Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2019
GEOGRAFIE V1
PUNTE: 225
TYD 3 uur
*IGEOGA1*
Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye.
Skip to contentAll 2019 papers 





View all





Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2019 QP (Afr)
Grade 11 Geography Paper 1 question paper from the Eastern Cape November 2019 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.
Geography · Grade 11 · Eastern Cape November · 2019. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Geography
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Question paper
- Year
- 2019
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 16
- File size
- 730.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 16
This exam
Eastern Cape November 2019
Questions in this paper
- Question 1.1The Atmosphere8 marks
- Question 1.2Geomorphology7 marks
- Question 1.3The Atmosphere15 marks
- Question 1.4The Atmosphere15 marks
- Question 1.5Geomorphology18 marks
- Question 1.6Geomorphology15 marks
Show all 21 questions
- Question 2.1The Atmosphere7 marks
- Question 2.2Geomorphology8 marks
- Question 2.3The Atmosphere15 marks
- Question 2.4The Atmosphere15 marks
- Question 2.5Geomorphology15 marks
- Question 2.6Geomorphology15 marks
- Question 3.1Development geography8 marks
- Question 3.2Development geography7 marks
- Question 3.3Development geography15 marks
- Question 3.4Development geography15 marks
- Question 3.5Resources and sustainability15 marks
- Question 3.6Resources and sustainability15 marks
- Question 4.1Resources and sustainability7 marks
- Question 4.2Resources and sustainability8 marks
- Question 4.3Development geography15 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2019)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae.
2. Beantwoord ENIGE DRIE vrae van 75 punte elk.
3. Alle diagramme is in die BYLAE ingesluit.
4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik word.
5. Laat ʼn reël oop tussen onderafdelings van vrae wat beantwoord word.
6. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy.
7. Moet NIE in die kantlyn van die ANTWOORDEBOEK skryf NIE.
8. Die puntetoekenning is soos volg: (2 x 1) (2) beteken dat TWEE feite vir EEN
punt elk verwag word
(2 x 2) (4) beteken dat TWEE feite vir
TWEE punte elk verwag word
9. As woorde/aksiewerkwoorde soos Noem, Identifiseer, Verskaf, Klassifiseer
in ʼn vraag gebruik word, is EENwoord-antwoorde aanvaarbaar.
As woorde/aksiewerkwoorde soos Bespreek, Definieer, Verduidelik, Lewer
Kommentaar, Evalueer, Regverdig, Stel voor en Staaf in ʼn vraag gebruik
word, word VOLSINNE of frases verwag.
Alle paragraafvrae moet in VOLSINNE beantwoord word.
10. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) GEOGRAFIE V1 3
AFDELING A: KLIMATOLOGIE EN GEOMORFOLOGIE
VRAAG 1
1.1 Kies ʼn term in KOLOM B wat by die klimatologiese beskrywing in KOLOM A
pas. Skryf slegs die letter (A–I) van jou keuse langs die vraagnommer
(1.1.1–1.1.8) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.9 J.
KOLOM A KOLOM B
1.1.1 Die hoek van die aardas soos die aarde A omwenteling
roteer
1.1.2 Beweging van die aarde rondom die son B wentelbaan
1.1.3 Inkomende sonstraling C ewening
1.1.4 Die roete wat die aarde rondom die son D insolasie
beweeg
1.1.5 Bestraling vanaf die aarde E terrestriële radiasie
1.1.6 As die een halfrond na die son gekantel is F breedtelyn
op 21 Desember
