Downloaded from hlayiso.com
SENIOR SERTIFIKAAT/
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
GEOGRAFIE V1
NOVEMBER 2020(2)
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 225
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 25 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2020 papers _hlayiso.com_--4c59a80f-eefb-4b65-9ca9-51658f6452b0/v1-e79e48ec611b0f079df9/card.webp)





View all%20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)
%20June%202025%20Question%20Paper--ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205/v1-98bc441a090fdcbd55aa/card.webp)



%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29/v1-cd443ecc5afd789f654b/card.webp)
Geography Grade 12 P1 NSC November 2020 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Geography Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2020 (Afrikaans), 25 pages. Read online or download the free PDF.
Geography · Grade 12 · NSC November Exam · 2020. Memorandum, 25 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Geography
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2020
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 25
- File size
- 520.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 25
This exam
Questions in this paper
- Question 1.1Climate and weather7 marks
- Question 1.2Climate and weather8 marks
- Question 1.3Climate and weather15 marks
- Question 1.4Climate and weather15 marks
- Question 1.5Geomorphology15 marks
- Question 1.6Geomorphology15 marks
Show all 24 questions
- Question 2.1Climate and weather8 marks
- Question 2.2Geomorphology7 marks
- Question 2.3Climate and weather15 marks
- Question 2.4Climate and weather15 marks
- Question 2.5Geomorphology15 marks
- Question 2.6Geomorphology15 marks
- Question 3.1Rural and urban settlements7 marks
- Question 3.2Economic geography of South Africa8 marks
- Question 3.3Rural and urban settlements15 marks
- Question 3.4Rural and urban settlements15 marks
- Question 3.5Economic geography of South Africa15 marks
- Question 3.6Economic geography of South Africa23 marks
- Question 4.1Rural and urban settlements8 marks
- Question 4.2Economic geography of South Africa7 marks
- Question 4.3Rural and urban settlements15 marks
- Question 4.4Rural and urban settlements15 marks
- Question 4.5Economic geography of South Africa15 marks
- Question 4.6Economic geography of South Africa15 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 2 DBE/November 2020(2)
SS/NSS – Nasienriglyne
Marking Guidelines
The following marking guidelines have been developed to standardise marking in all
provinces.
Marking
ALL selected questions MUST be marked, irrespective of whether it is correct or
incorrect
Candidates are expected to make a choice of THREE questions to answer. If all
questions are answered, ONLY the first three questions are marked.
A clear, neat tick must be used:
o If ONE mark is allocated, ONE tick must be used:
o If TWO marks are allocated, TWO ticks must be used:
o The tick must be placed at the FACT that a mark is being allocated for
o Ticks must be kept SMALL, as various layers of moderation may take place
Incorrect answers must be marked with a clear, neat cross:
o Use MORE than one cross across a paragraph/discussion style questions to
indicate that all facts have been considered
o Do NOT draw a line through an incorrect answer
o Do NOT underline the incorrect facts
Where the maximum marks have been allocated in the first few sentences of a
paragraph, place an M over the remainder of the text to indicate the maximum
marks have been achieved
For the following action words, ONE word answers are acceptable: give, list, name,
state, identify
For the following action words, a FULL sentence must be written: describe, explain,
evaluate, analyse, suggest, differentiate, distinguish, define, discuss, why, how
The following action words need to be read within its context to determine whether a ONE
word answer or FULL sentence is required: provide, what, tabulate
Totalling and transferring of marks
Each sub-question must be totalled
o Each question has six sub-sections, therefore six sub-totals per question required
o Sub-section totals to be written in right hand margin at the end of the sub-section
and underlined
o Sub-total must be written legibly
o Leave room to write in moderated marks on different levels
Total sub-totals and transfer total to top left hand margin next to question number
Transfer total to cover of answer book
Moderation
Marking on each level of moderation is done in the same way as the initial marking. All
guidelines for marking must be adhered to.
If a mark for a sub-question is changed after moderation, the moderator must strike through the
markerˈs mark and write down the new mark. 12 16
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 3 DBE/November 2020(2)
SS/NSS – Nasienriglyne
The total for the question must be re-calculated, and similarly be struck off and the new total to be
written down.
6 3
2 6
QUESTION 1
3
2 1.1.1 A (South Atlantic High) (1)
1.1.2 B (Kalahari High) (1)
1.1.3 B (South Indian) (1) 2
1.2.1 Melting snow
1.2.2 Mouth
1.2.3 Third order 2
1.3.1 Katabatic
1.3.2 1 occurs during the day while 2 occurs at night
1.3.3 Cold air rolls down
into the valley and forms an inversion
Air flows downslope
6
1.4.1 Shape of front concave
Steep gradient of front
1.4.2 Warm air undercuts the cold air
1.4.3 Air behind the cold front is colder than the air in front. Cold air moves faster than
warm air ahead of it. Cold front catches up with
the warm front. 7
1.5.1 (a) A river that only flows all year round
(b) The river channel is wide
(c) Regularity of rainfall and the soil type over which the streams flow. 4
1.6.1
Gauteng and the Eastern Cape
1.6.2 Mining waste the water.
dumped in the river and industries pollute
1.6.3
The cost of food production will increase at it is costly to buy purified water. Farmers
will have to buy more chemicalsto purify water. Chemicals cost a lot and this will
increase production costs. It will be costly to purify water for use in electricity
generation. These costs will be included in electricity prices. Costs will increase the
price of electricity during production. MThere will be less clean water to generate
hydro- electricity.
