Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
GEOGRAFIE V2
NOVEMBER 2016
MEMORANDUM
PUNTE: 75
Hierdie memorandum bestaan uit 14 bladsye.
.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2016 papers 





View all%20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)
%20June%202025%20Question%20Paper--ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205/v1-98bc441a090fdcbd55aa/card.webp)



%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29/v1-cd443ecc5afd789f654b/card.webp)
Geography Grade 12 P2 NSC November 2016 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Geography Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2016 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.
Geography · Grade 12 · NSC November Exam · 2016. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Geography
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2016
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 14
- File size
- 547.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 14
This exam
Questions in this paper
- Question 1.1Map work
- Question 1.2Map work
- Question 1.3Map work
- Question 1.4Map work
- Question 1.5Map work
- Question 1.6Map work
Show all 26 questions
- Question 1.7Map work
- Question 1.8Map work
- Question 1.9Map work
- Question 1.10Map work
- Question 1.11Map work
- Question 1.12Map work
- Question 1.13Map work
- Question 1.14Map work
- Question 1.15Map work
- Question 2.1Map work2 marks
- Question 2.2Map work
- Question 2.3Map work4 marks
- Question 2.4Map work14 marks
- Question 3.1Climate and weather8 marks
- Question 3.2Map work3 marks
- Question 3.3Rural and urban settlements10 marks
- Question 3.4Rural and urban settlements4 marks
- Question 3.5Rural and urban settlements4 marks
- Question 4.1Map work5 marks
- Question 4.2Map work10 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2 2 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
BRONMATERIAAL
1. 'n Uittreksel uit topografiese kaart 2729BD VOLKSRUST.
2. Ortofotokaart 2729 BD 13 VOLKSRUST
3. LET WEL: Die bronmateriaal moet deur skole vir hul eie gebruik ingeneem
word.
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Skryf jou EKSAMENNOMMER en SENTRUMNOMMER in die spasies op die
voorblad.
2. Beantwoord AL die vrae in die spasies wat in hierdie vraestel voorsien word.
3. Jy word van 'n 1 : 50 000 topografiese kaart (2729BD VOLKSRUST) en 'n
ortofotokaart (2729 BD 13 VOLKSRUST) van 'n gedeelte van die gekarteerde
gebied voorsien.
4. Jy moet die topografiese kaart en die ortofotokaart aan die einde van hierdie
eksamensessie aan die toesighouer oorhandig.
5. Jy mag die blanko bladsy aan die einde van hierdie vraestel vir alle
rofwerk en berekeninge gebruik. MOENIE hierdie bladsy van die vraestel
losmaak NIE.
6. Toon ALLE berekeninge en formules, waar van toepassing. Punte sal
hiervoor toegeken word.
7. Dui die korrekte maateenheid in die finale antwoord van berekeninge aan.
8. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
9. Die gebied wat in ROOI op die topografiese kaart afgebaken is, stel die
gebied voor wat deur die ortofotokaart gedek word.
10. Die volgende Engelse begrippe en hul Afrikaanse vertalings word op die
topografiese kaart getoon:
ENGLISH AFRIKAANS
Aerodrome Vliegveld
Diggings Uitgrawings
Furrow Voor
Golf Course Gholfbaan
Rifle Range Skietbaan
River Rivier
Sawmills Saagmeule
Sewerage Works Rioolwerke
Silos Graansuiers
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2 3 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
ALGEMENE INLIGTING OOR VOLKSRUST
Volksrust is 'n dorp in Mpumalanga op die grens van KwaZulu-Natal. Dit is 240 km
suidoos van Johannesburg geleë. Die dorp het belangrike beesvleis-, melk-, mielie-,
sorghum-, wol- en sonneblomsaadnywerhede. Volksrust het 'n gemiddelde jaarlikse
reënval van 648 mm, met die laagste reënval (1 mm) in Julie en die hoogste reënval
(117 mm) in Januarie. Die meeste reën val in die somer. Die gemiddelde
middagtemperatuur vir Volksrust wissel van 15,9 °C in Junie tot 24,3 °C in Januarie.
Junie is die koudste tydperk, wanneer die kwik snags tot 'n gemiddeld van 0,5 °C kan
daal.
