Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
GEOGRAFIE V2
NOVEMBER 2015
PUNTE: 75
TYD: 1½ uur
EKSAMEN-
NOMMER:
SENTRUM-
NOMMER:
VRAAGNOMMER V1 V2 V3 V4 TOT
NASIENER
MODERATOR
PUNT BEHAAL
TOTAAL 15 20 25 15 75
Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en
1 bladsy vir rofwerk en berekeninge.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2015 papers 





View all%20June%202025%20Possible%20Answers--164c2c1c-f5c3-4207-9e0d-0dc315f4a347/v1-3595c1d253b6030d1edc/card.webp)



%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--7e728632-059d-401a-ba75-fd45632f6091/v1-269fb55ac60eebf555e6/card.webp)
%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--f6778823-8699-4877-bfdd-c56c292e94c7/v1-bab67b102c5261c059a6/card.webp)
Geography Grade 12 P2 NSC November 2015 Question Paper (Afr)
Grade 12 Geography Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2015 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.
Geography · Grade 12 · NSC November Exam · 2015. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Geography
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2015
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 15
- File size
- 469.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 15
This exam
Questions in this paper
- Question 1.1Map work
- Question 1.2Geomorphology
- Question 1.3Rural and urban settlements
- Question 1.4Map work
- Question 1.5Map work
- Question 1.6Map work
Show all 29 questions
- Question 1.7Map work
- Question 1.8Rural and urban settlements
- Question 1.9Rural and urban settlements
- Question 1.10Climate and weather
- Question 1.11Map work
- Question 1.12Map work
- Question 1.13Map work
- Question 1.14Map work
- Question 1.15Map work15 marks
- Question 2.1Map work4 marks
- Question 2.2Map work5 marks
- Question 2.3Map work7 marks
- Question 2.4Map work4 marks
- Question 3.1Climate and weather4 marks
- Question 3.2Climate and weather2 marks
- Question 3.3Climate and weather4 marks
- Question 3.4Geomorphology4 marks
- Question 3.5Rural and urban settlements4 marks
- Question 3.6Map work3 marks
- Question 3.7Economic geography of South Africa4 marks
- Question 4.1Map work5 marks
- Question 4.2Map work4 marks
- Question 4.3Map work11 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2 2 DBE/November 2015
NSS
BRONMATERIAAL
1. 'n Uittreksel uit topografiese kaart 3126DD QUEENSTOWN
2. Ortofotokaart 3126 DD 13 QUEENSTOWN
3. LET WEL: Die bronmateriaal moet deur skole vir hul eie gebruik ingeneem
word.
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Skryf jou EKSAMENNOMMER en SENTRUMNOMMER in die spasies op die
voorblad.
2. Beantwoord AL die vrae in die spasies wat in hierdie vraestel voorsien word.
3. Jy word voorsien van 'n 1 : 50 000 topografiese kaart (3126DD
QUEENSTOWN) en 'n ortofotokaart (3126 DD 13 QUEENSTOWN) van 'n
gedeelte van die gekarteerde gebied.
4. Jy moet die topografiese kaart en die ortofotokaart aan die einde van hierdie
eksamensessie aan die toesighouer oorhandig.
5. Jy mag die blanko bladsy aan die einde van hierdie vraestel vir alle rofwerk
en berekeninge gebruik. MOENIE hierdie bladsy van die vraestel losmaak
NIE.
6. Toon ALLE berekeninge en formules, waar van toepassing. Punte sal
hiervoor toegeken word.