11
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 4 DBE/November 2020(2)
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING A: KLIMAAT, WEER EN GEOMORFOLOGIE
VRAAG 1
1.1 1.1.1 A (1)
1.1.2 B (1)
1.1.3 A (1)
1.1.4 A (1)
1.1.5 B (1)
1.1.6 B (1)
1.1.7 B (1) (7 x 1) (7)
1.2 1.2.1 I (1)
1.2.2 E (1)
1.2.3 D (1)
1.2.4 G (1)
1.2.5 C (1)
1.2.6 A (1)
1.2.7 B (1)
1.2.8 H (1) (8 x 1) (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 5 DBE/November 2020(2)
SS/NSS – Nasienriglyne
1.3 1.3.1 Koue- en warmfronte is sigbaar (Koue-/Warmfront sigbaar)(1)
Teenwoordigheid van 'n okklusie (1)
Druk is laag (minder as 1000hPa) (1)
Teenwoordigheid van warm/koue sektore (1)
Middelbreedte sikloon beweeg van wes na oos (aangedui deur die simbool
van die koue front) (1)
Dit is waar ‘n middelbreedte in winter geleë moet wees (datum) (1)
[ENIGE EEN] (1 x 1) (1)
1.3.2 Konvergensie (ontmoeting) van koue (droë) polêre lug en warm (vogtige)
sub-tropiese lugmassas wat nodig is vir die aanvanklike formasie van hierdie
sikloon (2)
Wrywing (versteurings) kom by die poolfront voor (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
1.3.3 Dit word deur die westewinde aangedryf (2)
Dit is in die westewindgordel geleë (2)
Word deur straalstrome aangedryf (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
1.3.4 Steil drukgradiënt (isobare is naby mekaar) (2)
Vinnige styging van lugmassa (2)
Teenwoordigheid van cumulonimbuswolke (2)
Krimping van die wind (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
1.3.5 Kouefront beweeg vinniger as die warmfront (2)
Warmsektor word nouer soos die kouefront dit laat styg (2)
Die kouefront haal die warmfront is (by die apeks) (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
1.3.6 Verhoogde reënval vul damme/riviere/jo-jo tenke, wat 'n positiewe impak op
die landbou sektor het (2)
Veroorsaak besproeiing van winter gewasse wat genoeg kos vir die plaaslike
mark voorsien (2)
Meer landbou-produkte (aanvaar voorbeelde) is beskikbaar vir
vervaardiging/industrieë/uitvoere (2)
Lae temperature is ideaal vir gewasse wat in koue toestande floreer (2)
Koue toestande kan peste, wat gewasse vernietig, doodmaak (2)
Meer infiltrasie veroorsaak ‘n hoër watertafel, dus vermeerder grondwater (2)
Verskaf seisoenale landbou werksgeleenthede (2)
Reinig besoedelde riviere soos dit besoedeling uit die riviere uitwas (2)
Verbeter weiding vir lewende hawe (2)
Grondvrugbaarheid vermeerder asgevolg van alluvium deur oorstromings (2)
Dra tot voedsel produksie/voedselsekering by (2)
Beskikbaarheid van water vir lewende hawe (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 6 DBE/November 2020(2)
SS/NSS – Nasienriglyne
1.4 1.4.1 B (1)
Aanvaar Indiese Oseaan (1)
[ENIGE EEN] (1 x 1) (1)
1.4.2 Divergensie van lug vanaf die Suid-Atlantiese Hoogdruk na die laagdruktrog
oor die binneland (2)
Antiklokse rotering vanuit die Suid-Atlantiese Hoogdruk voer kouelug in (2)
Kouelug bokant die Atlantiese Oseaan/Benguela seestroom (2)
Lug is droog asgevolg van beperkte verdamping (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2)
1.4.3 Koel, droë lug vanaf die weste ontmoet warm, vogtige lug vanaf die ooste,
(2)
Warme lug word geforseer om vinnig oor kouer lug te styg, en die stygende
luk koel af en kondenseer (cumulonimbuswolke vorm en donderstorms
ontstaan) (2)
Daar is 'n vinnige styging van warm lug langs die oostelike deel van die
vogfront (2)
Vogfront dek 'n uitgetrekte liniêre gebied (NW tot SO) (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
1.4.4 Stortende (Swaar-) reënval kan uitgebreide oorstromings veroorsaak (2)
Weerlig kan uitgebreide vure veroorsaak (aanvaar voorbeelde) (2)
Weerlig kan die dood van lewende hawe veroorsaak (2)
Hael kan eiendomme beskadig (2)
Stormsterk winde kan eiendomme/infrastruktuur/gewasse/ beskadig en
bome ontwortel (2)
Oorstromings kan lei tot lewensverliese/versteur aktiwiteite (2)
Gewasse sal deur swaar reën verwoes word (2)
Reënval kan eiendomme en infrastruktuur, verwoes (aanvaar voorbeelde) (2)
Daar sal wydverspreide grond erosie/verlies van vrugbare grond as gevolg
van swaarreënval, voorkom (aanvaar voorbeelde) (2)
Swak sigbaarheid as gevolg van die swaar reënval kan ongelukke
veroorsaak (2)
Ekosisteme kan deur oorstromings verwoes word (2)
Verlies van biodiversiteit as gevolg van die afbrekende aard van die reën (2)
Ekonomiese verwoesting (aanvaar verduidelikende voorbeelde) (2)
Sosiale verwoesting (aanvaar verduidelikende voorbeelde) (2)
Onderbreking van vervoer/beperkende sigbaarheid asgevolg van stortende
reën (2)
[ENIGE VIER] (4 x 2) (8)
1.5 1.5.1 Die punt waar die rivier die see-/riviermond/mere binnevloei (1)
[KONSEP] (1 x 1) (1)
1.5.2 Hulle is die tuiste van honderde miljoene mense (1) (1 x 1) (1)
1.5.3 Grondwater word vanaf akwifer(deurlaatbare gesteentes) gepomp (1)
(1 x 1) (1)
1.5.4 Deltas is ‘n bron van water (2)
Deltas onderhou alle ekosisteme (2)
Deltas verseker biodiversiteit (2)
Deltas verskaf vrugbare landbougrond vir boerdery aktiwiteite/voedsel
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 7 DBE/November 2020(2)
SS/NSS – Nasienriglyne
produksie (2)
Toerisme (ontspanning aktiwiteite) moontlikhede word deur deltas geskep en
dra by tot die ekonomie (2)
Tuiste van baie mense/nedersettings (2)
Kan deel van watervervoersisteme wees (2)
Deltas is ‘n bron van proteïne (vis) (2)
Verskaf water vir visvangs en akwa-kultuur (2)
[Aanvaar wanneer kandidate in die negatief skryf]
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