[Bron: Eksaminator se kaart]
FIGUUR 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2 4 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Die vrae hieronder is op die 1 : 50 000 topografiese kaart (2729BD VOLKSRUST) en
op die ortofotokaart van 'n gedeelte van die gekarteerde gebied gebaseer. Verskeie
opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord
en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie langs elke vraag.
1.1 Die kaartindeks/-verwysing van die ortofotokaart suid van Volksrust is …
A 2729 BD 18 in Mpumalanga.
B 2729 BD 18 in KwaZulu-Natal.
C 2729 BD 8 in Mpumalanga.
B
D 2729 BD 8 in KwaZulu-Natal.
1.2 Die ware peiling van 2 in die middel van die rioolwerke vanaf peilbaken 152 by
punt 1 op die ortofotokaart is …
A 127°
B 242°
C 50°
D
D 66°
1.3 Die verskynsel wat omgewingsprobleme by 3 op die ortofotokaart veroorsaak:
A Landbou
B Riviererosie
C Uitgrawings C
D Nywerheidsontwikkeling
1.4 Die verskynsel by 4 op die ortofotokaart is 'n …
A rugbyveld.
B tennisbaan.
C suiweringsaanleg. C
D oop parkeergebied.
1.5 Die stroomorde van die rivier by K in blok A6 op die topografiese kaart is …
A 1
B 2
C 3 B
D 4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2 5 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
1.6 Indien jy die N11 in 'n suidelike rigting volg, sal jy die provinsiale grens na …
oorsteek.
A KwaZulu-Natal
B Limpopo
C Gauteng A
D die Vrystaat
1.7 Die stroompatroon wat oorheersend is in die gebied wat deur blok A9/10 en
B9/10 gedek word, is …
A sentripetaal.
B radiaal.
C reghoekig. B
D tralievormig.
1.8 Die oorheersende straatpatroon by L in blok D3/4 op die topografiese kaart is
'n … patroon.
A radiale
B onbeplande onreëlmatige
C ruit- C
D beplande onreëlmatige
1.9 Die tipe boerdery by 27°24'30''S 29°53'30''O / 27°24,5'S 29°53,5'O is ...
-boerdery.
A plantasie
B gewas
C suiwel B
D vrugte
1.10 Die helling vanaf punthoogte 1606, M in blok I6, na N in blok I7 op die
topografiese kaart, is 'n … helling.
A konvekse
B terras-
C geleidelike
D
D konkawe
1.11 Die fluviale landvorm by Y in blok F6 is 'n aanduiding dat … plaasgevind het.
A riviergradering
B verjonging
C afsetting B
D laterale erosie
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2 6 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
1.12 'n Faktor wat verantwoordelik is vir die ligging van die nywerheidsgebied by
O in blok D4 op die topografiese kaart is …
A grondstof.
B klimaat.
C vervoer.
A&C
D stabiele grond.
1.13 Die grondgebruiksone in blok D2 op die topografiese kaart waar Jubapark
geleë is, staan as die … bekend.
A vervalsone
B kommersiële sone
C nywerheidsone D
D landelik-stedelike oorgangsone
1.14 Watter natuurverskynsel help om die water te suiwer voordat dit die dam in
blok D9 bereik?
A Bewerkte landerye
B Moeras en vleiland
C Bome
B
D Gelyk grond
1.15 Volksrust is 'n voorbeeld van 'n …-dorp.
A Mynbou
B brug
C poort-/deurgangs
C
D ontspannings
(15 x 1) [15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2 7 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
VRAAG 2: KAARTBEREKENINGE EN -TEGNIEKE
2.1 Die magnetiese deklinasie tussen twee punte op die topografiese kaart vir die
jaar 2010 was 326°37'.
2.1.1 Sal die magnetiese deklinasie vir 2016 tussen dieselfde twee punte
groter of kleiner wees?
Groter (1)
Aanvaar Meer/Vermeerder (1 x 1)
2.1.2 Gee 'n rede vir jou antwoord op VRAAG 2.1.1.
Die gemiddelde verandering in die magnetiese deklinasie vir
Volksrust is 3' Wes/ Weswaarts (1 x 1) (1)
2.2 Bereken die oppervlakte van die bewerkte landerye, gebied P in blok F4 op
die topografiese kaart, in km². Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir
berekeninge toegeken word. Toon die maateenheid duidelik in jou antwoord
aan.
