Skip to content

Geography Grade 12 P1 NSC November 2022 Memo (Afrikaans)

MemorandumGeographyGrade 12202213 pages

Grade 12 Geography Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2022 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GEOGRAFIE V1 NOVEMBER 2022 NASIENRIGLYNE PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 13 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 2 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne MARKING PRINCIPLES FOR GEOGRAPHY- NSC NOVEMBER 2022 AND NSC/SC JUNE 2023 The following marking principles have been developed to standardise marking in all provinces. MARKING  ALL questions MUST be marked, irrespective of whether it is correct or incorrect  Where the maximum marks have been allocated for a particular question, place an over the remainder of the text to indicate the maximum marks have been achieved.  A clear, neat tick must be used:  o If ONE mark is allocated, ONE tick must be used:  o If TWO marks are allocated, TWO ticks must be used:  o The tick must be placed at the FACT that a mark is being allocated for o Ticks must be kept SMALL, as various layers of moderation may take place  Incorrect answers must be marked with a clear, neat cross:  o Use MORE than one cross across a paragraph/discussion style questions to indicate that all facts have been considered o Do NOT draw a line through an incorrect answer o Do NOT underline the incorrect facts For the following action words, ONE word answers are acceptable: list, name, state, identify For the following action words, a FULL sentence must be written: describe, explain, evaluate, analyse, suggest, differentiate, distinguish, define, discuss, why, how The following action words need to be read within its context to determine whether a ONE- word answer or FULL sentence is required: provide, what, tabulate and give NOTE THE FOLLOWING  If the numbering is incorrect or left out, as long as the sequence of answers to questions is followed candidates can be credited  Spelling errors if recognisable, award the marks provided the meaning is correct.  Be sensitive to the sense of an answer, which may be stated in a different way  In questions where a letter is the accepted response, but the learner writes the actual answer- award marks.  There will be additional guidelines for the marking of certain questions. (*) TOTALLING AND TRANSFERRING OF MARKS  Each sub-question must be totalled o Questions in Section A has five sub-sections, therefore five sub-totals per question required. Section B has three sub-sections and three sub-totals. o Sub-section totals to be written in the right-hand margin at the end of the sub- section and underlined o Sub-totals must be written legibly o Leave room to write in moderated marks on different levels  Total sub-totals and transfer total to top left-hand margin next to question number  Transfer total to cover of answer book Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 3 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne QUESTION 1 1.1.1 A (South Atlantic High) (1)  1.1.2 B (Kalahari High) (1)  1.1.3 B (South Indian) (1)  2 1.2.1 Melting snow  1.2.2 Mouth  1.2.3 Third order  2 1.3.1 Katabatic  1.3.2 1 occurs during the day while 2 occurs at night  1.3.3 Cold air rolls down into the valley and forms an inversion  Air flows downslope 6 1.4.1 Shape of front concave  Steep gradient of front  1.4.2 Warm air undercuts the cold air    1.4.3 Air behind the cold front is colder than the air in front. Cold air moves faster than warm air ahead of it. Cold front catches up with  the warm front. 