1.5.5 Beperk die aantal mense wat op deltas woon om waterbesoedeling te
verminder (2)
Verminder infrastruktuur ontwikkeling op deltas (2)
Bevorder ekotoerisme om deltas te bewaar (2)
Reguleer mari-kultuur rondom deltas (2)
Verminder boerdery-aktiwiteite om die vrugbaarheid van die grond te
beskerm (2)
Verminder besproeiing om watervlakke in die delta te verseker (2)
Beperk/beperk die uithaal van grondwater onder deltas (2)
Verklaar as bewaringsgebiede (2)
Verskaf opvoeding aan die bevolking wat op die delta woon, aangaande die
betekenisvolheid van deltas (2)
Buffer (omheining) delta gebiede (2)
Boetes oplê aan diegene wat delta-gebiede besoedel (2)
Volhoubare boerderymetodes (aanvaar voorbeelde) (2)
Monitor / bestuur stroomop rivierontwikkeling sodat riviere nie van sedimente
ontneem word nie (2)
Bou minder damme stroomop sodat meer sediment in riviere vervoer kan
word (2)
Wetgewing om deltas te beskerm (2)
Beperk die aantal hidro-elektriese kragstasies/damme/reservoirs wat delta-
ekosisteme verander (2)
Onderhou plantegroei en plantasies in en om die delta (2)
Gereelde monitering en toetsing van die waterkwaliteit
(Riviergesondheidsprogramme) (2)
[ENIGE VIER] (4 x 2) (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 8 DBE/November 2020(2)
SS/NSS – Nasienriglyne
1.6 1.6.1 Wanneer 'n rivier weer begin erodeer (afwaarts) omdat dit weer hernieude
energie verkry het (1)
[KONSEP] (1 x 1) (1)
1.6.2 Benede-loop/Bejaarde stadium (1) (1 x 1) (1)
1.6.3 Wye/Oop vloedvlakte (amper gelyk) (1)
Wye riviervallei (1)
Die rivier vloei die see/riviermond binne (1)
Teenwoordigheid van terrasse (1)
Bewyse van laterale/sywaartse erosie (1)
By die see/oseaan (benaming)
Ingekerfde meanders (1)
Skakering toon 'n verdieping van die rivierkanaal (1)
[ENIGE EEN] (1 x 1) (1)
1.6.4 Gradiënt is steiler (rivier vloei teen ‘n helling afwaarts) (2)
Turbulente vloei (vinnig vloeiende rivier het meer energie) na verjonging (2)
Verhoogde watervolume (2)
Veroorsaak hoër spoed na verjonging (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
1.6.5 (a) Rivierkanaal het dieper geword (2)
Rivierkanaal word wyer (2)
Rivierkanaal word meer reguit (minder meanders/kurwes/buigings) (2)
Die rivierkanaal het steiler kante (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
(b) Meanderkoepel het verder stroom-af beweeg (2)
Die meander wat stroom-af was, het verdwyn (2)
Die meander-nek het nouer geword (die lengte en breedte van die
meander
verminder) (2)
Meander is ingekerf/verdiep
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
1.6.6 Verhoog die hoeveelheid slik in die dam (2)
Meer slik kan die damwal beskadig en veroorsaak dat dit
ineenstort (2)
Slik het ‘n negatiewe impak op die biodiversiteit van damme (2)
Waterhoubaarheidkapasiteit van die dam het verminder (2)
Minder effektief om vloedwaters te kontroleer (2)
Die verhoogde volume en spoed van water kan die damwal breek (2)
Onderhoudkoste vermeerder (2)
Waterkwaliteit verminder wanneer sedimente neergelaat word (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
[75]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 9 DBE/November 2020(2)
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2
2.1 2.1.1 Laagdruksel (1)
2.1.2 Hoogdruksel (1)
2.1.3 Laagdruksel (1)
2.1.4 Laagdruksel (1)
2.1.5 Hoogdruksel (1)
2.1.6 Laagdruksel (1)
2.1.7 Hoogdruksel (1)
2.1.8 Hoogdruksel (1) (8 x 1) (8)
2.2 2.2.1 D (1)
2.2.2 F (1)
2.2.3 G (1)
2.2.4 E (1)
2.2.5 H (1)
2.2.6 B (1)
2.2.7 C (1) (7 x 1) (7)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 10 DBE/November 2020(2)
SS/NSS – Nasienriglyne
2.3 2.3.1 Lugsirkulasie rondom die sikloon is kloksgewys (1)
Datum (April is laat-somer in die suidelike halfrond) (1)
Mosambiek/Mosambiek-kanaal/Madagaskar/Maputo/Tanzanië/Zambië is in
die suidelike halfrond (1)
Dit ontwikkel oor die suidelike Indiese Oseaan (1)
[ENIGE EEN] (1 x 1) (1)
2.3.2 Die warm temperature bo-op die warm oseaan (+26.5°C)
(Mosambiek/Agulhas) genereer meer verdamping (2)
Die Mosambiek-kanaal is naby die ewenaar geleë (2)
Die Mosambiek-kanaal is in die Indiese Oseaan, wat warmer is (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
2.3.3 Vermeerderde vog , wat tot vinnige kondensasie lei en veroorsaak (2)
Latente-hitte wat deur vinnige kondensasie vrygestel word sal die energie aan
die sisteem verskaf om vinnig vanaf A na B te beweeg (2)
Die windintensiteit sal verander vanaf stormsterk tot orkaansterkte as gevolg
van die verandering in windsnelheid en windrigting (2)
Ontwikkel van 'n tropiese depressie tot 'n tropiese sikloon (2)
Oog het gevorm / versterk as gevolg van die afname in lugdruk (2)
Die oppervlakte wat deur die oog bedek is, het groter geword (2)
Reënstorms neem toe namate die oogmuur en die voorste kwadrant
naderkom (2)
A is net 'n storm sonder oog, B het 'n oog (2)
Druk bly daal namate dit na B beweeg (intensifisering) (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
2.3.4 Bron van vog word verminder soos dit oor land beweeg (2)
Wrywing van die landoppervlakte sal die windspoed verminder (2)
Beweeg weg van warm waters/koue, droë lug kom die sisteem binne (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
2.3.5 Die Mosambiek kuslyn sal aan wind- en watererosie blootgestel word, wat die
kuslyn sal hervorm (2)
Die luslyn sal meer rotsagtig word, wat menslike-aktiwiteite sal verminder (2)
Sterk winde en stortende reën sal sandduine verwoes, wat noodsaaklik vir
ekosisteme en biodiversiteit is (verwoes natuurlike kusplantegroei) (2)
Baaigebiede langs die kuslyn sal vlakker word as gevolg van oormatige
