Downloaded from hlayiso.com
SENIOR SERTIFIKAAT/
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
GEOGRAFIE V2
NOVEMBER 2020
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 75
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 17 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2020 papers _hlayiso.com_--4c59a80f-eefb-4b65-9ca9-51658f6452b0/v1-e79e48ec611b0f079df9/card.webp)





View all%20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)
%20June%202025%20Question%20Paper--ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205/v1-98bc441a090fdcbd55aa/card.webp)



%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29/v1-cd443ecc5afd789f654b/card.webp)
Geography Grade 12 P2 NSC November 2020 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Geography Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2020 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.
Geography · Grade 12 · NSC November Exam · 2020. Memorandum, 17 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Geography
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2020
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 17
- File size
- 686.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 17
This exam
Questions in this paper
- Question 1.1Map work
- Question 1.2Map work
- Question 1.3Map work
- Question 1.4Map work
- Question 1.5Map work
- Question 1.6Map work
Show all 26 questions
- Question 1.7Climate and weather
- Question 1.8Climate and weather
- Question 1.9Map work
- Question 1.10Rural and urban settlements
- Question 1.11Rural and urban settlements
- Question 1.12Rural and urban settlements
- Question 1.13Economic geography of South Africa
- Question 1.14Map work
- Question 1.15Map work15 marks
- Question 2.1Map work3 marks
- Question 2.2Map work8 marks
- Question 2.3Map work9 marks
- Question 3.1Climate and weather6 marks
- Question 3.2Geomorphology4 marks
- Question 3.3Geomorphology2 marks
- Question 3.4Rural and urban settlements6 marks
- Question 3.5Economic geography of South Africa7 marks
- Question 4.1Map work4 marks
- Question 4.2Map work5 marks
- Question 4.3Map work6 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2 2 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
BRONMATERIAAL
1. 'n Uittreksel uit topografiese kaart 2527CA RUSTENBURG (WEST).
2. Ortofotokaart 2527 CA 15 TLHABANE.
3. LET WEL: Die bronmateriaal moet deur skole vir eie gebruik ingeneem word.
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Skryf jou EKSAMENNOMMER en SENTRUMNOMMER in die ruimtes op die
voorblad.
2. Beantwoord ALLE vrae in die ruimtes wat in hierdie vraestel voorsien is.
3. Jy word van 'n 1 : 50 000 topografiese kaart 2527CA RUSTENBURG (WEST)
en 'n ortofotokaart 2527 CA 15 TLHABANE van 'n gedeelte van die
gekarteerde gebied voorsien.
4. Jy moet die topografiese kaart en die ortofotokaart aan die einde van hierdie
eksamensessie aan die toesighouer oorhandig.
5. Jy mag die blanko bladsy aan die einde van hierdie vraestel vir alle rofwerk
en berekeninge gebruik. MOENIE hierdie bladsy van die vraestel losmaak
NIE.
6. Toon ALLE berekeninge en formules, waar van toepassing. Punte sal
hiervoor toegeken word.
7. Dui die maateenheid en kompasrigting in die finale antwoord van berekeninge
aan, bv. 10 km; 2,1 cm; wes van ware noord.
8. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
9. Jy mag 'n vergrootglas gebruik.
10. Die gebied wat met ROOI/SWART op die topografiese kaart afgebaken is,
stel die gebied voor wat deur die ortofotokaart gedek word.
11. Die volgende Afrikaanse begrippe en hulle Engelse vertalings word op die
topografiese kaart getoon.
ENGLISH AFRIKAANS
Diggings Uitgrawings
River Rivier
Cemetery Begraafplaas
Protected Natural Environment Beskermde Natuurlike Omgewing
Technical College Tegniese Kollege
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2 3 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
ALGEMENE INLIGTING OOR RUSTENBURG
Rustenburg is in 1815 as 'n sentraleplekdorp gestig om steun aan 'n vrugbare
boerderygebied te bied en het sitrusvrugte, tabak, grondboontjies, sonneblomsaad,
mielies, koring en beeste geproduseer. Die gebied het, as gevolg van die gunstige
klimaat, 'n primêre landboustreek met uitgestrekte sitruslandgoedere geword.
