Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
GEOGRAFIE V1
NOVEMBER 2014
BYLAE
Hierdie bylae bestaan uit 11 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2014 papers 





View all%20June%202025%20Possible%20Answers--164c2c1c-f5c3-4207-9e0d-0dc315f4a347/v1-3595c1d253b6030d1edc/card.webp)
%20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)
%20June%202025%20Question%20Paper--ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205/v1-98bc441a090fdcbd55aa/card.webp)



Geography Grade 12 P1 NSC November 2014 Addendum (Afrikaans)
Grade 12 Geography Paper 1 addendum from the NSC November Exam 2014 (Afrikaans), 11 pages. Read online or get the free PDF download.
Geography · Grade 12 · NSC November Exam · 2014. Addendum, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Geography
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Addendum
- Year
- 2014
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 974.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
Questions in this paper
- Question 1.1Climate and weather8 marks
- Question 1.2Geomorphology7 marks
- Question 1.3Climate and weather16 marks
- Question 1.4Climate and weather14 marks
- Question 1.5Geomorphology15 marks
- Question 1.6Geomorphology15 marks
Show all 24 questions
- Question 2.1Climate and weather7 marks
- Question 2.2Geomorphology8 marks
- Question 2.3Climate and weather15 marks
- Question 2.4Rural and urban settlements15 marks
- Question 2.5Geomorphology16 marks
- Question 2.6Geomorphology14 marks
- Question 3.1Rural and urban settlements8 marks
- Question 3.2Economic geography of South Africa7 marks
- Question 3.3Rural and urban settlements15 marks
- Question 3.4Rural and urban settlements15 marks
- Question 3.5Economic geography of South Africa15 marks
- Question 3.6Economic geography of South Africa15 marks
- Question 4.1Rural and urban settlements7 marks
- Question 4.2Economic geography of South Africa8 marks
- Question 4.3Rural and urban settlements15 marks
- Question 4.4Rural and urban settlements15 marks
- Question 4.5Economic geography of South Africa15 marks
- Question 4.6Economic geography of South Africa15 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 2 DBE/November 2014
NSS (Bylae)
FIGUUR 1.1: DWARSDEURSNEE VAN ʹN TROPIESE SIKLOON
Bewegingsrigting
[Bron: Eksaminator se eie skets]
FIGUUR 1.2: DREINEERBEKKEN
[Bron: sageography.myschoolstuff.co.za]
FIGUUR 1.3: TEMPERATUURINVERSIE
Warm lug
Koue lug
[Bron: Eksaminator se eie skets]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 3 DBE/November 2014
NSS (Bylae)
FIGUUR 1.4: BERGWINDTOESTANDE
pPlatoo
Platoranddd
B See
[Bron: Eksaminator se eie skets]
FIGUUR 1.5: LENGTEPROFIEL VAN 'N RIVIER
Bron
Stroomversnelling
Weerstandbiedende rots
Monding
Waterval
Seevlak
[Bron: www.cliffsnotes.com]
FIGUUR 1.6: OEWERWAL
A
Gewasse
Gewasse
Rivier
[Bron: Eksaminator se eie skets]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 4 DBE/November 2014
NSS (Bylae)
FIGUUR 2.1: KUSLAAGDRUKSELLE
[Bron: Eksaminator se eie skets]
FIGUUR 2.2: RIVIERVLOEIPATRONE
Turbulent..
Ongelyke oppervlakke
Laminêr
[Aangepas uit www.indiaa.edu]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 5 DBE/November 2014
NSS (Bylae)
FIGUUR 2.3: SINOPTIESE WEERKAART
[Bron: Suid-Afrikaanse Weerburo]
FIGUUR 2.4: STEDELIKE HITTE-EILAND
S
S
K
Landelike
gebied
[Bron: GSCE Examination Series]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 6 DBE/November 2014
NSS (Bylae)
FIGUUR 2.5: VERBETERING VAN WATERPRODUKTIWITEIT
STRATEGIE OM WATERPRODUKTIWITEIT TE VERBETER
Daar is ʹn verandering in die denkwyse oor waterhulpbronbestuur. Aandag word
geskenk aan aktiwiteite wat die boloopgebied van 'n rivier (opvanggebied) beïnvloed
en die impak daarvan op die benedeloop van die rivier. Enkele van die maniere
waarop mense by die rivier inmeng, sluit in die bou van damme, wateroordrag,
regulering, besoedeling, suiwering, ensovoorts. Dit verander die natuurlike vloei van
die rivier. Al die bostaande het een gemeenskaplike uitwerking, naamlik dat dit ʹn
invloed het op diegene wat stroomaf woon.
Die Bo-Modderrivier is naby die redelik digbevolkte en geïndustrialiseerde groter
Mangaung munisipale gebied, wat Bloemfontein, Botshabelo en Thaba Nchu insluit.
Die streek is bekend vir marginale gewasverbouing as gevolg van die lae en
wisselvallige reënval. Dit, gekombineer met kleigrond, lei tot hoë waterverliese wat
deur afloop en verdamping veroorsaak word.
[Bron: YE Woyessa, M Hensley en LD van Rensburg (Departement van
Grond-, Gewas- en Klimaatwetenskappe, Universiteit van die Vrystaat)]
FIGUUR 2.6: RIVIERVERJONGING
[Bron: www.ac.geography.com]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 7 DBE/November 2014
NSS (Bylae)
FIGUUR 3.1: TIPES NEDERSETTINGS
[Bron: toxtown.nlm.nih.gov]
FIGUUR 3.3: VERSTEDELIKINGSVERSKYNSEL