Formule: oppervlakte = lengte (L) × breedte (B)
1(cm) x 0.5 = 0.5 km [Speling: 0.45 km – 0.55 km]
(0,9cm tot 1,1cm)
0.6(cm) x 0.5 = 0.3 km [Speling: [0.25 km – 0.35 km)
(0,5cm tot 0,7cm)
0.5 km x 0.3 km = 0.15 km² [Speling: [0.11 km² – 0.19 km²]
[Aanvaar metodes in mm] (5)
[Aanvaar ander formules/metodes om lengte en breedte te bereken]
2.3 Twee gradiënte, 1 : 24 en 1 : 58, verteenwoordig onderskeidelik helling 5 en 6
op die ortofotokaart.
2.3.1 Pas die gradiënte 1 : 24 en 1 : 58 by helling 5 en 6 op die
ortofotokaart.
Helling 5: 1 : 58
Helling 6: 1 : 24 (2 x 1) (2)
2.3.2 (a) Watter EEN van die twee gradiënte, 1 : 24 en 1 : 58, is die
steilste?
1 : 24 (1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2 8 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
(b) Interpreteer die verhouding van die gradiënt wat jy in
VRAAG 2.3.2(a) gekies het.
Vir elke eenheid wat mens vertikaal beweeg, beweeg mens
24 eenhede horisontaal
Oor 'n kort afstand styg mens vinnig
Die verhouding tussen die vertikaal en die horisontaal is
klein.
[Konsep] (1 x 1) (1)
2.4 Verwys na die deursnit vanaf Q in blok E7 tot by R in blok D9 op die
topografiese kaart.
2.4.1 Dui die volgende verskynsels op die deursnit aan deur die sleutel
tussen hakies langs die verskynsel te gebruik:
(a) ∆235 (T)
(b) Sekondêre pad (S)
(c) Moeras en vleiland (M) (3 x 1) (3)
Verti
kale
M R
skaal 1740 S
: T
1 cm 1720
verte
enwo 1700
ordig
20 m 1680 Q
1660
Ontwerp 'n speling vir T (8mm), S (7mm), en M (1cm)
Hersien die posisie van Q en R
Voeg (a), (b), (c) by
2.4.2 Gee EEN rede waarom 'n persoon wat by Q staan NIE vir 'n
persoon wat by R staan, sigbaar sal wees NIE.
Daar is 'n obstruksie tussen Q en R.
Die verskynsel by T vorm 'n obstruksie tussen Q en R.
Die helling is konveks.
Eskarp tussen Q en T.
Die gebied is bo die intersigbaarheidslyn.
[Enige EEN] (1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2 9 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
2.4.3 Vertikale vergroting (VV) word bereken om reliëfverskille op 'n
deursnit aan te toon.
(a) Gee die vertikale skaal van die deursnit as 'n verhouding-
skaal.
1 : 2 000 (1 x 1) (1)
(b) Bepaal die vertikale vergroting (VV) van die deursnit. Toon
ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken
word.
vertikale skaal
Formule: vertikale vergroting =
horisontale skaal
1
2000 1:2 000
1 1:50 000
50 000
1 50000 50 000
𝑋 2 000
2000 1
25 keer/X (4 x 1) (4)
[Aanvaar ander metodes] [20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2 10 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
VRAAG 3: TOEPASSING EN INTERPRETASIE
3.1 Verwys na die vallei tussen punthoogte 1709 in blok H9 en peilbaken 241 in
blok G10 op die topografiese kaart.
3.1.1 Waarom het die boer standplaas V gekies om sy/haar gewasse te
verbou?
Het gelyk grond/vloedvlakte /sagte helling
Naby aan die rivier/waterbron
Vrugbare grond/alluviale afsettings
Pad vir vervoer/infrastruktuur
(Enige EEN) (1 x 1) (1)
3.1.2 Gewasse word in plaaslike graansuiers geberg. Is dit 'n primêre,
sekondêre of tersiêre aktiwiteit?
Tersiêre aktiwiteit (1 x 1) (1)
3.1.3 Die geskiktheid van standplaas V vir gewasverbouing kan deur
oorstromings verminder word. Verduidelik hierdie stelling.
