Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2019
GEOGRAFIE V2
PUNTE: 75
TYD: 1½ uur
NAAM:
PUNTE HVD GROEP PROVINSIAAL
V1
V2
V3
TOTALE
MOD.
V4 PUNTE
75 75
*IGEOGA2*
Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye, insluitend ʼn bladsy vir
rofwerk en berekeninge.
Skip to contentAll 2019 papers 





View all





Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2019 QP (Afr)
Grade 11 Geography Paper 2 question paper from the Eastern Cape November 2019 (Afrikaans), 24 pages. Read online or download the free PDF.
Geography · Grade 11 · Eastern Cape November · 2019. Question paper, 24 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Geography
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Question paper
- Year
- 2019
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 24
- File size
- 910.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 24
This exam
Eastern Cape November 2019
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 GEOGRAFIE V2 (EC/NOVEMBER 2019)
BRONMATERIAAL
1. ʼn Uittreksel uit topografiese kaart 2828 CB CLARENS.
2. Ortofotokaart 2828 CB 4 CLARENS.
3. LET WEL: Die bronmateriaal moet deur skole vir hul eie gebruik ingeneem
word.
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Skryf jou NAAM in die spasies op die voorblad.
2. Beantwoord ALLE vrae in die ruimtes wat in hierdie vraestel verskaf is.
3. Jy word voorsien van ʼn 1 : 50 000 topografiese kaart (2828 CB CLARENS) en ʼn
ortofotokaart (2828 CB CB 4 CLARENS) van 'n gedeelte van die gekarteerde
gebied.
4. Jy moet die topografiese kaart en die ortofotokaart aan die einde van hierdie
eksamensessie aan die toesighouer oorhandig.
5. Jy mag die blanko bladsy aan die einde van hierdie vraestel vir alle rofwerk en
berekeninge gebruik. MOENIE hierdie bladsy van die vraestel losmaak NIE.
6. Toon ALLE berekeninge en gebruik die formules wat verskaf word, waar van
toepassing. Punte sal hiervoor toegeken word.
7. Dui die maateenheid in jou finale antwoord van die berekeninge aan, bv. 10 km;
2,1 cm.
8. Jy mag ʼn nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
9. Die gebied wat met ROOI op die topografiese kaart afgebaken is, stel die gebied
voor wat deur die ortofotokaart gedek word.
10. Die volgende Afrikaanse begrippe en hulle Engelse vertalings word op die
topografiese kaart aangetoon.
ENGLISH AFRIKAANS
Aerodrome Vliegveld
Golf course Gholfbaan
Diggings Uitgrawings
Hospital Hospitaal
Sewerage works Rioolwerke
Shaft Skag
Slimes dam Slykdam
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) GEOGRAFIE V2 3
ALGEMENE INLIGTING OOR CLARENS
Die stad Clarens is aan die voet van die Maluti-gebergte, naby die Golden Gate Nasionale
Park en die bergkoninkryk van Lesotho, geleë. Die dorp staan bekend as die 'Juweel van
die Vrystaat' - ryk aan skoonheid, met 'n aura van vrede, rustigheid en die plaaslike
munisipaliteit het gemeenskapsontwikkelingsprojekte aangemoedig om die plaaslike
bevolking te help. Clarens is 'n kunstenaarsparadys met baie bekende kunstenaars wat in
die stad woon of dit gereeld besoek. Die dorpie is omring met pragtige uitsigte. Die matige
klimaat sorg vir die ideale naweekwegbreekplek vir stadsjapies van Johannesburg,
Bloemfontein en Durban. Hierdie stede is almal ongeveer 300 km van Clarens af – 'n