Rustenburg is die tuiste van die twee grootste platinummyne ter wêreld en die wêreld
se grootste platinumraffinadery, wat ongeveer 70% van die wêreld se platinum
produseer.
Die uitgestrekte sitruslandgoedere is deesdae konstant besig om te krimp as gevolg
van besoedeling van verhoogde smeltery- en veredelingsprosesse deur die myne.
(Veredeling is wanneer waarde tot die grondstowwe toegevoeg word.)
Rustenburg het 'n gematigde klimaat. Dit het baie warm somers en matige winters. As
gevolg van die hoogte bo seespieël is die somers nie so warm as wat 'n mens dalk
verwag nie. Neerslag kom hoofsaaklik in die somer voor.
N
[Bron: http://en.wikipedia.org/wiki/rustenburg]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2 4 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Die vrae hieronder is op die 1 : 50 000 topografiese kaart 2527CA RUSTENBURG
(WEST) sowel as die ortofotokaart 2527 CA 15 TLHABANE gebaseer. Verskeie opsies
word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf
slegs die letter (A–D) in die blokkie langs elke vraag neer.
1.1 Rustenburg is in ... geleë.
A Gauteng
B Limpopo
C die Noordwes C
D die Vrystaat
1.2 Die kontoerinterval op die ortofotokaart is ... meter.
A 5
B 10
C 20
A
D 25
1.3 Die kaartindeks van die topografiese kaart, suidwes van 2527CA
RUSTENBURG, is ...
A 2527CC.
B 2526DD.
C 2527AC.
B
D 2526BD.
1.4 Die ruitverwysing/koördinate van peilbaken 256 in blok C1 op die topografiese
kaart is ...
A 25°34'35"S 27°05'19"O.
B 27°05'35"S 25°34'19"O.
C 27°05'34"S 25°35'19"O.
D
D 25°34'23"S 27°05'33"O.
1.5 Die benaderde afstand vanaf K in blok H10 op die topografiese kaart, langs die
spoorlyn tot by Rustenburg in 'n suidoostelike rigting is ... km.
A 1
B 1,5
C 2 B
D 2,5
1.6 Stroom L in blok B2 op die topografiese kaart vloei in 'n ... rigting.
A suidwestelike
B noordelike
C noordoostelike
C
D suidelike
1.7 Die klimaat van Rustenburg word hoofsaaklik deur ... beïnvloed.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2 5 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
A hoogte bo seespieël
B fronte
C die oseaan A
D aspek
1.8 Die ... wind beïnvloed snags die temperatuur van Geelhoutpark (H8) op die
topografiese kaart.
A anabatiese
B katabatiese
C aanlandige
B
D aflandige
1.9 Die N4 gaan deur 'n ... in die Magaliesbergreeks.
A rug
B vallei
C kloof D
D poort
1.10 Grondgebruiksone 1 op die ortofotokaart, is die ... sone.
A oorgang-
B kommersiële
C residensiële D
D nywerheid-
1.11 Die fisiese uitbreiding van Rustenburg in 'n westelike rigting word meestal deur
die ... beperk.
A bewerkte landerye
B nasionale pad
C bergreeks
C
D waterverskynsels
1.12 Rustenburg is oorspronklik as 'n ... dorp geklassifiseer.
A sentraleplek-
B gespesialiseerde
C vragbrekings-
A
D handel- en vervoer-
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2 6 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
1.13 Die belangrikste aktiwiteit in die Magaliesberg Beskermde Natuurlike
Omgewing op die topografiese kaart is deel van die ... sektor.
A primêre
B sekondêre
C tersiêre C
D kwaternêre
1.14 Die verskynsel by 2 op die ortofotokaart is 'n …
A industrie.
