Skip to content

Geography Grade 12 Paper 1 NSC June 2015 Memo (Afrikaans)

MemorandumGeographyGrade 12201513 pages

Grade 12 Geography Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2015 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN GEOGRAFIE V1 2015 MEMORANDUM PUNTE: 225 Hierdie memorandum bestaan uit 13 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 2 DBE/2015 SSE – Memorandum VRAAG 1 1.1.1 Ekstra-tropiese sikloon (1) 1.1.2 Suidelike (1) 1.1.3 Laag (1) 1.1.4 Golf- (1) 1.1.5 Oostelike (1) 1.1.6 Winter (1) 1.1.7 60° (1) (7 x 1) (7) 1.2.1 D (1) 1.2.2 I (1) 1.2.3 E (1) 1.2.4 F (1) 1.2.5 H (1) 1.2.6 B (1) 1.2.7 A (1) 1.2.8 C (1) (8 x 1) (8) 1.3.1 Suid-Atlantiese Hoog/Suid-Atlantiese Antisikloon/St. Helena Hoog (1) (1 x 1) (1) 1.3.2 Koue front (1) (1 x 1) (1) 1.3.3 1025hPa/102hPa/1027hPa [NIE 1024hPa of 1028hPa] Hoogdruk (1) (1 x 1) (1) 1.3.4 Die isobare is naby aan mekaar (2) Steil drukgradiënt (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 1.3.5 Die Suid-Atlantiese Hoog wig warmvogtige lug oor die ooskus in (2) Die inversielaag is hoër as die platorand en dit laat toe dat vog die Hoëveld bereik (2) Somer (datum op kaart) - hoë verdampingsvlakke en daarom meer wolkbedekking (2) Warm vogtige lug oos van die laagdruk (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 1.3.6 Teenwoordigheid van laagdruktrog (2) Hitte/termiese laagdruk (2) Temperature langs die kus en oor die binnelandnland is hoog (2) Posisie van die hoogdrukstelsels is verder suid (2) Koue front ver suid van die land geleë (2) Bewolkte toestande oor oostelike deel van die land (2) Meer as 20°C by durban (2) Mooiweer langs die weskus (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 1.3.7 Oos-noordoostelike wind a.g.v. antikloksgewyse rotasie (2) Lae windspoed, want isobare is ver uitmekaar (swak drukgradiënt) (2) Oortrokke omdat vogtige lug oor Durban ingevoer word (2) Hoë temperatuur omdat warm lug oor Durban invloei (2) Hoë doupunttemperatuur toon hoë voginhoud word oor Durban ingevoer (2) [ENIGE DRIE. MOET NIE NET STASIEMODEL WAARDES AANVAAR NIE] (3 x 2) (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 3 DBE/2015 SSE – Memorandum 1.4.1 Somer (1) (1 x 1) (1) 1.4.2 Suid-Atlantiese Hoog/Suid-Atlantiese Antisikloon/St. Helena Hoog Suid-Indiese Hoog/Suid-Indiese Antisikloon/Mauritius Hoog (1) (2 x 1) (2) 1.4.3 Baie sterk winde/ turbulensie (1) Cumulonimbuswolke/oortrokke/bewolk (1) Hoë vogtigheid (1) Vorms van neerslag: Hael (1) Swaar reën (1) Weerlig/Donderweer (1) [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) 1.4.4 Verplaas deur die noord-oostelike beweging van die lyndonderstorm (2) (1 x 2) (2) 1.4.5 EVALUEER DIE IMPAK VAN LYNDONDERSTORMS OP BOERDERY- AKTIWITEITE IN DIE BINNELAND Deurdringende reën kan tot oorstromings lei (2) Deurdringende reën kan gewasse beskadig (2) Grondvoedingstowwe syfer verder deur die grondprofiel en laat grond minder vrugbaar (2) Waardevolle voedingstowwe in die grond spoel weg (2) Waardevolle oeste gaan verlore (2) Weerlig kan tot brande lei en oeste vernietig (2) Baie sterk winde kan oeste vernietig (2) Veevrektes (2) Grond vir landbou word vernietig (2) Reën vir gewasse (2) Reën vir besproeiingsdoeleindes (2) [ENIGE VIER - AANVAAR ANDER REDELIKE ANTWOORDE - POSITIEWE (8) EN NEGATIEWE IMPAK KAN AANVAAR WORD] (4 x 2) 1.5.1 Geërfde dreinering Rivier vloei nou oor ouer ontblote rotse wat deur erosie blootgelê is (1) Rivier jonger as die landskap waaroor dit vloei (1) [KONSEP] Antesedente dreinering Rivier vloei oor 'n jong landskap wat deur tektoniese kragte verander is (1) Rivier ouer as die landskap waaroor dit vloei (1) [KONSEP] (2 x 1) (2) 1.5.2 Die rivier erodeer afwaarts (vertikale erosie) in die oorspronklike landskap om die onderliggende rotslae te bereik (2) Die tempo van inkerwing is vinniger as die tempo waarteen die huidige rotslaag blootgelê word (2) [Enige EEN] (1 x 2) (2) 1.5.3 Beide riviere behou hulle oorspronklike loop (2) (1 x 2) (2) 1.5.4 Plooiing (2) (1 x 2) (2) 1.5.5 Die tempo van inkerwing deur die rivier is gelyk aan die tempo van opheffing/ Daar is “n balans tussen die twee prosesse.(2) (1 x 2) (2) 1.5.6 Hoogliggende riwwe veroorsaak infrastruktuur-obstruksies (2) Sal baie duurder wees om paaie en spoorlyne aan te lê (2) Die heuwelagtige landskap maak dit moeilik om masjinerie te gebruik (2) Die boukoste van huise sal baie hoër wees (2) [AANVAAR REDELIKE ANTWOORDE WAT VERBAND HOU MET DIE LANDSKAP - ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 4 DBE/2015 SSE – Memorandum 1.6.1 (a) D (1) (b) B (1) (c) A (1) (3 x 1) (3) 1.6.2 Die vallei is te groot vir die stroom wat daarin vloei (1) Stroomvolume neem af/ minder water (1) Energie verminder/minder erosie (1) Afsetting neem toe (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 1.6.3 Die Pungwe-rivier het 'n groter volume water (2) Die Pungwe-rivier vloei teen 'n steiler helling (2) Die Pungwe-rivier sal begin om afwaarts te erodeer (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 1.6.4 NEGATIEWE IMPAK VAN STROOMROOF Hoeveelheid water langs die Nyakupinga-rivier neem af en beïnvloed bestaan van mense wat afhanklik van watervoorsiening is (2) Mense wat langs die Nyakupinga-rivier woon word gedwing om water uit ander sytakke van die hoofstroom te bekom (2) Vermindering in water vir huishoudelike gebruik (2) Vermindering in water vir landboudoeleindes/boerdery (2) Oeste sal afneem (2) Verlies aan inkomste (2) Ontspanningsaktiwiteite met water geassosieer sal negatief beïnvloed word (2) Visvangaktiwiteite sal afneem omdat daar minder water vloei (2) Natuurlike habitatte (ekosisteme) sal beïnvloed word wat daartoe lei dat daar minder estetiese omgewings is vir menslike ontspanning (2) Besoedelde water sal agterbly en wateroordraagbare siektes word veroorsaak wat menslike gesondheid benadeel (2) [ENIGE VIER - AANVAAR ANDER REDELIKE ANTWOORDE] (4 x 2) (8) [75] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 5 DBE/2015 SSE – Memorandum VRAAG 2 2.1.1 Laagdruk (1) 2.1.2 Laagdruk (1) 2.1.3 Hoogdruk (1) 2.1.4 Hoogdruk (1) 2.1.5 Hoogdruk (1) 2.1.6 Hoogdruk (1) 2.1.7 Hoogdruk (1) 2.1.8 Hoogdruk (1) (8 x 1) (8) 2.2.1 Lengteprofiel (1) 2.2.2 Ongegradeer (2) 2.2.3 