Skip to content

Geography Grade 12 P1 NSC November 2015 Memo (Afrikaans)

MemorandumGeographyGrade 12201520 pages

Grade 12 Geography Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2015 (Afrikaans), 20 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT GRAAD 12 GEOGRAFIE V1 MEMORANDUM NOVEMBER 2015 PUNTE: 225 TYD: 3 Ure Hierdie memorandum bestaan uit 20 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie V1/ 2 DBE/November 2015 Memorandum Marking Guidelines The following marking guidelines have been developed to standardise marking in all provinces. Marking • ALL selected questions MUST be marked, irrespective of whether it is correct or incorrect • Candidates are expected to make a choice of THREE questions to answer. If all questions are answered, ONLY the first three questions are marked. • A clear, neat tick must be used:  o If ONE mark is allocated, ONE tick must be used:  o If TWO marks are allocated, TWO ticks must be used:  o The tick must be placed at the FACT that a mark is being allocated for o Ticks must be kept SMALL, as various layers of moderation may take place • Incorrect answers must be marked with a clear, neat cross:  o Use MORE than one cross across a paragraph/discussion style questions to indicate that all facts have been considered o Do NOT draw a line through an incorrect answer o Do NOT underline the incorrect facts • Where the maximum marks have been allocated in the first few sentences of a paragraph, place an over the remainder of the text to indicate the maximum marks have been M achieved For the following action words, ONE word answers are acceptable: give, list, name, state, identify For the following action words, a FULL sentence must be written: describe, explain, evaluate, analyse, suggest, differentiate, distinguish, define, discuss, why, how The following action words need to be read within its context to determine whether a ONE word answer or FULL sentence is required: provide, what, tabulate Totalling and transferring of marks • Each sub-question must be totalled o Each question has six sub-sections, therefore six sub-totals per question required o Sub-section totals to be written in right hand margin at the end of the sub-section and underlined o Sub-total must be written legibly o Leave room to write in moderated marks on different levels • Total sub-totals and transfer total to top left hand margin next to question number • Transfer total to cover of answer book Moderation Marking on each level of moderation is done in the same way as the initial marking. All guidelines for marking must be adhered to. If a mark for a sub-question is changed after moderation, the moderator must strike through the markerˈs mark and write down the new mark. 14 16 The total for the question must be re-calculated, and similarly be struck off and the new total to be written down. 32 36 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie V1/ 3 DBE/November 2015 Memorandum QUESTION 1 32 1.1.1 A (South Atlantic High) (1)  1.1.2 B (Kalahari High) (1)  1.1.3 B (South Indian) (1)  2 1.2.1 Melting snow  1.2.2 Mouth  1.2.3 Third order  2 1.3.1 Katabatic  1.3.2 1 occurs during the day while 2 occurs at night  1.3.3 into the valley and forms an inversion Cold air rolls down  Air flows downslope 6 1.4.1 Shape of front concave  Steep gradient of front  1.4.2 Warm air undercuts the cold air    1.4.3 Air behind the cold front is colder than the air in front. Cold air moves faster than warm air ahead of it. Cold front catches up with the warm front. 7 1.5.1 (a) A river that only flows all year round  (b) The river channel is wide    (c) Regularity of rainfall and the soil type over which the streams flow. 4   1.6.1 Gauteng and the Eastern Cape   1.6.2 Mining waste dumped in the river and industries pollute the water.  