Skip to content

Geography Grade 12 P2 NSC June 2015 Question Paper (Afr)

Question paperGeographyGrade 12201514 pages

Grade 12 Geography Paper 2 question paper from the NSC June Exam 2015 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN GEOGRAFIE V2 2015 PUNTE: 75 TYD: 1½ uur EKSAMEN- NOMMER: SENTRUM- NOMMER: VRAAGNOMMER V1 V2 V3 V4 TOT NASIENER MODERATOR PUNT BEHAAL TOTAAL 15 20 25 15 75 Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye en 1 bladsy vir rofwerk en berekeninge. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 2 DBE/2015 SSE HULPBRONMATERIAAL 1. 'n Uittreksel uit topografiese kaart 3319CB WORCESTER 2. Ortofotokaart 3319 CB 15 WORCESTER 3. LET WEL: Die bronmateriaal moet deur skole vir hul eie gebruik ingeneem word. INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Skryf jou EKSAMENNOMMER en SENTRUMNOMMER in die spasies op die voorblad. 2. Beantwoord AL die vrae in die spasies wat op hierdie vraestel voorsien word. 3. Jy word voorsien van 'n 1 : 50 000 topografiese kaart 3319CB van WORCESTER en 'n ortofotokaart van 'n gedeelte van die gekarteerde gebied. 4. Jy moet die topografiese kaart en die ortofotokaart aan die einde van die eksamensessie aan die toesighouer oorhandig. 5. Jy mag die blanko bladsy aan die einde van hierdie vraestel vir alle rofwerk en berekeninge gebruik. MOENIE hierdie bladsy van die vraestel losmaak NIE. 6. Toon ALLE berekeninge en formules, waar van toepassing. Punte sal hiervoor toegeken word. 7. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik. 8. Die volgende Engelse terme en hul Afrikaanse vertalings word op die topografiese kaart getoon: ENGLISH AFRIKAANS Aerodrome Vliegveld Brickworks Steenmakery Caravan Park Karavaanpark Church Square Kerkplein College Kollege Diggings Uitgrawings Golf Course Gholfbaan Gorge Kloof Holiday Resort Vakansieoord Karoo Botanical Gardens Karoo Botaniese Tuin Prison Tronk Race Track Renbaan Rifle Range Skietbaan Sewage Works Rioolwerke Showrounds Skougronde Weir Stuwal Yacht Club Seiljagklub Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 3 DBE/2015 SSE ALGEMENE INLIGTING OOR WORCESTER Worcester is 120 km noordoos van Kaapstad langs die N1-snelweg geleë. Die dorp ondervind meer uiterste temperature as die naburige Kaapstad, want die Du Toitskloof- en Slanghoek-bergreekse keer die invloed van die oseaan. Die Worcester-wynroete vorm deel van die Breederiviervallei. Worcester se wingerde word tradisioneel op die vrugbare vloedvlaktes van die Breederivier, 'n warm en droë gebied met 'n lae jaarlikse reënval, geplant. Saam met die Breedekloof-distrik is die wynroete in Worcester die grootste druiweproduserende streek in die Wes-Kaap. Dit maak amper 20% van die land se nasionale wingerde uit en produseer ongeveer 27% van Suid-Afrika se totale volume wyn en spiritualieë. Meer as 50% van die land se uitvoertafeldruiwe word ook hier geproduseer. [Aangepas uit http://en.wikipedia.org/wiki/Worcester,_Western_Cape] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 4 DBE/2015 SSE VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Die vrae hieronder is gebaseer op die 1 : 50 000 topografiese kaart 3319CB WORCESTER, sowel as die ortofotokaart van 'n gedeelte van die gekarteerde gebied. Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie langs elke vraag. 1.1 Worcester is in die ... geleë. A Noord-Kaap B Wes-Kaap C Oos-Kaap D Vrystaat 1.2 Die rigting van peilbaken 112 by L in blok D5 vanaf die monument op Kerkplein by M in blok G9 is … A suidwes. B oossuidwes. C noordnoordwes. D noordwes. 