B inkopiesentrum.
C skool. C
D stasie.
1.15 Die vertikale lugfoto waarvan die ortofotokaart geproduseer is, is tussen ...
geneem.
A 06:00 en 07:00
B 10:00 en 11:00
C 14:00 en 15:00 C
D 18:00 en 19:00
(15 x 1) [15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2 7 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2: KAARTBEREKENINGE EN TEGNIEKE
2.1 Verwys na die voetslaanpad in blokke A5 en B5 op die topografiese kaart.
2.1.1 Bepaal die 2020 magnetiese peiling (MP) van die voetslaanpad
vanaf M na N in blokke A5 en B5 as die opgedateerde (huidige)
gemiddelde magnetiese deklinasie (MD) 17°40' wes van ware
noord is. Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge
toegeken word.
Formule:
Magnetiese peiling = ware peiling + magnetiese deklinasie
Magnetiese Peiling : 333º(332° – 334°)+ 17º40' = 350º40'
(speling 349º40' tot 351º40') (2 x 1) (2)
2.1.2 Verduidelik waarom dit belangrik is om die magnetiese peiling in
plaas van die ware peiling te gebruik om rigting op topografiese
kaarte te bepaal.
Beplande bestemming sal nie bereik word as ware peiling gebruik
word nie/ Om die verlangde bestemming te bereik
Die magnetiese noord verander jaarliks
Magnetiese peiling gee die korrekte/akkurate rigting
(ENIGE EEN) (1 x 1) (1)
2.2 Verwys na die ortofotokaart en beantwoord die vrae oor gradiënt.
2.2.1 Bepaal die gemiddelde gradiënt van die helling vir 'n vragmotor wat
sy vrag (goedere) vanaf die industrieë by 3 (1 160 m bo seevlak)
tot by die spoorwegstasie by 4 (1 148 m bo seevlak) op die
ortofotokaart sal vervoer. Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir
berekeninge toegeken word.
vertikale interval (VI)
Formule: Gemiddelde gradiënt =
horisontal e ekwivalent (HE)
Vertikale interval: 1 160 – 1 148 = 12m
Horisontale ekwivalent: 16,4cm x 100 (speling: 16,3 tot 16,9)
1 640 m (speling: 1 630 tot 1 690)
(korrekte substitusie)
OF
1 : 136,7 (speling: 1 : 135,8 tot 140,8) (5 x 1) (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2 8 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
2.2.2 Vul die korrekte waardes in vir X en Y in die ruimtes op die diagram
hieronder met betrekking tot die antwoord op VRAAG 2.2.1.
Y : 1
X : 136,7 (speling: 1 : 135,8 tot 140,8)
(As `n kandidaat 'n ander antwoord by X in Vraag 2.2.1 het, maar
die antwoord gebruik en korrek in X vervang, moet punte toegeken
word vir die konseptuele begrip) (2 x 1) (2)
2.2.3 Waarom sal dit vir die vragmotor maklik wees om sy vrag oor die
berekende gradiënt te vervoer?
Die helling/ gradient is geleidelik (1 x 1) (1)
2.3 Verwys na die lyn wat vanaf punthoogte 1461 in blok C1 tot by die murasie by
O in blok C2 op die topografiese kaart geteken is.
2.3.1 Voltooi die ruwe dwarsdeursnee hieronder vanaf punthoogte 1461
in blok C1 tot by die murasie by O in blok C2.
steil helling
geleidelike helling onder 1340m
(3 x 1) (3)
2.3.2 Is die murasie by O in blok C2 intersigbaar vanaf punthoogte 1461
in blok C1? Antwoord JA of NEE). Gee 'n rede vir jou antwoord.
Ja OF Nee: Nee
Rede: Die konvekse helling
Daar is 'n hinnernis tussen O en die punthoogte
1461
(2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2 9 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
2.3.3 Bereken die vertikale vergroting (VV) van die dwarsdeursnee
tussen punthoogte 1461 in blok C1 en die murasie by O in blok C2,
indien die vertikale skaal 1 cm verteenwoordig 20 m is.
Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word.
vertikale skaal (VS)
Formule: Vertikale vergroting =
horisontal e skaal (HS)
VS = 1:2000
HS = 1:50 000
VE= OR
×
25 keer
(4 x 1) (4)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2 10 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3: TOEPASSING EN INTERPRETASIE
3.1 Die temperatuurgrafiek hieronder illustreer die algemene temperatuur-
verandering gedurende die dag vanaf punthoogte 1614 (P) in blok 6 tot by
die tegniese kollege (Q) in blok 10 op die topografiese kaart.
Temperatuurstyging
6 10
3.1.1 Die algemene neiging (tendens) van die temperatuurverandering
vanaf P na Q is (stygend/dalend).
Stygend (1 x 1) (1)
3.1.2 Gee 'n rede vanaf die topografiese kaart om die verskil in
temperatuur by P en Q te verduidelik.
Die beboude gebied by Q absorbeer meer hitte as die natuurlike
gebied by P
Die natuurlike gebied by P absorbeer minder hitte as die beboude
gebied by Q
Die gebied by P is hoër geleë dus ervaar dit laer temperature
(ENIGE EEN) (1 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2 11 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
3.1.3 Identifiseer en verduidelik EEN strategie wat deur die plaaslike
munisipaliteit in blok 10 geïmplementeer kan word.
Identifikasie Verduideliking
Groen gordel/ Plante / plantegroei absorbeer baie hitte vir
Ontspanningsarea/ fotosintese
sportsveld Plantegroei absorbeer baie kweekhuisgasse /
(daktuine) koolstofdioksied
Reflektiewe kleure verf Die oppervlak met hoë albedo reflekteer meer
hitte sodat dit koel bly
Publieke vervoer Verminder die aantal voertuie
Waterbronne Water verlaag temperatuur
Groen energie Energie-besparingstrategieë bv. solar energie,
biomassa energie
Wetgewing Wette en boetes vir oormatige vrystelling van
besoedeling
[ENIGE EEN] (1 x 1) (1) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2 12 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
3.2 Verwys na die rivierstelsel in blok C7.
3.2.1 Identifiseer die dreineringspatroon van die rivierstelsel in blok C7.
Dendritiese patroon (1 x 1) (1)
3.2.2 Noem die onderliggende rotsstruktuur geassosieer met die
dreineringspatroon wat in VRAAG 3.2.1 geïdentifiseer is.
Uniform-/ homogene-/ soortgelyke weerstandige rotsstrukture
[Geen voorbeelde] (1 x 1) (1)
3.2.3 Bepaal die stroomorde van die rivierstelsel by punt R.
3 de (orde) (1 x 2) (2)
3.3 Verwys na die stroom wat suidwaarts in blok G4 vloei.
3.3.1 In watter stadium van die fluviale siklus is die stroom in blok G4?
Bo-loop
(Jeug/ Jongstadium) (1 x 1) (1)
3.3.2 Gee EEN bewys uit blok G4 om jou antwoord op
VRAAG 3.3.1 te ondersteun.
Kontoerlyne wys na die hoogste waarde wat ʼn steil helling vallei
aandui
Magaliesberg/ kontoerlyne na aan mekaar/ steil hellings/
bergagtige area
Kort, nie-standhoudende riviere/ 1ste orde strome
Reguit strome
Naby die oorsprong
(ENIGE EEN) (1 x 1) (1)
3.4 Verwys na blokke C10 en G7 op die topografiese kaart.
3.4.1 Identifiseer die straatplanne (-patrone) by S in blok C10 en by T in
blok G7.