1.1.7 Wanneer nie een van die halfronde na die G parallellisme
son of weg vanaf die son gekantel is nie
1.1.8 Die lyn tussen die ligte en donker helftes H sirkel van verligting
van die aarde
I sonstilstand
(8 x 1) (8)
1.2 Verwys na FIGUUR 1.2 wat hellingelemente toon. Pas die beskrywings
hieronder by die hellingselemente A, B, C of D. Kies die antwoord en skryf
slegs die letter A, B, C of D langs die vraagnommers (1.2.1–1.2.7) in die
ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.2.8 A. Jy mag dieselfde letter meer
as een keer kies.
1.2.1 Hierdie hellingelement het gewoonlik ʼn konvekse vorm
1.2.2 Die steilste hellingelement
1.2.3 Knakpunte vorm op die basis van hierdie hellingelement
1.2.4 Die hoek is 40° en min plantegroei kom daarop voor
1.2.5 Die vorm van die helling element is konkaaf
1.2.6 Die geleidelike gradiënt van hierdie hangelement is geskik vir boerdery
en nedersettings
1.2.7 Hierdie hellingelement staan oor die algemeen bekend as die talus,
scree of puinhang (7 x 1) (7)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2019)
1.3 FIGUUR 1.3 toon ʼn moesonwind.
1.3.1 Waarom is ʼn moesonwind ʼn voorbeeld van ʼn streekswind? (1 x 1) (1)
1.3.2 Waarom word daar na moesonwinde as seisoenale winde verwys?
(1 x 2) (2)
1.3.3 Bespreek die rol wat die Himalaja-gebergtes in die wintermoeson speel.
(2 x 2) (4)
1.3.4 Hoe ontwikkel die somermoeson? (2 x 2) (4)
1.3.5 Verduidelik die negatiewe impak wat die somermoeson op die mense
van Indië het. (2 x 2) (4)
1.4 Verwys na die strokiesprent in FIGUUR 1.4 wat droogte in Kaapstad uitbeeld.
1.4.1 Wat is ʼn droogte? (1 x 1) (1)
1.4.2 Watter bewyse in die strokiesprent stel voor dat Kaapstad ʼn
hidrologiese en ʼn meteorologiese droogte ervaar? (2 x 1) (2)
1.4.3 Verduidelik hoe ʼn hidrologiese droogte landbou tekorte kan veroorsaak.
(2 x 2) (4)
1.4.4 In ʼn paragraaf van ongeveer AGT reëls, stel moontlike strategieë voor
wat die munisipaliteit van Kaapstad kan implementeer om te verhoed
dat Kaapstad in die toekoms watertekorte ervaar. (4 x 2) (8)
1.5 Bestudeer FIGUUR 1.5 A en B wat topografie wat met massiewe
stollingsgesteentes geassosieer word, illustreer.
1.5.1 Wat is die verskil tussen intrusiewe en ekstrusiewe stollingsgeteentes?
(2 x 1) (2)
1.5.2 Identifiseer stollingslandvorme X en Y. (2 x 1) (2)
1.5.3 Hoe ontstaan landvorm X? (2 x 1) (2)
1.5.4 Noem TWEE kenmerke sigbaar in skets A, wat tipies van ʼn batoliet is.
(2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) GEOGRAFIE V1 5
1.5.5 Verwys na foto B, ʼn koepelvormige landvorm.
(a) Watter tipe stollingsgesteente is kenmerkend van hierdie
koepelvormige landvorm? (1 x 1) (1)
(b) Is hierdie koepelvormige landvorm ʼn voorbeeld van ʼn intrusiewe
of ekstrusiewe stollingsgesteente? (1 x 1) (1)
(c) Noem die tipe verwering wat op hierdie koepelvormige landvorm
voorkom. (1 x 1) (1)
(d) Verduidelik hoe hierdie koepelvormige landvorm ontstaan het.
(2 x 2) (4)
1.6 FIGUUR 1.6 toon hellingterugtrekking wat ʼn teorie van hellingontwikkeling is.
1.6.1 Noem die Suid-Afrikaner wat die teorie van helling/parallel-
terugtrekking geformuleer het. (1 x 1) (1)
1.6.2 Gee bewyse om voor te stel dat die teorie van helling/parallel-
terugtrekking op die skets aangetoon word. (2 x 1) (2)
1.6.3 Bespreek die rol wat ʼn verskil in klimaat kan speel in die bepaling van
die verskillende teorieë van hellingontwikkeling. (2 x 2) (4)
1.6.4 Skryf ʼn paragraaf van ongeveer AGT reëls om te verduidelik hoe die