Boloop/Jeug/Bergstadium (1) 2.2.4 Stroomaf (1) 2.2.5 See (1) 2.2.6 Knakpunt/waterval/versperring (1) 2.2.7 Stroomop (1) (7 x 1) (7) 2.3.1 Van oos na wes (1) Weswaarts (1) Westelike (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 2.3.2 Geen tropiese siklone kan daar ontwikkel nie; dit benodig Coriolis-krag/ Ontwikkwl slegs vanaf 5°C suid (2) (1 x 2) (2) 2.3.3 11 dae (2) Vanaf 20/01 tot 31/01 (2) (1 x 2) (2) 2.3.4 2 600 km (2) [AANVAAR TUSSEN 2 400 km EN 2 800 km] [REGUITLYNAFSTAND TUSSEN DIE 20/01 EN 31/01 IS NIE AANVAARBAAR NIE] (1 x 2) (2) 2.3.5 Verskille in temperatuur (2) Voginhoud (2) Wrywing oor die land (2) Verandering in oppervlakgebied (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 2.3.6 Die skip sal vertraag word (2) Die skip sal gedwing word om by Beira of Maputo anker te gooi (2) Die skip mag gedwing word om sekere goedere oorboord te gooi om die naaste hawe te bereik (2) Mag skade opdoen as gevolg van sterker golwe (2) Baie sterk winde sal veroorsaak dat die skip nie by sy oorspronklike roete kan bly nie (2) A.g.v. die stormagtige weer kan die skip van sy vrag verloor/houers kan oorboord spoel (2) Nood- en reddingsdienste mag veroorsaak dat die bemanning die skip moet verlaat (2) Raak gestrand (2) Die skip moet binne die pad van die oog seil (2) [ENIGE TWEE - AANVAAR ANDER REDELIKE ANTWOORDE] (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 6 DBE/2015 SSE – Memorandum 2.4.1 Katabatiese/hellingdalende/gravitasie (1) (1 x 1) (1) 2.4.2 Berghellings koel snags af (2) Winde in kontak met hellings koel af (2) Laer temperatuur verhoog die digtheid van die lug en dit word gedwing om na die valleibodem te daal (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 2.4.3 Soos wat koue lug snags na die valleibodem toe daal, verplaas dit warm lug opwaarts (2) (1 x 2) (2) 2.4.4 WARM TERMIESE GORDEL Geskik vir mense om daar te woon (2) Lei tot warm stabiele weerstoestande (2) Verminder koste van verhitting tydens koue winternagte (2) Geskik vir verbouing van gewasse wat nie rypbestand is nie (2) VALLEIBODEM Kan slegs rypbestande gewasse verbou (2) Keer koue lug, mis en rook vas (2) Lei tot besoedelingsprobleme in die vallei (2) [ENIGE VIER - AANVAAR ANDER REDELIKE ANTWOORDE] (4 x 2) (8) 2.5.1 'n Rivier word weer aktief en die afwaartse erosiekrag neem toe (1) [Konsep] (1 x 1) (1) 2.5.2 A - vallei in 'n vallei (1) B - Rivierterrasse (1) (2 x 1) (2) 2.5.3 Dit dui aan waar die ou en nuwe erosievlakke voorkom/die plek waar verjonging begin het (2) [Konsep] (1 x 2) (2) 2.5.4 Die diepte van die rivier neem toe op die lengteprofiel (2) Dit word nouer by die basis (2) (1 x 2) (2) 2.5.5 Afwaartse erosie is dominant; dit kerf 'n nuwe vallei met steil wande uit (2) Terugwaartse erosie sny terug in die harde rots (2) Toenemende afwaartse erosie sny in die landskap (2) (2 x 2) (4) 2.5.6 Stroomversnellings vir witwater-vlotvaart (white river rafting) (2) avontuurgedrewe sportsoorte/avontuurtoerisme (2) Waardering vir natuurlike verskynsels soos klowe, watervalle en stroomversnellings (2) Esteties aanskoulik (2) [ENIGE TWEE - AANVAAR ANDER REDELIKE