slikking en sal ontwikkeling beperk (2)
Die verstopping van waterweë deur sand-afsettings verminder toegang tot
kuslyne (2)
Die kuslyn sal steiler wees en sal ontoeganklik vir toeriste word (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
2.4 2.4.1 'n Gebied van hoë temperature oor die stad wat na die landelike gebiede toe
daal/verskynsel wat stedelike gebiede warmer as hulle omliggende gebiede
maak (1)
[KONSEP] (1 x 1) (1)
2.4.2 'die globale fokus van stad infrastruktuur beplanning was op motors' (1)
'om so veel as moontlik mense in wolkekrabbers te kry' (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 11 DBE/November 2020(2)
SS/NSS – Nasienriglyne
‘Hitte kom van dekades van swak beplanning’ (1)
‘kantoorblokke wat inwoners daarvan oordonder’ (1)
‘teerpaaie wat kruis en dwarsoorloop’ (1)
‘groot sementblokke’ (1)
[ENIGE TWEE] (2 x 1) (2)
2.4.3 Dalende lug gedurende die aand druk warmer lug nader aan die geboue in
die stad wat veroorsaak dat meer hitte gekonsentreerd is (in ‘n kleiner gebied)
(2)
Swakker konveksiestrome gedurende die aand konsentreer die hitte-eiland
effek (2)
Dalende lug vang die hitte tussen geboue vas (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
2.4.4 Plant meer bome om koolstofdioksied te absorbeer (2)
Vestig daktuine/vertikale tuine op hoë-stygende geboue (2)
Skep parke/groengordels in die stedelike gebiede (2)
Verminder koolstofvrystellings in stedelike gebiede deur van son-energie
gebruik te maak (2)
Verminder koolstofvrystellings in stedelike gebiede deur van wind-energie
gebruik te maak (2)
Vervang beton/teer oppervlaktes met straatsteen wat infiltrasie van water en
afkoeling deur middel van verdamping, toelaat (2)
Bevorder stedelike boerdery wat sal veroorsaak dat meer evapo-transpirasie
en afkoeling van temperature voorkom (2)
Gebruik van openbare vervoer / fietsry om die aantal voertuie op die paaie te
verminder (2)
Verminder die aantal voertuie op die pad (aanvaar voorbeelde) (2)
Gebruik van weerkaatsende verf op geboue en dakke (2)
Die vermindering van ons koolstofvoetspoor deur herwinning en hergebruik
van produkte (2)
Modernisering van geboue met groener materiale (aanvaar voorbeelde) (2)
Implementering van energiebesparingstrategieë (aanvaar voorbeelde) (2)
Moedig die gebruik van hibriede motors aan wat geen besoedeling
veroorsaak nie (2)
Gebruik van katalisators omsetters in motorvoertuie (2)
Die skep van water verskynsels (aanvaar voorbeelde) (2)
Groen beleid moet in alle wetgewing ingesluit word (2)
Bewusmakings-/opvoedingsveldtogte oor groenbeleid (2)
Aansporings vir groen/eko-vriendelike produkte (aanvaar voorbeelde)
[ENIGE VIER - AANVAAR GEKWALIFISEERDE VOORBEELDE] (4 x 2) (8)
2.5 2.5.1 Die proses waar een rivier die hoofwaters van 'n ander rivier roof (1)
[KONSEP] (1 x 1) (1)
2.5.2 1 – roofelmboog (1)
2 – windsaal/droë-poort (1) (2 x 1) (2)
2.5.3 Dit vloei oor 'n steiler gradiënt(aanvaar voorbeelde) (1)
Dit het oor sagter gesteentes gevloei (1)
Vermeerdering van die volume water (aanvaar voorbeelde) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 12 DBE/November 2020(2)
SS/NSS – Nasienriglyne
Terugwaartse erosie (1)
[ENIGE TWEE] (2 x 1) (2)
2.5.4 Die oewer van die verarmde stroom is deur die rowerstroom afgesny (2)
Dit hou aan met vloei (na die windsaal/droë poort) met verminderde
waterverskaffing (2) (2 x 2) (4)
2.5.5 Die volume water in die rivier sal vermeerder (2)
Spoed van die rivier sal verhoog/neem toe (2)
Verhoog die erosiekrag van die rivier (2)
Dit het die vermoë om 'n groter vrag te vervoer (2)
Tempo van neerlating/afsetting word verlaag (2)
Oorstromingsmoontlikhede verhoog (2)
Die riviervloei word turbulent (2)
[ENIGE DRIE] (3 x 2) (6)
2.6 2.6.1 Ongegradeerd (1) (1 x 1) (1)
2.6.2 Dit het 'n ongelyke profiel (2)
Teenwoordigheid van 'n tydelike erosiebasisse/knakpunt/waterval (plonspoel)
(2)
Teenwoordigheid van weerstandbiedende (harde) gesteentes (2)
Multi-konkawe profiel (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
2.6.3 Die rivierbed is ongelyk en veroorsaak turbulente vloei, wat erosie aanmoedig (2)
Die steiler gradiënt sal 'n toename in erosie veroorsaak (2)
Dit het hindernisse (knakpunt/waterval/tydelike erosiebasisse) langs die rivier wat
erosie veroorsaak (2)
Die vallende water veroorsaak uitkerwing by die basis van die waterval (aanvaar
voorbeelde van erosie prosesse wat by die basis van die waterval (plonspoel)
voorkom (2)
Die sagter gesteentes by die basis van die waterval erodeer vinniger (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 13 DBE/November 2020(2)
SS/NSS – Nasienriglyne
2.6.4 Afwaartse/vertikale erosie domineer die boloop en veroorsaak 'n steil valleihelling
(2)
Terugwaartse erosie verwyder tydelike erosiebasisse in die boloop (2)
Afwaartse/vertikale erosie verwyder tydelike erosiebasisse (waterval) in die bo-
loop (2)
Die materiaal word dan stroom-af vervoer (2)
Afvoer van die rivier verhoog in die middelloop en veroorsaak sywaartse/laterale
erosie (2)
Die gradiënt in die middelloop word minder steil (2)
Afsetting/neerlating domineer in die benedeloop omdat die gradiënt meer
geleidelik is (2)
Neergelate materiaal vul damme en mere (2)
Die rivierprofiel sal nou 'n konkawe vorm vanaf die boloop tot die benedeloop
ontwikkel
Ekwilibrium/Ewewig/balans tussen erosie en afsetting sal 'n gegradeerde profiel
veroorsaak/behou (2)
[ENIGE VIER] (4 x 2) (8)
[75]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 14 DBE/November 2020(2)
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING B: LANDELIK EN STEDELIKE NEDERSETTINGS EN EKONOMIESE