teorie van hellingafname met die teorie van hellingterugtrekking verskil.
(4 x 2) (8)
[75]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2019)
VRAAG 2
2.1 Kies ʼn term in KOLOM B wat by die klimatologiese beskrywing in KOLOM A
pas. Skryf slegs die letter (A–H) van jou keuse langs die vraagnommer
(2.1.1–2.1.7) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 2.1.8 J.
KOLOM A KOLOM B
2.1.1 Hierdie krag deflekteer winde na links in die A verwoestyning
suidelike halfrond
2.1.2 Dit is ʼn teoretiese wind wat die resultaat van B Mediterreens
ʼn presiese balans tussen twee kragte is
2.1.3 ʼn Warme, droë wind, wat by die C woestyn
Rotsgebergtes van Amerika daal
2.1.4 Warm, droë somers en koel, nat winters D coriolis
beskryf hierdie klimaatstreek
2.1.5 Word deur menslike aktiwiteite en E drukgradiënt
klimaatverandering veroorsaak
2.1.6 Die krag wat veroorsaak dat lug vanaf ʼn F Chinook
hoogdruk na ʼn laagdruk beweeg
2.1.7 Hoë daaglikse temperatuurspeling, met baie G Savannah
min reënval beskryf hierdie klimaatstreek
H geostrofies
(7 x 1) (7)
2.2 Verwys na FIGUUR 2.2 wat ʼn cuesta en ʼn hogsback illustreer. Pas elk van die
onderstaande beskrywings by skets A of B.
2.2.1 Kan in ʼn koepel of bekken vorm
2.2.2 Dit het ʼn steil eskarphelling en ʼn geleidelike duikhelling
2.2.3 Die eskarphelling is meer as 45°
2.2.4 Dit is ʼn geskikte ligging vir damme
2.2.5 ʼn Voorbeeld van hierdie rug kan by Alice in die Oos-Kaap gevind word
2.2.6 Die geleidelike duikhelling kan vir boerdery gebruik word
2.2.7 Bestaan uit steil skuins rotslae
2.2.8 Gevorm deur geleidelik gekantelde rotslae (8 x 1) (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) GEOGRAFIE V1 7
2.3 Bestudeer FIGUUR 2.3 wat met die El Niño -gebeurtenis verband hou.
2.3.1 Wat is die El Niño-gebeurtenis? (1 x 1) (1)
2.3.2 Noem die volgende vanaf die sketse:
(a) Die globale winde by A. (1 x 1) (1)
(b) Die lugsirkulasie-sel by B. (1 x 1) (1)
2.3.3 Verduidelik hoe die El-Niño-gebeurtenis ontwikkel. (2 x 2) (4)
2.3.4 Bespreek die invloed van die koue water by C op die vissery-industrie
van die weskus van Suid-Amerika. (2 x 2) (4)
2.3.5 Beskryf hoe die El-Niño-gebeurtenis die akkerbou aan die oostelike
dele van Australië beïnvloed. (2 x 2) (4)
2.4 FIGUUR 2.4 toon ʼn diagram van die driesel-rangskikking.
2.4.1 Wat is globale winde? (1 x 1) (1)
2.4.2 Noem die verhouding tussen globale winde en die driesel-
rangskikking. (1 x 2) (2)
2.4.3 Bespreek hoe corioliskrag die horisontale beweging in die skets
affekteer. (2 x 2) (4)
2.4.4 In ʼn paragraaf van ongeveer AGT reëls, beskryf hoe die sirkulerende
selle tussen die ewenaar en die pole ontwikkel. (4 x 2) (8)
2.5 Bestudeer FIGUUR 2.5, ʼn foto van rotsstortings wat ʼn tipe massabeweging
is.
2.5.1 Wat is massabeweging? (1 x 1) (1)
2.5.2 Noem enige EEN faktor sigbaar op die foto wat massabeweging
bevorder. (1 x 1) (1)
2.5.3 Watter bewyse op die foto dui aan dat rotsstortings voorgekom het?
(1 x 1) (1)
2.5.4 Hoe verskil rotsstortings van grondverskuiwings met betrekking tot
die bewegingspoed? (1 x 2) (2)
2.5.5 Stel TWEE redes voor waarom rotsstortings as gevaarlik vir menslike
aktiwiteite beskou word. (2 x 2) (4)
2.5.6 Bespreek strategieë wat geïmplementeer kan word om die effek van
rotsstortings te verminder. (3 x 2) (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2019)
2.6 FIGUUR 2.6 toon twee verskynsels van die Karoo-landskap wat met