ANTWOORDE] (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 7 DBE/2015 SSE – Memorandum 2.6.1 Pyplyn wat onbewerkte riool in die rivier stort (1) Kennisgewing wat mense teen onbewerkte riool waarsku (2) Die rommel langs die rivier (1) Mense wat daar woon dui op storting van huishoudelike afval (1) Gebruik van die rivier om te bad, klere te was (1) [ENIGE DRIE] (3 x 1) (3) 2.6.2 Mense sal meer ontvanklik wees vir wateroordraagbare siektes soos cholera/ Besmette water verhoog die risiko van siektes vir mense wat langs die rivier woon (2) Mense wat langs die gedeelte van die rivier woon is lae inkomste werkers wat oor die algemeen nie gesondheidsorg kan bekostig nie (2) Minder skoon/suiwer water verminder gewasverbouing (2) Besoedelde water besmet die grond en verminder grondvrugbaarheid (2) Besoedelde water kan diere siek maak (2) [ENIGE TWEE - AANVAAR ANDER] (2 x 2) (4) 2.6.3 Voorsien basiese dienste soos kraanwater vir mense wat langs die rivier woon (2) Voorsien vullisdromme en gereelde rommelverwyderinsdienste (2) Hersirkuleringsdromme en houers (2) Skep 'n buffer vir menslike aktiwiteite langs die rivier (2) Suiwer rioolwater voor dit in die rivier gestort word (2) Boetes vir afval wat in die rivier gestort word (2) Konstante monitering van waterkwaliteit (2) Meer opvoeding/bewusmakingsprogramme (2) [ENIGE VIER - AANVAAR ANDER REDELIKE ANTWOORDE] (4 x 2) (8) [75] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 8 DBE/2015 SSE – Memorandum VRAAG 3 3.1.1 B (1) 3.1.2 A (1) 3.1.3 B (1) 3.1.4 A (1) 3.1.5 A (1) 3.1.6 B (1) 3.1.7 A (1) 3.1.8 B (1) (8 x 1) (8) 3.2.1 Bruto binnelandse produk (1) 3.2.2 Sekondêre (1) 3.2.3 Desentralisasie (1) 3.2.4 Volhoubare ontwikkeling (1) 3.2.5 Groeipunt (1) 3.2.6 Subsidies (1) 3.2.7 Invoere (1) (7 x 1) (7) 3.3.1 Verspreid/geïsoleerd (1) (1 x 1) (1) 3.3.2 Geboue is ver van mekaar af (1) (1 x 1) (1) 3.3.3 Boerdery/landbou/grondbewerking (1) [NIE bewerkte landerye] (1 x 1) (1) 3.3.4 Die beskikbaarheid van water uit die rivier (2) Gelyk grond (2) Vrugbare grond (2) Toegang tot vervoer (2) Genoeg bewerkbare grond vir boerdery (2) [ENIGE TWEE - AANVAAR ANDER REDELIKE ANTWOORDE] (2 x 2) (4) 3.3.5 IMPAK OP DIE EKONOMIE Negatiewe impak op die ekonomie (2) Minder beleggers (2) Lae produksie-oeste lei tot armoede wat die ekonomie laat afneem (2) Grondvrugbaarheid neem af (2) en word minder produktief (2) wat tot armoede lei (2) Baie plase word onbewoon a.g.v. minder werksgeleenthede, wat die ekonomiese aktiwiteite in landelike gebiede laat afneem (2) Infrastruktuurontwikkeling na afgeleë landelike gebiede verminder a.g.v. die afname van ekonomiese aktiwiteite in landelike gebiede (2) Die aantal sentrale plekke om goedere te koop en te verkoop verminder, wat ekonomiese aktiwiteite laat afneem (2) IMPAK OP LANDELIKE ONTVOLKING Voedselsekerheid word bedreig deur swak boerderymetodes (2) Moontlikheid van ondervoeding verhoog landelike ontvolking (2) Minder werksgeleenthede op plase lei tot landelike ontvolking (2) Migrasie van jong mense na stede verhoog landelike ontvolking (2) [ENIGE VIER. AANVAAR ANDER - MOET NA