7. Dui die maateenheid in die finale antwoord van berekeninge aan.
8. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
9. Die volgende Engelse begrippe en hul Afrikaanse vertalings word op die
topografiese kaart getoon:
ENGLISH AFRIKAANS
Aerodrome Vliegveld
Caravan Park Karavaanpark
College Kollege
Diggings Uitgrawings
Golf Course Gholfbaan
Gorge Ravyn (Kloof)
Holiday Resort Vakansieoord
Purification Plant Watersuiweringsaanleg
River Rivier
Sewage Works Rioolwerke
Yacht Club Seiljagklub
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2 3 DBE/November 2015
NSS
ALGEMENE INLIGTING OOR QUEENSTOWN
• QUEENSTOWN
Koördinate: 31°54'S 26°53'O
Queenstown is 'n dorp in die Oos-Kaap in Suid-Afrika. Dit lê aan die Komanirivier, wat
deel van die Groot-Keirivierstelsel uitmaak. Queenstown het 'n verfrissende klimaat en
oorvloedige watervoorraad uit die omliggende ruwe berge. Die water word opgegaar in
die Bonkolo-dam (die naam is onlangs vanaf Bongolo-dam verander), wat tussen die
heuwels geleë is. Die dam word op groot skaal vir ontspanning en watersport gebruik.
Naby Queenstown is 'n natuurreservaat (Lawrence de Lange Nature Reserve) met
talle wildsbokke, witrenosters en pragtige blomplante, asook panoramiese uitsigte
vanaf die bergpiek. Queenstown het ryk sandsteenlae wat deur kronkelende riviere op
die vloedvlakte afgeset is. Queenstown se uitleg weerspieël sy oorspronklike doel as 'n
verdedigingsvesting vir die grensgebied en het 'n baie ongewone uitleg. Daar is 'n
sentrale heksagonale gebied waarvandaan kanon- of geweervuur deur ses deurgange,
wat vanaf die middel uitloop, gerig kon word.
[Aangepas uit http://en.wikipedia.org/wiki/Queenstown, Eastern Cape]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2 4 DBE/November 2015
NSS
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Die vrae hieronder is gebaseer op die 1 : 50 000 topografiese kaart 3126DD
QUEENSTOWN, sowel as die ortofotokaart van 'n gedeelte van die gekarteerde
gebied. Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee.
Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie langs elke vraag.
1.1 Die belangrikste stad wat Queenstown van hawefasiliteite voorsien, is …
A Port Elizabeth.
B Durban.
C Oos-Londen.
D Kaapstad.
1.2 Stroom L is 'n niestandhoudende rivier wat teen 'n steil gradiënt afloop.
Die stroomvloei van stroom L word deur … vloei gedomineer.
A turbulente
B laminêre
C reguit-
D kronkelende
1.3 Die heksagonale vorm in gebied 1 op die ortofotokaart is oorspronklik
ontwerp …
A om verkeersopeenhoping te verminder.
B om heuwelagtige gebiede te vermy.
C vir verdedigingsdoeleindes.
D om estetiese trefkrag te skep.
1.4 Ontspanningsverskynsel 2 op die ortofotokaart is 'n …
A voetslaanpad.
B sokkerveld.
C park.
D gholfbaan.
1.5 Verskynsel 3 op die ortofotokaart is 'n …
A fabriek.
B winkelsentrum.
C gemeenskapsentrum.
D skool.
1.6 Die verskynsel by ruitverwysing 31°57'42"S 26°56'17"O/31°57,7'S 26°56,3'O
is 'n …
A voetslaanpad.
B dam.
C niestandhoudende rivier.
D kontoerlyn.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2 5 DBE/November 2015
NSS
1.7 Die kontoerinterval op die ortofotokaart is … meter.
A 5
B 10
C 15
D 20
1.8 Geen verdere uitbreiding van Queenstown in 'n … rigting is moontlik nie.
A suidwestelike
B suidoostelike
C noordwestelike
D noordoostelike
1.9 Queenstown het heuwelagtige gebiede noord en suid van die dorp en kan dus
as 'n … dorp beskou word.
A poort-
B mynbou-
C aansluitings-
D opvoedkundige
1.10 Bome kom op die helling voor wat na Berry Reservoir (15 op die ortofotokaart)
front, want die helling front …
A noordwes.
