Skip to content

Geography Grade 12 P2 NSC November 2016 Question Paper (Afr)

Question paperGeographyGrade 12201615 pages

Grade 12 Geography Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2016 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GEOGRAFIE V2 NOVEMBER 2016 PUNTE: 75 TYD: 1½ uur EKSAMEN- NOMMER: SENTRUM- NOMMER: M In SM In DM In CM In IM In MC EA EX RM In V1 V2 V3 V4 TOT Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 1 bladsy vir rofwerk. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 2 DBE/November 2016 NSS BRONMATERIAAL 1. 'n Uittreksel uit topografiese kaart 2729BD VOLKSRUST. 2. Ortofotokaart 2729 BD 13 VOLKSRUST 3. LET WEL: Die bronmateriaal moet deur skole vir hul eie gebruik ingeneem word. INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Skryf jou EKSAMENNOMMER en SENTRUMNOMMER in die spasies op die voorblad. 2. Beantwoord AL die vrae in die spasies wat in hierdie vraestel voorsien word. 3. Jy word van 'n 1 : 50 000 topografiese kaart (2729BD VOLKSRUST) en 'n ortofotokaart (2729 BD 13 VOLKSRUST) van 'n gedeelte van die gekarteerde gebied voorsien. 4. Jy moet die topografiese kaart en die ortofotokaart aan die einde van hierdie eksamensessie aan die toesighouer oorhandig. 5. Jy mag die blanko bladsy aan die einde van hierdie vraestel vir alle rofwerk en berekeninge gebruik. MOENIE hierdie bladsy van die vraestel losmaak NIE. 6. Toon ALLE berekeninge en formules, waar van toepassing. Punte sal hiervoor toegeken word. 7. Dui die korrekte maateenheid in die finale antwoord van berekeninge aan. 8. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik. 9. Die gebied wat in ROOI op die topografiese kaart afgebaken is, stel die gebied voor wat deur die ortofotokaart gedek word. 10. Die volgende Engelse begrippe en hul Afrikaanse vertalings word op die topografiese kaart getoon: ENGLISH AFRIKAANS Aerodrome Vliegveld Diggings Uitgrawings Furrow Voor Golf Course Gholfbaan Rifle Range Skietbaan River Rivier Sawmills Saagmeule Sewerage Works Rioolwerke Silos Graansuiers Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 3 DBE/November 2016 NSS ALGEMENE INLIGTING OOR VOLKSRUST Volksrust is 'n dorp in Mpumalanga op die grens van KwaZulu-Natal. Dit is 240 km suidoos van Johannesburg geleë. Die dorp het belangrike beesvleis-, melk-, mielie-, sorghum-, wol- en sonneblomsaadnywerhede. Volksrust het 'n gemiddelde jaarlikse reënval van 648 mm, met die laagste reënval (1 mm) in Julie en die hoogste reënval (117 mm) in Januarie. Die meeste reën val in die somer. Die gemiddelde middagtemperatuur vir Volksrust wissel van 15,9 °C in Junie tot 24,3 °C in Januarie. Junie is die koudste tydperk, wanneer die kwik snags tot 'n gemiddeld van 0,5 °C kan daal. [Bron: Eksaminator se kaart] FIGUUR 1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 4 DBE/November 2016 NSS VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Die vrae hieronder is op die 1 : 50 000 topografiese kaart (2729BD VOLKSRUST) en op die ortofotokaart van 'n gedeelte van die gekarteerde gebied gebaseer. Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie langs elke vraag. 1.1 Die kaartindeks/-verwysing van die ortofotokaart suid van Volksrust is … A 2729 BD 18 in Mpumalanga. B 2729 BD 18 in KwaZulu-Natal. C 2729 BD 8 in Mpumalanga. D 2729 BD 8 in KwaZulu-Natal. 1.2 Die ware peiling van 2 in die middel van die rioolwerke vanaf peilbaken 152 by punt 1 op die ortofotokaart is … A 127° B 242° C 50° D 66° 1.3 Die verskynsel wat omgewingsprobleme by 3 op die ortofotokaart veroorsaak: A Landbou B Riviererosie C Uitgrawings D Nywerheidsontwikkeling 1.4 Die verskynsel by 4 op die ortofotokaart is 'n … A rugbyveld. B tennisbaan. C suiweringsaanleg. D oop parkeergebied. 1.5 Die stroomorde van die rivier by K in blok A6 op die topografiese kaart is … A 1 B 2 C 3 D 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 5 DBE/November 2016 NSS 1.6 Indien jy die N11 in 'n suidelike rigting volg, sal jy die provinsiale grens na … oorsteek. A KwaZulu-Natal B Limpopo C Gauteng D die Vrystaat 1.7 Die stroompatroon wat oorheersend is in die gebied wat deur blok A9/10 en B9/10 gedek word, is … A sentripetaal. B radiaal. C reghoekig. D tralievormig. 1.8 Die oorheersende straatpatroon by L in blok D3/4 op die topografiese kaart is 'n … patroon. A radiale B onbeplande onreëlmatige C ruit- D beplande onreëlmatige 1.9 Die tipe boerdery by 27°24'30''S 29°53'30''O / 27°24,5'S 29°53,5'O is ... -boerdery. A plantasie B gewas C suiwel D vrugte 1.10 Die helling vanaf punthoogte 1606, M in blok I6, na N in blok I7 op die topografiese kaart, is 'n … helling. A konvekse B terras- C geleidelike D konkawe 1.11 Die fluviale landvorm by Y in blok F6 is 'n aanduiding dat … plaasgevind het. A riviergradering B verjonging C afsetting D laterale erosie Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 6 DBE/November 2016 NSS 1.12 'n Faktor wat verantwoordelik is vir die ligging van die nywerheidsgebied by O in blok D4 op die topografiese kaart is … A grondstof. B klimaat. C vervoer. D stabiele grond. 