 3.4.3 Beide lande het ʼn buitengewone hoë verskuiwing in aanvraag vanaf China (2) (1 x 2) (2) 3.4.4 2010 Meer uitvoere vanaf sub-Sahara Afrika na China (2) Sub-Sahara Afrika het ʼn gunstige handelsbalans teenoor China (2) [ENIGE EEN] 2016 Meer invoere as uitvoere vanaf China (2) Sub-Sahara Afrika het ʼn negatiewe handelsbalans teenoor China (2) [ENIGE EEN] [BEIDE 2010 EN 2016 MOET BESKRYF WORD] (2 x 2) (4) 3.4.5 Hulle sal hul eie grondstowwe veredel en uitvoer teen hoër pryse (2) Minder afhanklikheid van hoër prys vervaardigde invoere (2) Meer finansies vir industrialisasie of nywerhede (2) Dit sal hoë invoerkoste vermy (2) Vaardighede van werkers neem toe namate meer nywerhede ontwikkel as gevolg van die vermenigvuldigingseffek (2) [ENIGE DRIE] (3 x 2) (6) 3.5 3.5.1 Afskakeling van elektrisiteit aan verbruikers oor ʼn kort periode (1) [KONSEP] (1 x 1) (1) 3.5.2 Onderhoud van kragsentrales (1) Steenkooltekorte (1) Besighede open op die 15de, wat groot gebruikers van elektrisiteit is (1) Skade aan kragtransmissie-verbindings (1) [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2019) 3.5.3 Dit veroorsaak die afbreek van die omgewing omdat steenkool gemyn moet word om in hierdie stasies te verbrand (2) Vaste afval wat deur steenkoolverbrandende kragstasies geproduseer word, word gestort en giftige stowwe sypel grondwater binne (2) Vrygestelde koolstofdioksied dra tot klimaatsverandering by (2) Swaeldioksied en stikstofoksiede veroorsaak suurreën (2) Suur reënwater vloei in strome en in grondwater (2) Koolwaterstowwe dra by tot rookmis (2) Dit veroorsaak lugbesoedeling (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 3.5.4 Daar is ʼn groot hoeveelheid steenkool wat in Suid-Afrika ontgin word (2) Die land het nie genoeg belê in die gebruik van ander bronne van konvensionele en nie-konvensionele energiebronne nie (2) (2 x 2) (4) 3.5.5 Dit sal werkloosheid veroorsaak vir mense wat in die mynbedryf werksaam is namate die vraag na steenkool afneem (2) Steenkoolmyndorpe sal ʼn afname in hul ekonomie hê en ʼn afname in die bevolkingsgetalle veroorsaak (2) Ondernemings sal ly as gevolg van ʼn afname in kraglewering (2) Vaardigheidsverbetering en opleiding van werkers het finansiële implikasies (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 3.6 3.6.1 Die verlies of verwydering van vrugbare bogrond teen 'n groter tempo as wat dit weer kan vorm (1) [KONSEP] (1 x 1) (1) 3.6.2 A – Terrassering (1) B – Wisselbou (1) (2 x 1) (2) 3.6.3 Verhoed oorbeweiding oor die gebied (2) Die rotasiemetode gee grond ʼn periode om te herstel (2) (2 x 2) (4) 3.6.4 Voorkom minder gronderosie, daarom bly grond langer vrugbaar (2) Dit is moontlik om hoër opbrengste te handhaaf of te produseer (2) Gebruik minder water of besproeiing omdat die watertafel onderhou word (2) Die ontwikkeling van dongas is minder, dus beter / veiliger vervoernetwerk (2) As gevolg van vrugbare bogrond, is die lewende hawe / gewasse van goeie gehalte, wat groter winste verseker (2) [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) [75] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) GEOGRAFIE V1 11 VRAAG 4 4.1 4.1.1 H (menslike ontwikkelingsindeks) (1) 4.1.2 E (bruto nasionale produk) (1) 4.1.3 F (geslagsongelykheid indeks) (1) 4.1.4 C (handelsbalans) (1) 4.1.5 B (betalingsbalans) (1) 4.1.6 A (bruto binelandse produk) (1) 4.1.7 D (Gini-koëffisiënt) (1) (7 x 1) (7) 4.2 4.2.1 Bio-brandstof (1) 4.2.2 Windenergie (1) 4.2.3 Sonenergie (1) 4.2.4 Geo-termiese energie (1) 4.2.5 Bio-brandstof (1) 4.2.6 Sonenergie (1) 4.2.7 Golfenergie (1) 4.2.8 Windenergie (1) (8 x 1) (8) 4.3 4.3.1 ʼn Handelsversperring is ʼn struktuur of regulasie wat deur regerings ingestel word om handel te beheer (1) [KONSEP] (1 x 1) (1) 4.3.2 Tariewe (1) Kwotas (1) Sanksies (1) Embargo’s (1) Subsidies (1) [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) 4.3.3 Hy wil hê dat sy produkte verkoop word sonder om belasting te betaal (1) Sy produkte sal dus goedkoper wees as plaaslike produkte (1) Hy wil hê dat soveel as moontlik van sy land se produkte in ander lande verkoop word (1) [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2019) 4.3.4 Om werk in hul land te beskerm (1) Om plaaslike produkte teen buitelandse mededinging te beskerm (1) Om industriële groei in hul land aan te moedig (1) Om hul land te beskerm teen minderwaardige / gevaarlike produkte (1) [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) 4.3.5 Hulle sal mededingend kan handel dryf (2) Hulle sal aktief betrokke wees by die bepaling van billike pryse vir hul produkte (2) Dit sal sosiale ontwikkeling vir arm gemeenskappe tot gevolg hê (2) Dit sal vir werkers beter werksomstandighede waarborg (2) Hulle sal in winste deel (2) Dit sal geslagsgelykheid aanmoedig (2) Die fokus sal op omgewingsvolhoubaarheid wees (2) Dit sal infrastruktuurontwikkeling in ontwikkelende lande tot gevolg hê (2) [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) 4.4 4.4.1 Stelsels wat alle lande in die wêreld met mekaar verbind / Ekonomiese, sosiale, politieke en kulturele aktiwiteite van lande regoor die wêreld word met mekaar verbind (1) [KONSEP] (1 x 1) (1) 4.4.2 Meer mense kan hul lande verlaat en in 'n globale arbeidsmag werksaam wees (1) Makliker om tussen lande te beweeg (1) Verbeterde telekommunikasie sorg vir 'n onderling verbonde arbeidsmag (1) Oordrag van finansies is makliker vir familielede (1) Handel en politieke verhouding tussen lande is beter (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 4.4.3 (a) multinasionale korporasies (1) (1 x 1) (2) (b) Samsung (1) Nokia (1) Microsoft (1) BMW (1) CITI (1) HP (1) Google (1) Marlboro (1) Gillette (1) McDonalds (1) Coca Cola Nescafe (1) Walt Disney (1) [ENIGE EEN] (2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) GEOGRAFIE V1 13 (c) Globalisering het die ontwikkeling van MNK’s in verskillende wêrelddele vergemaklik (2) (1 x 2) (2) (d) Werksgeleenthede word geskep (2) Plaaslike mense word opgelei en vaardighede word oorgedra (2) Beter salarisse en werksomstandighede word aangebied (2) Armoede word verminder (2) Verhoogde toegang tot die verspreiding van kennis en innovasies (2) Sommige van die winste uit MNK’s word in die gasheerland behou en herbelê (2) MNK’s vestig vennootskappe met gemeenskappe wat lei tot sosio-ekonomiese opheffing (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 4.4.4 Groot vraag na grondstowwe lei tot uitputting (2) Die benutting van hulpbronne lei tot ekologiese skade (2) Globalisering lei tot buitensporige hoeveelhede lug-, water- en omgewingsbesoedeling (2) Die konstruksie van nuwe infrastruktuur benadeel die omgewing (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 4.5 4.5.1 Suid-Afrika se volhoubare ontwikkeling in aksie (1) ʼn Sisteem van ekonomiese aktiwiteite wat lei tot beter menslike welstand, terwyl toekomstige geslagte nie aan beduidende omgewingsrisiko’s of ekologiese skaarste blootgestel word nie (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 4.5.2 Die Groen Ekonomie neem omgewingsvriendelike praktyke aan wat fokus op bewaring en preservering van die omgewing (2) (1 x 2) (2) 4.5.3 Die afhanklikheid van nie-hernubare energiebronne soos steenkool te verander na hernubare energiebronne (2) Gebruik doeltreffender beskikbare energie (2) Die vermindering van ons koolstofvoetspoor (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 4.5.4 Die regering kan produsente van hernubare krag toelaat om elektrisiteit aan nywerhede te voorsien (2) Hulle kan subsidies instel om nywerhede aan te moedig om oor te skakel na groener tegnologieë (2) Dit kan industrieë wat oormatige rook in die atmosfeer uitstraal, beboet (2) Moedig industrieë deur selfregulering aan om koolstofproduksie te verminder deur hulle toe te laat om ooreenkomste te onderteken (2) Die ontwikkeling van die groen ekonomie deur verbruikers aan te moedig om etiese keuses te maak by die aankoop van produkte uit nywerhede wat hoë koolstofuitsette het (2) [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 14 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2019) 4.6 4.6.1 Konvensioneel (1) (1 x 1) (1) 4.6.2 Hierdie energiebron vertrou op nie-hernubare hulpbronne (1) (1 x 1) (1) 4.6.3 ‘Wag! Stop! Bou dit terug!’ (1) (1 x 1) (1) 4.6.4 Kernkrag is ʼn skoner energiebron omdat dit minder kweekhuisgasse produseer as fossielbrandstowwe (2) (1 x 2) (2) 4.6.5 Fossielbrandstowwe is nie-hernubaar en raak uitgeput (2) Die regering kan nie meer die ontginning van fossielbrandstowwe subsidieer nie (2) Internasionale pryse vir fossielbrandstowwe verhoog (2) Hoë verbruik / gebruik weens verhoogde bevolkingsgetalle en industrialisasie (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 4.6.6 Laer langtermyn onderhoudskoste by die aanleg (2) Minder duur skoonmaak-operasies weens minder besoedeling tydens energie-opwekking (2) Kernkrag se produksie is baie hoër, daarom is minder energie nodig as ander energiebronne (2) Onderhoud van die aanleg skep volhoubare werksgeleenthede (2) [ENIGE DRIE] (3 x 2) (6) [75] TOTAAL: 225 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 11 Geography

View all