Skip to content

Geography Grade 12 P1 NSC November 2019 Addendum (Afrikaans)

AddendumGeographyGrade 12201910 pages

Grade 12 Geography Paper 1 addendum from the NSC November Exam 2019 (Afrikaans), 10 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GEOGRAFIE V1 NOVEMBER 2019 BYLAE Hierdie bylae bestaan uit 10 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 2 DBE/November 2019 NSS – Bylae FIGUUR 1.3: GEVALLESTUDIE VAN 'N TROPIESE SIKLOON WAT ONLANGS 'N INVLOED OP SUIDELIKE AFRIKA GEHAD HET Tropiese sikloon Idai het vinnig na 'n intense tropiese sikloon verander en het die afgelope 48 uur ten opsigte van intensiteit gewissel. 'n Intense tropiese sikloon is gelyk aan 'n kategorie 3-orkaan. Idai beweeg stadig in 'n westelike rigting na Mosambiek toe, met windsnelhede wat 170 km/h nader aan die oog oorskry. Daar word verwag dat dit die kusgebied naby Beira, Mosambiek se vierde grootste stad met 530 000 inwoners, [Aangepas uit turntable.kagiso.10] Donderdag voor middernag sal bereik. FIGUUR 1.4: SUID-AFRIKAANSE BERGWINDE [Bron: Eksaminator se eie skets] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 3 DBE/November 2019 NSS – Bylae FIGUUR 1.5: STROOMROOF [Aangepas uit http://www.researchgate.net] FIGUUR 1.6: OPVANGS- EN RIVIERBESTUUR [Bron: https://openoregon.pressbooks.pub/envirobiology/chapter/7-3-water-pollution] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 4 DBE/November 2019 NSS – Bylae FIGUUR 2.1: MIDDELBREEDTE-SIKLONE – STADIUMS VAN ONTWIKKELING EN GEPAARDGAANDE WEER [Aangepas uit http://www.met.reading.ac.uk/~sgs02rpa/CONTED/WEATHER04] FIGUUR 2.3: LEES EN INTERPRETASIE VAN SINOPTIESE WEERKAARTE Vergroting van weerstasie by C [Aangepas uit http://www.koolasun.co.za/weather/sa-weather-chart.html] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 5 DBE/November 2019 NSS – Bylae FIGUUR 2.4: VERSKILLE TUSSEN LANDELIKE EN STEDELIKE KLIMATE [Aangepas uit www.slideshare.net/Nandini1810/difference-of-climate-conditions-between-urban-and-rural] FIGUUR 2.5: RIVIERPROFIELE [Bron: Eksaminator se eie skets] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 6 DBE/November 2019 NSS – Bylae FIGUUR 2.6: FLUVIALE LANDVORME [Aangepas uit https://www.google.com/search?q=cartoons+on+fluvial+landforms&tbm] FIGUUR 3.3: LANDELIKE NEDERSETTINGSKWESSIES: GRONDHERVORMING STAATSBEHEERDE 'GRONDPAKKETTE' VIR ONTEIENING GEÏDENTIFISEER – RAMAPHOSA President Cyril Ramaphosa het gesê dat staatsbeheerde 'grondpakkette', vir die doel van *onteiening sonder vergoeding, geïdentifiseer is. Ramaphosa het sy 2019- Staatsrede ('SONA') in Februarie 2019 gelewer. 'n Raadgewende paneel van kundiges is ingestel om die regering oor sy grondhervormingsprogram te adviseer. 'As deel van die versnelling van grondhervorming, het ons grondpakkette wat deur die staat besit word vir herverdeling geïdentifiseer,' het President Ramaphosa gesê. Met betrekking tot 'n landbou-stimuleringspakket, het Ramaphosa genoem dat die regering baie in omvattende ontwikkelingsteun vir boere belê het, om te verseker dat restitusie- en gemeenskapsgrond produktief gebruik word. Die regering sal voortgaan om aandag aan geteikende vaardigheidsontwikkeling en kapasiteituitbouingprogramme vir ontluikende boere te verskaf. *Onteiening die handeling van 'n regering om eiendom wat privaat besit word, te neem, wat oënskynlik vir die doel word om die algemene publiek te