Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
GEOGRAFIE V1
2018
BYLAE
Hierdie bylae bestaan uit 11 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2018 papers 





View all%20June%202025%20Possible%20Answers--164c2c1c-f5c3-4207-9e0d-0dc315f4a347/v1-3595c1d253b6030d1edc/card.webp)
%20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)
%20June%202025%20Question%20Paper--ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205/v1-98bc441a090fdcbd55aa/card.webp)



Geography Grade 12 P1 NSC June 2018 Addendum (Afrikaans)
Grade 12 Geography Paper 1 addendum from the NSC June Exam 2018 (Afrikaans), 11 pages. Read online or get the free PDF download.
Geography · Grade 12 · NSC June Exam · 2018. Addendum, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Geography
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Addendum
- Year
- 2018
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 1.2 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
Questions in this paper
- Question 1.1Climate and weather7 marks
- Question 1.2Geomorphology8 marks
- Question 1.3Climate and weather16 marks
- Question 1.4Climate and weather14 marks
- Question 1.5Geomorphology14 marks
- Question 1.6Geomorphology16 marks
Show all 24 questions
- Question 2.1Climate and weather8 marks
- Question 2.2Geomorphology7 marks
- Question 2.3Climate and weather15 marks
- Question 2.4Climate and weather15 marks
- Question 2.5Geomorphology15 marks
- Question 2.6Geomorphology15 marks
- Question 3.1Economic geography of South Africa8 marks
- Question 3.2Economic geography of South Africa7 marks
- Question 3.3Rural and urban settlements15 marks
- Question 3.4Rural and urban settlements15 marks
- Question 3.5Economic geography of South Africa15 marks
- Question 3.6Economic geography of South Africa15 marks
- Question 4.1Rural and urban settlements7 marks
- Question 4.2Economic geography of South Africa8 marks
- Question 4.3Rural and urban settlements15 marks
- Question 4.4Economic geography of South Africa15 marks
- Question 4.5Economic geography of South Africa15 marks
- Question 4.6Economic geography of South Africa15 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 2 DBE/2018
SSE (Bylae)
FIGUUR 1.1: ONTWIKKELINGSTADIUMS VAN MIDDELBREEDTESIKLONE
[Aangepas uit geography myschoolstuff.co.za]
FIGUUR 1.3: INVLOED VAN DIE PLATO OP SUID-AFRIKA SE KLIMAAT
[Bron: https://www.google.co.za/search?biw=1366&bih=613&tbm=isch&sa=1&q=+inversion+on+SA]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 3 DBE/2018
SSE (Bylae)
FIGUUR 1.4: VALLEIKLIMAAT
Pietermaritzburg is in 'n vallei geleë. Besoedelingkonsentrasie is tydens die winter die
ergste. Besoedelingsdeeltjies word in die vallei vasgevang en kan nie maklik versprei
word nie. Hierdie toestand veroorsaak die stad se bekende bruin waas wat 'n mengsel
van mis en besoedelingstowwe is. Hierdie toestand is hoofsaaklik tussen 08:00 en
11:00 in die winter sigbaar wanneer die stralingsmis nog nie versprei het nie. Dit val
ook saam met spitsverkeer, wat 'n skerp styging in besoedelingsvlakke, van tot soveel
as 10 keer die normale vlak, skep. Die bruin waas verdwyn na 11:00.
[Aangepas uit News24, met eksaminatorskets]
FIGUUR 1.5: TIPES DREINEERPATRONE
[Bron: http://slideplayer.com/7545408/24/images/30/Stream+Drainage+Patterns.jpg]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 4 DBE/2018
SSE (Bylae)
FIGUUR 1.6: DELTA
[Bron: http://www.pugetsoundnearshore.org/graphics/landforms_deltafan.jpg]
FIGUUR 2.1: LUGDRUKSTELSELS – SOMERTOESTANDE
[Bron: Suid-Afrikaanse Weerdiens]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 5 DBE/2018
SSE (Bylae)
FIGUUR 2.3: TROPIESE SIKLONE
IS DIT TYD VIR NOG 'N TROPIESE SIKLOON IN SUID-AFRIKA?
Vrydag 10 Februarie 2017: 15:31
Die meeste Suid-Afrikaners assosieer nie tropiese siklone met ons kuslyne nie, maar dit
kan, en beïnvloed wel die oostelike gedeeltes van ons land. Dit is uitsonderlike
(buitengewone toestande), met slegs een storm wat die afgelope 33 jaar oor ons