B suidoos.
C noordoos.
D suidwes.
1.11 Die windrigting by V in blok A10 op die topografiese kaart is van …
A noordoos na suidwes.
B noordwes na suidoos.
C suidoos na noordwes.
D noordwes na suidwes.
1.12 Die grondgebruiksone by M in blok E8 op die topografiese kaart is …
A residensieel.
B industrieel.
C kommersieel.
D vir ontspanning.
1.13 Lyn K, 'n hoogliggende gebied in blok I5 op die topografiese kaart, stel
'n ... voor.
A waterskeiding
B bekken
C interfluviale rif
D vallei
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2 6 DBE/November 2015
NSS
1.14 Die werklike afstand na Whittlesea vanaf punthoogte 1076 in blok J1 op die
topografiese kaart is … kilometer.
A 21,3
B 22,3
C 20
D 21,6
1.15 Watter letter (A, B, C of D) in die ruit hieronder stel die kaart/gebied suidwes
van 3126DD QUEENSTOWN voor?
25 ° 26 ° 27 °
31 °
32 °
33 °
(15 x 1) [15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2 7 DBE/November 2015
NSS
VRAAG 2: KAARTBEREKENINGE EN -TEGNIEKE
2.1 Bereken die grondoppervlakte in m2 wat deur verskynsel 4 op die
ortofotokaart gedek word. Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge
toegeken word.
Formule: Oppervlakte = lengte × breedte
______________________________________________________________
______________________________________________________________
______________________________________________________________
______________________________________________________________
(4 x 1) (4)
2.2 Verwys na die magnetiese deklinasie op die topografiese kaart en
beantwoord die vrae wat volg.
2.2.1 Bereken die magnetiese deklinasie van Queenstown vir 2015. Toon
ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word.
Verskil in jaar: ___________________________________________
Gemiddelde jaarlikse verandering: ___________________________
Totale verandering: _______________________________________
Magnetiese deklinasie vir 2015: _____________________________
_____________________________
(4 x 1) (4)
2.2.2 Verduidelik waarom dit belangrik is om die magnetiese deklinasie te
korrigeer as jy 'n topografiese kaart en 'n magnetiese kompas op 'n
voetslaanroete gebruik.
_______________________________________________________
_______________________________________________________
(1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2 8 DBE/November 2015
NSS
2.3 Vind punt 5 en 6 op die ortofotokaart.
2.3.1 Bereken die gemiddelde gradiënt tussen punt 5 en punt 6 op die
ortofotokaart. Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge
toegeken word.
vertikale interval (VI)
Formule: Gradiënt =
horisontale ekwivalent (HE)
_______________________________________________________
_______________________________________________________
_______________________________________________________
_______________________________________________________
_______________________________________________________
_______________________________________________________
_______________________________________________________
_______________________________________________________
(4 x 1) (4)
2.3.2 Verduidelik waarom jou antwoord op VRAAG 2.3.1 'n steil gradiënt
aandui.
_______________________________________________________
_______________________________________________________
(1 x 1) (1)
2.3.3 Hulle beplan om 'n pad te bou om die Lawrence de Lange Nature
Reserve (naam op kaart) vir toerismedoeleindes met die Bonkolo
Dam (naam op kaart) te verbind. Dit word met lyn N op die
topografiese kaart aangedui. Die gradiënt van Long Hill Ridge (naam
op kaart), wat in VRAAG 2.3.1 bereken is, skep 'n uitdaging vir siviele
ingenieurs. Noem TWEE metodes wat siviele ingenieurs kan gebruik
om hierdie uitdaging te oorkom.
_______________________________________________________
_______________________________________________________
(2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2 9 DBE/November 2015
NSS
2.4 Bestudeer deursnit A en B hieronder.
2.4.1 Watter deursnit, A of B, stel 'n deursnit vanaf punt 7 na punt 8 op die
ortofotokaart voor?