1.3 Watter TWEE tipes skale word op die topografiese kaart gebruik? A Breuk- en woordskaal B Woord- en verhoudingskaal C Verhouding- en lynskaal D Lyn- en breukskaal 1.4 Die skaal van die ortofotokaart is ... as die skaal van die topografiese kaart. A 5 keer groter B 5 keer kleiner C 10 keer groter D 10 keer kleiner 1.5 Die kaartindeks (verwysing) van die kaart suidwes van Worcester is … A 3319CD. B 3319CC C 3319DC. D 3319CA. 1.6 Die koördinate van peilbaken 59 by N in blok I5 is ... A 19°22'38''S 33°40'41''O/19°22,6'S 33°40,7'O. B 33°39'47''S 19°22'38''O/33°39,8'S 19°22,6'O. C 19°21'38''O 33°40'47''S/19°21,6'O 33°40,7'S. D 33°40'41''S 19°22'38''O/33°40,7'S 19°22,6'O. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 5 DBE/2015 SSE 1.7 Die lengte van die ongebruikte skietbaan in blok H7 is ... meter. A 0,9 B 900 C 90 D 9 1.8 Die verskynsel wat fisiese ontwikkeling van die stedelike gebied in blok I9 belemmer, is ... A die rioolwerke. B 'n steil gradiënt. C 'n moeras en vlei. D die dam. 1.9 Die landvorm by 1 op die ortofotokaart is 'n … A vallei. B uitloper. C koppie. D saalnek. 1.10 Die mensgemaakte verskynsel by 2 op die ortofotokaart is 'n … A monument. B gholfbaan. C begraafplaas. D stadion. 1.11 Die nedersettingspatroon by 3 op die ortofotokaart is … A kernagtig B geïsoleerd. C lineêr. D rond. 1.12 Die grondgebruiksone in blok H7 op die topografiese kaart is ... A kommersieel. B industrieel. C residensieel. D 'n landelik-stedelike oorgangsone. 1.13 Die stroomkanaalpatroon by O in blok K11 is ... A kronkelend. B laminêr. C rotsbeheer. D gevleg. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 6 DBE/2015 SSE 1.14 Die steenmakery in blok E3 op die topografiese kaart is 'n voorbeeld van 'n ... aktiwiteit. A kwaternêre B tersiêre C sekondêre D primêre 1.15 Die doel van die stuwal in blok K10 op die topografiese kaart is om ... A die vloei van die water te verminder. B 'n voetoorgang oor die rivier te skep. C 'n ontspanningsfasiliteit te skep. D die water te herkanaliseer. (15 x 1) [15] VRAAG 2: KAARTBEREKENINGE EN -TEGNIEKE 2.1 Verwys na punthoogte 534 en peilbaken 123 in blok D11 op die topografiese kaart en beantwoord die vrae wat volg. 2.1.1 Bereken die verskil in hoogte tussen punthoogte 534 en peilbaken 123. _____________________________________________________ (1 x 1) (1) 2.1.2 Is die gemiddelde gradiënt tussen punthoogte 534 en peilbaken 123 geleidelik of steil? Gee 'n bewys vanaf die kaart om jou antwoord te ondersteun. Antwoord: _____________________________________________ Rede: _____________________________________________ _____________________________________________ (1 + 1) (2) 2.1.3 Bepaal of daar intersigbaarheid tussen punthoogte 534 en peilbaken 123 is. Gee 'n rede vir jou antwoord. Antwoord: _____________________________________________ Rede: _____________________________________________ _____________________________________________ (1 + 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 7 DBE/2015 SSE 2.1.4 Twee deursnitte word tussen punthoogte 534 en peilbaken 123 op die topografiese kaart geteken. Een deursnit het 'n vertikale vergroting van 2 keer en die ander het 'n vertikale vergroting van 25 keer. Watter EEN van die twee deursnitte gaan vir jou 'n duideliker aanduiding van die profiel van die landskap gee? Gee 'n rede vir jou antwoord. Antwoord: ____________________________________________ Rede: ____________________________________________ ____________________________________________ (1 + 1) (2) 2.2 Verwys na hoogtemerk 201.8 in blok G3 en hoogtemerk 262.2 in F9 op die topografiese kaart en beantwoord die vrae wat volg. 2.2.1 Bepaal die ware peiling van hoogtemerk 201.8 vanaf hoogtemerk 262.2. _____________________________________________________ (1 x 1) (1) 2.2.2 Bereken die magnetiese deklinasie van die topografiese kaart vir 2015. Gebruik die stappe hieronder om die vraag te beantwoord. Toon ALLE berekeninge. Verskil in jare: _________________________________________ Gemiddelde jaarlikse verandering: ________________________ Totale verandering: _____________________________________ Magnetiese deklinasie 2015: _____________________________ (5 x 1) (5) 2.2.3 Bereken die magnetiese peiling van hoogtemerk 201.8 vanaf hoogtemerk 262.2 op die topografiese kaart. Toon ALLE berekeninge. Formule: Huidige magnetiese deklinasie = ware peiling + huidige magnetiese deklinasie _____________________________________________________ (2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 8 DBE/2015 SSE 2.3 Bereken die oppervlakte (in m²) van die afgebakende boorde en wingerde, wat 4 gemerk is op die ortofotokaart. Toon ALLE berekeninge. Formule: Oppervlakte = Lengte (L) x Breedte (B) ______________________________________________________________ ______________________________________________________________ ______________________________________________________________ ______________________________________________________________ ______________________________________________________________ (5 x 1) (5) [20] VRAAG 3: TOEPASSING EN INTERPRETASIE 3.1 Bestudeer die tabel hieronder wat temperature vir gebied M in blok G9 en gebied P in blok G4 op die topografiese kaart aantoon en beantwoord die vrae wat volg. M P Gemiddelde somertemperatuur 21 ºC 19 ºC 3.1.1 Wat is die temperatuurverskil tussen M en P? _____________________________________________________ (1 x 1) (1) 3.1.2 Gee 'n rede vir die temperatuurverskil tussen M en P. _____________________________________________________ _____________________________________________________ (1 x 2) (2) 3.2 Baie wingerde word in die suidwestelike gedeelte van die topografiese kaart aangetref. 3.2.1 Noem die hoofnywerheid wat met hierdie wingerde verband hou. _____________________________________________________ (1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 9 DBE/2015 SSE 3.2.2 Verduidelik hoe die klimaat van hierdie streek die nywerheid wat in VRAAG 3.2.1 genoem is, positief beïnvloed. _____________________________________________________ _____________________________________________________ _____________________________________________________ (1 x 2) (2) 3.2.3 Gee TWEE redes waarom die gedeelte suidwes op die topografiese kaart intensief verbou word. _____________________________________________________ _____________________________________________________ _____________________________________________________ _____________________________________________________ (2 x 1) (2) 3.2.4 Gee TWEE positiewe ekonomiese invloede van hierdie intensiewe tipe verbouing op die plaaslike ekonomie. _____________________________________________________ _____________________________________________________ _____________________________________________________ _____________________________________________________ (2 x 2) (4) 3.3 Verwys na Audenberg Ridge Peaks (blok B10, 11 en 12) op die topografiese kaart en beantwoord die vrae wat volg. 3.3.1 Noem die fisiese verskynsel wat deur Audenberg Ridge Peaks gevorm word wat die twee dreineerbekkens van mekaar skei. _____________________________________________________ (1 x 1) (1) 3.3.2 Identifiseer die dreineerpatroon noord van Audenberg Ridge Peaks wat spesifiek in blok B12 gevind word. _____________________________________________________ (1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 10 DBE/2015 SSE 3.3.3 Noem die onderliggende rotsstruktuur wat met die dreineerpatroon wat in VRAAG 3.3.2 genoem is, geassosieer word. _____________________________________________________ (1 x 1) (1) 3.4 Bestudeer die straatpatroon wat in gebied 5 op die ortofotokaart voorkom. 