1.6.3 The cost of food production will increase at it is costly to buy purified water. Farmers will have to buy morechemicals to purify water. Chemicals cost a lot  and this will increase production costs. It will be costly to purify water for use in electricity generation. These costs will be included in electricity prices. M Costs will increase the price of electricity during production. There will be less clean water to generate hydro electricity. 11 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie V1/ 4 DBE/November 2015 Memorandum VRAAG 1 1.1.1 A (Suid-Atlantiese Hoog) (1) 1.1.2 B (Kalahari Hoog) (1) 1.1.3 B (Kalahari Hoog) (1) 1.1.4 A (Suid-Atlantiese Hoog) (1) 1.1.5 B (Kalahari Hoog) (1) 1.1.6 C (Suid-Indiese Hoog) (1) 1.1.7 A (Suid-Atlantiese Hoog) (1) (7 x 1) (7) 1.2.1 Reënval/Neerslag (1) Sneeu wat smelt (1) Grondwater (1) Fontein (1) Rivier/oppervlakafloop (1) [Enige EEN] 1.2.2 Opvangs/Bron/Oorsprong (1) 1.2.3 Derde orde (1) 1.2.4 Delta/Fluviale/Alluviale eiland (1) 1.2.5 Afsetting (1) 1.2.6 Infiltrasie/Deursyfering (1) 1.2.7 Waterskeiding (1) 1.2.8 Permanente basisvlak/Uiteindelike erosiebasis (8 x 1) (8) 1.3.1 Anabatiese/hellingstygende wind (1) (1 x 1) (1) 1.3.2 1 kom bedags voor en 2 snags voor (2) By 1 beweeg lug teen die helling op en dit beweeg teen die helling af by 2 (2) By 1 ontwikkel die wind as hellings verhit en by 2 is daar afkoeling van die hellings (2) Lugdigtheid by 1 is minder as die lug digtheid by 2 (2) [ENIGE EEN VERSKIL] (1 x 2) (2) 1.3.3 Wind 2 (2) Lug beweeg teen die helling af van 'n hoogdruk na 'n laagdruk (2) (2 x 2) (4) 1.3.4 Koue lug daal teen die helling af en vorm ˈn inversie (keer besoedelingsdeeltjies vas) (2) Dit vorm rookmis (2) Radiasiemis/mis/ˈn waas word ook gevorm (2) Tydens winteroggende lei meer kunsmatige verhitting tot meer besoedeling (2) [AANVAAR ENIGE TWEE/DRIE] 2 punte vir pyle wat helling- dalende winde aantoon 2 punte vir die aandui van rookmis op die vallei-bodem [Maksimum van 6 punte vir verduideliking sonder diagram] (4 x 2) (8) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie V1/ 5 DBE/November 2015 Memorandum 1.4.1 Vorm van die front/konveks (1) Steil gradiënt van die front (1) Wolke – cumulonimbus (1) Koue lug agter die koue front(1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 1.4.2 Koue lug wig onder die warm lug in (2) Warm lug word forseer om baie hoog te styg (2) Grootskaalse kondensasie kom voor (2) As gevolg van die steil helling sal daar grootskaalse styging wees (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 1.4.3 Koue lug/vermindering in temperatuur agter die koue front (2) Koue lug is swaar en dig en veroorsaak dus dat die lugdruk styg (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 1.4.4 Lug agter die koue front is kouer as die lug aan die voorkant van dit (2) Koue lug beweeg vinniger as die warm lug (2) Koue front haal die warmfront in (2) Haal in by die apex omdat dit die kortste afstand tussen die twee fronte is (2) Koue front wig onder die warmfront in (2) Warmsektor word vanaf die oppervlakte gehef (2) [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) 1.5.1 (a) 'n Rivier wat slegs vir 'n kort tydjie na swaar reënval vloei (1) [Konsep] (1 x 1) (1) (b) Baie rotse en rotsblokke sigbaar in die rivierloop (1) Droë rivierloop (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) (c) Gereeldheid van reënva/droogtesl (2) Hoeveelheid reënval (2) Grondtipe waaroor die rivier vloei (2) Onderliggende rotsstruktuur (2) Verdampingstempo (2) Plantegroeidigtheid in die opvanggebied (2) Die spoed waarteen water vloei (2) Die volume water wat vloei/oorstromings (2) Die manier waarop die water vloei (2) Infiltrasietempo (2) Grondwater inhoud (2) Helling (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 1.5.2 (a) Eksotiese rivier (2) (1 x 2) (2) (b) Kry water uit bolope waar neerslag hoog is - Drakensberge (2) Stroomvloeivolume is hoër as die infiltrasietempo (2) Word gevoed deur sytakke in hoë reënval gebiede (2) Betroubare groundwater naby die oorsprong/bron (2) Bou van damme om die vloei van water te reguleer (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie V1/ 6 DBE/November 2015 Memorandum (c) Gereelde watervoorraad (2) Besproeiing (2) Veeboerdery [ENIGE EEN – AANVAAR ANDER] (1 x 2) (2) 1.6.1 Gauteng (1)/Noordwes (1)/Vrystaat (1)/Noordkaap (1) [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) 1.6.2 Mynbouafval word in die rivier gestort (2) Nywerhede besoedel die rivier (2) Landbouchemikalieë vloei in die rivier in (2) Onbehandelde riool beland in die rivier (2) Huishoudelike afval vanaf die nedersettings langs die rivier (1) [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) 1.6.3 Water wat as drinkwater gebruik kon word word vermors (2) Besoedeling gaan steeds daagliks voort (2) Die problem word nie opgelos nie, net verminder/tydelike oplossing (2) Dit is ˈn duur proses (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 1.6.4 VOEDSEL (LANDBOU) Duur om gesuiwerde water aan te koop (2) Boere sal meer chemikalieë moet koop om water te suiwer (2) Chemikalieë is duur (2) Produksiekoste verhoog (2) Koste van chemikalieë sal by voedselpryse ingesluit word (2) Besoedelde water verminder produktiwiteit van boere (2) Voedsel kos meer om winsgrense te behou (2) Besoedelde water verminder grondvrugbaarheid (2) Verminderde oeste skep 'n groter aanvraag na voedsel (2) Duur om bemestingstowwe te koop om grondvrugbaarheid te handhaaf (2) Minder voedsel word verbou (2) Voedselpryse neem toe (2) ELEKTRISITEIT(ESKOM) Duur om water te suiwer om elektrisiteit op te wek (2) Koste word by elektrisiteitspryse ingesluit (2) Kostes sal die prys van elektrisiteit verhoog tydens opwekking (2) Minder skoon water om hidro-elektrisiteit mee op te wek (2) Elektrisiteitstekorte sal die kostes verhoog (2) [ENIGE VIER - AANVAAR ENIGE REDEDLIKE ANTWOORDE. MOET NA BEIDE VOEDSEL EN ELEKTRISITEIT VERWYS] (4 x 2) (8) [75] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie V1/ 7 DBE/November 2015 Memorandum VRAAG 2 2.1.1 winter (1) 2.1.2 Kalahari (1) 2.1.3 kus (1) 2.1.4 ooswaarts (1) 2.1.5 aflandige (1) 2.1.6 wolkloos (1) 2.1.7 aanlandige (1) 2.1.8 vermeerder (1) (8 x 1) (8) 2.2.1 B (1) 2.2.2 A (1) 2.2.3 A (1) 2.2.4 B (1) 2.2.5 A (1) 2.2.6 B (1) 2.2.7 B (1) (7 x 1) (7) 2.3.1 Lug sirkuleer antikloksgewys (1) Ligging van die gevaarlike semi-sirkel (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 2.3.2 Gevaarlike semi-sirkel (1) Voorste linkerkwadrant (1) Noordwes- kwadrant (1) [AANVAAR ENIGE ANDER KORREKTE TERMINOLIGIE] (1 x 1) (1) 2.3.3 Dalende lug kondenseer nie en bly droog (2) Adiabatiese verhitting van dalende lug (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 2.3.4 Data kan in regte tyd ontvang word (2) Data kan uurliks gemonitor word (2) Dit kan help om die intensiteittendense van tropiese siklone te bepaal (2) Kan gebruik word om die moontlike baan te voorspel gebasser op waargenom tendense (2) Beelde kan gebruik word om ander inligting te verkry soos snelheid, temperatuur en windrigting (2) Groot en ontoeganlike gebiede kan gemonitor word (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie V1/ 8 DBE/November 2015 Memorandum 2.3.5 EKONOMIESE IMPAK Skade aan vervoer- en kommunikasiestrukture (2) Skade aan persoonlike eiendom/haweloos (2) Besighede lei skade (2) Finansiële druk op mense, families en besighede (2) Versekeringsmaatskappye bestee baie geld aan eise (2) Skade aan plantegroei, gewasse en lewende hawe (2) Skade aan verskeping, aflandige en kusstrukture (2) Duur om te herbou (2) Negatiewe invloed op die BBP (2) Werkloosheid (2) Werkverskaffing in herbouing van geboue en infrastruktuur (2) Impak nagatief op toerisme (2) Beïnvloed handel en goedere (2) Voedselonsekerheid (2) Vernuwing van geboue en infrasruktuur OMGEWINGSIMPAK Oorstroming van laagliggende kusgebiede (2) Kuserosie (2) Soutwater infiltreer laagliggende grond (2) Waterdraende siektes soos cholera (2) Ekosisteme word verbreek (2) Voedselkettings en voedselwebbe word vernietig (2) Toeslikking van damme verlaag die waterdrakragkapasiteit (2) Watertafel styg (2) [ENIGE VIER. MOET NA BEIDE EKONOMIESE EN OMGEWINGSIMPAK (8) VERWYS. AANVAAR ANDER RELEVANTE ANTWOORDE] (4 x 2) 2.4.1 3,9 (1) (1 x 1) (1) 2.4.2 Stedelike hitte-eiland (1) (1 x 1) (1) 2.4.3 Hitte word deur geboue vasgekeer omdat hulle so naby aan mekaar is (2) Reflektiewe hitte beweeg tussen die geboue (2) Beperkte lugvloei om die hitte weg te voer (2) Hitte wat nie kan ontsnap nie word deur geboue geabsorbeer (2) [ENIGE TWEE. AANVAAR ANDER REDELIKE ANTWOORDE GEBASEER OP DIGTHEID VAN GEBOUE EN NIE GEBOUMATERIAAL NIE] (2 x 2) (4) 2.4.4 2 punte vir vlak hoog bo stad/groot vertikale dimensie 2 punte vir lugbeweging wat styging en divergensie moet toon (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie V1/ 9 DBE/November 2015 Memorandum 2.4.5 Meer plante om koolstofdioksied te absorber (2) Ontwukkel daktuine (2) Gebruik wit reflektiewe verf om te verhoed dat hitte geabsorbeer word (2) Kommersiële desentralisasie om kliënte/werkers na die buitewyke te neem (2) Nywerheidsdesentralisasie om besoedeling in die stede te verhoed (2) Beperk nywerheidsaktiwiteite tot die dag (2) Wetgewing om besoedeliking te verminder (2) Hoër skoorstene sodat besoedeling bo die inversielaag vrygestel word (2) Vermeerder die aantal waterverskynsels (2) Bevorder openbare vervoer om die aantal voertuie in die SSK te verminder (2) Vermeerder eko-vriendelike geboue (2) [ENIGE TWEE. AANVAAR ANDER REDELIKE ANTWOORDE] (2 x 2) (4) 2.5.1 Water wat onder die oppervlak aangetref word (1) [Konsep] (1 x 1) (1) 2.5.2 Infiltrasie – Water op die grond syfer die grond binne (1) [Konsep] Afloop – Water wat oor die aardoppervlak vloei (1) [Konsep] (2 x 1) (2) 2.5.3 Sal water tot die stroom bydra en verseker dat dit aanhou vloei (2) (1 x 2) (2) 2.5.4 Watertafel sal daal (2) (1 x 2) (2) 2.5.5 Topografie (reliëf): geleidelike hellings moedig infiltrasie aan en laat die watertafel styg (2) Rotstipe: Deurlaatbare rots moedig infiltrasie aan en laat watertafel styg (2) Grondvog: Droë grond laat die watertafel styg as gevolg van infiltrasie (2) Vogtige grond voed die watertafel en laat dit styg (2) Tipe reënval: Aanhoudende sagte reën lei tot 'n hoër watertafel (2) Plantbedekking: Baie/digte plantegroei moedig infiltrasie aan en verhoog die watertafel (2) Verdampingstempo: Verlaagde verdampingstempo verhoog die tempo van infiltrasie en lei tot die styging van die watertafel (2) [ENIGE VIER. AANVAAR ANDER REDELIKE ANTWOORDE] (4 x 2) (8) 2.6.1 A – 3/Plooiberge (1) B – 1/Vulkaankoepel (1) C – 2/Genate landskap (1) (3 x 1) (3) 2.6.2 Die onderliggende rotsstruktuur (2) Die geologie van die gebied (2) Tektoniese kragte (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 2.6.3 Strome vloei uitwaarts vanaf 'n sentrale hoogliggende punt (koepel) (2) (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie V1/ 10 DBE/November 2015 Memorandum 2.6.4 Stollingsgeteentes/voorbeelde van stollingsgesteentes (2) Ondeurdringbare gesteentes (2) Rots het baie krake/nate/frakture (2) Geologie bestaan uit goed-genate rots (2) [ENIGE EEN. AANVAAR ANDER] (2 x 2) (4) 2.6.5 Plooiberge het steil hellings/sinkliene en antikliene (2) Sytakke vloei reguit teen die hellings af (2) Hoofstrome vloei op die valleibodems/sinkliene(2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) [75] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie V1/ 11 DBE/November 2015 Memorandum VRAAG 3 3.1.1 Swaarnywerheidsgebied (1) 3.1.2 Oorgangsone (1) 3.1.3 Oorgangsone (1) 3.1.4 SSK (1) 3.1.5 Ligte nywerheidsgebeid (1) 3.1.6 Landelik-stedelike oorgansone (1) 3.1.7 Residensiële sone/landelik-stedelike oorgangsone (1) (7 x 1) (7) 3.2.1 F (1) 3.2.2 H (1) 3.2.3 C (1) 3.2.4 B (1) 3.2.5 A (1) 3.2.6 G (1) 3.2.7 E (1) 3.2.8 D (1) (8 x 1) (8) 3.3.1 Oorkonsentrasie (te veel) voertuie op die pad (1) [KONSEP] (1 x 1) (1) 3.3.2 Lugbesoedeling (1) Geraasbesoedeling (1) Aardverwarming (1) Suurreën (1) Verminderde sigbaarheid (1) Verwoesting van paaie bv. slaggate (2) (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) 3.3.3 Daar is 'n toename in die ure vertraging per persoon (2) OF ˈn Toename, dan ˈafname, dan ˈn toename, dan konstant (2) OF 1982-1984: styging 1984- 1988: daling 1988 -1990: styging (2) volle beskrywing; NIE PER JAARGROEP 1990 -1992: daling 1992- 2008: styging 2008 + konstant [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 3.3.4 In 2010 was daar meer privatmotorvoertuie in vergelyking met 1982 (2) Landelik-stedelike migrasie het toegeneem (2) Stedelike groei (2) Styging in pendelaarbevolking (2) Onbetroubare openbare vervoer (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie V1/ 12 DBE/November 2015 Memorandum 3.3.5 Hulle kom laat vir werk (2) Verwante nagevolge bv werkverliese/salarisvermindering/daling in produksie (2) Tydvermosing a.g.v verkeersvertragings (2) Hoë brandstof verbruik (2) Woede en frustrasie/Padworde/Ongelukke (2) Impak op gesondheid/Stres/Blootstelling aan besoedeling (2) [ENIGE TWEE - AANVAAR ANDER REDELIKE ANTWOORDE] (2 x 2) (4) 3.3.6 Verbeter openbare vervoer (2) Parkeer en rystelsels (2) Saamryklubs (2) Hoë parkeertariewe vir privaat motorvoertuie in die stad (2) Skep fietsrybane (2) Eenrigtingstarate om verkeersvloei te vegemaklik (2) Desentraliseer kantore en winkels (kommersiële desentralisasie (2) Fleksietyd (2) Gesinchroniseerde robotte (2) Meer verkeerspunt beamptes by kruispaaie (2) Sluit sekere bane gedurende spitstye (2) Aanlê van kringpaaie (2) Verkeerssirkels (2) Verkeers monitoring deur radiostasies/helicopters (2) Vermeerder die aantal bane (2) Pas verkeersvloei aan volgens die vervoer digtheid en tye (2) Tolpaaie (2) [ENIGE TWEE - AANVAAR ANDER REDELIKE ANTWOORDE] (2 x 2) (4) 3.4.1 Paaie (1) Water (1) Sanitasie (1) Afvalverwydering (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 3.4.2 Toenemende verstedeliking (1) Landelike ontvolking /Landelik-stedelike migrasie/Voorbeelde van stoot en trek faktore (1) Swak beplanning deur plaaslike regerings (1) Armoede (1) Voorsiening van goeie behuising/fasilitiete aanvraag: groter as verskaffing (1) Geen keuse nie, want daar is nie formele behuising beskikbaar nie (1) Instroming van immigrante/migrante van ander provinsies (1) Oorbevolking (1) Toename van mense asgevolg van industriële groei (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie V1/ 13 DBE/November 2015 Memorandum 3.4.3 Verwydering van plantegroei om huise te bou (2) Oorstromings a.g.v. swak dreinering (2) Geen behoorlike stormwaterdreinering nie (2) Geen geteerde paaie nie/toename in motors (2) Slote ontwikkel as gevolg van grondpaaie (2) Geen/min natuurlike plantegroei nie (2) Tekort van opvoeding in terme van gronderosie/swak sisteme van grondbestuur (2) Gebruik van voertuie op grondpaaie (2) [ENIGE EEN - AANVAAR ANDER REDELIKE ANTWOORDE] (1 x 2) (2) 3.4.4 Gebrek aan effektiewe vervoerroetes (2) Tekort aan telekommunikasie-infrastruktuur (2) Slote maak paaie onbegaanbaar (2) Paaie onbegaanbaar/Rotse maak dit moeilik om te bestuur (2) Beperkte toeganklikheid (geen straatname of -nommers) (2) Verlaagde toeganklikheid (geen straatname of nommers op huise) (2) Geen behoorlike waterbron vir noodbrande (2) Diensverskaffers is ongewillig om in die informele nedersetting te gaan as gevolg van hoë misdaad [ENIGE TWEE - AANVAAR ANDER REDELIKE ANTWOORDE] (2 x 2) (4) 3.4.5 VOLHOUBARE OPLOSSINGS OM LEWENSOMSTANDIGHEDE TE VERBETER Voorsien behoorlike lae-koste behuising /HOP huise (2) Verskaf teerpaaie op met beter dreineerstelsels (2) Voorsiening van waterpunte en pypwater in huise (2) Voorsiening van stormwaterdreinering (2) Gereelde afvalverwydering (2) Voorsien afvalstortingsterreine (2) Toegang to herwinningsfasiliteite (2) Voorsiening van elektrisiteit in die vorm van sonpanele (2) Voorsiening van sanitasiefasiliteite in die gemeenskap (2) Werkverskaffing om die lewensstandaard te verhoog (2) Standplaas en diesfasiliteite (2) Vermeerder selfhelp skemas (2) Konsulteer en sluit gemeenskapsbelanghebbende