gemaklike rit van 3 tot 4 uur. Die temperatuur is gemiddeld 13,9 °C en ʼn gemiddelde reënval
van 764 mm.
[Aangepas en vry vertaal uit <clarens.co.za>]
Koördinate: 28°31ʹS 28°25ʹO [Bron: Eksaminator se kaart]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 GEOGRAFIE V2 (EC/NOVEMBER 2019)
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Die vrae hieronder is op die 1 : 50 000 topografiese kaart (2828 CB CLARENS)
sowel as die ortofotokaart van 'n gedeelte van die gekarteerde gebied gebaseer.
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
antwoord en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie langs elke vraag neer.
1.1 Etiket A op die liggingskaart (bladsy 3) dui … aan.
A Vrystaat
B Gauteng
C Lesotho
D KwaZulu-Natal
1.2 Die kaartverwysing van die topografiese kaartvel suidwes van 2828 CB
CLARENS is …
A 2828AD.
B 2828BC.
C 2828CC.
D 2828DA.
1.3 Die Townlands dam 1 op die ortofotokaart is ... van die dorpie Clarens.
A suidwes
B suidoos
C suid
D wes
1.4 Die primêre ekonomiese aktiwiteit by B in blok F6 is ʼn ...
A sportveld.
B dam.
C uitgrawing.
D nie-standhoudende rivier.
1.5 Die mensgemaakte verskynsel 2 op die ortofotokaart is ʼn ...
A dam.
B reservoir.
C gebou.
D watertoring.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) GEOGRAFIE V2 5
1.6 Die geboue by 3 op die ortofotokaart verteenwoordig ʼn ...
A winkelsentrum.
B kerk.
C skool.
D kliniek.
1.7 Die verskynsel C op blok D8 op die topografiese kaart is (ʼn) ...
A sand.
B erosie.
C moeras en vlei.
D droë pan.
1.8 Die nommer 2828 op die topografiese kaart verwys na die ...
A breedte- en lengtelyn.
B lengte- en breedtelyn.
C breedtelyn.
D lengtelyn.
1.9 ʼn Mensgemaakte verskynsel wat by 28° 31' 24" S en 28° 25' 32" O aangetref
word is ʼn …
A begraafplaas.
B kerk.
C kliniek.
D skool.
1.10 Die verskil in hoogte tussen trigonometriese stasie 8 in blok A8 en Mount
Zion punthoogte 1892 in blok B7 is ... m.
A 1884
B 557
C 900
D 557,5
1.11 Die rye bome wat op die Braamhof plaas aangetref word, word as ... gebruik.
A afbakenings
B windskerms
C plantasies
D brandgordels
1.12 Verskynsel D op die topografiese kaart is ʼn ...
A opvulling.
B mynhoop.
C uitgrawing.
D deurgrawing.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 GEOGRAFIE V2 (EC/NOVEMBER 2019)
1.13 Die helling voorgestel deur die lyn van 4 tot 5 op die ortofotokaart is ʼn ...
helling.
A konvekse
B terras
C uniforme
D konkawe
1.14 Die verskynsel tussen 6 en 7 is ʼn ...
A pas.
B kloof.
C saal.
D rug.
1.15 ʼn Ortofotokaart is ʼn ... (-)lugfoto met kontoerlyne en ander gemerkte
kenmerke wat daarop geteken is.
A hoë skuins
B lae skuins
C horisontale
D vertikale
(15 x 1) [15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) GEOGRAFIE V2 7
VRAAG 2: KAARTWERKBEREKENINGE EN TEGNIEKE
2.1 Verwys na die trigonometriese stasie 8, in blok A8 en punthoogte 2169 in
blok A7.
2.1.1 Identifiseer die landvorm tussen die twee hoogtes.
(1 x 1) (1)
2.1.2 Bereken die verskil in hoogte tussen die twee punte.
(1 x 1) (1)
2.2 Verwys na die lyn vanaf 8 tot 9 op die ortofotokaart.
2.2.1 Bereken die gemiddelde gradiënt van die helling tussen kontoerlyn
1780 (8) en punthoogte 2202 (9). Toon ALLE berekeninge. Punte sal
vir berekeninge toegeken word.
vertikale interval (VI)