GEOGRAFIE VAN SUID-AFRIKA
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Sektor (1)
3.1.2 Konsentriese- sone (1)
3.1.3 Sektor (1)
3.1.4 Veelvoudige-kern (1)
3.1.5 Konsentriese- sone (1)
3.1.6 Veelvoudige-kern (1)
3.1.7 Sektor (1) (7 x 1) (7)
3.2 3.2.1 C (1)
3.2.2 B (1)
3.2.3 C (1)
3.2.4 A (1)
3.2.5 B (1)
3.2.6 D (1)
3.2.7 B (1)
3.2.8 D (1) (8 x 1) (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 15 DBE/November 2020(2)
SS/NSS – Nasienriglyne
3.3 3.3.1 Afname in bevolkingsgetalle in landelike gebiede (1)
[KONSEP] (1 x 1) (1)
3.3.2 21-23 miljoen (1) (1 x 1) (1)
3.3.3 Afname (in bevolkingsgetalle) (1) (1 x 1) (1)
3.3.4 Minder mense betaal vir munisipale dienste (mark), wat lei tot minder
munisipale beskikbare dienste (2)
Afname in kliente/koopkrag namate mense die landelike gebiede verlaat (2)
Lei tot die sluiting van ondernemings en toename in werkloosheid (2)
Sluiting van basiese dienste (aanvaar voorbeelde) (2)
Breindrein soos vaardige mense die gebied verlaat (2)
Minder belegging omdat die gebied 'n spookdorp word (2)
Afname in produksie omdat daar meer ou mense en minder arbeiders is (2)
Toenemende misdaad bring spanning by die mense wat in die nedersetting
woon/ toename in misdaad/sosiale euwels op die (kwesbare) bevolking wat in
landelike gebiede agterbly (2)
Eiendomswaardes daal (2)
Armoede neem toe (2)
Plaaslike ekonomie stagneer en lei tot minder werk (2)
Toename in gesinne wat deur kinders gelei word (2)
Groter afhanklikheid van maatskaplike dienste (2)
Reis verder na dorpe met dienste (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
3.3.5 Werkloosheid weens besighede wat sluit (2)
Meganisasie verg minder arbeid en lei tot werkloosheid (2)
Toename in misdaad weens gebrek aan polisiëring (2)
Gebrek aan ontspanningsgeriewe/vermaak/kulturele aktiviteite as gevolg van
gebrek aan belegging (2)
Toename in armoede as gevolg van werkloosheid/lae salarisse (2)
Swak basiese dienste (aanvaar voorbeelde) as gevolg van minder mense/
belegging (2)
Reis lang afstande om toegang tot tersiêre opleiding te verkry (2)
Lae salarisse veroorsaak dat mense na stedelike gebiede verhuis om beter
betalende werk te soek (2)
Plaasmoorde skep vrees en dwing boere om na stedelike gebiede te verhuis
(2)
Die stadige tempo van die finalisering van die grondhervorming is frustrerend
en dwing mense om te beweeg (2)
Gebrek aan professionele dienste op die platteland veroorsaak dat mense
elders na daardie dienste gaan soek (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 16 DBE/November 2020(2)
SS/NSS – Nasienriglyne
Trekfaktore (vanuit 'n stedelike perspektief):
Toeganklikheid tot beter en doeltreffende dienste in stedelike gebiede
(aanvaar verduidelikende voorbeelde) (2)
Meer verskeidenheid ontspannings-aktiwiteite lok jong volwassenes (2)
Hoër lewenstandaard/hoër lone in stedelike gebiede as gevolg van dominante
sekondêre en tersiêre aktiwiteite (2)
Groter werksgeleenthede in stedelike gebiede as gevolg van hoë
konsentrasie van ekonomiese aktiwiteite (2)
[ENIGE TWEE – stelling moet gekwalifiseer word] (2 x 2) (4)
3.3.6 Versnelling van grondhervorming om armes en grondloses in staat te stel om
grond te bekom vir boerdery (2)
Skep werksgeleenthede deur desentralisering van nywerhede uit stedelike
gebiede (2)
Verbeter werksomstandighede en salarisse (2)
Verander eienaarskap van grond van gemeenskaplike na private grondbesit
(2)
Indiensneming sal die koopkrag van die plaaslike mark verhoog, wat lei tot
meer besighede wat oopmaak (2)
Die skepping van toerisme geleenthede sal lei tot meer inkomste/
sakegeleenthede vir die plattelandse gemeenskap (2)
Verbetering van dienste in landelike gebiede (aanvaar voorbeelde) (2)
Belastingkortings en ander aansporings maatreёls om bedrywe te lok om
weer in die landelike gebied hervestig (2)
Stel goedkoper industriële terreine beskikbaar (2)
Instel van aansporings maatreёls (aanvaar voorbeelde) vir professionele
mense om in die platteland te gaan werk (2)
Die verbetering van infrastruktuur, soos paaie, vir mense om maklik toegang
tot dienste te kry (2)
Die aanbied van feeste op die platteland om inkomste te skep (2)
Bevorder landelike gebiede as vreedsaam met estetiese waarde (2)
Voorbeelde van ekotoerisme, eko-landgoedere (2)
Ontwikkeling van aftree-oorde (2)
Stel maatreëls in (aanvaar voorbeelde) om misdaad te verminder (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 17 DBE/November 2020(2)
SS/NSS – Nasienriglyne
3.4 3.4.1 Verkeersopeenhoping (1) (1 x 1) (1)
3.4.2 Die verkeer is in 'n roosterpatroon vertraag/Verkeersknope/Baie motors (2)
(1 x 2) (2)
3.4.3 Hoë instroming van mense met motors wat die stad binnekom (2)
Mense woon ver vanaf hulle werksplek en pendel dus elke dag (2)
Ondoeltreffende publieke vervoerstelsel wat nie aan pendelbehoeftes
voorsien nie (2)
Meer motors op die paaie as gevolg van meer privaat motors wat gebruik
word (2)
Ondoeltreffende paaie/lane om vir die addisionele motors op die pad te
voorsien (2)
Duur parkeergelde en tekort aan parkeerruimte dwing mense om in strate te
parkeer en sodoende blokkeer dit die verkeer (2)
Rooster straatpatroon in ouer dele van die stad lei tot die opbou van verkeer
omdat daar te veel stop strate is (2)
Nouer paaie laat nie die gladde vloei van verkeer toe nie (2)
'n Instroming van minibus taxi's wat die verkeer verhoog wanneer hulle
passasiers op- of aflaai (2)
Kruisings/ongesinchroniseerde robotte skep verkeersopeenhopings (2)
Swak gehalte van paaie (slaggate) kan verkeer vertraag (2)
