Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2019
GEOGRAFIE V2
NASIENRIGLYN
PUNTE: 75
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 13 bladsye.
Skip to contentAll 2019 papers 





View all





Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2019 Memo (Afr)
Grade 11 Geography Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2019 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.
Geography · Grade 11 · Eastern Cape November · 2019. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Geography
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2019
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 899.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 13
This exam
Eastern Cape November 2019
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 GEOGRAFIE V2 (EC/NOVEMBER 2019)
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Die vrae hieronder is op die 1 : 50 000 topografiese kaart (2828 CB CLARENS)
sowel as die ortofotokaart van ʼn gedeelte van die gekarteerde gebied gebaseer.
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies
die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie langs elke vraag neer.
1.1 Etiket A op die liggingskaart (bladsy 3) dui … aan.
A Vrystaat
B Gauteng
C Lesotho C
D KwaZulu-Natal
1.2 Die kaartverwysing van die topografiese kaartvel suidwes van 2828 CB
CLARENS is …
A 2828AD.
B 2828BC.
C 2828CC. C
D 2828DA.
1.3 Die Townlands Dam 1 op die ortofotokaart is ... van die dorpie Clarens.
A suidwes
B suidoos
C suid B
D wes
1.4 Die primêre ekonomiese aktiwiteit by B in blok F6 is ʼn ...
A sportveld.
B dam.
C uitgrawing. C
D nie-standhoudende rivier.
1.5 Die mensgemaakte verskynsel 2 op die ortofotokaart is ʼn ...
A dam.
B reservoir.
C gebou. B
D watertoring.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) GEOGRAFIE V2 3
1.6 Die gebou by 3 op die ortofotokaart verteenwoordig ʼn ...
A winkelsentrum.
B kerk.
C skool. C
D kliniek.
1.7 Die verskynsel C in blok D8 op die topografiese kaart is (ʼn) ...
A sand.
B erosie.
C moeras en vlei. B
D droë pan.
1.8 Die nommer 2828 op die topografiese kaart verwys na die ...
A breedte- en lengtelyn.
B lengte- en breedtelyn.
C breedtelyn. A
D lengtelyn.
1.9 ʼn Mensgemaakte verskynsel wat by 28° 31' 24" S en 28° 25' 32" O
aangetref word is ʼn …
A begraafplaas.
B kerk.
C kliniek. B
D skool.
1.10 Die verskil in hoogte tussen trigonometriese stasie 8 in blok A8 en Mount
Zion punthoogte 1892 in blok B7 is ... m.
A 1884
B 557
C 900 D
D 557,5
1.11 Die rye bome wat op die Braamhof plaas in blok C2 aangetref word, word
as ... gebruik.
A afbakenings
B windskerms
C plantasies B
D brandgordels
1.12 Verskynsel D op die topografiese kaart is ʼn ...
A opvulling.
B mynhoop.
C uitgrawing. D
D deurgrawing.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 GEOGRAFIE V2 (EC/NOVEMBER 2019)
1.13 Die helling voorgestel deur die lyn van 4 tot 5 op die ortofotokaart is ʼn ...
-helling.
A konvekse
B terras
C uniforme D
D konkawe
1.14 Die verskynsel tussen 6 en 7 is ʼn ...
A pas.
B kloof.
C saal. C
D rug.
1.15 ʼn Ortofotokaart is ʼn ... (-)lugfoto met kontoerlyne en ander gemerkte
kenmerke wat daarop geteken is.