landsgrense getrek het.
Huidige toestande toon dat 'n laagdruk oor die sentrale Mosambiekkanaal gaan vorm, en
dit sal stadig hierdie naweek en tot vroeg in die komende week in intensiteit verdiep.
Waarskuwings om versigtig te wees, is aan mense in verskeie dele van die land uitgereik.
Die beweging en intensiteit van hierdie tipes weerstelsels is moeilik om vir meer as 'n
paar dae te voorspel.
Teen die tyd wat dit ons bereik, het dit gewoonlik verswak nadat dit oor Madagaskar en
Mosambiek beweeg het.
[Aangepas uit eNCA news]
FIGUUR 2.4: KUSLAAGDRUK
[Bron: Eksaminatorskets]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 6 DBE/2018
SSE (Bylae)
FIGUUR 2.5: DIE LOOP VAN 'N RIVIER
[Aangepas
uit https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/0/0f/Mulde_%28Fluss%29%2CPrallhang%2CGl
eithang.jpg/1200px-Mulde_%28Fluss%29%2CPrallhang%2CGleithang.jpg]
FIGUUR 2.6: MENSLIKE IMPAK OP DIE VAALDAM
RIOOL IN GAUTENG SE DRINKWATER
Sipho Kings, 24 Julie 2015, 00:00
Die dorpie Deneysville is op die oewer
van die Vaaldam geleë en word deur
strome menslike afval oorweldig.
Die dam se miljard kubieke meter water
verskaf die meeste van Gauteng se
drinkwater. Die fout lê by die dorpie se
twee rioolpompstasies en die afval-
wateraanleg wat veronderstel is om die
afval te suiwer.
Skoon water wat vanaf Lesotho (deur
die Hooglandwaterskema) in die
Vaaldam invloei, word so erg besoedel
dat dit deeglik behandel moet word om
weer drinkwater te word. Die
meerderheid munisipaliteite rondom die
dam oortree die Nasionale Waterwet
omdat hulle nie die vrylating van
onveilige vlakke van bakterieë, soos E.
coli, voorkom nie.
[Aangepas uit https://mg.co.za/article/2015-07-23-sewage-in-gautengs-drinking-water]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 7 DBE/2018
SSE (Bylae)
FIGUUR 3.2: DATA WAT VERBAND HOU MET EKONOMIESE AKTIWITEITE
IN SUID-AFRIKA
f …geprojekteerde syfers
Landbou, bosbou en visserye
[Aangepas uit Stats SA (historical data) IDC forecasts]
FIGUUR 3.4: STEDELIKE GRONDGEBRUIKSONES
Oorgangsone
[Aangepas uit http://www.globalsecurity.org/military/library/policy/army/accp/in0726/image5.gif]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 8 DBE/2018
SSE (Bylae)
FIGUUR 3.5: LANDBOUHANDEL
UITVOERE INVOERE
Onverwerk Mielies, suikerriet, druiwe Rys, koring
Verwerk Wyn, stroop, mieliemeel Koekmeel, ontbytgraan
[Aangepas uit News24 Wire]
FIGUUR 3.6: WESKUS-RUIMTELIKEONTWIKKELINGSINISIATIEF
GROEI VAN DIE WESKUS-EKONOMIE
Toerismebeleggings
Junie 26, 2014
Afrika ondervind versnelde groei in olie- en
gasproduksie. Hierdie toename in olie- en
gasaktiwiteite, die ligging van Saldanhabaai in
verhouding tot Wes- en Oos-Afrika, en die
grootte van die hawe verseker dat Saldanha-
baai ideaal geleë is vir die herstel en diens
van olieboorplatforms. Met 120 olieboor-
platforms wat jaarliks om die Kaapse kus
beweeg, is 'n olie-en-gasverwerking- en
skeepsherstel- en logistieke dienskompleks
aan die Weskus-ROI toegewys.
Projeksies dui ook daarop dat nywerheids-
ontwikkeling in hierdie streek 'n verhoogde
bydrae van R28,7mj tot die Wes Kaapse
ekonomie sal maak, en potensieel tot soveel
as 14 922 werksgeleenthede sal skep. Die
kwessie van energie- en watersekerheid vir
toekomstige ontwikkelings aan die Weskus is
as 'n groot probleem uitgewys. Ander
kwessies wat aangepak moet word, sluit
[Aangepas uit http://0- vervoer in as gevolg van die beperkte
www.tandfonline.com.innopac.wits.ac.za/doi/pdf/10.108 kapasiteit van die N7 en ander infrastruktuur-
0/03768350500163014] behoeftes.
[Aangepas
uit http://acceleratecapetown.co.za/saldanha-idz-west-
coast-economy/]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 9 DBE/2018
SSE (Bylae)
FIGUUR 4.1: LANDELIKE NEDERSETTINGS
[Aangepas
uit https://images.search.yahoo.com/yhs/search;_ylt=A0LEVvwh_YFZ73sA6rwPxQt.?p=rur
al+settlement+patterns en http://rogpalmer.cantabphotos.com]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 10 DBE/2018
SSE (Bylae)