Swak onderhoud van paaie (aanvaar voorbeelde) (2)
Beurtkrag lei daartoe dat verkeersligte nie werk nie, wat lei tot
verkeersopeenhopings (2)
Groot konsentrasie van ekonomiese aktiwiteite in stede (2)
Mense gaan dieselfde tyd werk toe en kom ook dieselfde tyd uit (2)
Betogings teen dienslewering (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
3.4.4 Daaglikse padgebruikers ervaar 'n toename in algemene stres vlakke (2)
Padwoede word 'n daaglikse verskynsel (2)
Daar sal 'n hoër volume van ongelukke wees (2)
Werkers arriveer laat by die werk (2)
Swak werkgewer/werknemer verhoudinge wat met laatkom geassosieer
word (2)
Mense staar dissiplinêre aanklagte in die gesig of kan selfs hulle werk verloor
omdat hulle gereeld laat is (2)
Geforseerde kansellering van sommige vergaderings (2)
Produktiwiteitsverminder soos ure verlore gaan as gevolg van
verkeersopeenhopings (2)
Stop en wegtrek verhoog brandstofverbruik wat duurder vir motoriste is (2)
Verhoogde instandhoudingskoste vir motors van motoriste (2)
Motoriste kan 'n maklike teiken wees vir misdaad/kaping/ verpletter en gryp(2)
Vertraging in die lewering van goedere/dienste (2)
Asemhalingsiektes/ respiratoriese siektes as gevolg van besoedeling deur
uitlaatgasse (2)
[ENIGE VIER] (4 x 2) (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 18 DBE/November 2020(2)
SS/NSS – Nasienriglyne
3.5 3.5.1 (Volgehoue) droogte (1)
Bek-en-klou siekte wat uitgebreek het (1)
Veranderde klimaat (1)
Kies van die korrekte ras (1)
Stap lang afstande om weiding te vind (1)
[ENIGE EEN] (1 x 1) (1)
3.5.2 Hulle kan by die veranderde klimaat/verminderde reënval en warm
temperature aanpas (1)
Hulle kan lang afstande loop om weiding te verkry (1)
Pas mooi by ekstensiewe en intensiewe landbou-omgewings aan (1)
Met hulle aanpasbaarheid en hoë funksionele effektiwiteit (1)
[ENIGE TWEE] (2 x 1) (2)
3.5.3 Verskaf regerings subsidies en toelae (2)
Verhoog die opleiding en vaardighede van boere (2)
Verskaf toegang tot fondse vanaf banke (2)
Die regering moet hulle bystand verhoog deur die verskaffing van landbou/
veearts dienste (2)
Grondhervormingsprogramme sodat grond aan boere toegeken word (2)
Skep makliker toegang tot dienste en fasiliteite (byvoorbeeld slagpale) wat in
veeboerdery vereis word (2)
Meer navorsing om produksie te verbeter (2)
Ontwikkeling van infrastruktuur vir kleinskaal boere (2)
Regulering en subsidies van markpryse (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
3.5.4 Beesvleis sal meer bekostigbaar raak/goedkoper pryse (as gevolg van groter
aanbod)(2)
Beesvleis sal meer toeganklik tot die mense wees (as gevolg van verhoogde
produksie) (2)
Beesvleis sal proteïen verskaf wat voedsaam is vir die dieёt van baie mense
is (2)
Skep meer werksgeleenthede omdat daar meer vleis vir prosessering
beskikbaar is, wat lei tot inkomste om meer voedsame voedsel te koop (2)
Meer vleis sal op die plaaslike mark beskikbaar wees (as gevolg van
verhoogde produksie) (2)
'n Verskeidenheid van ander produkte wat met beesvleis geassosieer word,
kan geproduseer word (2)
Afname van invoer van duur beesvleis(2)
Meer uitvoere lei tot meer plaaslike produksie wat werksgeleenthede skep (2)
[ENIGE VIER] (4 x 2) (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 19 DBE/November 2020(2)
SS/NSS – Nasienriglyne
3.6 3.6.1 Johannesburg (1) (1 x 1) (1)
3.6.2 33.8% van die nasionale BBP in huidige pryse (1)
45% tot SA se totale ekonomiese opbrengste (1) (2 x 1) (2)
3.6.3 Volop grondstowwe vanaf dorpe word naby industrieë gevind (2)
Beskikbaarheid van goedkoop energieverskaffing wat in die omliggende
gebied ontgin word en oor kort afstande deur ESKOM oorgedra word (2)
Beskikbaarheid van genoeg water en strategiese wateroordragskemas (2)
Goed gevestigde vervoer infrastruktuur in die vorm van pad- spoor- en lug
vervoer om grondstowwe en die mark te bereik (2)
Beskikbaarheid van gelyk grond maak die konstruksie van infrastruktuur
makliker (2)
Pretoria as administratiewe hoofstad teen die gebied vir industriële
ontwikkeling te bemark(2)
Beskikbaarheid van geskoolde/ongeskoolde werkers vanaf die hoë/groot
bevolking (2)
Die groot bevolking dien as 'n basis vir koopkrag/mark (2)
Baie instansies vir vaardigheidsontwikkeling en navorsing (2)
Spoorlyn is verbind met die Maputo-hawe vir uitvoere (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
3.6.4 (a) Hierdie streek ontvang oor die algemeen nie genoeg reënval deur die jaar
nie (2)
Hoë verdampingstempo verminder die watervoorraad (2)
Daar is 'n grrot kompeterende aanvraag vir water vanuit verskillende
sektore van die ekonomie (2)
Groot bevolkingskonsentrasie in die streek verhoog die aanvraag na water
vir huishoudelike gebruik (2)
Swak bestuur (aanvaar voorbeelde) van bestaande waterbronne verminder
die voorraad selfs verder (2)
Wateroordrag skemas is duur (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
(b) Wateroordragskemas laat toe dat water na die PWV (Gauteng)
industriële-streek verplaas word (2)
Tugela-Vaal wateroordragskema laat toe dat water vanaf die Tugelarivier
in KZN na die Vaaldam verplaas word (2)
Lesotho-Hooglandprojek laat toe dat water vanaf die Katsedam na die
Vaaldam verplaas word (2)
Hersirkulering van water plaas minder druk op die gebruik van water (2)
Waterbeperkings (2)
Hoër tariewe om die gebruik van water te beperk, verhoog
waterbeskikbaarheid (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 20 DBE/November 2020(2)
SS/NSS – Nasienriglyne
(c) Hoë instroming van mense vanuit ander dele van Suid-Afrika (2)