Formule: Gradiënt =
horisontale ekwivalent (HE)
(5 x 1) (5)
2.2.2 (a) Sou jy die gradiënt wat jy in VRAAG 2.2.1 bereken het, as steil
of geleidelik beskryf?
(1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 GEOGRAFIE V2 (EC/NOVEMBER 2019)
(b) Verduidelik jou antwoord by VRAAG 2.2.2 (a).
(1 x 1) (1)
2.3 Verwys na die verskynsel Mount Zion tussen lyn 11 en 12 op die ortofotokaart.
2.3.1 Wat is die hoogste punt van Mount Zion?
(1 x 1) (1)
2.3.2 Gebruik die onderstaande kontoerlyne op die horisontale-as van die
dwarsprofiel om die dwarsprofiel tussen punte 11 en 12 te voltooi.
Sommige hoogtes is ingesluit om jou te help.
12
(2 x 1) (2)
2.3.3 Skryf die vertikale skaal van die dwarsprofiel as ʼn verhouding.
(1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) GEOGRAFIE V2 9
2.4 Bereken die magnetiese peiling van trigonometriese stasie 175 (blok C5) vanaf
punthoogte 1768 (blok C4) vir die jaar 2019. Toon ALLE berekeninge. Punte
sal vir berekeninge toegeken word.
Formule: Magnetiese peiling = Ware peiling + Magnetiese deklinasie
(WP + MD)
2.4.1 Ware Peiling =
(1 x 1) (1)
2.4.2 Magnetiese deklinasie vir 2019:
Die verskil in jare:
Gemiddelde jaarlikse
verandering:
Totale verandering:
Magnetiese deklinasie vir
2019:
(5 x 1) (5)
2.4.3 Dus die magnetiese peiling vir 2019:
(1 x 1) (1)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 GEOGRAFIE V2 (EC/NOVEMBER 2019)
VRAAG 3: TOEPASSING EN INTERPRETASIE
3.1 Verwys na die onderstaande tabel, die inligting oor Clarens (bladsy 3) en die
topografiese kaart om die daaropvolgende vrae te beantwoord.
Gemiddelde maandelikse reënval (mm) vir Clarens
Jan Feb Mar Apr Mei Jun Jul Aug Sep Okt Nov Des
122 95 91 59 29 11 12 19 34 83 105 104
3.1.1 Noem die seisoen wat die laagste reënval ervaar.
(1 x 1) (1)
3.1.2 Bereken die gemiddelde jaarlikse reënval (mm) vir Clarens.
(1 x 1) (1)
3.1.3 Gegewe die bostaande reënval-data en Clarens se ligging, stel EEN
rede, waarom daar baie nie-standhoudende riviere voorkom.
(1 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) GEOGRAFIE V2 11
3.2 Bestudeer beide die onderstaande foto van die bergreeks buitekant Clarens
en die gebied wat deur blokke A6/7 op die topografiese kaart, gedek word
voordat jy probeer om die daaropvolgende vrae te beantwoord.
1._______________
2._______________
3._______________
4._______________
5._______________
3.2.1 Merk die hellingelemente (1–5) langs die foto deur die onderstaande
lys te gebruik:
krans; pediment; talus; kruin; knakpunt
Sien foto 1–5.
(5 x 1) (5)
3.2.2 Gee EEN topografiese kaartbewys waarom hellingelement 5 baie meer
geskik vir die konstruksie van hoofpad 712 is.
(1 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 GEOGRAFIE V2 (EC/NOVEMBER 2019)
3.3 Verwys na blok C7 en C8 op die topografiese kaart.
3.3.1 In watter algemene rigting vloei die Little Caledon-rivier? Gee TWEE
redes vir jou antwoord.
Antwoord:
Redes:
(1 + 2 x 2) (5)
3.3.2 Watter tipe rivier is die Little Caledon-rivier in blok D8?
(1 x 1) (1)
3.4 Rotsstortings kom in blokke H3 en I2 op die topografiese kaart voor. Beskryf
TWEE faktore wat rotsstortings het in hierdie gebied verhoog.
(2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) GEOGRAFIE V2 13
3.5 Verwys na blokke H7 en H8 op die topografiese kaart, waarin ʼn NRO