7 1.5.1 (a) A river that only flows all year round  (b) The river channel is wide    (c) Regularity of rainfall and the soil type over which the streams flow. 1.5.2  Gauteng and the Eastern Cape  1.5.3 The cost of food production will increase at it is costly to buy purified water. Farmers will have to buy more chemicalsto purify water. Chemicals cost a lot and this will increase production costs. It will be costly to purify water for use in electricity generation. These costs will be included in electricity prices. Costs will increase the price of electricity during production. There will be less clean water to generate hydro- electricity. 13 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 4 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne AFDELING A: KLIMAAT EN WEER EN GEOMORFOLOGIE VRAAG 1: KLIMAAT EN WEER 1.1 1.1.1 D (1) 1.1.2 B (1) 1.1.3 A (1) 1.1.4 B (1) 1.1.5 D (1) 1.1.6 C (1) 1.1.7 C (1) 1.1.8 D (1) (8 x 1) (8) 1.2 1.2.1 Z (1) 1.2.2 Y (1) 1.2.3 Y (1) 1.2.4 Z (1) 1.2.5 Z (1) 1.2.6 Y (1) 1.2.7 Z (1) (7 x 1) (7) 1.3 1.3.1 Weste (1) (1 x 1) (1) 1.3.2 Kouefront (1) (1 x 1) (1) 1.3.3 A (1) (1 x 1) (1) 1.3.4 GEE 'N REDE VIR JOU Die windspoed agter die kouefront is vinniger (30 knope) (2) ANTWOORD OP VRAAG Die windspoed agter die warm front is stadiger (10 knope) (2) 1.3.3. Voor die kouefront is die lug warmer/minder dig/ligter (2) Voor die warm front is die lug kouer/digter/swaarder (2) Warm front gebruik energie om vorentoe te beweeg en en te styg (2) Die drukgradiënt wat met die kouefront geassosieer word, is steiler (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 5 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne 1.3.5 Kloksgewyse sirkulasie van lug (2) GEE BEWYSE UIT SKETS DAT DIE Posisie van die laagdruk is suid van die sisteem (2) DIE MIDDELBREE Warm sektor / Koue front is in die noorde (2) DTESIKLOON IN DIE Koue sektor / Warm front is in die suide (2) SUIDELIKE HALFROND AANGETREF Krimping van die wind vind plaas (2) WORD. Apeks is in die suide (2). [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 1.3.6 (a) Z (2) (1 x 2) (2) GEE 'N BEWYS DAT C 'N (b) Die lug agter die kouefront is kouer (10˚C) as die koel lug voor die KOUEFRONT OKKLUSIE IS. warm front (14˚C) (2) Die kouefront simbool is by die apeks van die middelbreedte sikloon (2) Koue front raak aan die oppervlak (2) Koue front het die warm front opgelig (2) Cumulonimbus wolke sigbaar (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) VERDUIDELIK HOE KOUEFRONT DIE (c) Die kouefront wat vinniger beweeg onderskep die warm front/steek OKKLUSIE ONTWIKKEL (√) die warm front verby (2) HET. Die warme lug word geforseer om te styg (√), wat veroorsaak dat die warmsektor n Die warm lug (voor die warm front) (√) is heeltemal opgelig (2) [ENIGE TWEE – Aanvaar 2 x 1 indien nie gekwalifiseer nie](2 x 2) (4) Gedeeltelike nasien riglyn Proses: 1. onderskepping 2. Styging 3. Posissie 1.4 1.4.1 20 Februarie (1) (1 x 1) (1) 1.4.2 Batsirai is in die tropiese oostewindgordel geleë (2) GEE EEN REDE HIERDIE VIR Word deur die oostelike-/pasaatwinde gedryf (2) BEWEGING. [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 1.4.3 Die tropiese sikloon het die land bereik (Madagaskar) (2) STEL TWEE REDES VOOR VIR DIE Wrywing oor Madagaskar (2) GROOT AFNAME IN Afname in voginhoud (2) WINDSPOED TUSSEN 20 Minder latente hitte beskikbaar (2) EN 25 FEBRUARIE 2022. Die tropiese sikloon het hoër breedtegrade/koeler waters binnegegaan (2) Atmosferiese druk neem toe (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 6 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne 1.4.4 Kusgebiede word oorstroom (2) HOE KAN STORMSTUW INGS Hervorming van die kuslyn (aanvaar voorbeelde) (2) (STORMDEINI NGS) 'N