Straatplan S: Radiaal
Straatplan T: Onreëlmatig (2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2 13 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
3.4.2 Noem TWEE voordele van straatplan (-patroon) T in blok G7.
Straatplan T: Gladde vloei van verkeer/ minder kruisings
Nie eentonig nie/nie vervelig/ interessante uitleg
van voorstad
Dit akkomodeer steil hellings
Spaar tyd
Spaar brandstof
Kapings is hier moeiliker
Minder ongelukke
Minder padwoede
Minder geraas-/lugbesoedeling
Estetiese voorkoms
(ENIGE TWEE) (2 x 1) (2)
3.4.3 Gee 'n bewys vanaf die topografiese kaart vir die ontwikkeling van
die straatplan (-patroon) by T.
Akkomodeer die steil gradiënt/helling (1 x 2) (2)
3.5 Verwys na die mynbou-aktiwiteite van Townlands Platinummyn op die
ortofotokaart en topografiese kaart.
3.5.1 Gee EEN rede sigbaar op die topografiese kaart wat aandui dat
mynbou by Townlands Platinummyn op groot skaal bedryf word.
Dek ʼn groot gebied
Dienslyne
Mynhope
Slykdamme
Kraglyne
Vervoerband
Skagte
Paaie/ spoorlyne
Uitgrawings
Kanale/ pyplyne/ reservoirs
Uitgrawings
(ENIGE EEN) (1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2 14 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
3.5.2 Verduidelik hoe mynbou-aktiwiteite by Townlands Platinummyn 'n
omgewingsongeregtigheid in die gebied veroorsaak het.
Biodiversiteit word versteur
Vermindering/verwydering van natuurlike plantegroei
Toename in gronderosie
Die voorkoms van slykdamme
Ekosisteme is versteur
Estetiese versteuring (Geen estetiese skoonheid)
Lug-/ water-/ grondbesoedeling/ suurreën neem toe
Geraasbesoedeling neem toe
Suur mynafwatering neem toe
Verhoog die verwoesting van die land / beskadiging / agteruitgang
van die land / sinkgate
(ENIGE EEN- MOET `N GEKWALIFISEERDE
ONGEREGTIGHEID WEES) (1 x 2) (2)
3.5.3 Bespreek die positiewe invloed wat Townlands Platinummyn op die
ekonomiese ontwikkeling van Rustenburg het.
Dit verskaf werksgeleenthede vir die omliggende gemeenskap
Dit verskaf/ontwikkel/verbeter die infrastruktuur (aanvaar ook
verskillende tipes infrastruktuur bv. paaie, kraglyne, spoorweg,
ens. )
Dit bring besigheid en beleggingsgeleenthede na Rustenburg
Uitkringende effek na al die sektore (aanvaar gekwalifiseerde
voorbeelde)
Verhoogde verdienstes stimuleer handel in plaaslike markte en
verhoog koopkrag
Plaaslike owerhede verbeter dienslewering
Sektorale opleidingsowerhede (SETA) maak vaardigheids-
ontwikkeling moontlik vir plaaslike bevolking vir indiensneming in
myne
Stygings in buitelandse valuta kan gekoppel word aan
beleggings
(ENIGE TWEE) (2 x 2) (4)
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2 15 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)
4.1 KOMPONENTE VAN GIS
4.1.1 Identifiseer komponente A en B.
A: Sagteware
B: Mense/Personeel (2 x 1) (2)
4.1.2 Waarom is komponent B belangrik in GIS-prosesse?
Mense versamel/ lê vas/ stoor/ manipuleer/ roep op/ analiseer/
neem besluite oor geografiese data
[Aanvaar voorbeelde]
(ENIGE EEN) (1 x 2) (2)
4.2 Twee liggings (blokke F10 en H7 op die topografiese kaart) is vir die
ontwikkeling van 'n nuwe begraafplaas geïdentifiseer. 'n GIS-spesialis is deur
die plaaslike munisipaliteit aangestel om die beste standplaas vir hierdie
ontwikkeling voor te stel.
4.2.1 Watter van die TWEE liggings (blok F10 of blok H7) sal die
geskikste vir die ontwikkeling van die nuwe begraafplaas wees?