BEIDE EKONOMIE EN LANDELIKE ONTVOLKING VERWYS] (4 x 2) (8) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 9 DBE/2015 SSE – Memorandum 3.4.1 Kommersieel/SSK (1) (1 x 1) (1) 3.4.2 Hoë geboue (1) Hoë geboudigtheid (1) (2 x 1) (2) 3.4.3 Oorgangsone/lae inkomste residensieel/vervalsone (2) (1 x 2) (2) 3.4.4 Vervalle geboue (2) Misdaad (2) Huishoudelike geweld (2) Dwelmmisbruik (2) Sosiale verval (2) Bendebedrywighede (2) Oorbesetting (2) Vermengde funksies (2) Hoë grondwaardes (2) Stedelike vernuwing/verbetering/opeenvolging en indrining (2) [ENIGE TWEE - AANVAAR ANDER] (2 x 2) (4) 3.4.5 Goedkoop huur (2) Goed geleë vir informele aktiwiteite (2) Onderverhuring van verblyf (2) Maklik om anoniem te bly (2) [ENIGE TWEE - AANVAAR ANDER REDELIKE ANTWOORDE] (2 x 2) (4) 3.4.6 Hoë grondwaarde omdat die SSK in die toekoms hierheen kan uitbrei (2) Toegang tot die SSK (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 3.5.1 'n Kondisie wanneer mense nie genoeg toegang tot (voedsame) kos het nie (1) [Konsep] (1 x 1) (1) 3.5.2 Vroue (1) kinders (1) bejaardes (1) [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) 3.5.3 Oorstromings (2) Droogtes (2) Onvrugbare grond/ gronderosie (2) Verwoestyning (2) [ENIGE EEN. AANVAAR ANDER NATUURGEVARE] (1 x 2) (2) 3.5.4 Werkloosheid (2) Armoede (2) Lae inkomste (2) MIV/Vigs (2) Konflik (2) Korrupsie (2) [ENIGE EEN - AANVAAR ANDER REDELIKE ANTWOORDE] (1 x 2) (2) 3.5.5 Subsidies vir kleinskaalse boere (2) Gebruik van geneties aangepaste sade (2) Beoefen gesamentlike boerdery – boere gooi hulle hulpbronne saam (2) Plant gewasse wat 'n verskeidenheid klimaatstoestande kan oorleef en min water gebruik (2) Plant gewasse wat meer bestand teen pestilensie/siektes is (2) Verhoog produksie per hektaar (2) Belê meer in landbounavorsing (2) Plant jaarlikse gewasse wat minder bemesting benodig en wat erosie verminder (2) [ENIGE VIER - AANVAAR ANDER REDELIKE ANTWOORDE] (4 x 2) (8) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 10 DBE/2015 SSE – Memorandum 3.6.1 Gauteng/PWV (1) (1 x 1) (1) 3.6.2 Chemikaliese (1) Metaalverwerking (1) Yster en staal (1) Motorvervaardiging/ motormonteer (1) Voedselprosessering (1) Ingenieurswese (2) Elektronies (1) Tekstiel (1) [ENIGE TWEE. KAN VOORBEELDE VAN NYWERHEIDSAKTIWITEITE VAN TOEPASSING OP HIERDIE STREEK INSLUIT] (2 x 1) (2) 3.6.3 Ystererts: Yster- en staalbedryf (2) Gebruik in die geboubedryf (2) Platinum: Juwelierswarevervaardiging (2) Steenkool: Opwekking van krag (2) Gebruik in chemiese nywerhede (2) Water: Afkoeling en skoonmaakprosesse (2) Veredeling (2) Gewasverbouing: Verskaffing aan die voedselverwerkingsnywerheid (2) Verseker voedsel vir 'n groter bevolking (2) [ENIGE TWEE – AANVAAR ANDER] (2 x 2) (4) 3.6.4 Tugela-Vaalwaterskema (2) Lesotho Hooglandprojek (2) Opvoedings- en bewusmakingsprogramme (2) Beperkings op gebruik van water (2) [AANVAAR ANDER REDELIKE ANTWOORDE] (2 x 2) (4) 3.6.5 Die streek is landgebonde (2) In die binneland geleë en ver van hawens wat toeganklikheid verminder (2) Goedere moet per pad of spoor of lug na kusgebiede vervoer word (2) en dit verhoog die