Verhoogde gronderosie (2) NEGATIEWE IMPAK OP Moontlikheid van massabeweging (aanvaar voorbeelde) (2) DIE FISIESE OMGEWING AAN DIE Vernietiging van biodiversiteit (aanvaar voorbeelde)(2) OOSKUS VAN MADAGASKA Vernietiging van habitatte (aanvaar voorbeelde) (2) R HÊ? Besoedeling van waterbronne (2) Besoedeling van grond (2) (Aanvaar) Skade aan infrastruktuur (aanvaar voorbeelde) (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 1.4.5 Die gebied ervaar gereeld tropiese siklone (2) VERDUIDELIK DIE BELANGRIKH Om die pad van 'n tropiese sikloon waar te neem (2) EID VIR MADAGASKA R OM Om die ontwikkeling van 'n tropiese sikloon waar te neem (2) TROPIESE SIKLONE Maak gevorderde weervoorspellings moontlik (2) SOOS BATSIRAI TE MONITOR. Maak die insameling van data oor reënvaltempo/windspoed moontlik (2) Effektief in die verskaffing van vroeë waarskuwingstelsels (2) Om die impakvlak van die stelsel te verminder (aanvaar voorbeelde) (2) Om voorbereid te wees en moontlike skade te beperk (aanvaar voorbeelde) (2) Omgenoeg tyd te kry om te ontruim (2) Om noodprosedures te beplan/voor te berei (aanvaar voorbeelde) (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 1.5 1.5.1 Somer (1) (1 x 1) (1) 1.5.2 Swak dalende lug (2) GEE 'N REDE VIR ANTWOORD JOU Die inversie-laag is bo die eskarp/plato (2) OP 1.5.1. VRAAG Vogtige (aanlandige) winde bereik die binneland (2) Nat toestande oor die binneland (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 1.5.3 Plato (1) IDENTIFISEE R TWEE FAKTORE, Hoogte bo seevlak (1) SIGBAAR IN DIE SKETS, Seestrome (1) WAT DIE KLIMAAT VAN Inversielaag (1) SUID-AFRIKA BEÏNVLOED. Dalende lug/Kalahari hoog (Antisikloniese sirkulasie) (1) Afstand vanaf die see (1) [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) 1.5.4 Soos lug daal word dit saamgepers en verhit sodoende (2) VERDUIDELIK DIE ROL WAT DALENDE LUG Adiabatiese verhitting as gevolg van dalende lug (2) IN DIE ONTWIKKELIN G VAN DIE [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) INVERSIELAAG SPEEL. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 7 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne 1.5.5 Skets (A) IN 'N PARAGRAAF VAN Die inversie-laag is bo die vlak van die plato/eskarp (2) ONGEVEER AGT REËLS, Vogtige lug vloei die binneland binne (2) BESKRYF HOE DIE Onstabiele toestande veroorsaak dat lug styg (2) POSISIE VAN DIE INVERSIELAA Kondensie kom voor en wolke vorm (2) G IN SKETSE A EN B DIE Meer reënval tot gevolg (2) HOEVEELHEI D REËNVAL IN DIE BINNELAND VAN SUID- Skets (B) AFRIKA BEÏNVLOED. Die inversie-laag is onder die vlak van die plato/eskarp (2) Vogtige lug kan nie die binneland bereik nie (2) Stabiele toestande veroorsaak wolklose toestande (2) Minder/Geen kondensasie kom voor (2) Min of geen reënval tot gevolg (2) [ENIGE VIER – MOET SOMER EN WINTER TOESTANDE INSLUIT] (4 x 2) (8) [60] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 8 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne VRAAG 2 - GEOMORFOLOGIE 2.1 2.1.1 B (1) 2.1.2 B (1) 2.1.3 A (1) 2.1.4 B (1) 2.1.5 A (1) 2.1.6 B (1) 2.1.7 B (1) 2.1.8 B (1) (8 x 1) (8) 2.2 2.2.1 D (1) 2.2.2 C (1) 2.2.3 C (1) 2.2.4 B (1) 2.2.5 C (1) 2.2.6 B (1) 2.2.7 C (1) (7 x 1) (7) 2.3 2.3.1 Permanent (1) (1 x 1) (1) 2.3.2 Dendritiese dreineringspatroon (1) NOEM TWEE KENMERKE VAN DIE Volume water vermeerder vanaf oorsprong tot monding (1) RIVIERSTEL SEL Hoë watertafel (1) SIGBAAR IN Sytakke word deur interfluviale skeidings geskei (1) . 