Gebied V lê in die rivierkronkel van die Slangrivier
Die meander nek kan erodeer en oorstromings naby gebied V
veroorsaak
Omdat gebied V gelyk is, kan dit maklik oorstroom word as die
rivier oor sy oewers stoot tydens swaar reënval
Dit is op die valleibodem/vloedvlakte en tydens swaar reënval sal
water wat teen die hange afvloei gebied V oorstroom
Die gewasse sal wegspoel. (2)
Vrugbare grond kan wegspoel.
Laagliggende gebied.
(Enige EEN) (1 x 2)
3.1.4 Die boer by V het opgemerk dat vroegoggendmis in die winter van
die bodem van die vallei af begin opklaar, soos in die sketse hier
onder getoon word. Verduidelik waarom dit gebeur.
SKETSE VAN DIE VALLEI TUSSEN Z IN BLOK H9
EN A IN BLOK H9/10
Teen 07:00 bedek die mis die hele vallei omdat die hellings nog koud is
Tussen 09:00 en 11:00 verhit die son die valleihellings, daarom begin die vogtige lug
van onder af te verdamp (en dit lyk of die mis lig)
Aardradiasie begin/warm lug styg.
Meeste van die mis verdamp teen 11:00 en die vallei is amper oopgetrek
(Enige TWEE) (2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2 11 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
3.2 Verwys na die standhoudende stroom in blok B10 en noem die algemene
rigting waarin hierdie standhoudende stroom vloei. Gee TWEE redes vir jou
antwoord.
Rigting: Suidwaarts
Rede: Damwal is aan die suidelike kant van die dam
Kontoerlyne toon 'n afname in hoogte in 'n suidelike rigting
Punthoogtes toon 'n afname in hoogte in 'n suidelike rigting
Die buiging in die kontoerlyne van die riviervallei wys stroomop/
V vorm wys stroomop
Die water versamel noord van die damwal. (3)
(Enige EEN) (1 + 2)
3.3 Vergelyk die nedersettings gemerk S in blok B7 en T in blok J3 deur die
kriteria hieronder te gebruik. Voltooi die tabel.
3.3.1 S T
Nedersettings-
patroon Geïsoleerd/verspreid Kern/kompak
Oorheersende tipe
primêre aktiwiteit in Gewasverbouing Bosbou
die gebied Boerdery/ Woude
Ploeery/Landbou
Cultivated land
(4 x 1) (4)
3.3.2 Gee TWEE bewyse op die topografiese kaart wat daarop dui dat
die primêre aktiwiteit by T ekstensief beoefen word.
Die gebied het groot plantasies rondom dit bv. Amajuba Forest
Langsnek is 'n groot plaasarea
Dit beskik oor die nodige infrastruktuur bv. saagmeule ,
elektrisiteit en vervoer / spoorlyn
Groot arbeidsmag
(Enige TWEE) (2 x 1) (2)
3.4 Verwys na blok F3 en G3.
3.4.1 (a) Gee die algemene buitelynvorm van die beboude gebiede
Charlestown en Clavis.
Lineêr/Lyn/Lint (1 x 1) (1)
(b) Gee EEN rede vir hierdie algemene buitelynvorm.
Het langs die pad(N11)/spoorlyn ontwikkel
Op gelyk grond tussen heuwels/hoogliggende gebiede
Beperk deur omliggende heuwels /Smal vallei
Die ontwikkeling volg die patroon van die rivier.
(Enige EEN) (1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2 12 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
3.4.2 Noem EEN faktor wat moontlik die ligging van Charlestown en
Clavis kon beïnvloed het.
Rivier / Beskikbaarheid van water
Gebou op gelyk grond
Lê tussen twee heuwels /Beskut
Hulle is naby aan vervoernetwerke/ paaie (N11)/spoorlyn
/infrastruktuur
Droëpunt/Weg van rivier geleë
Goedkoper grond op die rand. (2)
(Enige EEN) (1 x 2)
3.5 Volksrust dien as 'n sentraleplek-dorp vir die omliggende landelike gebiede.
3.5.1 Gee EEN bewys op die topografiese kaart wat aandui dat Volksrust
'n sentraleplek-dorp is.
Volksrust het verkeersroetes wat dit met omringende landelike
gebiede verbind
Het baie stedelike dienste (Kandidate kan voorbeelde gee, bv.
kerk kliniek skool winkel ontspanning )
(Enige EEN) (1 x 1) (1)
3.5.2 Hoe kan die groot aantal paaie wat deur Volksrust loop, die
invloedsfeer van die dorp beïnvloed?