A hoë skuins
B lae skuins
C horisontale D
D vertikale
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) GEOGRAFIE V2 5
VRAAG 2: KAARTWERKBEREKENINGE EN -TEGNIEKE
2.1 Verwys na die trigonometriese stasie 8, in blok A8 en punthoogte 2169 in blok
A7.
2.1.1 Identifiseer die landvorm tussen die twee hoogtes.
Rug
(1 x 1) (1)
2.1.2 Bereken die verskil in hoogte tussen die twee punte.
2 449,5 m – 2 169 m = 1 924,2 m
(1 x 1) (1)
2.2 Verwys na die lyn vanaf 8 tot 9 op die ortofotokaart.
2.2.1 Bereken die gemiddelde gradiënt van die helling tussen kontoerlyn
1780 (8) en punthoogte 2202 (9). Toon ALLE berekeninge. Punte sal
vir berekeninge toegeken word.
vertikale interval (VI)
Formule: Gradiënt =
horisontale ekwivalent (HE)
VI = 2 202 m – 1 780 m VI = 2 202 m – 1 780 m
= 422 m = 422 m
HE = 17 cm x 100 m HE = 17 cm x 100 000
100
Speling vir metings [16,9 cm to 17,1 cm]
= 1 700 m OF = 1 700 m
Speling vir HE [1 690 m – 1 710 m]
G = 422 (Een punt vir) G = 422
1 700 korrekte vervanging) 1 700
= 1 : 4,02 / 1 in 4,02 / = 1 : 4,02 / 1 in 4,02 /
, ,
Speling vir finale antwoord [1 : 4,00 – 1 : 4,05]
(5 x 1) (5)
2.2.2 (a) Sou jy die gradiënt wat jy in VRAAG 2.2.1 bereken het, as steil
of geleidelik beskryf?
Steil
(1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 GEOGRAFIE V2 (EC/NOVEMBER 2019)
(b) Verduidelik jou antwoord by VRAAG 2.2.2 (a).
1 : 4,02 toon ʼn steil helling aan
Styging is oor ʼn korter afstand
[Enige EEN] (1 x 1) (1)
2.3 Verwys na die verskynsel Mount Zion tussen lyn 11 en 12 op die ortofotokaart.
2.3.1 Wat is die hoogste punt van Mount Zion?
1 891 m
(1 x 1) (1)
2.3.2 Gebruik die onderstaande kontoerlyne op die horisontale-as van die
dwarsprofiel om die dwarsprofiel tussen punte 11 en 12 te voltooi.
Sommige hoogtes is ingesluit om jou te help.
Hoogte
Vorm
(2 x 1) (2)
2.3.3 Skryf die vertikale skaal van die dwarsprofiel as ʼn verhouding.
1 : 2 000
(1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) GEOGRAFIE V2 7
2.4 Bereken die magnetiese peiling van trigonometriese stasie 175 (blok C5)
vanaf punthoogte 1768 (blok C4) vir die jaar 2019. Toon ALLE berekeninge.
Punte sal vir berekeninge toegeken word.
Formule: Magnetiese peiling = Ware peiling + Magnetiese deklinasie
(WP + MD)
1. Ware Peiling = 65° Speling [64° – 66°]
(1 x 1) (1)
2. Magnetiese Deklinasie vir 2019
Verskil in jare: 2019 – 2010 = 9 jaar
Gemiddelde jaarlikse verandering: 4' W
Totale verandering: 9 x 4' W = 36' W
Magnetiese deklinasie vir 2019: o
21 44' W + 36' W
o
= 22 20ʹ W
(5 x 1) (5)
o o o
3. Dus die magnetiese peiling vir 2019: 65 + 22 20ʹ = 87 20 '
o o
Speling (86 20' – 88 20')
(1 x 1) (1)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 GEOGRAFIE V2 (EC/NOVEMBER 2019)
VRAAG 3: TOEPASSING EN INTERPRETASIE
3.1 Verwys na die onderstaande tabel, die inligting oor Clarens (bladsy 3) en die
topografiese kaart om die daaropvolgende vrae te beantwoord.
Gemiddelde maandelikse reënval (mm) vir Clarens
Jan Feb Mar Apr Mei Jun Jul Aug Sep Okt Nov Des
122 95 91 59 29 11 12 19 34 83 105 104
3.1.1 Noem die seisoen wat die laagste reënval ervaar.
Winter
(1 x 1) (1)
3.1.2 Bereken die gemiddelde jaarlikse reënval (mm) vir Clarens.