bevoordeel. [Aangepas en vry vertaal uit die Staatsrede uit https://www.news24.com/SouthAfrica/News/state-owned- land-parcels-identified-for-expropriation-ramaphosa-20190207] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 7 DBE/November 2019 NSS – Bylae FIGUUR 3.4: VERSTEDELIKING [Bron: https://www.google.co.za/search?q=urban+expansion+south+africa&tbm=isch&tbs=rimg:CeZI] FIGUUR 3.5: DIE BELANGRIKHEID VAN VOEDSELSEKERHEID [Bron: https://www.google.com/url?sa=i&source=images&cdwww.pinterest.com] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 8 DBE/November 2019 NSS – Bylae FIGUUR 3.6: STRATEGIEË VIR INDUSTRIËLE ONTWIKKELING: RICHARDSBAAI [Aangepas uit https://www.google.com/search?q=Richards+Bay+industrial+area] FIGUUR 4.1: LANDELIK EN STEDELIKE NEDERSETTINGS [Bron: https://www.google.co.za/search?q=rural+settlements+in+south+africa&tbm=isch&tbs https://www.google.co.za/search?tbm=isch&q=urban+settlements+in+south+africa&chips] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 9 DBE/November 2019 NSS – Bylae FIGUUR 4.3: DIE VERHOUDING TUSSEN STEDELIKE GRONDGEBRUIKSONES EN DIGTHEID VAN GEBOUE [Aangepas uit search?q=urban+land+use+zones&tbm=isch&tbs=rimg] FIGUUR 4.4: INFORMELE NEDERSETTINGS EN GEPAARDGAANDE KWESSIES Durban – Die meeste van die belangrikste brande waaraan die eThekwini-brandweer onlangs aandag geskenk was, was in informele nedersettings. In Julie is 300 plakkershutte in die Kennedy Road Informele Nedersetting in vlamme gehul en het die lewe van Thembinkosi Mncwango geëis. Dit is veral in die winter dat jy op jou hoede moet wees, aangesien daar 'n toename van brande is. Dit het brandbestryders 10 ure geneem om die brand, wat vinnig in die informele nedersetting versprei het, te blus. In Mei is kinders tussen die ouderdomme van 4 en 7 jaar in hulle slaap doodgebrand toe hulle plakkershut in Verulam aan die brand geslaan het. Dit bly steeds 'n risiko vir bestaande nedersettings as gevolg van die boumateriaal wat gebruik word, die spasiëring tussen die hutte, uitdagings ten opsigte van toeganklikheid tydens noodgevalle en menslike gedrag, om net 'n paar te noem. [Aangepas en Vry vertaal uit https://www.iol.co.za/dailynews/news/worst-blazes-in-citys-informal- settlements-18631790] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 10 DBE/November 2019 NSS – Bylae FIGUUR 4.5: SUID-AFRIKA SE NYWERHEIDSTREKE: PORT ELIZABETH-UITENHAGE (NELSON MANDELA-METROPOOL) Die PE-Uitenhage nywerheidstreek, wat oor 'n gebied van 1 957,6 km² strek, is in die natter oostelike helfte van Suid-Afrika in die Oos-Kaap geleë. Die belangrike hawe lê in 'n natuurlike baai en is die ekonomiese krag van die Oos-Kaap. Hoof ekonomiese sektore: Vervaardiging (25%), gemeenskapsdienste (23%), finansies (23%), handel (13%) en vervoer (13%). Die motornywerheid is een van die vernaamste bydraers tot die gebied se ekonomiese groei. Die PE-Uitenhage-nywerheidstreek is die tuiste van twee van die vernaamste motorvervaardigers, naamlik Volkswagen en General Motors South Africa. Daar is ook meer as 150 motoronderdeelvervaardigers in die streek. [Aangepas en vry vertaal uit https://municipalities.co.za/overview/1/nelson-mandela-bay-metropolitan- municipality] FIGUUR 4.6: DIE INFORMELE SEKTOR [Aangepas uit https://www.google.com/search?tbm=isch&sa=street+trading+cartoons&oq] Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Geography

View all