Skip to content

Geography Grade 10 P2 National Exemplar 2012 Memo (Afr)

MemorandumGeographyGrade 1020129 pages

Grade 10 Geography Paper 2 memorandum from the National Exemplar Exam 2012 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 GEOGRAFIE V2 MODEL 2012 MEMORANDUM PUNTE: 75 Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 2 DBE/2012 NSS – Graad 10 Model – Memorandum VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Die vrae hieronder is op die 1:50 000 topografiese kaart 3424BB HUMANSDORP, sowel as die ortofotokaart van 'n gedeelte van die gekarteerde gebied gebaseer. Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie langs elke vraag neer. 1.1 Die kaartverwysing van die topografiese kaart noord van Humansdorp is ... A 3325AA. B 3424BD. C 3324DD. C D 3424BA. 1.2 Die topografiese kaartnommer 3424 verwys na … A kontoere en isobare. B isobare en kontoere. C lengtegraad en breedtegraad. D D breedtegraad en lengtegraad. 1.3 Die skaaltipes wat op topografiese karate gebruik word is: (i) Verhouding (ii) Breuk (iii) Woord (iv) Lyn Kies die korrekte kombinasie: A (i) en (ii) B (ii) en (iii) C (iii) en (iv) D D (i) en (iv) 1.4 Die skaal van die ortofotokaart is … keer groter as die skaal van die topografiese kaart. A 5 B 10 C 20 A D 40 1.5 Die kontoerinterval van die topografiese kaart is … meter. A 5 B 10 C 20 A D 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 3 DBE/2012 NSS – Graad 10 Model – Memorandum 1.6 Kontoerlyne, trigonometriese stasies, punthoogtes en hoogtemerke verteenwoordig … A lyne wat plekke met dieselfde hoogte verbind. B plekke met dieselfde plantegroei. C hoogte bo seevlak. C D lyne wat plekke met dieselfde temperatuur verbind. 1.7 Die pad op die topografiese kaart wat Humansdorp met Jeffreysbaai verbind is die … A R102. B R330. C N2. C D N12. 1.8 Die presiese hoogte van T in blok A5 op die topografiese kaart is … meter. A 20 B 200 C 2 000 B D 20 000 1.9 Die mensgemaakte verskynsel by W in blok A7 op die topografiese kaart is 'n… A damwal. B brug. C spoorlyn. A D waterval. 1.10 Die verskynsel by 1 on the ortofotokaart is 'n… A begraafplaas. B klein dammetjie. C uitgrawing. B D wingerd. 1.11 Die fisiese/natuurlike verskynsel by X in blok F4/5 op die topografiese kaart is 'n... A dam. B waterval. C moeras en vlei. C D riviereiland. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 4 DBE/2012 NSS – Graad 10 Model – Memorandum 1.12 Die hoofmetode waarop water na die landbougrond in blok F3 op die topografiese kaart gelei word, is deur middel van … A windpompe. B pypleidings. C kanale. D D vore/slote. 1.13 Die verskynsel 3-4 op die ortofotokaart is 'n... A uitloper. B vallei. C saal. B D rug. 1.14 Die verskynsel gemerk 10 op die ortofotokaart is 'n… A huis. B nywerheid. C skool. B D kerk. 1.15 Die hang gemerk 5-6 op die ortofotokaart is … A konkaaf. B konveks. C terrasagtig. A D eweredig. (15 x 1) [15] VRAAG 2: KAARTBEREKENINGE 2.1 Bereken die reguitlyn-afstand tussen hoogtemerk 209 (A3/4) op die N2 en die Plettenbergbaai-uitgangspunt (A1) in kilometer. Afstand = 8,6 cm  x 0,5 km  (Speling: 8,4 cm tot 8,8 cm) = 4,3 km  (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 5 DBE/2012 NSS – Graad 10 Model – Memorandum 2.2 Noem die volgende: 2.2.1 Die kompasrigting tussen punthoogte 25 in blok H6 en trigonometriese stasie 124 in blok H6/7 op die topografiese kaart Suidwes  (1) 2.2.2 Die ware peiling tussen punthoogte 25 in blok H6 en trigonometriese stasie 124 in blok H6/7 op die topografiese kaart 40° (38° tot 42°)  (1) 2.3 Watter EEN, kompasrigting of ware peiling, is 'n akkurater manier om rigting aan te toon? Gee EEN rede vir jou antwoord. Antwoord: Ware peiling  Rede: Presies aangedui in grade  (2) 2.4 Verduidelik, met behulp van 'n eenvoudige diagram, hoe die kaart 3424BB HUMANSDORP genoem is. 34°S 24°O 25°O A B A B vir kaartligging A B C D C D  vir ruit A B A B C D C D C D 35°S 34 verwys na breedteligging  24 verwys na lengteligging  Eerste B verwys na groot blok B  Tweede B verwys na klein blok B in groot blok B  (8) Humansdorp is die grootste nedersetting op die topografiese kaart  Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 6 DBE/2012 NSS – Graad 10 Model – Memorandum 2.5 Gee die presiese koördinate van punthoogte 77 in blok E2. 