horisontaalliggende gesteentes geassosieer word.
2.6.1 Pas die tipes Karoo-landskap (butte en mesa) by die volgende
stellings:
(a) Plat kruin het ʼn groter breedte as hoogte (1 x 1) (1)
(b) Plat kruin het ʼn groter hoogte as breedte (1 x 1) (1)
2.6.2 Waarom het beide hierdie landvorme steil, konkawe hellings? (1 x 1) (1)
2.6.3 Beskryf die kaprots van hierdie landskappe. (1 x 2) (2)
2.6.4 Verduidelik die betekenis van die kaprots op hierdie landskappe.
(1 x 2) (2)
2.6.5 In ʼn paragraaf van ongeveer AGT reëls, verduidelik hoe topografie
geassosieer met horisontaalliggende gesteentes voordelig en ook ʼn
struikelblok vir menslike aktiwiteit kan wees. (4 x 2) (8)
[75]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) GEOGRAFIE V1 9
AFDELING B: ONTWIKKELINGSGEOGRAFIE EN HULPBRONNE EN
VOLHOUBAARHEID
VRAAG 3
3.1 Pas die onderstaande ontwikkelingsmodelle by die beskrywing wat daarop volg.
Kies die antwoord en skryf slegs die naam van die korrekte model langs die
vraagnommer (3.1.1– 3.1.8) in jou ANTWOORDEBOEK neer.
KERN-PERIFERIE VRYEMARK VOLHOUBAARHEID
3.1.1 Hierdie model sluit die ekonomie, gemeenskap en omgewing in
3.1.2 Friedman het hierdie model ontwikkel en dit kan op verskillende skale
toegepas word
3.1.3 Lande moet deur vyf fases van ontwikkeling in hierdie model gaan
3.1.4 Hoë massaverbruik word gesien as die uiteindelike doelwit van hierdie
model
3.1.5 Hierdie model is miskien die mees inklusiewe van al drie modelle
deesdae
3.1.6 ʼn Hoofstad met ʼn hawe en industrieë is sentraal in hierdie model
3.1.7 Modernisering en kapitalisme is kenmerkend van hierdie model
3.1.8 Een van die veronderstelde sterk punte van hierdie model is dat
ekonomiese ontwikkeling sal versprei (8 x 1) (8)
3.2 Kies ʼn term in KOLOM B wat by die beskrywing in KOLOM A pas. Skryf slegs
die letter (A–H) van jou keuse langs die vraagnommer (3.2.1–3.2.8) in die
ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 3.2.8 J.
KOLOM A KOLOM B
3.2.1 Kan nie vervang word as uitgeput is nie A Kioto-protokol
3.2.2 ʼn Tipe besoedeling wat plantlewe kan B hulpbron
verswak of doodmaak
3.2.3 ʼn Mineraal wat gebruik word om kernkrag C nie-hernieubaar
op te wek
3.2.4 Water, lug en sonenergie is voorbeelde van D hernieubaar
hierdie tipe hulpbron
3.2.5 Hoeveelheid koolstofdioksied wat deur ʼn E radio-aktiewe afval
persoon in die atmosfeer vrygestel word
3.2.6 ʼn Ooreenkoms om die aantal F koolstofvoetspoor
kweekhuisgasse te verminder
3.2.7 Materiaal of ʼn produk wat mense nuttig vind G uraan
H suurrreën
(7 x 1) (7)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2019)
3.3 Bestudeer FIGUUR 3.3 wat ʼn spotprent oor ontwikkelingshulp aantoon.
3.3.1 Wat is ontwikkelingshulp? (1 x 1) (1)
3.3.2 Noem enige vorm van ontwikkeling wat tussen lande uitgeruil kan word.
(1 x 1) (1)
3.3.3 Verteenwoordig die man by A 'n ontwikkelde land (MDC) of 'n
ontwikkelende land (LDC)? (1 x 1) (1)
3.3.4 Stel ʼn moontlike rede vir jou antwoord by VRAAG 3.3.3 voor. (2 x 1) (2)
3.3.5 Bespreek waarom hierdie strokiesprent ʼn voorbeeld van voorwaardelike
ontwikkelingshulp is. (1 x 2) (2)
3.3.6 In ʼn paragraaf van ongeveer AGT reëls, verduidelik waarom tegniese
ontwikkelingshulp meer voordele vir ontwikkelende lande (LDC) inhou.
(4 x 2) (8)
3.4 FIGUUR 3.4 is ʼn infografika wat die afhanklikheid van Sub-Sahara lande op
Chinese handel, aantoon.
3.4.1 Definieer die term uitvoer-gedrewe ontwikkeling. (1 x 1) (1)
3.4.2 Wat word meestal deur China ...