koste van goedere (2) Goeie infrastruktuur wel in plek om goedere te vervoer (2) Naaste streek om toegang tot Afrika markte te verkry (2) [ENIGE TWEE - KAN OP NEGATIEWE EN/OF POSITIEWE FOKUS] (2 x 2) (4) [75] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 11 DBE/2015 SSE – Memorandum VRAAG 4 4.1.1 D (1) 4.1.2 F (1) 4.1.3 E (1) 4.1.4 B (1) 4.1.5 G (1) 4.1.6 A (1) 4.1.7 C (1) (7 x 1) (7) 4.2.1 C (1) 4.2.2 B (1) 4.2.3 A (1) 4.2.4 C (1) 4.2.5 A/C (1) 4.2.6 B (1) 4.2.7 D (1) 4.2.8 B (1) (8 x 1) (8) 4.3.1 Minimum aantal klante benodig om 'n besigheid winsgewend te maak (1) [Konsep] (1 x 1) (1) 4.3.2 Reikwydte Afstand wat 'n klant bereid is om te reis (1) [Konsep] Invloedsfeer gebied waarvandaan 'n besigheid klante trek (1) [Konsep] (2 x 1) (2) 4.3.3 (a) Teater of opera/Gespesialiseerde hospitale/Juwelierswinkels/ Meubelwinkels/Hooggeregshof (1) [ENIGE EEN - AANVAAR ANDER REDELIKE ANTWOORDE] (1 x 1) (1) (b) Hoë-orde dienste kos meer (2) Verskeidenheid opsies (2) Word nie daagliks benodig nie (2) Hoë kwaliteit diens (2) Persoonlike keuses (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) (c) Dienste word nie gereeld gebruik (2) Het meer mense nodig om te verseker dat besigheid winsgewend is (2) Hoë orde goedere duurder en benodig meer mense (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 4.3.4 Invoedsfeer vergroot (2) Meer hoë-orde dienste (2) Groter verskeidenheid goedere en dienste (2) Mense is bereid om verder te reis (2) Meer gespesialiseerde dienste (2) Drempelbevolking neem toe (2) Meer geld word spandeer wat ekonomie van stad 'n hupstoot gee (2) Eenstopwinkels – verskeidenheid van dienste (2) Meer geld om infrastruktuur te ontwikkel (2) [ENIGE VIER - AANVAAR ANDER REDELIKE ANTWOORDE] (4 x 2) (8) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 12 DBE/2015 SSE – Memorandum 4.4.1 'n Toename in die persentasie mense wat in stedelike gebiede woon (1) [Konsep] (1 x 1) (1) 4.4.2 2010 (1) (1 x 1) (1) 4.4.3 Werksgeleenthede (1) Beter dienste (1) Beter dienste soos gesondheid (1), onderwys (1), vervoerfasiliteite ens. (1) Behoorlike behuising (1) Vermaaklikheid (1) [ENIGE TWEE - SLEGS TREKFAKTORE WORD AANVAAR.AANVAAR ANDER REDELIKE ANTWOORDE] (2 x 1) (2) 4.4.4 Ouere bevolking sterf uit (2) Laer vrugbaarheidsyfer in die gebied (2) Afname in natuurlike toename (2) [ENIGE TWEE –AANVAAR ANDER REDELIKE ANTWOORDE] (2 x 2) (4) 4.4.5 Vinnige toename in die aantal informele nedersettings (2) Die grootte van die informele nedersetting neem toe (2) Groter behoefte aan informele nedersettings as gevolg van natuurlike toename in bevolking in stad (2) Toename in jongmense in die stad verhoog die natuurlike toename en die vrugbaarheidskoers verhoog (2) Invloed nie meer net in buitewyke, maar ook ander dele(sones) van stad (2) [ENIGE DRIE - AANVAAR ANDER REDELIKE ANTWOORDE] (3 x 2) (6) 4.5.1 Nikkel (1) (1 x 1) (1) 4.5.2 Koper (1) (1 x 1) (1) 4.5.3 Minder steenkool word in Julie tot September verkoop, want dit is somer in die Noordelike Halfrond (2) Groter aanvrag plaaslik (2) Ons grootste klante is in die Noordelike Halfrond (2) Verkoop meer aan die