F 10 (1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2 16 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
4.2.2 Identifiseer TWEE datalae wat gebruik kan word om oor die nuwe
ligging vir die begraafplaas te besluit.
Infrastruktuur
Reliëf/topografie
Dreinering
Grondgebruik
Geologie
Grond
Plantegroei
(ENIGE TWEE- GEEN VOORBEELDE WORD AANVAAR) (2 x 1) (2)
4.2.3 Gee 'n rede vir jou keuse van EEN van die datalae wat in
VRAAG 4.2.2 geïdentifiseer is.
LINK Infrastruktuur: Maklike toegang tot die begraafplaas
Reliëf: Gelyke grond maak dit makliker en goedkoper om grafte te
grawe
Dreinering: Toegang tot watertoevoer /Vlak van die watertafel
Grondgebruik: Weg van die areas wat geraas kan maak/ om die
versoenbaarheid met die omgewing te bepaal
Geologie: Stabiliteit van area
Grond: Sagte, diep grond maak dit maklik om grafte te grawe
Plantegroei: Gebrek aan natuurlike plantegroei
(ENIGE EEN) (1 x 2) (2)
4.3 Verwys na blok J1 op die topografiese kaart.
4.3.1 Wat is vektordata?
Vektordata is wanneer ruimtelike verskynsels deur punte, lyne en
poligone (areas) voorgestel word
(KONSEP) (1 x 1) (1)
4.3.2 Gee EEN natuurlike lynverskynsel wat die boer gebruik het om die
standplaas van die bewerkte grond in blok J1 te bepaal.
Rivier/nie-standhoudende rivier/standhoudende rivier/stroom
(1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2 17 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
4.3.3 Landbouaktiwiteite in blok J1 op die topografiese kaart is beperk
langs die rivier.
(a) Teken die simbool van die puntkenmerk wat gebruik word
om grondwater te onttrek om watervoorsiening vir landbou
te verhoog, op die vergrote illustrasie van blok J1
hieronder. Hierdie verskynsel moet 40 mm suidwes van die
Broodskraal-nedersetting (V) wees.
x
1 punt vir die simbool
1 punt vir die ligging (die sirkel dui die aanvaarde speling
aan) (2 x 1) (2)
(b) Verduidelik die voordeel van hierdie spesifieke ligging van
die puntkenmerk wat in VRAAG 4.3.3(a) geteken is, vir
boerdery in die gebied.
Bewerking kan weg vanaf die rivier plaasvind
Dit is sentraal vir toegang tot water toevoer
Die watertafel is naby die oppervlak, dus konstante water-
toevoer
Bewerkte landerye kan uitbrei
(ENIGE TWEE) (1 x 2) (2)
[15]
TOTAAL: 75
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject
_hlayiso.com_--4c59a80f-eefb-4b65-9ca9-51658f6452b0/v1-e79e48ec611b0f079df9/card.webp)
Memorandum
Geography Grade 12 Paper 1 NSC November 2020 Memo (English)

Memorandum
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2020 Memo (English)

Memorandum
Geography Grade 12 P2 NSC November 2019 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Geography Grade 12 Paper 2 NSC November 2016 Memo (English)

Memorandum
Geography Grade 12 P2 NSC November 2014 Memo (Afrikaans)

Addendum
Geography Grade 12 P1 NSC November 2020 Addendum (Afrikaans)
More from Grade 12 Geography
%20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Question Paper (Afr)
%20June%202025%20Question%20Paper--ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205/v1-98bc441a090fdcbd55aa/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P2 Gauteng June 2025 Question Paper (Eng)

Question paper
Geography Grade 12 Paper 1 KZN Mock 2025 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 Paper 2 KZN Mock 2025 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 P1 NSC June 2025 Question Paper (English)
%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29/v1-cd443ecc5afd789f654b/card.webp)
Memorandum