(a) vanaf sub-Sahara Afrika ingevoer? (1 x 1) (1)
(b) na sub-Sahara Afrika uitgevoer? (1 x 1) (1)
3.4.3 Lewer kommentaar oor die verhouding tussen Suid-Soedan en Angola
aangaande hulle handelsblootstelling aan China. (1 x 2) (2)
3.4.4 Beskryf die handelsverhouding tussen sub-Sahara Afrika en China in
2010 en 2016 onderskeidelik. (2 x 2) (4)
3.4.5 Verduidelik hoe invoervervanging (ontwikkeling van industrieë) die
plaaslike ekonomie van sub-Sahara lande sal bevoordeel. (3 x 2) (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) GEOGRAFIE V1 11
3.5 Lees die uittreksel in FIGUUR 3.5 wat na Eskom en beurtkrag verwys.
3.5.1 Wat is beurtkrag? (1 x 1) (1)
3.5.2 Volgens die uittreksel, stel TWEE moontlike oorsake van beurtkrag
voor. (2 x 1) (2)
3.5.3 Hoe benadeel die kragstasies (foto) die omgewing? (2 x 2) (4)
3.5.4 Waarom is Suid-Afrika so afhanklik van steenkool as ʼn vorm van
elektrisiteit? (2 x 2) (4)
3.5.5 Verduidelik waarom die vermindering van die land se
steenkoolafhanklikheid ʼn negatiewe uitwerking op die ekonomie sal hê.
(2 x 2) (4)
3.6 FIGUUR 3.6 toon illustrasies oor grondbewaring.
3.6.1 Wat is gronderosie? (1 x 1) (1)
3.6.2 Noem die strategieë wat gebruik word om gronderosie by A en B te
verminder. (2 x 1) (2)
3.6.3 Verduidelik hoe die roterende strategie by C sal help om gronderosie
te verminder. (2 x 2) (4)
3.6.4 In ʼn paragraaf van ongeveer AGT reëls, bespreek redes waarom
grondbestuur belangrik vir boere is. (4 x 2) (8)
[75]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2019)
VRAAG 4
4.1 Kies ʼn term in KOLOM B wat by die beskrywing in KOLOM A pas. Skryf slegs die
letter (A–H) van jou keuse langs die vraagnommer (4.1.1–4.1.7) in die
ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 4.1.8 J.
KOLOM A KOLOM B
4.1.1 ʼn Ekonomiese aanwyser wat lewens- A bruto binnelandse
verwagting en opvoedingsvlak kombineer produk
4.1.2 Die totale waarde van alle goedere en B betalingbalans
dienste wat binne ʼn jaar deur ʼn land
geproduseer word, insluitende
buitelandse verdienste
4.1.3 Die indeks wat die mate van C handelsbalans
ongelykheid tussen mans en vroue in ʼn
land aandui
4.1.4 Die verhouding tussen die waarde van ʼn D Gini-koëffisiënt
land se invoere en uitvoere
4.1.5 Finansiële opsomming van alle E bruto nasionale
betalings wat deur ʼn land gemaak is produk
4.1.6 Die totale waarde van goedere en F geslagsgelykheid-
dienste geproduseer binne die grense indeks
van ʼn land in ʼn jaar
4.1.7 ʼn Ekonomiese aanwyser waar ʼn telling G demografiese
van 1 algehele ongelykheid in ʼn land aanduider
aantoon
H menslike
ontwikkelings-
indeks
(7 x 1) (7)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) GEOGRAFIE V1 13
4.2 Verwys na FIGUUR 4.2 oor verskillende nie-konvensionele energiebronne.
Pas die beskrywings hieronder by een van die energiebronne. Jy mag meer
as een keer ʼn bron van energie gebruik. Kies die antwoord en skryf slegs die
korrekte bron van energie langs die vraagnommer (4.2.1–4.2.8) in die
ANTWOORDEBOEK neer.
4.2.1 Energie wat uit natuurlike organiese materiaal gevorm word
4.2.2 Hierdie energiebron is onbetroubaar op kalm dae
4.2.3 Fotovoltaïese panele omskep die son se lig in elektrisiteit
4.2.4 Energie wat van onder die aardoppervlak afkomstig is
4.2.5 Hierdie tipe energiebron kan voedseltekorte veroorsaak
4.2.6 Die Noord-Kaap in Suid-Afrika is een van die beste plekke vir hierdie
energiebron
4.2.7 Hierdie energiebron kan akwatiese (water) ekosisteme beskadig