764 / 12 = 63,67 mm
(1 x 1) (1)
3.1.3 Gegewe die bostaande reënvaldata en Clarens se ligging, stel EEN
rede, waarom daar baie nie-standhoudende riviere voorkom, voor.
Lang droë winter – onder gemiddelde reënval
Die gebied ervaar seisoenale reënval
[Enige EEN]
(1 x 2) (2)
3.2 Bestudeer beide die onderstaande foto van die bergreeks buitekant Clarens
en die gebied wat deur blokke A6/7 op die topografiese kaart, gedek word
voordat jy probeer om die daaropvolgende vrae te beantwoord.
1. Kruin
2. Krans
3. Talus/Scree
4. Knakpunt
5. Pediment
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) GEOGRAFIE V2 9
3.2.1 Merk die hellingelemente (1–5) langs die foto deur die onderstaande
lys te gebruik:
krans; pediment; talus; kruin; knakpunt
Sien foto vir antwoorde.
(5 x 1) (5)
3.2.2 Gee EEN topografiese kaartbewys waarom hellingelement 5 baie
meer geskik is vir die konstruksie van hoofpad 712.
Plat/gelyke gradiënt/kontoerlyne is wydverspreid/nie naby mekaar
nie/veroorsaak maklike konstruksie van paaie.
[Enige EEN]
(1 x 2) (2)
3.3 Verwys na blokke C7 en C8 op die topografiese kaart.
3.3.1 In watter algemene rigting vloei die Little Caledon-rivier? Gee TWEE
redes vir jou antwoord.
Antwoord: Noordwes/NW/Noord-noordwes/NNW
Redes: Die kontoerhoogte daal NW/NNW
Die punthoogtes daal NW/NNW
Meeste sytakke sluit skerphoekig by die hoofstroom aan
Die damwal is in ʼn NW/NNW rigting
Die opdamming is aan die SO/SSO kant van die dam
[Enige TWEE]
(1 + 2 x 2) (5)
3.3.2 Watter tipe rivier is die Little Caledon-rivier in blok D8?
Nie-standhoudend
(1 x 1) (1)
3.4 Rotsstortings kom voor in blokke H3 en I2 op die topografiese kaart. Beskryf
TWEE faktore wat rotsstorting verhoog het in hierdie gebied.
Pad konstruksie
Gradiënt/Steil helling
Deurgrawings deur die berge
[Enige TWEE]
(2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 GEOGRAFIE V2 (EC/NOVEMBER 2019)
3.5 Verwys na blokke H7 en H8 op die topografiese kaart, waarin ʼn NRO
gekontrakteur is om landelike ontwikkeling te verbeter.
3.5.1 Identifiseer die hoof ekonomiese aktiwiteit in blokke H7 en H8.
Akkerbou/Bewerking
(1 x 1) (1)
3.5.2 Noem en verduidelik EEN manier waarop die hulpagentskap die
ekonomiese aktiwiteit wat in VRAAG 3.5.1 genoem is, kan verbeter.
Noem: Infrastruktuur (Voorbeelde – Damme, Vervoernetwerk,
Elektrisiteit)
Verduidelik:
Damme – Besproeiing (kanale en vore)
Vervoernetwerk – Vir voorrade na en vanaf die mark
Finansies – Verskaffing van befondsing vir verbeteringe
Elektrisiteit – Konstruksie van kragdrade
[Enige EEN]
(1 + 2) (3)
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) GEOGRAFIE V2 11
VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)
4.1 Watter data bergingsmodel, vektor of raster, kom die naaste aan die
topografiese kaart, soos dit bekend is?
Vektor
(1 x 1) (1)
4.2 Onderskei tussen vektor- en raster-data.
Vektor: Gebruik punte, lyne en gebiede in poligone om data in ʼn rekenaar te
definieer
Raster: Elke gebied is in reghoekige roosterselle verdeel en elke reghoekige
roostersel bevat ‘n attribuutwaarde en sy ligging coordinate
[Konsepte]
(2 x 1) (2)
4.3 Beantwoord die volgende vrae oor ruimtelike resolusie.