34°04'11″S  24°46'15″O  (4) 2.6 Met hoeveel moet die 3424BB HUMANSDORP topografiese kaart vergroot word om net so groot soos die werklikheid te wees? 50 000 keer  (1) [20] VRAAG 3: TOEPASSING EN INTERPRETASIE 3.1 Jy gaan vir die eerste keer stap en is nie baie fiks nie. Jy kan kies of jy van punt 4 na punt 3 of van punt 6 na punt 5 wil stap. 3.1.1 Watter EEN sal jy kies? 4 tot 3  (1 x 2) (2) 3.1.2 Gee 'n rede vir jou antwoord op VRAAG 3.1.1. Die helling is amper ewe steil vanaf 4 tot 3  Helling steiler by 5 as by die beginpunt by 6  [Enige EEN] (1 x 3) (3) 3.2 Onderskei tussen die Kromrivier in blok G2 en die Kamsterivier in blok E6 deur aan te dui watter een standhoudend/permanent is en watter een nie- standhoudend/periodies is. Kromrivier is standhoudend/permanent  Kamsterivier is nie-standhoudend/periodes  (1 x 2) (2) 3.3 Dui die rigting aan waarin die Seekoeirivier deur Broadlands in blok D2 vloei en gee 'n rede vir jou antwoord. Rigting: Oos  Rede: Die damwal is aan die oostekant van die rivier  OF Die land word laer na die oostekant toe  [Enige EEN] (2 x 2) (4) 3.4 Gee EEN bewys vanaf die topografiese kaart om aan te dui dat natuurbewaring 'n prioriteit in die gekarteerde gebied is. Daar is baie beboste gebiede  Baie rye bome  [Enige EEN] (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 7 DBE/2012 NSS – Graad 10 Model – Memorandum 3.5 Geen riviere vloei deur blok B8 nie. Noem EEN metode wat boere gebruik om water in die gebied te verkry. Hulle gebruik 'n waterreservoir  Ondergrondse water van 'n windpomp [Enige EEN] (1 x 2) (2) 3.6 Baie mense besoek Jeffreysbaai tydens die somervakansie. Die groot aantal besoekers kan daartoe lei dat die oseaan besoedel word. Noem EEN bron van besoedeling deur die besoekers en EEN gevolg daarvan op die oseaan- omgewing. Bron: Rommel, bv. plastiek en bottels  Effek: Ontsier omgewing  Plastiek vang seevoëls en -diere vas  Seevoëls en -diere sluk plastiek in en dit verstop hulle verteringstelsels wat lei tot verhongering en vrektes  Plastiek breek nie maklik af nie  [Enige EEN effek] (2 x 2) (4) 3.7 Die Seekoeirivier kan sy walle tydens swaar reënval oorstroom. Noem TWEE negatiewe gevolge wat in die gebied langs die rivier ondervind kan word soos wat dit na die oseaan toe vloei. Vernietiging van huise  Skade aan infrastruktuur soos paaie, brûe en kragvoorsiening  Waterdraende siektes breek uit  Lewensverlies  Vernietiging van ekosisteem  Vernietiging van diere se habitat  Natuurreservaat mag vernietig word  Hoë koste om infrastruktuur te herbou  [Enige TWEE – Aanvaar ander redelike antwoorde] (2 x 2) (4) 3.8 Veronderstel jy is 'n toeriste-inligtingsagent. Jy moet 'n toeristebrosjure vir Humansdorp en die omliggende omgewing saamstel. Noem EEN belangrike attraksie/besienswaardigheid wat jy in die brosjure sal insluit. Jeffreysbaai  Karavaanpark  Sea Lion Point/Seekoeipunt  Claptonsstrand  Paradisestrand  Foulkespunt  Wateraktiwiteite by dam  Kromrivier Vakansieoord  Marina Martinique  [Enige EEN] (1 x 2) (2) [25] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 8 DBE/2012 NSS – Graad 10 Model – Memorandum VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS 4.1 Skryf die akroniem GIS volledig uit. Geografiese Inligtingstelsels  (1 x 1) (1) 4.2 Noem enige EEN komponent van 'n GIS. Hardeware  Sagteware  Gebruiker  Data  Prosesse  [Enige EEN] (1 x 2) (2) 4.3 Kies 'n begrip uit KOLOM B wat by 'n stelling in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A–E) langs die nommer (1–4) hieronder neer. KOLOM A KOLUM B 1. Die wetenskap om inligting oor die aardoppervlak A ruimtelike data te kry sonder om in direkte kontak daarmee te wees B punte 2. 'n Ware wêreldverskynsel waarvan die ligging C lyne en/of vorm in terme van 'n ruimtelike verwysingsisteem beskryf kan word D ruimtelike voorwerpe 3. Data wat beskryf kan word in terme van ligging of E afstandwaarneming ruitverwysing 4. Die tipe simbool wat kartograwe gebruik om paaie, riviere en spoorlyne te beskryf 1 E 2 D 3 A 4 C (4 x 1) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 9 DBE/2012 NSS – Graad 10 Model – Memorandum 4.4 Ruimtelike data kan as punte, lyne en poligone hanteer word. Noem EEN lynverskynsel in blok A3. N2  Heining  Voetslaanpad  [Enige EEN] (1 x 2) (2) 4.5 Noem EEN attribuut van die N2 wat van wes (blok A1) na oos (blok A10) deur die topografiese kaart loop. Geteerde oppervlak  Baie bane  [Enige EEN] (1 x 2) (2) 4.6 Waarom is GIS ontwikkel? Om geografiese data in te samel,  te analiseer,  te beheer,  modelle te skep  en vir aanbiedinge te gebruik  [Enige TWEE] (2 x 2) (4) [15] TOTAAL: 75 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 10 Geography

View all