in by die besluitnemimg (2) [ENIGE VIER - AANVAAR ANDER REDELIKE ANTWOORDE] (4 x 2) (8) 3.5.1 Vervaardiging van goedere/Prossesering van grondstowwe (1) [KONSEP] (1 x 1) (1) 3.5.2 'n Nywerheid wat naby aan die verbruiker geleë is (1) [KONSEP] (1 x 1) (1) 3.5.3 Brood is bederfbaarbaar en moete binne 'n spesifieke tyd gebruik word (2) Kan nie vir lang tydperk gestoor word nie en moet daagliks vervoer word (2) Kort lewenstydperk a.g.v verkoop teen (sell-by) datums op die produk(2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie V1/ 14 DBE/November 2015 Memorandum 3.5.4 Geen lugbesoedeling (2) Geen geraasbesoedeling (2) Geen slegte reuke (2) Vervaardig uit ligte grondstowwe (2) Naby aan verbruikers geleë (2) Geen swaar masjinerie word gebruik nie (2) Beslaan ‘n klein oppervlakte (2) Kan in die SSK aangetref word (2) Kliënte kan direk van die ligte nywerheid koop (2) Word aangetref in meerverdieping geboue (2) [ENIGE TWEE - AANVAAR ANDER REDELIKE ANTWOORDE] (2 x 2) (4) 3.5.5 Vervoer: Effektiewe en genoegsame vervoer van grondstowwe/Verhoging in brandstof verhoog die produksiekoste (2) Reiskoste verhoog die reiskoste (2) Beskikbaarheid van grondstowwe: Bestandele moet redelik naby wees (2) Koste van grondstowwe/droogtes/toename in invoer van grondstowwe (2) Arbeid: beskikbaarheid van geskoolde/ongeskoolde arbeid (2) Elektrisiteit: Volhoubare elektrisiteitsvoorsiening (2) Water: beskikbaarheid van water (2) Onderhoud van toerusting (2) Fabriekshuurkostes (2) [ENIGE TWEE - AANVAAR ANDER REDELIKE ANTWOORDE] (2 x 2) (4) 3.5.6 Voorsien 'n toeganklike mark om produkte te koop en verkoop (2) Verbruikers het toegang tot winkels wat goedere verkoop (2) Fabrieke is naby aan die market geleë en verskaf werk aan geskoolde en ongeskoolde arbeiders (2) Voorsien belangrike mark vir grondstowwe vanuit die primêre sektor (2) Ontwikkeling van infrastruktuur tussen fabrieke en markgebiede (2) Winste van die vervaardigde produkte waord in die margebied belê (2) Dra by tot die BBP (2) Verbeter handelsbetrekkinge/buitelandse valuta (2) Versterk die plaaslike kleinhandel sektor (2) [ENIGE TWEE - AANVAAR ANDER REDELIKE ANTWOORDE] (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie V1/ 15 DBE/November 2015 Memorandum 3.6.1 Wanneer die inwoners van 'n land toegang tot genoeg voedselvoorrade het (1) [KONSEP] (1 x 1) (1) 3.6.2 54,4% (1) (1 x 1) (1) 3.6.3 Klimaatsfaktore (omhewingsgevare): droogtes , oorstromings en gronderosie het negatiewe invloed op boerdery en lei tot voedselonsekerheid (2) Reënval: Lae, onbetroubare reënval lei tot voedselonsekerheid (2) Grondvrugbaarheid: onvrugbare grond lei tot voedselonsekerheid Hael: haelstorms vernietig gewasse en dood onder vee (2) Siektes/peste: Plantsiektes vernietig gewasse/veesiektes vernietig kuddes (2) El-Niño lei tot droogtes of vloede wat verwoestyning verhoog en verminder veodselsekerheid(2) Natuurlike veldbrande/bergwinde kan weiding en gewasse/lewende hawe verwoes (2) [MOET BESPREEK – SLEGS DIE LYS VAN FEITE ONAANVAARBAAR] [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 3.6.4 MAATREËLS OM VOEDSELSEKERHEID TE VERBETER Stel 'n nasionale voedselsekerheidstrategie in (2) Moedig boere aan om modern boerderymetodes te gebruik om uitsette te verhoog (2) Verbou mengsel van gewasse of beoefen gemengde boerdery (2) Berg voedsel om tydens droë seisoen te gebruik (2) Gebruik genetiesaangepaste voedsel (2) Regering moet incentives en subsidies aan boere verskaf (2) Meer navorsing om te bepaal hoe voedselproduksie te vergroot vir plaaslike toestande (2) Bou van damme in droë gebiede om verbouiing aan te moedig (2) Maak dit moontlik dat meer mense toegang tot landbougrond het/grondhervorming (2) Verbeter handelsbetrekikinge om sodoende toegang tot goedkoper voedsel te verkry (2) Konsolidasie van plaaseenhede om produktiwiteit te verhoog (2) Landboukundige owerhede om voedsel produksie te verbeter (2) Moedig grondbesit aan (2) [ENIGE VIER - AANVAAR ANDER REDELIKE