_______________________________________________________
(1 x 1) (1)
2.4.2 Verduidelik jou antwoord op VRAAG 2.4.1.
_______________________________________________________
_______________________________________________________
_______________________________________________________
(2 x 1) (2)
2.4.3 Identifiseer die landvorm wat deur die deursnit geïllustreer word.
_______________________________________________________
(1 x 1) (1)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2 10 DBE/November 2015
NSS
VRAAG 3: TOEPASSING EN INTERPRETASIE
3.1 Bestudeer die tabel hieronder wat die gemiddelde maandelikse neerslag vir
Queenstown aantoon en beantwoord die vrae wat volg.
Maand Jan. Feb. Mrt. Apr. Mei Jun. Jul. Aug. Sep. Okt. Nov. Des. Totaal
Neerslag (mm) 69 79 74 38 20 13 8 15 28 41 58 71 514
3.1.1 Bereken die gemiddelde jaarlikse neerslag vir Queenstown.
_______________________________________________________
(2 x 1) (2)
3.1.2 Queenstown het oor die algemeen 'n lae jaarlikse reënval. Noem
TWEE maatreëls wat mense in die gebied getref het om hierdie
watertekort te bestuur.
_______________________________________________________
_______________________________________________________
_______________________________________________________
_______________________________________________________
(2 x 1) (2)
3.2 Indien Queenstown uiters hoë reënval binne 'n kort tydperk sou kry,
verduidelik waarom die moontlikheid van oorstroming in die noordoostelike
deel van die dorp (Queenstown) sal toeneem.
______________________________________________________________
______________________________________________________________
______________________________________________________________
(1 x 2) (2)
3.3 Verwys na Queenstown se ligging in 'n vallei en gee redes waarom dit gereeld
gedurende winternagte ryp kry.
______________________________________________________________
______________________________________________________________
______________________________________________________________
______________________________________________________________
(2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2 11 DBE/November 2015
NSS
3.4 Verwys na die Klaas Smitsrivier (wat tussen blok G1 en J6 vloei) en
beantwoord die vrae wat volg.
3.4.1 Gee die algemene vloeirigting van die Klaas Smitsrivier tussen blok
G1 en J6.
_______________________________________________________
(1 x 1) (1)
3.4.2 Watter EEN van die dwarsprofiele (1, 2 of 3) hieronder is 'n
voorstelling van lyn O-P in blok H1 en H2? Verduidelik jou antwoord.
Dwarsprofiel (1, 2 of 3): ___________________________________
Verduideliking: ___________________________________________
___________________________________________
___________________________________________
(1 + 2) (3)
3.5 Die tabel hieronder is bedoel om die algemene kenmerke van
grondgebruiksone 1 en 9 op die ortofotokaart aan te dui. Vergelyk hierdie
grondgebruiksones deur die tabel hieronder te voltooi.
GRONDGEBRUIK- GRONDGEBRUIK-
SONE 1 SONE 9
3.5.1 Tipe
grondgebruik- ____________________ ____________________
sone (1 x 1) (1 x 1)
3.5.2 Hoof-
straatpatroon ____________________ ____________________
(1 x 1) (1 x 1) (4)
3.6 Vind die N6-snelweg wat 10 op die ortofotokaart gemerk is.
3.6.1 Benoem die N6 waar dit deur The Hexagon (naam op kaart) gaan.
_______________________________________________________
(1 x 1) (1)
3.6.2 Noem EEN ekonomiese voordeel van die N6 vir Queenstown.
_______________________________________________________
(1 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2 12 DBE/November 2015
NSS
3.7 Verwys na blok A7 tot A10 en B7 tot B10 op die topografiese kaart.
3.7.1 Noem TWEE fisiese faktore wat boerdery in die noordoostelike
gedeelte van die gekarteerde gebied bevoordeel.