Hoë instroming van immigrante oorskry die hoeveelheid werksgeleenthede
wat beskikbaar is (2)
Vermeerdering van ongeskoolde werksmag (2)
Tekort aan Vierde Industriële Revolusie vaardighede (2)
Werk besnoeiing as gevolg van onstabiele ekonomiese klimaat
COVID-19 beperkings en protokolle (2)
Industrieë gebruik masjinerie/robotte om werk te verrig wat mense
vervang(2)
Gebrek aan werkservaring (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
[75]
VRAAG 4
4.1 4.1.1 Verspreid (1)
4.1.2 Kern (1)
4.1.3 Verspreid (1)
4.1.4 Verspreid (1)
4.1.5 Kruispad (1)
4.1.6 Sirkel (1)
4.1.7 Lineêr (1)
4.1.8 Kruispad (1) (8 x 1) (8)
4.2 4.2.1 B (1)
4.2.2 D (1)
4.2.3 D (1)
4.2.4 B (1)
4.2.5 C (1)
4.2.6 C (1)
4.2.7 B (1) (7 x 1) (7)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 21 DBE/November 2020(2)
SS/NSS – Nasienriglyne
4.3 4.3.1 Die ongekontroleerde/onbeheerde/onbeplande/vormlose uitbreiding van 'n
stedelike gebied (1)
[KONSEP] (1 x 1) (1)
4.3.2 Die nuwe geboue in diagram B volg nie 'n georganiseerde/beplande/
gekontroleerde patroon nie (2)
Inname en opvolging in die omliggende landelike gebiede (2)
Huise tussen die vingers het ontwikkel (2)
Nuwe geboue is in die buitewyke/stedelike randgebiede gebou (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
4.3.3 Dit is moeilik om die ontwikkeling van informele nedersettings te beheer wat
die gevolg van 'n hoë verstedelikingsvlak is (2)
Hulle het beperkte beheer oor grond in privaat besit (2)
Hulle het nie die vermoë om die invloei van mense na stedelike gebiede te
beheer nie (2)
Hulle het nie die begroting en tyd om stedelike gebiede op 'n beheerde
manier te beplan nie (2)
Inmenging van politieke partye/Onwettige oorname in grond (2)
Sommige munisipale amptenare verkoop onwettig grond/korrupsie (2)
Grond besetting op onbewoonde grond (2)
Wetlike protokolle maak dit moeilik vir plaaslike owerhede wetlik op te tree (2)
Groot aanvraag om in stedelike gebiede te woon (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
4.3.4 'n Toestroming van motorvoertuie sal 'n toename in lugbesoedeling
veroorsaak (2)
Desentralisasie van industrieë na die gebied toe, dra tot aardverwarming
by (2)
'n Toename in bevolking/voertuig getalle dra tot die geraas-/grond
besoedeling by (2)
Industrieë in gebiede stort afvalwater in nabygeleë riviere (waterbesoedeling)
(2)
Infrastruktuur en behuising ontwikkeling noodsaak die verwydering van
plantegroei (2)
Hierdie sal die beskikbaarheid van suurstof (skoon lug) in die gebied
verminder (2)
Ontbossing en die tekort aan plantegroei bedekking sal verhoogde afloop en
gronderosie veroorsaak (2)
Verandering in die plaaslike mikro-klimaat as gevolg van die verwydering van
plantegroei (2)
Estetiese waarde van die gebied sal krimp (2)
Die habitat vir ekosisteme in die gebied sal versteur word (2)
Daar sal 'n verlies van biodiversiteit wees (2)
'n Toename in bevolking sal waterbesoedeling veroorsaak as gevolg van
gebrek aan dienste (2)
Infiltrasie word verminder en beïnvloed die watertafel negatief (2)
Afvalbestuur word bemoeilik wat lei tot (verskillende vorme van) besoedeling
(2)
Kunsmatige oppervlaktes lei tot vinnige oorstroming as gevolg van
verminderde infiltrasie (2)
[ENIGE VIER] (4 x 2) (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 22 DBE/November 2020(2)
SS/NSS – Nasienriglyne
4.4 4.4.1 Wanneer die omgewing so behandel word dat dit sy voortbestaan bedreig/
besoedeling van die natuurlike omgewing/ vernietiging van die natuurlike
omgewing (1)
[KONSEP] (1 x 1) (1)
4.4.2 Lugbesoedeling (1) (1 x 1) (1)
4.4.3 Rook vanaf industrieë word in die atmosfeer vrygestel (1)
Stoom/rook vanuit afkoeltorings (1) (1 x 1) (1)
4.4.4 Dit besoedel die atmosfeer (2)
Verhoog die temperature van die aarde/aardverwarming/osoonvernietiging (2)
Vermeerder chemikalieë soos swaweldioksied in die lug, wat suurreën
veroorsaak (2)
Sie suurreёns verlaag grondvrugbaarheid (2)
Roet neerslae word op blootgestelde oppervlakte aangetref (2)
Besoedelde lug verhoog rookmis (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
4.4.5 Mense sal aan gesondheidsprobleme soos asma en kanker, lei (2)
Dit sal die oorsaak van verhoogde mediese koste vir die gemeenskap
wees (2)
Die vorming van rookmis veroorsaak sigbaarheid probleme (2)
Suurreën sal oor die langtermyn 'n negatiewe effek op geboue/grond/
plantegroei hê (2)
Uitbuiting van arbeid van kwesbare werksoekers (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
4.4.6 Die gebruik van hernubare bronne/nie-konvensionele van energiebronne sal
minder impak op mense se gesondheid hê (2)
Strenger kontrole deur plaaslike owerhede van die besoedelingsvlakke op 'n
gereelde basis (2)
Boetes moet aan fabriekeienaars opgelê word, wanneer hulle die
besoedelingsvlakke oorskry (2)
Belastingkortings vir fabriekeienaars wat aan die vlakke voldoen (2)
Skep meer groen ruimtes en parke in die stedelike gebied (2)
Skoorstene van fabrieke moet hoër gebou word sodat besoedeling in die
boonste atmosfeer, versprei word (2)
Plaas filters in fabriekskoorstene om die hoeveelheid besoedeling wat
vrygestel word, te verminder (2)
Bevorder bewusmakingsveldtogte/opvoeding rakende skoon energiebronne
(2)
Bevorder industriële desentralisering om besoedeling in die gebied te
verminder (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 23 DBE/November 2020(2)
SS/NSS – Nasienriglyne
4.5 4.5.1 West Coast Corrosion Protection/WCCP (1) (1 x 1) (1)
4.5.2 Korrosie beskerming (1)
Dit sal 'n hele reeks mariene vaartuie bedien (1)
[ENIGE EEN] (1 x 1) (1)