3.4.1 Identifiseer die straatpatroon by 5. _____________________________________________________ (1 x 1) (1) 3.4.2 Gee EEN voordeel van die straatpatroon by 5. _____________________________________________________ (1 x 1) (1) 3.4.3 Gee EEN nadeel van die straatpatroon by 5. _____________________________________________________ (1 x 1) (1) 3.4.4 Gee EEN moontlike rede vir die keuse van die straatpatroon by 5. _____________________________________________________ (1 x 2) (2) 3.5 Die ortofoto is in 1988 geneem en die topografiese kaart is in 2007 gedruk. Zweletemba (G12 op die topografiese kaart en 7 op die ortofotokaart) toon stedelike uitbreiding. 3.5.1 Definieer die begrip stedelike uitbreiding. _____________________________________________________ _____________________________________________________ (1 x 1) (1) 3.5.2 Gee die rigting waarin stedelike uitbreiding plaasgevind het. _____________________________________________________ (1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 11 DBE/2015 SSE 3.5.3 Wat is die naam wat aan die nuutontwikkelde gebied gegee is nadat stedelike uitbreiding plaasgevind het? _____________________________________________________ (1 x 1) (1) 3.5.4 Verduidelik hoe hierdie stedelike uitbreiding 'n negatiewe uitwerking op die omliggende natuurlike omgewing gehad het. _____________________________________________________ _____________________________________________________ _____________________________________________________ (1 x 2) (2) [25] VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS) 4.1 Definieer die begrip geografiese inligtingstelsels. ______________________________________________________________ ______________________________________________________________ ______________________________________________________________ (1 x 1) (1) 4.2 Data kan as raster- of vektordata getoon word. 4.2.1 Definieer die begrippe rasterdata en vektordata. Rasterdata: ___________________________________________ ___________________________________________ Vektordata: ___________________________________________ ___________________________________________ (2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 12 DBE/2015 SSE 4.2.2 Watter EEN van die twee kaarte, die topografiese kaart of die ortofotokaart, is 'n voorbeeld van rasterdata? Gee 'n rede vir jou antwoord. Antwoord: _____________________________________________ Rede: _____________________________________________ _____________________________________________ (1 + 1) (2) 4.3 Verwys na blok G5 en beantwoord die volgende vrae: 4.3.1 Definieer die begrip data-oorlegging. _____________________________________________________ _____________________________________________________ (1 x 1) (1) 4.3.2 Noem DRIE datalae wat die boer aangemoedig het om sy plaas in daardie spesifieke gebied (blok G5) te vestig. _____________________________________________________ _____________________________________________________ _____________________________________________________ (3 x 1) (3) 4.4 Verwys na die Karoo Botaniese Tuin in blok E9/10. 4.4.1 Noem en verduidelik die GIS-proses wat gebruik is om stedelike ontwikkeling in die Karoo Botaniese Tuin te verhoed. GIS-proses: ________________________________________ Verduideliking: ________________________________________ ________________________________________ (1 + 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 13 DBE/2015 SSE 4.4.2 Verduidelik waarom bufferskepping rondom die Karoo Botaniese Tuin belangrik is. _____________________________________________________ _____________________________________________________ _____________________________________________________ _____________________________________________________ (2 x 2) (4) [15] TOTAAL: 75 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 DBE/2015 SSE ROFWERK EN BEREKENINGE (MOENIE hierdie bladsy van die vraestel losmaak NIE.) Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Geography

View all