4.2.8 Die nadeel van hierdie energiebron is dat dit die voëllewe op die
platteland bedreig (8 x 1) (8)
4.3 Bestudeer FIGUUR 4.3 wat ʼn strokiesprent oor handelsverhoudings aantoon.
4.3.1 Definieer ʼn handelsversperring. (1 x 1) (1)
4.3.2 Noem TWEE voorbeelde van handelsversperrings. (2 x 1) (2)
4.3.3 Waarom, dink jy, wil die man by A, ‘Weg met handelsversperrings’
hê? (2 x 1) (2)
4.3.4 Waarom protesteer die groep mense by B teen die verwydering van
handelsversperrings? (2 x 1) (2)
4.3.5 In ʼn paragraaf van ongeveer AGT reëls, bespreek die positiewe impak
wat regverdige handel op ʼn ontwikkelende land sal hê. (4 x 2) (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2019)
4.4 FIGUUR 4.4 toon globalisering.
4.4.1 Definieer die term globalisering. (1 x 1) (1)
4.4.2 Noem EEN voordeel wat globalisering aan migrante bied. (1 x 1) (1)
4.4.3 (a) Waarvoor staan die afkorting MNK? (1 x 1) (1)
(b) Noem TWEE voorbeelde van MNK’s wat in FIGUUR 4.4
uitgebeeld word. (2 x 1) (2)
(c) Lewer kommentaar op die verhouding tussen globalisering en
MNK’s. (1 x 2) (2)
(d) Verduidelik hoe ontwikkelende lande voordeel kan trek uit MNK’s
wat in hul land gevestig is. (2 x 2) (4)
4.4.4 Hoe kan die ekonomiese effekte van globalisering die omgewing
benadeel? (2 x 2) (4)
4.5 Lees die inligting oor die Groen Ekonomie in FIGUUR 4.5.
4.5.1 Definieer die term Groen Ekonomie. (1 x 1) (1)
4.5.2 Lewer kommentaar op die verhouding tussen die Groen Ekonomie en
volhoubare ontwikkeling. (1 x 2) (2)
4.5.3 Bespreek TWEE veranderinge wat in ons huidige gebruik van
energiebronne geïmplementeer kan word om ons ekonomie groener te
maak. (2 x 2) (4)
4.5.4 In ʼn paragraaf van ongeveer AGT reëls, verduidelik hoe die
Departement van Omgewingsake nywerhede kan aanmoedig om deel
van die Groen Ekonomie te word. (4 x 2) (8)
4.6 Verwys na FIGUUR 4.6 wat kernkrag as ʼn energiebron illustreer.
4.6.1 Is kernkrag ʼn voorbeeld van ʼn konvensionele of ʼn nie-konvensionele
energiebron? (1 x 1) (1)
4.6.2 Verskaf ʼn rede vir jou antwoord by VRAAG 4.6.1. (1 x 1) (1)
4.6.3 Haal bewyse uit die tekenprent aan wat aandui dat die man teen die
afbreek van die kernkragsentrale gekant is. (1 x 1) (1)
4.6.4 Onderskei tussen fossielbrandstof en kernkrag aangaande hulle
kweekhuisgasvrystelling. (1 x 2) (2)
4.6.5 Bespreek TWEE redes waarom fossielbrandstof se pryse hoog is.
(2 x 2) (4)
4.6.6 Verduidelik DRIE voordele vir die ekonomie van ‘n land, wat kernkrag
gebruik. (3 x 2) (6)
[75]
TOTAAL: 225
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2019 QP (Eng)

Addendum
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2019 Addendum

Memorandum
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2019 Memo (Eng)

Question paper
Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2019 QP (Eng)

Question paper
Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2019 QP (Afr)

Question paper
Geography Grade 11 P1 North West June 2019 Question Paper
More from Grade 11 Geography

Memorandum
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2025 Memo (Eng)

Memorandum
Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2025 Memo (Eng)

Question paper and memo
Geography Grade 11 Free State March Test 2025 Paper & Memo

Memorandum
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2024 Memo (Afr)

Memorandum
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2023 Memo (Eng)

Question paper