Skip to content

Geography Grade 12 P1 NSC November 2016 Addendum (Afrikaans)

AddendumGeographyGrade 12201611 pages

Grade 12 Geography Paper 1 addendum from the NSC November Exam 2016 (Afrikaans), 11 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GEOGRAFIE V1 NOVEMBER 2016 BYLAE Hierdie bylae bestaan uit 11 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 2 DBE/November 2016 NSS (Bylae) FIGUUR 1.1: VOLWASSE ONTWIKKELINGSTADIUM VAN 'N TROPIESE SIKLOON [Bron: Eksaminator se eie skets] FIGUUR 1.2: GEDEELTE VAN 'N RIVIER hoofstroomvloei van rivier by rivierkronkel [Aangepas uit easymapwork.blogspot.com] FIGUUR 1.3: BERGWINDTOESTANDE [Aangepas uit www.wikipedia.org] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 3 DBE/November 2016 NSS (Bylae) FIGUUR 1.4: MIDDELBREEDTESIKLOON [Aangepas uit Geography of Africa deur WJ Minns] FIGUUR 1.5: DREINEERBEKKENS [Bron: Eksaminator se eie skets] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 4 DBE/November 2016 NSS (Bylae) FIGUUR 1.6: RIVIERGRADERING EN LENGTEPROFIELE VAN 'N RIVIER Oorsprong Oorspronklike seevlak Eerste seevlak- verlaging Tweede seevlak- verlaging Knakpunte Mond Oorsprong Watervalerosie is groter as afsetting totdat die verskynsel terugwaarts kerf en verdwyn Meer Waterval Uiteindelike moontlike Mond gegradeerde profiel Oorsprong Gladde, konkawe profiel waarvan die hoek en gradiënt na die mond toe afneem Mond [Aangepas uit alevelgeography.com] FIGUUR 2.1: STADSKLIMATE [Bron: Eksaminator se eie skets] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 5 DBE/November 2016 NSS (Bylae) FIGUUR 2.2: TIPES RIVIERE X Watertafel in die reënseisoen Watertafel in die droë seisoen [Bron: Eksaminator se eie skets] FIGUUR 2.3: 'N VALLEI IN DIE SUIDELIKE HALFROND (30°S) [Aangepas uit www.classicjetcharters.com] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 6 DBE/November 2016 NSS (Bylae) FIGUUR 2.4: SINOPTIESE WEERKAART [Aangepas uit materiaal van die SAWB] FIGUUR 2.5: DREINERINGSPATRONE BB B [Aangepas uit kgs.ku.edu] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 7 DBE/November 2016 NSS (Bylae) FIGUUR 2.6: RIVIERKANAAL [Aangepas uit www.clarkandlewis.com] FIGUUR 3.1: STEDELIKE EIENSKAPPE Stedelike uitbreiding Teenverstedeliking [Aangepas uit garsidej.wordpress.com] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 8 DBE/November 2016 NSS (Bylae) FIGUUR 3.3: TIPES LANDELIKE NEDERSETTINGS A C B [Aangepas uit Themes in Human Geography] FIGUUR 3.4: 'N INFORMELE NEDERSETTING IN INDIË [Aangepas uit www.inclusivebusinesshub.org] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 9 DBE/November 2016 NSS (Bylae) FIGUUR 3.5: MYNBOU IN SUID-AFRIKA HERNUWING VAN DIE SA MYNBOUBEDRYF Vrydag, 11 September 2015, 18:21 Die Suid-Afrikaanse mynbou- en mineraalbedryf was vir langer as 'n eeu die basis van die Suid-Afrikaanse ekonomie. Mynbou dra ongeveer 17%, beide direk en indirek, tot die bruto binnelandse produk (BBP) van die land by. Die Suid-Afrikaanse mynbousektor staan voor groot uitdagings as gevolg van die huidige daling in kommoditeitspryse. Platinum-, steenkool-, yster- en goudmarkte word beïnvloed. Die toename in insetkoste, soos arbeid en direkte en indirekte energieverwante koste, saam met laer produktiwiteitsvlakke, het 'n negatiewe uitwerking op die sektor. Alhoewel daar deur die jare verbeterings in mynbou was, is dit steeds baie afhanklik van tradisionele ontginningsmetodes, wat arbeidsintensief en duur is en risiko's vir werkers se veiligheid en gesondheid inhou. [Aangepas uit www.csir.gov.za] FIGUUR 3.6: INFORMELE HANDEL IN SUID-AFRIKA METRORAIL BRAND STRAATVERKOPERS SE STALLETJIES AF Nombulelo Damba/WCN 'n Straatverkoper slaan vasberade haar lekkergoedstalletjie op tussen die uitgebrande oorblyfsels van stalletjies van straatverkopers wat by die Khayelitsha- stasie deur Metrorail-veiligheidswagte afgebrand is. Metrorail-veiligheidswagte word daarvan beskuldig dat hulle ongeveer 50 stalletjies afgebrand het waar straatverkopers by die Khayelitsha-spoorwegstasie handel gedryf het. Dit het daartoe gelei dat baie verkopers die voorraad wat hulle snags daar toegesluit het, verloor het. Metrorail beweer dat die straatverkopers onwettig op Metrorail-eiendom handel gedryf het en dat 'rommel en afval' verbrand is. Metrorail het gesê dat die gebrek aan formele handelsfasiliteite tot oormatige rommelstrooiing gelei het, wat 'n gesondheidsrisiko ingehou het, en dat dit 'n 'bykomende finansiële las' geword het. [Aangepas uit www.wcn.co.za] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 10 DBE/November 2016 NSS (Bylae) FIGUUR 4.3: STEDELIKE UITBREIDING Vinnigste groei is langs hoofpaaie Hoofpaaie Stedelike gebied [Bron: Eksaminator se eie skets] FIGUUR 4.4: ONGEBREIDELDE/ONPLANMATIGE STEDELIKE UITBREIDING A 1980 A 2000 A 2020 Plante- groei Huis [Bron: Onbekend] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 11 DBE/November 2016 NSS (Bylae) FIGUUR 4.5: LANDBOUPRODUKSIE 2015 se gewasse het met meer as 4,5 miljoen ton afgeneem Suid-Afrika se ses hoofgewasse en omvang van die grond wat in 2014 en 2015 beplant is 2014-gewas 2015-gewas Mielies Sonneblomsaad Sojabone Grondbone Sorghum Droë bone Vergelyking van totale gewas-opbreng en grond wat in 2014 en 2015 beplant is Totale finale Jongste 2015 2014-oes Hektaar in 2014 Hektaar in 2015 beplant beplant [Bron: Mail & Guardian, 4 September 2015] Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Geography

View all