[Aangepas uit Google Images]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 8 DBE/November 2014
NSS (Bylae)
FIGUUR 3.4: VERSTEDELIKING
SUID-AFRIKAANSE STADSBEPLANNERS STAAR
BAIE PROBLEME IN DIE GESIG
[Deur Suren Naidoo]
Durban – Suid-Afrika en die Afrika-kontinent gaan waarskynlik oor die volgende paar
dekades hoë vlakke van verstedeliking ervaar.
Daar word berig dat ongeveer die helfte van die wêreld se bevolking reeds in stede
woon, en dit lyk of die getal gaan styg. In Suid-Afrika beraam ons dat 8 miljoen meer
mense teen 2030 in stede sal woon.
Ons nedersettingspatrone plaas 'n groot finansiële las op die armste mense van die
samelewing. Die patroon verhoog die koste om by die werk te kom of na werk te soek
en dit maak reistye langer.
[Bron: The Mercury, 18 September 2012]
FIGUUR 3.5: BYDRAE VAN LANDBOUPRODUKTE TOT SUID-AFRIKA SE
EKONOMIE
Invoere en uitvoere van landbouprodukte
60 000
50 000
R miljoen..
40 000
30 000
20 000
10 000
0
2007/ 2008/ 2009/ 2010/ 2011/
2008 2009 2010 2011 2012
Jaar
Invoere Uitvoere
Die geskatte waarde van invoere vir 2011/2012 het R48 790 miljoen beloop, 'n
toename van 25,7% vanaf R38 815 miljoen vir 2010/2011. Die waarde van uitvoere het
met 12,3% toegeneem vanaf R45 721 miljoen in 2010/2011 tot R51 357 miljoen in
2011/2012.
[Bron: www.nda.agric.za]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 9 DBE/November 2014
NSS (Bylae)
FIGUUR 3.6: RUIMTELIKE-ONTWIKKELINGSINISIATIEWE
Ruimtelike ontwikkelingsinisiatiewe (ROI'e) is na apartheid in Suid-Afrika bekendgestel.
Die ROI-program is in 1995 deur die Kabinet ontwikkel om die funksionering van die
regering in sekere streke van die land te verbeter, veral in daardie streke waar die
grootste potensiaal vir groei bestaan het.
Elf ROI'e is regdeur Suid-Afrika vir die eerste fase beplan: die Maputo-
ontwikkelingskorridor, die Phalaborwa-ROI, die Platinum-ROI, die Weskus-
beleggingsinisiatief, die Gariep-ROI, die Visrivier-ROI, die Wildekus-ROI, die
Richardsbaai-ROI, die Durban- en Pietermaritzburg-nodusse, die Lubombo-ROI en die
Gautengse Spesiale Ekonomiese Sones.
[Bron: www.rosalux.co.za]
FIGUUR 4.1: NEDERSETTINGSPATRONE
Rivier
Geboue
Bewerkte
landerye
Rivier
[Bron: Success with Exams]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 10 DBE/November 2014
NSS (Bylae)
FIGUUR 4.2: BOERDERYTIPES
[Bron: www.cnx.org]
FIGUUR 4.3: STEDELIKE PROBLEME
JOHANNESBURG BARS UIT SY NATE
Johannesburg is midde-in stedelike hernuwing. 'n Bedrag van R2 biljoen is toegeken
om van die verval en vuilheid in die middestad ontslae te raak. Die middestad is tans
die hooftoegangspunt vir immigrante, met meer as 200 000 wat tans daar woon.
'n Taakspan sal die herstel van geboue, afvalbestuur en die toepassing van
munisipale regulasies ondersoek. Daar is ook voorsiening gemaak vir 'groen longe' in
die middestad.
[Aangepas uit 'n artikel deur David Jackson]
FIGUUR 4.4: LANDELIK-STEDELIKE MIGRASIE
STOOT TREK
Landelik Stedelik
[Bron: Eksaminator se eie skets]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 11 DBE/November 2014
NSS (Bylae)
FIGUUR 4.6: MYNBOU
STAKING DEUR MARIKANA-MYNWERKERS
*Lonmin is die eienaars van ʹn platinummyn naby Marikana in Rustenburg. ʹn
Onlangse staking vir hoër lone het tot ʹn verbrokkeling van vertroue tussen die unie
en werkers gelei. Daar was gedurende die afgelope paar maande baie geweld en
lewensverlies van werkers.
Volgens die Bench Marks Foundation bereik die voordele van mynbou nie die
werkers of die omliggende gemeenskap nie. Hulle beweer dat werkers uitgebuit
word en aan veiligheidsgevare soos rotsstortings, stof, hoë geraasvlakke en
gevaarlike dampe blootgestel word.
*Lonmin is die Britse vervaardiger van platinumgroepmetale.
[Bron: Aangepas deur eksaminator]
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Geography Grade 12 P1 NSC November 2014 Memo (Afrikaans)

Addendum
Geography Grade 12 P1 NSC November 2013 Addendum (English)

Addendum
Geography Grade 12 P1 NSC November 2012 Addendum (English)

Memorandum
Geography Grade 12 P2 NSC November 2014 Memo (Afrikaans)

Question paper
Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2014 QP (Eng)

Memorandum
Geography Grade 12 Paper 1 NSC November 2025 Memo (English)
More from Grade 12 Geography
%20June%202025%20Possible%20Answers--164c2c1c-f5c3-4207-9e0d-0dc315f4a347/v1-3595c1d253b6030d1edc/card.webp)
Memorandum
Geography Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Memo (Afrikaans)
%20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Question Paper (Afr)
%20June%202025%20Question%20Paper--ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205/v1-98bc441a090fdcbd55aa/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P2 Gauteng June 2025 Question Paper (Eng)

Memorandum
Geography Grade 12 Paper 2 Gauteng Mock 2025 Memo

Question paper
Geography Grade 12 Paper 1 KZN Mock 2025 Question Paper

Question paper