4.5.3 Natuurlike baai (natuurlik/natuurlike hawe) (1)
Gelyk grond (1)
Groot ruimtes beskikbaar (1)
[ENIGE EEN] (1 x 1) (1)
4.5.4 Padnetwerk in Saldanhabaai sal uitgebrei/opgegradeer word (2)
Padnetwerk wat Saldanhabaai met ander areas verbind, sal
uitgebrei/opgegradeer word (2)
Hawe fasiliteite sal verbeter en uitgebrei word (2)
Spoornetwerk in die omgewing sal opgegradeer word, vir die vervoer van
massa produkte (2)
Brûe sal gebou word om makliker vervoer van goedere / mense te
vergemaklik (2)
Verbindings tussen verskillende vervoermiddels (aanvaar voorbeelde)
verbeter die toeganklikheid/vergemaklik ekonomiese groei in die streek (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
4.5.5 Positief:
Skep werksgeleenthede (2)
Verhoogde verdienste potensiaal (2)
Groter vaardigheidsontwikkeling gebaseer op groter aanvraag (2)
Moontlike potensiaal vir promosies (2)
Verbeterde werksomstandighede en werknemer voordele verbonde aan werk
met groot ondernemings (2)
Verhoging van lewensstandaard/vermenigvuldigingseffek (2)
Verlig armoede (2)
Negatief:
Geskoolde werkers uit ander gebiede word verkies bo die inwoners van die
gebied (2)
Kleiner plaaslike ondernemings wat regstreekse mededinging met die
beleggers het, sal moontlik met moontlike werksverliese eindig (2)
Plaaslike inwoners in die omgewing het miskien nie die nodige kwalifikasies
vir die werksgeleenthede nie (2)
Vatbaar vir korrupsie, nepotisme, omkopery om werk te verseker (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 24 DBE/November 2020(2)
SS/NSS – Nasienriglyne
4.5.6 Ontwikkeling van meer fasiliteite (aanvaar verduidelikings) (2)
Verbetering van dienste (aanvaar verduidelik voorbeelde) (2)
Leerlingskappe / Beurse vir die jeug in die gemeenskap (2)
Sport / Ontspanning / Kulturele borgskappe (2)
Vennootskappe met die gemeenskap om misdaad en jeug bemagtiging te
verminder (2)
Voedingskema's vir minderbevoorregte lede van die gemeenskap (2)
Voorsiening van PBM's / medisyne in geval van uitbreking van siekte (2)
Vaardigheidsontwikkelingsprogramme (2)
Verbetering van infrastruktuur (aanvaar verduidelikings) (2)
Befondsing / Skep gemeenskapswerkprojekte (2)
Plaaslike mense moet voorkeur geniet aan werksgeleenthede (2)
Befondsing en opgradering van plaaslike skole (2)
Projekte vir die skoonmaak van omgewings (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
4.6 4.6.1 Straatverkoper/smous (1)
Spaza winkel (1)
[ENIGE EEN] (1 x 1) (1)
4.6.2 750 000 (1) (1 x 1) (1)
4.6.3 'Daar is min struikelblokke om die informele sektor te betree' (1)
‘wat van hulle huise af werk (spaza-winkels) (1)
[ENIGE EEN] (1 x 1) (1)
4.6.4 Vroue moet huishoudelike pligte nakom en die informele sektor stel hulle in
staat om albei tuis te doen (2)
Daar is min hindernisse vir toegang tot die informele sektor (2)
Die informele mark is winsgewend en bied maklike werksgeleenthede (2)
Kleiner aantal vroue beskik oor die nodige opleiding en tegniese vaardighede
vir werksgeleenthede in die formele sektor (2)
Vroue moet gewoonlik huishoudings (broodwinners) as enkelouers aan die
gang hou (2)
Deur middel van buigsame ure kan vroue sake en huishoudelike pligte uitvoer
(2)
Geslagsongelykhede in die werkplek veroorsaak dat minder vroue in diens is
(2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 25 DBE/November 2020(2)
SS/NSS – Nasienriglyne
4.6.5 Skep werk vir plaaslike mense wat nie in die formele sektor werk kan vind
nie (2)
Mense is in staat om 'n inkomste te verdien wat koopkrag verhoog, wat dan
lei tot die produksie van meer goedere (2)
Die informele sektor koop hul goedere vanaf die formele sektor wat hulle
mark verbreed (2)
Vermenigvuldigseffek stimuleer ander besighede (2)
Besighede in die formele sektor subkontrakteer mense van die informele
sektor wat dan meer werksgeleenthede skep(2)
Deur goedere te koop (kan voorbeelde verskaf) betaal hulle BTW. En dit dra
by tot die belasting van die land (2)
Goedere wat verkoop word, is goedkoop en bekostigbaar wat 'n groter mark
skep dus vermeerder die produksie en handel (2)
Die informele sektor moedig vennootskappe met formele besighede (aanvaar
voorbeelde) aan, wat besigheid stimuleer (2)
Mense wat in die informele sektor werk, ontwikkel ondernemingsvaardighede
wat nodig is in die ekonomie (2)
[ENIGE VIER] (4 x 2) (8)
[75]
TOTAAL: 225
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject
_hlayiso.com_--4c59a80f-eefb-4b65-9ca9-51658f6452b0/v1-e79e48ec611b0f079df9/card.webp)
Memorandum
Geography Grade 12 Paper 1 NSC November 2020 Memo (English)

Addendum
Geography Grade 12 P1 NSC November 2020 Addendum (Afrikaans)

Question paper
Geography Grade 12 P1 NSC November 2020 Question Paper (Eng)

Question paper
Geography Grade 12 P1 NSC November 2020 Question Paper (Afr)

Memorandum
Geography Grade 12 Paper 1 NSC November 2019 Memo (English)

Memorandum
Geography Grade 12 Paper 1 NSC November 2017 Memo (English)
More from Grade 12 Geography
%20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Question Paper (Afr)
%20June%202025%20Question%20Paper--ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205/v1-98bc441a090fdcbd55aa/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P2 Gauteng June 2025 Question Paper (Eng)

Question paper
Geography Grade 12 Paper 1 KZN Mock 2025 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 Paper 2 KZN Mock 2025 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 P1 NSC June 2025 Question Paper (English)
%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29/v1-cd443ecc5afd789f654b/card.webp)
Memorandum