Invloedsfeer vergroot (1 x 1) (1)
3.5.3 Verduidelik jou antwoord op VRAAG 3.5.2.
Die paaie verhoog die toeganklikheid van Volksrust en dit lok meer
kliënte
Mense sal van verder af reis om goedere en dienste I Volksrust te
bekom
Meer toeganklik vanuit verskeie rigtings
Die drempelbevolking vermeerder. (2)
Die
(Enige EEN) (1 x 2)
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2 13 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)
4.1 Verwys na die ortofotokaart en beantwoord die vrae wat volg.
4.1.1 Definieer die term databasis.
Dit is die storing/versameling van data/inligting in 'n sentrale plek
(Konsep) (1 x 1) (1)
4.1.2 'n Stads-en-streeksbeplanner wil die boudigtheid van Volksrust
bestudeer. Hy/Sy besluit om 'n ortofotokaart uit die plaaslike raad
se databasis te gebruik. Gee TWEE redes vir sy/haar keuse.
Die ortofotokaart het 'n goeie ruimtelike resolusie/ groter graad van
duidelikheid/detail
Die ortofotokaart is 'n foto/beeld van die gebied/realistiese
beeld/primere bron (4)
Dit gee hom/haar 'n duidelike bo-aansig van die
boudigtheid/afstand tussen geboue
Dit gee opgedateerde inligting.
Die plaaslike gemeenskap data basis sal opgedateerde inligting
he.
Die ortofoto het 'n groter skaal.
(Enige TWEE) (2 x 2)
4.2 Verwys na blok B5, wat uit 'n verskeidenheid datalae bestaan.
4.2.1 Gebruik die DRIE datalae hieronder om 'n papier-GIS in die blokkie
wat verskaf is, te skep.
LAAG 1 LAAG 2 LAAG 3
1700
1680
PAPIER GIS
SLEUTEL
Spoorlyn
Rivier
A Kontoere
4.2.2 Kandidaat moet al DRIE kontoerlyne intrek
4.2.4 A sal korrek wees as dit naby aan die spoorlyn (noord of
suid) en die rivier is
(3 x 1) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2 14 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
4.2.2 Watter GIS-proses is gebruik om die papier-GIS in VRAAG 4.2.1 te
skep?
Data-oorlegging/Data-integrasie/Oorlegging/Tematiese lae / (1)
Oorlegging
Kan die proses verduidelik/Gee 'n beskrywing (1 x 1)
4.2.3 Watter data-stoortegniek (vektor of raster) het jy gebruik om die
papier-GIS in VRAAG 4.2.2 te skep? Gee EEN rede vir jou
antwoord.
Stoortegniek: Vektor
Rede: Lyne is gebruik om die papier GIS te skep
(1+2) (3)
4.2.4 Gebruik die letter A om die geskikste plek vir 'n swaar-
nywerheidsgebied op die papier-GIS in die blokkie (VRAAG 4.2.1)
aan te dui. Gee 'n rede vir jou standplaaskeuse.
Standplaas in blok: Dui die standplaas op die papier-GIS in die
blokkie (VRAAG 4.2.1) aan.
Rede: Dit is op gelyk grond.
Dit is naby aan die spoorlyn.
Dit is naby die rivier geleë.
[Enige EEN] (1 + 2) (3)
[15]
TOTAAL: 75
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Geography Grade 12 Paper 2 NSC November 2016 Memo (English)

Memorandum
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2016 Memo (Afr)

Memorandum
Geography Grade 12 Paper 2 NSC June 2016 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Geography Grade 12 P2 NSC Supplementary 2016 Memo (Afr)

Memorandum
Geography Grade 12 P2 NSC November 2019 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Geography Grade 12 P2 NSC November 2014 Memo (Afrikaans)
More from Grade 12 Geography
%20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Question Paper (Afr)
%20June%202025%20Question%20Paper--ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205/v1-98bc441a090fdcbd55aa/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P2 Gauteng June 2025 Question Paper (Eng)

Question paper
Geography Grade 12 Paper 1 KZN Mock 2025 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 Paper 2 KZN Mock 2025 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 P1 NSC June 2025 Question Paper (English)
%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29/v1-cd443ecc5afd789f654b/card.webp)
Memorandum