gekontrakteer is om landelike ontwikkeling te verbeter.
3.5.1 Identifiseer die hoof ekonomiese aktiwiteit in blok H7 en H8.
(1 x 1) (1)
3.5.2 Noem en verduidelik EEN manier waarop die hulpagentskap die
ekonomiese aktiwiteit wat in VRAAG 3.5.1 genoem is, kan verbeter.
Noem:
Verduidelik:
(1 + 2) (3)
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 GEOGRAFIE V2 (EC/NOVEMBER 2019)
VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)
4.1 Watter data-bergingsmodel, vektor of raster, kom die naaste aan die
topografiese kaart, soos dit bekend is?
(1 x 1) (1)
4.2 Onderskei tussen vektor en raster data.
Vektor:
Raster:
(2 x 1) (2)
4.3 Beantwoord die volgende vrae oor ruimtelike resolusie.
4.3.1 Definieer die term ruimtelike resolusie.
(1 x 1) (1)
4.3.2 Het die ortofotokaart of die topografiese kaart ʼn hoër ruimtelike
resolusie?
(1 x 1) (1)
4.4 ʼn Aantal verskillende GIS-kaarte vir Clarens word in FIGUUR 4.4 (A–C) saam
met ʼn sleutel, FIGUUR 4.4 (D) op bladsy 15 getoon.
4.4.1 Met verwysing na FIGUUR 4.4 (A–C), verduidelik die GIS-konsep van
oorlegging.
(1 x 1) (1)
4.4.2 Met verwysing na FIGUUR 4.4 (D), wat is attribuutdata?
(1 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) GEOGRAFIE V2 15
4.4.3 Identifiseer die tipe simbool wat in GIS gebruik word met verwysing na
FIGUUR 4.4 (A–C). Voltooi die onderstaande tabel deur ʼn regmerkie
in die korrekte blokkie te plaas met ʼn aanduiding van die soort simbool
wat in ʼn GIS gebruik word vir die onderstaande verskynsels:
Simbool Paaie Skole (S) Grondgebruik
Punt
Lyn
Poligoon
(Area)
(3 x 1) (3)
FIGUUR 4.4 A Clarens: Paaie en Riviere FIGUUR 4.4 B Clarens: Grondgebruik
FIGUUR 4.4 C Clarens: Buffersones FIGUUR 4.4 D Clarens: Sleutel
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
16 GEOGRAFIE V2 (EC/NOVEMBER 2019)
4.5 Die departement van Menslike Nedersettings (behuising) wil
laekostebehuising in Clarens bou.
4.5.1 Stel TWEE datalae voor wat die departement moet oorweeg om die
beste perseel (posisie) vir hierdie behuisingsprojek te kies.
(2 x 1) (2)
4.5.2 Verskaf EEN rede vir die keuse van die laag in jou antwoord by
VRAAG 4.5.1.
(1 x 2) (2)
[15]
TOTAAL: 75
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) GEOGRAFIE V2 17
ROFWERK EN BEREKENINGE
(LET WEL: Moet nie hierdie bladsy van die vraestel losmaak nie.)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2019 QP (Eng)

Memorandum
Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2019 Memo (Afr)

Question paper
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2019 QP (Afr)

Question paper
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2019 QP (Eng)

Question paper
Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2022 QP (Eng)

Question paper
Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2020 QP (Eng)
More from Grade 11 Geography

Memorandum
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2025 Memo (Eng)

Memorandum
Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2025 Memo (Eng)

Question paper and memo
Geography Grade 11 Free State March Test 2025 Paper & Memo

Memorandum
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2024 Memo (Afr)

Memorandum
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2023 Memo (Eng)

Question paper