________________________________________________________
________________________________________________________
(2 x 1) (2)
3.7.2 Verduidelik hoe infrastruktuur boerdery bevoordeel in die gebied wat
deur blok A7 tot A10 en B7 tot B10 gedek word.
________________________________________________________
________________________________________________________
________________________________________________________
________________________________________________________
(1 x 2) (2)
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2 13 DBE/November 2015
NSS
VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)
4.1 Gronderosie neem toe in die gebied wat deur blok A1 en A3 gedek word. Die
plaaslike munisipaliteit het besluit om 'n omgewingsimpakstudie te doen om
die invloed van mense op hierdie toename in gronderosie te evalueer.
4.1.1 Noem TWEE maniere waarop data vir 'n omgewingsimpakstudie
versamel kan word.
_______________________________________________________
_______________________________________________________
_______________________________________________________
(2 x 1) (2)
4.1.2 Hoe kan die versamelde data gebruik word om die gebiede wat
beïnvloed word, teen verdere gronderosie te beskerm?
_______________________________________________________
_______________________________________________________
_______________________________________________________
_______________________________________________________
(3 x 1) (3)
4.2 Hoe kan stads- en streeksbeplanners GIS vir die ontwikkeling van 'n
beplande winkelsentrum by W in blok F4 gebruik?
______________________________________________________________
______________________________________________________________
______________________________________________________________
______________________________________________________________
(2 x 2) (4)
4.3 Die sketskaart op die volgende bladsy is 'n planaansig van 'n gedeelte van
die beboude gebied van Queenstown en die omliggende gebiede.
4.3.1 Wat is attribute data?
_______________________________________________________
_______________________________________________________
(1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2 14 DBE/November 2015
NSS
4.3.2 Gebruik die simbole in die sleutel onder die kaart om die ligging
(posisie) van die volgende attribute data vir Queenstown op die
sketskaart aan te dui:
(a) Berryʹs Reservoir (opgaardam)
(b) Lawrence de Lange Nature Reserve (natuurreservaat)
(c) Cemetery (begraafplaas)
26º51'E 1 : 50 000 26º55'E
30º52'S 30º52'S
x
30º54'S 30º54'S
26º51'E 26º55'E
SLEUTEL:
(3 x 1) (3)
4.3.3 Gee die ruimtelike ligging (posisie) van die voetslaanpad by punt X op
die sketskaart hierbo.
_______________________________________________________
_______________________________________________________
(2 x 1) (2)
[15]
TOTAAL: 75
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2 DBE/November 2015
NSS
ROFWERK EN BEREKENINGE
(LET WEL: MOENIE hierdie bladsy van die vraestel losmaak NIE.)
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Geography Grade 12 P2 NSC November 2022 Question Paper (Afr)

Question paper
Geography Grade 12 P2 NSC November 2021 Question Paper (Afr)

Question paper
Geography Grade 12 P2 NSC November 2017 Question Paper (Eng)

Question paper
Geography Grade 12 P2 NSC November 2012 Question Paper (Afr)

Memorandum
Geography Grade 12 P2 NSC November 2019 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Geography Grade 12 Paper 2 NSC November 2016 Memo (English)
More from Grade 12 Geography
%20June%202025%20Possible%20Answers--164c2c1c-f5c3-4207-9e0d-0dc315f4a347/v1-3595c1d253b6030d1edc/card.webp)
Memorandum
Geography Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Geography Grade 12 Paper 2 Gauteng Mock 2025 Memo

Memorandum
Geography Grade 12 Paper 1 NSC November 2025 Memo (English)

Memorandum
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 Memo (Afr)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--7e728632-059d-401a-ba75-fd45632f6091/v1-269fb55ac60eebf555e6/card.webp)
Memorandum
Geography Grade 12 Gauteng June 2024 Memo (English)
%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--f6778823-8699-4877-bfdd-c56c292e94c7/v1-bab67b102c5261c059a6/card.webp)
Memorandum