Noordelike Halfrond in hulle winter, want die aanvraag is groter (2) Meer energie moet in die winter opgewek word a.g.v. laer temperature (2) [ENIGE TWEE - AANVAAR ANDER REDELIKE ANTWOORDE] (2 x 2) (4) 4.5.4 Groot verskeidenheid minerale (2) Groot mineraal reserwes (2) Plaaslike en buitelandse aanvraag (2) Goeie infrastruktuur/paaie/spoorweë maak mynbougebiede toeganklik (2) Grondstowwe vir nywerhede (2) Geskoolde en ongeskoolde arbeid is beskikbaar (2) Produksiekoste is minder waar minerale naby aan die aardoppervlak is (2) Laer rotstemperature (geotermiese gradiënt) maak dit moontlik om dieper te myn (2) Kapitaal is beskikbaar vir mynbou (2) Baie lande het in ons myne belê (2) [ENIGE TWEE - AANVAAR ANDER REDELIKE ANTWOORDE] (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 13 DBE/2015 SSE – Memorandum 4.5.5 Bydrae tot die BBP (2) Skep werksgeleenthede (2) Beskikbaarheid ban grondstowwe vir nywerhede (2) Inkomste uit verkope (2) Ontwikkeling van infrastruktuur (2) Opgradering van vaardighede (2) Internasionale handel (2) Nywerheidsontwikkeling is deur mynbou begin (2) Verdien buitelandse inkomste (2) Dra by tot snelle verstedeliking (2) Dra by tot die sosio-ekonomiese ontwikkeling van die land (2) [ENIGE TWEE - AANVAAR ANDER REDELIKE ANTWOORDE] (2 x 2) (4) 4.6.1 Indiensneming in die formele sektor neem aanvanklik toe met tyd, en neem dan af (1) Indiensneming in die informele sektor neem toe, neem dan af en neem weer toe (fluktueer) (1) Meer mense in die formele sektor (1) (2 x 1) (2) 4.6.2 Besighede is nie wettig geregistreer nie (2) Hulle betaal nie belasting aan die ontvanger van inkomste nie (2) Moeilik om te kwantifiseer (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 4.6.3 Voorsien spesifieke plekke naby aan stasies, busstoppe en taxistaanplekke (2) Verskaf infrastruktuur soos stalletjies (2) Moedig vennootskappe tussen die privaatsektor en informele handelaars aan (2) Gradeer besigheidsvaardighede op (2) Munisipaliteite kan 'n rol speel in opleiding deur en voorsiening van vaardighede deur interne leerprogramme (2) Verskaf makliker toegang tot banklenings (2) Verskaf bergingsfasiliteite (2) [ENIGE TWEE - AANVAAR ANDER REDELIKE ANTWOORDE] (2 x 2) (4) 4.6.4 Verminder wins van formele sektor, want hulle verkoop goeder goedkoper (2) Die informele sektor groei en verminder dus die bydrae van die formele sektor tot die ekonomie (2) Betaal nie huurgeld vir staanplekke en dus geen bydrae tot die formele sektor nie (2) Betaal nie belasting en verminder inkomste nie (2) Sommige formele besighede maak toe, want hulle kan nie met die informele sektor kompeteer nie (2) Mense raak werkloos (2) Die toename in werkloosheid beteken meer mense sal die informele sektor betree en minder geld gaan na die formele sektor toe (2) Die informele handelsektor ondersteun die formele sektor indirek bv. taxibedryf en herwinningsbedryf (2) Die informele sektor lê die grondslag vir 'n volhoubare bestaan (2) [ENIGE VIER - AANVAAR ANDER REDELIKE ANTWOORDE] (4 x 2) (8) [75] GROOTTOTAAL: 225 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Geography

View all