FIGUUR 4.3: INFORMELE NEDERSETTINGS
INFORMELE NEDERSETTINGS
Ivan Turock: Uitvoerende Direkteur, Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing
Een uit vyf inwoners van Suid-Afrikaanse stede woon in 'n krot, waarvan die meeste in
digte informele nedersettings saamgegroepeer is. Hierdie gebiede skep die grootste
uitdagings vir die land. Krotbewoners word blootgestel aan swaarkry, onsekerheid en
gevare as gevolg van die onhigiëniese en oorbevolkte toestande waarin hulle op
ongedienste, en dikwels op ongeskikte grond, lewe. Hulle glo hulle verdien beter, wat in
die afgelope paar jaar tot hulle groeiende ontevredenheid (ongelukkigheid) en
gewelddadige protesaksies gelei het.
[Aangepas uit www.hsrc.co.za]
FIGUUR 4.4: OMGEWINGSONGEREGTIGHEID
OMGEWINGSONGEREGTIGHEID IN SUID-AFRIKA
Deur Nezir Sinani
Deur hulle werk by die Medupi-standplaas (mega-steenkoolaangedrewe kragstasie) is
Eskom skuldig aan omgewingsongeregtigheid. In Suid-Afrika is dit die armes wat die
invloed van die swak lugkwaliteit wat deur steenkoolaangedrewe kragstasies veroorsaak
word, moet verdra. Hierdie kragstasies is naby arm mynbougemeenskappe geleë wat in
swak geboude huise woon wat min beskerming teen swak lugkwaliteit bied.
Die ligging van die Medupi-kragstasie in die waterskaars Lephalalestreek in Limpopo in
Suid-Afrika, is nog 'n probleem. Die toename in mynbou- en kragopwekkingsaktiwiteite,
het die vraag na water vergroot, dus is daar minder water vir gemeenskappe in die gebied
beskikbaar.
[Bron: www.twitter.com/NezirSinani]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 11 DBE/2018
SSE (Bylae)
FIGUUR 4.5: VERVAARDIGINGSAKTIWITEITE
Vervaardigde metaalprodukte
Elektriese masjinerie
Plastiekprodukte
Hout en houtprodukte
Masjinerie en toerusting
Vervoertoerusting
Drankies
Klere
[Aangepas uit IDC, saamgestel deur BER-data]
FIGUUR 4.6: INFORMELE HANDEL
DIE SLAPENDE REUS – INFORMELE HANDEL IN SUID-AFRIKA
19/04/2017
Die SA voedselmark is R485 miljard werd. 66% hiervan word deur groot supermarkte en
kleiner handelsmerksupermarkte (R320 miljard) bygedra; terwyl informele handelaars en
groothandelaars tot die res bydra.
Informele kleinhandelafsetpunte het in 2016 die grootste omsetgroei in die
kleinhandelvoedselmark aangeteken, veral dié wat fokus op township-toonbankdiens en
spaza-afsetpunte.
Toonbankdienswinkels het in baie gedeeltes van die land opgeduik en baie van die
eienaars van hierdie winkels is buitelanders. Dit word beraam dat 85% van alle
informele winkels tans deur buitelanders bestuur word. Suid-Afrikaners het gekies om
eerder hulle eiendomme aan hierdie buitelanders te verhuur as om dit vir hulle eie
doeleindes te gebruik. Informele handelaars bly gewoonlik op die eiendom en is tussen
05:00 en 22:00 oop vir sewe dae 'n week.
[Bron: http://www.supermarket.co.za/news-article.asp?ID=6851&CatTags=16-Economic%20factors]
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Addendum
Geography Grade 12 Paper 1 NSC June 2018 Addendum (English)

Memorandum
Geography Grade 12 Paper 1 NSC June 2018 Memo (English)

Addendum
Geography Grade 12 Paper 1 KZN Prelim 2018 Addendum

Addendum
Geography Grade 12 P1 NSC Supplementary 2018 Addendum (Eng)

Addendum
Geography Grade 12 P1 NSC June 2016 Addendum (Afrikaans)

Addendum
Geography Grade 12 P1 NSC June 2015 Addendum (Afrikaans)
More from Grade 12 Geography
%20June%202025%20Possible%20Answers--164c2c1c-f5c3-4207-9e0d-0dc315f4a347/v1-3595c1d253b6030d1edc/card.webp)
Memorandum
Geography Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Memo (Afrikaans)
%20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Question Paper (Afr)
%20June%202025%20Question%20Paper--ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205/v1-98bc441a090fdcbd55aa/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P2 Gauteng June 2025 Question Paper (Eng)

Memorandum
Geography Grade 12 Paper 2 Gauteng Mock 2025 Memo

Question paper
Geography Grade 12 Paper 1 KZN Mock 2025 Question Paper

Question paper