2de orde stroom (1) DIE SKETS Lae dreineringsdigtheid (Min sytakke) (1) Permanent / Standhoudende rivier (1) Die rivier sny die watertafel (in die nat en droë seisoen) (1) Geleidelike gradiënt (1) Die sytakke sluit skerphoekig by die hoofstroom aan (1) [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 9 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne 2.3.3 Minder plantegroei by A (2) GEE BEWYSE UIT DIE SKETS Meer sytakke voed die kanaal by A (2) DAT DIE OPPERVLAK Die kanaal by A is wyer (2) -AFLOOP GROTER BY Hoër volume water by A (Die lyn wat die rivier aandui is dikker by A) (2) A AS BY B IS. A is in die middel- of benede-loop (2) Hoër stroom-orde by A (2) [ENIGE TWEE – KAN ANTWOORD MET VERWYSING NA B] (2 x 2) (4) 2.3.4 (a) Z (2) (1 x 2) (2) GEE 'N REDE VIR ANTWOORD JOU (b) Die rivier sny die nat en droë watertafels (2) (1 x 2) (2) OP VRAAG 2.3.4(A). 2.3.5 (a) Dit sal die watertafel verlaag (2) (1 x 2) (2) HOE SAL 'N Watertaf AFNAME IN el NEERSLAG DIE VOLGENDE AFFEKTEER: AFNAME IN NEERSLAG DIE VOLGENDE (b) Dit verander na 'n periodies of episodiese rivier (nie-standhoudend) Tipe AFFEKTEER: rivier (2) Die tipe rivier bly onveranderd (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 2.4.1 Laer (1) (1 x 1) (1) 2.4.2 Meander (1) (1 x 1) (1) 2.4.3 (a) TEKEN RUWE 'N (1) (1) DWARSSNIT VANAF B NA C. Punte word toegeken vir die korrekte vorm van die stoot- (steil) en glyoewers (geleideliker) (2 x 1) (2) (b) B (1) (1 x 1) (1) GEE 'N REDE JOU VIR (c) Die rivier vloei vinniger (by die stootoewer) (2) ANTWOORD OP VRAAG Die rivier het meer energie (2) 2.4.3(B). [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 2.4.4 Die buite-oewer van die rivier word geërodeer (2) IN 'N PARAGRAAF VAN Neerlating/Afsetting by die binne-oewer (2) ONGEVEER AGT REËLS, Herhaaldelike erosie en neerlating veroorsaak dat die nek nouer word (2) BESKRYF DIE Meanderlus ontwikkel (2) PROSESSE WAT DIE VERANDERI Gedurende oorstromings sny die rivier deur die meandernek (2) NG VAN FLUVIALE Neerlating/Afsetting kom by die nek van die meanderlus voor (2) LANDVORM A IN HOEFYSTER 'N Die meanderlus is nou vanaf die hoofstroom geskei en 'n hoefystermeer MEER BY D TOT vorm (2) GEVOLG GEHAD HET. [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 10 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne 2.5 2.5.1 Departement of Waterwese (1) (1 x 1) (1) 2.5.2 Rioolfasiliteite (1) IDENTIFISEER TWEE BRONNE WAT Mynbou gebiede (1) 'N NEGATIEWE IMPAK OP DIE Informele nedersettings (1) WATERGEHAL TE VAN DIE [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) DONALDSON- DAM HET. 2.5.3 Toets / monitor die waterkwaliteit (2) (aanvaar voorbeelde) WAAROM IS DIE WATERTOET Identifiseer die oorsprong van die waterbesoedeling (2) SPUNTE BELANGRIK? Kontroleer die vlak van waterbesoedeling (2) Verseker dat die ekosisteem gesond bly (2) Verseker dat die ekosisteem in balans bly (2) Bewaar die biodiversiteit (2) Om deurlopende navorsing en voorspellings te doen (2) Om te verseker dat water veilig is vir mense om te gebruik (2) Om te help met behoorlike waterbestuur (2) Om te verhoed dat mense (wateroordraagbare) siektes kry (2) (aanvaar voorbeelde) [ENIGE TWEE] (1 x 2) (2) 2.5.4 Die plaagdoders/onkruiddoders beland in die riviere (2) (aanvaar HOE VEROORSAA K voorbeelde) LANDBOUPR AKTYKE IN Die beesmis/afval word in riviers gewas (2) DIE MOOIRIVIER- Kunsmis beland in die riviere (2) OPVANGSG EBIED WATERBES Swak boerderymetodes veroorsaak gronderosie (2) (aanvaar voorbeelde) OEDELING VAN DIE Die verwydering van plantegroei verhoog afloop van meer besoedelde RIVIERSTEL SEL? materiaal in water (2) Besproeiing/boerdery besoedel die water (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 11 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne 2.5.5 Verminder die gebruik van plaagdoders/onkruiddoders (2) Skep ‘n buffersone vir die