ANTWOORDE] (4 x 2) (8) [75] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie V1/ 16 DBE/November 2015 Memorandum QUESTION 4 4.1.1 C (1) 4.1.2 B (1) 4.1.3 D (1) 4.1.4 C (1) 4.1.5 A (1) 4.1.6 D (1) 4.1.7 C (1) 4.1.8 B (1) (8 x 1) (8) 4.2.1 A (1) 4.2.2 B (1) 4.2.3 A (1) 4.2.4 A (1) 4.2.5 B (1) 4.2.6 A (1) 4.2.7 B (1) (7 x 1) (7) 4.3.1 'n Afname in die aantal mense wat in landelike gebiede woon (1) [KONSEP] (1 x 1) (1) 4.3.2 Jong volwassenes/Tussen 18 en 35 jaar (Speling) (1) (1 x 1) (1) 4.3.3 Verlate geboue (2) Leë of toe winkels (2) Verouderde bevolking (2) Verminder/Afname in bevolking (2) Werkloses (2) Fisiese verwaarloosde geboue (2) Misdaad (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 4.3.4 Geen groei of ekonomiese aktiwiteite a.g.v gebrek aan vaardighede (2) Geen beleggingsmoonlikhede/Onttekking van beleggings (2) Geen infrastruktuurontwikkeling om ekonomiese aktiwiteite te lok nie (2) Gebrek aan dienste belemmer groei van die landelike dorp (2) Jong en ekonomiese aktiewe mense loop (2) Verminderde koopkrag (2) [ENIGE TWEE - AANVAAR ANDER REDELIKE ANTWOORDE] (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie V1/ 17 DBE/November 2015 Memorandum 4.3.5 OPLOSSINGS OM GROEI NA LANDELIKE GEBIEDE TE LOK Nuwerheidsdesentralisasie om werk aan jong mense in landelike gebiede te verskaf people/Goedkoop industriële standplase om werksgeleenthede aan te trek (2) Implementasie van GEAR/NOP (NDP) om voldoende werksgeleenthede in landelike gebiede te skep (2) Implementasie van die HOP/NDP om basiese dienste vir die landelike bevolking te skep (2) Geïntegreerde landelike beplanning(NOP) om boerdery te verbeter en aan die basiese behoeftes van mense te voorsien (2) Ontwikkel parke en ontspanningsgeriewe in landelike gebiede om gebiede vir vryetydaktiwiteite te skep (2) Organiseer feeste wat geld in die dorpie sal inbring (2) Maak dit aantreklok vir pendelaars om in klein dorpies te kom woon (2) Maksimalisering van eko-toerisme / erfenis toerisme/kulturele toerisme (2) Landbouskole om mense terug te lok(2) Inplimentering van plaaslike agenda 21 (2) [ENIGE VIER - AANVAAR ANDER REDELIKE ANTWOORDE] (4 x 2) (8) 4.4.1 Die verbetering van die vervalle gedeeltes van die stedelike gebied (1) [KONSEP] (1 x 1) (1) 4.4.2 Oorgangsone /Vervalsone/Jeppestown(1) (1 x 1) (1) 4.4.3 'n Kunsmekka sal die voorkoms van die vervalle geboue verbeter (2) 'n Kunsmekka sal vir 'n etseties meer aanvaarbare omgewing sorg (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 4.4.4 Kan nie verblyf bekostig nie omdat verhuringpsryse hoog is (2) Mense word haweloos (2) Hulle word ontwortel (2) Duur om te hervestig (2) Geforseer om na werksplek te reis en lewenskoste word dus verhoog (2) Verhoogde koste van diensverskaffing/lewensstandaard bv eiendoms- belasting styg (2) [ENIGE DRIE - AANVAAR ANDER] (3 x 2) (6) 4.4.5 Lok meer toeriste (2) Verskeidenheid van vermaaklikhede (2) Meer plesieriger en astetiese aanvaarbare omgewing (2) Veilige omgewing vir toeriste (2) [ENIGE TWEE - AANVAAR ANDER REDELIKE ANTWOORDE] (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie V1/ 18 DBE/November 2015 Memorandum 4.5.1 Lae produktiwiteit (1) Informele beesboerdery (1) (1 x 1) (1) 4.5.2 Middelklas word groter en spandeer en verbruik meer (1) Geprojekteerde groei van 1 biljoen tot 2 biljoen mense teen 2050 (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 4.5.3 Groot landelike bevolking beoefen bestaansboerdery (2) In sekere culture word die rykdom van 'n familie deur die aantal beeste bepaal (2) Huishoudelike gebruik van beeste leen dit nie tot komersiële gebruik van beeste nie (2) Opkomende boere het nie opleiding nie (2) [ENIGE EEN - AANVAAR ANDER REDELIKE ANTWOORDE] (1 x 2) (2) 4.5.4 Die Suid-Afrikaanse regering kan: Vermeerder onderrig/opleiding van kleinskaalboere in grond- en finansiële bestuur (2) Moedig die gebruik van landbou-uitbredingamptanare onder kleiskaalboere aan (2) Moedig landeienaarskap aan deur meer