1.13 Die grondgebruiksone in blok D2 op die topografiese kaart waar Jubapark geleë is, staan as die … bekend. A vervalsone B kommersiële sone C nywerheidsone D landelik-stedelike oorgangsone 1.14 Watter natuurverskynsel help om die water te suiwer voordat dit die dam in blok D9 bereik? A Bewerkte landerye B Moeras en vleiland C Bome D Gelyk grond 1.15 Volksrust is 'n voorbeeld van 'n …-dorp. A mynbou B brug C poort-/deurgangs D ontspannings (15 x 1) [15] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 7 DBE/November 2016 NSS VRAAG 2: KAARTBEREKENINGE EN -TEGNIEKE 2.1 Die magnetiese deklinasie tussen twee punte op die topografiese kaart vir die jaar 2010 was 326°37'. 2.1.1 Sal die magnetiese deklinasie vir 2016 tussen dieselfde twee punte groter of kleiner wees? _____________________________________________________ (1 x 1) (1) 2.1.2 Gee 'n rede vir jou antwoord op VRAAG 2.1.1. _____________________________________________________ _____________________________________________________ _____________________________________________________ (1 x 1) (1) 2.2 Bereken die oppervlakte van die bewerkte landerye, gebied P in blok F4 op die topografiese kaart, in km². Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word. Toon die maateenheid duidelik in jou antwoord aan. Formule: oppervlakte = lengte (L) × breedte (B) ______________________________________________________________ ______________________________________________________________ ______________________________________________________________ ______________________________________________________________ ______________________________________________________________ ______________________________________________________________ ______________________________________________________________ ______________________________________________________________ ______________________________________________________________ (5 x 1) (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 8 DBE/November 2016 NSS 2.3 Twee gradiënte, 1 : 24 en 1 : 58, verteenwoordig onderskeidelik helling 5 en 6 op die ortofotokaart. 2.3.1 Pas die gradiënte 1 : 24 en 1 : 58 by helling 5 en 6 op die ortofotokaart. Helling 5: _____________________________________________ Helling 6:_____________________________________________ (2 x 1) (2) 2.3.2 (a) Watter EEN van die twee gradiënte, 1 : 24 en 1 : 58, is die steilste? ____________________________________________________ (1 x 1) (1) (b) Interpreteer die verhouding van die gradiënt wat jy in VRAAG 2.3.2(a) gekies het. ____________________________________________________ _____________________________________________________ (1 x 1) (1) 2.4 Verwys na die deursnit vanaf Q in blok E7 tot by R in blok D9 op die topografiese kaart. 2.4.1 Dui die volgende verskynsels op die deursnit aan deur die sleutel tussen hakies langs die verskynsel te gebruik: (a) ∆235 (T) (b) Sekondêre pad (S) (c) Moeras en vleiland (M) (3 x 1) (3) Vertikale skaal: R 1740 1720 1 cm verteenwoordig 20 m 1700 1680 Q 160 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 9 DBE/November 2016 NSS 2.4.2 Gee EEN rede waarom 'n persoon wat by Q staan NIE vir 'n persoon wat by R staan, sigbaar sal wees NIE. _____________________________________________________ _____________________________________________________ (1 x 1) (1) 2.4.3 Vertikale vergroting (VV) word bereken om reliëfverskille op 'n deursnit aan te toon. (a) Gee die vertikale skaal van die deursnit as 'n verhouding- skaal. _________________________________________________ (1 x 1) (1) (b) Bepaal die vertikale vergroting (VV) van die deursnit. Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word. vertikale skaal Formule: vertikale vergroting = horisontale skaal ________________________________________________ ________________________________________________ ________________________________________________ ________________________________________________ ________________________________________________ ________________________________________________ (4 x 1) (4) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 10 DBE/November 2016 NSS VRAAG 3: TOEPASSING EN INTERPRETASIE 3.1 Verwys na die vallei tussen punthoogte 1709 in blok H9 en peilbaken 241 in blok G10 op die topografiese kaart. 