4.3.1 Definieer die term ruimtelike resolusie.
Verwys na die aantal piksels (‘pixels’) wat gebruik word om ʼn
digitale beeld te bou
(1 x 1) (1)
4.3.2 Het die ortofotokaart of die topografiese kaart ʼn hoër resolusie?
Ortofotokaart
(1 x 1) (1)
4.4 ʼn Aantal verskillende GIS-kaarte vir Clarens word in FIGUUR 4.4 (A–C)
saam met ʼn sleutel, FIGUUR 4.4 (D) op bladsy 14, getoon.
4.4.1 Met verwysing na FIGUUR 4.4 (A–C), verduidelik die GIS-konsep van
oorlegging.
GIS is ‘n kombinasie van versillende datalae wat opmekaar geplaas
is
[Konsep]
(1 x 1) (1)
4.4.2 Met verwysing na FIGUUR 4.4 (D), wat is attribuutdata?
Data wat kenmerke van ruimtelike data (verskynsels) beskryf
Kwantifiseer en kwalifiseer die verskynsel
[Konsep]
(1 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 GEOGRAFIE V2 (EC/NOVEMBER 2019)
4.4.3 Identifiseer die tipe simbool wat in GIS gebruik word met verwysing na
FIGUUR 4.4 (A–C). Voltooi die onderstaande tabel deur ʼn regmerkie
in die korrekte blokkie te plaas met ʼn aanduiding van die soort simbool
wat in ʼn GIS gebruik word vir die onderstaande verskynsels:
Simbool Paaie Skole (S) Grondgebruik
Punt X
Lyn X
Poligoon (Area) X
(3 x 1) (3)
FIGUUR 4.4 A Clarens: Paaie en Riviere FIGUUR 4.4 B Clarens: Grondgebruik
FIGUUR 4.4 C Clarens: Buffersones FIGUUR 4.4 D Clarens: Sleutel
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) GEOGRAFIE V2 13
4.5 Die departement van Menslike Nedersettings (behuising) wil
laekostebehuising in Clarens bou.
4.5.1 Stel TWEE datalae voor wat die departement moet oorweeg om die
beste perseel (posisie) vir hierdie behuisingsprojek te kies.
Vervoerlaag
Die topografie van die gebied
Die onderliggende gesteentestruktuur
Grondgebruik
Die nabyheid van fasiliteite en dienste
[Enige TWEE]
(2 x 1) (2)
4.5.2 Verskaf EEN rede vir die keuse van die laag in jou antwoord by
VRAAG 4.5.1.
Vervoerroetes – Toegang vir nuwe inwoners
Toeganklikheid – Gemaklik vir inwoners
Topografie – Geskikte helling om te bou
Onderliggende gesteentestruktuur – geskikte/stabiele strukture om te
bou
Grondgebruik – Soneringsregte en naburige grondgebruik
Die nabyheid van fasiliteite en dienste – Binne redelike afstand
(1 x 2) (2)
[15]
TOTAAL: 75
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2019 QP (Eng)

Question paper
Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2019 QP (Afr)

Memorandum
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2019 Memo (Eng)

Memorandum
Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2022 Memo (Eng)

Memorandum
Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2020 Memo (Afr)

Memorandum
Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2020 Memo (Afr)
More from Grade 11 Geography

Question paper
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2025 QP (Eng)

Question paper
Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2025 QP

Question paper and memo
Geography Grade 11 Free State March Test 2025 Paper & Memo

Question paper
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2024 QP (Afr)

Question paper
Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2024 QP (Eng)

Question paper