Mooirivier-opvangsgebied (2) STEL DRIE VOLHOUBAR E STRATEGIEË VOOR WAT Beoefen groen landbou (aanvaar voorbeelde) (2) GEÏMPLEME NTEER KAN Maak die myne langs die oewers toe (2) WORD OM DIE WATERGEH Bestuur storting van industriële afval (aanvaar voorbeelde) (2) ALTE IN DIE MOOIRIVIER- Verminder ontbossing (2) OPVANGSG EBIED STAND IN TE Verminder besoedeling van (grond-) water (2) HOU. Implementeer wetgewing (aanvaar voorbeelde) (2) Verskaf aansporingsmaatreëls (aanvaar voorbeelde) (2) Skep bewustmaakheid (aanvaar voorbeelde) (2) Implementeer afvalwater behandeling (2) Verseker stormwater bestuur (2) Verseker bewaring van vleilande (2) Behoorlike grondgebruikbeplanning (aanvaar voorbeelde) (2) Gereelde toetsing (aanvaar voorbeelde) (2) Verbeter infrastruktuur in informele nedersettings (aanvaar voorbeelde) (2) Handhaaf watersuiweringsaanlegte (2) Gereelde omgewingsimpakstudiestudies (2) Bebossing / Herstel die vloedvlakte/oewersone (2) [ENIGE DRIE] (3 x 2) (6) [60] TOTAAL AFDELING A: 120 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 12 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne AFDELING B VRAAG 3: GEOGRAFIESE VAARDIGHEDE EN TEGNIEKE 3.1 3.1.1 B (1) (1 x 1) (1) 3.1.2 A (1) (1 x 1) (1) 3.1.3 Afstand = Kaartafstand x Kaartskaal BEREKEN DIE REGUITLYN- AFSTAND IN METER WAT (M) DEUR DIE KRAGLYN = 9 (1) cm x 100 (Speling 8.9 tot 9.1) GEDEK WORD, VANAF 6 IN BLOK B3 TOT BY 7 IN BLOK = 900 m (1) (Speling 890 m tot 910 m) (2 x 1) (2) C5. 3.1.4 (1) TEKEN 'N VRYHAND- DWARSPRO FIEL VANAF DIE ONTSPANNI NGSFASILIT EIT BY PUNT F IN BLOK D2 TOT BY PUNT G IN BLOK D3. (1) DUI F EN G OP DWARSPRO JOU [KEN 1 PUNT TOE VIR KORREKTE VORM SONDER LETTERS] (2 x 1) (2) FIEL AAN. 3.1.5 Ja (1) (1 x 1) (1) 3.1.6 Totale verandering: 9' x 6 jaar = 54' (1) BEREKEN DIE MAGNETIESE DEKLINASIE Magnetiese deklinasie vir 24º 42' VIR 2022. DIE VERSKIL JAAR IS 6 IN 2022: +(1) 54' JAAR EN DIE JAARLIKSE VERANDERIN 24º 96' G IS 9' WESWAARTS. 25º 36' wes van ware noord (1) (3 x 1) (3) 3.2 3.2.1 C (1) (1 x 1) (1) 3.2.2 (a) oggend (1) (1 x 1) (1) (b) Die skaduwees val in 'n suidwestelike rigting (2) (1 x 2) (2) 3.2.3 Reënval is seisoenaal (2) (1 x 2) (2) 3.2.4 (a) Die rivier na die dam toe (1) RIVIER H IN BLOK VLOEI B1 OOR Die V-vormige kontoerlyne wys in 'n suidwestelike rigting (1) DIE ALGEMEEN IN 'N Hoogte daal in 'n noordelike rigting (1) NOORDOOST ELIKE [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) RIGTING. GEE KAARTBEWYS E OM HIERDIE STELLING TE ONDERSTEUN Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 13 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne GEE BEWYSE WAAROM DIE TIPE VLOEI (b) Plat/Geleidelike helling (2) VAN RIVIER H MET LAMINÊRE Wydverspreide kontoerlyne (2) VLOEI GEASSOSIEE [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) R WORD. 3.2.5 B (1) (1 x 1) (1) 3.2.6 Eenvormige/Uniforme weerstand (2) Horisontaalliggend (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 3.3 3.3.1 D (1) (1 x 1) (1) 3.3.2 primêre (1) (1 x 1) (1) 3.3.3 Hoër aantal beeldelemente (pixels) was gebruik (1) Die beeldelemente (pixels) is kleiner (1) Nabyaansig (1) Beter gehalte kamera of lens was gebruik (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 3.3.4 Verskynsels is duidelik sigbaar (aanvaar voorbeelde) (2) (1 x 2) (2) 3.3.5 Kraglyn (1) Geboue (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 3.3.6 Infrastruktuur-datalaag 1 punt vir korrekte verwysingsimbool (met verwysende na VRAAG 3.3.5). 1 punt vir die teken van die kraglyn waar dit die pad kruis / 1 punt vir die korrekte posissie van die gebou (2 x 1) (2) TOTAAL AFDELING B: 30 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Geography

View all