grondregte en restitusie (2) Verbeter toegang tot verbandlenings deur die ontwikkelingsbank aan kleinskaalboere om toegang tot geld te verkry (2) Moedig oopmarkte vir regverdige en gelyke prysbepalings vir beesvleis en beesvleisprodukte (2) Moedig lenings aan vir tegniese en wetenskaplike adviseers om kleiskaalboere te help (2) Verhoog invoertariewe op beesprodukte om handel met die tuismark aan te moedig (2) Versnel die grondherverdelingsproses (2) [ENIGE TWEE - AANVAAR ANDER REDELIKE ANTWOORDE] (2 x 2) (4) 4.5.5 Toename in gronderosie/-vernietiging a.g.v. groter kuddes (2) Verwydering van plantegroei (oorbeweiding) (2) Toename in lugbesoedeling a.g.v. die vrystelling van metaangas (2) Toenemende aardverwarming (2) Verwoestyning (2) Kompaktering van die grond wat infiltrasie verminder (2) [ENIGE TWEE - AANVAAR ANDER REDELIKE ANTWOORDE] (2 x 2) (4) 4.5.6 Dra tot die BBP by deur uitvoerprodukte (2) Verskaf werk (2) Bron van grondstof vir nywerhede bv. ingmaakte vleis (2) Gebruik in die vervaardiging van suiwelprodukte (2) [ENIGE EEN - AANVAAR ANDER REDELIKE ANTWOORDE] (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie V1/ 19 DBE/November 2015 Memorandum 4.6.1 (a) Motornywerheid bv. Volkswagen, Mercedes Benz, Ford, General Motors (1) Motorkomponent nywerhede bv. Goodyear Tyres/motorbatterye (1) Tekstielnywerheid, leernywerheid, wolnywerheid /skoene(1) Soutnywerheid bv Cerebos sout (1) [ENIGE TWEE - AANVAAR ANDER REDELIKE ANTWOORDE] (2 x 1) (2) 4.6.1 (b) Beskikbaarheid van grondstowwe (2) Water vanuit die Visrivierskema en Oranjerivierprojek (2) Groot ongeskoolde arbeidsbasis (2) Toegang tot plaaslike en internasionale market (2) Haweligging (2) Vervoerinfrastruktuur (2) Nuwe diepwaterterminaal by COEGA (2) Groot hinterland (2) [ENIGE TWEE - AANVAAR ANDER REDELIKE ANTWOORDE] (2 x 2) (4) 4.6.1 (c) Die ligging van die Ooskaap is ver vanaf die hoofverbruikersgebiede in die land (2) Motorvervaardiging groei in Gauteng en Durban (2) Die meeste van die arbeidsmag is ongeskoold of semi-geskoold (2) Die gebied kompeteer met die KwaZulu-Natal ROI wat beter toegang tot die Asiatiese market het (2) Uit die vier nywerheidstreke het die Ooskaap die kleinste bevolking wat tot kleiner totale inkomstes lei (2) Die produkte wat hier vervaardig word het potensiaal 'n kleiner verdienste as die produkte wat in ander nywerheidsgebiede vervaardig word (2) Meeste van die privaatmotornywerhede wat in die streek voorkom is in besit van en word bestuur deur mense wat in die Gautengstreek woon (2) Daar is minder mineraalhulpbronne in dié streek in vergelyking met ander nywerheidstreke (2) Tekort aan energie hulpbronne (2) [ENIGE EEN - AANVAAR ANDER REDELIKE ANTWOORDE] (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie V1/ 20 DBE November 2015 Memorandum 4.6.2 ROL VAN DIE WILDEKUS ROI IN DIE OPHEFFING VAN DIE PLAASLIKE GEMEENSKAP Dié ROI skakel met die Kwa-Zulu Natal ROI en die Visrivierer ROI (2) Dit skep verhoogde toegang tot ander ekonomiese streke (2) Hierdie ROI moedig die ontwikkeling van bestaande en nuwe infrasruktuur aan (2) Dit maak ander markte toeganklik en help met ekonomiese opheffing (2) Die ontwikkeling van infrastruktuur in die ROI skep werksgeleenthede vir plaaslike inwoners (2) Mense se inkomstes verhoog Verminder armoede (2) Die ROI inisieer 'n groot verskeidenheid van ekonomiese aktiwiteite vir mense in die Ooskaap (2) Die ROI moedig toerisme aan (2) Toeriste koop ware en die ekonomie van die informele sektor groei (2) Die groei van formele en informele besighede in die ROI verhoog die produktiwiteit en welstand van mense in die grensgebiede (2) Die ROI met sy kusligging lok plaaslike en internasionale beleggers uit die privaatpraktyk (2) Belegging in landbou vergroot die inkomste potensiaal vir boere in die landelike gebiede van die Ooskaap (2) [ENIGE VIER - AANVAAR ANDER REDELIKE ANTWOORDE] (4 x 2) (8) [75] GROOTTOTAAL: 225 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Geography

View all