3.1.1 Waarom het die boer standplaas V gekies om sy/haar gewasse te verbou? ______________________________________________________ (1 x 1) (1) 3.1.2 Gewasse word in plaaslike graansuiers geberg. Is dit 'n primêre, sekondêre of tersiêre aktiwiteit? ______________________________________________________ (1 x 1) (1) 3.1.3 Die geskiktheid van standplaas V vir gewasverbouing kan deur oorstromings verminder word. Verduidelik hierdie stelling. _____________________________________________________ _____________________________________________________ (1 x 2) (2) 3.1.4 Die boer by V het opgemerk dat vroegoggendmis in die winter van die bodem van die vallei af begin opklaar, soos in die sketse hieronder getoon word. Verduidelik waarom dit gebeur. SKETSE VAN DIE VALLEI TUSSEN Z IN BLOK H9 EN A IN BLOK H9/10 ______________________________________________________ ______________________________________________________ ______________________________________________________ ______________________________________________________ ______________________________________________________ (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 11 DBE/November 2016 NSS 3.2 Verwys na die standhoudende stroom in blok B10 en noem die algemene rigting waarin hierdie standhoudende stroom vloei. Gee TWEE redes vir jou antwoord. Rigting: _____________________________________________________ Redes: _____________________________________________________ _____________________________________________________ _____________________________________________________ (1 + 2) (3) 3.3 Vergelyk die nedersettings gemerk S in blok B7 en T in blok J3 deur die kriteria hieronder te gebruik. Voltooi die tabel. 3.3.1 S T Nedersettings- patroon _________________ _________________ Oorheersende tipe primêre aktiwiteit in die gebied _________________ _________________ (4 x 1) (4) 3.3.2 Gee TWEE bewyse op die topografiese kaart wat daarop dui dat die primêre aktiwiteit by T ekstensief beoefen word. _____________________________________________________ _____________________________________________________ (2 x 1) (2) 3.4 Verwys na blok F3 en G3. 3.4.1 (a) Gee die algemene buitelynvorm van die beboude gebiede Charlestown en Clavis. ________________________________________________ (1 x 1) (1) (b) Gee EEN rede vir hierdie algemene buitelynvorm. ________________________________________________ ________________________________________________ (1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 12 DBE/November 2016 NSS 3.4.2 Noem EEN faktor wat moontlik die ligging van Charlestown en Clavis kon beïnvloed het. _____________________________________________________ (1 x 2) (2) 3.5 Volksrust dien as 'n sentraleplek-dorp vir die omliggende landelike gebiede. 3.5.1 Gee EEN bewys op die topografiese kaart wat aandui dat Volksrust 'n sentraleplek-dorp is. _____________________________________________________ _____________________________________________________ (1 x 1) (1) 3.5.2 Hoe kan die groot aantal paaie wat deur Volksrust loop, die invloedsfeer van die dorp beïnvloed? _____________________________________________________ (1 x 1) (1) 3.5.3 Verduidelik jou antwoord op VRAAG 3.5.2. _____________________________________________________ _____________________________________________________ _____________________________________________________ (1 x 2) (2) [25] VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS) 4.1 Verwys na die ortofotokaart en beantwoord die vrae wat volg. 4.1.1 Definieer die term databasis. _____________________________________________________ _____________________________________________________ (1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 13 DBE/November 2016 NSS 4.1.2 'n Stads-en-streeksbeplanner wil die boudigtheid van Volksrust bestudeer. Hy/Sy besluit om 'n ortofotokaart uit die plaaslike raad se databasis te gebruik. Gee TWEE redes vir sy/haar keuse. _____________________________________________________ _____________________________________________________ _____________________________________________________ _____________________________________________________ (2 x 2) (4) 4.2 Verwys na blok B5, wat uit verskeie datalae bestaan. 4.2.1 Gebruik die DRIE datalae hieronder om 'n papier-GIS in die blokkie wat verskaf is, te skep. LAAG 1 LAAG 2 LAAG 3 1700 1680 PAPIER-GIS SLEUTEL Spoorlyn Rivier Kontoer (3 x 1) (3) 4.2.2 Watter GIS-proses is gebruik om die papier-GIS in VRAAG 4.2.1 te skep? _____________________________________________________ (1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 14 DBE/November 2016 NSS 4.2.3 Watter data-stoortegniek (vektor of raster) het jy gebruik om die papier-GIS in VRAAG 4.2.1 te skep? Gee EEN rede vir jou antwoord. Stoortegniek: _____________________________________ Rede: _____________________________________ _____________________________________ (1 + 2) (3) 4.2.4 Gebruik die letter A om die geskikste plek vir 'n swaar- nywerheidsgebied op die papier-GIS in die blokkie (VRAAG 4.2.1) aan te dui. Gee 'n rede vir jou standplaaskeuse. Standplaas in blok: Dui die standplaas op die papier-GIS in die blokkie (VRAAG 4.2.1) aan. Rede: ___________________________________ ___________________________________ (1 + 2) (3) [15] TOTAAL: 75 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 DBE/November 2016 NSS ROFWERK EN BEREKENINGE (LET WEL: MOENIE hierdie bladsy van die vraestel losmaak NIE.) Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Geography

View all